Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 11
WISKUNDE V1
MODEL 2013
PUNTE: 150
TYD: 3 uur
Hierdie vraestel bestaan uit 8 bladsye.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Skip to contentAll 2013 papers 

_hlayiso.com_--577a9a8c-3710-46be-a57d-fee051196b05/v1-10900b0e4d98923765a5/card.webp)



View all

_watermark--6bc83e22-926c-4a81-95ea-4dee0141ce24/v1-597b2d50a403e6182085/card.webp)



Mathematics Grade 11 P1 National Exemplar November 2013 QP
Grade 11 Mathematics Paper 1 question paper from the National Exemplar November Exam 2013 (Afrikaans), 8 pages. Read online or download the free PDF.
Mathematics · Grade 11 · National Exemplar November Exam · 2013. Question paper, 8 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Mathematics
- Grade
- Grade 11
- Document type
- Question paper
- Year
- 2013
- Exam period
- National Exemplar November Exam
- Paper
- 1
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 8
- File size
- 379.8 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 8
This exam
National Exemplar November Exam 2013
Questions in this paper
- Question 1Algebraic expressions, equations and inequalities15 marks
- Question 2Algebraic expressions, equations and inequalities19 marks
- Question 3Algebraic expressions, equations and inequalities13 marks
- Question 4Finance, growth and decay5 marks
- Question 5Finance, growth and decay8 marks
- Question 6Number patterns17 marks
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
Wiskunde/V1 2 DBE/2013
NSS – Graad 11 Model
INSTRUKSIES EN INLIGTING
Lees die volgende instruksies aandagtig deur voordat die vrae beantwoord word.
1. Hierdie vraestel bestaan uit 12 vrae.
2. Beantwoord AL die vrae.
3. Dui ALLE berekeninge, diagramme, grafieke, ensovoorts wat jy in die bepaling van
jou antwoorde gebruik het, duidelik aan.
4. Volpunte sal NIE noodwendig aan antwoorde alleen toegeken word NIE.
5. Jy mag 'n goedgekeurde, wetenskaplike sakrekenaar (nie-programmeerbaar en nie-
grafies) gebruik, tensy anders vermeld.
6. Indien nodig, rond antwoorde tot TWEE desimale plekke af, tensy anders vermeld.
7. Diagramme is NIE noodwendig volgens skaal geteken NIE.
8. Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie vraestel
gebruik is.
9. Skryf netjies en leesbaar.
Kopiereg voorbehou
Downloaded from hlayiso.com
Wiskunde/V1 3 DBE/2013
NSS – Graad 11 Model
VRAAG 1
1.1 Los op vir x:
1.1.1 (2 x − 1)( x + 5) = 0 (2)
1.1.2 2 x 2 − 4 x + 1 = 0 (Laat jou antwoord in vereenvoudigde wortelvorm.) (3)
1.2 Vereenvoudig die volgende uitdrukkings volledig, sonder die gebruik van 'n
sakrekenaar:
2
1.2.1 125 3 (2)
1.2.2 (3 2 − 12)(2 2 + 1 ) (3)
x2 − x − 6
1.3 Gegee:
3x − 9
1.3.1 Vir watter waarde(s) van x sal die uitdrukking ongedefinieerd wees? (2)
1.3.2 Vereenvoudig die uitdrukking volledig. (3)
[15]
VRAAG 2
2.1 Gegee: ( x + 2)( x − 3) < −3 x + 2
2.1.1 Los op vir x as: ( x + 2)( x − 3) < −3 x + 2 (4)
2.1.2 Vervolgens of andersins, bepaal die som van al die heelgetalle wat die
uitdrukking x 2 + 2 x − 8 < 0 sal bevredig. (3)
4 x −1 + 4 x +1
2.2 Gegee:
17 . 12 x
2.2.1 Vereenvoudig die uitdrukking volledig. (4)
4 x −1 + 4 x +1
2.2.2 Indien 3 − x = 4t , druk in terme van t uit. (1)
17 . 12 x
2.3 Los op vir x en y in die gegewe vergelykings:
3 y = 81x en y = x 2 − 6x + 9 (7)
[19]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Wiskunde/V1 4 DBE/2013
NSS – Graad 11 Model
VRAAG 3
3± 4 −8p
3.1 Die oplossing van 'n kwadratiese vergelyking is x = waar p∈Q.
4
Bepaal die waarde(s) van p sodat:
3.1.1 Die vergelyking gelyke wortels het (2)
3.1.2 Die vergelyking nie-reële wortels het (2)
3.2 Gegee: 5 − x = x +1
3.2.1 Sonder om die vergelyking op te los, toon aan dat die oplossing vir die
vergelyking hierbo in die interval – 1 ≤ x ≤ 5 sal wees. (3)
3.2.2 Los die vergelyking op. (5)
3.2.3 Sonder enige verdere bewerkings, los die vergelyking
− 5 − x = x + 1 op. (1)
[13]
VRAAG 4
4.1 Melissa het onlangs haar eerste kar gekoop. Sy het R145 000 daarvoor betaal. Die kar
se waarde verminder volgens die reguitlynmetode teen 'n koers van 17% per jaar.
Bereken die waarde van Melissa se kar 5 jaar nadat sy dit gekoop het. (2)
4.2 'n Belegging verdien rente teen 'n rentekoers van 8% per jaar, kwartaalliks
saamgestel.
4.2.1 Teen watter koers word rente elke kwartaal van die jaar verdien? (1)
4.2.2 Bereken die effektiewe jaarlikse rentekoers op hierdie belegging. (2)
4.3 R14 000 word in 'n rekening belê.
Die rekening verdien rente teen 'n koers van 9% per jaar halfjaarliks saamgestel vir
die eerste 18 maande en daarna 7,5% per jaar maandeliks saamgestel.
Hoeveel geld sal daar in die rekening wees presies 5 jaar na die oorspronklike
belegging? (5)
[10]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Wiskunde/V1 5 DBE/2013
NSS – Graad 11 Model
VRAAG 5
Die grafieke hieronder vertoon die groei van twee beleggings, een wat aan Dumisani behoort en
