You're offline
Skip to content
Memorandum

Mathematical Literacy P1 Feb March 2017 Memo Afr hlayiso.com

Subject: Mathematical LiteracyGrade 12201714 pages
Download

Loading document…

Loading document…

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1 FEBRUARIE/MAART 2017 FINALE NASIENRIGLYN PUNTE: 150 Simbool Verduideliking M Metode M/A Metode met akkuraatheid CA Volgehoue akkuraatheid A Akkuraatheid C Herleiding S Vereenvoudiging RT/RG/RD Lees vanaf tabel/grafiek/diagram SF Korrekte vervanging in formule O Opinie/Voorbeeld P Penalisasie, bv. vir geen eenhede/verkeerde afronding, ens. R Afronding AO Slegs antwoord volpunte NPR Geen penalisering vir afronding nie Hierdie memorandum bestaan uit 14 bladsye. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Wiskundige Geletterdheid/ V1 2 DBE/Feb.–Mrt. 2017 NSS – Nasienriglyn VRAAG 1 [35 punte] Vraag Oplossing Verduideliking O nderw/V F 1.1.1 Bedrag gedeponeer/betaal A L1 OF Betalings in bankrekening A 2A definisie (2) F 1.1.2 Bedrag verskuldig aan die bank O L1 OF Oortrokke / geleen vanaf die bankO OF O Geld wat gebruik word meer as die beskikbare saldo 2O interpretasie (2) A F 1.1.3 A = R8 906,94 – 2 765,66 M 1M optelling L2 1A korrekte waardes = R6 141,28 CA 1CA waarde van A OF OF M A A = – 2 765,66 + R8 906,94 1M optelling 1A korrekte waardes = R6 141,28 CA 1CA waarde vir A AO (3) F 1.1.4 Totale salarisdeposito’s 1MA optel van al die waardes L1 MA 1CA vereenvoudiging (indien = R1 285,17 + R8 906,94 + R23 004,57 een waarde uitgelaat) AO = R33 196,68 CA (1 waarde weggelaat maks 1) (2) M 1.1.5 11 Februarie was 'n Donderdag M 1M identifiseer weekdag L1 26 Februarie was 'n Vrydag A 1A weekdag 1CA dae Totale aantal weeksdae = 12 CA AO (11 dae 1 punt vir AO maar 2 punte indien berekening getoon word) (3) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Wiskundige Geletterdheid/ V1 3 DBE/Feb.–Mrt. 2017 NSS – Nasienriglyn Vraag Oplossing Verduideliking O nderw/V F 1.1.6 Kontantontrekkingsfooi MA 1MA L2 = R6,70 + R4,00 + 1,20% × R5 490,00 optelling/vermenigvuldiging S 1S vereenvoudiging = R6,70 + R4,00 + R65,88 = R76, 58 CA 1CA bedrag AO (Maks 2 punte indien R6,70 weggelaat is) (Maks 1 punt indien R6,70 en R4,00 weggelaat is) (3) F 1.1.7 Ekstern A 2A bewering L1 (2) F 1.2.1 Bedrag geld in rekening na 'n jaar 1RT lees vanaf tabel L2 A  M  RT 1M optel van persentasies = R9 500 × 106,4% 1A vermenigvuldig korrekte = R10 108 waardes OF OF Bedrag rente verdien na 'n jaar  RT 1RT lees vanaf tabel = R9 500 × 6,4% = R608 Bedrag geld in rekening na 'n jaar M A 1M optel van rente = R9 500 + R608 1A vermenigvuldig korrekte waardes = R10 108 (3) F 1.2.2 Rente vir ses maande L2  RT 1RT lees korrekte waarde = 7,4% ÷ 2 (7,4%) vanaf tabel = 3,7 %  A 1A berekening van 6 maande se rentekoers Bedrag rente verdien na ses maande = R10 108 × 3,7% = R374  CA 1CA vir rente Bedrag geld in die rekening na nog ses maande = R10 108 + R374 = R10 482,00  CA 1CA vir bedrag plus rente OF OF Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Wiskundige Geletterdheid/ V1 4 DBE/Feb.