Skip to content

Mathematics Grade 12 P1 NSC June 2015 Question Paper (Afr)

Question paperMathematicsGrade 12201511 pages

Grade 12 Mathematics Paper 1 question paper from the NSC June Exam 2015 (Afrikaans), 11 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Answer online

Loading document…

Loading document…

Questions in this paper

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com basic education Department: Basic Education REPUBLIC OF SOUTH AFRICA SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN WISKUNDE V1 2015 PUNTE: 150 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye en 1 inligtingsblad. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Wiskunde/V1 2 DBE/2015 SSE INSTRUKSIES EN INLIGTING Lees die volgende instruksies aandagtig deur voordat jy die vrae beantwoord. 1, Hierdie vraestel bestaan uit 11 vrae. 2. Beantwoord AL die vrae. 3: Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie vraestel gebruik is. 4. Dui ALLE berekeninge, diagramme, grafieke, ensovoorts wat jy gebruik het om jou antwoorde te bepaal, duidelik aan. 5. Volpunte sal nie noodwendig aan slegs antwoorde toegeken word nie. 6. Jy mag 'n goedgekeurde, wetenskaplike sakrekenaar (nieprogrammeerbaar en niegrafies) gebruik, tensy anders vermeld. Ts Indien nodig, rond antwoorde tot TWEE desimale plekke af, tensy anders vermeld. 8. Diagramme is NIE noodwendig volgens skaal geteken NIE. 9. 'n Inligtingsblad met formules is aan die einde van die vraestel ingesluit. 10. Skryf netjies en leesbaar. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Wiskunde/V1 3 DBE/2015 SSE VRAAG 1 1.1 Los op vir x: Ld x(x-1)=0 Q) 1.1.2 2x —4x-5=0 (korrek tot TWEE desimale plekke) (3) 1.1.3 3"= = Q) - 125 114 (x-3)Q-x)>0 (3) -4 1.2 Gegee: f(x)=x+1 en alx)=—— 5 x- 1.2.1 Vir watter waardes van x is (x) ongedefinieerd? (1) 1,2.2 Los op vir x as f(x)= g(x). (4) 1.2.3 Is die grafiek van f 'n raaklyn aan die grafiek van g as f(x)= 2(x)? Motiveer jou antwoord. (2) 1.3 Die afstand tussen Joe se huis en die supermark is x km. Hy ry vanaf sy huis na die supermark teen 'n gemiddelde spoed van y km/h. Vanaf die supermark ry Joe met dieselfde roete terug na sy huis teen 'n gemiddelde spoed wat cen en 'n halwe keer vinniger is as die oorspronklike spoed van y km/h. Bereken die algehele gemiddelde spoed waarteen Joe vanaf sy huis na die supermark en terug gery het. Los jou antwoord in terme van y. (6) [23] VRAAG 2 Die eerste drie terme van 'n rekenkundige ry is 4; 13 en 22. 2.1 Skryf die vierde term van hierdie ry neer. qd) 22 Bepaal die algemene term van die ry. (2) 23 Beskou die terme van hierdie ry wat ewe is. Bereken die som van die eerste 25 terme wat ewe is. (4) 2.4 Die oorspronklike ry (4; 13 en 22) vorm die eerste verskille van 'n nuwe ry met 'n eerste term gelyk aan — 6. Bepaal 'n formule vir die n*° term van hierdie nuwe ry. (4) (11] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Wiskunde/V1 4 SSE VRAAG 3 21 3.1 Gegee: GC 3)? p=4 3:L1 Skryf die waardes van die eerste drie terme van die reeks neer. 312 Skryf die waarde van die konstante verhouding neer. ie} 3.1.3 Sal SE 3yP konvergeer? Verduidelik jou antwoord. p=4 al 3.1.4 Bereken SC 3)’ x. Gee jou antwoord in terme van x. p=4 3.2 6-x,5 en V4x+12 is die eerste drie terme van 'n rekenkundige ry. Kopiereg voorbehou 3.2.1 Bepaal die waarde van x. 