Skip to content

Mechanical Technology Grade 12 NSC November 2020 Memo (Afr)

MemorandumMechanical TechnologyGrade 12202019 pages

Grade 12 Mechanical Technology memorandum from the NSC November Exam 2020 (Afrikaans), 19 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Loading document…

Loading document…

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com SENIOR SERTIFIKAAT/ NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 MEGANIESE TEGNOLOGIE: MOTORKUNDE NOVEMBER 2020 NASIENRIGLYN PUNTE: 200 Hierdie nasienriglyn bestaan uit 19 bladsye. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Meganiese Tegnologie (Motorkunde) 2 DBE/November 2020 SS/NSS – Nasienriglyn VRAAG 1: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE (GENERIES) 1.1 A (1) 1.2 D (1) 1.3 A (1) 1.4 C (1) 1.5 B (1) 1.6 B (1) [6] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Meganiese Tegnologie (Motorkunde) 3 DBE/November 2020 SS/NSS – Nasienriglyn VRAAG 2: VEILIGHEID (GENERIES) 2.1 Werkprosedure op masjien: Skakel die masjien af.  (1) 2.2 Die horisontale bandsaag:  Geen verstellings aan die masjien nie.   Verseker genoegsame verkoelmiddel.   Moenie die masjien verlaat terwyl dit nog werk nie.   Moenie op die masjien leun nie.   Hou hande van die lem af weg.  (Enige 2 x 1) (2) 2.3 Chirurgiese handskoene:  Voorkom die besmetting van die wond   Voorkom die oordra van HIV/VIGS of enige bloed verwante siektes na die helper.  (2) 2.4 Persoonlike beskermingstoerusting (PPE) tydens boogsweising:  Sweishelm / Helm   Veiligheidsbril / Gesigskerm  Leervoorskoot / Voorskoot   Leerhandskoene / Handskoene   Leerkamaste / Kamaste   Veiligheidstewels / Veiligheidskoene   Oorpak   Sweispet   Nek beskerming   Oorpluisies / Oormowwe   Respirator  (Enige 2 x 1) (2) 2.5 Verantwoordelikheid van ʼn werkgewer ten opsigte van die veiligheid en gesondheid:  Voldoende beligting   Voldoende ventilasie   Verskaf noodhulptoerusting   Verskaf 'n veilige / skoon werksomgewing   Verskaf persoonlike beskermingstoerusting (PPE)   Verskaf veiligheidsopleiding aan werknemers  (Enige 1 x 2) (2) 2.6 Verantwoordelik vir die uitvoering van noodhulp: 'n Gekwalifiseerde / opgeleide noodhulp persoon  (1) [10] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Meganiese Tegnologie (Motorkunde) 4 DBE/November 2020 SS/NSS – Nasienriglyn VRAAG 3: MATERIAAL (GENERIES) 3.1 Toetse om tussen metale te onderskei: 3.1.1 Klanktoets:  Tik die metaal met 'n hamer (enige metaal voorwerp)  en identifiseer die klank.   Laat val die metaal op die vloer  en identifiseer die klank.  (Enige 1 x 2) (2) 3.1.2 Vyltoets: Vyl die metaal en gee aandag aan die merk wat die vyl op die metaal maak.  Hoe dieper die merk, hoe sagter is die metaal. OF Hoe vlakker die merk hoe harder is die metaal.  (2) 3.2 Doel van hittebehandeling van staal:  Om die eienskappe  van staal te verander.   Om die korrelstruktuur  van die staal te verander.  (Enige 1 x 2) (2) 3.3 Doel van dopverharding op staal: Dit vorm 'n harde oppervlak / dop  met 'n taai kern.  (2) 3.4 Die temperingsproses vir staal:  Verhit die staal tot ‘n temperatuur (temperingkleure) onder die kritieke temperatuur.   Hou dit teen die temperatuur vir 'n tydperk.   