een wat aan Astin behoort. Beide beleggings verdien (slegs) jaarliks rente.
F
y
Astin
Waarde van belegging
Dumisani
B (12; w)
(in duisende rande)
A(6; 31)
15 n
x
time (in years)
tyd (in jaar)
5.1 Wat is die waarde van beide oorspronklike beleggings? (1)
5.2 Verdien Dumisani se belegging enkelvoudige of saamgestelde rente? (1)
5.3 Bepaal Dumisani se rentekoers. (2)
5.4 Vervolgens of andersins, bereken die rentekoers op Astin se belegging. Gee jou
antwoord korrek tot EEN desimale plek. (4)
[8]
VRAAG 6
1 1 1 1
6.1 Gegee: ; ; ; ... ;
2 4 8 1 024
6.1.1 Verduidelik hoe jy die 4de term van die ry sal bepaal. (2)
6.1.2 Skryf 'n formule vir die nde term van die ry neer. (2)
6.1.3 Bepaal die getal terme in die ry. (2)
6.2 Gegee die lineêre patroon: 156 ; 148 ; 140 ; 132 ; ...
6.2.1 Skryf die 5de term van hierdie getalpatroon neer. (1)
6.2.2 Bepaal 'n algemene formule vir die nde term van hierdie patroon. (2)
6.2.3 Watter term van hierdie lineêre getalpatroon is die eerste negatiewe term? (3)
6.2.4 Die gegewe lineêre getalpatroon vorm die ry van eerste verskille van 'n
kwadratiese getalpatroon Tn = an 2 + bn + c waar T 5 = – 24.
Bepaal 'n algemene formule vir T n . (5)
[17]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Wiskunde/V1 6 DBE/2013
NSS – Graad 11 Model
VRAAG 7
'n Gegewe kwadratiese patroon Tn = an 2 + bn + c het T2 = T4 = 0 en 'n tweede verskil van 12.
Bepaal die waarde van die 3de term van die patroon. [6]
VRAAG 8
2
Die skets hieronder stel die grafieke van f ( x) = − 1 en g ( x) = dx + e voor.
x−3
Punt B (3 ; 6) lê op die grafiek van g en die twee grafieke sny mekaar by punt A en C.
y
C
B(3 ; 6)
f
0 x
A
g
f
8.1 Skryf die vergelykings van die asimptote van f neer. (2)
8.2 Skryf die definisieversameling van f neer. (2)
8.3 Bepaal die waardes van d en e, korrek tot die naaste heelgetal, as die grafiek van g
'n hoek van 76o met die x-as maak. (3)
8.4 Bepaal die koördinate van A en C. (6)
8.5 Vir watter waardes van x is g ( x) ≥ f ( x) ? (3)
8.6 Bepaal 'n vergelyking vir die simmetrie-as van f wat 'n positiewe gradiënt het. (3)
[19]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Wiskunde/V1 7 DBE/2013
NSS – Graad 11 Model
VRAAG 9
Gegee: f ( x) = − x 2 + 2 x + 3 en g ( x) = 1 − 2 x
9.1 Skets die grafieke van f en g op dieselfde assestelsel. (9)
9.2 Bepaal die gemiddelde gradiënt van f tussen x = −3 en x = 0 . (3)
9.3 Vir watter waarde(s) van x is f(x).g(x) ≥ 0 ? (3)
9.4 Bepaal die waarde van c sodat die x-as 'n raaklyn aan die grafiek van h is, waar
h( x ) = f ( x ) + c . (2)
9.5 Bepaal die y-afsnit van t indien t(x) = – g(x) + 1 (2)
9.7 Die grafiek van k is 'n refleksie van g om die y-as. Skryf die vergelyking
van k neer. (1)
[20]
VRAAG 10
Skets die grafiek van f ( x) = ax 2 + bx + c indien ook gegee word dat:
• Die waardeversameling van f is (− ∞;7]
• a≠0
• b<0
• Een wortel van f is positief en die ander wortel van f is negatief. [4]
VRAAG 11
Gegee: P(W ) = 0,4
P(T ) = 0,35
P(T en W ) = 0,14
11.1 Is die gebeurtenisse W en T onderling uitsluitend? Gee redes vir jou antwoord. (2)
11.2 Is die gebeurtenisse W en T onafhanklik? Gee redes vir jou antwoord. (3)
[5]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Wiskunde/V1 8 DBE/2013
NSS – Graad 11 Model
VRAAG 12
12.1 'n Opname is onder 'n groep van 33 leerders by 'n skool gedoen. Die volgende
inligting uit die opname word gegee:
• 2 leerders speel tennis, hokkie en netbal
• 5 leerders speel hokkie en netbal
• 7 leerders speel hokkie en tennis
• 6 leerders speel tennis en netbal
• 'n Totaal van 18 leerders speel hokkie
• 'n Totaal van 12 leerders speel tennis
• 4 leerders speel SLEGS netbal
12.1.1 'n Venn-diagram wat die resultate van die opname voorstel, word
hieronder gegee. Gebruik die inligting wat verskaf word om die waardes
van a, b, c, d en e te bepaal.
S
H N
c 3 4
a 2
b
d
T e
(5)
12.1.2 Hoeveel van hierdie leerders speel geeneen van die sportsoorte in die
opname (dit is netbal, tennis of hokkie) nie? (1)
12.1.3 Skryf die waarskynlikheid neer dat 'n leerder wat ewekansig uit hierdie
steekproef gekies word, SLEGS netbal speel. (1)
12.1.4 Bepaal die waarskynlikheid dat 'n leerder wat ewekansig uit hierdie
steekproef gekies word, hokkie of netbal speel. (1)
12.2 In alle skole in Suid-Afrika moet ELKE leerder kies om óf Wiskunde óf Wiskundige
Geletterdheid te neem.
In 'n sekere Suid-Afrikaanse skool is dit bekend dat 60% van die leerders dogters is.
Die waarskynlikheid dat 'n dogter wat ewekansig by die skool gekies word,
Wiskundige Geletterdheid neem, is 55%. Die waarskynlikheid dat 'n seun wat
ewekansig by die skool gekies word, Wiskundige Geletterdheid neem, is 65%.
Bepaal die waarskynlikheid dat 'n leerder wat ewekansig by hierdie skool gekies
word, Wiskunde neem. (6)
[14]
TOTAAL: 150
Kopiereg voorbehou
Study this subject
Recommended for this subject

