Skip to content

Mathematical Literacy Grade 11 P1 2018 QP (Afr)

Question paperMathematical LiteracyGrade 11201816 pages

Grade 11 Mathematical Literacy Paper 1 question paper from the Eastern Cape November 2018 (Afrikaans), 16 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Answer online

Loading document…

Loading document…

Questions in this paper

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2018 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1 PUNTE: 100 TYD: 2 uur *Iwgel1* Hierdie vraestel bestaan uit 9 bladsye.
Downloaded from hlayiso.com 2 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1 (EC/NOVEMBER 2018) INSTRUKSIES EN INLIGTING Lees die volgende instruksies sorgvuldig deur voordat die vrae beantwoord word. 1. Hierdie vraestel bestaan uit VYF vrae. Beantwoord AL die vrae. 2. Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie vraestel gebruik word. 3. ʼn Goedgekeurde sakrekenaar (nieprogrammmeerbaar en niegrafies) mag gebruik word, tensy anders aangedui. 4. Kaarte en diagramme is nie volgens skaal geteken nie, tensy anders aangedui. 5. Rond ALLE finale antwoorde toepaslik af volgens die gegewe konteks, tensy anders aangedui. 6. Toon meeteenhede, waar van toepassing. 7. Begin ELKE vraag op ʼn NUWE bladsy. 8. ALLE berekeninge moet duidelik getoon word. 9. Skryf netjies en leesbaar. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/NOVEMBER 2018) WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1 3 VRAAG 1 1.1 ʼn Huis in Oos-Londen was teen ʼn prys van R2 578 799,00 te koop. ʼn Deposito van R386 819,85 was aangevra en die balans is maandeliks betaalbaar vir 20 jaar. 1.1.1 Skryf die verkoopprys van die huis in woorde. (2) 1.1.2 Druk die deposito-bedrag uit as ʼn persentasie van die verkoopprys. (3) 1.1.3 Ben besluit om die deposito-bedrag by QR BANK te deponeer. Gebruik die inligting hieronder om die transaksiekoste van die deposito te bereken. Transaksie Koers Koste vir deposito R5,75 + R1,10 per R100 of gedeelte daarvan (3) 1.2 TABEL 1 hieronder toon Babu se wedlooptyd tydens ʼn 2015 Comrades marathon by verskillende punte langs die roete. TABEL 1 Atleet: Babu Punte op die roete Afstand in kilometer Tyd (ure, minute, sekondes) Lion Park 15,9 01:05:26 Camperdown 26,9 01:50:39 Halfway 45 03:05:14 Pinetown 68,9 04:54:45 Mayville 82,3 06:02:45 Eindpunt 89,3 06:37:30 Gebruik die inligting in TABEL 1 om die vrae wat volg te beantwoord. 1.2.1 Bepaal die afstand vanaf Camperdown na Mayville. (3) 1.2.2 Bereken die tyd wat dit Babu vanaf ‘Halfway’ (halfpad) na Pinetown geneem het. (2) 1.2.3 Herlei Pinetown se afstand na meter. (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 4 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1 (EC/NOVEMBER 2018) 1.3 Die grafiek hieronder toon die aantal huise wat in verskillende gebiede A, B, C, D en E verkoop is. Gebruik die grafiek hierbo om die volgende vrae te beantwoord. 