You're offline
Skip to content
Memorandum

MECHANICAL TECH (Welding) GR12 MEMO SEPT2018_Afr.pdf

Subject: Mechanical TechnologyGrade 12201816 pages
Download

Loading document…

Loading document…

Document textSearch extracted text and jump to a page.
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 SEPTEMBER 2018 MEGANIESE TEGNOLOGIE: SWEIS- EN METAALWERK NASIENRIGLYN PUNTE: 200 Hierdie nasienriglyn bestaan uit 16 bladsye.
2 MEGANIESE TEGNOLOGIE (SWEIS- EN METAALWERK) (EC/SEPTEMBER 2018) VRAAG 1: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE (GENERIES) 1.1 D✓ (1) 1.2 C✓ (1) 1.3 D✓ (1) 1.4 D✓ (1) 1.5 D✓ (1) 1.6 B✓ (1) [6] VRAAG 2: VEILIGHEID (GENERIES) 2.1 Onveilige toestande: • Werk teen onveilige spoed.  • Slyp sonder skermbril.  • Roekeloosheid en speel in die werkswinkel.  • Verspil vloeistof op die vloer.  • Smeer/skoonmaak van bewegende dele. • Los klere dra naby bewegende dele. • Slyp aan die kant van die slypwiel. (Enige 4 x 1) (4) 2.2 Assessering van noodhulpsituasie: • Omgewingswaarneming.  • Sigbare tekens en simptome.  • Aanwysers tot diagnose. • Belangrike funksies. • Stop ernstige bloeding. • Onmiddellike behandeling van hartstilstand. (Enige 2 x 1) (2) 2.3.1 Voordele van produkuitleg: • Hantering van material is beperk tot ʼn minimum  • Tydsduur van vervaardigingsiklus word verminder • Produksiebeheer is byna outomaties. • Groter gebruik van ongeskoolde arbeid is moontlik. • Minder totale inspeksie word benodig. • Minder totale vloeroppervlakte is benodig per produksie-eenheid. (Enige 2 x 1) (2) 2.3.2 Voordele van prosesuitleg van masjiene: • Hoë masjiengebruik omdat meer as een produk vervaardig word. • Beter toesig as gevolg van die subverdeling van prosesse.  • Minder steurings in die vloei van werk wanneer masjiene foutief raak.  • Verlaag toerustingkoste weens die feit dat een masjien meer as een produk kan vervaardig.  • Beter beheer oor totale vervaardigingskoste.  • Meer buigsaamheid in die produksieproses.  (Enige 2 x 1) (2) [10] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/SEPTEMBER 2018) MEGANIESE TEGNOLOGIE (SWEIS- EN METAALWERK) 3 VRAAG 3: MATERIAAL (GENERIES) 3.1 Doel van dopverharding: Die doel is om ʼn harde laag oor ʼn taai kern te lewer.  (2) 3.2 Faktore van hardheid: • Werkstukgrootte  • Afkoeltempo  • Koolstofinhoud  (3) 3.3 Vier soorte afkoelmediums: • Water en sout (‘brine’)  • Kraanwater  • Soutvloeistof  • Gesmelte lood  • Oplosbare olie en water • Olie  (Enige 4) (4) 3.4 Redes vir verharde staal om getemper te word: Om brosheid te verminder  en om die werkstuk ʼn meer fynkorrelrige struktuur te gee  (2) 3.5 Toets op materiaal: Tipe toets Sagte staal Hoëspoed staal Gietyster Klanktoets Medium metaalagtige Lae ring klank  Dowwe klank  klank  (3) [14] VRAAG 4: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE (SPESIFIEK) 4.1 D✓ (1) 4.2 C✓ (1) 4.3 B✓ (1) 4.4 D✓ (1) 4.5 A✓ (1) 4.6 C✓ (1) 4.7 B✓ (1) 4.8 B✓ (1) 4.9 A✓ (1) 4.10 B✓ (1) 4.11 D✓ (1) 4.12 D✓ (1) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