Question paper
Mathematics Grade 11 P1 National Exemplar November 2013 QP

Memorandum
Mathematics Grade 11 P1 National Exemplar November 2013 Memo
_hlayiso.com_--577a9a8c-3710-46be-a57d-fee051196b05/v1-10900b0e4d98923765a5/card.webp)
Question paper
Mathematics Grade 11 P1 Eastern Cape November 2013 QP (Eng)

Question paper
Mathematics Grade 11 P1 National Exemplar November 2015 QP

Question paper
Mathematics Grade 11 P1 National Exemplar November 2014 QP

Memorandum
Mathematics Grade 11 P2 National Exemplar November 2013 Memo
More from Grade 11 Mathematics

Memorandum
Mathematics Grade 11 P1 November Mock 2026 Memo (English)

Memorandum
Mathematics Grade 11 Paper 1 Eastern Cape November 2025 Memo
_watermark--6bc83e22-926c-4a81-95ea-4dee0141ce24/v1-597b2d50a403e6182085/card.webp)
Memorandum
Mathematics Grade 11 P2 Eastern Cape November 2025 Memo

Question paper and memo
Mathematics Grade 11 Paper 2 KZN November 2025 Paper & Memo

Addendum
Mathematics Grade 11 P2 Eastern Cape November 2024 Addendum

Memorandum