Skip to content

Mechanical Technology Grade 12 NSC November 2020 Memo (Afr)

MemorandumMechanical TechnologyGrade 12202023 pages

Grade 12 Mechanical Technology memorandum from the NSC November Exam 2020 (Afrikaans), 23 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Loading document…

Loading document…

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com SENIOR SERTIFIKAAT/ NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 MEGANIESE TEGNOLOGIE: PASWERK EN MASJINERING NOVEMBER 2020 NASIENRIGLYNE PUNTE: 200 Hierdie nasienriglyne bestaan uit 23 bladsye. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Meganiese Tegnologie (Paswerk en Masjinering) 2 DBE/November 2020 SS/NSS – Nasienriglyn VRAAG 1: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE (GENERIES) 1.1 A (1) 1.2 D (1) 1.3 A (1) 1.4 C (1) 1.5 B (1) 1.6 B (1) [6] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Meganiese Tegnologie (Paswerk en Masjinering) 3 DBE/November 2020 SS/NSS – Nasienriglyn VRAAG 2: VEILIGHEID (GENERIES) 2.1 Werkprosedure op masjien: Skakel die masjien af.  (1) 2.2 Die horisontale bandsaag:  Geen verstellings aan die masjien nie.   Verseker genoegsame verkoelmiddel.   Moenie die masjien verlaat terwyl dit nog werk nie.   Moenie op die masjien leun nie.   Hou hande van die lem af weg.  (Enige 2 x 1) (2) 2.3 Chirurgiese handskoene:  Voorkom die besmetting van die wond   Voorkom die oordra van HIV/VIGS of enige bloed verwante siektes na die helper.  (2) 2.4 Persoonlike beskermingstoerusting (PPE) tydens boogsweising:  Sweishelm / Helm   Veiligheidsbril / Gesigskerm  Leervoorskoot / Voorskoot   Leerhandskoene / Handskoene   Leerkamaste / Kamaste   Veiligheidstewels / Veiligheidskoene   Oorpak   Sweispet   Nek beskerming   Oorpluisies / Oormowwe   Respirator  (Enige 2 x 1) (2) 2.5 Verantwoordelikheid van ʼn werkgewer ten opsigte van die veiligheid en gesondheid:  Voldoende beligting   Voldoende ventilasie   Verskaf noodhulptoerusting   Verskaf 'n veilige / skoon werksomgewing   Verskaf persoonlike beskermingstoerusting (PPE)   Verskaf veiligheidsopleiding aan werknemers  (Enige 1 x 2) (2) 2.6 Verantwoordelik vir die uitvoering van noodhulp: 'n Gekwalifiseerde / opgeleide noodhulp persoon  (1) [10] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Meganiese Tegnologie (Paswerk en Masjinering) 4 DBE/November 2020 SS/NSS – Nasienriglyn VRAAG 3: MATERIAAL (GENERIES) 3.1 Toetse om tussen metale te onderskei: 3.1.1 Klanktoets:  Tik die metaal met 'n hamer (enige metaal voorwerp)  en identifiseer die klank.   Laat val die metaal op die vloer  en identifiseer die klank.  (Enige 1 x 2) (2) 3.1.2 Vyltoets: Vyl die metaal en gee aandag aan die merk wat die vyl op die metaal maak.  Hoe dieper die merk, hoe sagter is die metaal. OF Hoe vlakker die merk hoe harder is die metaal.  (2) 3.2 Doel van hittebehandeling van staal:  Om die eienskappe  van staal te verander.   Om die korrelstruktuur  van die staal te verander.  (Enige 1 x 2) (2) 3.3 Doel van dopverharding op staal: Dit vorm 'n harde oppervlak / dop  met 'n taai kern.  (2) 3.4 Die temperingsproses vir staal:  Verhit die staal tot „n temperatuur (temperingkleure) onder die kritieke temperatuur.   Hou dit teen die temperatuur vir 'n tydperk.   Blus / koel die staal in 'n geskikte blusmedium.  (water, pekelwater of olie) (3) 3.5 DRIE faktore vir die hittebehandeling van staal:  Verhittings temperatuur / Koolstofinhoud   Tydperk teen die temperatuur / Werkstukgrootte   Verkoelingstempo / Blustempo (Blusmiddel)  (3) [14] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Meganiese Tegnologie (Paswerk en Masjinering) 5 DBE/November 2020 SS/NSS – Nasienriglyn VRAAG 4: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE (SPESIFIEK) 4.1 C (1) 4.2 B (1) 4.3 A (1) 4.4 A/B (1) 4.5 C (1) 4.6 B (1) 4.7 C (1) 4.8 C (1) 4.9 D (1) 4.10 A (1) 4.11 C (1) 4.12 B (1) 4.13 B (1) 4.14 C (1) [14] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Meganiese Tegnologie (Paswerk en Masjinering) 6 DBE/November 2020 SS/NSS – Nasienriglyn VRAAG 5: TERMINOLOGIE (DRAAIBANK EN FREESMASJIEN) (SPESIFIEK) 5.1 Tapsdraaiwerk: 5.1.1 Taps: Skets =  Enige 2 name / afmetings =  40 Ɵ 31,6 Ɵ 2 60 (3) 5.1.2 Ingeslote hoek: θ Dd Tan  2 2L θ 40 - 31,6  Tan  2 2  60  θ  4,004  2 θ  8  (4) 5.1.3 Hoek van saamgestelde beitel-slee: Helfte van die ingeslote hoek: θ  4  2 (1) 5.2 Parallelle-spy: Wydte: diameter Wydte W  4 30   4  7,5 mm  Lengte: Lengte L  1,5  diameter  1,5  30   45 mm  (4) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Meganiese Tegnologie (Paswerk en Masjinering) 7 DBE/November 2020 SS/NSS – Nasienriglyn 5.3 Sentrering van freessnyer: diameter van werkstuk - dikte van snyer X  2 60  15  2 45   2  22,5 mm  (3) 5.4 Koppelfreeswerk: Freessnyers Skets =  Enige 2 name =  Draspil Werkstuk (3) [18] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Meganiese Tegnologie (Paswerk en Masjinering) 8 DBE/November 2020 SS/NSS – Nasienriglyn VRAAG 6: TERMINOLOGIE (INDEKSERING) (SPESIFIEK) 6.1 Reguittandrat-terminologie: 6.1.1 Buitediameter: Buitediameter  PCD  2  mT  2m  (3  51)  (2  3)   153  6  159 mm  OF Buitediameter  m(T  2)  3(51 2)   3(53)  159 mm  (Enige 1 x 2) (2) 6.1.2 Snydiepte: Snydiepte  2,157m  2,157  3   6,471 mm  OF Snydiepte  2,25m  2,25  3   6,75 mm  (Enige 1 x 2) (2) 6.1.3 Eenvoudige indeksering: 40 Eenvoudige indeksering  N 40   51   0 vol draaie en 40 gate op 'n 51 gat-sirkel (3) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Meganiese Tegnologie (Paswerk en Masjinering) 9 DBE/November 2020 SS/NSS – Nasienriglyn 6.2 Differensiale indeksering: 6.2.1 Differensiale indeksering: (Kies 80 indelings) 40 Eenvoudige indeksering  n 40 EI  indeksering nie moontlik nie, kies 80 83 40 DI   80 1 12   2 12 12   24   Geen vol draaie en 12 gate op die 24 gatsirkel Geen vol draaie en 14 gate op die 28 gatsirkel Geen vol draaie en 15 gate op die 30 gatsirkel Geen vol draaie en 17 gate op die 34 gatsirkel Geen vol draaie en 19 gate op die 38 gatsirkel Geen vol draaie en 21 gate op die 42 gatsirkel Geen vol draaie en 23 gate op die 46 gatsirkel Geen vol draaie en 27 gate op die 54 gatsirkel Geen vol draaie en 29 gate op die 58 gatsirkel Geen vol draaie en 31 gate op die 62 gatsirkel Geen vol draaie en 33 gate op die 66 gatsirkel (Enige 1 x 4) (4) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Meganiese Tegnologie (Paswerk en Masjinering) 10 DBE/November 2020 SS/NSS – Nasienriglyn 6.2.2 Wisselratte: Drywer A  N 40 Drywer A  N 40     Gedrewe A 1 Gedrewe A 1 80  83 40  80  83 40      80 1 80 1   - 3 40 - 3 40   OF   80 1 80 1 - 120 - 120   80 80 - 12 6 - 12 4       8 6 8 4 - 72  - 48    48  32  ALTERNATIEWE