Skip to content

Mathematical Literacy Grade 12 P1 NSC June 2023 QP (Afr)

Question paperMathematical LiteracyGrade 12202313 pages

Grade 12 Mathematical Literacy Paper 1 question paper from the NSC June Exam 2023 (Afrikaans), 13 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Answer online

Loading document…

Loading document…

Questions in this paper

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com basic education Department: Basic Education REPUBLIC OF SOUTH AFRICA SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN/ NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1 2023 PUNTE: 150 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 13 bladsye en 'n addendum met 3 bylaes. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Wiskundige Geletterdheid/V1 2 DBE/2023 SS/NSS INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. 2. 10. Hierdie vraestel bestaan uit VYF vrae. Beantwoord AL die vrae. Gebruik die BYLAES in die ADDENDUM om die volgende vrae te beantwoord: ¢ BYLAE A vir VRAAG 2.1 e BYLAEB vir VRAAG 3.1 « BYLAEC vir VRAAG 3.2 Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie vraestel gebruik is. Begin ELKE vraag op 'n NUWE bladsy. Jy mag 'n goedgekeurde sakrekenaar (nieprogrammeerbaar en niegrafies) gebruik, tensy anders aangedui. Toon ALLE bewerkings duidelik. Rond ALLE finale antwoorde toepaslik volgens die gegewe konteks af, tensy anders vermeld. Dui meeteenhede aan, waar van toepassing. Diagramme is NIE noodwendig volgens skaal geteken NIE, tensy anders vermeld. Skryf netjies en leesbaar. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Wiskundige Geletterdheid/V1 3 DBE/2023 SS/NSS VRAAG 1 1 ‘n Generator (Kragopwekker) is 'n handige toestel wat gebruik kan word as 'n alternatiewe bron van elektrisiteit gedurende 'n kragonderbreking. Hieronder getoon is 'n prentjie van 'n generator met verskillende betalingsopsies. BETALINGSOPSIES VAN 'N GENERATOR Kontantprys R10 999 —* neatettme Sa Syrrsse oo (15% BTW ingesluit) Huurkoop Deposito: 10% Paaiement: R534,14 p.m. x 24 maande Rentekoers: 14,75% Aanlyn krediet (deur Mobicred) Paaiement: R1 006 p.m. « 12 maande Rentekoers: 9,76% [Aangepas uit www.muncha.com] Gebruik die inligting hierbo om die vrae wat volg, te beantwoord. Definieer huurkoop in die gegewe konteks. Gee TWEE betalingsopsies vir hierdie generator. Skryf die rentekoers neer indien die generator op huurkoop gekoop is. Bereken die totale koste van die generator deur Mobicred te gebruik. Afslag van 12,5% word op die kontantprys gegee. Bereken die bedrag afslag wat gegee word indien die generator kontant gekoop word. gekoop word. Kopiereg voorbehou Noem die tipe rentekoers gehef indien die generator op huurkoop Blaai om asseblief (2) (2) (2) (2) Q) (2)
Downloaded from hlayiso.com Wiskundige Geletterdheid/V] 1.2 4 SS/NSS DBE/2023 John se dogter het in 2022 by die skool se hokkiespan aangesluit. TABEL 1 hieronder toon die skoolsportuniform wat sy sal nodig hé, sowel as die persentasie (%) verandering in die prys in vergelyking met die vorige jaar. TABEL 1: PRYSE VAN SKOOLSPORTUNIFORM MET PERSENTASIE (%) VERANDERING IN PRYS ITEM 2021-PRYS 2022-PRYS % VERANDERING IN PRYS Sporthemp R267,92 R265,00 -Li Sportkortbroek R214,17 R177,00 —17,4 Sportrompie R248,70 R232,00 - 6,7 Sweetpakbaadjie R267,78 R382,00 42,7 Sweetpakbroek R87,75 R195,00 122,2 Sportsokkies R48,58 R53,50 10,1 Pet/Keps R89,95 R171,00 90,1 [Aangepas uit www.news24.com/fin24/money/education] Gebruik TABEL 1 om die vrae wat volg, te beantwoord. 1.2.1 Rangskik (in stygende volgorde) die % verandering in die prys. 1.2.2 Identifiseer die derde duurste item in 2022. 1.2.3 Bereken die verskil in prys van 'n pet wat in 2022 gekoop is in vergelyking met 2021. 1.2.4 Bepaal die totale koste van die skoolsportuniform in 2021. 1.2.5 Noem EEN ander item wat NIE in die tabel gelys is NIE wat John se dogter dalk sal nodig hé om vir die skool se hokkiespan te speel. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief 2) (2) (2) (2) 2)
