Skip to content

Mechanical Technology Grade 12 Eastern Cape Mock 2020 Memo

MemorandumMechanical TechnologyGrade 12202018 pages

Grade 12 Mechanical Technology memorandum from the Eastern Cape Mock Exam 2020 (Afrikaans), 18 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Loading document…

Loading document…

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 SEPTEMBER 2020 MEGANIESE TEGNOLOGIE: SWEIS- EN METAALWERK NASIENRIGLYN PUNTE: 200 Hierdie nasienriglyn bestaan uit 18 bladsye.
Downloaded from hlayiso.com 2 MEGANIESE TEGNOLOGIE: SWEIS- EN METAALWERK (EC/SEPTEMBER 2020) VRAAG 1: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE (GENERIES) 1.1 C (1) 1.2 B (1) 1.3 C (1) 1.4 A (1) 1.5 B (1) 1.6 C (1) [6] VRAAG 2: VEILIGHEID (GENERIES) 2.1 Gassweising  Oogbeskerming   Oorpak / leervoorskoot   Veiligheidstewels   Handskoene  (Enige 2 x 1) (2) 2.2 Veiligheidsmaatreëls wat gevolg moet word terwyl die oppervlakslyper in werking is:  Maak seker dat die vonke geen gevaar vir die medewerkers inhou nie.   Moenie die materiaal op die slypwiel forseer nie.   Moenie dompelslyp nie.   Bring die materiaal stadig in kontak met die slypwiel.   Moenie die masjien skoonmaak of aanpas terwyl dit in beweging is nie.   Gebruik snyvloeistof.   Weet waar noodstop geleë is.   Stop masjien voor enige aanpassings.   Hou gereedskap weg van bewegende dele.  (Enige 2 x 1) (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/SEPTEMBER 2020) MEGANIESE TEGNOLOGIE: SWEIS- EN METAALWERK 3 2.3 Voltooiing van ʼn taak op enige masjien Skakel die masjien af.  (1) 2.4 TWEE veiligheidsmaatreëls voor die hoekslyper aangeskakel word:  Maak seker dat daar geen krake of skaafsels op die skyf is nie.   Maak seker dat die emery-skyf wat aangebring is bo die revolusies aangeslaan is wat deur die motor verander word.   Maak seker dat die spasie tussen die instrument rus en die emery- skyf nie 3 mm oorskry nie.   Verseker dat die skerms in plek is.   Wanneer die masjien aangeskakel word, moenie daarvoor staan totdat dit sy volle spoed bereik het nie.   Moenie die werkstuk teen die emery-skyf forseer of stamp nie.   Slyp net op die voorste oppervlak van die wiel en nie die kante nie   Op alle slypmasjiene moet daar ʼn kennisgewing wees wat die omwentelinge waarteen die spil roteer, aandui  (Enige 2 x 1) (2) 2.5 Belangrikheid van sweishelm  Om jou oë en gesig teen ultra-violet strale en bestraling te beskerm  (1) 2.6 Tipes werkswinkel-uitlegte:  Prosesuitleg   Produkuitleg  (2) [10] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 4 MEGANIESE TEGNOLOGIE: SWEIS- EN METAALWERK (EC/SEPTEMBER 2020) VRAAG 3: MATERIAAL (GENERIES) 3.1 VERSKILLENDE TIPE TOETSE MATERIAAL Klank Vyl Buig Baie dowwe Maklik  Kan nie buig nie / Gietyster klank  ‘Snap’/Breek / Kraak maklik  Medium Maklik  Buig maklik  Sagte staal metaalagtige klank  (6) 3.2 Hittebehandelingsproses  Is die verhitting en verkoeling van metale in hul soliede toestand om hulle eienskappe te verander.  (1) 3.3 Hardheidsfaktore:  Werkstukgrootte   Bluskoers   Koolstofinhoud  (Enige 2 x 1) (2) 3.4 Hittebehandelingsproses: 3.4.1 Tempering  Is ʼn proses wat toegepas word op staal wat die verspanning tydens die verhardingsproses verlig   Dit verminder die graad van hardheid   Dit verhoog taaiheid   Dit verminder brosheid   Dit gee staal ʼn fyn korrelstruktuur  (Enige 2 x 1) (2) 3.4.2 Uitgloeiing  Verlig interne spanning   Versag die metaal   Maak metaal rekbaar   Verfyn korrelstruktuur   Verminder brosheid  (Enige 2 x 1) (2) 3.5 Hardheid van staal is afhanklik van  Koolstofinhoud  (1) [14] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/SEPTEMBER 2020) MEGANIESE TEGNOLOGIE: SWEIS- EN METAALWERK 5 VRAAG 4: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE (SPESIFIEK) 4.1 A (1) 4.2 D (1) 4.3 C (1) 4.4 C (1) 4.5 D (1) 4.6 B (1) 4.7 D (1) 4.8 D (1) 4.9 A (1) 4.10 A (1) 4.11 A (1) 4.12 B (1) 4.13 B (1) 4.14 A (1) [14] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 6 MEGANIESE TEGNOLOGIE: SWEIS- EN METAALWERK (EC/SEPTEMBER 2020) VRAAG 5: TERMINOLOGIE (MAATVORMS) (SPESIFIEK) 5.1 Maatsolder: Is die hart van die strukturele werkswinkel.  (2) 5.2 DRIE kwaliteite / eienskappe van ʼn goeie maatsolder:  Akkuraatheid   Stilte   Beter beligting   Weg van die hoofwerkswinkel   Plankvloere met dowwe afwerking   Groot ruimte om verlangde werk te akkommodeer  (Enige 3 x 1) (3) 5.3 Ribmaatvorm  Word gebruik vir die nasien van die posisies van gate op die rib van die kanaalyster en lêerprofiel.  (2) 5.4 Staalring 5.4.1 Mate van die vereiste materiaal: Gemiddelde diameter = Buitediameter – Plaatdikte  = 500 – 30  = 470 mm  Gemiddelde omtrek = π x Gemiddelde diameter  = π x 470  = 1 476,55 mm  (6) 5.4.2 Maak ʼn netjiese skets van die staalring wat die gemiddelde deursnee, buitedeursnee en die dikte van die materiaal aandui: 1 476,55 mm van 30 x 30 mm vierkantige staalstaaf word benodig om die ring te vervaardig. Materiaal 30 mm dikte (4) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/SEPTEMBER 2020) MEGANIESE TEGNOLOGIE: SWEIS- EN METAALWERK 7 5.5 Hoeksweislas op ʼn T-las: Boog 10  60 – 100     (6) [23] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 8 MEGANIESE TEGNOLOGIE: SWEIS- EN METAALWERK (EC/SEPTEMBER 2020) VRAAG 6: GEREEDSKAP EN TOERUSTING (SPESIFIEK) 6.1 Gebruik van die masjiene 6.1.1 Guillotine  Om plaatmetaal te sny   Om metaal te sny  (2) 6.1.2 Hoekslyp  Handslyp-snygereedskap   Snyslypgereedskap (2) 6.1.3 Persmasjien  Word gebruik om komponente soos laers of busse in masjiene of meganiese toestelle te installeer of te verwyder  (2) 6.2 Hegtingstoestel-byskrifte: 6.2.1 A – Meter  B – Uitlaat  C – Inlaat  D – Kap  (4) 6.2.2 Suurstof reguleerder  (1) 6.3 Funksie van tap en snymoere:  Hulle word gebruik om interne en eksterne drade van boute en moere te sny.  (1) 6.4 Funksie van reguleerders: Om die silinderdruk te verminder  na werksdruk.  (2) 6.5 Werksbeginsel van plasmasnyer: Die proses behels die omskepping van ʼn elektriese kanaal van geïoniseerde gas  wat die werkstuk sny,  en vorm ʼn elektriese stroom terug na die plasmasnyer deur middel van ʼn aardklamp.  Dit word uitgevoer deur lug wat in die rigting van die werkstuk deur ʼn gefokusde spuitstuk blaas.  (4) [18] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/SEPTEMBER 2020) MEGANIESE TEGNOLOGIE: SWEIS- EN METAALWERK 9 VRAAG 7: KRAGTE (SPESIFIEK) 7.1 Term definisie 7.1.1 Krag: is ʼn invloed wat verander of die neiging het om die toestand van die rus van ʼn liggaam of beweging te verander.  OF Dit is dikwels meer gerieflik om te dink oor ʼn “trek” of “stoot”. (Enige 1 x 2) (2) 7.1.2 Hooke se Wet: Verspanning is direk eweredig aan die spanning wat dit veroorsaak, indien die perk van proporsionaliteit nie oorskry word nie.  (2) 7.2 Spanning en vervorming 𝝅𝑫𝟐 7.2.1 Area = 𝟒 𝜋 x (0,024)2 = 4 = 4,525 x 10−4 𝑚2 𝐾𝑟𝑎𝑔 Spanning = 𝐴𝑟𝑒𝑎 60 𝑥 103 =  4,525 𝑥 10−4 = 132,579 x 106 Pa  (2) 7.2.2 𝑉𝑒𝑟𝑎𝑛𝑑𝑒𝑟𝑖𝑛𝑔 𝑖𝑛 𝑙𝑒𝑛𝑔𝑡𝑒 Verspanning = 𝑂𝑜𝑟𝑠𝑝𝑟𝑜𝑛𝑘𝑙𝑖𝑘𝑒 𝑙𝑒𝑛𝑔𝑡𝑒 0,22 𝑥 10−3 =  212 𝑥 10−3 = 1,038 x 10−3 = 1,04 x 10−3  (2) 7.2.3 𝑆𝑝𝑎𝑛𝑛𝑖𝑛𝑔 Young se modulus van elastisiteit (E) =  𝑉𝑒𝑟𝑠𝑝𝑎𝑛𝑛𝑖𝑛𝑔 132,58 𝑥 106 =  1,04 𝑥 10−3 = 127,48 x 109  = 127,48 GPa  (4) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 10 MEGANIESE TEGNOLOGIE: SWEIS- EN METAALWERK (EC/SEPTEMBER 2020) 7.3 Bereken die reaksies, buigmomente en skuifkragte. 7.3.1 Momente rondom RL: RR x 8 = (2 x 4) + (6 x 5) + (3 x 6)  = 8 + 30 + 18 = 56  RR = 7 N  Momente rondom RR: RL x 8 = (3 x 2) + (6 x 3) + (2 x 4)  = 6 + 18 + 8 = 32  RL = 4 N  (6) 7.3.2 Die buigmomente by punte A, B en C. 𝐵𝑀𝐴 = (4 x 4) = 16 N  𝐵𝑀𝐵 = (4 x 6) – (2 x 2) – (6 x 1) = 14 N  𝐵𝑀𝐶 = (4 x 7) – (2 x 3) – (6 x 2) – (3 x 1) = 7 N  (3) 7.3.3 Skuifkragte by punte A, B en C 𝑆𝐹𝐴 = 4 2 = 2  𝑆𝐹𝐵 = 4 – 2 – 6 = -4  𝑆𝐹𝐶 = 4 – 2 – 6 – 3 = -7  (3) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/SEPTEMBER 2020) MEGANIESE TEGNOLOGIE: SWEIS- EN METAALWERK 11 7.3.4 (5) Buigmomente diagram 7.3.5 5) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 12 MEGANIESE TEGNOLOGIE: SWEIS- EN METAALWERK (EC/SEPTEMBER 2020) 7.4 100 kN A B D 25kN 75kN 7000 Ruimte diagram = 1 punt  a   c d   b Deel Krag Aard AD 29 kN  Stut  BD 76 kN  Stut  CD 14 kN  Bind  (11) [45] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/SEPTEMBER 2020) MEGANIESE TEGNOLOGIE: SWEIS- EN METAALWERK 13 VRAAG 8: HEGTINGSMETODES (SWEISINSPEKSIE) (SPESIFIEK) 8.1 Boogsweis  Tempo van die brandende staaf en die vordering van die sweislas   Hoeveelheid penetrasie en smelting   Die manier hoe die sweismetaal vloei   Die geluid van die boog wat die korrekte stroom en spanning vir die spesifieke sweislas aandui.  (Enige 2 x 1) (2) Oksi-asetileen  Korrekte vlam vir die werk   Korrekte hoek van die spuitstuk en staaf, afhangende van die metode wat gebruik word   Diepte van die samesmelting en penetrasie   Die tempo van vordering/vooruitgang langs die las  (Enige 2 x 1) (2) 8.2  HAZ   Senterlynkrake  Kraterkrake   Dwarskrake  (Enige 2 x 2) (4) 8.3 A – Penetrasie  B – Breedte  C – Hoogte  D – Sweiskraal  E – Moedermetaal  (5) 8.4  Vorm van profiel   Eenvormigheid   Oorvleueling   Insnyding   Penetrasie-kraal   Wortelgroef  (Enige 2 x 1) (2) 8.5 8.5.1 Spatsel Word veroorsaak deur die stroom wat te laag is,  of ampère wat te hoog is.  (2) 8.5.2 Onvoldoende penetrasie  Die sweiskraal dring nie die volle diepte van die sweis of in die wortel van die sweis nie.  Twee opponerende sweiskrale inter-penetreer nie   Die sweis dring nie tot die toon van ʼn hoeksweislas in nie, maar oorbrug dit net.  (Enige 2 x 1) (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 14 MEGANIESE TEGNOLOGIE: SWEIS- EN METAALWERK (EC/SEPTEMBER 2020) 8.6 Boogsweiswerk  Tempo van die brandende staaf en die vordering van die sweislas   Hoeveelheid penetrasie en samesmelting   Die manier waarop die sweis metaal vloei   Die geluid van die boog, wat die korrekte stroom en spanning aandui vir die spesifieke sweis  (Enige 2 x 1) (2) 8.7 Toetsers 8.7.1 Kerfbreektoets: Bepaal die interne kwaliteit van die sweismetaal  en kan die interne defekte vasstel  (2) 8.7.2 Masjineerbaarheidstoets