4 MEGANIESE TEGNOLOGIE (SWEIS- EN METAALWERK) (EC/SEPTEMBER 2018) 4.13 B✓ (1) 4.14 D✓ (1) [14] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/SEPTEMBER 2018) MEGANIESE TEGNOLOGIE (SWEIS- EN METAALWERK) 5 VRAAG 5: TERMINOLOGIE (MAATVORMS, ROL EN BUIGINGS) (SPESIFIEK) 5.1 Voordele van tralielêer: Tralielêers is gewoonlik baie stewig  en gee goeie krag vir gewigverhoudings oor lang spanne.  (2) 5.2 Berekening op basketbalhoepel: Gemiddelde Ø = Buite Ø – Staafdikte Gemiddelde Ø = Binne Ø + Plaatdikte Gemiddelde Ø = 380 + 16 mm = 396 mm Gemiddelde omtrek = 𝜋 × 𝑔𝑒𝑚𝑖𝑑𝑑𝑒𝑙𝑑𝑒 𝜃 = 𝜋 × 396 = 1 244,23  = 1 244 mm  (4) 5.3 Sweissimbool:     (2)   5.4 Maatsolder:  Dit is ʼn baiebelangrike deel van ʼn strukturele werkswinkel,  gewoonlik weg van die hoofwerkswinkel waar stilte en beter liggeriewe beskikbaar is.  (2) 5.5 Doel van kaplat: Om die dakbedekkings te ondersteun  (2) 5.6 Sketse van verskillende maatvorms: 5.6.1 Flensmaatvorms  (3) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
6 MEGANIESE TEGNOLOGIE (SWEIS- EN METAALWERK) (EC/SEPTEMBER 2018) 5.6.2 Strookmaatvorms  (3) 5.6.3 Ribmaatvorms  (3) 5.7 Basiese beginsels van afmerkwerk: • Meet akkuraat  • Wys alle besonderhede  • Krasmerke moet duidelik sigbaar wees • Gebruik ʼn prikpons om lyne duideliker en permanent te maak (Enige 2 x 1) (2) [23] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/SEPTEMBER 2018) MEGANIESE TEGNOLOGIE (SWEIS- EN METAALWERK) 7 VRAAG 6: GEREEDSKAP EN TOERUSTING (SPESIFIEK) 6.1 6.1.1 Bankslyper Funksie: Dit word gebruik om growwe kante van voorwerpe te verwyder  en om voorwerpe kleiner te slyp, en om voorwerpe te fatsoeneer. (2) 6.1.2 Kraggedrewe guillotine Funksie: Om plate te sny  (2) 6.1.3 Kragsaag  Funksie: Dit word gebruik om groot dele van metaal rofweg te sny voordat dit verder verwerk of gebruik word in die vervaardiging.  (2) 6.1.4 Voetstukboorpers  Funksie: Gebruik om ʼn wye verskeidenheid materiale te boor, insluitend ysterhoudende en nie-ysterhoudende metale en saamgestelde plastiek.  (2) 6.1.5 Hidrouliese pers  Funksie: Om komponente, soos laers of busse, in meganiese toestelle te installeer of te verwyder  (2) 6.1.6 Oksi-asetileen toerusting  Funksie: Om gassweis of snywerk te aktiveer met behulp van die oksi-asetileen vlam.  (2) 6.2 Boorgroottes: 6.2.1 8 mm 6, 8 mm moet geboor word  (1) 6.2.2 10 mm 8, 5 mm moet geboor word  (1) 6.3 Kragsaag Die lem is gespan in die raam en sny in ʼn voor- en agteruitwaartse beweging wat soortgelyk is aan dié van ʼn ystersaag.  (1) 6.4 Tipe roller Piramiede buigrolle  (1) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
