Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE SENIOR
SERTIFIKAAT
GRAAD 12
SEPTEMBER 2020
MEGANIESE TEGNOLOGIE: PASWERK EN
MASJIENERING
PUNTE: 200
TYD: 3 uur
Hierdie vraestel bestaan uit 23 bladsye, insluitend ʼn 4-bladsy formuleblad.
Skip to contentAll 2020 papers 

%20QP%20SEPT%202018_Afrikaans_hlayiso.com_--605f9186-b7d4-4097-9164-d0ec93617dc4/v1-11c7be1f296a6fed80b7/card.webp)
%20GR12%20QP%20SEPT2018_Afrikaans_hlayiso.com_--f267a2fe-bb93-4858-93e7-70d27c2f390f/v1-60c224a1f4f80b992ccd/card.webp)
%20GR12%20QP%20SEPT%202018_Afrikaans_hlayiso.com_--c1024fd4-200a-4d46-9c99-f73e378081f6/v1-33d87fafab028045bbcf/card.webp)
%20Eng_hlayiso.com_--489fabb7-3cad-4d15-965e-29f7af36ce41/v1-da690c348f21a942c23f/card.webp)
View all
_Afrikaans_hlayiso.com_--aadd113c-5a3b-4f4d-a4c4-3a80cd86f882/v1-fd2ca7edf910eab03a55/card.webp)
%20GR12%20MEMO%20SEPT2024_Afrikaans_hlayiso.com_--2f874dd1-8c03-49a9-8c70-41ac528693d0/v1-55f44edf9664bf65cf74/card.webp)
%20MG%20Eng--ed5ab6d3-088f-425c-ade8-86186a031594/v1-3e0bd44f4bc86cf3bb1d/card.webp)
%20MG%20Afr--03c703c8-8125-4d5a-a124-37013b381c7a/v1-02788e8df50b92af342d/card.webp)
%20MG%20Afr--552ebeca-d294-4c37-b3fb-cded79fa438f/v1-b698b76db92c8affef7e/card.webp)
Mechanical Technology Grade 12 Eastern Cape Mock 2020 QP
Grade 12 Mechanical Technology question paper from the Eastern Cape Mock Exam 2020 (Afrikaans), 23 pages. Read online or download the free PDF.
Mechanical Technology · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2020 · Afrikaans. Question paper, 23 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Mechanical Technology
- Grade
- Grade 12
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Question paper
- Year
- 2020
- Exam period
- Eastern Cape Mock Exam
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 23
- File size
- 762.6 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 23
This exam
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
2 MEGANIESE TEGNOLOGIE: PASWERK EN MASJIENERING (EC/SEPTEMBER 2020)
INSTRUKSIES EN INLIGTING
1. Skryf jou volle naam op die ANTWOORDEBOEK.
2. Lees AL die vrae noukeurig.
3. Beantwoord AL die vrae.
4 Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie
vraestel gebruik word
5. Begin ELKE vraag op ʼn NUWE bladsy.
6. Toon ALLE berekeninge en eenhede. Rond finale antwoorde tot TWEE
desimale plekke af.
7. Jy mag ʼn nieprogrammeerbare wetenskaplike sakrekenaars en
teken-instrumente gebruik.
8 Die waarde van gravitasieversnelling moet as 10 m.s2 geneem word.
9. Alle afmetings is in millimeter, tensy anders in die vraag aangedui.
10. ʼn Formuleblad is by die vraestel aangeheg.
11. Skryf netjies en leesbaar.
12. Gebruik die kriteria hieronder om jou met jou tydbestuur te help.
TYD in
VRAAG INHOUD PUNTE
minute
GENERIES
1 Meervoudigekeuse-vrae 6 6
2 Veiligheid 10 10
3 Materiaal 14 14
SPESIFIEK
4 Meervoudigekeuse-vrae 14 10
5 Terminologie (Draaibank en Freesmasjien) 18 20
6 Terminologie (Indeksering) 28 25
7 Gereedskap en Toerusting 13 10
8 Kragte 33 33
9 Instandhouding 18 12
10 Hegtingmetodes 18 12
11 Stelsels en Beheer (Aandryfstelsels) 28 28
TOTAAL 200 180
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2020 ) MEGANIESE TEGNOLOGIE: PASWERK EN MASJIENERING 3
AFDELING A: GENERIES
VRAAG 1: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE (GENERIES)
Verskeie opsies word as moontlike antwoorde op die volgende vrae gegee. Kies
die antwoord en skryf slegs die letter (A–D) langs die vraagnommers (1.1–1.6) in
die ANTWOORDEBOEK neer, byvoorbeeld 1.7 D.
