Skip to content

Mechanical Technology Grade 12 NSC November 2020 Memo (Afr)

MemorandumMechanical TechnologyGrade 12202018 pages

Grade 12 Mechanical Technology memorandum from the NSC November Exam 2020 (Afrikaans), 18 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Loading document…

Loading document…

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com SENIOR SERTIFIKAAT/ NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 MEGANIESE TEGNOLOGIE: SWEIS- EN METAALWERK NOVEMBER 2020 NASIENRIGLYNE PUNTE: 200 Hierdie nasienriglyne bestaan uit 18 bladsye.
Downloaded from hlayiso.com Meganiese Tegnologie (Sweis- en Metaalwerk) 2 DBE/November 2020 SS/NSS – Nasienriglyne VRAAG 1: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE (GENERIES) 1.1 A (1) 1.2 D (1) 1.3 A (1) 1.4 C (1) 1.5 B (1) 1.6 B (1) [6] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Meganiese Tegnologie (Sweis- en Metaalwerk) 3 DBE/November 2020 SS/NSS – Nasienriglyne VRAAG 2: VEILIGHEID (GENERIES) 2.1 Werkprosedure op masjien: Skakel die masjien af.  (1) 2.2 Die horisontale bandsaag:  Geen verstellings aan die masjien nie.   Verseker genoegsame verkoelmiddel.   Moenie die masjien verlaat terwyl dit nog werk nie.   Moenie op die masjien leun nie.   Hou hande van die lem af weg.  (Enige 2 x 1) (2) 2.3 Chirurgiese handskoene:  Voorkom die besmetting van die wond   Voorkom die oordra van HIV/VIGS of enige bloed verwante siektes na die helper.  (2) 2.4 Persoonlike beskermingstoerusting (PPE) tydens boogsweising:  Sweishelm / Helm   Veiligheidsbril / Gesigskerm  Leervoorskoot / Voorskoot   Leerhandskoene / Handskoene   Leerkamaste / Kamaste   Veiligheidstewels / Veiligheidskoene   Oorpak   Sweispet   Nek beskerming   Oorpluisies / Oormowwe   Respirator  (Enige 2 x 1) (2) 2.5 Verantwoordelikheid van ʼn werkgewer ten opsigte van die veiligheid en gesondheid:  Voldoende beligting   Voldoende ventilasie   Verskaf noodhulptoerusting   Verskaf 'n veilige / skoon werksomgewing   Verskaf persoonlike beskermingstoerusting (PPE)   Verskaf veiligheidsopleiding aan werknemers  (Enige 1 x 2) (2) 2.6 Verantwoordelik vir die uitvoering van noodhulp: 'n Gekwalifiseerde / opgeleide noodhulp persoon  (1) [10] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Meganiese Tegnologie (Sweis- en Metaalwerk) 4 DBE/November 2020 SS/NSS – Nasienriglyne VRAAG 3: MATERIAAL (GENERIES) 3.1 Toetse om tussen metale te onderskei: 3.1.1 Klanktoets:  Tik die metaal met 'n hamer (enige metaal voorwerp)  en identifiseer die klank.   Laat val die metaal op die vloer  en identifiseer die klank.  (Enige 1 x 2) (2) 3.1.2 Vyltoets: Vyl die metaal en gee aandag aan die merk wat die vyl op die metaal maak.  Hoe dieper die merk, hoe sagter is die metaal. OF Hoe vlakker die merk hoe harder is die metaal.  (2) 3.2 Doel van hittebehandeling van staal:  Om die eienskappe  van staal te verander.   Om die korrelstruktuur  van die staal te verander.  (Enige 1 x 2) (2) 3.3 Doel van dopverharding op staal: Dit vorm 'n harde oppervlak / dop  met 'n taai kern.  (2) 3.4 Die temperingsproses vir staal:  Verhit die staal tot „n temperatuur (temperingkleure) onder die kritieke temperatuur.   Hou dit teen die temperatuur vir 'n tydperk.   Blus / koel die staal in 'n geskikte blusmedium.  (water, pekelwater of olie) (3) 3.5 DRIE faktore vir die hittebehandeling van staal:  Verhittings temperatuur / Koolstofinhoud   Tydperk teen die temperatuur / Werkstukgrootte   Verkoelingstempo / Blustempo (Blusmiddel)  (3) [14] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Meganiese Tegnologie (Sweis- en Metaalwerk) 5 DBE/November 2020 SS/NSS – Nasienriglyne VRAAG 4: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE (SPESIFIEK) 4.1 B/D (1) 4.2 A (1) 4.3 C (1) 4.4 D (1) 4.5 B (1) 4.6 D (1) 4.7 A (1) 4.8 C (1) 4.9 D (1) 4.10 C (1) 4.11 B (1) 4.12 C (1) 4.13 A (1) 4.14 D (1) [14] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Meganiese Tegnologie (Sweis- en Metaalwerk) 6 DBE/November 2020 SS/NSS – Nasienriglyne VRAAG 5: TERMINOLOGIE (MAATVORMS) (SPESIFIEK) 5.1 Voordele van maatvorms:  Vinniger om te gebruik om massaproduksie te bevorder.   Akkurate produksie.   Goedkoop om te vervaardig.   Ongeskoolde arbeid sal dit kan gebruik.   Dit voorkom onnodige vermorsing / koste effektief.   Eenvormigheid in produksie.   Kan hergebruik word.  (Enige 2 x 1) (2) 5.2 Gebruike van maatvorms: 5.2.1 Dun metaal word vir profiel-snymasjiene gebruik  (1) 5.2.2  Hardebordmaatvorms word vir knoopplaat / hoekplaat- maatvorms gebruik.   Hardebordmaatvorms word vir die nagaan van groottes gebruik.   Hardebordmaatvorms word vir die uitmerk van gate gebruik.  (Enige 1 x 1) (1) 5.3 Komponente van 'n dakkap: A. Dakspar  B. Kaplat  C. Koppeldele (verspandele) tussenin / stut  D. Knoopplaat / Hoekplaat  E. Spanbalk / Hoofbint / Balk  (5) 5.4 'n Sagtestaalringmateriaal: Bereken die afmetings van die verlangde materiaal: Gemiddelde  Buite   plaatdikte  280  12   268 mm   Gemiddelde omtrek  π  gemiddelde   π  268   841,95 mm   842 mm  (5) 5.5 Afkorting 'SANS':  Suid Afrikaanse  Nasionale Standaarde  (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Meganiese Tegnologie (Sweis- en Metaalwerk) 7 DBE/November 2020 SS/NSS – Nasienriglyne 5.6 Weerstandsweis: 5.6.1 Foeliesoom  (1) 5.6.2 Flits- of weerstandstuik  (1) 5.7 Sweis-afmetings:  5 – grootte (wydte) van sweis   25 – lengte van sweis   50 – steek van sweis  (3) 5.8 Posisie van die sweislopie: 5.8.1 Sweis aan die pylkant  (1) 5.8.2 Sweis aan beide kante  (1) [23] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Meganiese Tegnologie (Sweis- en Metaalwerk) 8 DBE/November 2020 SS/NSS – Nasienriglyne VRAAG 6: GEREEDSKAP EN TOERUSTING (SPESIFIEK) 6.1 Staanboormasjien: A = Tafel / Masjientafel / Werkstafel / Platvorm  B = Klembus / Kloukop / Boorpunthouer  C = Motor  D = Pilaar / Kolom  (4) 6.2 Werkbeginsels: 6.2.1 Horisontale bandsaag:  Die lem word om twee katrolle gespan.   Die masjien word deur „n elektriese motor aangedryf.   Die lem is so gemonteer sodat dit in 'n aaneenlopende voorwaartse beweging sny.   