Downloaded from hlayiso.com
Province of the
EASTERN CAPE Vlak Kode
EDUCATION
GRONDSLAG
FASE
GRAAD 3
JUNIE 2011
GESYFERDHEID AFRIKAANS
Leerder se naam: ____________________________________________
Skool se naam: ____________________________________________
Distrik: ____________________________________________
PUNTE: 40
TYD: Hierdie toets duur 50 minute.
Nota: Leerlinge moet onafhanklik werk. Die onderwyser moet ʼn verduideliking verskaf
wanneer nodig.
Skip to contentAll 2011 papers 



--5635f251-f8c9-433e-815b-bcb21ed14135/v1-3a94eca852d7379df89a/card.webp)

View all

%20November%202018%20Possible%20Answers--6d153a23-c8d0-4d08-ae28-4a85cbf2db98/v1-b01cdb104c3cc1934587/card.webp)



Mathematics Grade 3 June Common Test 2011 QP (Afr)
Grade 3 Mathematics question paper from the June Common Test 2011 (Afrikaans), 9 pages. Read online or get the free PDF download, memo linked when available.
Mathematics · Grade 3 · June Common Test · 2011 · Afrikaans. Question paper, 9 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Mathematics
- Grade
- Grade 3
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Question paper
- Year
- 2011
- Exam period
- June Common Test
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 9
- File size
- 488.4 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 9
This exam
June Common Test 2011
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
2 GESYFERDHEID AFRIKAANS (JUNIE 2011)
INSTRUKSIES EN INLIGTING AAN LEERDERS
1. Skryf jou antwoorde in die spasies op die vraestel.
2. Skryf netjies en duidelik.
3. Jy mag ʼn getalleblok en getallelyne gebruik as jy dit nodig het.
4. Jy mag prentjies teken waar nodig.
5. Hierdie toets duur 50 minute.
6. Sakrekenaars mag nie gebruik word nie.
7. Jou onderwyser/es gaan jou help om die voorbeeld oefeninge te beantwoord
voordat jy die toets begin.
____________________________________________________________________________
Voorbeeld oefeninge
Voorbeeld 1
Bereken: 35 + 24
NB. Die vraag kan op een van die volgende maniere beantwoord word:
30 + 20 = 50
5+4=9
50 + 9 = 59
Voorbeeld 2
Merk () die blokkie langs die getallepatroon wat korrek is.
a. 44, 46, 49, 50, 52, 54
b. 44, 45, 48, 50, 52, 54
c. 44, 46, 48, 50, 52, 54
Downloaded from hlayiso.com
(JUNIE 2011) GESYFERDHEID AFRIKAANS 3
Let wel:
In hierdie toets sal jy nog meer van hierdie tipe vrae beantwoord.
Doen jou bes om al die vrae te beantwoord, alhoewel jy soms onseker mag wees met ʼn
antwoord.
Skryf jou beste antwoord neer en gaan na die volgende vraag.
Blaai om na die volgende bladsy nadat jy al die vrae op ʼn bladsy beantwoord het.
Kyk slegs na jou eie werk.
Die toets begin op die volgende bladsy.
Geniet die toets!
Downloaded from hlayiso.com
4 GESYFERDHEID AFRIKAANS (JUNIE 2011)
1. Skryf die waarde van die onderstreepte syfer in elk van die getalle neer.
a. 469 _____
b. 248 _____ (2)
2. Tel die ballonne en skryf die syfer en daarna die getallenaam neer.
a. Syfer: ________
b. Getallenaam: ______________________________ (2)
3. Verdubbel die getal.
39 ________
(1)
4. Verdeel die getalle in die helfte.
a. 76 ________
b. 83 ________ (2)
5. Volg die patroon en teken die 11de vorm in die patroon.
______________________ (1)
6. Skryf die ontbrekende getalle in die getalpatrone neer.
a. 136; 156; 176; ____; _____
b. 200; 195; _____; 185; _____
c. 334; ____; 338; ____; 342 (3)
Downloaded from hlayiso.com
(JUNIE 2011) GESYFERDHEID AFRIKAANS 5
7. Vul die getalle in wat die volgende getallesinne waar sal maak.
a. 268 = 8 + 50 + ___ + 200
b. 372 = 300 + ___ + 2
c. ____ + 30 = 81
d. ___ ÷ 5 = 7
e. 9 x ___ = 27 (5)
8. Kyk na die getalle.
a. Skryf die getalle in die korrekte volgorde van groot na klein.
325 375 425 350 400
b. Ek tel terug in ______________. (2)
9. Dirk het R37. Hy koop ʼn roomys vir R3 en tel daarna ʼn R5-muntstuk op.
Hoeveel geld het hy nou?
R___________ Werkspasie:
(2)
Downloaded from hlayiso.com
6 GESYFERDHEID AFRIKAANS (JUNIE 2011)
10. Doen die volgende somme in die werkspasie blok en skryf die antwoorde
neer.
a. 36 + 43 = _______ Werkspasie:
b. 97 – 45 = _______
(2)
11. Doen die volgende somme in die werkspasie blok en skryf die antwoorde
neer.
a. 328 + 139 = _______ Werkspasie:
b. 476 – 237 = _______
(6)
12. Kim se ouma gee vir haar 22 lemoene om gelykop tussen haar 4 vriende te
verdeel. Hoeveel lemoene en dele daarvan sal elke vriend kry?
______________ lemoene
Werkspasie:
(2)
Downloaded from hlayiso.com
(JUNIE 2011) GESYFERDHEID AFRIKAANS 7
13. My ma het 7 boksies. Sy pak 6 eiers in elke boksie om by die mark te
verkoop. Hoeveel eiers het sy nodig om 7 boksies vol te maak?
_________ eiers
Werkspasie:
(2)
14. Dina koop mielies by die winkel. As een mielie R3,50 kos, hoeveel betaal
sy vir 3 mielies?
_________________
Werkspasie:
(2)
Downloaded from hlayiso.com
8 GESYFERDHEID AFRIKAANS (JUNIE 2011)
15. Kyk na die tekeninge van twee badkamer skale.
Sarie Dawid
Wat is die verskil tussen Sarie en Dawid se gewig?
______________kg
Werkspasie:
(2)
16. Teken ʼn simmetrielyn op die volgende vorm.
(1)
Downloaded from hlayiso.com
(JUNIE 2011) GESYFERDHEID AFRIKAANS 9
17. Kyk na die klok. Hoe laat was dit 2 uur vroeër?
Skryf die antwoord in die spasie langs die klok.
(2)
18. Maak ʼn regmerkie () in die blokkie langs die vorm wat halwes wys.
(1)
Einde van hierdie toets!
Dankie.
TOTAAL: 40
Study this subject
Recommended for this subject

