NASIONALE
SENIORSERTIFIKAAT
GRAAD 12
SEPTEMBER 2023
MEGANIESE TEGNOLOGIE:
SWEIS- EN METAALWERK
NASIENRIGLYN
PUNTE: 200
Hierdie nasienriglyn bestaan uit 12 bladsye.
Skip to contentAll 2023 papers 

%20MEMO%20SEPT%202018_Afrikaans_hlayiso.com_--7f4dc60c-5288-4a1e-b8b0-d1750f26c19f/v1-8c4fd157b15dbe2fd703/card.webp)



View all
%20Eng--5d2e2bd0-b02f-4218-849f-e7933bc6c4d1/v1-2dba8a1dc6758c98b205/card.webp)
%20Afr--1e7205e4-aef1-4cc4-afdf-aac93562ae67/v1-094abcfa5c3eff1cb995/card.webp)
%20Afr_hlayiso.com_--7d638feb-7218-4b3c-9f4c-ce95803d6e4f/v1-e8a08d94a30d7d50ccd0/card.webp)
%20Eng_hlayiso.com_--1523a16f-2012-4f13-a922-86cbb5900666/v1-5068227f3cbbba17b78f/card.webp)
%20Afr_hlayiso.com_--8d31d25d-e192-4aa9-b448-efab233391a1/v1-28cf2259fca9bcde2f63/card.webp)
Mechanical Technology Grade 12 Eastern Cape Mock 2023 Memo
Grade 12 Mechanical Technology memorandum from the Eastern Cape Mock Exam 2023 (Afrikaans), 12 pages. Read online or download the free PDF.
Mechanical Technology · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2023 · Afrikaans. Memorandum, 12 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Mechanical Technology
- Grade
- Grade 12
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2023
- Exam period
- Eastern Cape Mock Exam
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 12
- File size
- 588.7 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 12
This exam
Document textSearch extracted text and jump to a page.
2 MEGANIESE TEGNOLOGIE (SWEIS- EN METAALWERK) (EC/SEPTEMBER 2023)
VRAAG 1: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE (GENERIES)
1.1 C ✓ (1)
1.2 D ✓ (1)
1.3 C ✓ (1)
1.4 C ✓ (1)
1.5 A ✓ (1)
1.6 B ✓ (1)
(6 x 1) [6]
VRAAG 2: VEILIGHEID (GENERIES)
2.1 Veiligheidsmaatreëls vir boogsweis:
• Dra goedgekeurde PBT.
• Maak seker dat die elektrodehouer goed geïsoleerd is.
• Die omgewing moet vry wees van water en vlambare material.
• Verseker dat die omgewing se ventilasie goed is. (Enige 3 x 1) (3)
2.2 Veiligheidsmaatreëls vir staanboor:
• Dra goedgekeurde PBT.
• Maak seker dat alle skerms in plek is.
• Klem die werkstuk stewig vas.
• Kies die korrekte boorpunt.
• Moenie enige verstelling maak terwyl die masjien in beweging is nie.
• Gebruik die regte spoed.
• Moenie boorsels met die hand verwyder nie. (Enige 2 x 1) (2)
2.3 Handguillotine se maksimum snydikte is 1,20 mm. (1)
2.4 2.4.1 Voordele van produkuitleg:
• Hantering van materiaal word tot die minimum beperk.
• Tydsduur van vervaardigingsiklus is minder.
• Produksiebeheer is bykans outomaties.
• Groter gebruik van ongeskoolde arbeid is moontlik.
• Minder totale inspeksie is nodig.
• Minder totale vloerruimte is nodig per produksie-eenheid.
(Enige 2 x 1) (2)
2.4.2 Voordele van die prosesuitleg:
• Hoё masjienbenutting omdat meer as een produk vervaardig
word.
• Beter toesig as gevolg van onderverdeling van prosesse.
• Minder onderbrekings in die vloei van werk wanneer masjiene
defek raak.
• Laer toerustingkoste, aangesien een masjien meer as een produk
kan vervaardig.Beter beheer oor totale vervaardigingskoste
• Beter beheer oor totale vervaardigingskoste.
• Groter buigsaamheid in die produksieproses. (Enige 2 x 1) (2)
[10]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/SEPTEMBER 2023) MEGANIESE TEGNOLOGIE (SWEIS- EN METAALWERK) 3
VRAAG 3: MATERIAAL (GENERIES)
3.1 Doel van dopverharding:
• Om ʼn harde dop oor die taai kern voort te bring. (2)
3.2 Gebruik van hoë koolstofstaal vir dopverharding.
• Die hardheid sal die kern binnedring. ✓ (1)
3.3 Faktore van hardheid:
• Werkstuk grootte
• Blustempo
• Koolstofinhoud (3)
3.4 Tipes blusmiddels:
• Water en sout (brine)
• Kraanwater
• Vloeibare soute
