Skip to content

Mathematics Grade 12 P2 Eastern Cape June 2024 QP (Afr)

Question paperMathematicsGrade 12202415 pages

Grade 12 Mathematics Paper 2 question paper from the Eastern Cape June Exam 2024 (Afrikaans), 15 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Answer online

Loading document…

Loading document…

Questions in this paper

Document textSearch extracted text and jump to a page.
NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT GRAAD 12 JUNIE 2024 WISKUNDE V2 PUNTE: 150 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 15 bladsye, insluitend ʼn formuleblad, en ʼn antwoordeboek van 25 bladsye.
2 WISKUNDE V2 (EC/JUNIE 2024) INSTRUKSIES EN INLIGTING Lees die volgende instruksies noukeurig deur voordat die vrae beantwoord word. 1. Hierdie vraestel bestaan uit 10 vrae. 2. Beantwoord AL die vrae in die SPESIALE ANTWOORDEBOEK wat voorsien is. 3. Toon ALLE berekeninge, diagramme, grafieke, ens., wat jy gebruik het om jou antwoorde te bepaal, duidelik aan. 4. Volpunte sal NIE noodwendig aan slegs antwoorde toegeken word NIE. 5. Jy mag ʼn goedgekeurde wetenskaplike sakrekenaar (nieprogrammeerbaar en niegrafies) gebruik, tensy anders vermeld. 6. Indien nodig, rond antwoorde tot TWEE desimale plekke af, tensy anders vermeld. 7. Diagramme is NIE noodwendig volgens skaal geteken NIE. 8. ʼn Inligtingsblad met formules is aan die einde van die vraestel ingesluit. 9 Skryf netjies en leesbaar. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/JUNIE 2024) WISKUNDE V2 3 VRAAG 1 Die maksimum daaglikse temperature in Bloemfontein was vir die eerste 11 dae in Januarie aangeteken soos aangetoon in die tabel hieronder: 27 32 35 36 30 27 17 26 34 37 40 1.1 Bereken die gemiddelde vir die maksimum daaglikse temperature vir die eerste 11 dae in Januarie. (2) 1.2 Bereken die standaardafwyking. (1) 1.3 Hoeveel dae was die temperature meer as een standaardafwyking vanaf die gemiddelde? (3) 1.4 Bepaal die interkwartielvariasiewydte van die data. (3) 1.5 Teken ʼn mond-en-snor diagram op die rooster wat in die ANTWOORDEBOEK voorsien is. (3) [12] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
4 WISKUNDE V2 (EC/JUNIE 2024) VRAAG 2 In ʼn sekere skool, was die analise van die matriek wiskunde uitslae in persentasies deur ʼn kumulatiewe frekwensie grafiek (ogief), hieronder gegee, voorgestel. Gebruik die grafiek hierbo om die volgende vrae te beantwoord. 2.1 Voltooi die frekwensietabel wat in die ANTWOORDEBOEK voorsien is. Persentasie behaal Frekwensie Kumulatiewe frekwensie 0  x  20 4 20  x  40 18 40  x  60 36 60  x  80 50 80  x  100 54 (2) 2.2 Skryf neer die totale aantal matrikulante in die skool wat wiskunde geskryf het. (1) 2.3 Skryf die modaleklas neer. (1) 2.4 Beraam die mediaan-persentasie vir wiskunde van hierdie skool. (2) 2.5 Indien die vereiste vir ʼn leerder om by ʼn sekere instansie toelating te verkry 70% en meer in wiskunde is, bepaal hoeveel matrikulante vir toelating sal kwalifiseer. (2) [8] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/JUNIE 2024) WISKUNDE V2 5 VRAAG 3 In die diagram hieronder is, A (–2 ; p), B( – 4 ; 0), C(–1 ; –3) en D(4 ; –1) die hoekpunte van ʼn trapesium. AD||BC. Punt