Skip to content

Mechanical Technology Grade 12 Eastern Cape Mock 2023 Memo

MemorandumMechanical TechnologyGrade 12202316 pages

Grade 12 Mechanical Technology memorandum from the Eastern Cape Mock Exam 2023 (Afrikaans), 16 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Loading document…

Loading document…

Document textSearch extracted text and jump to a page.
NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT GRAAD 12 SEPTEMBER 2023 MEGANIESE TEGNOLOGIE: PAS EN MASJINERING NASIENRIGLYN PUNTE: 200 Hierdie nasienriglyn bestaan uit 16 bladsye.
2 MEGANIESE TEGNOLOGIE (PAS EN MASJINERING) (EC/SEPTEMBER 2023) AFDELING A: VERPLIGTEND VRAAG 1: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE 1.1 C  (1) 1.2 D  (1) 1.3 C  (1) 1.4 C  (1) 1.5 A  (1) 1.6 B  (6 x 1) (1) [6] VRAAG 2: VEILIGHEID 2.1 Boogsweis veiligheidsvoorsorgmaatreël: • Dra korrekte PBT.  • Maak seker dat die elektrodehouer goed geïsoleer is.  • Die omgewing moet vry van water en brandbare materiale wees.  • Verseker dat die omgewing goed geventileerd is.  (Enige 3 x 1) (3) 2.2 Staanboormasjien veiligheidsvoorsorgmaatreël • Dra korrekte PBT.  • Maak seker alle skermers in plek is.  • Klamp die werkstuk veilig.  • Gebruik die korrekte boorpunt.  • Moenie verstellings maak terwyl die masjien in werking is nie.  • Gebruik die korrekte spoed.  • Moenie skaafsels met hand verwyder nie.  (Enige 2 x 1) (2) 2.3 Handguillotine se maksimum snydikte 1,20 mm.  (1) 2.4 2.4.1 Voordele van produkuitleg • Hantering van material word tot ʼn minimum beperk ✓ • Tydsduur van vervaardiginssiklus is minder  • Produksiebeheer is bykans outomaties  • Groter gebruik van ongeskoolde arbeid is moontlik  • Minder totale inspeksie is nodig  • Minder vloerruimte per produksie-eenheid is nodig  (Enige 2 x 1) (2) 2.4.2 Voordele van prosesuitleg: • Hoë masjiengebruik omdat meer as een produk geproduseer word • Beter toesig as gevolg van verdeling van prosesse • Minder steuring in die vloei van werk wanneer masjiene foutief is • Laer toerusting koste, aangesien een masjien meer as een produk kan produseer. • Beter beheer van totale vervaardingingskoste • Meer buigsaamheid in die vervaardigingsproses (Enige 2 x 1) (2) [10] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/SEPTEMBER 2023) MEGANIESE TEGNOLOGIE (PAS EN MASJINERING) 3 VRAAG 3: MATERIAAL (GENERIES) 3.1 Doel van dopverharding: Om ʼn harde dop  oor die taai tern voort te bring.  (2) 3.2 Gebruik van hoë koolstofstaal vir dopverharding • Die hardheid sal die kern van die staal binnedring.  (1) 3.3 Faktore vir hardheid: • Werkstukgrootte ✓ • Blustempo ✓ • Koolstofinhoud ✓ (3) 3.4 Tipe blusmiddels: • Water en sout (pekel/brine) ✓ • Kraanwater ✓ • Vloeibare soutwater ✓ • Gesmelte lood ✓ • Oplosbare olie en water ✓ • Olie ✓ (Enige 3 x 1) (3) 3.5 Kleurkodering van ingenieursmateriaal: Om die tipe metale sowel as die koolstofinhoud van die staal te indentifiseer.  (3) 3.6 Tipe toetsing: 3.6.1 • Vyltoets  • Masjieneringstoets  (Enige 1 x 1) (1) 3.6.2 • Klanktoets  • Vonktoets  (Enige 1 x 1) (1) 3.6.3 • Buigtoets  (1) 3.7 Masjien vir vonktoets: • Staanslyper  (1) [14] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