8 MEGANIESE TEGNOLOGIE (SWEIS- EN METAALWERK) (EC/SEPTEMBER 2018) 6.5 Snybeperkings van plasmasnyers: Vlamsnyers kan tot 38 mm dik sny  Rekenaarbeheerde vlamsnyers kan tot 150 mm dik plate sny  (2) [18] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/SEPTEMBER 2018) MEGANIESE TEGNOLOGIE (SWEIS- EN METAALWERK) 9 VRAAG 7: KRAGTE (SPESIFIEK) 7.1 7.1.1 RR: RL X 8 = (10 x 2) + (6 x 5)  = 20 + 30 = 50  RL = 6,25 N  RL: RR X 8 = (6 x 3) + (10 x 6)  = 18 + 60 = 78  RR = 9,75 N  (6) 10 N B 6N C G A H F E 2000 2000 4000 RL D RR FIGUUR 7.1 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
10 MEGANIESE TEGNOLOGIE (SWEIS- EN METAALWERK) (EC/SEPTEMBER 2018) 7.1.2           (10) 7.2 Definisies: Vormverandering: Is die verhouding tussen die verandering in lengte en die oorspronklike lengte en word as ʼn konstante uitgedruk.  (2) Spanning: Dit is ʼn eksterne krag wat op ʼn voorwerp toegepas word. Krag per eenheidsarea.  (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/SEPTEMBER 2018) MEGANIESE TEGNOLOGIE (SWEIS- EN METAALWERK) 11 7.3 𝐿𝑎𝑑𝑖𝑛𝑔 Spanning = 𝐴𝑟𝑒𝑎  60 𝑋 103 = 45 𝑋 45  106 60 𝑋 103 𝑋 106 =  45 𝑋 45 60 𝑋 109 =  2025 = 29 629 629,63 Pa  OF = 29,63 MPa 𝑆𝑃𝐴𝑁𝑁𝐼𝑁𝐺 E =  𝑉𝑂𝑅𝑀𝑉𝐸𝑅𝐴𝑁𝐷𝐸𝑅𝐼𝑁𝐺 29 629 629,63 =  150 𝑋 109 Vormverandering = 1,975308 x 10−3  𝑉𝐸𝑅𝐴𝑁𝐷𝐸𝑅𝐼𝑁𝐺 𝐼𝑁 𝐿𝐸𝑁𝐺𝑇𝐸 Vormverandering = 𝑂𝑂𝑅𝑆𝑃𝑅𝑂𝑁𝐾𝐿𝐼𝐾𝐸 𝐿𝐸𝑁𝐺𝑇𝐸  = 1,975308 x 10−4 X 2 m  Verandering in Lengte = 3,95 x 10−4 = 0,395 mm  (13) [33] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
12 MEGANIESE TEGNOLOGIE (SWEIS- EN METAALWERK) (EC/SEPTEMBER 2018) VRAAG 8: HEGTINGSMETODES (SPESIFIEK) 8.1 Nie-destruktiewe toetse: • Kleurvloeistof deurdringingtoets  • X-straal toets  • Ultrasoniese toets  (3) 8.2 Kerfbreektoets (‘nick-break test’): • Sny deur die middel van die sweislas met ʼn ystersaag.  • Sny moet ongeveer 6,5 mm diep wees.  • Plaas die steekproef op twee staalstutte.  • Gebruik ʼn sleehamer om die monster te breek deur dit te slaan in die sone waar jy die saagsnitte gemaak het.  • Die sweismetaal wat in die breek blootgestel word, moet heeltemal gesmelt wees en moet vry wees van slakinsluiting en geen gasholtes groter as 1,6 mm bevat nie.  • Daar moet nie meer as een porie of gassak per vierkante sentimeter wees nie. (5) 8.3 Faktore van ʼn goeie boogsweis: • Die oppervlaktoestand  • Die beweegsnelheid  • Die sweisstroom  • Die boogspanning  • Die hoek van die vlamsnyer/elektode/skudplaat (Enige 4 x 1) (4) 8.4 Sweisdefekte: • Onvolledige indringing/penetrasie  • Gebrek aan samesmelting  • Poreusheid  • Ondersnyding  • Vervorming/Verdraaiing • Krake • Spatsel • Slakinsluiting (Enige 4 x 1) (4) 8.5 Metodes om spanning te verminder: Klopwerk.  Beheerde verwarming, gevolg deur gekontroleerde verkoeling.  (2) 8.6 Sweisspatsel: Dit is die klein druppels van gesmelte materiaal wat by of naby die sweisboog ontwikkel word.  