Downloaded from hlayiso.com
*3WISK*
Skip to contentAll 2012 papers 
--5635f251-f8c9-433e-815b-bcb21ed14135/v1-3a94eca852d7379df89a/card.webp)




View all

%20November%202018%20Possible%20Answers--6d153a23-c8d0-4d08-ae28-4a85cbf2db98/v1-b01cdb104c3cc1934587/card.webp)



Mathematics Grade 3 ANA 2012 Question Paper (Afrikaans)
Grade 3 Mathematics question paper from the ANA 2012 (Afrikaans), 15 pages. Read online or get the free PDF download, memo linked when available.
Mathematics · Grade 3 · ANA · 2012 · Afrikaans. Question paper, 15 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Mathematics
- Grade
- Grade 3
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Question paper
- Year
- 2012
- Exam period
- ANA
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 15
- File size
- 215.1 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 15
This exam
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
Instruksies aan leerders:
1. Beantwoord al die vrae in die gegewe spasies of blokkies.
2. Jy mag nie 'n sakrekenaar gebruik nie.
3. Die toets duur 60 minute.
4. Die onderwyser sal Jeu deur die oef envraag lei voordat JY met die toets
begin.
Oef envraag
Bereken : 125 + 64
125 + 64
= 100+ 20+5+60+4 5+ 4 = 9
= 100+ 20+60+5+4 of 20+60 = 80
=100+80+9 100+ 0 = 100
= 189 125 +64 = 189
of
125 + 64 —+» 185 + 4 —+ 189
Die toets begin op die volgende bladsy.
Graad 3 Wiskunde 1
Downloaded from hlayiso.com
1. Voltooi die tabel:
° Tel aan in ns
25s
b.| Tel terug 678
in 20s
°! Tel in 50s 250
2. Skryf die getalnaam vir elk van die gegewe getalsimbole.
b. 372
Graad 3 Wiskunde 2
Downloaded from hlayiso.com
3. Beantwoord die volgende vrae:
a. Rangskik die gegewe getalle van die grootste tot die kleinste.
452 245 425 542
b. Rangskik die gegewe breuke van die kleinste tot die grootste.
1 derde Tkwart 1 half
4 Bereken elk van die volgende:
a. 431 + 213 b. 72-37
Graad 3 Wiskunde 3
Downloaded from hlayiso.com
6. 31x3 d. 84 + 4
5. Skryf die waarde van die onderstreepte syfer in elke gegewe getal neer.
6. Voltooi die getallelyn deur die ontbrekende ranggetalle in te vul.
~T i T T T t t T
Qi sie 2Asie 2ése D7ste Qesie
Graad 3 Wiskunde 4
Downloaded from hlayiso.com
7. Gebruik die pryslys om die vrae wat volg te beantwoord,
Pryslys
=
Koeldrank R3,40 é
Pakkie ee
aartapelskyf ies R1,00
Broodrollet jies R1,50 elk S.,
Lekkers 35c elk oo as
c/ cJ
a J y koop 2 broodrollet Jies en] pakkie aarLappelskyf ies. J y betaal
met 'n R5-muntstuk.
Hoeveel kleingeld sal JY kry ?
Graad 3 Wiskunde 5
Downloaded from hlayiso.com
b. Hoeveel minder sal Jy vir 5 lekkers as vir 1 koeldrank betaal ?
8. Beantwoord die volgende vrae:
a. 'n Motor het vier wiele en 'n noodwiel in die kattebak.
Hoeveel wiele het. twaalf motors?
Graad 3 Wiskunde 6
Downloaded from hlayiso.com
b, Mamma het 69 koekies wat sy gelykop tussen Tom en Tim deel.
Hoeveel koekies kry elkeen?
9. Beantwoord die volgende vrae:
a. Skryf die getal op die kortste manier.
500 +70+2=
b. Breek die getal 385 op.
385 =
c. Verdubbel 49 =
Graad 3 Wiskunde 7
Downloaded from hlayiso.com
d. Voltooi die getallelyn vanaf 396 tot 403.
« | j } } J ] i i
v
396 403
e. Vul die ontbrekende getal in om die sin waar te maak.
As 137 + 263 = 400 dan is 400 - = 263
F. Omkring die letter wat voor die korrekte antwoord staan.
Rond 297 af tot die naaste 10.
A 200
B 299
C 300
D = 290
10. a. Teken die volgende 3 diagrammme in die “herhalende”
diagrampatroon.
KOEI X
b. Skryf die volgende getal in die getalry neer.
475; 425; 375; 325;
Graad 3 Wiskunde 8
Downloaded from hlayiso.com
1. Skryf die name van die gegewe vorms en voorwerpe in die regte
kolornme.
2D-vorms
3D-voorwerpe
12, Teken 'n simmetrie-lyn op elk van die volgende vorms:
Graad 3 Wiskunde
Downloaded from hlayiso.com
13. Bestudeer die almanak en voltooi dan al die sinne.
Mei 2012
Son. Maan. Dins. Woens. | Donder. Vry. Sa.
1 2 3 4 5
é 7 8 9 10 a 12
13 14 15 16 7 18 19
20 2) 22 23 24 25 26
27 28 29 30 31
a Daar is dae in Mei.
b. Mei het Sondae.
c. Junie begin op 'n
Graad 3 Wiskunde 10
Downloaded from hlayiso.com
14. Beantwoord die volgende vrae.
a. Ornkring die letter wat voor die korrekte antwoord staan.
8.15 vm. op 'n analooghorlosie word gelees as:
A kwart oor agt in die aand.
B kwart oor agt in die oggend.
Cc kwart voor agt in die aand.
D kwart voor agt in die oggend.
b. Teken die wysers op die wyserplaat, van die horlosie in om
11.30 nm. aan te dui.
c. Een en‘n half uur is dieselfde as minute.
Graad 3 Wiskunde 11
Downloaded from hlayiso.com
15. Onderstreep die korrekte woord tussen hakies.
a. My Wiskundeboek weeg minder as een (gram; kilogram).
b. Mrr. Dlamini maak sy motor vol met dertig liter: milliliter)
brandstof.
c. Die lengte van jou leesboek is 18 (meter; sentimeter).
d. Hoe lank is die potlood?
PERT TPT UTTTPEP eT TT Tyr TT
9 5 410 15 20 28
cm
Graad 3 Wiskunde 12
Downloaded from hlayiso.com
16. Hoeveel teéls in totaal benodig JY om hierdie raam ten volle te
teél?
Getal teéls benodig =
Graad 3 Wiskunde 13
Downloaded from hlayiso.com
17. Die lengtes van die spelers in 'n netbalspan word op die
onderstaande graf’ iek aangedui, Gebruik hierdie graf iek en
beantwoord die vrae wat, volg,
eo Lengtes van’n span netbalspelers _
160 pn
i
120
100 +
Lengte van spelers in cm
Pat Neo lu Kim Sue Ash
Spelers se name
a Die getal netbalspelers in die span is
b. Die naam van die langste speler in die span is
ce. Luis em lank.
d. Ash is cm lank.
e. Lu het dieselfde lengte as
TOTAAL: 60
Graad 3 Wiskunde 14
Study this subject
Recommended for this subject