• Gesmelte lood
• Oplosbare olie en water
• Olie (Enige 3 x 1) (3)
3.5 Kleurkodering van ingenieursmateriaal:
• Om die tipe materiale sowel as die koolstofinhoud van die staal te
identifiseer ✓ (1)
3.6 Tipe toetsing:
3.6.1 • Vyltoets ✓
• Masjineringstoets ✓ (Enige 1 x 1) (1)
3.6.2 • Klanktoets ✓
• Vonktoets ✓ (Enige 1 x 1) (1)
3.6.3 • Buigtoets ✓ (1)
3.7 Masjien vir vonktoets:
• Staanslyper ✓ (1)
[14]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
4 MEGANIESE TEGNOLOGIE (SWEIS- EN METAALWERK) (EC/SEPTEMBER 2023)
VRAAG 4: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE (SPESIFIEK)
4.1 D
4.2 D
4.3 C
4.4 A
4.5 A
4.6 D
4.7 A
4.8 B
4.9 A
4.10 A
4.11 D
4.12 B
4.13 A
4.14 D (14 x 1) [14]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/SEPTEMBER 2023) MEGANIESE TEGNOLOGIE (SWEIS- EN METAALWERK) 5
VRAAG 5: TERMINOLOGIE (TEMPLAAT) (SPESIFIEK)
5.1 Ander kant bo/op (1)
5.2 Skets van dakkap:
✓ (6)
5.3 Berekening van staalring:
5.3.1 Gemiddelde Ꝋ = Buite Ꝋ - plaatdikte
OF
Binne Ꝋ + plaatdikte
Gemiddelde Ꝋ = 520 – 42
= 478 mm
Gemiddelde Omtrek = 𝜋 x gemiddelde Ꝋ
= 𝜋 x 478
=1501,87 mm
Afgerond tot 1 502 mm vir een ring. (4)
5.3.2
Buitediameter
Plaatdikte
Gemiddelde diameter
Binnediameter
(4)
5.4 A – Kontoersimbool
B – Afrondingsimbool slyping
C – Lengte van sweislas
D – Steek van sweislas
E – Rondom sweis
F – Pyl
G – Afrondingsimbool masjinering
H – Stert (8)
[23]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
6 MEGANIESE TEGNOLOGIE (SWEIS- EN METAALWERK) (EC/SEPTEMBER 2023)
VRAAG 6: GEREEDSKAP EN TOERUSTING (SPESIFIEK)
6.1 A – Stroomversteller
B – Elektrodeterminaal
C – Elektrodehouer
D – Elektrode
E – Booggaping
F – Aardterminaal
G – Aardingsklamp
H – Stroomskaal (8)
6.2 Metaaltraegas (Metal inert gas). (1)
6.3 CO2 en Terrell (2)
6.4 Die kragsaag/terugkerende saag word gebruik om groot metaalsnitte ruweg
te sny voor hulle verder gemasjineer of vir vervaardiging gebruik word.
Die bandsaag sny voortdurend in ʼn horisontale posisie vorentoe omdat die
band deurlopend ʼn sirkelbaan volg. (4)
6.5 Stok
Menger
Spuitstuk (3)
[18]
VRAAG 7: KRAGTE (SPESIFIEK)
7.1 7.1.1 Spanning
LADING
Spanning = AREA
80 x 103
= πD2
4
4 x 80 x 103
𝜋𝐷2 =
30 x 106
4 x 80 x 103
𝐷2 = π x 30 x 106
D = 58,2 mm (5)
7.1.2 Verspanning
SPANNING
Young se Modulus = VERVORMING
Spanning
Vervorming = Young se modulus
30 x 106
= 90 x 109
Vervorming = 0,00033 (3)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/SEPTEMBER 2023) MEGANIESE TEGNOLOGIE (SWEIS- EN METAALWERK) 7
7.1.3 Verandering in lengte
Verandering in lengte
Vervorming = Oorspronklike lengte
Verandering in lengte = Vervorming x Oorspronklike lengte
= 0,00033 x 4
= 0,00133 mm (3)
7.2 7.21 Reaksies
Neem reaksies RL en RR
RR x 10 = (3 x 3) + (10 x 4) + (6 x 7)
= 9 + 40 + 42
= 91
RR = 9,1 N
RL x 10 = (6 x 3) + (10 x 6) + (3 x 7)
= 18 + 60 + 21
= 99
RL = 9,9 N (6)
7.2.2 B𝑀𝐴 : (9,9 x 3) = 29,7 N/m
B𝑀𝐵 : (9,9 x 5) – (3 x 2) = 43,5 N/m
B𝑀𝐶 : (9,9 x 7) – (3 x 4) – (10 x 3) = 27,3 N/m (5)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
8 MEGANIESE TEGNOLOGIE (SWEIS- EN METAALWERK) (EC/SEPTEMBER 2023)
7.3 Raamwerk:
Lid Stut Bind/Stang Krag
AE 15,3 N
BG 11,3 N
CH 12,2 N
FG 6,9 N
EF
DE 13,25 N
DF 13,25 N
DH 6,2 N
GH 7N
(23)
[45]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/SEPTEMBER 2023) MEGANIESE TEGNOLOGIE (SWEIS- EN METAALWERK) 9
VRAAG 8: HEGTINGSMETODES (SWEIS-INSPEKSIE)
8.1 Die kleurstofpenetreerder word op die skoon oppervlak wat getoets gaan
word, gespuit.
Laat ʼn kort tyd toe vir vloeistof om in te sypel.
Verwyder oortollige kleurstof met ʼn skoonmaakmiddel.
Was die oppervlak en laat toe om droog te word.
Wanneer die oppervlak droog is, spuit dit met ʼn ontwikkelaar om die kleur uit