Die lemsamestelling word per hand of 'n hidrouliese stelsel gelig en laat sak.   Die metaal wat gesny word, word gedurende die snyproses, stewig in die masjienskroef vasgeklem.  (Enige 4 x 1) (4) 6.2.2 Pons- en knipmasjien:  Dit is „n elektries gedrewe masjien.   Dit maak van 'n vliegwiel en koppelaars  gebruik om die verskillende lemme of ponse te aktiveer.  (3) 6.3 Primêre funksie van die terugflitsweerders: Dit voorkom  terugploffing  (3) 6.4 Gebruike van tappe en snymoere:  Tappe word gebruik om interne / moer skroefdraad  te sny of skoon te maak.   Snymoere word gebruik om eksterne / bout skroefdraad  te sny of skoon te maak.  (4) [18] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Meganiese Tegnologie (Sweis- en Metaalwerk) 9 DBE/November 2020 SS/NSS – Nasienriglyne VRAAG 7: KRAGTE (SPESIFIEK) 7.1 Raamwerke: 7.1.1 Kragtediagram:  Skaal 1 : 100 Korrekte aanduiding van stutte en stange Die ruimte- diagram kan ʼn vryhand skets wees I Skaal 1 mm: 10 kN 30   22,5  EF   EI    27,5  20 Merkers moet die diagram volgens skaal teken. (10) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Meganiese Tegnologie (Sweis- en Metaalwerk) 10 DBE/November 2020 SS/NSS – Nasienriglyne 7.1.2 Grootte en aard van die onderdele: ONDERDEEL GROOTTE (kN) AARD AF 1050  (1020 – 1080) STUT  BG 760  (730 – 790) STUT  CH 760  (730 – 790) STUT  DI 960  (930 – 990) STUT  FG 300  (270 – 330) STUT  HI 200  (170 – 230) STUT  FE 930  (900 – 960) STANG  GH 250  (220 – 280) STANG  IE 830  (800 – 860) STANG  Minus 2 punte vir foutiewe omskakeling (mm na kN) (18) 7.2 BALKE: 7.2.1 Buigmomente: BMB  3,4  3    10,2 kN.m     BMC  (3,4 7)  (4 4)  23,8 16   7,8kN.m    BMD  0 kN.m  (6)    Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Meganiese Tegnologie (Sweis- en Metaalwerk) 11 DBE/November 2020 SS/NSS – Nasienriglyne 7.2.2 Skuifkragdiagram: RUIMTEDIAGRAM SKAAL 1 : 100 3,4 kN   17 mm   0 kN 13 mm 0 kN  -0,6 kN 3 mm   SK-DIAGRAM  -2,6 kN SKAAL 5 mm   = 1 kN  (3)  7.2.3 Buigmomentdiagram: 10,2 kN.m 7,8 kN.m 51 mm  39 mm           0 kN.m 0 kN.m BM-DIAGRAM  SKAAL 5 mm = 1 kN Merkers moet die diagram volgens skaal teken. SKAAL 5 mm = 1 kN.m (3) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Meganiese Tegnologie (Sweis- en Metaalwerk) 12 DBE/November 2020 SS/NSS – Nasienriglyne 7.3 Spanning en Vormverandering: 7.3.1 Maksimum spanning: Maksimum Las Maksimum Spanning  Area 8  10 3   0,08  10 -3   100  10 6 Pa   100 MPa (3) 7.3.2 Veilige werkspanning: Maksimum Spanning Veilige werkspanning  Veiligheidsfaktor 100  10 6   4  25  10 6 Pa   25 MPa (2) [45] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Meganiese Tegnologie (Sweis- en Metaalwerk) 13 DBE/November 2020 SS/NSS – Nasienriglyne VRAAG 8: HEGTINGMETODES (INSPEKSIE VAN SWEISLASSE) (SPESIFIEK) 8.1 Sweisspatsels:  Te hoë stroom / Ampere te hoog   Te lang boog   Gebruik nie “anti-spatter”-sproei nie   Elektrodehoek te klein   Sweisspoed te vinnig   Nat elektrodes   Gasvloei te hoog (gassweis)   Verkeerde polariteit vir „n tipe elektrode  (Enige 4 x 1) (4) 8.2 Gassnywerk: 8.2.1 Spuitstuk te ver van oppervlak:  Oormatige smelting van die boonste rand.   