Downloaded from hlayiso.com
SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN
WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1
2017
NASIENRIGLYNE
PUNTE: 150
SIMBOOL VERDUIDELIKING
M Metode
MA Metode met akkuraatheid
CA Volgehoue akkuraatheid
A Akkuraatheid
C Herleiding
S Vereenvoudiging
RT/RG/RD Aflees van tabel/Aflees van grafiek/Aflees van diagram
SF Vervanging in 'n formule
O Opinie/Voorbeeld/Definisie/Verduideliking
R Afronding
NPR Geen penalisering vir afronding of weglaat van eenhede
AO Slegs antwoord, volpunte
Hierdie nasienriglyne bestaan uit 12 bladsye.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
You're offline
Skip to contentMemorandum 

%20June%202025%20Possible%20Answers--b592d0c3-9486-4357-be22-a8e995043cee/v1-cdd6cb1fcc7cfc379b4b/card.webp)


%20June%202024%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--48d5582a-947d-4054-847b-d7bac4525b7d/v1-e67cb11e40db49b9008f/card.webp)





%20Preparatory%202017%20Addendum_hlayiso.com_--f52aff5c-abbe-4fde-b6ac-05165475dabd/v1-5415ac530376df944eb8/card.webp)
View all





Mathematical Literacy P1 May June 2017 Memo Afr hlayiso.com
Mathematical Literacy · Grade 12 · NSC June Exam · 2017. Memorandum, 12 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Mathematical Literacy
- Grade
- Grade 12
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2017
- Exam period
- NSC June Exam
- Paper
- 1
- Pages
- 12
- File size
- 407.5 KB
Loading document…
Loading document…
1 of 12
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
Wiskundige Geletterdheid/V1 2 DBE/2017
SSE – Nasienriglyne
Vraag 1 [30 Punte] [SIEN TABLE OM TOTAAL AAN TE PAS TOT 30 / SEE
TABLE TO ADJUST TOTAL TO 30]
Vraag Oplossing Verduideliking O/V
MA F
1.1.1 R8,70 × 40 = R348 A 1MA vermenigvuldig met 40 V1
1A boks prys
AO
(2)
F
1.1.2 'n Wins word gemaak wanneer die verkoopsprys meer V1
as die kosprys is. O 2O verduideliking
OF OF
O
'n Wins is die bedrag wat by die kosprys getel word. 2O verduideliking
OF OF
O 2O verduideliking
Maak meer geld as die kosprys.
OF OF
O 2O verduideliking
Die positiewe verskil tussen inkomste en uitgawes.
OF
OF
O 2O verduideliking
Inkomste is meer as die koste of uitgawes.
OF OF
O
Ekstra geld verkry vanuit die verkoop van 'n produk, 2O verduideliking
(2)
(Aanvaar 'n korrekte
voorbeeld ter verduideliking)
F
1.1.3 Bedrag = 40% × R435,04 MA 1MA bereken 40% van V1
= R174,016 R435,04
≈ R174,02 A 1A BTW-bedrag
AO
NPR
(2)
F
1.1.4 Totale koste M RT 1RT alle korrekte waardes V1
(a) = R10,04 + R8,70 + R20,66 + R6,73 + R29,99 1M optelling ten minste 3
korrekte waardes
= R76,12 CA 1CA totaal
AO
(3)
F
1.1.4 R22 770 MA 1MA korrekte deling V1
(b) Verkoopsprys = 1A verkoopsprys
230
= R99,00 A AO
(2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Wiskundige Geletterdheid/V1 3 DBE/2017
SSE – Nasienriglyne
Vraag Oplossing Verduideliking O/V
Hierdie vraag word nie gemerk nie, kandidate se F
1.2.1 punte word aangepas V1
Let wel: SARS is die Suid Afrikaanse Inkomstediens
F
1.2.2 R61 296 RT 2RT korrekte bedrag V1
(2)
F
