Downloaded from hlayiso.com
INTERMEDIÊRE FASE
GRAAD 6
NOVEMBER 2014
WISKUNDE
PUNTE: 75
TYD: 1½ uur
NAAM:
*6WISK*
Hierdie vraestel bestaan uit 14 bladsye.
You're offline
Skip to contentQuestion paper %20June%202024%20Question%20Paper_hlayiso.com_--adecf9a2-9715-471b-a9cc-82e264abc366/v1-35c24ccc57fb454327e8/card.webp)
%20June%202024%20Question%20Paper_hlayiso.com_--394a6272-03f3-4395-ac3f-7b59cc258f97/v1-d722ab73bb039e4acf9a/card.webp)




View all%20June%202024%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--89fb5dd9-a836-42c4-a35c-b9aa6e11dc2a/v1-f6a53f5a1af6d14fb43c/card.webp)
%20June%202024%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--d840462f-c6cc-4efb-b12d-9bb79da560dc/v1-c34d41043cd0fae0bcfa/card.webp)


%20June%202023%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--3314b1a4-d4d9-41e7-9e7f-26c932c0c342/v1-badeadbb5275f19a5dde/card.webp)
%20June%202023%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--dee2fb4f-8102-4607-8637-8eb07ac6a7ef/v1-0eaac25a6732fd6ead4d/card.webp)
MATHS GR6 NOV2014 QP AFR
Mathematics · Grade 6 · November Exam · 2014. Question paper, 16 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Mathematics
- Grade
- Grade 6
- Document type
- Question paper
- Year
- 2014
- Exam period
- November Exam
- Pages
- 16
- File size
- 670.6 KB
Loading document…
Loading document…
1 of 16
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
2 WISKUNDE (NOVEMBER 2014)
INSTRUKSIE AAN DIE LEERDERS
1. Lees AL die instruksies baie noukeurig deur.
2. VRAAG 1 bevat 10 meervoudigekeuse-vrae. Omkring die korrekte antwoord.
3. Antwoord VRAE 2 tot 25 in die gegewe spasies.
4. Alle werk moet op die vraestel gedoen word en nie op rofwerk bladsye nie.
5. Die toets tel 75 punte.
6. Die tydsduur is 1½ uur.
7. Die onderwyser sal jou ly deur die oefenopdrag voordat jy met die toets
begin.
8. Jy mag NIE ʼn sakrekenaar gebruik NIE.
OEFENING
Omkring die letter van die korrekte antwoord.
5 x 7 = ...
A 57
B 75
C 35
D 53
Jou antwoord is korrek indien jy C omkring het.
LET WEL:
Jy sal meer vrae beantwoord soos die een wat jy reeds beantwoord het.
Doen jou beste om elke vraag te beantwoord al is jy nie seker van die
antwoord nie.
Skryf neer die antwoord wat jy dink die beste is en gaan na die volgende
vraag.
Indien jy al die vrae op ʼn bladsy beantwoord het, gaan na die volgende
bladsy.
Kyk slegs na jou eie werk.
DIE TOETS BEGIN OP DIE VOLGENDE BLADSY.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(NOVEMBER 2014) WISKUNDE 3
1. Omkring die korrekte antwoord.
1.1 Watter getal bevat:
9t + 4U + 8T + 5H + 6h
A 948,56
B 584,96
C 548,69
D 546,89 (1)
1.2 Rond 5 687 af tot die naaste 5.
A 5 685
B 5 700
C 5 690
D 5 600 (1)
1.3 Watter getal is drie miljoen meer as 345 678 901?
A 645 678 901
B 375 678 901
C 348 978 901
D 348 678 901 (1)
1.4 Watter EEN van die volgende geometriese vorms het net een
simmetriese lyn?
A
B
C
D
(1)
1.5 Xola het hierdie patroon op die bord geskryf.
3 ; 6 ; _____ ; _____ ; 48
Watter getalle sal in die oop spasie pas, indien die patroon dieselfde
bly?
A 12 ; 24
B 9 ; 15
C 9 ; 24
D 12 ; 20 (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
4 WISKUNDE (NOVEMBER 2014)
1.6 Neem die draaibord in gedagte wanneer jy die volgende vraag
beantwoord.
Wat is die getal wat die mees waarskynlikste is wanneer jy die
draaibord sal draai?
A 1
B 2
C 3
D 4 (1)
1.7 Watter een van die tyd in woorde hieronder pas by die tyd op die
horlosie?
A Nege minute oor tien
B Tien minute oor nege
C Kwart voor nege
D Kwart voor tien (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(NOVEMBER 2014) WISKUNDE 5
1.8 Hoeveel milliliters water is in die beker?
A 125 mℓ
B 125 litres
C 125 kℓ
D 150 mℓ (1)
1.9 ʼn Boer het 6 hoenders. Elke hoender het 7 kuikens. Hoeveel
kuikens is daar altesaam?
A 13
B 24
C 42
D 67 (1)
1.10 Vul die korrekte bewerkingstekens in om die volgende getallesin
waar te maak:
6 * 5 * 5 = 35
A x;+
B x;–
C +;÷
D –;+ (1)
2. Skryf die getal hieronder in syfers.
Sewentien miljoen sewehonderd vyf-en-vyftig duisend een honderd twee- en
veertig.
(1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
6 WISKUNDE (NOVEMBER 2014)
3. Kies een getal/syfer uit die volgende stel getalle/syfers om by die
onderstaande beskrywings te pas.
3.1 ʼn Priemgetal: (1)
3.2 ʼn Veelvoud van10: (1)
3.3 ʼn Faktor van 27: (1)
3.4 ʼn Getal deelbaar deur 5: (1)
4. Wat is die waarde van die onderstreepte getal/syfer in 82 394 782?
(1)
5. Twintig artikels kos R120 en word teen R7,50 elk verkoop. Bereken die
totale wins.
(2)
