Skip to content

Life Orientation Grade 7 November 2021 Question Paper

Question paperLife OrientationGrade 720218 pages

Grade 7 Life Orientation question paper from the November Exam 2021, 8 pages. Read online or get the free PDF download, memo linked when available.

Free to read online, no sign-up needed

Loading document…

Loading document…

November Exam 2021

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com LAERSKOOL DALVIEW GEKONTROLEERDE TOETS anne VAK: LEWENSORIENTERING (LO — TEORIE) GRAAD 7 EKSAMINATOR: Mnr. M. Malot f | AT) HANDTEKENING: Shi MODERATOR: Mnr.S. Loots Lu. DATUM: 29 November 2021 TYD: 60 min TOTAAL: 70 PUNTE NAAM EN VAN: GR. 7 Instruksies: 1. Lees elke vraag versigtig deur voordat dit beantwoord word. 2. Volg die instruksies by.elke vraag. 3. Afdeling A en B is alle vrae verpligtend en moet beantwoord word. 4. Afdeling C is n keuse waar 2 van die 3 vrae beantwoord moet word. Vraag analise Afdeling A: Meerkeusige vrae Kognitiewe Totaal van die viak van die vraag vrae Vraag Inhoud en beskrywing van die Puntetoekenning vraag Vraag 1 Dwelmmisbruik Viak 1 en 2 15 Kies die regte antwoord uit die | Laer orde vrae woordbank Vraag 2 Dwelmmisbruik Viak 1 en 2 7 Pas kolom B by kolom A Laer orde vrae Vraag 3 Omgewingsgesondheid Vlak 1 en 2 15 Waar en Vals Laer orde vrae Vraag 4 Persoonlike voeding Viak 1 en 2 15 Bespreek die definisie / vul Laer orde vrae woord in Vraag 5 Algemene siektes Viak 1 en 2 /6 Onderstreep die korrekte Laer orde vrae antwoord TOTAAL: /28 Graad 7 — Lewensorientering (LO Teorie) Gekontroleerde Toets - Afdeling A Kwartaal 4 2021 1van8
Downloaded from hlayiso.com Totaal vandie | Afdeling :B Beskryf , analiseer en los op. Kognitiewe | viak van die vraag vrae Vraag 6 Dwelmmisbruik Vlak 3 en 4 7 Bespreek Middel orde vrae Vraag 7 Omgewingsgesondheid Vlak 3 en 4 17 Noem Middel orde vrae Vraag 8 Persoonlike voeding Vlak 3 en 4 /7 Kennis toepas Middel orde vrae Vraag 9 Algemene siektes Vlak 3 en 4 7 Gee advies en oplossings Middel orde vrae TOTAAL: /28 Afdeling :C Toepassing van kennis op Kognitiewe Totaal van die stimulus/gevalstudie viak van die vraag vrae Vraag 10 Omgewingsgesondheid Viak 5 en 6 7 Evalueer die scenario Hoér orde vrae Vraag 11 Persoonlike voeding Vlak 5 en 6 17 Kennis toepas op gevalstudie | Hoér orde vrae Vraag 12 Algemene siektes Viak 5 en 6 17 Ondersoek die probleemstelling | Hoér orde vrae TOTAAL: 114 TOTAAL: /70 Dink mooi voor jy skryf , hierdie is jou laaste laerskool vraestel van jou laerskool loopbaan so lees mooi en geniet die vraestel. Sterkte vir jou toekoms en gee altyd jou beste in alles wat jy aanpak. GLO in JOUSELF Graad 7 ~ Lewensorientering (LO Teorie) Gekontroleerde Toets - Afdeling A Kwartaal 4 2021 2van8
Downloaded from hlayiso.com AFDELING A: (Laer orde vrae) [28] Vraag 1: [5] (Dwelmmisbruik) Gebruik die gegewe woordbank en lys die regte tipe dwelm onder die reate kolom. Medisyne Mandrax Alkohol Ecstacy Dagga Wettige middels Onwettige middels Vraag 2: [7] (Dwelmmisbruik) Ranagskik Kolom B om by Kolom A te pas en skryf die reate letter langs die stelling in die Antwoord kolom. Gebruik drukskrif en hoofletters. KOLOM A ANTWOORDE KOLOM B 2.1) LSD 2.1) (1) | A.) n Kristalagtige middel wat ingeasem word 2.2) Dagga 2.2) (1) | B.) Skoonmakmiddels 2.3) Kokaien 2.3) (1) | C.) Kan maklik gekoop word by Spar 2.4) Tik 2.4) (1) | D.) n Gespikkelde geel pilletjie 2.5) Mandrax 2.5) (1) | E.) n Wit Pooier gemaak van kakaoplant 2.6) Heroien 2.6) (1) | F.) Goed vir jou liggaam 2.7) Ecstasy 2.7) (1) | G.) Groen gedroogte blomme van n plant H.) Wettige dwelmiddels |.) Wit helder vloeistof of klein papier gesit word J.) Tablet in verskillende kleure en groottes K.) Wit poeier , meng met lyfpoeier en suiker Graad 7 — Lewensorientering (LO Teorie) Gekontroleerde Toets - Afdeling A Kwartaal 4 2021 3 van8