4 MEGANIESE TEGNOLOGIE (PAS EN MASJINERING) (EC/SEPTEMBER 2023) VRAAG 4: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE (SPESIFIEK) 4.1 D  4.2 D  4.3 B  4.4 A  4.5 A  4.6 B  4.7 C  4.8 B  4.9 D  4.10 B  4.11 C  4.12 B  4.13 D  4.14 B  (14 x 1) [14] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/SEPTEMBER 2023) MEGANIESE TEGNOLOGIE (PAS EN MASJINERING) 5 VRAAG 5: TERMINOLOGIE (DRAAIBANK EN FREESMASJIEN) (SPESIFIEK) 5.1 Snydiepte: Snydiepte = 0,866 x P ✓ = 0,866 x 2,5 ✓ = 2,17 mm ✓ (3) 5.2 • Saamgestelde beitelslee-metode ✓ • Loskopverplasingsmetode ✓ (2) 5.3 Sny van vierkantdraad 5.3.1 Styging = Steek x Getal Aanlope = 2 x 12 ✓ = 24 mm ✓ (2) 5.3.2 Gemiddelde Diameter = BD – 0,5 Steek = 100 – 0,5 x 12 ✓ = 94 mm ✓ (2) 5.3.3 Tan θ = Styging / π x Dm Tan θ = 24 / 94 ✓ θ = 14,32° ✓ (2) 5.4 Freesterminologie: 5.4.1 Universele horisontale freesmasjien ✓ (1) 5.4.2 Etikette: A – Draspil ✓ B – Freessnyer ✓ C – Werkstuk ✓ D – Parallelle ✓ E – Masjienskroefklem ✓ F – Masjienblad ✓ (6) [18] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
6 MEGANIESE TEGNOLOGIE (PAS EN MASJINERING) (EC/SEPTEMBER 2023) VRAAG 6: TERMINOLOGIE (INDEKSERING) (SPESIFIEK) 6.1 Voordele van groepfrees: • Verskeie oppervlakke kan gelyktydig gefrees word. • Hierdie metode is ʼn tydbespaarder. • Dit maak produksiewerk meer effektief. (Enige 2 x 1) (2) 6.2 Gebruik van snyers: 6.2.1 T-gleuf freessnyers is ontwerp vir die sny van T-gleuwe in masjientafels en soortgelyke toepassings. ✓ (1) 6.2.2 Skagfrese word vir die bewerking van gleuwe, spygleuwe, sakke, smal vlakke en snyprofiele gebruik. ✓ (1) 6.2.3 Saagfrese word gebruik om dun dele af te sny en om diep en smal gleuwe te sny. ✓ (1) 6.3 Module is die eenheid van grootte wat aandui hoe groot of hoe klein ʼn rat is. ✓ (1) 6.4 Freesmetodes Opfreeswerk ✓✓ (2) 6.5 Differensiële indeksering: Gatsirkels Kant 1 24 25 28 30 34 37 38 39 41 42 43 Kant 2 46 47 49 51 53 54 57 58 59 62 66 Wisselratte 24 x 2 28 32 40 44 48 56 64 72 86 100 6.5.1 Indeksering Benodig: 40 Indeksering = 𝐴 ✓ = 40/160 1 7 = x7 ✓ 4 = 7/28 Indeksering is 7 gate in ʼn 28-gat sirkel. ✓ (3) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/SEPTEMBER 2023) MEGANIESE TEGNOLOGIE (PAS EN MASJINERING) 7 6.5.2 Verandering van ratte: 𝐷𝑟𝑦𝑓𝑟𝑎𝑡 𝐴−𝑁 40 Ratverhouding: = x 1 ✓ 𝐺𝑒𝑑𝑟𝑒𝑤𝑒 𝑟𝑎𝑡 𝐴 160 −163 = x 40 ✓ 120 3 8 =-4 x 8 ✓ = - 24/32 Die dryfrat het 24 tande. Die gedrewe rat 32 tande. ✓ (4) 6.5.3 Die rigting van beweging is antikloksgewys. ✓ Die krukhandvatsel sal die teenoorgestelde rigting as indeksplaat (-) draai. ✓ (2) 6.6 Swaelstert-berekeninge 6.6.1 Bereken Y en X Y = 180 – 2(DE) X = 180 – 2(DE) + 2(AC) + 2 (Radius) ✓ Berekeninge AC: Berekeninge BE Berekeninge Y Y = 180 – 2(DE) = 180 – 2(18,48) ✓ = 143,04 mm ✓ X = 180 – 2(DE) + 2(AC) + 2 (Radius) = 143,04 + 2 (21,65) + 2 (12,5) ✓ = 211,34 mm ✓ (11) [28] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