1.3.1 Rangskik die aantal huise wat verkoop is in dalende orde. (2) 1.3.2 Skryf neer die tipe grafiek wat gebruik is om die bostaande inligting voor te stel. (2) 1.3.3 Bereken die aantal huise wat in al die gebiede verkoop is. (2) [21] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/NOVEMBER 2018) WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1 5 VRAAG 2 2.1 Me. Fasi begin ʼn klein besigheid deur pasteie by skole en fabrieke na aan haar werksplek te verkoop. Sy betaal huur van R1 500 per maand. Dit kos haar R5,00 om elke pastei te maak en te verpak en sy verkoop dit teen R15,00 elk. Bestudeer die tabel hieronder en beantwoord die vrae wat volg. TABEL 2: DIE KOSTE EN INKOMSTE VIR DIE BESIGHEID Aantal pasteie 0 50 100 150 250 350 Totale Koste in Rand 1 500 A 2 000 2 250 2 750 3 250 Inkomste in Rand 0 750 1 500 2 250 B 5 250 Die volgende formules is gebruik om die koste en inkomste onderskeidelik te bereken: Koste = R1 500 + R5,00 ൈn Inkomste = R15,00ൈ n; waar n die aantal pasteie verteenwoordig. 2.1.1 Gebruik die tabel om me. Fasi se gelykbreekbedrag te bepaal. (2) 2.1.2 Bereken die waarde van A. (3) 2.1.3 Toon by wyse van berekeninge dat die waarde van B, R3 750 is. (2) 2.1.4 Bereken die wins indien 350 pasteie verkoop word. (3) 2.2 Me. Fasi leen R60 000 van Women’s Bank om haar besigheid te begin, en stem in om die geld terug te betaal teen ʼn rentekoers van 8,5% wat jaarliks saamgestel is vir 2 jaar. 2.2.1 Bereken die bedrag van die rente wat aan die einde van die eerste jaar bygevoeg is. (2) 2.2.2 Bereken die totale bedrag wat Me. Fasi aan die bank na 2 jaar terugbetaal het. (5) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 6 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1 (EC/NOVEMBER 2018) 2.3 TABEL 3 toon die Huishoudelike watertariewe wat vir 2018 gebruik word deur die plaaslike munisipaliteit waar me. Fasi woon. TABEL 4 toon die meterlesings deur die plaaslike munisipaliteit wat die hoeveelheid water aandui wat deur die Fasi familie vir Mei en Junie 2018 gebruik was. TABEL 3 Aantal kiloliter Koste per kiloliter (kl) uitsluitende BTW 1 0 – 6 kκ 0 2 Meer as 6 kκ – minder as 30 kκ R10,02 3 30 kκ – minder as 60 kκ R12,28 4 60 kκ en meer R16,70 + Addisionele koste indien meer as 6 kκ gebruik is R80,70 TABEL 4: Watermeterlesings vir Rekeningnommer 40101607 tydens Mei en Junie. 1/05/2018 (kκ) 0561 1/06/2018 (kκ) 0587 2.3.1 Bereken die koste vir waterverbruik vir Mei 2018 uitsluitende BTW. (5) 2.3.2 Bereken die BTW bedrag wat op die addisionele koste van R80,70 belas word. (BELASTING OP TOEGEVOEGDE WAARDE = 15%) (3) 2.4 Die gemiddelde inflasiekoerse vir die periode 2016 tot 2017 word in die volgende tabel aangedui. 2016 2017 Gemiddelde inflasiekoers 4,51% 6,59% Koste van ʼn bruinbrood R9,99 A 2.4.1 Verduidelik die betekenis van die term inflasiekoers. (2) 2.4.2 Bereken die koste van ʼn bruinbrood in 2017 deur gebruik te maak van die gemiddelde inflasiekoerse wat in die bostaande tabel gegee is. (2) [29] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/NOVEMBER 2018) WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1 7 VRAAG 3 3.1 Bestudeer die weervoorspelling vir Kaapstad en Pretoria op die 20ste Mei 2018. Voorspelling Kaapstad Pretoria Sonsopkoms 07:35 06:40 Sonsondergang 17:50 17:27 Humiditeit (%) 68 58 Sigbaarheid (myl) 6,0 12 Maksimum temperatuur (ιC) 20 17 Neerslag 0 0 Sigbaaarheid is ʼn maatstaf van die afstand waarteen ʼn voorwerp of lig duidelik gesien kan word. 3.1.1 Bepaal die sigbaarheidsafstand in kilometer vir Pretoria. (Gebruik 1,609 kilometer = 1 myl) (2) 3.1.2 Skryf Kaapstad se humiditeit as ʼn vereenvoudigde gewone breuk. (2) 3.1.3 Druk die sonsondergangtyd in Kaapstad in ʼn 12-uur formaat uit. (2) 