Downloaded from hlayiso.com Vraag 3: [5] (Omgewingsgesondheid) Beantwoord die volgende vraag, deur slegs waar / vals te gebruik en neer te skryf . WAAR / VALS 3.1 In ons atmosfeer beweeg n gas koolstofdioksied wat ons nodig het om asem te kan haal en elke dag funksioneer . 3.2 Daar is 3 tipes besoedeling wat bestaan . 3.3 Een manier om die bakteriee uit die water te verwyder is deur dit te kook . 3.4 Dit is net die mens wat beinvloed word deur die konstante besoedeling wat ons elke dag van ons lewe ervaar 3.5 Die WéreldGesondheidsOrganisasie (WWO) se.doel is om n omgewing vir alle mense en veral kinders gerieflik te maak en besoedeling te vermeerder in die gemeenskap se omgewing deur vuil te maak. Vraag 4: [5] (Persoonlike voeding) Beskryf die volgende woorde deur die definisie (Sin) te voltooi , skry’i ONDER elkeen van die definisies die ontbreekende woord in , sodat die term sin maak en vollediq beskryf word . 4.1 Ekologtese Faktore : Hang alles af van jou waarin jy leef en voorkom . (1) en maats en die invloed wat hulle speel . (1) 4.2 Sosiale Faktore : Hang alles af van jou 4.3 Ekonomiese Faktore : Hang alles af van die hoeveelheid wat jy beskikbaar het . (1) 4.4 Kulturele Faktore : Hang alles af van jou kultuur se en denkwyse . (1) se keuses en mag wat hul uitoefen . (1) 4.5 Politieke Faktore : Hang alles af van jou Vraag 5: [6] (Algemene siektes) Lees die volgende vrae en onderstreep dan die korrekte antwoord. 5.1 Tuberkulose is kieme wat n persoon se ( Brein / Longe ) aanval. (1) 5.2 Epilepsie verwys na n abnormale brein aktiwiteit a.g.v ( Flitsende ligte / donkerte). (1) 5.3 Obisiteit is wanneer n persoon ( Aktief / Onaktief ) lewe en verkeerd eet..(1) 5.4 VIGS staan vir ( Verworwe Immuniteits Gebrek Siekte / Verworwe Immuniteits Gebrek Sindroom ). (1) 5.5 Anoreksie kan behandel word deur ( Terapie / Inspuitings ). (1) 5.6 Diabetes is wanneer n persoon se liggaam nie genoeg ( Insulien / Koolhidrate ) afskei nie. (1) Graad 7 - Lewensorientering (LO Teorie) Gekontroleerde Toets - Afdeling A Kwartaal 4 2021 4van8
Downloaded from hlayiso.com AEFDELING B: (Middel orde vrae) [28] Vraag 6: [7] (Dwelmmiddels) Bespreek die volgende eienskappe van dagga ? Vraag 6.1: Beskryf kortliks hoe dagga lyk (Verduidelik hoe lyk hy , groote en kleur ) (2) Vraag 6.2: Beskryf kortliks hoe dagaa gebruik word(Hoe maak hulle om die dweim te gebruik) (2) Vraag 6.3: Beskryf kortliks 3 van_dagga se gevolge (Hoe gaan jy voel as iy dit gebruik) (3) Vraag 7: [7] (Omgewingsgesondheid) Vraag 7.1: Noem 2 plekke waar Va and: kom. (2) Vraag 7.2: Noem 2 voorwerpe wat mense in die water qooi wat herwinbare materiaal is wat gemors word en beter benut kan word deur dit eerder te herwin en weer te gebruik (2) Vraag 7.3: Noem 3 siektes wat jy kan opdoen as jy besoedelde water drink of inkry (3) Graad 7 ~ Lewensorientering (LO Teorie) Gekontroleerde Toets - Afdeling B Kwartaal 4 2021 S van8&
