SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN/
NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN
MEGANIESE TEGNOLOGIE: SWEIS- EN METAALWERK
MEI/JUNIE 2024
NASIENRIGLYNE
PUNTE: 200
Hierdie nasienriglyne bestaan uit 17 bladsye.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Skip to contentAll 2024 papers 
%20MEMO%20SEPT%202018_Afrikaans_hlayiso.com_--7f4dc60c-5288-4a1e-b8b0-d1750f26c19f/v1-8c4fd157b15dbe2fd703/card.webp)

%20QP%20SEPT%202018_Afrikaans_hlayiso.com_--605f9186-b7d4-4097-9164-d0ec93617dc4/v1-11c7be1f296a6fed80b7/card.webp)
%20GR12%20QP%20SEPT2018_Afrikaans_hlayiso.com_--f267a2fe-bb93-4858-93e7-70d27c2f390f/v1-60c224a1f4f80b992ccd/card.webp)
%20GR12%20QP%20SEPT%202018_Afrikaans_hlayiso.com_--c1024fd4-200a-4d46-9c99-f73e378081f6/v1-33d87fafab028045bbcf/card.webp)
View all
%20Eng--5d2e2bd0-b02f-4218-849f-e7933bc6c4d1/v1-2dba8a1dc6758c98b205/card.webp)
%20Afr--1e7205e4-aef1-4cc4-afdf-aac93562ae67/v1-094abcfa5c3eff1cb995/card.webp)
%20Afr_hlayiso.com_--7d638feb-7218-4b3c-9f4c-ce95803d6e4f/v1-e8a08d94a30d7d50ccd0/card.webp)
%20Eng_hlayiso.com_--1523a16f-2012-4f13-a922-86cbb5900666/v1-5068227f3cbbba17b78f/card.webp)
%20Afr_hlayiso.com_--8d31d25d-e192-4aa9-b448-efab233391a1/v1-28cf2259fca9bcde2f63/card.webp)
Mechanical Technology Grade 12 NSC June 2024 Memo (Afr)
Grade 12 Mechanical Technology memorandum from the NSC June Exam 2024 (Afrikaans), 17 pages. Read online or download the free PDF.
Mechanical Technology · Grade 12 · NSC June Exam · 2024 · Afrikaans. Memorandum, 17 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Mechanical Technology
- Grade
- Grade 12
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2024
- Exam period
- NSC June Exam
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 17
- File size
- 463.0 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 17
This exam
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Meganiese Tegnologie: Sweis- en Metaalwerk 2 DBE/Mei/Junie 2024
SS/NSS – Nasienriglyne
VRAAG 1: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE (GENERIES)
1.1 A ✓ (1)
1.2 B ✓ (1)
1.3 A ✓ (1)
1.4 D ✓ (1)
1.5 C ✓ (1)
1.6 C ✓ (1)
[6]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Meganiese Tegnologie: Sweis- en Metaalwerk 3 DBE/Mei/Junie 2024
SS/NSS – Nasienriglyne
VRAAG 2: VEILIGHEID (GENERIES)
2.1 Noodhulp:
• Wanneer siekte voorkom. ✓
• Wanneer 'n besering opgedoen word. ✓
• Wanneer 'n ongeluk voorkom. ✓
(Enige 2 x 1) (2)
2.2 Bankslyper:
A. 'n Brandblusser moet beskikbaar wees. ✓
B. Veiligheidsbrille moet gedra word. ✓
C. Maksimum slypwielspoed. ✓
D. Maksimum afstand tussen gereedskapsrus en slypwiel. ✓ (4)
2.3 Staanboor:
• Moet nooit probeer om die werkstuk met hande te stop/vashou wanneer