1.1 Watter van die volgende veiligheidsmaatreëls is van toepassing op
guillotines in terme van die Wet op Beroepsgesondheid en Veiligheid
(WBV)?
A Klamp die werkstuk veilig op die tafel.
B Moenie die kloukopsleutel op die masjien los nie.
C Masjien moet toegerus wees met vaste skerms om te verhoed dat
vingers deur die punt van die operasie bereik word.
D Gebruik die tafel van die masjien as ʼn aambeeld. (1)
1.2 Wat is die doel daarvan om die lem van die bandsaag met snyvloeistof te
verkoel?
A Om wrywing te veroorsaak
B Om skoon snitte te verseker en metaalafval te verwyder
C Om reguit snye te verseker
D Om die lem vorentoe en agtertoe te beweeg (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
4 MEGANIESE TEGNOLOGIE: PASWERK EN MASJIENERING (EC/SEPTEMBER 2020)
1.3 Watter EEN van die volgende veiligheidsprosedures is van toepassing op
die werking van ʼn hidrouliese pers?
A Moenie moersleutels op roterende dele los nie.
B Skerms kan verwyder word wanneer sagte materiaal gedruk word.
C Drukmeters moet gereeld getoets word en aangepas of vervang
word indien enige wanfunksionering voorkom.
D Gebruik die masjienblad as ʼn aambeeld. (1)
1.4 Watter EEN van die volgende toetse word gebruik om die smeebaarheid
van ʼn metaal te meet?
A Buigtoetse
B Klanktoetse
C Hardheidstoetse
D Masjinering/Bewerkingstoetse (1)
1.5 Vyltoetse word as die eenvoudigste metode vir die nagaan van die ... van
materiaal gebruik.
A taaiheid
B hardheid
C smeebaarheid
D sagtheid (1)
1.6 Klanktoetse kan uitgevoer word om materiaal met ʼn ... te tik.
A ystersaag
B moersleutel
C hamer
D vyl (1)
[6]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2020 ) MEGANIESE TEGNOLOGIE: PASWERK EN MASJIENERING 5
VRAAG 2: VEILIGHEID (GENERIES)
2.1 Noem enige TWEE persoonlike veiligheidstoerusting wat jy met die
gebruik van gassweistoerusting benodig. (2)
2.2 Gee TWEE veiligheidsmaatreëls wat gevolg moet word terwyl die
oppervlakslyper in werking is.
(2)
2.3 Watter aspek van veiligheid moet oorweeg word wanneer ʼn taak op enige
masjien voltooi word, voordat jy die masjien verlaat? (1)
2.4 Noem TWEE veiligheidsmaatreëls wat oorweeg moet word voordat jy die
hoekslyper aanskakel.
(2)
2.5 Waarom is dit belangrik om ʼn sweishelm te dra wanneer daar met
sweistoerusting gewerk word? (1)
2.6 Noem TWEE tipes werkswinkel-uitlegte. (2)
[10]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
6 MEGANIESE TEGNOLOGIE: PASWERK EN MASJIENERING (EC/SEPTEMBER 2020)
VRAAG 3: MATERIAAL (GENERIES)
3.1 Die volgende tabel toon die verskillende tipes toetse en materiale.
Kopieer en voltooi die tabel in jou ANTWOORDEBOEK deur aan te dui hoe
hierdie materiaal onder die verskillende toetse sal reageer.
