2 basic education
Department:
y
(Gy Basic Education
QW REPUBLIC OF SOUTH AFRICA
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 12
i
a" WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1 i
0 u
0 u
a“ NOVEMBER 2016 fs
ee eee ee ra
PUNTE: 150
| TYD: 3 uur
Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye, 2 antwoordblaaie en
‘n addendum met 4 bylaes (5 bladsye).
| Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
— a =|
You're offline
Skip to contentQuestion paper 











View all


%20June%202025%20Possible%20Answers--b592d0c3-9486-4357-be22-a8e995043cee/v1-cdd6cb1fcc7cfc379b4b/card.webp)


Mathematical Literacy P1 Nov 2016 Afr hlayiso.com
Mathematical Literacy · Grade 12 · NSC November Exam · 2016. Question paper, 12 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Mathematical Literacy
- Grade
- Grade 12
- Document type
- Question paper
- Year
- 2016
- Exam period
- NSC November Exam
- Paper
- 1
- Pages
- 12
- File size
- 3.4 MB
Loading document…
Loading document…
1 of 12
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
Wiskundige Geletterdheid/V1 2 DBE/November 2016
NSS
INSTRUKSIES EN INLIGTING
L.
is
10.
Hierdie vraestel bestaan uit VYF vrae. Beantwoord AL die vrae.
2 Gebruik die BYLAES in die ADDENDUM om die volgende vrae te
beantwoord:
BYLAE A vir VRAAG 1.1
BYLAE B vir VRAAG 3.1
BYLAE C vir VRAAG 3.2
BYLAE D vir VRAAG 5
2.2 Beantwoord VRAAG 1.2.4(a) op die aangehegte ANTWOORDBLAD 1.
Beantwoord VRAAG 4.2.6 op die aangehegte ANTWOORDBLAD 2.
23 Skryf jou sentrumnommer en eksamennommer in die ruimtes op die
ANTWOORDBLAAIE. Lewer die ANTWOORDBLAAIE saam met jou
ANTWOORDEBOEK in.
Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie vraestel
gebruik is.
Begin ELKE vraag op 'n NUWE bladsy.
Jy mag 'n goedgekeurde sakrekenaar (nieprogrammeerbaar en niegrafies) gebruik,
tensy anders aangedui.
Toon ALLE bewerkings duidelik.
Rond ALLE finale antwoorde toepaslik volgens die gegewe konteks af, tensy anders
aangedui.
Dui meeteenhede aan, waar van toepassing.
Kaarte en diagramme is NIE noodwendig volgens skaal geteken NIE, tensy anders
aangedui.
Skryf netjies en leesbaar.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Wiskundige Geletterdheid/V1 3 DBE/November 2016
NSS
VRAAG 1
1.1 BYLAE A toon 'n huisleningstaat en transaksiegeskiedenis vir die tydperk
22 September 2013 tot 22 Maart 2014.
LET WEL:
e Die termyn van die huislening is 20 jaar.
e Die maandelikse administrasiegeld bly onveranderd vir die duur van die
leningstermyn.
e__ Die rentekoers het slegs een keer tydens hierdie staat se tydperk verander.
Gebruik BYLAE A om die vrae wat volg, te beantwoord.
1.1.1 Gee die naam van die lener.
1.1.2 Noem die einddatum (maand en jaar) van die lening.
1.1.3 Bereken die verskil tussen die versekerde waarde van die eiendom en die
geregistreerde verbandbedrag.
1.1.4 Bepaal die totale administrasiegeld betaalbaar vir die volle leningstermyn.
1.1.5 Die rentekoers het op 30 Januarie 2014 met 0,5% gedaal.
Bepaal die rentekoers wat voor 30 Januarie 2014 gebruik is.
1.1.6 Bereken die BTW-bedrag wat by die maandelikse administrasiegeld
ingesluit is.
1.1.7 Verduidelik die term huislening.
1.1.8 Kies EEN van die volgende stellings wat korrek verduidelik waarom die