6. Rangskik die volgende gewone breuke in dalende orde deur die simbool
“ > ” te gebruik.
; ; ;
(1)
7. Bereken die waarde van x in die volgende:
x ÷ 4 = 36 ÷ 3
x = (1)
8. Bereken:
37,58 x 10 = (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(NOVEMBER 2014) WISKUNDE 7
9. Bereken die antwoorde van VRAE 9.1 tot 9.5.
9.1 48 132 975 + 1 639 201 =
(2)
9.2 438 301 – 139 574 =
(2)
9.3 23 478 x 425 =
(4)
9.4 4 140 ÷ 115 =
(3)
9.5 2 +3 +2 =
(3)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
8 WISKUNDE (NOVEMBER 2014)
10. John het ʼn sekere getal deur 17 gedeel. Sy antwoord is 325 res 4. Wat is
die getal?
(3)
11. Paul het ʼn leë tas wat 200 g weeg. Hy pak 7 pakkies met ʼn gewig van
800 g elk daarin. Bereken die totale massa van die gepakte tas in kilogram.
(3)
12. Twintig leerders het ʼn toets geskryf. Die verhouding van die leerders wat
geslaag het teenoor die leerders wat gedruip het is 3 : 2. Hoeveel leerders
het die toets geslaag?
(2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(NOVEMBER 2014) WISKUNDE 9
13. Voltooi die onderstaande vloeidiagram.
A= B= (2)
14. Bestudeer die volgende 2D-figuur.
14.1 Gee die naam van die bostaande driehoek.
(1)
14.2 Benoem hoek B.
(1)
14.3 As sy AB hierbo 6 cm lank is, hoe lank sal sy BC wees?
(1)
14.4 Indien die buiterand 20 cm is, hoe lank is AC?
(1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
10 WISKUNDE (NOVEMBER 2014)
15. Voltooi die onderstaande tabel:
Benoem die 3D figuur. 15.1.
Getal vlakke. 15.2.
Getal hoekpunte. 15.3.
(3)
16. Hoeveel minute en sekondes is op die horlosie oor voordat dit 11 uur is?
(1)
17 Bestudeer die onderstaande geometriese patrone en voltooi daarna die
onderstaande tabel. Al die fases vorm ʼn patroon.
Fase 1 Fase 2 Fase 3 Fase 4
17.1 Hoeveel vuurhoutjies het ons nodig?
Getal vierkante 1 2 3 4 5 30
Getal vuurhoutjies benodig 4 7 10 13 16 91 151 (1)
17.2 Beskryf die reël.
(1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(NOVEMBER 2014) WISKUNDE 11
18. Voltooi die onderstaande tabel:
Gewone breuk Desimale breuk Persentasie
0,5 50%
(4)
19. Teken die refleksie van vorm A in die vierkant onderaan.
(1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
12 WISKUNDE (NOVEMBER 2014)
20. Lees die tyd op die wêreld-horlosies en beantwoord dan die vrae wat volg.
Suid-Afrika Indië New York Sjina
Vrydag 09:44 pm Vrydag 08:15 am Vrydag 09:44 pm Vrydag 10:44 pm
20.1 Wat is die tydsverskil tussen Suid-Afrika en Indië?
(2)
20.2 Indien dit 08:44 nm in New York is, watter dag en tyd sal dit in Sjina
wees?
Dag: Tyd: (2)
21. Die sye van elke vierkante is 2 m lank.
Bereken die AREA van die onderstaande vorm.
Area =
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(NOVEMBER 2014) WISKUNDE 13
22. Die onderstaande inligting is die skoengroottes van sommige graad 6
leerders.
4 2 5
8 3 5
5 4 3
22.1 Hoeveel graad 6 leerders het aan die ondersoek deelgeneem?
(1)
22.2 Bereken die modus van die data.
(1)
22.3 Bereken die mediaan van die data.
(1)
23. Kyk na die onderstaande kaart en beantwoord die vrae wat volg.
23.1 In watter blok sal jy die poskantoor vind?
(1)
23.2 Watter plek sal jy in blok D4 vind?
(1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
14 WISKUNDE (NOVEMBER 2014)
24. Bestudeer die onderstaande tabel en beantwoord dan die onderstaande
vraag.
LEERDERS WAT AFWESIG WAS
Dinsdag Devan, Piet, Xola, Marlise, Siphosihle
Woensdag Sheldon, Jannie, Sara, Zola, Xhanti, Willem, Cheteem
Donderdag Caleb, Mohammed, Clement
Gebruik die inligting hierbo om die onderstaande tabel te voltooi:
Dag Tellies Getal leerders
Dinsdag llll 5
Woensdag 7
Donderdag llll 4 (1)
25. Bestudeer noukeurig die kolomgrafiek en beantwoord dan die onderstaande
vrae.
Lekkers
100
90
80
70
60 ROOI
50 GROEN
40 BLOU
30 GEEL
20
10
0
ROOI GROEN BLOU GEEL
25.1 Wat is die totale getal lekkers?
(1)
25.2 Watter persentasie van die totaal verteenwoordig die Groen en Blou
lekkers gesamentlik?
(1)
25.3 Konstrueer ʼn gewone breuk, in sy eenvoudigste vorm vir die Groen
lekkers.
(1)
TOTAAL: 75
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Downloaded from hlayiso.com
Recommended for this subject
Published documents with matching subject and grade metadata.
%20June%202024%20Question%20Paper_hlayiso.com_--adecf9a2-9715-471b-a9cc-82e264abc366/v1-35c24ccc57fb454327e8/card.webp)
Question paper
Gr 6 Mathematics (Afrikaans) June 2024 Question Paper hlayiso.com
%20June%202024%20Question%20Paper_hlayiso.com_--394a6272-03f3-4395-ac3f-7b59cc258f97/v1-d722ab73bb039e4acf9a/card.webp)
Question paper
Gr 6 Mathematics (English) June 2024 Question Paper hlayiso.com