MATERIAAL VERSKILLENDE TIPE TOETSE
Klank Vyl Buig
Gietyster
Sagte staal (6)
3.2 Verduidelik die doel van hittebehandeling. (1)
3.3 Die hardheid van ʼn spesifieke behandeling wat bereik kan word hang van
DRIE faktore af. Noem enige TWEE faktore. (2)
3.4 Verduidelik die doel van die volgende hittebehandelingprosesse:
3.4.1 Tempering (2)
3.4.2 Uitgloeiing (2)
3.5 Waaraan hang die hardheid van staal af? (1)
[14]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2020 ) MEGANIESE TEGNOLOGIE: PASWERK EN MASJIENERING 7
VRAAG 4: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE (SPESIFIEK)
Verskeie opsies word as moontlike antwoorde op die volgende vrae gegee. Kies die
antwoord en skryf slegs die letter (A–D) langs die vraagnommers (4.1–4. 14) in die
ANTWOORDEBOEK neer, byvoorbeeld 4.17 A.
4.1 Watter draaibank-bewerking word in FIGUUR 4.1 getoon?
FIGUUR 4.1
A Reguit-draaiwerk
B Interne parallel-boorwerk
C Skroefdraadsnywerk
D Ruimwerk (1)
4.2 Identifiseer die soort freessnymetode wat in FIGUUR 4.2 hieronder getoon
word.
FIGUUR 4.2
A Gewone reguittandsnyer
B Reguittand-kantfreessnyer
C Saagfrese
D Afsnyfrees (1)
4.3 Wat is die doel van snyvloeistof?
A Dien as ʼn nie-smeermiddel.
B Laat snysels aan die snyer kleef
C Verminder die gehalte van die afwerking
D Verkoel die snybeitel en werkstuk (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
8 MEGANIESE TEGNOLOGIE: PASWERK EN MASJIENERING (EC/SEPTEMBER 2020)
4.4 Drukspanning is spanning wat werk …
A teen die verlenging van ʼn voorwerp
B loodreg op die oppervlak
C parallel aan die oppervlak
D teen die verkorting van ʼn voorwerp (1)
4.5 Wat sal die geïnduseerde spanning wees as ʼn krag van 50 N op ʼn vierkantige
staaf, met 'n deursnee area van 144 × 10−6 m² toegepas word?
A 347,22 kPa
B 3,47 kPa
C 0,347 kPa
D 34,7 kPA (1)
4.6 Die hoofrede om ʼn hardheidstoets op ingenieursmateriaal te doen is om ... te
bepaal.
A elastisiteit van die materiaal
B weerstand van die materiaal teen induiking/indentasie
C wegvreting van die materiaal
D vloeibaarheid van die metaal (1)
4.7 Wat dui die ‘X’ simbool in die Brinell-hardheidstoets in FIGUUR 4.7 hieronder
aan?
FIGUUR 4.7
A Baldiameter
B Hardheidsnommer
C Toetsstuk
D Krag toegepas (1)
4.8 Watter EEN van die volgende ingenieursmateriaal is ʼn termoverharde
samestelling?
A Teflon
B Bakeliet
C Brons
D Witmetaal (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2020 ) MEGANIESE TEGNOLOGIE: PASWERK EN MASJIENERING 9
4.9 Wat sal die spilspoed wees wanneer jy ʼn stuk metaal met ʼn snyspoed van
35 m/min met ʼn snyer van 50 mm in diameter frees?
A 233 r/min
B 223 r/min
C 322 r/s
D 232 r/min (1)
4.10 Watter EEN van die volgende indekseringmetodes kan gebruik word om ʼn hoek
van 41° 28’ te frees?
A Hoekindeksering
B Eenvoudige indeksering
C Snelindeksering
D Nie een van die bogenoemde nie (1)
4.11 Watter EEN van die volgende is die definisie van druk?
A Druk is die krag wat op ʼn voorwerp in 'n afwaartse rigting toegepas
word.
B Druk is die krag per eenheidsarea wat in ʼn rigting parallel met die
oppervlak toegepas word.
C Druk is die krag per eenheidsarea wat in 'n rigting loodreg op die
oppervlak toegepas word.
D Druk is die krag per eenheid volume wat in 'n rigting parallel met die
oppervlak toegepas word. (1)
4.12 Die hidrouliese sisteem soos aangedui in FIGUUR 4.12 hieronder word
gebruik om ʼn las op te hef. Bereken die druk wat op suier A toegepas word.
Gegee die area op suier A 1 cm² is.