rentebedrae wat vir Februarie en Maart gehef is, verskil:
A ___ Die rentekoers het verander.
B Rente word teen die daaglikse uitstaande balans gehef.
€ Die rentebedrag verminder maandeliks.
1.1.9 Die debietorder is as gevolg van 'n bankfout nie op 1 Oktober 2013 betaal
nie. Die debietorder is op 2 Oktober 2013 betaal. Die bank het die fout
reggestel deur 'n aanpassing te maak, soos aangetoon op die staat.
(a) Bereken die aanpassingsbedrag.
(b) Noem vervolgens of hierdie aanpassingsbedrag as 'n debiet of 'n
krediet getoon moet word.
1.1.10 Bereken die bedrag rente verskuldig op 1 April 2014 wat op die volgende
staat getoon sal word.
: : Bxoxr
Jy mag die volgende formule gebruik: Rente = 365
5
Waar
B = balans op die 1“* van die vorige maand
n = die aantal dae in die maand
r = die rentekoers
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(2)
(2)
@)
(3)
(2)
(3)
(2)
(2)
(2)
(2)
(G3)
Downloaded from hlayiso.com
Wiskundige Geletterdheid/V1
4 DBE/November 2016
NSS
12 Khumu beplan
Deel van haar
Sy kry kwota:
huurkoste asook 'n veranderlike koste per persoon.
TABEL | hieronder toon die kostestruktuur van hierdie drie lokale.
'n funksie om fondse vir behoeftige leerders in te samel.
plan is om 'n geskikte lokaal vir ongeveer 200 tot 300 persone te vind.
sies by drie verskillende diensverskaffers. Elke lokaal het 'n vaste
TABEL 1: _ KOSTESTRUKTUUR VIR DIE LOKAAL
LOKAAL VASTEVERHURINGS- VERANDERLIKE
KOSTE KOSTE PER
PERSOON
Avon R3 000 R75
Beach Hotel R6 000 R45
Kasteel R11 000 R25
Die grafieke
ANTWOORDBLAD | aangetoon.
wat die totale koste van die drie lokale voorstel, word op
Gebruik die inligting in die tabel hierbo en die grafieke op ANTWOORDBLAD | om
die volgende v:
1.2.1
1.2.2 Berek
tae te beantwoord.
Verduidelik die term veranderlike koste in hierdie konteks.
en die presiese totale koste om die Beach Hotel-lokaal vir 230 mense
te huur.
Jy ma;
g die volgende formule gebruik:
Totale koste (in rand) = vaste koste + 230 = veranderlike koste
123
(a)
(b)
1.2.4
(a)
(b)
Kopiereg voorbehou
Bepaal:
Die goedkoopste lokaal indien slegs 90 persone die funksie bywoon
Die maksimum getal persone wat die funksie kan bywoon indien die
totale koste vir die lokaal R15 000 is
Khumu verkoop die kaartjies teen R150 elk.
Teken die inkomstegrafiek vir die verkoop van tot 200 kaartjies op
dieselfde rooster as die totalekostegrafieke op ANTWOORDBLAD 1.
Bereken die totale wins wat gemaak kan word indien sy die Kasteel-
lokaal huur en vir 250 persone betaal, maar slegs 194 kaartjies
verkoop.
Blaai om asseblief
(2)
(3)
(2)
(2)
(4)
(5)
(43]
Downloaded from hlayiso.com
Wiskundige Geletterdheid/V1 5 DBE/November 2016
NSS
VRAAG 2
2.1 Kataryna beplan 'n modeparade en wil die skoolsaal vir die geleentheid gebruik.
Die saal het 'n verhoog en sy beplan om 'n verhewe (wat gelig is) T-vormige platform
wat 'n loopplank genoem word, voor die verhoog op te rig, soos in die diagramme
hieronder getoon.
3D-diagram van die T-vormige Boaansig van die T-vormige loopplank
loopplank 1.8m
>
'
| latopanar |
Verhoog———>
i 15m
d 1,2m
—_ <—>
A
1.2m
Vv
Materiaalbedekking vir oop kante Z 42m
Die SEWE oop reghoekige sykante van die T-vormige loopplank sal met materiaal
