You're offline
Skip to content
Question paper

Numeracy Afrikaans Grade 3

Subject: MathematicsGrade 3201111 pages
Download

Loading document…

Loading document…

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com LEARNER NUMBER JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERINGS 2010 GRAAD 3 GESYFERDHEID AFRIKAANS GESLAG (MERK ) SEUN DOGTER VAN: NAAM: PROVINSIE GEBOORTEDATUM SKOOL SE NAAM EMIS NR. DISTRIK/ STREEK Instruksies aan leerders: 1. Sakrekenaars mag nie gebruik word nie. 2. Beantwoord al die vrae in die spasies wat voorsien is . 3. Hierdie toets duur 45 minute. 4. Jou onderwyser/es gaan jou help om die voorbeeldoefeninge te beantwoord voordat jy die toets begin. Voorbeeldoefeninge Voorbeeld 1 Bereken: 125 + 64 NB. Die vraag kan op een van die volgende maniere beantwoord word: 100 + 20 + 5 + 60 + 4 100 + 80 + 9 = 189
Downloaded from hlayiso.com 2
Downloaded from hlayiso.com Voorbeeld 2 Kies en merk () die sirkel. Jy het die vraag reg beantwoord as jy jou regmerkie in hierdie vorm gemaak het.  Nota: • In hierdie toets sal jy nog meer van hierdie tipe vrae beantwoord. • Doen jou bes om al die vrae te beantwoord, alhoewel jy soms onseker mag wees met ʼn antwoord. • Skryf jou beste antwoord neer, en gaan voort na die volgende vraag. • Blaai om na die volgende bladsy nadat jy al die vrae op ʼn bladsy beantwoord het. • Kyk slegs na jou eie werk. Die toets begin op die volgende bladsy. 3
Downloaded from hlayiso.com 1. Skryf hierdie getal in syfers oor: Tweehonderd ses en tagtig . _______________________ 2. Die waarde van die onderstreepte syfer in die getal 2.1 346 is ______________. 2.2 752 is ______________. 3. 68 afgerond tot die naaste 10 is ______________. 4. Skryf die ontbrekende getalle neer as jy aantel in twintigs. 618 678 5. Volg die patroon en skryf die getal wat sal volg neer : 825 775 725 4
Downloaded from hlayiso.com 6. Bereken: 6.1 225 + 173 6.2 72 – 37 ______________ ______________ ______________ ______________ ______________ ______________ ______________ ________________ 6.3 35 x 5 ______________ ______________ ______________ ______________ 7. Verdeel 74 in die helfte ____________. 8. Verdubbel die getal 28 ____________. 5
Downloaded from hlayiso.com 9. Petra koop 54 appels en 6 sakke. Sy pak dieselfde aantal appels in elke sak totdat al die appels klaar is. Hoeveel appels het sy in elke sak gepak? _____________________________________________________ _____________________________________________________ _____________________________________________________ 10. Merk  die blokkie langs die getallelyn met al die getalle in die regte volgorde. l l l l 1 ½ ¼ ¾ l l l l ½ ¾ 1 ¼ l l l l ¼ ½ ¾ 1 6
Downloaded from hlayiso.com 11. Gebruik die pryslys om die vrae wat volg te beantwoord. Pryslys Koeldrank R3,40 Pakkie R1,00 aartappelskyfies Broodrolletjies R1,50 elk Lekkers 35c elk 11.1 Jy koop 2 broodrolletjies en 1 pakkie aartappelskyfies en betaal met ‘n R5 muntstuk. Hoeveel kleingeld sal jy terug kry ? _______________________________________________ _______________________________________________ _______________________________________________ 11.2 Hoeveel minder sal jy vir 5 lekkers moet betaal as vir 1 koeldrank? ________________________________________________ ________________________________________________ ________________________________________________ 7
Downloaded from hlayiso.com 12. Wat is die vorm van die ingekleurde deel van die silinder? Merk  die regte vorm hieronder. 13. Teken ‘n simmetrielyn op elkeen van die volgende vorms in. 13.1 13.2 8
Downloaded from hlayiso.com 14. Hoeveel driehoeke is daar altesaam in hierdie figuur? ______________________ 15. Teken die uurwyser en minutewyser op die horlosie in om 19:30 aan te dui . 12 11 1 10 2 9 3 8 4 7 5 6 16. Voltooi: 1 1 jaar = _____ maande 2 9
Downloaded from hlayiso.com 17. Gebruik die prentjies en beantwoord die vraag. 250 ml Hoeveel 250 ml glase koeldrank sal ‘n vol 1 liter bottel kan vul? _______ glase. 18. Hoe lank is die potlood? cm 10
Downloaded from hlayiso.com 19. Die lengtes van die spelers in ‘n netbalspan word op die onderstaande grafiek aangedui. Gebruik die grafiek en beantwoord die vrae wat volg. Leng tes va n 'n sp a n netb a lsp eelsters 180 160 140 Lengte van spelers in cm 120 100 80 60 40 20 0 Am y Pa t N eo Lu Kim Su e A sh Sp elers se n a m e 19.1 Die aantal netbalspelers in die span is ___________. 19.2 Wie is die langste speler in die span?___________. 19.3 Lu is ____________ cm lank. 19.4 Ash is ____________ cm lank. 19.5 Lu het dieselfde lengte soos ______________. Einde van hierdie toets! Dankie 11

Published documents with matching subject and grade metadata.

Matched using subject, grade, language, document type and exam metadata.

More from Grade 3 Mathematics

Explore more published documents in this catalogue.

View all