FIGUUR 4.12
A 50 Pa
B 500 Pa
C 5 000 Pa
D 500 000 Pa (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
10 MEGANIESE TEGNOLOGIE: PASWERK EN MASJIENERING (EC/SEPTEMBER 2020)
4.13 Bepaal die wydte van ʼn parallel spy as die diameter 36 mm is.
A 8 mm
B 10 mm
C 9 mm
D 36 mm (1)
4.14 Identifiseer die simbool wat verband hou met ʼn pneumatiese stelsel, soos
in FIGUUR 4.14 hieronder getoon.
FIGUUR 4.14
A Klep
B Filter
C Kompressor
D Motor (1)
[14]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2020 ) MEGANIESE TEGNOLOGIE: PASWERK EN MASJIENERING 11
VRAAG 5: TERMINOLOGIE (DRAAIBANK EN FREESMASJIENE) (SPESIFIEK)
5.1 Beskryf die funksie van die volgende draaibank-komponente:
5.1.1 Kloukop (1)
5.1.2 Beitelhouer (1)
5.1.3 Saamgestelde beitelsnee (1)
5.2 Noem die TWEE klasse freessnyers en gee EEN voorbeeld van elk. (4)
5.3 ʼn Diameterstaaf van 55 mm, 450 mm lank, moet met ʼn ingeslote hoek van 8,5°
en ʼn lengte van 250 mm getaps word. Bereken die klein deursnee van die
tapstuk. (4)
5.4 FIGUUR 5.4 toon ʼn tekening van ʼn verdeelkop van 'n freesmasjien.
FIGUUR 5.4
(5)
5.4.1 Benoem dele A–E.
5.5 Bereken die styging van ʼn drievoudige draad met ʼn steek van 1,75 mm. (2)
[18]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
12 MEGANIESE TEGNOLOGIE: PASWERK EN MASJIENERING (EC/SEPTEMBER 2020)
VRAAG 6: TERMINOLOGIE (SPESIFIEK)
6.1 Verduidelik die funksie van die volgende freesmasjien-komponente:
6.1.1 Verdeelkop (1)
6.1.2 Indeksplaat (1)
6.1.3 Sektor arms (1)
6.2 Verduidelik stap vir stap, die prosedure om ʼn buite metriese V-skroefdraad
met ʼn steek van 2 mm op 'n draaibank met die gebruik van ʼn saamgestelde
beitelslee te draai. (5)
6.3 Definieer die term ‘indeksering’ soos in freeswerk toegepas. (1)
6.4 Noem die TWEE freesmetodes. (2)
6.5 Bereken die differensiële indeksering van ʼn rat met 113 tande en bepaal:
6.5.1 Die indeksering benodig (Wenk: Kies 120 indelings) (3)
6.5.2 Die wisselratte benodig vir die verdeelkop (5)
6.5.3 Wat is die betekenis van die positiewe (+) teken en die negatiewe
(-) teken vir die wisselratte? (1)
6.6 Die tekening in FIGUUR 6.7 toon twee presisierollers wat in ʼn eksterne
swaelstert geplaas is.
FIGUUR 6.7
Bereken die hoek θ met gebruik van die gegewe waardes in die tekening te
gebruik. (6)
6.7 Noem TWEE nadele/beperkings wanneer balansering prakties toegepas
word. (2)
[28]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2020 ) MEGANIESE TEGNOLOGIE: PASWERK EN MASJIENERING 13
VRAAG 7: GEREEDSKAP EN TOERUSTING (SPESIFIEK)
7.1 Met behulp van netjiese sketse, beklemtoon die verskil tussen die volgende
toetsers:
7.1.1 Brinell-hardheidstoetser (3)
7.1.2 Rockwell-hardheidstoetser (3)
7.2 Noem die DRIE maniere hoe materiaal se hardheid gemeet word. (3)
7.3 Bepaal die steek van die skroefdraadmikrometer, soos in FIGUUR 7.3
hieronder getoon.
FIGUUR 7.3 (2)
7.4 Teken die diepte-mikrometer lesing van 41,25 mm. (2)
[13]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
14 MEGANIESE TEGNOLOGIE: PASWERK EN MASJIENERING (EC/SEPTEMBER 2020)
VRAAG 8: KRAGTE (SPESIFIEK)
8.1 FIGUUR 8.1 hieronder toon ʼn stelsel van kragte met vier gelyktydige
toegepaste kragte aan. Bereken die grootte en rigting van die ewewigskrag
van hierdie kragstelsel.