1.2.3 R542 096,76 1MA korrekte deling V1
MA
12
= R45 174,73 A 1A maandelikse salaris
AO
(2)
F
1.2.4 Belastingkerf 4 RT 2RT korrekte belastingkerf V1
(2)
OF
406 401 – 550 100 RT
OF RT
96 264 + 36% van belasbare inkomste bo 406 400
A Plan
1.3.1 1 eenheid op die kaart is 200 eenhede in werklikheid 2A verduideliking V1
(2)
OF
A
Die werklike een is 200 keer groter.
A
OF Die tekening is 200 keer kleiner
C M
1.3.2 Omtrek = 4 cm + 2 cm + 4,25 cm + 2,55 cm M 1C herleiding V1
= 12,8 cm CA 1M tel 4 sye bymekaar
1CA omtrek
AO
(3)
A D
1.4.1 Januarie 2015 A 1A korrekte maand V1
1A korrekte jaar
OF (2)
01/2015 A
A D
1.4.2 Die prys van koek het gedaal/afgeneem / geval / 2A beskrywing V1
verminder
(2)
D
1.4.3 100% A 2A korrekte indeks V1
Geen penalisasie as %
weggelaat is.
Penaliseer indien indeks as
R100 gegee word
(2)
[28]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Wiskundige Geletterdheid/V1 4 DBE/2017
SSE – Nasienriglyne
VRAAG 2 [35 PUNTE] Onderwerp Finansies
Vraag Oplossing Verduideliking V
RT V1
2.1.1 R8 060,27 + R600 = R8 660,27 A 1RT beide waardes
korrek afgelees
1A balans
AO
(2)
M V1
2.1.2 R4 050,98 – R4 034,77 = R16,21 A 1M aftrekking
1A rente
AO
(2)
A V1
2.1.3 Aanvaar enige rekeningnommer van 143260000 tot 2A moontlike nommer
143269999
OF
Skryf slegs die VIER ontbrekende syfers (2)
V1
2.1.4 Mdiso Khaile A 2A korrekte persoon
(2)
V1
2.1.5 0 OF geen A 2A korrekte getal
(2)
W
2.1.6 0 OF 0% OF onmoontlik A 2A korrekte V2
waarskynlikheid
(2)
M A V1
2.1.7 R1,50 × 4 + R0,40 × 6 + R1,20 + R5,00 × 2 = R19,60 1M optelling van waardes
(a) 1A korrekte waardes
(2)
V2
2.1.7 R19,60 M 1M deling deur 114%
(b) Bedrag sonder BTW = = R17,19
114%
1M aftrekking
BTW-bedrag = R19,60 – R17,19 M
= R2,41 A 1A BTW-bedrag
OF OF
M
14% 1M deling met 114%
BTW bedrag = × R19,60 1M werk met verhouding
114% M
= R2,41 A 1A BTW-bedrag
AO
(3)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Wiskundige Geletterdheid/V1 5 DBE/2017
SSE – Nasienriglyne
Vraag Oplossing Verduideliking O/V
V1
2.2.1 Diensfooie A 2A korrekte item
(2)
M V1
2.2.2 R4 253 219 duisend – R4 165 225 duisend 1M aftrekking van
= R87 994 duisend A korrekte waardes van
table
1A verskil in duisende
(2)
RT A V1
2.2.3 R2 878 830 duisend = R2 878 830 000 1RT korrekte
≈ R2,9 miljard CA verwagte inkomste
1A uitbreiding van
bedrag
1CA inkomste in
miljard
AO
(3)
M MA V2
2.2.4 B = 4 253 219 – (794 866 + 2 694 542 + 34 044 + 211 526) 1M aftrekking
1MA optelling van
= R518 241 CA korrekte waardes
1CA waarde
AO
(3)
V3
2.2.5 Totale inkomste MA 1MA optelling van
= 716 603 + 2 227 636 + 51 027 + 519 604 + 312 290 korrekte waardes
= 3 827 160 A 1A inkomste
Totale uitgawes
= 886 355 +34 657 + 481 980 + 71 180 + 1 780 120 + 238 +
875 072 1A uitgawes
A
= 4 129 602
A = R3 827 160 – R4 129 602 = – R302 442 CA 1CA bedrag
of (R302 442)
Dit is 'n TEKORT CA 1CA tekort
(5)
V2
2.2.6 Persentasie verhoging
Verskil in vergoeding
= × 100%
Oorspronklike begrote vergoeding
1RT aflees van
RT
korrekte waardes
43 033 000 − 42 350 000 SF
= × 100% 1SF vervanging
42 350 000
1CA % verhoging
≈ 1,613 % CA AO
(3)