G is die y-afsnit van lyn AD. F lê op lyn AD. y A (–2 ; p) G θ F B (– 4 ; 0) O x D (4 ; –1) C (–1 ; –3) 3.1 Bepaal die lengte van BC. (2) 3.2 Bepaal die gradiënt van BC. (2) 3.3 Bepaal die vergelyking van lyn AD in die vorm y = mx + c. (3) 3.4 Bereken die waarde van p. (2) 5 1 3.5 As die koördinate van F, ( ; ) is, toon aan dat CF ⊥ AD is. (2) 2 2 3.6 Bereken die grootte van θ. (3) 3.7 Bereken die oppervlakte van trapesium ABCD. (4) [18] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
6 WISKUNDE V2 (EC/JUNIE 2024) VRAAG 4 In die diagram hieronder, is ʼn sirkel met middelpunt C(3 ; –1) en ʼn radius van 10 eenhede geteken. PQR en PT is raaklyne aan die sirkel by Q en T onderskeidelik. PT is ewewydig aan die x-as. R (k ; 21), C en P is hoekpunte van ∆RCP. QR = 20 eenhede. y R (k ; 21) Q O x C (3; − 1) P T 4.1 ̂ R neer. Skryf die grootte van CQ (1) 4.2 Bereken die lengte van RC, en laat jou antwoord in wortelvorm. (2) 4.3 Bereken die waarde van k, as R in die eerste kwadrant lê. (4) 4.4 Bepaal die vergelyking van die sirkel met middelpunt C, wat deur T en Q gaan. Skryf jou antwoord in die vorm (x − a)2 + (y − b)2 = r2 . (2) 4.5 Bepaal die vergelyking van PT. (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/JUNIE 2024) WISKUNDE V2 7 4.6 Die vergelyking van lyn PR word deur 3y – 4x = 35 gegee. 4.6.1 Bereken die koördinate van P. (2) 4.6.2 Bereken, met ʼn rede, die lengte van PQ. (2) 4.6.3 Is die oppervlakte van ∆QRC = oppervlakte van ∆QCP? Motiveer jou antwoord. (3) 4.7 Beskou ʼn ander sirkel met vergelyking (x − 3)2 + (y + 16)2 = 16 met middelpunt, M. 4.7.1 Skryf die koördinate van die middelpunt, M neer. (1) 4.7.2 Skryf die lengte van die radius van die sirkel met middelpunt, M neer. (1) 4.7.3 Bewys dat die sirkel met middelpunt C en die sirkel met middelpunt M, nie mekaar raak of sny nie. (3) [23] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
8 WISKUNDE V2 (EC/JUNIE 2024) VRAAG 5 5.1 As sin 14° = p, bepaal, sonder die gebruik van ʼn sakrekenaar, die waardes van die volgende in terme van p: 5.1.1 cos 76° (2) 5.1.2 cos 44° (4) 5.1.3 2 sin 218°.cos 38° (3) sin(90° + θ). cos(θ − 360° ) 5.2 Gegee: 1 + sin(θ − 30° ). cos θ −sin θ. cos(θ − 30° ) 5.2.1 Vereenvoudig tot ʼn enkel trigonometriese verhouding van θ, sonder die gebruik van ʼn sakrekenaar: sin(90° + θ). cos(θ − 360° ) 1+ sin(θ − 30° ). cos θ − sin θ. cos(θ − 30° ) (6) 5.2.2 Skryf neer die maksimum waarde van y = 1+ ( ) ( sin 90 0 +  . cos  − 360 0 ) ( ) ( sin  − 30 0 . cos  − sin  . cos  − 30 0 ) (1) sin 3x 5.3 Bewys dat = 3 − 4 sin 2 x sin x (5) 5.4 Gegee: sin2 x + sin 2 x − 3 cos2 x = 0. 5.4.1 Bepaal die algemene oplossing van die vergelyking hierbo. (5) 5.4.2 Bepaal, vervolgens of andersins, die waardes van x in die interval  x  − 90 0 ;180 0 . (3) [29] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/JUNIE 2024) WISKUNDE V2 9 VRAAG 6 1 6.1 Skets die grafieke van f ( x) = 3sin x en g ( x) = tan x , in die interval van 2   x  − 180 0 ;180 0 op die rooster wat in die ANTWOORDEBOEK voorsien is. Toon alle draaipunte, asimptote en afsnitte met die asse duidelik aan. (6) 6.2  Gebruik jou grafieke om die volgende vrae te beantwoord vir x  − 180 0 ;180 0 .  6.2.1 Skryf die periode van g neer. (1) 6.2.2 Skryf die waarde(s) van x neer, waarvoor die grafiek van g ongedefinieerd is. (2) 6.2.3 Skryf die terrein van h neer, as h( x) = f ( x) − 2 . (2) 6.2.4 Hoeveel oplossings bestaan vir f ( x) = g ( x) ? (1) [12] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