FIGUUR 8.1 (12)
8.2 Die diagram in FIGUUR 8.2 hieronder toon ʼn balk met twee vertikale
puntladings van 10 kN en 20 Kn aan, asook ʼn 1 kN/m uniforme verspreide
las daarop.
𝑅𝐴 𝑅𝐷
FIGUUR 8.2
Bereken die grootte van die reaksies R A en R D . (5)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2020 ) MEGANIESE TEGNOLOGIE: PASWERK EN MASJIENERING 15
8.3 ʼn Trekkrag van 10 kN word op ʼn ronde staaf met ʼn diameter van 20 mm en ʼn
lengte van 2m toegepas. Young se modulus van elastisiteit vir hierdie staal is
200 GPa.
Bereken:
8.3.1 Die spanning (4)
8.3.2 Die verlenging weens die trekkrag (4)
8.4 Teken en benoem die spanning/verspanningdiagram. (6)
8.5 Waarvoor staan die afkorting VF met betrekking tot spanningberekeninge? (1)
8.6 Definieer die term Young se modulus. (1)
[33]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
16 MEGANIESE TEGNOLOGIE: PASWERK EN MASJIENERING (EC/SEPTEMBER 2020)
VRAAG 9: INSTANDHOUDING (SPESIFIEK)
9.1 Wat is die doel van die volgende termo-verharde samestellings?
9.1.1 Bakeliet (2)
9.1.2 Veselglas (2)
9.1.3 Koolstofvesel (2)
9.2 Waarom is dit nootsaaklik om snyvloeistof op 'n freesmasjien of draaibank te
gebruik? (1)
9.3 Lys DRIE meganiese aandrywings wat in ingenieusrswese gebruik word. (3)
9.4 Gee TWEE redes vir die gebruik van koolstofvesel by die vervaardiging van
fietsrame. (2)
9.5 In tabelvorm, vergelyk EEN eienskap en EEN gebruik van die volgende
termoplastiese materiaal:
9.5.1 PVC (2)
9.5.2 Veskoniet (2)
9.5.3 Nylon (2)
[18]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2020 ) MEGANIESE TEGNOLOGIE: PASWERK EN MASJIENERING 17
VRAAG 10: HEGTINGMETODES (SPESIFIEK)
10.1 ʼn Produksieinspekteur ondersoek ratte wat vervaardig is. Hy vind dat daar
sekere onsekerhede oor die ratspesifikasies is. Jy word versoek om die
volgende ratvoorwaardes van ʼn reguittandrat met 60 tande en ʼn module 4 te
bereken.
Bepaal die volgende deur middel van berekeninge:
10.1.1 Die steeksirkeldiameter van die rat (2)
10.1.2 Die addendum (2)
10.1.3 Die vry ruimte (2)
10.1.4 Die dedendum (2)
10.1.5 Die buitediameter van die rat (2)
10.2 FIGUUR 10.2 hieronder toon ʼn snybeitel in posisie wat geskik is vir die sny
van linkse-vierkantige skroefdraad.
FIGUUR 10.2
Benoem dele A–D. (4)
10.3 Waarom sou ʼn meervoudigedraad meestal bo ʼn enkeldraad verkies word? (2)
10.4 Beskryf wat met skroefdraad pas bedoel word? (2)
[18]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
18 MEGANIESE TEGNOLOGIE: PASWERK EN MASJIENERING (EC/SEPTEMBER 2020)
VRAAG 11: STELSEL EN BEHEER (SPESIFIEK)
11.1 Beskryf die werksbeginsel van rataandrywing. (2)
11.2 ʼn Hidrouliese stelsel word gebruik om goedere op trokke te laai. Die
spesifikasies van die stelsel word diagrammaties in FIGUUR 11.2 getoon.