[35]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Wiskundige Geletterdheid/V1 6 DBE/2017
SSE – Nasienriglyne
VRAAG 3 [28 PUNTE] Onderwerp Meting
Vraag Oplossing Verduideliking O/V
V1
3.1.1 B A 2A korrekte letter
OF OF
325 × 325 × 325 A 2A afmetings
(2)
RT V2
3.1.2 Oppervlakte = 1 200 mm × 325 mm SF 1RT korrekte afmetings
= 120 cm × 32,5 cm C 1SF vervanging
1C herleiding
= 3 900 cm2 CA 1CA oppervlakte
OF OF
RT 1RT korrekte afmetings
Oppervlakte = 1 200 mm × 325 mm SF 1SF vervanging
= 390 000 mm2 A 1A oppervlakte
1C herleiding
= 3 900 cm2 C
AO
(4)
V1
3.1.3 24 1M deel aantal houers
Aantal houers op die grond = = 12 M
2 met 2
1M vermenigvuldig
Oppervlakte benodig = 12 × 1 056,25 cm2 M opp van 1 houer met
= 12 675 cm2 CA aantal houers in laag
1CA oppervlakte
OF OF
MA
Totale oppervlakte = 1 056,25 cm2 × 24 = 25 350 cm2 1MA vermenigvuldig
opp. met 24
25 350 cm 2
Oppervlakte benodig = M 1M deel totale opp.
2 met 2
1CA oppervlakte
= 12 675 cm2 CA AO
(3)
V1
3.1.4 600 : 325 RT A 1RT korrekte twee
waardes
= 24 : 13 S 1A verhouding
korrekte orde
1S vereenvoudiging
AO
(3)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Wiskundige Geletterdheid/V1 7 DBE/2017
SSE – Nasienriglyne
Vraag Oplossing Verduideliking O/V
V3
3.1.5 Volume = 1 500 mm × 475 mm × 462,5 mm SF 1SF vervanging
(a) = 1,5 m × 0,475 m × 0,4625 m C 1C herleiding
= 0,32953125 m3 CA 1CA volume
CA M 1CA aftrekking
Binnevolume = 0,32953125 m3 – 0,32953125 m3 × 9,36% 1M vermenigvuldig met
= 0,298687125 m3 9,36%
≈ 0,299 m3
OF OF
V3
3.1.5 Volume = 1 500mm × 475mm × 462,5mm SF 1SF vervanging
(a) = 1,5 m × 0,475 m × 0,4625 m C 1C herleiding
= 0,32953125 m3 CA 1CA volume
100% – 9,36% = 90,64% A 1A aftrekking
M 1M vermenigvuldig met
Binnevolume = 0,32953125 m3 × 90,64% ≈ 0,299 m3
90,64%
(5)
V1
3.1.5 3
6 m MA 1MA deling
(b) aantal houers =
0,299 m 3
A 1A vereenvoudiging
≈ 20,066 1R afronding
≈ 20 R AO
(3)
V2
3.1.5 Volume benodig = 148 × 0,299 1A totale volume
(c) = 44,252 A
44,252 m 3 M 1M deling met 6 m3
Trokvragte =
6 m3
= 7,375333...
≈8 R 1R rond op
OF OF
148 M 1M werk met verhouding
Trokvragte = vanaf V3.1.5(b)
20
= 7,4 A 1A totale volume
≈ 8 R 1R rond op
AO
(3)
A 1A radius V1
3.2.1 5 duim OF 5,25 duim
1
4
A 1A duim
(2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Wiskundige Geletterdheid/V1 8 DBE/2017
SSE – Nasienriglyne
Vraag Oplossing Verduideliking O/V
V2
3.2.2 Volume (in cm 3 )
h= 1 2
4 × π × (middellyn in cm)
20 000 cm 3 1SF korrekte vervanging
h= 1 2
SF
4 × 3,142 × (10 2 × 2,54 cm) C (20 000 en 10 12 )
1
20 000 cm 3 1C herlei van duim na cm
=
558,717431cm 2
≈ 35,79 cm CA 1CA hoogte
NPR
AO
(3)
[28]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Wiskundige Geletterdheid/V1 9 DBE/2017
SSE – Nasienriglyne
VRAAG 4 [23 PUNTE]
Vraag Oplossing Verduideliking O/V
V2
4.1.1 Noordwes of NW A 2A rigting
(2)
O V1
4.1.2 Dui die GRENS tussen Suid-Afrika en Botswana aan 2O verduideliking
Aanvaar: grens / heining
(2)
A V1
4.1.3 Reis van Johannesburg na Zeerust via Koster en dan 1A Koster of N14 en
A A 1A Zeerust of N4