bedek word. Die bokant van die loopplank sal met 'n mat bedek word. Die totale
lengte van die loopplank is gelyk aan 4 van die lengte van die saal.
[Aangepas uit www jerichostage.com]
2.1.1 Bereken:
(a) Die ontbrekende waarde d (in mm)
(b) Die totale lengte (in mm) van die oop sykante van die loopplank
(c) Die oppervlakte (in m*) van die loopplank wat met 'n mat bedek moet
word
Jy mag die volgende formule gebruik:
Oppervlakte van 'n reghoek = lengte x breedte
(d) Die lengte (in m) van die saal
2.1.2 Harry, 'n Britse model, wil die afmetings (in voet) van die voorste deel
van die loopplank weet.
Herlei 4,2 m na voet, afgerond tot een desimale plek.
LET WEL: | voet = 0.3048 m
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(4)
(3)
Downloaded from hlayiso.com
Wiskundige Geletterdheid/V 1 6 DBE/November 2016
NSS
22 Die organiseerders van die modeskou besluit om sjokolade by die ingang aan die
toeskouers uit te deel. Die prentjies en diagramme hieronder toon die twee
verskillende houers waarin die sjokolade verpak sal word.
Prentjies van verskillende houers
Houer met vierkantige basis Silindriese houer
Hoogte Sjokolade ce Sjokolade
240 mm : { om
<— a
Volume = 3 456 cm? Radius (r) = 7 cm
22.1 Bepaal A, die lengte (in cm) van EEN sy van die vierkantige basis.
Jy mag die volgende formule gebruik:
Volume van die houer met vierkantige basis = (sy)? x hoogte (4)
2.2.2 Die organiseerders van die modeparade wil hulle eie etiket rondom die
buitenste geboé kant van die silindriese houer gebruik. Die etiket sal 1 cm
langer as die omtrek van die sirkelvormige basis wees om oorvleueling
toe te laat.
Bepaal die totale oppervlakte (tot die naaste cm?) van al die etikette wat
vir 76 silindriese houers benodig sal word.
Jy mag die volgende formule gebruik:
Oppervlakte van een etiket (in em?) = [1 + 27 xr] x hoogte
gebruik 7 = 3,142 (4)
2.2.3 Toon aan, met berekeninge, dat die volume van die silindriese houer
238,99 cm? meer is as die volume van die houer met die vierkantige basis.
Jy mag die volgende formule gebruik:
Volume van silinder = 1 x r? x hoogte gebruik m = 3,142 (3)
2.2.4 Noem die geskikste metrieke maateenheid vir die massa van 'n houer met
sjokolade. (2)
[29]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Wiskundige Geletterdheid/V1 7 DBE/November 2016
NSS
VRAAG 3
3.1 Rahim se gunstelinggroep (‘band’) tree in 'n buitelugarena op. Die sitplekplan van die
arena word in BYLAE B getoon.
Gebruik BYLAE B om die vrae wat volg, te beantwoord.
3.11 Bepaal die totale getal sitplekke wat in die middelste blok beskikbaar is.
3.1.2 Gee die kompasrigting vanaf sitplek E12 na die verhoog.
3.1.3 Rahim sit presies in die middel van 'n ry in die middelste blok. Die ry
waarin hy sit, het 'n ongelyke getal sitplekke en is die verste van die
verhoog af.
Noem die ry en die sitpleknommer waar hy sit.
3.1.4 Mali sit by D14. Sy besluit om na die verversingstalletjie te gaan wat
direk oos van die beligtingshokkie is.
Gee die aanwysings vir die roete vanaf haar sitplek tot by die
verversingstalletjie.
31:5 Bepaal die waarskynlikheid om willekeurig 'n toeskouer te kies om by die
groep op die verhoog aan te sluit indien 874% van al die sitplekke in die
arena beset is.
3.1.6 Daar word voorspel dat dit hoogs onwaarskynlik is dat dit op die and van
