Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 11
WISKUNDE V2
MODEL 2013
PUNTE: 150
TYD: 3 uur
Hierdie vraestel bestaan uit 12 bladsye en 3 diagramvelle.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Skip to contentAll 2013 papers 


_hlayiso.com_--14b4ae06-1dc4-4fcd-bfea-7c134fe3b889/v1-3d91bd1ac128c9f45d0d/card.webp)
%20November%202019%20Question%20Paper_hlayiso.com_--ef5d8a14-92a5-4e9c-ba98-30f5140b04de/v1-057640d7f938f425cfd7/card.webp)

View all

_watermark--6bc83e22-926c-4a81-95ea-4dee0141ce24/v1-597b2d50a403e6182085/card.webp)



Mathematics Grade 11 P2 National Exemplar November 2013 QP
Grade 11 Mathematics Paper 2 question paper from the National Exemplar November Exam 2013 (Afrikaans), 15 pages. Read online or download the free PDF.
Mathematics · Grade 11 · National Exemplar November Exam · 2013. Question paper, 15 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Mathematics
- Grade
- Grade 11
- Document type
- Question paper
- Year
- 2013
- Exam period
- National Exemplar November Exam
- Paper
- 2
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 15
- File size
- 514.5 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 15
This exam
National Exemplar November Exam 2013
Questions in this paper
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
Wiskunde/V2 2 DBE/2013
NSS – Graad 11 Model
INSTRUKSIES EN INLIGTING
Lees die volgende instruksies aandagtig deur voordat die vrae beantwoord word.
1. Hierdie vraestel bestaan uit 11 vrae.
2. Beantwoord AL die vrae.
3. Dui ALLE berekeninge, diagramme, grafieke, ensovoorts wat jy in die bepaling van
jou antwoorde gebruik het, duidelik aan.
4. Volpunte sal NIE noodwendig aan antwoorde alleen toegeken word nie.
5. Jy mag 'n goedgekeurde, wetenskaplike sakrekenaar (nie-programmeerbaar en nie-
grafies) gebruik, tensy anders vermeld.
6. Indien nodig, rond antwoorde af tot TWEE desimale plekke, tensy anders vermeld.
7. DRIE diagramvelle vir die beantwoording van VRAAG 2.1, VRAAG 2.2,
VRAAG 9.2, VRAAG 10.1, VRAAG 10.2 en VRAAG 11.2 is aan die einde van
hierdie vraestel aangeheg. Skryf jou naam op hierdie bladsye in die spasies wat
voorsien is en plaas die bladsye agterin jou ANTWOORDEBOEK.
8. Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie vraestel
gebruik is.
9. Skryf netjies en leesbaar.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Wiskunde/V2 3 DBE/2013
NSS – Graad 11 Model
VRAAG 1
Die data hieronder toon die getal persone wat daagliks 'n plaaslike kliniek besoek om teen
masels ingeënt te word.
5 12 19 29
35 23 15 33
37 21 26 18
23 18 13 21
18 22 20
1.1 Bepaal die gemiddelde van die gegewe data. (2)
1.2 Bereken die standaardafwyking van die data. (2)
1.3 Bepaal die getal persone wat teen masels ingeënt word en binne EEN
standaardafwyking van die gemiddelde lê. (2)
1.4 Bepaal die interkwartielvariasiewydte van die data. (3)
1.5 Stel die data met behulp van 'n mond-en-snordiagram voor. (3)
1.6 Identifiseer enige uitskieters in die dataversameling. Staaf jou antwoord. (2)
[14]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Wiskunde/V2 4 DBE/2013
NSS – Graad 11 Model
VRAAG 2
'n Groep Graad 11-leerders word ondervra oor die gebruik van 'n sekere toepassing
('application') om SMS-boodskappe te stuur. Die getal SMS-boodskappe, m, wat deur elke
leerder gestuur is, word in die histogram hieronder opgesom.
Histogram wat die getal SMS-boodskappe wat deur
leerders gestuur is, toon
50
45
40
36
35
31
29
30
Frekwensie
26
25
20
15
15 14
10 7
5
2
0