8 MEGANIESE TEGNOLOGIE (PAS EN MASJINERING) (EC/SEPTEMBER 2023) VRAAG 7: GEREEDSKAP EN TOERUSTING (SPESIFIEK) 7.1 Brinellhardheidstoets prosedure • Die vereiste las, in kilogram, word op die wyserplaat geselekteer deur die lugreguleerder te verstel. ✓ • Die monster word op die aambeeld geplaas. Maak seker dat die monster skoon en vry van baard is. Dit behoort glad genoeg te wees sodat ʼn akkurate meting van die duik geneem kan word. ✓ • Die monster word opgelig om met die Brinnell-bal in kontak te kom deur die handwiel te draai. ✓ • Die las word nou toegepas deur die plunjerbeheer uit te trek. Hou die las op peil vir 30 sekondes vir nie-ysterhoudende metale, en 14 sekondes vir staal. ✓ • Verwyder die monster uit die toetser en meet die deursnee van die duik. ✓ (5) 7.2 Die DRIE maniere waarop hardheid gemeet word. • Weerstand teen indringing ✓ • Elastiese hardheid ✓ • Weerstand teen slytasie ✓ (3) 7.3 Bestudeer ingenieursapparaat 7.3.1 Rockwell-hardheidstoetser ✓ (1) 7.3.2 A – Hardheid aanwyser ✓ B – Platform ✓ C – Hoogteversteller ✓ D – Aktiveringsknop ✓ (4) [13] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/SEPTEMBER 2023) MEGANIESE TEGNOLOGIE (PAS EN MASJINERING) 9 VRAAG 8: KRAGTE (SPESIFIEK) 8.1 Resultant kragberekeninge: 8.1.1 ∑Xkom = 4,7 – 3,1 cos 50 – 1,5 cos 40 ✓✓ = 3,856 kN ✓ (3) 8.1.2 ∑Ykom = 2,1 + 1,5 sin40 – 3,1 sin 50 ✓✓ = 0,69 kN ✓ (3) 8.1.3 R = √(𝑋 2 + 𝑌²) R = √[(3,856)2 + (0,69)2 ] R = 3,92 kN ✓ Tan θ = y/x  Tan Θ = 0,69/3,856 Θ = 10,145° ✓ Ekwilibrant = Resultant MAAR IN DIE TEENOORGESTELDE RIGTING Ekwilibrant = 3,92 kN teen 190,145º ✓ (4) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
10 MEGANIESE TEGNOLOGIE (PAS EN MASJINERING) (EC/SEPTEMBER 2023) 8.2 Momente Herlei die EVL na ʼn puntlading. 350 x 6,7 = 2345 kN @ 3,35 m vanaf die linkerkant. ✓ Bereken die reaksies rondom die momente: Momente rondom A Momente rondom B (7) 8.3 Spanning en vervorming berekeninge: 8.3.1 Bereken die deursnee van die pen. Dia = ? F = 100 kN; E = 210 PGa: Las (F) Spanning (𝜎) = Deursnee-oppervlak (A) 100 x 103 A= 204 x 102 ✓ = 0,49 x 10-3 m2 ✓ 𝜋𝑑2 Maar area = 4 4𝐴 d=√ ✓ 𝜋 4 x 0,49 x 10−3 d=√ ✓ 𝜋 = √0,624 x 10−3 ✓ = 0,025 m d = 25 mm ✓ (6) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/SEPTEMBER 2023) MEGANIESE TEGNOLOGIE (PAS EN MASJINERING) 11 8.3.2 Vervorming in die pen (3) 8.3.3 Verandering in lengte (3) 8.3.4 Drukspanning ✓ (1) 8.4 Spanning/Vervormingsdiagram byskrifte A – Verhoudingsperk ✓ B – Elastisiteitsgrens ✓ C – Meegeepunt ✓ (3) [33] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
12 MEGANIESE TEGNOLOGIE (PAS EN MASJINERING) (EC/SEPTEMBER 2023) VRAAG 9: INSTANDHOUDING 9.1 Eienskappe van nylon: • Benodig geen smeermiddel nie. ✓ • Kan skok weerstaan. ✓ • Geen instandhouding ✓ • Lig in gewig ✓ • Maklik om te masjineer/bewerk ✓ (Enige 3 x 1) (3) 9.2 Redes vir die gebruik van snyvloeistof wanneer daar aan die draaibank gewerk word • Die snywerktuig se gebruiksduur word verleng. ✓ • Dit verhoed dat die skaafsels of metaalskyfies aan die snygereedskap saamsmelt en vassit. ✓ • Dit sal die hitte wat deur die draaiproses gegenereer word wegspoel. • Dit spoel skaafsels/metaalsplinters weg ✓ • Dit verbeter die kwaliteit van die afwerking van die gedraaide oppervlak (Enige 2 x 1) (2) 9.3 Gevolge vir versuim om toerusting in stand