3.22 Bereken die waarde van die 10 term van hierdie rekenkundige ry. (2) (1) (2) (3) (3) (3) [16] Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Wiskunde/V1 5 DBE/2015 SSE VRAAG 4 Die diagram hieronder wys die grafiek van g(x) = a —2. Die punt (0;-—5) léop g. a ry i te g (0: a 4.1 Skryf die waardeversameling van g neer. (2) 4.2 Bepaal die waarde van a. (2) 4.3 Indien 'n ander funksie A gedefinieer word as A(x) = g(x—3)+7, bepaal die koérdinate van die snypunt van die asimptote van h. (3) 7] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Wiskunde/V1 6 DBE/2015 SSE VRAAG 5 Ly Gegee: f(x)= ri 5.1 Bepaal die waarde van /(—2). (2) 5.2) Skryf die vergelyking van tT '(x) neer indie vorm y = ... (2) 53 Andrew het geen idee hoe om die grafick van f~' te skets nie. Verduidelik aan Andrew hoe hy die grafiek van f kan gebruik om die grafiek van f' te skets. qd) 5.4 Vervolgens of andersins, skets die grafiek van f-' in jou ANTWOORDEBOEK. Dui ALLE afsnitte met die asse duidelik aan. (2) §.5 Skryf die definisieversameling van f7' neer. () 5.6 Vir watter waardes van x sal f (x) 222 (2) 1 wi Gegee: q=log, — 72 Sided Bepaal die waarde van q. dd) 5.7.2 Vervolgens of andersins, bepaal die kodrdinate van die snypunt van feof. (3) {14] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Wiskunde/V1 7 DBE/2015 SSE VRAAG 6 Die skets hieronder toon die grafieke van g(x)= -12x+12 en f(x)=-3x? -9x+30. A en B isdie x-afsnitte van f en C is'npuntop f D is'npuntop g sodat CD ewewydig aan die y-as is. H en K is die snypunte van f en g. x A 0 B ° g K 6.1 Bepaal die lengte van AB. (4) 6.2 Bepaal die kodrdinate van K. (5) 6.3 Bepaal die waardes van x waarvoor f(x)—g(x)<0. (3) 6.4 Bepaal die maksimum lengte van CD vir -2<x<3. (5) (17) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Wiskunde/V1 & DBE/2015 SSE VRAAG 7 71 Anisha en Lindiwe het elk R12 000 ontvang om vir 'n tydperk van 5 jaar te belé. Hulle het die geld op dieselfde tyd volgens die volgende opsies belé: e Anisha: 8.5% p.j. enkelvoudige rente. Sy sal aan die einde van die 5 jaar 'n addisionele bonusuitbetaling ontvang van presies 7,5% van die oorspronklike bedrag belé. e Lindiwe: 8.5% p.j. kwartaalliks saamgestel. Wie sal na 5 jaar die groter finale bedrag hé? Motiveer jou antwoord met gepaste berekeninge. (6) 7.2 'n Besigheid het kantoormeubels ter waarde van R120 000 gekoop. Na hoeveel jaar sal die meubels se waarde tot R41 611,57 volgens die verminderdesaldo-metode verminder, indien die waardeverminderingskoers 12,4% p,j. is? (4) 73 Tebogo het 'n spaarrekening met 'n enkele deposito van R5000 aan die begin van Junie 2015 oopgemaak. Hy het toe vanaf die einde van Junie 2015, 24 maandelikse deposito's van R800 aan die einde van elke maand gemaak. Die rekening het rente van 15% p.j., maandeliks saamgestel, verdien. Bereken die bedrag wat onmiddellik nadat hy sy laaste deposito gemaak het, in sy spaarrekening moet wees. (5) [15] VRAAG 8 8.1 As f (x)= aN bepaal T(x) vanuit eerste beginsels, (5) x 8.2 Bepaal: 8.2.1 » as y=5x?