die vertoning sal reén. Kies EEN van die waardes hieronder wat hierdie
waarskynlikheid die beste beskryf:
1 3
1,0 2 0,0 40% z 0,8 20%
3.2 BYLAE C toon die diagramme om 'n vloerlamp aanmekaar te sit.
Gebruik BYLAE C om die vrae wat volg, te beantwoord.
32.1
8.2.2.
3.2.3
3.2.4
Kopiereg voorbehou
Verwys na DIAGRAM 4.
(a) Moet die moer vasgedraai of losgedraai word?
(b) Gee die rigting waarin die moer gedraai moet word.
Hoeveel skroewe is nodig om die lampskerm aanmekaar te sit?
Watter diagram kan verbind word met die instruksie: 'Koppel die staander
aan die voetstuk.'?
Die totale hoogte van die vloerlamp in die prentjie is 62 mm.
Bepaal die werklike hoogte (in m) van die vloerlamp indien die skaal van
die diagram 1 : 30 is.
Blaai om asseblief
(3)
(2)
(3)
(4)
(3)
(2)
(2)
(2)
(2)
(2)
(3)
[28]
Downloaded from hlayiso.com
Wiskundige Geletterdheid/V 1 8 DBE/November 2016
NSS
VRAAG 4
4.1 Die motorfietslandspoedrekord is die vinnigste spoed wat deur 'n motorfietsryer op
land behaal is.
TABEL 2 hieronder toon die motorfietslandspoedrekords vanaf 1930 tot 2010.
TABEL 2: MOTORFIETSLANDSPOEDREKORDS IN MYL PER UUR
JAAR | SPOED RYER JAAR | SPOED RYER
1930 137,23 | Joseph S Wright 1956 214,50 | John Allen
1930 137,58 Ernst J Henne 1962 224,57 William Johnson
1930 150,65 | Joseph S Wright 1966 245,67 | Robert Leppan
1932 151,77 | Ernst J Henne 1970 254,84 | Cal Rayborn
1934 152,81 Emst J Henne 1975 302,92 Don Vesco
1935 159,01 Ernst J Henne 1978 318.60 | Don Vesco
1936 168,92 Ernst J Henne 1990 322,15 Dave Campos
1937 169,68 | Eric Fernihough 2006 342.80 | Rocky Robinson
1937 170,27 | Piero Taruffi 2006 350,88 | Chris Carr
1937 173,68 Ernst J Henne 2008 360,91 Rocky Robinson
1951 180,29 | Wilhelm Herz 2009 367,38 | Chris Carr
1955 184,83 | Russell Wright 2010 376,36 Rocky Robinson
1956 193,73 | John Allen
[Aangepas uit Wikipedia/Landspeedrecords
Gebruik TABEL 2 om die vrae wat volg, te beantwoord.
4.1.1
4.1.2
Kopiereg voorbehou
Bepaal die verskil tussen die hoogste en laagste landspoedrekords wat tussen
1950 en 2000 opgestel is.
Bepaal die getal ryers wat nuwe landspoedrekords vanaf 1930 tot 2010
opgestel het.
Identifiseer die TWEE jare toe die landspoedrekord vir die langste tyd nie
verbeter is nie EN noem ook die getal jare wat die rekord nie verbeter is nie.
Noem die ryer wat die landspoedrekord die meeste keer gehou het EN noem
ook hoeveel keer hierdie ryer die rekord gehou het.
Bepaal die
waarskynlikheid (as
‘n persentasie) om willekeurig 'n
landspoedrekord in TABEL 2 te kies wat gedurende die 21°“ eeu opgestel is.
Blaai om asseblief
(3)
(2)
(3)
(3)
(3)
Downloaded from hlayiso.com
Wiskundige Geletterdheid/V1 9 DBE/November 2016
NSS
4.2 TABEL 3 hieronder toon die getalle en persentasies kinders van drie
ouderdomsgroepe wat vanaf 2002 tot 2009 geen Suid-Afrikaanse opvoedkundige
inrigting bygewoon het nie.
TABEL 3: GETALLE EN PERSENTASIES VAN KINDERS WAT VANAF
2002 TOT 2009 GEEN SUID-AFRIKAANSE OPVOEDKUNDIGE
INRIGTING BYGEWOON HET NIE
OUDERDOMSGROEPE
7 tot 15 16 tot 18 7 tot 18
‘ Aantal é Aantal 0 Aantal é
daar kinders % kinders “ kinders %
2002 345 501 3,7 514 534 17.6 860 035 7,0
2003 265 328 2,8 522 914 17,2 788 242 6,4
2004 216 678 2,3 520 016 17,3 736 694 6,3