Bepaal die hardheid  en sterkte  van die sweislas. (2) [25] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/SEPTEMBER 2020) MEGANIESE TEGNOLOGIE: SWEIS- EN METAALWERK 15 VRAAG 9: HEGTINGSMETODES (SPANNING) (SPESIFIEK) 9.1 Term definisie 9.1.1 Sweiskromtrekking: Vind plaas in ʼn sweislas deur ongelyke uitbreiding en sametrekkings  as gevolg van intense hitte van die boog of oksiasetileenvlam  (2) 9.1.2 Residuele spanning: is die interne spanningsverspreiding wat in die materiaal vasgevang is;  hierdie spanning is teenwoordig selfs nadat alle eksterne laste of kragte verwyder is  (2) 9.2 Faktore wat greingrootte beïnvloed  Die vorige hoeveelheid koue werk   Die temperatuur en tyd van die uitgloeiingsproses   Samestelling en toestand   Sy smeltpunt  (Enige 2 x 1) (2) 9.3 Lae koolstofstaal  0,15 ‒ 0,30%  Medium koolstofstaal  0,31 ‒ 0,70%  Hoё koolstofstaal 0,71 ‒ 1,5% (Enige 2 x 2) (4) 9.4 Blusmediums  Pekel   Water   Olie   Metaalsout   Lug  (Enige 2 x 1) (2) 9.5 Faktore wat krimping in sweiswerk beïnvloed  Grootte van die werkstuk   Sweisdikte   Termiese geleidende eienskappe van moedermetaal  (Enige 2 x 1) (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 16 MEGANIESE TEGNOLOGIE: SWEIS- EN METAALWERK (EC/SEPTEMBER 2020) 9.6 9.6.1 Dwarskrimping (2) 9.6.2 Oorlangse / Longitudinale inkrimping (2) [18] VRAAG 10: INSTANDHOUDING (SPESIFIEK) 10.1 Hou rekords en help met die handhawing van waarborge omdat diensvereistes onvermydelik deel uitmaak van ooreenkomste.  (1) 10.2 As gevolg van die gevaar wat verband hou met ʼn groot masjien, is dit van kritieke belang om die masjien heeltemal te isoleer voordat enige instandhouding onderneem word,  om te verseker dat niemand die masjien aanskakel nie  (2) 10.3 Wrywing kan verminder word deur die toepassing van snyvloeistof of ligte olie aan die boor toe te pas.  (1) 10.4 10.4.1 Om plate van oormatige dikte  of hardheid te sny, sal beide die lem en hidrouliese stelsel oorlaai.  (2) 10.4.2 Die voerspoed wat hoër is as die tempo waarteen die kragsaag kan sny,  lei daartoe dat die lem in die materiaal geforseer word.  (2) [8] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/SEPTEMBER 2020) MEGANIESE TEGNOLOGIE: SWEIS- EN METAALWERK 17 VRAAG 11: ONTWIKKELING (SPESIFIEK) 11.1 11.1.1 Cˆ  70 EC  BC  BE  2 1   1m EC EC  Cos 70  DC  DC Cos 70 1 DC  DC  2,92m Cos 70 (5) 11.1.2 BC Cos 70  AC BC AC   Cos 70 2 AC  Cos 70  AC  5.85m (4) 11.1.3 𝑜𝑚𝑡𝑟𝑒𝑘 = 𝜋𝐷 = 𝜋(4) = 12,57 𝑚  (3) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 18 MEGANIESE TEGNOLOGIE: SWEIS- EN METAALWERK (EC/SEPTEMBER 2020) 11.2 Vierkant–na-ronde oorgangstuk 11.2.1 Die ware lengte FG word eerstens benodig om die patroon te teken. IK = 300 (2 eenhede) IH = 150 (1 eenheid) HK= 1√3 (1 eenheid x √3 ) Die ware lengte FG: Plan lengte FG = FG – GK  = 400 – 300 = 100 mm  Die ware FG is gelyk aan 𝐻 ′ F 𝐻 ′ 𝐹 2 = 𝐻 ′ 𝐺 2 + 𝐺𝐹 2  = 8002 + 1002 𝐻 ′ 𝐹 2 = √650000  Ware lengte FG = 806 mm  (5) 11.2.2 Om die planlengte CI te bepaal, moet die kante CE en EI van die driehoek CEI eers bereken word. CE = CF – EF = 400 – 150 = 250 mm  Maar EI = FH FH = FK – HK = 400 – 259,8 = 140,2 mm  Ware lengte (CI) = 𝐹𝐻 2 + 𝐸𝐼 2  = 2502 + 140,22 = √82156,04 = 286,63 mm  (4) [21] TOTAAL: 200 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

Study this subject

More from Grade 12 Mechanical Technology

View all