+5x+2 (2) De oe y 8.2.2 pve 45] 6) 8.3 Gegee: p(x)=x? +2x Toon, deur gepaste berekenings te gebruik, waarom dit nie vir 'n raaklyn aan die grafiek van p moontlik is om 'n negatiewe gradiént te hé nie. (3) [13] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Wiskunde/V1 9 DBE/2015 SSE VRAAG 9 Die grafiek van y=ax° +bx+c hieronder verteenwoordig die afgeleide van f. Dit word gegee dat f"(I)=0, £(3)=0 en f'(0)=6. * ¥ y=f' 4 7 > 91 Skryf die x-kodrdinate van die stasionére punte van f neer. (2) 9.2 Vir watter waarde(s) van x is f slegs dalend? (2) 9.3 Verduidelik by watter waarde van x die stasionére punt van f 'n lokale minimum sal wees. (2) 94 Bepaal die x-koérdinaat van die buigpunt van /. qd) 9.5 Vir watter waarde(s) van x is f konkaaf op? Q) 19] VRAAG 10 Die massa van 'n baba in die eerste 30 dae van sy lewe word gegee deur M(t)=0-91°+3000 ; 0<¢<30. t is die tydindae en M is die massa van die baba in gram. 10.1 Skryf die massa van die baba by geboorte neer. dd) 10.2 'n Baba se massa verminder gewoonlik in die eerste paar dae na geboorte. Op watter dag sal die baba se massa na die massa by geboorte terugkeer? (4) 10.3 Op watter dag sal hierdie baba 'n minimum massa hé? (4) 10.4 Op watter dag sal die baba se massa die vinnigste verminder? (2) [11] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Wiskunde/V1 10 DBE/2015 SSE VRAAG 11 L12 Zebra Hoérskool bied slegs twee sportaktiwiteite, naamlik rugby en hokkie, aan. Die volgende inligting word gegee: e Daar is 600 leerders in die skool. e 372 leerders speel hokkie. © 288 leerders speel rugby. e 56 van die leerders speel GEEN sport nie. e Die getal leerders wat beide hokkie en rugby speel, is x. 11.1.1 Stel die gegewe inligting in 'n Venn-diagram, in terme van x, voor. 11.1.2 Bereken die waarde van x. 11.1.3 Is die gebeurtenisse, speel rugby en speel hokkie, onderling uitsluitend? Motiveer jou antwoord. 11.2 'n Ander skool, Tulani Hoér, het 'n prysuitdelingseremonie vir sport. Tulani Hoér het ‘n basketbalspan wat uit 5 spelers bestaan en 'n vlugbalspan wat uit 6 spelers bestaan. 11.2.1 Al die basketbalspelers sit in een ry by die seremonie. Daar is geen beperking op wie in watter posisie sit nie. Op hoeveel verskillende maniere kan hulle sit? 11.2.2 Daar is besluit dat die kaptein op die eerste sitplek van die ry moet sit. Die twee onderkapteine moet langs mekaar op enige van die oorblywende sitplekke sit. Op hoeveel verskillende maniere kan die basketbalspelers nou sit? 11.2.3 Die basketbalspan en die vlugbalspan sit na die pouse by die seremonie in dieselfde ry. Bereken die waarskynlikheid dat die basketbalspelers sal saamsit en dat die vlugbalspelers sal saamsit. Neem aan dat sitplekposisies willekeurig toegeken word. Gee jou antwoord in vereenvoudigde breukvorm. TOTAAL: Kopiereg voorbehou (3) (2) (2) d) (3) (3) [14] 150
Downloaded from hlayiso.com Wiskunde/V1 DBE/2015 SSE INLIGTINGSBLAD _ —b+ Vb? —4ac 2a A=P(1+ni) A=P(I-ni) A=P(\-i)" A=P(l+i)" T, =a+(n-ld S, =F ha+@-Da] T, = ar" s _ alr" -1) sre] S,=—<; m r-l l-r -l<r<l Paes (ea ieee poli" i i f'(z)= lim F(xt+h)- fo) h->0 h x, +x. + d= (x, -~) +0, -») M i F%2 WF Vo 2 2 y=mx+e y-y, =m(x-x,) =72 M1 m=tan@ ec (x-a) +(y—by =? aape: 4.4 ® sind sinB sinC a =b’ +c” —2be.cosA oppervlakte AABC = sab sinC sin(a + f)=sina.cosf +cosa.sinB co{a+ f)=cosa.cosf—sina.sin B 2 2 cos’ a-sin’ a cos2a =41-2sin? a 2cos’a-1 Zi n fe ® n(A) nS ) P(A) = p=atbx Kopiereg voorbehou sin(a — £)=sina.cosf —cosa.sinB cofa — £)=cosa.cos# +sina.sinZ sin2a@ = 2sina.cosa » SG, - x o = isl n P(A of B) = P(A) + P(B) — P(A en B) Dk-x)0-¥) bak Ee Si(x-xY

Study this subject

More from Grade 12 Mathematics

View all