die boorpunt gedurende boorwerk vashaak nie. ✓
• Moenie die boorpunt in die werkstuk forseer nie. ✓
• Hou los klere en hare weg van roterende dele af. ✓
• Moet nooit die masjien laat loop as jy nie naby is nie. ✓
• Gebruik 'n borsel of houtstok om snysels van die boor af te verwyder. ✓
• Moenie hande naby bewegende dele sit nie. ✓
• Moet nooit die masjien skoonmaak of verstel terwyl dit in beweging is
nie. ✓
• Moet nooit die boorpunt/kloukop met hande probeer stop nie. ✓
(Enige 2 x 1) (2)
2.4 Vlakslyper:
• Moet nooit die masjien skoonmaak of verstel terwyl dit in beweging is
nie. ✓
• Weet hoe om die masjien in 'n noodgeval te stop. ✓
• Moenie oormatige krag gebruik wanneer 'n werkstuk geslyp word nie. ✓
• Rapporteer dadelik enige gevaarlike defekte van die masjien. ✓
• Hou op om defektiewe masjinerie te gebruik totdat dit deur 'n
gekwalifiseerde persoon herstel is. ✓
• Verseker dat die slypwiel nie in koelmiddel gedompel is nie. ✓
• Moet nooit die masjien laat loop as jy nie naby is nie. ✓
• Moenie hande naby bewegende dele sit nie. ✓
(Enige 2 x 1) (2)
[10]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Meganiese Tegnologie: Sweis- en Metaalwerk 4 DBE/Mei/Junie 2024
SS/NSS – Nasienriglyne
VRAAG 3: MATERIALE (GENERIES)
3.1 Kritiese temperatuur:
3.1.1 Verharding:
Bo ✓ (1)
3.1.2 Tempering:
Onder ✓ (1)
3.1.3 Normalisering:
Bo ✓ (1)
3.2 Masjineerbaarheidstoets:
• Die snysels se hittekleur ✓
• Die snysels se draai ✓ (2)
3.3 Materialetoets:
• Klanktoets ✓
• Buigtoets ✓
• Vyltoets ✓
• Hardheidstoets ✓
• Digtheidstoets ✓
• Gewigsmeting ✓
• Magnetiesetoets ✓
• Visuele inspeksie/observasie ✓
• Kraptoets ✓
(Enige 3 x 1) (3)
3.4 Blusmetodes:
• Karburering ✓
• Nitridering ✓
• Sianidisering ✓
(Enige 2 x 1) (2)
3.5 Hittebehandelings temperature:
• Pirometer ✓
• Waskryte ✓
• Visueel ✓
• Magneet ✓
(Enige 1 x 1) (1)
3.6 Hittebehandelingstappe:
• Verhit die metaal. ✓
• Week die metaal. ✓
• Verkoel die metaal. ✓ (3)
[14]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Meganiese Tegnologie: Sweis- en Metaalwerk 5 DBE/Mei/Junie 2024
SS/NSS – Nasienriglyne
VRAAG 4: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE (SPESIFIEK)
4.1 D✓ (1)
4.2 B✓ (1)
4.3 B✓ (1)
4.4 A✓ (1)
4.5 D✓ (1)
4.6 A✓ (1)
4.7 C✓ (1)
4.8 B✓ (1)
4.9 D✓ (1)
4.10 A✓ (1)
4.11 C✓ (1)
4.12 C✓ (1)
4.13 B✓ (1)
4.14 D✓ (1)
[14]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Meganiese Tegnologie: Sweis- en Metaalwerk 6 DBE/Mei/Junie 2024
SS/NSS – Nasienriglyne
VRAAG 5: TERMINOLOGIE (MAATVORMS) (SPESIFIEK)
5.1 Benoeming van dakkap:
A - Dakplate ✓
B - Nokwerk ✓
C - Hoofstyl ✓
D - Bintbalk/hoofbint ✓
E - Koppeldele ✓
F - Dakbalk ✓
G - Hoekplaat ✓ (7)
5.2 Geelkoperring berekeninge:
5.2.1 GemiddeldeØ = BuiteØ − plaatdikte