–Mrt. 2017 NSS – Nasienriglyn Vraag Oplossing Verduideliking O nderw/V OF OF Rente vir ses maande 1RT lees korrekte waarde  RT (7,4%) vanaf tabel = 7,4% ÷ 2 = 3,7 % CA 1CA berekening van 6 maande se rentekoers Bedrag geld in die rekening na nog ses maande 1M optel en = 1,037 × R10 108  M vermenigvuldiging van rente = R10 482,00  CA 1CA bedrag plus rente AO (4) O O F 1.3.1 Die toename in die prys van goedere en dienste van een jaar tot 'n volgende jaar 1O toename / verhoging L1 1O prys of goedere of dienste OF O O Inflasie is die verhoging in die pryse van goedere en dienste oor 'n tydperk. (2) A F 1.3.2 514,80 476,55 A 1A teller L1 Getal ure gewerk = OF 11,44 10,59 A 1A noemer A = 45 OF OF A A 1A ure Maandelikse lone = 45 × R11,44 OF 45 × R10,59 1A koers A (2) = R514,80 A = R 476,55 F 1.3.3 r w L2 Minimum maandelikse tarief (B) = 1SF vervanging korrekte 12 waardes SF A 1A vermenigvuldiging met 52 514,80  52  12 = 2 230,80 CA OF 1CA vereenvoudiging Minumum maandelikse tarief (B) MA MA OF = 2 065,05 ÷ 10,59 × 11,44 1MA deling deur 10,59 1MA vermenigvuldig 11,44 = 2 230,80 CA 1CA vereenvoudiging AO (3) (4 × 514,80 = R2059,2) Maks 1 punt Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Wiskundige Geletterdheid/ V1 5 DBE/Feb.–Mrt. 2017 NSS – Nasienriglyn Vraag Oplossing Verduideliking O nderw/V  MA F 1.3.4 Totale minimum loon = 40 ure × R11,44 per uur 1MA vermenigvuldiging L1 (a) = R457,60  CA 1CA vereenvoudiging AO (2) Uurlikse tarief vir een huiswerker F 1.3.4 L2 (b) R550,90 = M 1M deling van werklike ure 40 uur = R13,7725 per uur  CA 1CA uurlikse tarief = R13,77 per uur AO NPR (2) [35] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Wiskundige Geletterdheid/ V1 6 DBE/Feb.–Mrt. 2017 NSS – Nasienriglyn VRAAG 2 [28 punte] Vraag Oplossing Verduideliking O nderw/V M 2.1.1 Eindtyd = 18:15 + 25 min 1MA bereken eindtyd L2 = 18:40 MA 1A gebruik tyd op tabel A Tyd eenkant gesit = tyd van 14:00 tot 18:40M 1M aftrekking CA 2 1CA totale tyd = 4 uur 40 min of 4 uur of 4,67 uur 3 OF Tyd eenkant gesit vir die begin van die laaste items A 1A gebruik tyd op tabel = tyd van 14:00 tot 18:15 = 4 uur 15 min MA 1MA bereken tyd M 1M optelling Tyd eenkant gesit = 4 uur 15 min + 25 min CA 1CA totale tyd 2 = 4 uur 40 min of 4 uur of 4,67 uur 3 AO (4) [tyd (25 min) weggelaat maks 3 punte] M 2.1.2  MA 1MA aftrekking korrekte L1 Verskil in massa = 800 g – 600 g massas = 200 g CA ( waardes omgeruil geen penalisasie) 1CA massa (net korrekte massas slegs 1 punt) AO (2) M 2.1.3 17 jaar A 1A korrekte ouderdom L2 17:05 RT 2RT lees vanaf tabel (3) 18 jaar 16:05 (Maks 2 punte vir 16:05) M 2.2.1 Vetsugtig RT 2RT gewigstatus L1 (2) M 2.2.2 Hoogte in duim = 6 × 12 + 3 1M vermenigvuldig/optel L2 = 75 M 200  SF 1C herleiding LMI = × 703  C 1SF vervanging 75  75 1CA vereenvoudiging  CA = 24,99556 = 25  R 1R afronding AO (5) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Wiskundige Geletterdheid/ V1 7 DBE/Feb.