3.1.4 Herlei die maksimum temperatuur vir Pretoria na grade Fahrenheit (°F). Gee jou finale antwoord tot die naaste heelgetal. Jy mag die volgende formule gebruik: Ԭ ൌ ሺԨ ൈ ૚ǡ ૡሻ + 32 (3) 3.2 Bestudeer die vistenk en beantwoord die vrae wat volg. [Bron: quora.com] 3.2.1 Bereken die volume van die vistenk hierbo in kubieke duim (in3). Jy mag die volgende formule gebruik: Volume = Lengte × Wydte × Hoogte (3) 3.2.2 Die vistenk is 85% vol. Nadat klippe op die bodem geplaas was, is die vistenk 97% vol. Bereken die volume van die klippe. (5) [17] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 8 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1 (EC/NOVEMBER 2018) VRAAG 4 4.1 Rochester is in die noordooste van New York staat. Bestudeer die kaart hieronder en beantwoord die vrae wat volg. [Bron: filmrochester.org] 4.1.1 Skryf neer die naam van die stad waar Paaie 84, 91 en 95 mekaar ontmoet. (2) 4.1.2 Gebruik die gegewe skaal en bepaal die werklike afstand in myl tussen Buffalo en Albany, indien die afstand op die kaart tussen die twee plekke 7,5 cm is. (3) 4.1.3 Identifiseer die paaie wat Bande sal gebruik om vanaf Scranton na Albany te reis. (2) 4.1.4 Skryf neer die kompasrigting wanneer vanaf Hartford na Boston gereis word. (2) 4.1.5 Identifiseer die pad wat jou sal help om vanaf New York na die verre weste van die kaart te reis. (2) 4.1.6 Bepaal die waarskynlikheid om willekeurig ʼn pad op die kaart met ʼn ewe getal te kies. (2) [13] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/NOVEMBER 2018) WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1 9 VRAAG 5 Bestudeer die inligting oor eiers in Broeikasse en Kuikens Uitgebroei tydens die verskillende maande in die Verenigde State vir die periode 2016–2017. Maand Eiers in broeikasse op die Kuikens uitgebroei die eerste van die maand hele maand 2016–2017 2016–2017 September 28 927 23 645 Oktober 28 409 23 572 November 27 179 22 782 Desember 28 795 25 422 Januarie 29 961 25 332 Februarie 29 906 23 598 Maart 30 030 25 719 April 28 597 23 179 Mei 28 825 24 067 Junie 29 441 25 075 Julie 29 271 24 616 Augustus 29 725 24 786 TOTAAL ------- ---------- 5.1 Bepaal die aantal eiers wat nie in Desember uitgebroei het nie. (2) 5.2 Bereken die gemiddelde aantal eiers in broeikasse vir die 2016–2017 periode. (3) 5.3 Skryf neer die modale waarde vir die aantal eiers in broeikasse op die eerste van die maand. (2) 5.4 Bepaal die omvang van die kuikens wat die hele maand uitgebroei het tydens die 2016–2017 periode. (2) 5.5 Bereken die mediaan van die kuikens wat die hele maand uitgebroei het tydens die 2016–2017 periode. (3) 5.6 Druk die aantal kuikens wat vir die hele maand van Maart uitgebroei het as ʼn verhouding tot die totaal wat wat vir die hele 2016–2017 periode uitgebroei het. (3) 5.7 Bepaal die waarskynlikheid as ʼn persentasie, om willekeurig die aantal eiers in ‘n broeikas tydens Julie te kies. (3) 5.8 Noem die tipe grafiek wat die bostaande inligting die beste kan voorstel. (2) [20] TOTAAL: 100 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 
Downloaded from hlayiso.com   
Downloaded from hlayiso.com  
Downloaded from hlayiso.com   
Downloaded from hlayiso.com 
Downloaded from hlayiso.com   
Downloaded from hlayiso.com 

Study this subject

More from Grade 11 Mathematical Literacy

View all