Blus / koel die staal in 'n geskikte blusmedium.  (water, pekelwater of olie) (3) 3.5 DRIE faktore vir die hittebehandeling van staal:  Verhittings temperatuur / Koolstofinhoud   Tydperk teen die temperatuur / Werkstukgrootte   Verkoelingstempo / Blustempo (Blusmiddel)  (3) [14] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Meganiese Tegnologie (Motorkunde) 5 DBE/November 2020 SS/NSS – Nasienriglyn VRAAG 4: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE (SPESIFIEK) 4.1 C (1) 4.2 B (1) 4.3 D (1) 4.4 C (1) 4.5 A (1) 4.6 B (1) 4.7 D (1) 4.8 D (1) 4.9 C (1) 4.10 A (1) 4.11 D (1) 4.12 B (1) 4.13 C (1) 4.14 C (1) [14] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Meganiese Tegnologie (Motorkunde) 6 DBE/November 2020 SS/NSS – Nasienriglyn VRAAG 5: GEREEDSKAP EN TOERUSTING (SPESIFIEK) 5.1 Optiese wielsporinginstrument: 5.1.1 Onderdele: A. Hoogteskaal  B. Kontakstawe  C. Spieëlmeter  D. Periskoopmeter  E. Sporingmeter  F. Rekenaar  G. Staander  (7) 5.1.2 Funksie van optiese wielsporing: Om die toesporing en die uitsporing (wielsporing) van die voertuig na te gaan  (1) 5.1.3 Opstelprosedure:  Verstel die kontakstawe van die periskoopmeter so na as moontlik aan die senterhoogte van die velling   Verstel die kontakstawe na die wydte van die velling   Plaas die spieëlmeter langs die periskoopmeter en verstel die spieëlmeter kontakstawe om saam te val met die periskoopmeter se kontakstawe   Kyk deur die periskoop en belyn die vertikale lyn met die driehoek deur die wyserarm te beweeg.   Maak die vleuelmoer los en verstel die sporingsmeter na 'nul'.  (5) 5.2 Statiese wanbalans: 'n Klein gewiggie word regoor die swaarste punt  van die wielvelling  geheg. (2) 5.3 Diagnostiese enjinskandeerderparameters:  Spoed / Drywing   Temperatuur   Spanning (Voltage)   Tydreëling   Brandstofinspuiting   Spruitstukdruk   Lugvloei   Ontstekingsbeheer   Luierspoedbeheer   Enjin- en emissiebeheer   Falingsbeheer   Selfdiagnose  (Enige 3 x 1) (3) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Meganiese Tegnologie (Motorkunde) 7 DBE/November 2020 SS/NSS – Nasienriglyn 5.4 Gasanaliseerder-resultaat:  Die gasanaliseerder sal 'n arm lesing gee.   Die gasanaliseerder sal 'n verkeerde lesing gee.  (Enige 1 x 2) (2) 5.5 Kompressietoets: ‘n Kompressie toets toon of die silinderdruk  korrek  of nie korrek  is, volgens die vervaardiger se spesifikasies. (3) [23] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Meganiese Tegnologie (Motorkunde) 8 DBE/November 2020 SS/NSS – Nasienriglyn VRAAG 6: ENJINS (SPESIFIEK) 6.1 Krukas: 6.1.1 Hooffunksie van die krukas: Skakel die wederkerige beweging  van die suier om na roterende beweging (draaibeweging)  (2) 6.1.2 Onderdele: A. Krukneus vir katrol / Trillingdempermontering / Krukneus  B. Hoofastap-oliegang  C. Hoofastap  D. Hoofastap-oliegang  E. Vliegwielmontering / Krukasflens  F. Teengewigte / Balanseermassastukke  G. Krukpentappe  (7) 6.1.3 Ontstekings volgorde:  1–3–4–2  1–2–4–3 (2) 6.2 Turbo-aanjaer: 6.2.1 'n Turbo-aanjaer  (1) 6.2.2 Onderdele: A. Uitlaatgasinlaat  B. Stuwerluguitlaat / Saamgeperste lug uitlaat / Luguitlaat  C. Stuwerhuls / Kompresserhuls  D. Turbine / Turbine-huls / Rotor-omhulsel  E. Uitlaatgasuitlaat  (5) 6.2.3 Funksie: Om die volumetriese effektiwiteit (Meer lug) van die enjin te verhoog.  (1) 6.3 Enjin uitlegte: A. Inlyn-enjin / Gelid enjin  B. V-enjin  C. W-enjin / Dubbel V  (3) 6.4 Voordele van 'n superaanjaar en turboaanjaer:  Uitstekende brandstofverbruik.   Verminderde sloering teen lae revolusies.   Verhooge drywing- en wringkrag regoor die hele kragband.   Verminder krag benodig (tappings effek) deur die superaanjaer se katrol van die enjin af.  (Enige 3 x 1) (3) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Meganiese Tegnologie (Motorkunde) 9 DBE/November 2020 SS/NSS – Nasienriglyn 6.5 Nadele van 'n superaanjaer en turbo-aanjaer:  Verminderde kraglewering weens die gebruik van energie om die meganiese aandrywing van die super-aanjaer moontlik te maak.   Vereis ekstra kleppe en koppelaars om tussen die twee aanjaers te skakel wanneer elk benodig word.   Duur elektroniese en meganiese komponente moet gebruik word.  (Enige 2 x 1) (2) 6.6 Koppelstange en suiers:  Om die wederkerige massa  en kragte te verminder.   Verminder  enjindrywing verliese.   Om ‘n meer kragtige  enjin  te hê.  Minder  enjinvibrasie.   Minder  enjinmassa.  (Enige 1 x 2) (2) [28] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Meganiese Tegnologie (Motorkunde) 10 DBE/November 2020 SS/NSS – Nasienriglyn VRAAG 7: KRAGTE (SPESIFIEK) 7.1 Aangeduide drywing:  Is die teoretiese krag wat deur die enjin voorgebring kan word  sonder om enige meganiese of ander verliese in ag te neem.   Dit is die maatstaf om die drywing te bepaal  wat deur die brandende brandstof in die silindervan ‘n enjin ontwikkel word.  (Enige 1 x 2) (2) 7.2 Laer kompressie verhouding:  Monteer suiers met toepaslike laer krone / kruine.   Monteer dikker pakstuk tussen silinderblok en silinderkop.   Pas 'n krukas met 'n korter slaglengte en geskikte koppelstang.  (Enige 2 x 1) (2) 7.3 Soorte dinamometer:  Elektriese dinamometer   Onderstel dinamometer   Inertia   Water-brake (hydraulic)   Electric (motoring)   Eddy Current   Magnetic Powder   Hysteresis  (Enige 2 x 1) (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Meganiese Tegnologie (Motorkunde) 11 DBE/November 2020 SS/NSS – Nasienriglyn 7.4 Kompressieverhouding: 7.4.1 Slagvolume: π D2 Slagvolume  L 4  π (7,0)2   9,0  4  346,36 cm 3  (3) 7.4.2 Oorspronklike vryvolume: SV  VV Kompressieverhouding VV SV VV  KR  1 346,36   7,5 1  346,36  6,5  53,29 cm 3  (3) 7.4.3 Nuwe boordiameter: SV Nuwe kompressieverhouding  1 VV SV 9,5  1  53,29 SV  53,29  9,5 - 1 SV  53,29  8,5   452,965  πD 2  L  452,965  4 452,965  4 D2  π9 D  64,08   8,005 cm  80,05 mm  (6) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Meganiese Tegnologie (Motorkunde) 12 DBE/November 2020 SS/NSS – Nasienriglyn 7.5 Drywing: 7.5.1 Wringkrag: *(Afstand of Radius) Wringkrag  Massa  Gravitasieversnelling  Afstand *  50  10  1   500 N. m  (2) 7.5.2 Remdrywing: RD  2π  N  T  4500  2π   500 60  2 π  75  500   235 619,45 W   235,62 kW  (4) 7.5.3 Aangeduide drywing: AD  P  L  A  N n P 1450 kPa 140 L 1000  0,14 m  π D2 A 4 π 0,112  4  9,5 x 10 -3 m 2  4500 N 60  2  37,5 kragslaeper sekonde  n  4 cylinders AD  P  L  A  N n      1450103  0,14  9,5 10 -3  37,5  4   289 275 W   