2005 209 309 2,2 539 177 17,8 A 6,0
2006 227 324 2.4 551 628 175 778 951 6,2
2007 200 520 2,1 477 411 14.8 677 931 5.4
2008 194 901 B 525 200 16,2 720 101 5,7
2009 142 843 1,5 519 576 16,7 662 419 5,3
[Aangepas uit www.statssa.co.za]
Gebruik TABEL 3 om die vrae wat volg, te beantwoord.
4.2.1
4.2.2
4.2.3
4.2.4
4.2.5
4.2.6
Kopiereg voorbehou
Noem waarom die data vir die getal kinders as diskrete data beskou word.
Identifiseer die ouderdomsgroep waar die meerderheid kinders geen
opvoedkundige inrigting bygewoon het nie.
Gee die jaar waartydens die ouderdomsgroep 16 tot 18 die beste
bywoning getoon het.
Bepaal die ontbrekende waarde A.
Bepaal die ontbrekende waarde B, indien die totale getal kinders in
daardie ouderdomsgroep 9 281 000 in 2008 was.
Teken 'n knaklyngrafiek op ANTWOORDBLAD 2 om die persentasie
Kinders in die ouderdomsgroep 16 tot 18 wat vanaf 2002 tot 2009 geen
opvoedkundige inrigting bygewoon het nie, voor te stel.
Blaai om asseblief
(2)
(2)
(2)
(2)
(5)
[30]
Wiskundige Geletterdheid/V 1 10 DBE/November 2016
Downloaded from hlayiso.com
NSS
VRAAG 5
Een van die maniere om die koopkrag van een land se geldeenheid met 'n ander land se
geldeenheid te vergelyk, is om die plaaslike prys van algemene items wat in al die lande
beskikbaar is, te vergelyk.
Die gemiddelde plaaslike prys van 'n Big Mac-burger en 'n 2 ¢-kola, sowel as die wisselkoers,
word in TABEL 4 in BYLAE D gegee.
Gebruik BYLAE D om die vrae wat volg, te beantwoord.
5.1
5.2
a3
5.4
55
5.6
7
Identifiseer die land wat die sterkste geldeenheid in vergelyking met die rand het.
Bereken die prys in rand wat jy vir 'n 2 €-kola in die Verenigde State van Amerika sal
betaal.
Bepaal die ontbrekende waardes:
5.3.1 A
53.2 B, die waarde van EEN Indiese roepee in rand
Bepaal die vereenvoudigde verhouding van die Singapoer-prys van 'n Big Mac-burger
tot 'n 2 €-kola.
Identifiseer die TWEE lande wat amper dieselfde koopkrag het.
Definieer die term mediaan.
Gebruik die pryse in rand vir 'n Big Mac-burger om die volgende te doen:
S71 Rangskik die data in dalende volgorde
5.72 Bereken die gemiddelde prys
TOTAAL:
Kopiereg voorbehou
(2)
(2)
(2)
(2)
(3)
(2)
(2)
2)
G3)
[20]
150
Downloaded from hlayiso.com
Wiskundige Geletterdheid/V 1 DBE/November 2016
NSS
ANTWOORDBLAD 1
SENTRUMNOMMER: [ [| | | | [| | |]
EKSAMENNOMMER: LI] {TTT 7 | | TT TTT i
VRAAG 1.2.4(a)
TOTALE KOSTE VIR ELK VAN DIE DRIE LOKALE
30 000 — oe sil OTR RAW naD vane acer oT cee
25000 —— —— ae oP a
/
20000 + = ,——
s
=I
£
=.
215000 -———
Ss
he
ss
v
[==}
10.000 : te
| 1? 04
Le A
oe
= 7
id ‘. AVON
5.000 ~~
ea = + «STRAND
e
——KASTEEL
0 " i a ee an ee eS es
0 50 100 150 200 250 300
Aantal persone
Kopiereg voorbehou
Downloaded from hlayiso.com
Wiskundige Geletterdheid/V1 DBE/November 2016
NSS
ANTWOORDBLAD 2
SENTRUMNOMMER: [_[ [| | | | | |]
EKSAMENNOMMER: LIT TT TT [| | TT TTT i
VRAAG 4.2.6
PERSENTASIE KINDERS IN DIE OUDERDOMSGROEP
16 TOT 18 WAT VANAF 2002 TOT 2009 GEEN
OPVOEKUNDIGE INRIGTING BYGEWOON HET NIE
20
18 :
17 =
16 = ~
15 ——_ =
Persentasie
]
|
|
14
13 = ————
12; —— : = =
u = ——— = =
10
2002
2003
2004
2005 +4
2006 -
2007 ++;
2008)
2009 -
Kopiereg voorbehou
Recommended for this subject
Published documents with matching subject and grade metadata.