Question paper
MATHEMATICS QP JUNE 2024

Question paper
MATHEMATICS MG JUNE 2024

Question paper
NW 6 MATHEMATICS MG AFR

Question paper
NW 6 MATHEMATICS QP AFR NOV 2024
Related documents
Matched using subject, grade, language, document type and exam metadata.
More from Grade 6 Mathematics
Explore more published documents in this catalogue.
%20June%202024%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--89fb5dd9-a836-42c4-a35c-b9aa6e11dc2a/v1-f6a53f5a1af6d14fb43c/card.webp)
Memorandum
Gr 6 Mathematics (Afrikaans) June 2024 Possible Answers hlayiso.com
%20June%202024%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--d840462f-c6cc-4efb-b12d-9bb79da560dc/v1-c34d41043cd0fae0bcfa/card.webp)
Memorandum
Gr 6 Mathematics (English) June 2024 Possible Answers hlayiso.com

Question paper
NW 6 MATHEMATICS MG ENG

Question paper
NW 6 MATHEMATICS QP ENG NOV 2024
%20June%202023%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--3314b1a4-d4d9-41e7-9e7f-26c932c0c342/v1-badeadbb5275f19a5dde/card.webp)
Memorandum
Gr 6 Math (Afrikaans) June 2023 Possible Answers hlayiso.com
%20June%202023%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--dee2fb4f-8102-4607-8637-8eb07ac6a7ef/v1-0eaac25a6732fd6ead4d/card.webp)
Memorandum