Downloaded from hlayiso.com Wiskundige Geletterdheid/V 1 3 DBE/2023 SS/NSS 1.3 Die lyngrafick hieronder toon die amptelike en uitgebreide werkloosheidskoerse vir 2021 vir al die provinsies in Suid-Afrika. LET WEL: Die uitgebreide werkloosheidskoers sluit die statistiek van werklose persone in wat nie werk soek nie of probeer om selfwerksaam te word. Die totale arbeidsmag sluit almal in wat vir werk geskik is, die werklose mense ingesluit. AMPTELIKE EN UITGEBREIDE WERKLOOSHEIDSKOERSE VIR 2021 VIR AL DIE PROVINSIES IN SUID-AFRIKA 60 50 40 PERSENTASIE 30 20 + ———____—— 4 10 }— — 0 OK | vs | Ge | MP | NW [KZN] LP | WK | NK | —______} { [—*- Amptelike | 43,8 | 35,6 | 34,4 | 33,5 | 32,2 | 30,5 | 29,4 | 23,7 | 23,4, _—*—Uitgebreide| 49,6 | 43,4 | 41,6 | 47,6 | 47,2 | 46,4 | 49,5 | 27,9 | 42,2 | Gebruik die grafiek hierbo om die vrae wat volg, te beantwoord. 1.3.1 Skryf neer die provinsie met die: (a) Hoogste uitgebreide werkloosheidskoers (2) (b) Kleinste verskil tussen die amptelike werkloosheidskoers en die uitgebreide werkloosheidskoers (2) 1.3.2 Bepaal watter provinsie die modale amptelike werkloosheidskoers verteenwoordig. (2) 1.3.3 Die totale arbeidsmag vir die Vrystaat (VS) in 2021 was 918 000. Bereken die getal amptelike werklose persone in die Vrystaat. (3) [31] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Wiskundige Geletterdheid/V1 6 DBE/2023 SS/NSS VRAAG 2 2.1 Roadside Tours and Travel Agency het 'n bespreking by ‘'n gastehuis vir 36 werkskollegas gemaak om 'n konferensie in Upington by te woon. Die gastehuis bied kamers met 2 beddens en 4 beddens vir akkommodasie aan. BYLAE A toon 'n faktuur wat Roadside Tours and Travel Agency vanaf die gastehuis ontvang het. Die totale bedrag vir akkommodasie en etes is vooraf betaal. Gebruik BYLAE A en die inligting hierbo om die vrae wat volg, te beantwoord. 2.1.1 2.1.2 Kopiereg voorbehou Skryf die adres van die gastehuis neer. Die akkommodasiekoste sluit 15% BTW in. Bepaal (BTW uitgesluit) die prys vir 'n persoon per nag in 'n 2 bed-kamer. Bereken die onbrekende waarde C, die totaal vir die 4 bed-kamer. Bepaal (in vereenvoudigde vorm) die verhouding van die aantal gaste wat in die 2 bed-kamers bespreek is met die aantal gaste wat in die 4 bed- kamers bespreek is. Twee werkskollegas wat die 2 bed-kamers bespreek het, het soos volg gekanselleer: Een het om 11:00 gekanselleer, terwyl die ander een om 15:00 op die aankomsdatum gekanselleer het. Die koste van hulle etes sal ten volle terugbetaal word, terwyl die akkommodasiekoste terugbetaal sal word volgens die voorwaardes van die kansellasiebeleid wat in BYLAE A genoem word. Die toeroperateur het beweer dat die terugbetaling minder as R2 500 sal wees. Verifieer, deur ALLE berekeninge te toon, of hierdie bewering KORREK is. Blaai om asseblief (2) (3) (2) (6) )