Downloaded from hlayiso.com Vraag 8: [7] (Persoonlike voeding) Gebruik die geqewe bord hieronder en voltooi die volgende vrae deur op die bord in te vul . * Noem in die middelste klein sirkel die groep wat die slegste vir jou liggaam is van die 6 voedselgroepe wat jou gewig baie laat styg en obisiteit kan veroorsaak(1) ¢ Noem in die groot bord sirkel die 3 tipes / verskillende groepe wat jy kry van hierdie ongesonde groep (hy bestaan uit die 3 tipes van die ongesonde groep) (3) ¢ Langs elkeen van die 3 ongesonde groepe wat jy neergeskryf het , noem nou een voorbeeld van so n voedsel wat voorkom in daai groep (3) Vraag 9: [7] (Algemene siektes) Lig persone in hoe Diabetes werk , tipes en gevolge wat bectaan en hoe om te lewe met hierdie siekte op n daaglikse basis , sodat ander persone beter kan verstaan en kan help. Vraag 9.1: Wat is die groot rede hoekom n persoon Diabetes ontwikke! want die liggaam.. .? (1) Vraag 9.2: Noem 3 Simptome (wat fout is) as n persoon Diabetes het op n daaglikse basis.(3) Vraag 9.3: Wat is die verskil tussen tipe 1 en tine 2 diabetes (2) Vraag 9.4: Wat is moet n persoon gereeld toets as hy / sy nie lekker voel met diabetes nie_ .(1) Graad 7 — Lewensorientering (LO Teorie) Gekontroleerde Toets - Afdeling B Kwartaal 4 2021 6van8
Downloaded from hlayiso.com AFDELING C: (Hoér vlak vrae) [14] Kies 2 van die 3 vrae wat beantwoord moet word . Vraag 10 [7] (Omgewingsgesondheid) Koos stel belang in herwinning van ou materiaal , hy maak altyd die herwinbare materiaal bymekaar en sorter die regte voorwerpe in die regte houers want dit is baie makliker om dan weekilis die vullis sake uit te vat en te sorter. (Volgorde — 1 punt , 6 stappe 6 punte) Help koos om betrokke te raak by n herwinnings maatskapy en gee nou die 6 stappe wat hy moet volg om hierdie n ernstige besigheid te kan maak Waar moet koos begin met die uitvind van n herwinbare maatskappy. PAR ON a Vraag 11 [7] (Persoonlike voeding) Lucinda lewe baie ongesond en moet begin aandag gee aan haar eetgewoontes. Haar ouers het haar gevra om vir hulle gesonde eetplan vir n dag uit te werk , sodat hulle kan sien of sy op die regte spoor is . Skryf een voedsel by elke tyd van die dag neer , asook die tyd en waste voedselgroep dit is (Onthou dat sy gesonde kos moet neerskryf en nie vetterige voedsel nie , asook n tyd) Jy kry punte vir die Tydtoediening (Realisties)(1), Gesonde voedsels (Noem) (1) en belangrik Voedselgroepe (Korrekte groep wat by kossoort wat geskryf is pas)(5). Ontbyt : Tyd : (Kos) (Voedselgroepe) ‘Snack : Tyd : (Kos) (Voedselgroepe) Middagete : Tyd : (Kos) (Voedselgroepe) Snack : Tyd: (Kos) (Voedselgroepe) Andete : Tyd : (Kos) {Voedselgroepe) Graad 7 — Lewensorientering (LO Teorie) Gekontroleerde Toets - Afdeling C Kwartaal 4 2021 7 van 8
Downloaded from hlayiso.com Vraag 12 [7] (Algemene Siektes) Bestudeer die gegewe skets/prent hieronder en beantwoord dan die volgende vrae Gebruik die prent hierbo gegee , uit jou kennis wat jy opgedoen het , bespreek die volgende. Oordraagbare siekte (Noem 1) (Daar is net 2 om van te kies wat jy geleer het van in die prent). Wat die siekte is (Verduidelik) Noem 1(Simptoom) van die siekte Bespreek 1(Sosiale faktoor) van die siekte Bespreek 1(Ekonomiese faktoor) van die siekte Bespreek 1(Omgewings faktoor) van die siekte Bespreek die (Behandeling) vir die siekte - EINDE - Graad 7 — Lewensorientering (LO Teorie) Gekontroleerde Toets - Afdeling C Kwartaal 4 2021 8 van 8

Study this subject

More from Grade 7 Life Orientation

View all