van Zeerust na die Abjaterskop-hek 1A Abjaterskop-hek of R49
OF A A (3)
Ry met die N14, N4, draai op die R49 A
M V1
4.1.4 Afstand = 221,2 km – (62,4 km + 88,1km) RT 1M aftrekking
1RT korrekte afstande
CA
= 70,7 km 1CA afstand
AO
(3)
A M CA V2
4.1.5 Via Koster: 70 km + 71,9 km + 35,2 km = 177,1 km 1A korrekte afstand
1M optelling
1CA afstand van kortste roete
CA vanaf 4.1.3 (3)
V1
4.2.1 Linkerkant A 2A korrekte kant
(2)
MA RT 1RT 31 kothuis V2
4.2.2 3 × 31 = 93 CA 1MA vermenigvuldig met 3
1CA aantal gaste
AO
(3)
V2
4.2.3 Stap na ontvangs en loop tussen ontvangs en kothuis 1A verby ontvangs
nommer 17 deur. A 1A verby ablusie
Loop verby die ablusieblok. A 1A pad oorsteek
Steek die pad oor na die swembad A OF
OF
Draai regs in die pad in gaan verby die petrolstasie ,
ontvangs en die winkel A 1A verby petrolstasie, ontvangs en
Draai links in die pad in A winkel
Loop reguit aan, die swembad sal aan jou regterkant 1A draai links in die pad in
wees A 1A swembad aan regterkant
(3)
1A teller P
A
4.2.4 2 1A noemer V2
P (nie 'n nagrit nie) = of 66,67% of 0,67
3 A (2)
[23]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Wiskundige Geletterdheid/V1 10 DBE/2017
SSE – Nasienriglyne
VRAAG 5 [34 PUNTE] Onderwerp Data
Vraag Oplossing Verduideliking O/V
V1
5.1.1 Vrystaat A 1A korrekte provinsie
(2)
V1
5.1.2 1RT alle korrekte waardes
RT M
66 007 + 24 475 + 74 823 + 96 057 + 57 108 +34 936 + 1M optelling (min 8 prov.)
8 972 + 26 194 + 36 451 = 425 023 CA 1CA totale onderwysers
AO
(3)
V2
5.1.3 1RT korrekte waardes
RT 1MA % berekening
6 156
× 100% MA
25 720 1CA % skole
CA AO
≈ 23,93% NPR
(3)
V2
5.1.4 Totale aantal leerlinge 1RT korrekte waardes
LSV = 1SF vervanging
Totale aantal skole
2 129 526 RT SF
= 1CA verhouding
2 649 AO
≈ 803,898 ≈ 804 CA
NPR
(3)
V1
5.1.5 30,1 A 2A modus
(a) (2)
A V1
5.1.5 31,5 30,1 30,1 30,0 29,8 29,4 28,9 28,5 27,2 A 1A al die waardes
(b) 1A korrekte orde
(2)
V2
5.1.5 2A mediaan
(c) 29,8 A CA vanaf V5.1.5 (b)
(2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Wiskundige Geletterdheid/V1 11 DBE/2017
SSE – Nasienriglyne
Vraag Oplossing Verduideliking O/V
5.1.6 Onderwyser-Skoolverhouding in staatskole en
onafhanklike skole, per provinsie
30 A
28,2
25 A
Onderwyser -Skoolverhouding
22
A
20 18,5 A
17,5 A
A 16,3
15,6 15,7
15 14
11,5
10
5
0
Gauteng Limpopo
KwaZulu-Natal
Ooskaap Vrystaat
Noordwes
Mpumalanga
Noordkaap
Weskaap
Provinsies
V2
6 × 1A vir elke korrekte staaf (6)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Wiskundige Geletterdheid/V1 12 DBE/2017
SSE – Nasienriglyne
Vraag Oplossing Verduideliking O/V
A V1
5.2.1 0,1 = 10% CA 1A identifisering van die
korrekte waarde
1CA skryf as 'n persentasie
(2)
V1
5.2.2 (a) R N OF N R A 2A uitkoms by (a)
(b) D L OF L D A 2A uitkoms by (b)
(4)
P
5.2.3 RT 5 1 1A korrekte waarskynlikheid V2
0,05 = = CA 1A vereenvoudigde breuk
100 20
AO
(2)
RT V1
5.2.4 1 562 × 0,8 = 1 249,6 CA 1RT korrekte waarde
≈ 1 249 of 1250 R 1CA vereenvoudiging
1R ronding
AO
(3)
[34]
Kopiereg voorbehou
Recommended for this subject
Published documents with matching subject and grade metadata.