Question paper
Maths LIT Grade 12 NSC P1 QP September 2025 Free State

Question paper
Maths LIT Grade 12 NSC P1 QP September 2025 Limpopo

Question paper
Maths LIT Grade 12 NSC P2 QP September 2025 Limpopo

Question paper
Maths LIT Grade 12 NSC P2 QP September 2025 North West

Question paper
MATHS LIT P1 GR12 QP JUNE 2024 English hlayiso.com

Question paper
MATHS LIT P2 GR12 QP JUNE 2024 English hlayiso.com
Related documents
Matched using subject, grade, language, document type and exam metadata.

Addendum
Mathematical Literacy P1 Nov 2016 Addendum Afr hlayiso.com

Question paper
MATHS LIT P1 GR12 SEPT2016 QP Engl hlayiso.com

Question paper
Grade 12 NSC Mathemetical Literacy P1 10601 Preperatory 2016 Question Paper hlayiso.com

Question paper
Mathematical Literacy P1 May June 2016 Afr hlayiso.com

Question paper
Mathematical Literacy P1 Nov 2022 MG Afr Eng hlayiso.com

Question paper
Mathematical Literacy P1 Nov 2022 Eng hlayiso.com
More from Grade 12 Mathematical Literacy
Explore more published documents in this catalogue.

Memorandum
MATHS LIT P1 GR12 MEMO JUNE 2025 AFRIKAANS FINAL

Addendum
MATHS LIT P2 GR 12 SEPT 2025 ADDENDUM AFR

Memorandum
Maths LIT Grade 12 NSC P1 MEMO September 2025 Free State
%20June%202025%20Possible%20Answers--b592d0c3-9486-4357-be22-a8e995043cee/v1-cdd6cb1fcc7cfc379b4b/card.webp)
Memorandum
Mathematical Literacy P1 (English) June 2025 Possible Answers

Addendum
Maths LIT Grade 12 NSC P1 ANSWER BOOK September 2025 KZN

Memorandum