289,28 kW  (6) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Meganiese Tegnologie (Motorkunde) 13 DBE/November 2020 SS/NSS – Nasienriglyn 7.5.4 Meganiese doeltreffenheid: RD Meganiese doeltreffendheid   100 AD 235,62  100  289,28  81,45 %  (2) [32] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Meganiese Tegnologie (Motorkunde) 14 DBE/November 2020 SS/NSS – Nasienriglyn VRAAG 8: ONDERHOUD (Spesifiek) 8.1 Veiligheid wanneer gasanaliseerder opgestel word:  Die voertuig wat getoets word moet geen lekke in die uitlaatstelsel , spruitstukke of vakuumstelsels hê nie.   Die toets moet in ‘n goed geventileerde area gedoen word.   Verseker goeie battery koppeling van die gasanaliseerder.   Die toetser moet so geplaas word sodat dit nie op die enjin of van die enjin af val nie.  (4) 8.2 Veiligheid met die opstel van die brandstofdruktoetser:  Verseker dat die toetser die druk van die enjin kan meet.   Verseker dat die plek waar jy die toetser wil ontkoppel skoon is voordat jy die druksensor verwyder.   Gebruik die regte passtuk vir die enjin.   Maak seker dat die rubberpyp op die toetser nie verweer is nie.   Plaas die toetser waar dit veilig sal wees wanneer die enjin draai.   Maak seker dat die drukontlasklep behoorlik werk.   Gaan die drukdigtheid van die koppelings na.   Plaas die bloeipyp in ‘n houer.   (Enige ander correkte antwoord)  (Enige 3 x 1) (3) 8.3 Kompressie- en die silinderlekkasie toetser vergelyking:  Die kompressietoets toon die kompressie status  in die silinder  terwyl die silinderlekkasie toets die ligging  van die kompressie verlies in die silinder  sal uitwys.  Kompressie toets word gedoen deur die enjin  te draai,  terwyl die lekkasie toets gedoen word met behulp van saamgepersde  lug.  (Enige 1 x 4) (4) 8.4 Veiligheid by die opstel van die kompressietoetser:  Verseker dat die toetser die druk kan hanteer wat jy wil toets.   Maak die vonkpropgate met saamgeperste lug skoon voordat die vonkprop verwyder word.   Maak seker dat die rubberpype nie verweer is nie.   Maak seker dat die ontlasklep behoorlik werk.   Gebruik die regte passtuk vir die vonkpropgat.   Ontkoppel die brandstofvoorsiening.   Ontkoppel die hoofontstekingsbedrading, vonkpropdrade en verwyder vonkproppe.   Moenie die kompressie toetser gedurende opstelling laat val nie.  (Enige 4 x 1) (4) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Meganiese Tegnologie (Motorkunde) 15 DBE/November 2020 SS/NSS – Nasienriglyn 8.5 Oliedruktoetsfoute, oorsake en regstelling: Moontlike oorsake Regstelling Foute 8.5.1–8.5.2 8.5.3–8.5.4  Geblokte oliepompsif in  Verwyder die oliebak en maak oliebak.  sif skoon.   Geslete hoof, hooftapas  Doen enjin oor en vervang die en nokaslaers.  laers.   Verstop of beperkte  Vervang die oliefilter  oliefilter.   Vuil of gekontamineerde  Vervang die olie  olie  Oliedruk te laag  Olielekkasies   Vervang defektiewe pakstukke   Te min olie in die enjin   Gooi olie by   Verkeerde graad olie (te  Gebruik die korrekte graad dun)  olie volgens die vervaardiger spesifikasie   Stukkende  Vervang die oliedrukontlasklep  oliedrukontlasklep  (Enige 2 x 1) (Enige 2 x 1) 8.5.5–8.5.6 8.5.7–8.5.8  Te lae vryruimte op die  Doen enjin oor  hoof-, hooftapas en nokaslaers   Vuil of gekontamineerde  Vervang die olie  olie  Oliedruk  Verkeerde graad olie (te  Gebruik die korrekte graad te hoog dik)  olie volgens die vervaardiger- spesifikasie   Stukkende  Vervang die oliedrukontlasklep  oliedrukontlasklep   Verstop of beperkte  Vervang die oliefilter  oliefilter.  (Enige 2 x 1) (Enige 2 x 1) (8) [23] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Meganiese Tegnologie (Motorkunde) 16 DBE/November 2020 SS/NSS – Nasienriglyn VRAAG 9: STELSELS EN BEHEER (OUTOMATIESE RATKAS) (SPESIFIEK) 9.1 Doel van die outomatiese ratkas:  Om die bestuurder van koppelaar en rat wisseling te verlos.   Makliker bestuur van die voertuig word bevorder.   Om aandrywing van die enjin na die wiele oor te dra.   Om die enjinwringkrag volgens die las en enjinspoed te vermenigvuldig.  (Enige 2 x 1) (2) 9.2 Funksie van die rembande: Verseker dat die annulus tot 'n stilstaande posisie kom sodat na 'n ander ratverhouding verander kan word.  (1) 9.3 Nadele van die outomatiese ratkas:  Dit is duur om te vervaardig   Indien 'n outomatiese motor ingesleep moet word, moet die dryfas verwyder word.   Duur om te herstel.   Die outomatiese ratkas is swaarder as ‘n handratkas.  (Enige 2 x 1) (2) 9.4 Voordele van die ratkasbeheereenheid:  Beter brandstofverbruik   Verminderde enjinemissies   Groter ratwisseling betroubaarheid   Verbeter die ratwisselinggevoel   Verbeter die wisselingspoed   Verbeter voertuighantering  (Enige 2 x 1) (2) 9.5 Komponente in die episikliese ratstelsel om verskillende ratverhouding te kry:  Rembande   Multi-plaatkoppelaars  (2) 9.6 Sluitvolgorde van die episikliese ratstelsel: Word verkry deur die druk van die olie olie vanaf die oliepomp op die hidrouliese suier.  (2) 9.7 Doel van die 'beheerklep' in 'n outomatiese ratkas: Dit plaas die oliedruk om die hidrouliese suier te aktiveer  sodat die korrekte ratverhouding geselekteer om by die las en spoed te pas.  (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Meganiese Tegnologie (Motorkunde) 17 DBE/November 2020 SS/NSS – Nasienriglyn 9.8 Werking van die koppelomsetter:  Soos wat die pomp begin draai word olie uitwaarts na die gekromde wieke van die turbine verplaas.   Die olie sirkuleer om en deur die turbinewieke.   Die stator onderskep die olie wat deur die turbine afgegooi word. Dit verander die baan van die olie sodat die pomp gelykmatig binnegaan en die krag tot die pomp toevoeg.   Die wringkrag wat deur die herleide olie oorgebring word verhoog wanneer dit die pomp verlaat en die turbine binnegaan   Hierdie proses het tot gevolg dat die wringkrag vermenigvuldig.  (5) [18] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Meganiese Tegnologie (Motorkunde) 18 DBE/November 2020 SS/NSS – Nasienriglyn VRAAG 10: STELSELS EN BEHEER (ASSE, STUURGEOMETRIE EN ELEKTRONIKA) (SPESIFIEK) 10.1 Statiese balansering van ‘n wiel en band kombinasie: Die eweredige verspreiding van gewigte  rondom die rotasie-as  in die rotasievlak. (2) 10.2 Die wielbalanseringproses:  Oneweredige slytasie op die band.   Banddruk.   Ondersoek die bande vir kneusplekke, krake en beskadigde sykante.   Ondersoek die wielvelling vir beskadigde kante.   