0 2 4 6 8 10 12 14 16 18
Getal SMS-boodskappe (m)
2.1 Voltooi die kumulatiewefrekwensie-tabel wat op DIAGRAMVEL 1 gegee word. (2)
2.2 Gebruik die rooster wat op DIAGRAMVEL2 gegee word om 'n ogief
(kumulatiewefrekwensie-kromme) wat die data voorstel, te teken. (3)
2.3 Gebruik die ogief om die mediaan van die data te identifiseer. (1)
2.4 Skat die persentasie leerders wat meer as 11 boodskappe met hierdie toepassing
gestuur het. (2)
2.5 In watter rigting is die data skeef? (1)
[9]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Wiskunde/V2 5 DBE/2013
NSS – Graad 11 Model
VRAAG 3
A(1 ; 6), B(3 ; 0), C(12 ; 3) en D is hoekpunte van 'n trapesium met AD || BC. E is die
middelpunt van BC. Die inklinasiehoek van die reguitlyn BC is θ, soos op die diagram getoon.
y
D
A(1 ; 6)
C(12 ; 3)
E
θ x
B(3 ; 0)
3.1 Bereken die koördinate van E. (2)
3.2 Bepaal die gradiënt van die lyn BC. (2)
3.3 Bereken die grootte van θ. (2)
3.4 Bewys dat AD loodreg op AB is. (3)
3.5 'n Reguitlyn, deur punt A getrek, gaan nie deur enige sy van die trapesium nie. Die
lyn maak 'n hoek van 45° met sy AD van die trapesium. Bepaal die vergelyking
van hierdie reguitlyn. (5)
[14]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Wiskunde/V2 6 DBE/2013
NSS – Graad 11 Model
VRAAG 4
In die diagram hieronder is P(–3 ; 17), Q, O en S hoekpunte van 'n parallelogram. Die sye OS
en OQ word deur die vergelykings y = 6 x en y = − x onderskeidelik gedefinieer. QÔS = α .
y
P(–3 ; 17)
S
Q
α
x
O
4.1 Bepaal die vergelyking van QP in die vorm y = mx + c . (3)
4.2 Bepaal vervolgens die koördinate van Q. (4)
4.3 Bereken die lengte van OQ. Laat jou antwoord in vereenvoudigde wortelvorm. (2)
4.4 Bereken die grootte van α. (3)
4.5 Bereken die lengte van QS as OS = 148 eenhede. (3)
[15]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Wiskunde/V2 7 DBE/2013
NSS – Graad 11 Model
VRAAG 5
5.1 In die figuur hieronder is die punt P(–5 ; b) op die Cartesiese vlak aangedui.
OP = 13 eenhede en RÔP = α . y
P(–5 ; b)
•
α
13
x
•
O R
Bepaal die waarde van die volgende sonder om 'n sakrekenaar te gebruik:
5.1.1 cos α (1)
5.1.2 tan(180° − α ) (3)
sin(θ − 360°) sin(90° − θ ) tan(−θ )
5.2 Beskou:
cos(90° + θ )
sin(θ − 360°) sin(90° − θ ) tan(−θ )
Vereenvoudig tot 'n enkele
5.2.1 cos(90° + θ ) (5)
trigonometriese verhouding.
5.2.2 Vervolgens, of andersins, los op vir θ, sonder om 'n sakrekenaar te
gebruik, as 0° ≤ θ ≤ 360° :
sin(θ − 360°) sin(90° − θ ) tan(− θ )
= 0,5
cos(90° + θ ) (3)
8 4 4
5.3 5.3.1 Bewys dat − = . (5)
sin A 1 + cos A 1 − cos A
2
5.3.2 Vir watter waarde(s) van A in die interval 0° ≤ A ≤ 360° is die identiteit
in VRAAG 5.3.1 ongedefinieerd? (3)
5.4 Bepaal die algemene oplossing van 8 cos 2 x − 2 cos x − 1 = 0 . (6)
[26]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Wiskunde/V2 8 DBE/2013
NSS – Graad 11 Model
VRAAG 6
Die diagram hieronder toon die grafieke van f ( x) = cos( x + p ) en g ( x) = q sin x vir die
interval − 180° ≤ x ≤ 180° .
yy
g 1
A 0,5 f
xx
-180° -135° -90° -45° 0° 45° 90° 135° 180°
- 0,5 B
-1
6.1 Bepaal die waarde van p en q. (2)
6.2 Die grafieke sny mekaar by A(–22,5° ; 0,38) en B. Bepaal die koördinate van B. (2)
6.3 Bepaal die waarde(s) van x in die interval − 180° ≤ x ≤ 180° waarvoor
f ( x) − g ( x) < 0 . (2)
6.4 Die grafiek f word met 30° na links geskuif om 'n nuwe grafiek h te vorm.
6.4.1 Skryf die vergelyking van h in die eenvoudigste vorm neer. (2)
6.4.2 Skryf die waarde van x neer waarvoor h 'n minimum in die interval
− 180° ≤ x ≤ 180° sal hê. (1)
