NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 12
MEGANIESE TEGNOLOGIE: SWEIS- EN METAALWERK
NOVEMBER 2024
NASIENRIGLYNE
PUNTE: 200
Hierdie nasienriglyne bestaan uit 19 bladsye.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Skip to contentAll 2024 papers %20Eng--5d2e2bd0-b02f-4218-849f-e7933bc6c4d1/v1-2dba8a1dc6758c98b205/card.webp)
%20Afr--1e7205e4-aef1-4cc4-afdf-aac93562ae67/v1-094abcfa5c3eff1cb995/card.webp)
%20Eng--10859467-be3e-41fb-aee0-b797c385437d/v1-986e8982bfb6b966a34d/card.webp)


%20GR12%20MEMO%20SEPT2023_English_hlayiso.com_--dfc975c1-e179-4741-8d4f-e3b20c744c7e/v1-c61c66086bf36fcf31e0/card.webp)
View all


%20Afr_hlayiso.com_--7d638feb-7218-4b3c-9f4c-ce95803d6e4f/v1-e8a08d94a30d7d50ccd0/card.webp)
%20Eng_hlayiso.com_--1523a16f-2012-4f13-a922-86cbb5900666/v1-5068227f3cbbba17b78f/card.webp)
%20Afr_hlayiso.com_--8d31d25d-e192-4aa9-b448-efab233391a1/v1-28cf2259fca9bcde2f63/card.webp)
Mechanical Technology Grade 12 November 2024 NSC Memo (Afr)
Grade 12 Mechanical Technology memorandum from the November 2024 NSC (Afrikaans), 19 pages. Read online or download the free PDF.
Mechanical Technology · Grade 12 · November 2024 NSC · 2024. Memorandum. Read online or download the PDF.
- Subject
- Mechanical Technology
- Grade
- Grade 12
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2024
- Exam period
- November 2024 NSC
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 19
- File size
- 462.0 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 19
This exam
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Meganiese Tegnologie: Sweis- en Metaalwerk 2 DBE/November 2024
NSS – Nasienriglyne
VRAAG 1: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE (GENERIES)
1.1 A✓ (1)
1.2 D✓ (1)
1.3 A✓ (1)
1.4 B✓ (1)
1.5 D✓ (1)
1.6 C✓ (1)
[6]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Meganiese Tegnologie: Sweis- en Metaalwerk 3 DBE/November 2024
NSS – Nasienriglyne
VRAAG 2: VEILIGHEID (GENERIES)
2.1 Horisontale bandsaag (Reeds aangeskakel):
• Moet nooit die bandsaag verlaat terwyl dit nog in beweging is nie. ✓
• Skakel die bandsaag af as jy dit verlaat. ✓
• Gebruik 'n borsel of houtstok om snysels/vylsels te verwyder. ✓
• Wanneer jy om die bewegende bandsaag beweeg, wees versigtig dat
jou klere nie in die lem vasgevang word nie.
• Moenie 'n bewegende bandsaaglem met jou hand stop nie. ✓
• Moenie die bandsaag verstel terwyl daar gewerk word nie. ✓
• Moenie enige skerms oopmaak terwyl die bandsaag in werking is
nie. ✓
• Hou hande weg van aksiepunte. ✓
• Moenie die bandsaaglem in die materiaal forseer nie. ✓
• Dien snyvloeistof toe indien nodig.