?N
130 mm
30 mm
Krag – 2 000 kg
FIGUUR 11.2
Bereken die volgende:
11.2.1 Herlei die 2 000 kg massa na gewig in Newtons (2)
11.2.2 Die vloeistofdruk van die hidrouliese stelsel wanneer dit in ewewig is (4)
11.2.3 Die krag benodig wat op suier A uitgeoefen moet word. (4)
11.2.4 Noem EEN aanwending van die stelsel hierbo (1)
11.3 Definieer wat met snelheidverhouding bedoel word. (2)
11.4 ʼn Kragsaag se motor het ʼn katrol, 135 mm in deursnee, wat teen
1 200 opm(rpm) draai. Die spoed waarteen die gedrewe katrol die saaglemme
dryf, is 395 rpm.
Bereken die deursnee van die gedrewe katrol. (3)
11.5 Gee DRIE aanwendings waar pneumatiese stelsels gebruik word. (3)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2020 ) MEGANIESE TEGNOLOGIE: PASWERK EN MASJIENERING 19
11.6 Die ratstelsel in FIGUUR 11.6 hieronder word gebruik om 'n hystoestel te
beheer. Die dryfrat het 56 tande en roteer teen 700 r/min. Die tussenrat wat
gebruik word om die rigting te verander, roteer teen 980 r/min. Die gedrewe
rat het 64 tande.
Rat A Rat B Rat C
Tussen rat
Dryfrat
Gedrewe rat
FIGUUR 11.6
Bereken:
11.6.1 Die getal tande op die tussenrat (3)
11.6.2 Die rotasie frekwensie van die gedrewe rat (3)
11.6.3 In watter rigting sal die gedrewe rat roteer indien die dryfrat
antikloksgewys roteer? (1)
[28]
TOTAAL: 200
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
20 MEGANIESE TEGNOLOGIE: PASWERK EN MASJIENERING (EC/SEPTEMBER 2020)
FORMULEBLAD VIR MEGANIESE TEGNOLOGIE
(PASWERK EN MASJINERING)
1. BANDAANDRYWINGS
πDN πDN
Bandspoed of v
60 60
Diameter van dryfkatrol
Spoedverhouding
Diameter van gedrewe katrol
N 1 D1 N 2 D 2
2 π NT
Drywing ( P )
60
T1
Verhouding van stywekant tot slap kant
T2
(T1 T2 ) π D N
Drywing waar T1 krag in die stywekant
60
T2 Krag in die slap kant
T1 T2 effektiewe krag (Te )
2. SPANNING EN VORMVERANDERING
Krag F
Spanning of (σ )
Area A
veranderin g in lengte ( ΔL )
Vormverand ering ( ε )
oorspronklike lengte ( L )
spanning σ
Young se modulus ( E ) of ( )
vormverandering ε
πd 2
A as
4
π(D 2 d 2 )
A pyp
4
Breekspanning
Veiligheid sfaktor
Veilige werkspanning
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2020 ) MEGANIESE TEGNOLOGIE: PASWERK EN MASJIENERING 21
3. HIDROULIKA
Krag ( F )
Druk ( P )
Area ( A )
Volume Deursnee - oppervlakte slaglengte
4. SPYE EN SPYGLEUWE
Diameter van as
Wydte van spy
4
Diameter van as
Dikte van spy
6
Lengte van spy = 1,5 Diameter van as
Standaardt aps van tapse spy : 1 in 100 of 1 : 100
5. RATAANDRYWINGS
2NT
Krag ( P )
60
N1T1 N 2 T2
Produk van die aantal tande op dryfratte
Ratverhouding
Produk van die aantal tande op gedrewe ratte
N Produk van die aantal tande op dryfratte
inset
N Produk van die aantal tande op gedrewe ratte
uitset
Wringkrag krag radius
Wringkrag oorgebring ratverhouding insetwringkrag
Steeksirke ldiameter (SSD )
M odule ( m )
Aantal tande (T)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
22 MEGANIESE TEGNOLOGIE: PASWERK EN MASJIENERING (EC/SEPTEMBER 2020)
sirkelsteek ( CP ) aantal tande ( T )
Steeksirke ldiameter ( SSD )