10 WISKUNDE V2 (EC/JUNIE 2024) VRAAG 7 In die diagram hieronder, is PQ ʼn vertikale paal met hoogte, h meter. R, Q en T is drie punte op dieselfde horisontalevlak. PR en PT is kabels en die dieptehoek vanaf P na T is 30°. PR = 3h en hoek RP̂T = 2 x . 7.1 Skryf die grootte van PT̂ Q neer. (1) 7.2 Bepaal die lengte van PT, in terme van h. (3) 7.3 Bereken die grootte van x as RT = 7h . (5) [9] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/JUNIE 2024) WISKUNDE V2 11 VRAAG 8 In die diagram hieronder, gaan die sirkel met middelpunt O deur U, T, S en V. PUK is ʼn ˆ = 75o raaklyn aan die sirkel by U. TS || PK. UOG is ’n reguitlyn. TSU 8.1 Bereken met redes die grootte van: 8.1.1 Ô1 (2) 8.1.2 Û 5 (2) 8.1.3 T̂1 (3) 8.1.4 V̂ (3) 8.1.5 Û 3 (2) 8.1.6 Ĝ 2 (3) 8.2 As dit verder gegee is dat TS = 80 , bereken, met redes, die lengte van TG, en laat jou antwoord in eenvoudigste wortelvorm. (2) [17] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
12 WISKUNDE V2 (EC/JUNIE 2024) VRAAG 9 9.1 In ∆ABC hieronder, is M ʼn punt op AB en N is ʼn punt op AC, sodat MN || BC. A M N B C AM AN Bewys die stelling wat meld dat = . MB NC (5) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/JUNIE 2024) WISKUNDE V2 13 9.2 In die diagram hieronder, is ∆PQR geteken, EG || QF en EF is ʼn reguitlyn. QE : ER = 2 : 5 . PR = 49eenhede en FG = 10eenhede . Q E F 10 G P R 49 9.2.1 Bereken, met redes, die lengte van GR. (4) 9.2.2 Bewys dat FE || PQ. (3) [12] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
14 WISKUNDE V2 (EC/JUNIE 2024) VRAAG 10 In die diagram hieronder, is A, B, C en D punte op die omtrek van die sirkel. PC en QC is geteken vanaf P en Q onderskeidelik en sny by C. QP is verbind. DB||PQ. QB = 5BC . D P A 2 1 T 2 1 C B Q Bewys dat: CT 1 10.1 = PC 6 (3) 10.2 ΔQAC ||| ΔQBD (4) 10.3 QD.QA = 30BC 2 (3) [10] TOTAAL: 150 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/JUNIE 2024) WISKUNDE V2 15 INLIGTINGSBLAD − b  b 2 − 4ac x= 2a A = P(1 + ni) A = P(1 − ni) A = P(1 − i) n A = P(1 + i) n n Tn = a + (n − 1)d Sn = 2a + (n − 1)d  2 Tn = ar n −1 Sn = ( a r n −1 ) ; r 1 S = a ; −1  r  1 r −1 1− r F=  x (1 + i ) − 1 n  P= x[1 − (1 + i)−n ] i i f ( x + h) − f ( x ) f ' ( x) = lim h→ 0 h  x + x2 y1 + y 2  d = ( x 2 − x1 ) 2 + ( y 2 − y1 ) 2 M  1 ;   2 2  y 2 − y1 y = mx + c y − y1 = m( x − x1 ) m= m = tan  x 2 − x1 ( x − a )2 + ( y − b ) 2 = r 2 a b c In ABC: = = sin A sin B sin C a2 = b2 + c2 − 2bc. cos A 1 𝑎rea ΔABC = ab. sin C 2 sin ( +  ) = sin . cos  + cos.sin  sin ( −  ) = sin . cos  − cos.sin  cos( +  ) = cos . cos  − sin  . sin  cos( −  ) = cos . cos  + sin  . sin  cos 2  − sin 2   cos 2 = 1 − 2 sin 2  sin 2 = 2 sin  . cos  2 cos 2  − 1  n 2  fx  (x − x ) i x=  = i =1 2 n n Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

Study this subject

More from Grade 12 Mathematics

View all