–Mrt. 2017 NSS – Nasienriglyn Vraag Oplossing Verduideliking O nderw/V M 2.3.1 Totale lengte van podium L2 1M optelling = 50 cm + 50 cm + 50 cm M = 150 cm ÷ 100 1C herleiding na m = 1,5 m C AO (2) A 1A korrekte waardes M 2.3.2 C = 37,5 ÷ 5 × 4 M 1M gebruik verhouding L2 = 30 cm A 1A vereenvoudiging OF OF A 1A korrekte waardes C = 22,5 ÷ 3 × 4 M 1M gebruik verhouding = 30 cm A 1A vereenvoudiging OF Aantal dele = 5 + 4 + 3 = 12 5 × totale hoogte van podium = 37,5 M 1M gebruik verhouding 12 450 totale hoogte van podium = 5 = 90 A 1A hoogte van podium 4 C = 90 – 37,5 – 22,5 OF C = × 90 12 1A vereenvoudiging = 30 A AO (3) M 2.3.3 Volume = lengte × breedte × hoogte L2 = 50 cm × 50 cm × 37,5 cm  SF 1SF vervanging  CA 1CA volume = 93 750 cm3  A 1A eenheid OA (3) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Wiskundige Geletterdheid/ V1 8 DBE/Feb.–Mrt. 2017 NSS – Nasienriglyn Vraag Oplossing Verduideliking O nderw/V 2.3.4 M 500 ml = 500 cm 3 C 1C herleiding L2 500 cm 3 1SF vervanging (aanvaar Hoogte = 500ml) 3,142  (3,77)2 cm 2 SF = 11,196… cm CA 1CA vereenvoudiging ≈ 11 cm R 1R afronding (Verkeerde herleiding maks 3 punte) OA (4) [28] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Wiskundige Geletterdheid/ V1 9 DBE/Feb.–Mrt. 2017 NSS – Nasienriglyn VRAAG 3 [23 punte] Vraag Oplossing Verduideliking O nderw/V MP 3.1.1 Bethulie A 2A Korrekte dorp L1 (2) A 3.1.2 (a) links/oos 1A korrekte rigting MP (b) Douglas  A 1A korrekte straat L1 (c) regterkant  A 1A korrekte kant (3) MP 3.1.3 N1 A 2A Nasionale pad L1 (2) A A A MP 3.1.4 R701 , R390 , R58 3A provinsiale paaie L1 OF slegs R58  A (3) A A A MP 3.1.5 Zastron, Rouxville, Smithfield, Bethulie en Venterstad 1A eerste dorp L2 1A volgende dorpe 1A laaste drie dorpe (3) MP 3.1.6 Kaart : Werklikheid 1A meting L3 M [aanvaar 40 tot 43 mm] A 42 mm : 72,9 km 1M skaalkonsep 42 mm : 72 900 000 C 1C herleiding 10 : 17 357 142,86 CA 1CA vereenvoudig skaal [Aanvaar 17 780 487,8 tot 16 953 488,37] NPR (Omgekeerde verhouding maks 3 punte) (4) MP 3.2.1 11 RT 2RT lees vanaf diagram L1 (15 een punt) (2) MP 3.2.2 Kloksgewys A 2A rigting L1 (2) M 3.2.3 Stemhokkies A 2A korrekte punt L1 (2) [23] Kopiereg voorbehou
Downloaded from hlayiso.com Wiskundige Geletterdheid/ V1 10 DBE/Feb.–Mrt. 2017 NSS – Nasienriglyn VRAAG 4 [39 punte] Vraag Oplossing Verduideliking O nderw/V D 4.1.1 E A 2A korrekte beskrywing L1 (2) D 4.1.2 B A 2A korrekte beskrywing L1 (2) P 4.2.1 3 A 1A teller L2  100% 1A noemer 10 A 1CA persentasie = 30% CA AO (3) MA L2 4.2.2 72; 109; 118; 137; 137; 144; 144; 146;162; 168 1MA rangskikking (stygend of D dalend) 137  144 Mediaan = M 1M mediaan konsep 2 = 140,5 CA 1CA mediaan AO (Verkeerde kolom gebruik maks 2 punte) (3) A 1A modus 1 L1 4.2.3 39% en 41% A 1A modus 2 D (Verkeerde kolom gebruik maks 2 punte) (2) D 4.2.4 G RT 2RT korrekte leerder L1 (Aanvaar 7de leerder) (2) MA M D 4.2.5 382% ÷ 10 1M konsep van gemiddelde L2 1MA optelling korrekte waardes = 38,2% of 38% CA 1CA gemiddelde % punt OF OF MA 1M konsep van gemiddelde 1337 1MA optelling korrekte waardes  100% M CA 1CA gemiddelde % punt 10  350 = 38,2% of 38% of aanvaar 0,382 of 0,38 AO (3) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Wiskundige Geletterdheid/ V1 11 DBE/Feb.