[9]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Wiskunde/V2 9 DBE/2013
NSS – Graad 11 Model
VRAAG 7
sin A sin C
7.1 Bewys dat in enige skerphoekige ∆ABC, = . (5)
a c
7.2 In ∆PQR is P̂ = 132°, PQ = 27,2 cm en QR = 73,2 cm.
P
132°
27,2 cm
Q R
73,2 cm
7.2.1 Bereken die grootte van R̂ . (3)
7.2.2 Bereken die oppervlakte van ∆PQR. (3)
7.3 In die figuur hieronder is SP̂Q = a , PQ̂S = b en PQ = h. PQ en SR is loodreg op RQ.
P
a
S
h
b
R Q
7.3.1 Bepaal die afstand SQ in terme van a, b en h. (3)
h sin a cos b
7.3.2 Toon vervolgens dat RS = . (3)
sin( a + b)
[17]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Wiskunde/V2 10 DBE/2013
NSS – Graad 11 Model
VRAAG 8
'n Soliede metaalhemisfeer se radius is 3 cm. Dit is van metaal A gemaak. Om sy gewig te
verminder, word 'n keëlvormige gat in die hemisfeer geboor (soos in die skets getoon) en
volledig met 'n ligter metaal B gevul. Die keëlvormige gat het 'n radius van 1,5 cm en 'n diepte
8
van cm.
9
Bereken die verhouding van die volume van metaal A tot die volume van metaal B. [6]
VRAAG 9
9.1 Voltooi die stelling sodat dit geldig is:
Die lyn wat van die middelpunt van 'n sirkel loodreg na 'n koord getrek word, ... (1)
9.2 In die diagram is O die middelpunt van die sirkel. Die middellyn DE sny die koord
PQ loodreg by C. DE = 20 cm en CE = 2 cm.
P
E
C
O
Q
D
Bereken, met redes, die lengte van die volgende:
9.2.1 OC (2)
9.2.2 PQ (4)
[7]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Wiskunde/V2 11 DBE/2013
NSS – Graad 11 Model
VRAAG 10
10.1 In die diagram is O die middelpunt van die sirkel en A, B en D is punte op die sirkel.
Gebruik Euklidiese meetkundemetodes om die stelling te bewys wat beweer dat
AÔB = 2AD̂B .
D
O
A
B (5)
10.2 In die diagram is M die middelpunt van die sirkel. A, B, C, K en T lê op die sirkel.
AT verleng en CK verleng ontmoet in N. Verder is NA = NC en B̂ = 38° .
B
38°
C M
A
1 2
3
K
4 1
2 T
N
10.2.1 Bereken, met redes, die grootte van die volgende hoeke:
(a) KM̂A (2)
(b) T̂2 (2)
(c) Ĉ (2)
(d) K̂ 4 (2)
10.2.2 Toon aan dat NK = NT. (2)
10.2.3 Bewys dat AMKN 'n koordevierhoek is. (3)
[18]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Wiskunde/V2 12 DBE/2013
NSS – Graad 11 Model
VRAAG 11
11.1 Voltooi die volgende stelling sodat dit geldig is:
Die hoek tussen 'n koord en 'n raaklyn by die raakpunt is … (1)
11.2 In die diagram is EA 'n raaklyn aan sirkel ABCD by A.
AC is 'n raaklyn aan sirkel CDFG by C.
CE en AG sny mekaar in D.
B
C 1
2
3 3
2 A
x 1
5
4
3 2 1
2
1 D
G 2
1
F y
2 1
E
As  = x en Ê = y, bewys die volgende met redes:
1 1
11.2.1 BCG || AE (5)
11.2.2 AE is 'n raaklyn aan sirkel FED (5)
11.2.1 AB = AC (4)
[15]
TOTAAL: 150
Kopiereg voorbehou
Downloaded from hlayiso.com
Wiskunde/V2 DBE/2013
NSS – Graad 11 Model
NAAM VAN LEERDER:
DIAGRAMVEL 1
VRAAG 2.1
KUMULATIEWE
KLAS FREKWENSIE
FREKWENSIE
0≤m<2
2≤m<4
4≤m<6
6≤m<8
8 ≤ m < 10
10 ≤ m < 12
12 ≤ m < 14
14 ≤ m < 16
Kopiereg voorbehou
Downloaded from hlayiso.com
Wiskunde/V2 DBE/2013
NSS – Graad 11 Model
NAAM VAN LEERDER:
DIAGRAMVEL 2
VRAAG 2.2
160
150
140
130
120
110
100
Kumulatiewe Frekwensie
90
80
70
60
50
40
30
20
10
0
0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 16
Aantal SMS-boodskappe
Kopiereg voorbehou
Downloaded from hlayiso.com
Wiskunde/V2 DBE/2013
NSS – Graad 11 Model
NAAM VAN LEERDER:
DIAGRAMVEL 3
VRAAG 9.2 VRAAG 10.1
P D
E
C O
O
Q
A
B
D
VRAAG 10.2 VRAAG 11.2
B
B
38°
C M
C 1
A 2
1 2 3 3
3 2 A
K 1
5 x
4 1 4
2 T 3 2 1
2
1 D
G 2
N 1
F y
2 1
E
Kopiereg voorbehou
Study this subject
Recommended for this subject