te bring wat enige krake of prikgate binnegedring het.
Fluoresserende vloeistof word ook gebruik, op die oppervlak wat geinspekteer
word.
Na ʼn rukkie, verwyder die vloeistof met ʼn skoonmaakmiddel en wag vir dit om
droog te word.
ʼn Swartligbron (ultraviolet lig) word dan na die oppervlak gebring.
Areas waar die fluoresserende vloeistof ingedring het, sal duidelik onder die lig
wys. (8)
8.2 Dit verwys na ʼn soorte holte-tipe wat deur gas tydens die stolling van
gesmelte sweismetaal gevorm word. (3)
8.3 Vorm van profiel
Eenvormigheid van oppervlak
Oorvleueling
Insnyding
Penetrasiekraal
Wortelgroef (Enige 3 x 1) (3)
8.4 Slakinsluiting
Porositeit
Gebrek aan smelting
Geoksideerde of verbrande metaal (4)
8.5 Korrekte vlam vir die werk aanhande
Korrekte hoek van blaasvlam en staaf
Diepte van smelting en hoeveelheid penetrasie
Die tempo van vordering langs die las (Enige 2 x 1) (2)
8.6 Goed vir ysterhoudende en nie-ysterhoudende metale.
Lae koste
Maklik om toe te pas
Minimale opleiding nodig (Enige 3 x 1) (3)
[23]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
10 MEGANIESE TEGNOLOGIE (SWEIS- EN METAALWERK) (EC/SEPTEMBER 2023)
VRAAG 9: HEGTINGSMETODES (SPANNING EN VERWRINGING) (SPESIFIEK)
9.1 Moenie oorsweis (te veel sweis) nie.
Beheer die opvul.
Gebruik onderbroke of intermitterende sweislasse.
Gebruik die kleinste been grootte van ʼn hoeksweislas.
Gebruik minimum wortelopening.
Gebruik minimum ingeslote hoek.
Gebruik lasse wat minimum sweis metaal gebruik. (Enige 4 x 1) (4)
9.2 Moenie oorsweis (te veel sweis) nie.
Behoorlike voorbereiding is nodig.
Gebruik onderbroke of intermitterende sweislasse.
Gebruik so min lopies as moontlik.
Plaas sweislasse naby die neutraal as.
Gebruik terugstap-sweiswerk.
Voorsien die krimpingskragte.
Beplan die sweisvolgorde.
Minimaliseer sweistyd. (Enige 5 x 1) (5)
9.3 Lae koolstofstaal (0,15–0,30%) bekend as sagte staal.
Medium koolstofstaal (0,31–0,70%) bekend as veerstaal.
Hoё koolstofstaal (0,71–1,5%) bekend as gereedskap staal. (6)
9.4 Dit is algemeen in gasmetaalboog sweiswerk en bestaan uit druppels
gesmelte materiaal wat in of naby die sweisboog ontstaan. (3)
[18]
VRAAG 10: INSTANDHOUDING (SPESIFIEK)
10.1 Om verskeie tegnikusse te akkommodeer om instandhouding te doen, en
hul eie slotte te gebruik. (2)
10.2 As oormatige kragte op die spillaers, die slypwiel en die
slypmasjienmotor toegepas word. (2)
10.3 Die astappe en laers/busse moet goed gesmeer wees.
Versuim om die komponente te smeer sal wrywing en slytasie van die
komponente tot gevolg hê. (2)
10.4 Om die toestand van die masjien te monitor.
Om te help met die handhawing van waarborgvoorwaardes wat deel van die
diensooreenkomste vorm. (2)
[8]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/SEPTEMBER 2023) MEGANIESE TEGNOLOGIE (SWEIS- EN METAALWERK) 11
VRAAG 11: TERMINOLOGIE (SPESIFIEK)
11.1 11.1.1 Lengte CG = √602 + 1302 + 2602
= √88100
= 296,82 mm (2)
11.1.2 Lengte BG = √602 + 1752 + 2602
= √101825
= 319,10 mm (2)
11.1.3 Lengte AE = √602 + 1602 + 2602
= √96800
= 311,13 mm (2)
11.1.4 Lengte GD = √1302 + 1402 + 2602
= √104100
= 322,43 mm (2)
11.1.5 Lengte HC = √402 + 1302 + 2602
= √86100
= 293,43 mm (2)
11.1.6 Lengte HK = √1302 + 2602
= √84500
= 293,43 mm (2)
11.2 11.2.1 Lengte AB = 𝜋 x D ÷ 2
= 𝜋 𝑋 800 ÷ 2
=1 256,8 mm (3)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
12 MEGANIESE TEGNOLOGIE (SWEIS- EN METAALWERK) (EC/SEPTEMBER 2023)
11.2.2 Omtrek van klein sirkel:
Omtrek = 𝜋 𝑥 𝐷
= 𝜋 𝑋 350
= 1 099,7 mm (3)
11.2.3 Lengte 0 – 2:
0–2=D÷2
= 350 ÷ 2
= 175 mm (3)
[21]
TOTAAL: 200
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Study this subject
Recommended for this subject