π
Buitediame ter ( OD ) SSD 2 module
Addendum ( a ) module ( m )
Dedendum ( b ) 1,157 m of Dedendum ( b ) 1,25 m
Snydiepte ( h ) 2,157 m of Snydiepte ( h ) 2,25 m
Vryruimte ( c ) 0,157 m of Vryruimte ( c ) 0,25 m
Sirkelstee k ( CP ) m π
Tm 90
Addc m 1 cos
2 T
90 90
t c Tmsin of t c SSDsin
T T
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2020 ) MEGANIESE TEGNOLOGIE: PASWERK EN MASJIENERING 23
6. SKROEFDRADE
Steekdiame ter buitediame ter ½ steek
Steekomtrek π steekdiameter
Styging steek aantal beginpunte
Hoogte van skroefdraad 0,866 p waar p steek van die skroefdraad
Diepte van die skroefdraad 0,613 p waar p steek van die skroefdraad
lengte
Aantal draaie
styging
styging
Helikshoek : tan θ
steekdiameter
Ingrypbeitelhoek 90 helikshoek vryloophoek
Sleepbeite lhoek 90 helikshoek vryloophoek
7. CINCINNATI-VERDEELKOP-TABEL VIR DIE FREESMASJIEN
Gatsirkels
Kant 1 24 25 28 30 34 37 38 39 41 42 43
Kant 2 46 47 49 51 53 54 57 58 59 62 66
Wisselratte
24 x 2 28 32 40 44 48 56 64 72 86 100
40
Eenvoudige indekserin g ( waar n aantal verdelings )
n
n
Hoekige indekserin g
9
Dr 40 Dr ( A n ) 40
Wisselratte: (A n ) of
Gd A Gd A 1
waar A gekose verdelings waar n werklike verdelings
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Study this subject
Recommended for this subject

Memorandum
Mechanical Technology Grade 12 Eastern Cape Mock 2020 Memo

Memorandum
Mechanical Technology Grade 12 Eastern Cape Mock 2023 Memo
%20QP%20SEPT%202018_Afrikaans_hlayiso.com_--605f9186-b7d4-4097-9164-d0ec93617dc4/v1-11c7be1f296a6fed80b7/card.webp)
Question paper
Mechanical Technology Grade 12 Automotive 2018 QP (Afr)
%20GR12%20QP%20SEPT2018_Afrikaans_hlayiso.com_--f267a2fe-bb93-4858-93e7-70d27c2f390f/v1-60c224a1f4f80b992ccd/card.webp)
Question paper
Mechanical Technology Grade 12 Fitting And Machining 2018 QP
%20GR12%20QP%20SEPT%202018_Afrikaans_hlayiso.com_--c1024fd4-200a-4d46-9c99-f73e378081f6/v1-33d87fafab028045bbcf/card.webp)
Question paper
Mechanical Technology Grade 12 2018 QP (Afr)
%20Eng_hlayiso.com_--489fabb7-3cad-4d15-965e-29f7af36ce41/v1-da690c348f21a942c23f/card.webp)
Question paper
Mechanical Technology Grade 12 NSC November 2020 QP (Eng)
More from Grade 12 Mechanical Technology

Annual teaching plan
Gr 12 Weld Met ATP 2023 24
_Afrikaans_hlayiso.com_--aadd113c-5a3b-4f4d-a4c4-3a80cd86f882/v1-fd2ca7edf910eab03a55/card.webp)
Memorandum
Mechanical Technology Grade 12 Eastern Cape Prelim 2024 Memo
%20GR12%20MEMO%20SEPT2024_Afrikaans_hlayiso.com_--2f874dd1-8c03-49a9-8c70-41ac528693d0/v1-55f44edf9664bf65cf74/card.webp)
Memorandum
Mechanical Technology Grade 12 Eastern Cape Prelim 2024 Memo
%20MG%20Eng--ed5ab6d3-088f-425c-ade8-86186a031594/v1-3e0bd44f4bc86cf3bb1d/card.webp)
Memorandum
Mechanical Technology Grade 12 November 2024 NSC Memo (Eng)
%20MG%20Afr--03c703c8-8125-4d5a-a124-37013b381c7a/v1-02788e8df50b92af342d/card.webp)
Memorandum
Mechanical Technology Grade 12 NSC June 2024 Memo (Afr)
%20MG%20Afr--552ebeca-d294-4c37-b3fb-cded79fa438f/v1-b698b76db92c8affef7e/card.webp)
Memorandum