Dit word algemeen beskou as ʼn lastigheid en is ʼn kritieke faktor om te oorweeg wanneer ʼn aanwending ontwikkel word. (2) 8.7 Rede vir spatsel: ʼn Versteuring in die gesmelte sweispoel tydens die oordrag van die draad in die sweislas,  waar die spanning te laag is of die stroomsterkte te hoog is.  (2) 8.8 Oksi-asetileen sagtestaal vlam: Neutrale vlam.  (1) [23] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/SEPTEMBER 2018) MEGANIESE TEGNOLOGIE (SWEIS- EN METAALWERK) 13 VRAAG 9: HEGTINGSMETODES (SPANNING EN VERVORMING) (SPESIFIEK) 9.1  (9)   9.2 Tipe krake: • HAS (Hitte-invloedskring) krake  • Senterlyn krake. • Krater krake  • Dwars krake  (4) 9.3 Kriteria vir vrybuigtoets: Dit meet buigbaarheid/rekbaarheid van die sweisdeposito en die hitte- invloedsring-area langs die sweislas.  Dit word gebruik om die persentasie verlenging van die sweismetaal te bepaal.  (2) 9.4 Voordele van vloeibare kleurstof oor X-straal of ultra-soniese toets: • Goed vir ysterhoudende en nie-ysterhoudende metale  • Lae koste  • Maklik om aan te wend en te interpreteer  • Minimale opleiding benodig (Enige 3 x 1) (3) [18] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
14 MEGANIESE TEGNOLOGIE (SWEIS- EN METAALWERK) (EC/SEPTEMBER 2018) VRAAG 10: INSTANDHOUDING (SPESIFIEK) 10.1 Resultate van ʼn gebrek aan smering: Oorlading  Wrywing  (2) 10.2 Definisie van wrywing: Vryf van een deel  teen ʼn ander  (2) 10.3 Oorlading: Oormatige laste op masjienonderdele  Om ʼn masjien teen ʼn hoër koers te dryf as waarvoor dit ontwerp is  (2) 10.4 Gevolge van oorlading van ʼn guillotine: Die sny van plate met oormatige dikte of hardheid sal beide die lem-  en hidrouliese stelsel beskadig, wat tot duur skade sou lei  (2) [8] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/SEPTEMBER 2018) MEGANIESE TEGNOLOGIE (SWEIS- EN METAALWERK) 15 VRAAG 11: TERMINOLOGIE (ONTWIKKELING) (SPESIFIEK) 11.1 11.1.1 𝑛 𝑋 30 A – B : (1 – 2) =  12 94,26 = 12  = 7,85  (3) 11.1.2 (A – 1) : X – 1 = √(𝑜𝑥 − 𝑅)2 + ℎ2  = √(45 − 15)2 + 502  = 73,65  (3) 11.1.3 (1 – a) = √(37,52 + 322 + 502 ) = 70,2  (4) 11.1.4 2–a = √(45 − 15 𝐶𝑜𝑠300 + (45 – 15 Sin 300 + 502 ) = √(322 + 37,52 + 502 ) = √4930,25  = 70,2  (4) 11.1.5 a - 3 = √(45 − 15 𝐶𝑜𝑠300 + (45 – 15 Sin 300 + 502 ) = √(322 + 37,52 + 502 )  = √4930,25  = 70,2  (4) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
16 MEGANIESE TEGNOLOGIE (SWEIS- EN METAALWERK) (EC/SEPTEMBER 2018)                (15) [33] TOTAAL: 200 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

Published documents with matching subject and grade metadata.

Matched using subject, grade, language, document type and exam metadata.

More from Grade 12 Mechanical Technology

Explore more published documents in this catalogue.

View all