Memorandum
Mechanical Technology Grade 12 Eastern Cape Mock 2020 Memo

Question paper
Mechanical Technology Grade 12 Eastern Cape Mock 2020 QP
%20MEMO%20SEPT%202018_Afrikaans_hlayiso.com_--7f4dc60c-5288-4a1e-b8b0-d1750f26c19f/v1-8c4fd157b15dbe2fd703/card.webp)
Memorandum
Mechanical Technology Grade 12 Automotive 2018 Memo (Afr)

Memorandum
Mechanical Technology Grade 12 Eastern Cape Mock 2017 Memo

Memorandum
Mechanical Technology Grade 12 Eastern Cape Mock 2016 Memo

Memorandum
Mechanical Technology Grade 12 Eastern Cape Mock 2015 Memo
More from Grade 12 Mechanical Technology

Annual teaching plan
Gr 12 Weld Met ATP 2023 24
%20Eng--5d2e2bd0-b02f-4218-849f-e7933bc6c4d1/v1-2dba8a1dc6758c98b205/card.webp)
Question paper
Mechanical Technology Grade 12 November 2024 NSC QP (Eng)
%20Afr--1e7205e4-aef1-4cc4-afdf-aac93562ae67/v1-094abcfa5c3eff1cb995/card.webp)
Question paper
Mechanical Technology Grade 12 November 2024 NSC QP (Afr)
%20Afr_hlayiso.com_--7d638feb-7218-4b3c-9f4c-ce95803d6e4f/v1-e8a08d94a30d7d50ccd0/card.webp)
Question paper
Mechanical Technology Grade 12 NSC June 2023 QP (Afr)
%20Eng_hlayiso.com_--1523a16f-2012-4f13-a922-86cbb5900666/v1-5068227f3cbbba17b78f/card.webp)
Question paper
Mechanical Technology Grade 12 NSC June 2023 QP (Eng)
%20Afr_hlayiso.com_--8d31d25d-e192-4aa9-b448-efab233391a1/v1-28cf2259fca9bcde2f63/card.webp)
Question paper