FORMULE Wisselratte: Drywer 40 Drywer 40  A  N  A  N Gedrewe A Gedrewe A 40  40  80  83   80  83   80 80   1 OF 1  -3   -3  2 2 3  24 3  16     2  24 2  16 72  48    48  32  (Any 1 x 5) (5) 6.2.3 Die rotasie van die indeksplaat teenoor die indekslinger: Indeksplaat roteer in die teenoorgestelde  rigting as die indekslinger. (1) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Meganiese Tegnologie (Paswerk en Masjinering) 11 DBE/November 2020 SS/NSS – Nasienriglyn 6.3 Swaelstert: 'X' 160 D E 32 B 30° Ø25 Y A C Bereken X: X  Y  2AC  r  B 12,5 30° A C Bereken AC: OF Bereken AC: BC BC Tan θ  Sin 30° = AC AB BC BC AC   AB = Tan θ OF Sin 30° 12.5 12,5  = Tan 30 Sin30°  21,65 mm  = 25mm  AC2 = AB2 - BC2 AC = 252 -12,52 = 21,65mm  Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Meganiese Tegnologie (Paswerk en Masjinering) 12 DBE/November 2020 SS/NSS – Nasienriglyn Bereken DE: Bereken DE: D E D E 60° 32 32 30° OF A A AD DE Tan 60° = Tan 30  DE AD AD DE  Tan30  AD  DE =  OF Tan 60°  Tan30  32 32 =  18,48 mm  Tan 60° = 18,48mm  Bereken Y: Y  160  2DE   160  218,48  160  36,96 Y  123,04 mm  Bereken X: X  Y  2AC  r    123,04  221,65  12,5   123,04  68,3 X  191,34mm  (9) 6.4 Redes vir die balansering van 'n werkstuk op 'n draaibank:  Voorkom onnodige laste op laers   Voorkom oormatige vibrasie   Om 'n goeie afwerking te bewerkstellig   Voorkom 'n gekletter op die rattande   Voorkom dat die spil buig   Om akkuraatheid te verseker   Verseker die veiligheid van die werker   Voorkom skade aan die snygereedskap / toerusting   Verseker dat die werkstuk perfek rond sal wees   Voorkom dat die werkstuk uit die kloukop sal glip  (Enige 2 x 1) (2) [28] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Meganiese Tegnologie (Paswerk en Masjinering) 13 DBE/November 2020 SS/NSS – Nasienriglyn VRAAG 7: GEREEDSKAP EN TOERUSTING (SPESIFIEK) 7.1 Brinell-hardheidstoetser: LAS STAALBAL   INDUIKING WERKSTUK Rockwell-hardheidstoetser: LAS DIAMANTKEËL INDUIKING   WERKSTUK (4) 7.2 Funksie van trektoetser: Om die fundamentele beginsels van die trektoets  van verskillende materiale te demonstreer.  (2) 7.3 Presisie meetinstrumente:  Buite-mikrometer   Binne-mikrometer   Diepte-mikrometer  (3) 7.4 Eienskappe deur 'n trektoets bepaal:  Treksterkte   Elastisiteit   Rekbaarheid   Plastisiteit   Vormverandering  (Enige 3 x 1) (3) 7.5 Meetinstrument vir worteldiameter op 'n skroefdraad:  Skroefdraad-mikrometer   Nonius-skuifpasser  (Enige 1 x 1) (1) [13] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Meganiese Tegnologie (Paswerk en Masjinering) 14 DBE/November 2020 SS/NSS – Nasienriglyn VRAAG 8: KRAGTE (SPESIFIEK) 8.1 Resultant: 120 N 90cos45° 90 N 90sin45° ° 45° 30° 110sin30° 110cos30° 110 N  HK  90cos45  110cos30  VK  120  90sin45  110sin30       63,64  95,26  120  63,64  55  158,90 N   128,64N  OF Horisontale Vertikale Grootte Grootte komponente komponente 120 120 N  90Cos45° 63,64 N  90Sin45° 63,64 N  110Cos30° 95,26 N  -110Sin30° -55 N  TOTAAL 158,90 N  TOTAAL 128,64 N  HK  R 2  HK 2  VK 2  VK R  158,902  128,642 R R  204,44N  α Ɵ VK HK Tanθ  Tanα  HK VK 128,64 158,90   OF   158,90 128,64 θ  38,99 of 3859'24"  α  51,01 of 5000'36" R  204,44N teen 38,99 noord van oos  OF R  204,44N teen 51,01 oos van noord  Can also state cos 330° instead of cos 30°/ and sin 330° instead of sin 30° (13) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Meganiese Tegnologie (Paswerk en Masjinering) 15 DBE/November 2020 SS/NSS – Nasienriglyn 8.2 Momente: Neem momente om “O”.  