• Vermy samedromming van persone om die masjien. ✓
• Moet nie op die masjien leun nie. ✓
• Kyk of die masjien glad loop. ✓
(Enige 2 x 1) (2)
2.2 Noodhulp behandeling:
• Ondersoek ✓
• Diagnose ✓
• Behandeling ✓ (3)
2.3 Suurstofpasstukke met olie en ghries:
Dit vorm 'n vlambare mengsel. ✓ (1)
2.4 Nadele van die prosesuitleg:
• Produksie is nie altyd aaneenlopend nie. ✓
• Vervoerkostes tussen prosesdepartemente kan hoog wees. ✓
• Addisionele tyd word gebruik in toetsing en sortering soos die produk
na verskillende departemente beweeg. ✓
• Skade aan breekbare goedere kan die gevolg wees van ekstra
hantering. ✓
(Enige 2 x 1) (2)
2.5 Voordele van die produkuitleg:
• Hantering van materiaal word tot die minimum beperk. ✓
• Tydsduur van vervaardigingsiklus is minder. ✓
• Produksiebeheer is amper outomaties. ✓
• Beheer oor werksaamhede is makliker. ✓
• Groter gebruik van ongeskoolde arbeid is moontlik. ✓
• Minder totale inspeksie is nodig. ✓
• Minder totale vloerruimte is nodig per produksie-eenheid. ✓
(Enige 2 x 1) (2)
[10]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Meganiese Tegnologie: Sweis- en Metaalwerk 4 DBE/November 2024
NSS – Nasienriglyne
VRAAG 3: MATERIALE (GENERIES)
3.1 Vyltoets:
3.1.1 Vyl maklik (1)
3.1.2 Moeilik om te vyl (1)
3.1.3 Vyl maklik (1)
3.2 Hittebehandeling:
Dit is die verhitting en afkoeling van metale onder beheerde toestande
/ om hul eienskappe te verander. (3)
3.3 Verhitting van metaal:
Indien metaal te vinnig verhit word, word die buitekant warmer as die
binnekant, en dit is dan moeilik om 'n eenvormige struktuur te
verkry. (4)
3.4 Dopverharding:
• Lae koolstofstaal/Sagtestaal
• Lae legeringstaal/allooistaal (2)
3.5 Tempering:
• Dit is om die spanning te verminder wat gedurende die
verhardingsproses opgewek is,.
• Verhoog taaiheid.
• Verminder brosheid.
• Om ‘n fyner korrelstruktuur te bereik.
(Enige 1 x 2) (2)
[14]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Meganiese Tegnologie: Sweis- en Metaalwerk 5 DBE/November 2024
NSS – Nasienriglyne
VRAAG 4: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE (SPESIFIEK)
4.1 D✓ (1)
4.2 B✓ (1)
4.3 D✓ (1)
4.4 B✓ (1)
4.5 C✓ (1)
4.6 B✓ (1)
4.7 C✓ (1)
4.8 D✓ (1)
4.9 B✓ (1)
4.10 A✓ (1)
4.11 C✓ (1)
4.12 A✓ (1)
4.13 B/C ✓ (1)
4.14 D✓ (1)
[14]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Meganiese Tegnologie: Sweis- en Metaalwerk 6 DBE/November 2024
NSS – Nasienriglyne
VRAAG 5: TERMINOLOGIE (MAATVORMS) (SPESIFIEK)
5.1 Templaatgaleryskeiding:
• Dit is stiller. ✓✓
• Die beligting is beter. ✓✓
• Alle toerusting is redelik bekombaar. ✓✓
• Dit is 'n permanente basis. ✓✓
• Afmerk op die vloer bevorder akkuraatheid. ✓✓
• Spesialiste werk in die templaatgalery. / Meer gespesialiseerde werk
word in die templaatgalery gedoen. ✓✓
(Enige 1 x 2) (2)
5.2 Templaatgalerygereedskap: (Weens die groot aantal alternatiewe
moet nasienerdiskresie gebruik word - bespreek met IM).
• Handsae ✓
• Beitels ✓
• Handskaaf ✓
• Boor en boorpunte ✓
• Staalmaatband ✓
• Reihout ✓
• Passer ✓
• Stokpasserpenne ✓
• Skrynwerkerswinkelhaak ✓
• Gradeboog ✓
• Slaglyn ✓
• Klampe ✓
(Enige 3 x 1) (3)
5.3 Staalringberekeninge:
5.3.1 Gemiddelde Ø = Buite Ø − plaatdikte
= 980 − 25 ✓
= 955 mm ✓ (2)
5.3.2 Gemiddelde omtrek = π Gemiddelde Ø
= π 955 ✓
= 3000,22 ✓
= 3000 mm ✓ (3)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Meganiese Tegnologie: Sweis- en Metaalwerk 7 DBE/November 2024
NSS – Nasienriglyne
5.4 Faktore vir die seleksie van materiale vir template:
• Duursaamheid ✓
• Koste effektiwiteit ✓
• Liggewig ✓
• Klambestand ✓
• Buigsaamheid ✓
• Grootte ✓
• Akkuraatheid word vereis ✓
(Enige 2 x 1) (2)
5.5 Hoeksweis op T-las:
✓ ✓
✓ 50 ✓
✓ 10 – 100 ✓
Arc
✓ ✓
✓
(9)
5.6 Sweissimbole:
5.6.1 Puntsweis:
X ✓
(1)
5.6.2 Soomsweis:
✓
(1)
[23]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Meganiese Tegnologie: Sweis- en Metaalwerk 8 DBE/November 2024
NSS – Nasienriglyne
VRAAG 6: GEREEDSKAP EN TOERUSTING (SPESIFIEK)
6.1 Werksbeginsels van:
6.1.1 Pons-en afsnymasjien:
• Afsnymasjien is elektries aangedryf. ✓
• Gebruik 'n swaar vliegwiel/hidroliese- en koppelaarstelsel. ✓
• Dit koppel verskeie lemme/ponse. ✓
• Gebruik skuif-/ponsbeweging om die verskillende profiele te
sny. ✓ (4)
6.1.2 Weerstand sweismasjien:
• Stroom vloei deur 'n weerstand om plate saam te smelt.