Memorandum
MATHS LIT P1 GR12 MEMO JUNE 2025 AFRIKAANS FINAL

Memorandum
Maths LIT Grade 12 NSC P1 MEMO September 2025 Free State
%20June%202025%20Possible%20Answers--b592d0c3-9486-4357-be22-a8e995043cee/v1-cdd6cb1fcc7cfc379b4b/card.webp)
Memorandum
Mathematical Literacy P1 (English) June 2025 Possible Answers

Memorandum
Maths LIT Grade 12 NSC P1 MEMO September 2025 Limpopo

Memorandum
MATHS LIT P2 GR12 MEMO JUNE 2024 English hlayiso.com
%20June%202024%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--48d5582a-947d-4054-847b-d7bac4525b7d/v1-e67cb11e40db49b9008f/card.webp)
Memorandum
Gr 12 Mathematical Literacy P1 (English) June 2024 Possible Answers hlayiso.com
Related documents
Matched using subject, grade, language, document type and exam metadata.

Question paper
Mathematical Literacy P1 May June 2017 Eng hlayiso.com

Memorandum
Mathematical Literacy P1 June July 2015 Memo Eng hlayiso.com

Addendum
Mathematical Literacy P2 May June 2017 Addendum Afr hlayiso.com

Question paper
Mathematical Literacy P2 May June 2017 Eng hlayiso.com

Addendum
Grade 12 NSC Mathematical Literacy P1 Preparatory 2017 Addendum hlayiso.com
%20Preparatory%202017%20Addendum_hlayiso.com_--f52aff5c-abbe-4fde-b6ac-05165475dabd/v1-5415ac530376df944eb8/card.webp)
Addendum
Grade 12 NSC Mathematical Literacy P1 (Afrikaans) Preparatory 2017 Addendum hlayiso.com
More from Grade 12 Mathematical Literacy
Explore more published documents in this catalogue.

Addendum
MATHS LIT P2 GR 12 SEPT 2025 ADDENDUM AFR

Question paper
Maths LIT Grade 12 NSC P1 QP September 2025 Free State

Addendum
Maths LIT Grade 12 NSC P1 ANSWER BOOK September 2025 KZN

Question paper
Maths LIT Grade 12 NSC P1 QP September 2025 Limpopo

Question paper
Maths LIT Grade 12 NSC P2 QP September 2025 Limpopo

Question paper