Question paper
Mathematics Grade 3 ANA 2011 Question Paper (Afrikaans)

Question paper
Mathematics Grade 3 June Common Test 2011 Question Paper

Memorandum
Mathematics Grade 3 June Common Test 2011 Memo

Question paper
Mathematics Grade 3 ANA Exemplars 2012 Question Paper (Afr)
--5635f251-f8c9-433e-815b-bcb21ed14135/v1-3a94eca852d7379df89a/card.webp)
Question paper
Mathematics Grade 3 ANA Exemplars 2012 Question Paper (Afr)

Question paper
Mathematics Grade 3 November Common Test 2011 Question Paper
More from Grade 3 Mathematics

CAPS document
CAPS MATHS AFRIKAANS GR 1 3 FS

Memorandum
Mathematics Grade 3 Gauteng Provincial June 2018 Memo (Afr)
%20November%202018%20Possible%20Answers--6d153a23-c8d0-4d08-ae28-4a85cbf2db98/v1-b01cdb104c3cc1934587/card.webp)
Memorandum
Mathematics Grade 3 Gauteng Provincial November 2018 Memo

Memorandum
Mathematics Grade 3 Gauteng Provincial June 2017 Memo

Memorandum
Mathematics Grade 3 Gauteng Provincial June 2017 Memo (Afr)

Memorandum