Memorandum
Mathematics Grade 11 P2 National Exemplar November 2013 Memo

Memorandum
Mathematics Grade 11 P2 National Exemplar November 2013 Memo

Question paper
Mathematics Grade 11 P1 National Exemplar November 2013 QP
_hlayiso.com_--14b4ae06-1dc4-4fcd-bfea-7c134fe3b889/v1-3d91bd1ac128c9f45d0d/card.webp)
Question paper
Mathematics Grade 11 P2 Eastern Cape November 2013 QP (Eng)
%20November%202019%20Question%20Paper_hlayiso.com_--ef5d8a14-92a5-4e9c-ba98-30f5140b04de/v1-057640d7f938f425cfd7/card.webp)
Question paper
Mathematics Grade 11 P2 National Exemplar November 2019 QP

Question paper
Mathematics Grade 11 P2 National Exemplar November 2015 QP
More from Grade 11 Mathematics

Memorandum
Mathematics Grade 11 P1 November Mock 2026 Memo (English)

Memorandum
Mathematics Grade 11 Paper 1 Eastern Cape November 2025 Memo
_watermark--6bc83e22-926c-4a81-95ea-4dee0141ce24/v1-597b2d50a403e6182085/card.webp)
Memorandum
Mathematics Grade 11 P2 Eastern Cape November 2025 Memo

Question paper and memo
Mathematics Grade 11 Paper 2 KZN November 2025 Paper & Memo

Addendum
Mathematics Grade 11 P2 Eastern Cape November 2024 Addendum

Memorandum