= 380 − 15 ✓
= 365 mm✓ (2)
5.2.2 Gemiddelde omtrek = π Gemiddelde Ø
= π 365 ✓
= 1146,68 ✓
= 1147 mm ✓ (3)
5. 3 Sweissimbool:
✓
✓
✓
✓
(4)
5.4 Aanvullende sweissimbole:
• Dui additionele ✓ informasie van sweis aan. ✓
• Aanvullende ✓ informasie van sweis. ✓
(Enige 1 x 2) (2)
5.5 Voordele vir die gebruik van template:
• Vinniger om te gebruik om massaproduksie te verbeter. ✓
• Akkurate produksie. ✓
• Goedkoop om te vervaardig. ✓
• Ongeskoolde arbeid kan dit gebruik. ✓
• Voorkom onnodige vermorsing/koste effektief. ✓
• Dit verskaf eenvormigheid in produksie. ✓
• Kan hergebruik word. ✓
(Enige 2 x 1) (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Meganiese Tegnologie: Sweis- en Metaalwerk 7 DBE/Mei/Junie 2024
SS/NSS – Nasienriglyne
5.6 Templaat masjiengereedskap:
• Skaafmasjien ✓
• Sirkelsaag ✓
• Boormasjien ✓
• Figuursaag ✓
• Skuurmasjien ✓
• Skêr ✓
• Afsny-saagmasjien ✓
• Bankslyper ✓
• Hidrouliese pers ✓
(Enige 3 x 1) (3)
[23]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Meganiese Tegnologie: Sweis- en Metaalwerk 8 DBE/Mei/Junie 2024
SS/NSS – Nasienriglyne
VRAAG 6: GEREEDSKAP EN TOERUSTING (SPESIFIEK)
6.1 Werksbeginsels:
6.1.1 Kragaangedrewe guillotine:
• Word deur voetpedaal geaktiveer. ✓
• Word deur elektriese motor, vliegwiel, ratkas en as aangedryf. ✓
• Boonste snylem beweeg afwaarts. ✓
• Gebruik eksentrieke beweging vir die snybeweging. ✓ (4)
6.1.2 Piramidebuigrollers:
• 'n Buigrol het drie rollers wat in horisontale posisie gemonteer
is. ✓
• Op die onderkant is daar twee rollers langs mekaar wat vas is en
saam beweeg. ✓
• Die boonste roller is verstelbaar (op- en afwaarts) wat afwaartse
druk op die metaal toepas. ✓
• Dit veroorsaak dat die metaal buig en uiteindelik die gewenste
ronde vorm gee. ✓ (4)
6.2 Gebruike van hidrouliese pers:
• Installering van onderdele. ✓
• Verwyder onderdele. ✓
• Om profiel te druk. ✓
• Buiging. ✓
(Enige 2 x 1) (2)
6.3. Tipe hardheidstoetsers:
• Rockwell-hardheidstoetser ✓
• Brinell-hardheidstoetser ✓
• Vickers-hardheidstoetser ✓
(Enige 2 x 1) (2)
6.4 Benoem gassweis:
A – Vulstaaf/Sweisstaaf/Sweissoldeerdraad ✓
B – Sweispunt/Sweisspuitstuk ✓
C – Vlam ✓
D – Moedermetaal/Werkstuk ✓ (4)
6.5 Funksie van die plasmasnyer:
Sny ✓ deur elektriese geleibare materiale. ✓ (2)
[18]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Meganiese Tegnologie: Sweis- en Metaalwerk 9 DBE/Mei/Junie 2024
SS/NSS – Nasienriglyne
VRAAG 7: KRAGTE (SPESIFIEK)
7.1 Balke:
7.1.1 Verspreide lading:
10 x 3= 30 N ✓ (1)
7.1.2 Reaksie (RL):
Neem momente om RR:
✓ ✓ ✓
RL x 10 = (25 x 2 ) + (30 x 6,5) + (15 x 8)
= 50 + 195 + 120
10 RL 365
∴ =
10 10
RL = 36,5 N ✓
Reaksie (RR):
Neem momente om RL:
✓ ✓ ✓
RR x 10 = (15 x 2) + (30 x 3,5) + (25 x 8)