Insnyding aan die bokant van die snit met onderkant haaks en skerp hoeke.  (2) 8.2.2 Spuitstuk te naby aan oppervlak:  Boonste rand effens rond en erg gesweis.   Snitvlak gewoonlik haaks met redelike skerp hoek aan onderkant.  (2) 8.3 Oorsake van sweisdefekte: 8.3.1 Poreusheid:  Vuil sweisoppervlak   Nat sweiselektrodes   Roes in die MIG-draadelektrode   Onderbreking van afskermingsgastoevoer   Sweis in winderige toestande waar die effektiwiteit van die afskermingsgas benadeel word.   Verkeerde gas vir spesifieke metaal   Swak sweisbaarheid van moedermetaal   Verkeerde elektrode vir spesifieke metaal   Te hoë temperatuur  (Enige 2 x 1) (2) 8.3.2 Swak penetrasie:  Sweisstroom is te laag   Bewegingspoed is te vinnig   Verkeerde elektrodehoek   Swak randvoorbereiding   Onvoldoende wortelgaping   Gasvloei te laag (gassweis)  (Enige 2 x 1) (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Meganiese Tegnologie (Sweis- en Metaalwerk) 14 DBE/November 2020 SS/NSS – Nasienriglyne 8.4 Hitte-invloedsone (HIS) Krake:  Oormatige waterstof   Hoë naspanningsvlakke (werkstuk koel te vinnig af)   Hoë koolstofinhoud op die basismetaal  (Enige 2 x 1) (2) 8.5 Visuele inspeksie:  Vorm van die profiel   Eenvormigheid van die oppervlak   Oorvleueling   Insnyding   Penetrasiekraal   Wortelgroef   Oppervlakkrake  (Enige 3 x 1) (3) 8.6 Ultrasoniese toets:  “Gel” moet op die oppervlak van die werkstuk geplaas word.   Die sender/ontvanger word heen en weer oor die sweislas beweeg om sodoende die opsporingsomvang te vergroot.   'n Hoë-frekwensie klankgolf word in die metaal gestuur.   Wanneer die golf gestop word, dien die sender dan 'n ontvanger.   Die ontvanger monitor die golwe wat van die metaal weerkaats.   Elke golf word dan visueel op 'n ossilloskoop voorgestel.   Die ossilloskoop wat gekalibreer is sal dan die afwykings in die golwe toon wat die defekte in die metaal verteenwoordig.  (Enige 6 x 1) (6) [23] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Meganiese Tegnologie (Sweis- en Metaalwerk) 15 DBE/November 2020 SS/NSS – Nasienriglyne VRAAG 9: HEGTINGMETODES (SPANNING EN VERVORMING) (SPESIFIEK) 9.1 Naspanning: Naspanning is spanning wat in die metaal  voorkom na afkoeling.  (2) 9.2 Effek van warmbewerking op staal:  In warmbewerking kom vervorming en herkristallisering gelyktydig voor sodat die tempo van versagting hoër is as die werkverharding.   Warmbewerking moet teen 'n temperatuur net bo die herkristalliseringstemperatuur voltooi word.   Sodat 'n fyn korrelstruktuur verkry kan word.   Indien die temperatuur te hoog is, sal die korrels groei terwyl die metaal bo die herkristalliseringstemperatuur afkoel en swak eienskappe sal ontwikkel.  (4) 9.3 Yster-koolstofdiagram: 9.3.1 Yster-koolstof-ewewigsdiagram  (1) 9.3.2 A. Temperatuur / Grade Celsius  B. Austeniet  C. Austeniet en Sementiet  D. Ferriet en Perliet  E. Koolstofinhoud  (5) 9.4 Resultaat wanneer metaal vinnig afgekoel word:  Die metaal ontwikkel interne en eksterne spanning.   