Ondersoek vir vreemde materie op die wielvelling en band.  (Enige 3 x 1) (3) 10.3 Wielsporinghoek: 10.3.1 Positiewe  naspoorhoek . (2) 10.3.2 Positiewe naspoor elemente: A. Punt van wielkontak  B. Krinkspil  C. Krinkspilmiddellyn  D. Positiewe naspoorhoek  E. Loodregtelyn  F. Voorkant van voertuig / Rigting / Wiel / Band  G. Kontakpunt van naspoorsenterlyn  (7) 10.3.3 Definisie van positiewe naspoorhoek: Positiewe naspoor is die terugkanteling  van die krinkspil aan die bokant wanneer dit van die kant gesien word.  (2) 10.4 Doel van die Ackermann beginsel:  Die rangskikking het wisselbare uitsporing op die voorwiele op draaie  veroorsaak en het outomatiese uitsporing verhoog of verminder, verhoogde of verminderde wieldraaihoeke.   In ‘n draai gee dit ‘n werklike rolbeweging  aan die voorwiele, sonder skuiwing.  (Enige 1 x 2) (2) 10.5 Doel van die katalitiese omsetter: Dit skakel besoedelstowwe in die uitlaatgasse van die enjin om in nie- toksiese stowwe.  (omgewingvriendelike / minder gevaarlike gasse) (1) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Meganiese Tegnologie (Motorkunde) 19 DBE/November 2020 SS/NSS – Nasienriglyn 10.6 Vereistes vir die katalitiese omsetter:  Die omsetter moet en minste teen 'n temperatuur van 250° wees.  Die temperatuur moet verkieslik tussen 400° en 600°wees – indien hoër kan die keramiekmonoliet beskadig word.   Loodvrye petrol moet in ‘n voertuig met ‘n katalisator gebruik word.   Die ontstekingstelsel moet akkuraat beheer word om ten volle doeltreffend te kan wees.   ‘n Aanhoudende ketsing sal die keramiekmonoliet laat smelt.   Gebrande enjinolie in die uitlaatgasse sal ook die monoliet vernietig.   Die lamda-sonderingsuitlaatgassensor moet korrek funksioneer.  (Enige 2 x 1) (2) 10.7 Werking van die lambda-suurstofsensor:  Die sensor is geïnstalleer in die vloei van die uitlaatgas na die turbine- uitlaat van die turbo-aanjaer.   Die sensor vergelyk die suurstof inhoud van die vloei van die uitlaatgas met die suurstofinhou van die inlaatgas.  'n Sein met betrekking tot die mengselsamestelling word dan na die EBE gestuur.   Die EBE sal dan 'n sein na die spruitstuk-absolute druksensor en die lugvloeimeters stuur.   Die lug- en brandstoftoevoer sal dan aangepas word vir 'n byna ideale ontbranding.  (5) 10.8 Maatreëls rakende die alternatorlaaistelsel:  Koppel altyd negatiewe pool met negatiewe kabel.   Koppel altyd noodkabels in parallel.   Ontkoppel alle batterykabels voordat laaier gekoppel word.   Moenie die alternator polariseer nie.   Moenie die alternator in 'n oop kring laat laai nie.   Ontkoppel battery voordat aan alternator gewerk word.   Ontkoppel battery en alternator voordat boogsweiswerk aan motor gedoen word.   Gebruik 12 volt wanneer diodes getoets word.   Moenie op 'n diode tik nie.   Moenie 'n diode laat val nie.   Verstel die v-band tot die korrekte spanning voordat 'n spanningstoets op die alternator gedoen word.  (Enige 4 x 1) (4) 10.9 Tipes elektriese brandstofpompe:  Diafragma-tipe   Wesco-tipe pomp   In-tenk elektriese brandstofpomp / Nat   Eksterne elektriese brandstofpomp / Droë  (Enige 2 x 1) (2) [32] GROOTTOTAAL: 200 Kopiereg voorbehou

Study this subject

More from Grade 12 Mechanical Technology

View all