= 30 + 105 + 200
10 RR 335
∴ =
10 10
RR= 33,5 N ✓ (8)
7.1.3 Skuifkrag:
SKA = 36,5 – 15 ✓
= 21,5 N ✓
SKB = 36,5 – 15 – 30 ✓
= –8,5 N ✓
SKC = 36,5 – 15 – 30 – 25 ✓
= –33,5 N ✓ (6)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Meganiese Tegnologie: Sweis- en Metaalwerk 10 DBE/Mei/Junie 2024
SS/NSS – Nasienriglyne
7.1.4 Skaal:
Ruimtediagram 1 m = 10 mm
Skuifkrag 1N = 1 mm
A B ✓ C
✓
36,5 N
21,5 N
✓✓
KRUISARSEER
✓
0 ✓
0
- 8,5 N
✓
-33,5 N
✓
Nota aan nasiener:
. Nasiener moet die skuifkragdiagram volgens gegewe
skale oorteken vir nasiendoeleindes. (8)
`
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Meganiese Tegnologie: Sweis- en Metaalwerk 11 DBE/Mei/Junie 2024
SS/NSS – Nasienriglyne
7.2 Spanning en Vervorming:
7.2.1 Spanning:
πD 2
A =
4
π 0,036 2
=
4
= 1,01787602 10−3 m 2
F
Spanning =
A
110 10 3
=
1,01787602 x10 −3
= 108068171,2 Pa
=108,07 MPa
(5)
7.2.2 Vervorming:
ΔL
ε =
OL
0,6
ε =
125
= 0,0048 (3)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Meganiese Tegnologie: Sweis- en Metaalwerk 12 DBE/Mei/Junie 2024
SS/NSS – Nasienriglyne
7.3 Eenvoudige raam:
7.3.1 Ruimtediagram:
A
B
D
30°
60°
C
(Skaal)
LET WEL: Teken op ʹn transpirant volgensskaal vir nasiendoeleindes.
Puntetoekenning vir skaal en elke lid met pyle
wat balk of bint aandui.
(4)
7.3.2 Kragtediagram:
a
✓
✓
✓
d c
✓
✓
Nota aan nasiener:
Nasiener moet die ruimte- en
kragdiagram volgens gegewe skale
oorteken vir nasiendoeleindes.
b (4)
7.3.3 Grootte en aard van krag:
Lid Krag Aard
AD 100 N ✓ Strut ✓
BD 174 N ✓ Strut ✓
CD 86 N ✓ Tie ✓
LET WEL: Laat ± 2 mm toleransie toe.
(6)
[45]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Meganiese Tegnologie: Sweis- en Metaalwerk 13 DBE/Mei/Junie 2024
SS/NSS – Nasienriglyne
VRAAG 8: HEGTING METODES (INSPEKSIE VAN SWEISLASSE) (SPESIFIEK)
8.1 Voorkom onvolledige penetrasie:
• Gebruik korrekte loopspoed. ✓
• Gebruik smal/korrekte las. ✓
• Gebruik korrekte sweisstroom. ✓
• Gebruik korrekte elektrodehoek. ✓
• Gebruik korrekte swaaitegniek. ✓
• Maak die basis-/moedermetaal skoon. ✓
(Enige 3 x 1) (3)
8.2 Visuele inspeksie van sweislasse:
• Krake ✓
• Gebrek aan smelting ✓
• Oormatige spatsels ✓
• Insnyding ✓
• Kraters ✓
(Enige 2 x 1) (2)
8.3 Smelting:
Die behoorlike hegting van die sweismetaal ✓ met die basismetaal. ✓ (2)
8.4 Insnyding:
• Verstel die sweisparameters. ✓
• Beheer die hitte verstelling. ✓
• Verseker behoorlike elektrodehoek. ✓ (3)
8.5 Doel van inkeepbreek-toets:
• Om die rekbaarheid te assesseer. ✓
• Om penetrasie te kontroleer. ✓
• Om smelting te kontroleer. ✓
• Om porositeit te kontroleer. ✓
• Om te kontroleer of daar insnyding is. ✓
(Enige 2 x 1) (2)
8.6 Wydte en hoogte van sweiskraal:
Om strukturele integriteit ✓ en behoorlike sterkte ✓ verspreiding, al langs