te hou • Risiko van besering • Finansiële verlies vanweë lang onderbreking • Verlies van produksietyd (2) 9.4 Redes vir die gebruik van koolstofvesel • Is lig in gewig ✓✓ • Dit is taaier en sterker ✓✓ • Dit kan na enige vorm gebuig word wanneer dit bo 150 ºC verhit word ✓✓ (Enige 2 x 2) (4) 9.5 TWEE eienskap en TWEE gebruike van PVC SAMESTELLING EIENSKAP GEBRUIKE PVC - Weerstand teen water, ghries, - Elektriese kabels, hitte en korrosiebestand ✓ kunsleer, kleefplastiek, - Buigbaar, rubberagtig, taai en krediet- en maklik om te bind.  telefoonkaarte. ✓ (Enige 2) (Enige 2) (4) 9.6 Voorkomende instandhouding • Inspeksie of kontrolering. ✓ • Meet ✓ • Skoonmaak ✓ • Smering ✓ • Verstelling en vervanging van onderdele ✓ (Enige 3 x 1) (3) [18] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/SEPTEMBER 2023) MEGANIESE TEGNOLOGIE (PAS EN MASJINERING) 13 VRAAG 10: HEGTINGSMETODES (SPESIFIEK) 10.1 Vierkantskroefdraad berekeninge: T = 48 mm ; m = 3 10.1.1 PCD = T x m = 48 x 3 = 144 mm ✓✓ (2) 10.1.2 Add = Module = 3 mm ✓ (1) 10.1.3 Tussenruimte = 0,157 x 3 = 0,471 mm ✓✓ (2) 10.1.4 Ded = 1,157 x 3 = 3,471 mm ✓✓ (2) 10.1.5 OD = PCD + 2 x 3 = 150 mm ✓✓ (2) 10.1.6 Sirkulêresteek = π x m =πx3 = 9,424 mm ✓ (1) 10.2 Linkerkantse vierkantige skroefdraad A – Voorsnyhoek ✓ B – Nasnyhoek of sleephoek ✓ C – Vryloop ✓ D – Helikshoek ✓ (4) 10.3 ʼn Meervoudige skroefdraad maak voorsiening vir ʼn vinniger beweging en is meer doeltreffend om minder krag te verloor aan wrywing in vergelyking met enkelvoudige draad. ✓✓ (2) 10.4 Internasionale Standaarde Organisasie ✓✓ (2) [18] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
14 MEGANIESE TEGNOLOGIE (PAS EN MASJINERING) (EC/SEPTEMBER 2023) VRAAG 11: STELSELS EN BEHEER (DRYFSTELSELS) (SPESIFIEK) 11.1 Druk is die aksie om krag op 'n liggaam of voorwerp te plaas ✓ (1) 11.2 Hidrouliese stelsel berekeninge. 11.2.1 Bereken die diameter van Suier A Bereken eerste die volume van silinder B maar (9) 11.2.2 Bereken die druk wat toegepas word op Suier A. Druk by A (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/SEPTEMBER 2023) MEGANIESE TEGNOLOGIE (PAS EN MASJINERING) 15 11.2.3 Bereken die druk wat toegepas word op Suier B. LET WEL: Druk by A is gelyk aan druk by B (4) 11.3 Hidroulika verwys na die oordrag en beheer van kragte en beweging deur middel van vloeistof. Vloeistof (gewoonlik olie) word gebruik om energie oor te dra. ✓ (1) 11.4 Bandaandrywing berekeninge: Nmotor x Dmotor = Nlem x Dlem 130 x 1205 = 385 x Dlem ✓ Dlem = 406,883 pm ✓ (2) 11.5 Pneumatika simbole: 11.5.1 Silinder Silinder ✓ (1) 11.5.2 Akkumulator Akkumulator ✓ (1) 11.5.3 Electriese Motor Elektriese motor ✓ (1) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
16 MEGANIESE TEGNOLOGIE (PAS EN MASJINERING) (EC/SEPTEMBER 2023) 11.6 Dryfrat stelsel berekeninge: Data: 11.6.1 Rotasiefrekwensie van die uitset as: (3) 11.6.2 Snelheidsverhouding: NA SV = NF 1 401,90 SV = ✓ 160 = 8,79 : 1 ✓ (2) 11.6.3 Aangedrewe rat sal kloksgewys draai. ✓ (1) [28] TOTAAL: 200 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

Study this subject

More from Grade 12 Mechanical Technology

View all