Downloaded from hlayiso.com Wiskundige Geletterdheid/V1 7 DBE/2023 SS/NSS 2.2 Niel besit 'n duikklopbesigheid. Hy spesialiseer in die aankoop van ongeluk- beskadigde motors wat hy vir herverkoop (herstelwerk, oorverf, skoonmaak) opknap. Hieronder getoon is die verskillende koste aangegaan vir die opknapping van 'n ongelukbeskadigde 2019-model Renault K wid, wat vir R50 000 gekoop is. KOSTE VAN DIE OPKNAPPING PRENTJIE VAN DIE VAN DIE MOTOR BESKADIGDE MOTOR Koste van duikkloppery en oorverf: R22 000,00 Koste van die herstel van geringe enjinfoute: R3 682,50 Skoonmaak (deeglike skoonmaak van die motor): R450,00 [Bron: www.autosalvagecentre.co.za] Gebruik die inligting hierbo om die vrae wat volg, te beantwoord. 2.2.1 Bereken die totale koste van die aankoop en opknapping van die ongeluk- beskadigde motor. (2) 2.2.2 Niel verkoop gewoonlik die opgeknapte motor teen 65% van die kosprys van 'n splinternuwe soortgelyke model motor. Die kosprys van 'n splinternuwe soortgelyke model motor is R145 900. Niel het beweer dat hy 'n wins van meer as R20 000 sal maak wanneer hy die opgeknapte motor verkoop. Verifieer, deur ALLE berekeninge te toon, of sy bewering GELDIG is. (5) 2.2.3 Niel belé R15 000 van sy totale wins in 'n bank wat hom die volgende rentekoerse aanbied: 6,25% rente jaarliks saamgestel vir die eerste jaar en 'n rentekoers van 6,95% jaarliks saamgestel vir die tweede jaar. Bereken die totale rente wat Niel se belegging aan die einde van die tweede jaar sal verdien. (6) {33} Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Wiskundige Geletterdheid/V 1 8 DBE/2023 SS/NSS VRAAG 3 3.1 TABEL 2 in BYLAE B toon die getal mense wat in Augustus 2020 en 2019 by Motor Holdings (MH) in diens was. In Augustus 2020 het die maatskappy 41 motorhandelaars en 'n hoofkantoor gehad. Gebruik TABEL 2 in BYLAE B om die vrae wat volg, te beantwoord. 3.1.1 Skryf die totale getal semi-geskoolde werkers neer wat in Augustus 2020 by MH in diens was. 3.1.2 Bepaal die verskil in die totale getal werkers vanaf Augustus 2019 tot Augustus 2020. 3.1.3 Bepaal die getal personeel met gestremdhede wat in 2020 in diens was as 'n persentasie van al die werknemers in 2020. 3.1.4 Bereken die gemiddelde getal werknemers per motorhandelaar indien 1,5% van die totale getal werknemers in Augustus 2020 by die hoofkantoor gewerk het. 3.1.5 Bepaal (as 'n persentasie afgerond tot DRIE desimale plekke) die waarskynlikheid om 'n bruin vrou uit die lys werknemers in Augustus 2020 te kies. 3.2 BYLAE C toon in persentasies mond-en-snordiagramme van die werkloosheidskoers vir al die provinsies in Suid-Afrika vanaf 2019 tot 2021. Gebruik BYLAE C om die vrae wat volg, te beantwoord. 3.2.1 Kopiereg voorbehou Bepaal die volgende: (a) Onderste kwartiel vir 2020 (b) 75% persentiel vir 2019 (c) Mediaan vir 2021 Gee TWEE redes waarom daar gesé kan word dat die werkloosheidskoers in 2021 die hoogste was. Blaai om asseblief (2) (2) (3) 6) (3) (2) (2) (2) (4) 25]
Downloaded from hlayiso.com Wiskundige Geletterdheid/V 1 9 DBE/2023 SS/NSS VRAAG 4 41 Katlego is deur die Presidensiéle Jeug-indiensnemingsinisiatief (PJT) (‘Presidential Youth Employment Initiative/PYEI') in diens by 'n skool. Hy verdien 'n salaris van R4 000 per maand. Hy het tans 'n NEDBANK-Pay-as-you-use-rekening (betaal soos jy gebruik), maar dink daaraan om na 'n CAPITEC-Global One-rekening te verander. TABEL 3 hieronder toon die transaksiefooie vir die twee banke. TABEL 3: TRANSAKSIEFOOIE VAN TWEE BANKE TRANSAKSIETIPE BANKGELDE NEDBANK (Pay-as-you-use) CAPITEC (Global One) Deposito's (OTM) R1,30 per R100 R1,30 per R100 Deposito's (Tak) R80 + R2,30 per R100 R4,00 per R100 