Question paper
Mathematics Grade 3 ANA Exemplars 2012 Question Paper (Afr)
--5635f251-f8c9-433e-815b-bcb21ed14135/v1-3a94eca852d7379df89a/card.webp)
Question paper
Mathematics Grade 3 ANA Exemplars 2012 Question Paper (Afr)

Question paper
Mathematics Grade 3 ANA 2011 Question Paper (Afrikaans)

Memorandum
Mathematics Grade 3 BRAILLE 2012 Memo (Afrikaans)

Memorandum
Mathematics Grade 3 DEAF 2012 Memo (Afrikaans)

Memorandum
Mathematics Grade 3 MAINSTREAM 2012 Memo (Afrikaans)
More from Grade 3 Mathematics

CAPS document
CAPS MATHS AFRIKAANS GR 1 3 FS

Memorandum
Mathematics Grade 3 Gauteng Provincial June 2018 Memo (Afr)
%20November%202018%20Possible%20Answers--6d153a23-c8d0-4d08-ae28-4a85cbf2db98/v1-b01cdb104c3cc1934587/card.webp)
Memorandum
Mathematics Grade 3 Gauteng Provincial November 2018 Memo

Memorandum
Mathematics Grade 3 Gauteng Provincial June 2017 Memo

Memorandum
Mathematics Grade 3 Gauteng Provincial June 2017 Memo (Afr)

Memorandum