Veroorsaak krake op die oppervlak van die metaal.   Veroorsaak vervorming.   Hardheid neem toe.   Martensied vorm.  (Enige 2 x 1) (2) 9.5 Blusmediums:  Water   Pekelwater   Olie   Lug   Metaal / Gesmelte soute   Kalk   Sand   As  (Enige 4 x 1) (4) [18] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Meganiese Tegnologie (Sweis- en Metaalwerk) 16 DBE/November 2020 SS/NSS – Nasienriglyne VRAAG 10: ONDERHOUD (SPESIFIEK) 10.1 Tipes onderhoud:  Voorkomende-   Betroubaarheid gesentreerde-   Voorspelbare-   Roetine-   Korrektiewe-   Toestandgebaseerde-   Reaktiewe onderhoud  (Enige 2 x 1) (2) 10.2 Uitsluiting op masjiene: Om te verseker dat niemand die masjien kan aanskakel  terwyl onderhoud uitgevoer word nie.  (2) 10.3 Reëls wat nagekom moet word voor masjien-aanskakeling:  Gaan na of die masjien nie uitgesluit is nie.   Bevestig dat die masjien veilig en operasioneel is.   Kontroleer of alle skerms en veiligheidstoestelle in posisie en operasioneel is.   Lig werkers in dat die masjien weer in diens gestel word.   Kontroleer of die gebied rondom die masjien skoon is en dat niemand in gevaar gestel sal word as die masjien aangeskakel word nie.   Kontroleer of alle relevante boute, moere ens. goed vas is.   Kontroleer of alle afsluittoestelle verwyder is.   Skakel die masjien se kragtoevoer aan.   Weet waar die af-skakelaar of noodskakelaar geleë is.  (Enige 2 x 1) (2) 10.4 Faktore wat in ag geneem moet word wanneer die snyspoed van 'n boormasjien gekies word:  Tipe materiaal   Diameter van die boorpunt   Materiaal waarvan die boorpunt gemaak is   Tipe boorpunt   Stewigheid waarmee die werkstuk geklamp is   Toestand van die masjien   Gebruik van snyvloeistof   Toevoerspoed  (Enige 3 x 1) (3) [9] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Meganiese Tegnologie (Sweis- en Metaalwerk) 17 DBE/November 2020 SS/NSS – Nasienriglyne VRAAG 11: ONTWIKKELINGS (SPESIFIEK) Vierkant-na-ronde oorgangstuk: 11.1 Die ware lengte FG: IK  300 (2 eenhede) IH  150 (1 eenheid) HK  1 3 (1 eenheid 3 ) Die ware lengte FG : Planlengte FG  FK  GK   400  300  100 mm  Die ware FG  is gelyk aan H' F CG  C' F 2  FG 2 2   400 2  100 2  C' G  170000  CG  412,31 mm  Ware lengte C' G  412,31 2  800 2   900 mm  (7)    Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Meganiese Tegnologie (Sweis- en Metaalwerk) 18 DBE/November 2020 SS/NSS – Nasienriglyne 11.2 Lengte CI, die sye CE en EI van driehoek CEI moet bereken word: CE  CF  EF  400  150   250mm  Maar EI  FH HK  1 eenheidx 3  150 3   259.81 mm  FH  FK  HK  400  259,81   140,19 mm  CI2  CE2  EI2  250 2  140.192   82153,24 CI  286,62 mm  Warelengte CI2  CI2  Loodregte hoogte 2  286,622  8002   722151,02  849.79 mm  (10) 11.3 JI is een twaalfde van die omtrek: MD Ware lengte van JI Omtrek   π   12 1 1884,9 Omtrek   12 12  157,08 mm  (3) [20]  GROOTTOTAAL: 200  Kopiereg voorbehou

Study this subject

More from Grade 12 Mechanical Technology

View all