Kontantonttrekkings R9,00 per R1 000 R8 per R1 000 (eie OTM) (of 'n gedeelte daarvan) (of 'n gedeelte daarvan) Kontantonttrekkings R11 + R2,30 per R100 R10 per R1 000 (ander OTM) (of 'n gedeelte daarvan) (of 'n gedeelte daarvan) Kontantonttrekkings (tak) R80 + R2,30 per R100 N.v.T. Debietorder (intern) Gratis Gratis Debietorder (ekstern) R5,00 R1,50 Stuur kontant (R1-R1 000) R10,00 R8,00 Stuur kontant (R1_001-R5 000) R15,00 R16,00 Lugtyd/Data/Elektrisiteit R1,50 RO,50 {eie OTM) Lugtyd/Data/Elektrisiteit R10,00 R8,00 (ander OTM) [Aangepas uit nedbank.co.za en capitec.co.za] Gebruik TABEL 3 en die inligting hierbo om die vrae wat volg, te beantwoord. 41 Gee EEN rede waarom banke meer vir takdeposito's as OTM-deposito's vra. 41.2 Bepaal die verskil in koste van 'n eksterne debietorder deur 'n Nedbank-Pay- as-you-use-rekening en 'n Capitec Global One-rekening te gebruik. 4.1.3 Katlego het die volgende maandelikse transaksies op sy bankstaat gehad: Twee eksteme debietorders Een kontantonttrekking van R1 500 by eie bank se OTM Een kontantonttrekking van R450 by 'n ander bank se OTM Een Stuur kontant-transaksie van R1 500 na sy moeder Die CAPITEC-bankgelde vir die gelyste transaksies is R45,00. Katlego beweer dat hy R20,50 op bankgelde sou gespaar het indien hy by CAPITEC in plaas van NEDBANK gebank het. Verifieer, deur ALLE berekeninge te toon, of Katlego se bewering GELDIG 1s. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Wiskundige Geletterdheid/V1 10 DBE/2023 SS/NSS 42 Katlego (wat 24 jaar oud is) het twee werke: een by die PJII (‘PYET') en die ander by 'n winkel. Hy het 'n gckombineerde jaarlikse belasbare inkomste van R87 329 vir die 2021/2022-belastingjaar verdien. TABEL 4 toon die persoonlike inkomstebelastingkoerse, belastingkortings en belastingdrempels vir 2021/2022. TABEL 4: PERSOONLIKE INKOMSTEBELASTINGKOERSE, BELASTING- KORTINGS EN BELASTINGDREMPELS VIR 2021/2022 BELASTINGKOERSE 2021/2022 BELASBARE INKOMSTE (R) BELASTINGKOERSE (R) RO-R216 200 18% van elke R1 R216 201-R337 800 R38 916 + 26% van die bedrag bo R216 200 R337 801—R467 500 R70 532 + 31% van die bedrag bo R337 800 R467 501-R613 600 R110 739 + 36% van die bedrag bo R467 500 BELASTINGKORTINGS 2021/2022 Primér (onder 65) R15 714 Sekondér (65 en ouer) R8 613 Tersiér (75 en ouer) R2 871 BELASTINGDREMPELS 2021/2022 Ouderdom onder 65 R87 300 Ouderdom 65 tot ouderdom 74 R135 150 Ouderdom 75 en ouer R151 100 [Aangepas uit www.sars.za] Gebruik TABEL 4 die inligting hierbo om die vrae wat volg, te beantwoord. 4.2.1 Bereken Katlego se jaarlikse belasting betaalbaar vir die 2021/2022- belastingjaar. (4) 4.2.2 Definieer die term belastingkorting. (2) 4.2.3 Toon dat die belastingdrempel vir ouderdom 65 tot ouderdom 74 in die tabel KORREK is. (5) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Wiskundige Geletterdheid/V 1 il DBE/2023 SS/NSS 43 Katlego het by 'n huurwoonstel ingetrek. Hieronder is twee sirkeldiagramme wat 'n vergelyking van sy maandelikse begroting met sy ouers se gekombineerde maandelikse begroting toon. Katlego se ouers se gekombineerde Katlego se maandelikse begroting maandelikse begroting (inkomste R7 000) (inkomste R29 300) F E 5% 5% A 40% D eS. +9604 eS Seey numer: ooo 6 6O666066600 Cc bas 0 30% % Sleutel vir die sirkeldiagramme: Kos en elektrisiteit Versekering Klere en persoonlike sorg Kommunikasie (selfoon en data) Spaargeld Ander 3) td ||) 00) > Bestudeer die sirkeldiagramme hierbo en beantwoord die vrae wat volg. 43.1 Noem EEN ander tipe grafiek wat gebruik kan word om die data hierbo te vertoon. 4.3.2 Bereken die onbrekende waarde D in Katlego se maandelikse begroting. 4.3.3 Bepaal (as 'n desimaal) die waarskynlikheid om 'n item ewekansig uit die ouers se begroting te kies wat NIE spaargeld is NIE. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief (2) (2) (3) [29]