• Twee koperelektrodes word teen die plate gedruk.
• Sterk stroom vloei tussen die elektrodes.
• Die twee plate smelt en smet aanmekaar vas wat 'n
sweisklont of puntsweis vorm. (4)
6.2 Gebruike van 'n staanboor:
• Boorwerk ✓
• Ruimwerk ✓
• Versinking ✓
• Saagwerk – gatsaag ✓
• Skuurwerk ✓
• Draadborsel-skuurwerk ✓
• Polering ✓
• Boring ✓
• Tapwerk ✓
• Kolvlakwerk ✓
• Slypwerk ✓
(Enige 3 x 1) (3)
6.3 Tipe tappe:
• Voorsnytap/begintap/eerste tap ✓
• Tussensny-/tweede tap ✓
• Prop- of boomsnytap ✓ (3)
6.4 Brinell-hardheidstoets prosedure:
• Maak gebruik van 'n staalbal as induiker. ✓
• 'n Las word op die toetsstuk toegepas. ✓
• Die diameter van die induiking word met 'n mikroskoop gemeet. ✓
• Die diameter word gebruik om die Brinell-lesing te bepaal. ✓ (4)
[18]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Meganiese Tegnologie: Sweis- en Metaalwerk 9 DBE/November 2024
NSS – Nasienriglyne
VRAAG 7: KRAGTE (SPESIFIEK)
7.1 Balke:
7.1.1 Bereken reaksie links (RL):
Neem momente om RR:
✓ ✓ ✓
RL ×10 = (50 × 2) + (75 × 5) + (60 × 8)
= 100 + 375 + 480
955
RL =
10
= 95,5 N ✓
Bereken reaksie regs (RR):
Neem momente om RL:
✓ ✓ ✓
RR ×10 = (60 × 2) + (75 × 5) + (50 × 8)
= 120 + 375 + 400
895
RR =
10
= 89,5 N ✓ (8)
7.1.2 Buigmomente:
BMB = (95,5 2 ) − (60 0)
= 191 Nm ✓
BM C = (95,5 5 ) − (60 3) − (75 0) ✓
= 297,5 Nm ✓
BMD = (95,5 8 ) − (60 6) − (75 3) − (50 0) ✓
= 179 Nm ✓ (5)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Meganiese Tegnologie: Sweis- en Metaalwerk 10 DBE/November 2024
NSS – Nasienriglyne
7.1.3 Buigmomentdiagram:
297,5 N.m
✓ ✓
191 N.m 179 N.m
✓
✓ ✓
✓
0 0
Nota aan merker:
Merker moet die buigmomentdiagram oor teken
volgens die gegewe skale vir merk doeleindes (6)
7.2 Spanning en Vervorming:
7.2.1 Area:
πD 2
A=
4
π(0,038) 2
=
4
= 1,13 × 10 -3 m 2
(2)
7.2.2 Spanning:
F
Spanning =
A
120 10 3
=
1,13 10 -3 m 2
= 106,19 MPa (3)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Meganiese Tegnologie: Sweis- en Metaalwerk 11 DBE/November 2024
NSS – Nasienriglyne
7.2.3 Vervorming:
Δl
ε =
ol
0,55
ε =
125
= 0,0044 of 4,4 10 -3 (3)
7.2.4 Berekening van
Young se Modulus:
spanning
E =
vervorming
106,19
=
4,4 10 -3
= 24,13 GPa (3)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Meganiese Tegnologie: Sweis- en Metaalwerk 12 DBE/November 2024
NSS – Nasienriglyne
7.3 Eenvoudige raam:
7.3.1 Ruimtediagram:
800 N
A B
D
C
400 N 3 PUNTE VIR PYLE
TEKENING
1 PUNT VIR VOLGENS 400 N
SKAAL ✓ (4)
7.3.2 Vektordiagram:
a
d c
b
NOTA: Teken volgens skaal op transparant vir merk doeleindes
Toleransie van 2 mm.