–Mrt. 2017 NSS – Nasienriglyn Vraag Oplossing Verduideliking O nderw/V D 4.2.6 137 A 1A teller L2 Nuwe SBA % =  100% 1A noemer 300 A 1CA persentasie = 46% CA OF OF 137  23 6 1A teller A 23 100   50 1 1A noemer A = 46% CA 1CA persentasie AO NPR (3) D 4.3.1 B A 2A korrekte stelling L1 (2) RT D 4.3.2 Indiër/Asiaat 15 – 19 RT 1RT rassegroep L1 1RT ouderdomsgroep (2) MA P 4.3.3 Y = 2 334 819 + 2498 098 = 4 832 917 CA 1MA optelling L1 1CA totaal OF OF Y = 426 156 + 430 667 + 431 779 + 437 412 + 1MA optelling 1 558 886 + 1 150 775 + 365 544 + 31 698 MA Y = 4 832 917CA 1CA totaal AO (2) D RT 4.3.4# 2 334 819 1RT korrekte waardes L2  100% M 1M waarskynlikheid as % 54 957 764 ≈ 4,25% CA 1CA persentasie AO NPR (3) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Wiskundige Geletterdheid/ V1 12 DBE/Feb.–Mrt. 2017 NSS – Nasienriglyn Vraag Oplossing Verduideliking O nde rw/V RT D 4.3.5# 674 730 : 688 118 A 1RT korrekte waardes L1 1A konsep van verhouding = 337 365 : 344 059 CA 1CA vereenvoudig verhouding (Korrekte eenheidsverhouding maks 2) (3) RT D 4.3.6 2 498 098 1RT korrekte waardes L2  100% M 1M vermenigvuldig met 100% 54 957 764 = 4,545486967..% CA 1CA persentasie AO NPR (3) D 4.3.7 20–39 RT 2RT korrekte ouderdomsgroep L1 (2) D 4.3.8 Staafgrafiek OF B RT 2RT korrekte tipe grafiek L1 (2) [39] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Wiskundige Geletterdheid/ V1 13 DBE/Feb.–Mrt. 2017 NSS – Nasienriglyn VRAAG 5 [25 punte] Vraag Oplossing Verduideliking O nderw/V F 5.1.1 Checkers A 2A korrekte supermark L1 (2) MA F 5.1.2 X = R440,85 – R(19,99 + 7,99 + 14,99 + 89,99 + 1MA optelling/aftrekking L1 46,99 + 15,99 + 9,99 + 31,99 + 19,99 + 25,99 + 76,99 + 19,99 + 23,99 + 17,99) X = R440,85 – R422,86 1CA vereenvoudiging = R17,99 CA AO (2) F 5.1.3 Verskil = R15,99 – R13,50 MA 1MA aftrek van korrekte L1 waardes = R2,49 CA 1CA vereenvoudiging (aanvaar – R2,49) AO (2) [CA van V 5.1.2] F 5.1.4 9 A 2A korrekte getal L1 (2) F 5.1.5 Kool A 2A eerste produk L1 Melk A 1A tweede produk (3) F 5.1.6 Eiers A 2A produk L1 (2) F 5.1.7 Verskil in prys 2A Korrekte pryse L2 A M A M 1M aftrek van pryse = R(49,99 – 36) × 2,5 OF R(49,99 × 2,5 – 36 × 2,5 ) 1M vermenigvuldiging = R34,98 CA 1CA vereenvoudiging OF OF Woolworths = R49,99 × 2,5 M 1M vermenigvuldiging met korrekte prys = R124,98 A 1A vereenvoudiging PnP = R36,00 × 2,5 = R90,00 A 1A vereenvoudiging Verskil in prys = R124,98 – R90,00 M 1M aftrek van pryse = R34,98 CA 1CA vereenvoudiging (5) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Wiskundige Geletterdheid/ V1 14 DBE/Feb.–Mrt. 2017 NSS – Nasienriglyn Vraag Oplossing Verduideliking O nde rw/V F 5.2.1 Checkers A 2A korrekte onderneming L1 (2) A F 5.2.2 Woolworths OF PnP A 2A korrekte onderneming L1 (2) A F 5.2.3 Verskil =R 479,44 – R208,74 M 1A korrekte waardes L1 1M aftrekking = R 270,70 CA 1CA vereenvoudiging OF OF A Verskil = R 453,06 – R208,74 M 1A korrekte waardes 1M aftrekking = R 244,32 CA 1CA vereenvoudiging AO (3) [25] TOTAAL 150 Kopiereg voorbehou

Published documents with matching subject and grade metadata.

Matched using subject, grade, language, document type and exam metadata.

More from Grade 12 Mathematical Literacy

Explore more published documents in this catalogue.

View all