Downloaded from hlayiso.com Wiskundige Geletterdheid/V 1 i2 DBE/2023 SS/NSS VRAAG 5 5.1 Die grafiek hieronder toon die persentasie van die bruto produksiewaarde van die hooflandbouprodukte in Brasilié. Een waarde (B) is weggelaat. Die totale bruto waarde vir 2020 was VSA$110 322 miljoen. PERSENTASIE VAN DIE BRUTO PRODUKSIEWAARDE VAN DIE HOOFLANDBOUPRODUKTE IN BRASILIE 2020 2021 100 80 60 40 20 0 0 20 40 60 80 100 26,01 EE sojaboon 25,98 18,17 MEM suikerriet HEE 16,60 10,05 (i Koring GB iio 8,92 [I Koffiebone [i 9,33 6,67 [i Lemoen B 6,22 4,51 [fj Piesang is 1,76 I Katoensaad J 3,95 [Aangepas uit YBGE — Systematic Survey of Agricultural Production’ Gebruik die grafiek hierbo en die inligting om die vrae wat volg, te beantwoord. 5.1.1 Die persentasie bruto produksiewaarde van piesangs het van 2020 tot 2021 gedaal. Identifiseer die landbouproduk wat van 2020 tot 2021 die meeste gestyg het. (2) 5.1.2 Bepaal die totale bedrag (in VSA$) wat koffie in 2020 bygedra het. (3) 5.1.3 Bepaal die waarskynlikheid om aartappels ewekansig as 'n landbouproduk uit die data hierbo te kies. (2) 5.1.4 Die bruto waarde van die produksie van sojabone in 2021 was VSA$32 201 miljard. Bepaal (in miljard) die bedrag vir die produksie van mielies in 2021. (5) 5.1.5 Die gemiddelde persentasie bydrae van die sewe landbouprodukte in 2021 was 11,15%. Bepaal die persentasie bydrae van piesangs (B) in 2021. (5) 5.1.6 Die vooruitgeskatte totale bruto waarde vir 2022 was een honderd en agtien miljard vier honderd en vyf miljoen VSA-dollar. Skryf hierdie waarde neer deur syfers (getalle) te gebruik. (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Wiskundige Geletterdheid/V 1 13 DBE/2023 SS/NSS: 5.2 Brasilié het handelsverhoudinge met 'n aantal lande. TABEL 5 hieronder toon die waarde (in miljard VSA$) van invoere en uitvoere vir Brasilié met ses lande. TABEL5: DIE WAARDE (IN MILJARD VSAS$) VAN INVOERE EN UITVOERE VIR BRASILIE MET SES LANDE LAND INVOERE UITVOERE (Miljarde VSA$) (Miljard VSA$) China 36,74 67,79 Verenigde State van Amerika 29,72 21,62 Duitsland 9,68 4,12 Argentinié 8,22 8,49 Suid-Korea 4,66 3,76 Japan 4,32 4,13 TABEL 6 hieronder dui die wisselkoers op 27 April 2022 aan. TABLE 6: GELDEENHEIDHERLEIDINGSFAKTORE GELDEENHEID WISSELKOERSE VSA-dollar (VSA$) na Brasiliaanse real (BRL) VSA$1 = BRL4,9642 Brasiliaanse real (BRL) na Suid-Afrikaanse rand (ZAR) | 1BRL = R3,2026 Euro (€) na Brasiliaanse real (BRL) €1 = BRLS,2379 [Aangepas uit www.xe.com]} Gebruik TABEL 5 en TABEL 6 hierbo om die vrae wat volg, te beantwoord. 5.2.1 Noem die land met die kleinste omvang tussen die invoere en uitvoere na Brasilié. (2) 5.2.2 Identifiseer die swakste geldeenheid teenoor die Brasiliaanse real. (2) $.2.3 Bereken die wisselkoers tussen die euro en die Suid-Afrikaanse rand in die vorm €1=R... (3) 5.2.4 Ludwig, 'n Duitse burger, het beweer dat die verskil tussen die Verenigde State se invoere en uitvoere na Brasilié meer as 7 600 miljoen euro is. Verifieer, deur ALLE berekeninge te toon, of Ludwig se bewering GELDIG is. (6) [32] TOTAAL: 150 Kopiereg voorbehou

Study this subject

More from Grade 12 Mathematical Literacy

View all