(5)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Meganiese Tegnologie: Sweis- en Metaalwerk 13 DBE/November 2024
NSS – Nasienriglyne
7.3.3 Grootte en aard van krag:
Lid Krag Aard
AD 810 N(790-830) ✓ Stut ✓
BD 810 N(790-830) ✓ Stut ✓
CD 700 N(680-720) ✓ Bint ✓ (6)
[45]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Meganiese Tegnologie: Sweis- en Metaalwerk 14 DBE/November 2024
NSS – Nasienriglyne
VRAAG 8: HEGTINGMETODES (INSPEKSIE VAN SWEISLASSE) (SPESIFIEK)
8.1 Faktore om te oorweeg gedurende die inspeksie van sweis:
• Kraal ✓
• Wydte ✓
• Hoogte ✓
• Smelting ✓
• Penetrasie ✓
• Pitgate ✓
• Insnyding ✓
• Vervorming ✓
• Krake ✓
• Spatsels ✓
• Geen Slakinsluiting ✓
• Behoorlike begin van sweis ✓
• Afend van sweis ✓
(Enige 2 x 1) (2)
8.2 Sweisdefekte:
8.2.1 Sweisspatsels:
• Te lae sweis spanning. ✓
• Te hoë sweis stroom. ✓
• Booglengte te lank. ✓
• Geen toediening van spatselwerende sproei nie. ✓
• Elektrodehoek te klein. ✓
• Sweisspoed verkeerd. ✓
• Verkeerde polariteit (GS). ✓
• Gekontamineerde opppervlak. ✓
• Nat elektrodes. ✓
• Onvoldoende verbruiksgoedere (bv. verkeerde elektrodes, nie
genoeg skermgasvloei nie, ens). ✓
(Enige 2 x 1) (2)
8.2.2 Krake:
• Verkeerde keuse van elektrode. ✓
• 'n Klemsweislas. ✓
• Vinnige afkoeling. ✓
• Onvoldoende sweistegniek. ✓
• Afwesigheid van voorverhitting en naverhitting van die las. ✓
• Moedermetaal met swak sweisbaarheid/hoë koolstofinhoud. ✓
• Hoë naspanning op die basismetaal. ✓
(Enige 2 x 1) (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Meganiese Tegnologie: Sweis- en Metaalwerk 15 DBE/November 2024
NSS – Nasienriglyne
8.3 Voorkoming van sweisdefekte:
8.3.1 Onvolledige penetrasie:
• Gebruik korrekte booglengte. ✓
• Gebruik korrekte elektrodehoek. ✓
• Gebruik korrekte stroomverstelling. ✓
• Gebruik korrekte sweisspoed. ✓
• Gebruik korrekte lasvoorbereiding/Verwyder gietvormskaal/
Maak las skoon. ✓
(Enige 2 x 1) (2)
8.3.2 Insnyding:
• Verlaag die sweisspoed. ✓
• Deur boogspanning te verhoog. ✓
• Deur boogspanning te verlaag. ✓
• Deur stroom te verlaag. ✓
• Verseker behoorlike lasvoorbereiding/Verwyder gietvormskaal/
Maak las skoon. ✓
• Gebruik korrekte elektrodehoek. ✓
(Enige 2 x 1) (2)
8.4 Benoem sweismates:
A. Penetrasie ✓
B. Wydte ✓
C. Hoogte/Versterking/Kruinhoogte/Oorbedekking ✓
D. Sweiskraal/Neergesmelte metaal ✓
E. Basismetaal/Werkstuk/Toetsstuk/Moedermetaal ✓ (5)
8.5 Masjineerbaarheidstoets vir sweislasse:
• Om die oppervlakafwerking te evalueer. ✓
• Om die integriteit van die sweis te evalueer. ✓
• Om defekte soos porositeit/poreusheid, insluitings of uitermatige hardheid
te evalueer. ✓
• Om die gemak van masjinering te bepaal. ✓
(Enige 2 x 1) (2)
8.6 Vrybuigtoets op 'n sweislas:
• Om die persentasie verlenging van 'n sweismetaal te bepaal. ✓
• Dit meet die rekbaarheid van die sweisneerslag. ✓
• Dit meet die hitte geaffekteerde area langs die sweis. ✓
(Enige 2 x 1) (2)
8.7 Benoem X-straal toets:
A. Gamma straal/X-strale ✓
B. Radio-aktiewe bron /x-straal masjien ✓
C. Toetsstuk/Werkstuk ✓
D. Fotografiese film/Film ✓ (4)
(23)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Meganiese Tegnologie: Sweis- en Metaalwerk 16 DBE/November 2024
NSS – Nasienriglyne
VRAAG 9: HEGTINGMETODES (SPANNING EN VERVORMING) (SPESIFIEK)
9.1 Faktore wat die korrelgrootte van staal affekteer:
• Die hoeveelheid van vorige koudbewerking. ✓
• Die temperatuur en tyd van die uitgloeiingsproses. ✓
• Die samestelling/Tipe staal. ✓
• Die smeltpunt. ✓ (4)
9.2 Faktore wat vervorming en naspanning affekteer:
• Sweisstroom ✓
• Tipe/Grootte elektrode ✓
• Afkoeltempo ✓
• Grootte/Dikte van die materiaal ✓
(Enige 3 x 1) (3)
9.3 Benoem yster-koolstof-ekwilibriumdiagram:
A. Koolstof persentasie ✓
B. Temperatuur in grade Celsius ✓
C. AC3 / Hoër kritiese temperatuur ✓
D. AC1 / Laer kritiese temperatuur ✓ (4)
9.4 Blusmediums:
• Olie ✓
• Water ✓
• Pekelwater ✓
• Lug ✓
• Vloeibare sout ✓
• Sand ✓
• As ✓
• Kalk ✓
• Gesmelte lood ✓
• Stikstofgevulde lug ✓
(Enige 2 x 1) (2)
9.5 Spanningverligting:
• UItgloeiing ✓
• Tempering ✓
• Normalisering ✓
(Enige 1 x 1) (1)
9.6 Definisie van terme:
9.6.1 Vervorming:
Vervorming is die kromtrekking van die basisplaat ✓ wat deur die
hitte veroorsaak word. ✓ (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Meganiese Tegnologie: Sweis- en Metaalwerk 17 DBE/November 2024
NSS – Nasienriglyne
9.6.2 Elastiese vervorming:
Dit is die materiaal se vermoë om sy vorm te herverkry ✓ nadat
die spannings verlig was. ✓ (2)
[18]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Meganiese Tegnologie: Sweis- en Metaalwerk 18 DBE/November 2024
NSS – Nasienriglyne
VRAAG 10: INSTANDHOUDING (SPESIFIEK)
10.1 Instandhouding op bedryfstelsels:
• Dit help om die lewensduur van die hardeware te verleng. ✓
• Minimaliseer aftyd. ✓
• Bevorder stelselsekuriteit. ✓
• Verseker effektiewe werking. ✓
• Verbeter veiligheid. ✓
(Enige 2 x 1) (2)
10.2 Gebrek aan smering:
• Dit veroorsaak verhoogde wrywing tussen bewegende onderdele. ✓
• Dit veroorsaak oormatige hitte. ✓
• Dit veroorsaak slytasie. ✓
• Potensiële skade aan onderdele. ✓
(Enige 2 x 1) (2)
10.3 Masjienoorbelasting:
• Ontydige staking van masjienonderdele. ✓
• Verlaagde lewensduur. ✓
• Dit kan ‘n veiligheidsrisiko veroorsaak. ✓
(Enige 2 x 1) (2)
10.4 Instandhoudingsriglyne vir 'n kragsaag:
• Visuele nagaan van elektriese bedrading. ✓
• Skoonmaak van werkspasie. ✓