ROM   LOM  500  " X"  3000  1,5  500  " X"  4500 4500  " X"  500 " X"  9 m  (4) 8.3 Spanning en Vormverandering: 8.3.1 Tipe spanning: Drukspanning  (1) 8.3.2 Spanning: A  L B   0,03  0,016   0,48  10-3 m2  F σ A 50  103   0.48  10-3 σ  104,17  106 Pa  σ  104.17 MPa  (6) 8.3.3 Verandering in lengte: σ E ε σ ε  E 104,17  10 6   90  109  1,16  10 3  ΔL ε L ΔL  ε  L     1,16  103  80   0.09 mm  (6) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Meganiese Tegnologie (Paswerk en Masjinering) 16 DBE/November 2020 SS/NSS – Nasienriglyn 8.3.4 Veilige werkspanning: Breekspanning Veiliheidsfaktor  Veilige werkspanning Breekspanning Veiligewerk spanning Veiligheidsfaktor  600   4  150 MPa  (3) [33] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Meganiese Tegnologie (Paswerk en Masjinering) 17 DBE/November 2020 SS/NSS – Nasienriglyn VRAAG 9: INSTANDHOUDING (SPESIFIEK) 9.1 Voorkomende instandhouding op 'n bandaandrywingstelsel:  Gaan band na vir slytasie.   Gaan bandbelyning na.   Gaan spanningverstelling na.   Gaan spanningtoestel na.   Gaan katrolle na vir slytasie.   Gaan katrolbusse na vir slytasie.   Gaan vir vuiligheid op die stelsel na.  (Enige 3 x 1) (3) 9.2 Gevolge van gebrekkige voorkomende instandhouding op rataandrywingstelsel:  „n Verlies / gebrek aan smering   Los komponente   Gebrekkige belyning van ratkomponente   Besmetting van smeermiddels   Raserige werking   Oormatige slytasie op komponente   Oormatige vibrasie in die stelsel   Oormatige hitte generering   Ontklaarraking van ratstelsel   Produksie verliese   Risiko vir beserings / dood   Finansieële verliese  (Enige 3 x 1) (3) 9.3 Prosedure om slytasie op 'n kettingaandrywingstelsel te verminder:  Verstel die ratbelyning.   Verstel die kettingspanning / meganisme.   Voorkom oorbelading van die stelsel.   Hou die ratte en ketting skoon.   Herstel of vervang geslete ratte en kettings.   Verseker genoegsame smering.  (Enige 2 x 1) (2) 9.4 Vervang 'n band op 'n platbandaandrywingstelsel:  Skakel die masjien af.   Verlig die spanning in die band.   Verwyder die band van die katrolle.   Pas die korrekte grootte band op die katrolle.   Gaan die katrolle se toestand en belyning na.   Pas genoegsame spanning op die band en sluit die stelsel.   Gaan behoorlike funksionering na.  (Enige 5 x 1) (5) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Meganiese Tegnologie (Paswerk en Masjinering) 18 DBE/November 2020 SS/NSS – Nasienriglyn 9.5 Eienskappe van bakeliet:  Nie-geleier (Hitte en Elektrisiteit)   Hittebestand   Bros   Hard   Kan nie deur verhitting vervorm word nie (Termoverhardend)   Giet maklik   Chemikalië weerstandig  (Enige 2 x 1) (2) 9.6 Eienskappe wat van Vesconite 'n uitstekende laermateriaal maak:  Slytwerend / Lang lewensduur   Baie veelsydig   Hoë lasdraende vermoë / sterk   Hoë temperatuurperke   Min tot geen waterabsorpsie   Hoë chemiese weerstand   Baie lae wrywingskoëffisiënt   Weerstand teen brandstowwe, olies en hidrokoolstowwe   Baie goeie masjineerbaarheid   Taai  (Enige 3 x 1) (3) [18] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Meganiese Tegnologie (Paswerk en Masjinering) 19 DBE/November 2020 SS/NSS – Nasienriglyn VRAAG 10: HEGTINGSMETODES (SPESIFIEK) 10.1 Vierkantige skroefdraad: 10.1.1 Die styging van die skroefdraad: Styging  steek  aantal beginpunte  63   18 mm  (2) 10.1.2 Die helikshoek van die skroefdraad: P Steek diameter  BD    2 6  58   2  55 mm  Steekomtrek  π  Steek diameter  π  55  172,79 mm  Styging Helikshoek tanθ  Steekomtrek 18   172,79 θ  5,95 of 557'  OF Styging Helikshoek tanθ    P π   BD    2 18    6 π   58 -    2 18   172,79 θ  5,95 of 557'  (5) 10.1.3 Ingryphoek: Ingryphoek  90 helikshoek vryloophoek   90 5,95  3   81,05  (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Meganiese Tegnologie (Paswerk en Masjinering) 20 DBE/November 2020 SS/NSS – Nasienriglyn 10.1.4 Sleephoek: Sleephoek  90  helikshoek vryloophoe k   90  5,95  3   92,95  (2) 10.2 M20 x 2,5. Boorgrootte: Boor diameter  BD  P   20  2,5   17,5 mm  (3) 10.3 Steek van 'n skroefdraad: Die steek is die aksiale afstand  wat vanaf enige gegewe punt  op die skroefdraad tot by 'n ooreenstemmende punt  op die aangrensende draad  gemeet word. (4) [18] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Meganiese Tegnologie (Paswerk en Masjinering) 21 DBE/November 2020 SS/NSS – Nasienriglyn VRAAG 11: STELSELS EN BEHEER (AANDRYWING STELSELS) (SPESIFIEK) 11.1 Voordele van 'n bandaandrywingstelsel in vergelyking met rataandrywingstelsel:  Stil werking   Goedkoper onderdele   Dra drywing oor 'n langer afstand oor   Kan van rigting verander, sonder addisionele komponente   Maklik om onderdele te vervang   Benodig geen smering nie   Bandglip kan skade of beserings voorkom  (Enige 2 x 1) (2) 11.2 Bandaandrywing stelsel: 11.2.1 Rotasiefrekwensie van gedrewe katrol in r/sek: NGD  D GD  NDR  DDR NDR  DDR NGD   D GD 1100  0,24   0,36  733,33 r/min   12,22 r/sek  (4) 11.2.2 Die drywing oorgedra in kW: P T1  T2 πDN 60  P 200  90π  0,24  1100  60  1520,53 Watt   1,52 kW  OF T1  T2 πDN P 60  P 200  90π  0,36  733,33  60  1520,53 Watt   1,52 kW  (4) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Meganiese Tegnologie (Paswerk en Masjinering) 22 DBE/November 2020 SS/NSS – Nasienriglyn 11.2.3 Die bandspoed in m.s-1: πDN πDN V V 60 60  OF  π  0,24  1100 π  0,36  733,33     60 60  13,82 m.s1  13,82 m.s 1  (3) 11.3 Hidroulika: 11.3.1 Vloeistofdruk: 2 πD A AA  4 π0,04  2 AA   4 A A  1,26  10 -3 m 2  FA P AA 80 P  0,00126 P  63,49  10 3 Pa OF 63,66  10 3 Pa  P  63,49 kPa OF 63,99 kPa (4) 11.3.2 Diameter van suier B in millimeters: FA F  B AA AB FB  A A AB  FA  320  0,00126   80  5,04  10-3 m2  Bereken sonder afronding: π  DB 2 π  DB 2 AB  AB  4 4 AB  4 AB  4 DB   DB   π π  5,04  10  4  OR 3  5,026548246  10  43  π π  0,0801 m   0,08 m  1000   80,11 mm   80 mm  Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Meganiese Tegnologie (Paswerk en Masjinering) 23 DBE/November 2020 SS/NSS – Nasienriglyn 11.4 Rataandrywingstelsel: Rotition frequency of driven gear: NF TA  TC  TE  NA TB  TD  TF TA  TC  TE NF   NA  TB  TD  TF 20  18  42 NF   1440  36  46  80 164,35 r/min   60  2,74 r/sec  OF NB  TB  NA  TA NB  36  1440  20 1440  20 NB  36 NB  800 r/min  NB  NC ND  TD  NC  TC ND  46  800  18 800  18 ND  46 ND  313,04 r/min  ND  NE NF  80  313,04  42 313,04  42 NF  80 164,35 r/min NF   60 NF  2,74 r/sek  (4) [28] TOTAAL: 200 Kopiereg voorbehou

Study this subject

More from Grade 12 Mechanical Technology

View all