• Smering van bewegende onderdele. ✓
• Monitor wiellaers. ✓
• Gaan hidrouliese olie na. ✓
• Herstel enige lekkasies. ✓
• Gaan lemspanning na. ✓
• Gaan behoorlike belyning na. ✓
• Inspekteur bande vir slytasie. ✓
• Inspekteur daagliks die snyselsverwyderingstelsel/bandgidse. ✓
• Belyn klamp met lem. ✓
• Kyk dat skerms in plek is. ✓
• Kondisie van lem. ✓
(Enige 2 x 1) (2)
[8]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Meganiese Tegnologie: Sweis- en Metaalwerk 19 DBE/November 2024
NSS – Nasienriglyne
VRAAG 11: TERMINOLOGIE (ONTWIKKELINGS) (SPESIFIEK)
11.1 Gravitasievloei:
Om die inhoud vanuit die bodem ✓ los te laat. ✓ (2)
11.2 Waarde van X:
X = 40 2 + 30 2 ✓
= 1600 + 900
✓
= 2500 ✓
= 50 mm ✓ ✓
✓ (3)
11.3 ✓na vierkantige geutbak (van middelpunt af):
Vierkantige✓
✓
11.3.1 B-3:
✓ ✓ ✓
B − 3 = 300 + 600 + 850 2
2 2
= 90000 + 360000 + 722500
= 1172500 ✓
= 1082,82 mm ✓ (5)
✓
11.3.2 X-Y: ✓✓
✓ ✓
✓
X - Y = 250✓ + 850 2
2
= 62500 + 722500
= 785000 ✓
= 886 mm ✓ (4)
✓
11.3.3 C- 4: ✓✓
✓ ✓ ✓
✓ 2 + 850 2
C - 4 = 700 2 + 350
= 490000 + 122500 + 722500
= 1335000 ✓
= 1155,42 mm ✓ (5)
✓
11.4 ✓
Vierkantige na vierkantige ✓ geutbak op middelpunt. ✓ (2)
✓
[21]
✓
TOTAAL: 200
Kopiereg voorbehou
Study this subject
Recommended for this subject
%20Eng--5d2e2bd0-b02f-4218-849f-e7933bc6c4d1/v1-2dba8a1dc6758c98b205/card.webp)
Question paper
Mechanical Technology Grade 12 November 2024 NSC QP (Eng)
%20Afr--1e7205e4-aef1-4cc4-afdf-aac93562ae67/v1-094abcfa5c3eff1cb995/card.webp)
Question paper
Mechanical Technology Grade 12 November 2024 NSC QP (Afr)
%20Eng--10859467-be3e-41fb-aee0-b797c385437d/v1-986e8982bfb6b966a34d/card.webp)
Question paper
Mechanical Technology Grade 12 NSC June 2024 QP (Eng)

Memorandum
Mechanical Technology Grade 12 Eastern Cape Mock 2023 Memo

Memorandum
Mechanical Technology Grade 12 Eastern Cape Mock 2023 Memo
%20GR12%20MEMO%20SEPT2023_English_hlayiso.com_--dfc975c1-e179-4741-8d4f-e3b20c744c7e/v1-c61c66086bf36fcf31e0/card.webp)
Memorandum
Mechanical Technology Grade 12 Eastern Cape Mock 2023 Memo
More from Grade 12 Mechanical Technology

Annual teaching plan
Gr 12 Weld Met ATP 2023 24

Memorandum
Mechanical Technology Grade 12 Eastern Cape Mock 2023 Memo

Question paper
Mechanical Technology Grade 12 Eastern Cape Mock 2023 QP
%20Afr_hlayiso.com_--7d638feb-7218-4b3c-9f4c-ce95803d6e4f/v1-e8a08d94a30d7d50ccd0/card.webp)
Question paper
Mechanical Technology Grade 12 NSC June 2023 QP (Afr)
%20Eng_hlayiso.com_--1523a16f-2012-4f13-a922-86cbb5900666/v1-5068227f3cbbba17b78f/card.webp)
Question paper
Mechanical Technology Grade 12 NSC June 2023 QP (Eng)
%20Afr_hlayiso.com_--8d31d25d-e192-4aa9-b448-efab233391a1/v1-28cf2259fca9bcde2f63/card.webp)
Question paper