die las ✓ te verskaf. (3)
8.7 Inspeksie van sweislasse:
• Skoon kraal. ✓
• Konstante wydte en hoogte. ✓
• Smelting en penetrasie. ✓
• Afwesigheid van krake. ✓
• Insnyding ✓
• Kraters ✓
(Enige 3 x 1) (3)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Meganiese Tegnologie: Sweis- en Metaalwerk 14 DBE/Mei/Junie 2024
SS/NSS – Nasienriglyne
8.8 Kleurstofpenetrasie-toets op 'n sweislas:
• Maak die oppervlak skoon wat getoets moet word. ✓
• Spuit die kleurstofpenetrasie op die oppervlak en laat die kleurstof toe
om te penetreer. ✓
• Verwyder oormatige kleurstof met 'n skoonmaakmiddel. ✓
• Spuit die ontwikkelaar op die oppervlak om die kleur uit te bring. ✓
• Observeer die oppervlakte vir enige defekte. ✓ (5)
[23]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Meganiese Tegnologie: Sweis- en Metaalwerk 15 DBE/Mei/Junie 2024
SS/NSS – Nasienriglyne
VRAAG 9: HEGTING METODES (SPANNING EN VERVORMING) (SPESIFIEK)
9.1 Spanning verligting:
• Om naspanning in gesweiste strukture te verminder/elimineer. ✓
• Om dimensionele stabiliteit te bevorder. ✓
• Om weerstand teen vervorming te verbeter. ✓ (3)
9.2 Faktore wat tot vervorming en naspanning bydra:
• Materiaaleienskappe. ✓
• Lasontwerp. ✓
• Sweisproses. ✓
• Parameters. ✓
• Tempo van afkoeling. ✓
(Enige 3 x 1) (3)
9.3 Meganiese eienskappe:
• Hardheid ✓
• Sterkte ✓
• Rekbaarheid ✓
• Smeebaarheid ✓
• Elastisiteit ✓
(Enige 4 x 1) (4)
9.4 Faktore wat korrelgrootte beïnvloed:
• Die hoeveelheid temperatuur en die tydsduur van die
uitgloeiingsproses. ✓
• Die samestelling van die staal. ✓
• Die smeltpunt. ✓ (3)
9.5 Oorsake van inkrimping:
Die afkoeling van die sweismetaal wat lei na kontraksie. ✓ (1)
9.6 Sweismetodes:
• Hegsweis. ✓
• Onderbroke sweiswerk. ✓
• Terugstap-sweiswerk. ✓
• Moenie oorsweis nie. ✓
• Plaas sweislasse naby neutrale as. ✓
• Gebruik so min lopies as moontlik. ✓
• Voorsien die krimpingskragte. ✓
• Gebruik rugsteune. ✓
• Gebruik klampe, setmate en hegstukke. ✓
(Enige 4 x 1) (4)
[18]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Meganiese Tegnologie: Sweis- en Metaalwerk 16 DBE/Mei/Junie 2024
SS/NSS – Nasienriglyne
VRAAG 10: INSTANDHOUDING (SPESIFIEK)
10.1 Onklaarraking in masjiene:
• Gebrek aan smering of verkeerde smering. ✓
• Oorbelading. ✓
• Wrywing. ✓
(Enige 2 x 1) (2)
10.2 Kragaangedrewe guillotine:
• Die masjien moet vir korrekte werking getoets word. ✓
• Kyk of alle skerms in plek is en diensbaar wees. ✓
• Kyk of bedryfsinstruksies vertoon is. ✓
• Maak seker dat alle bykomende toerusting is naby geleë. ✓
• Kyk of geskikte PBT ('PPE') naby gehou is. ✓
• Kyk of huishoudelike toerusting redelik beskikbaar is. ✓
• Die guillotine moet behoorlik aan die vloer vas wees. ✓
• Maak boute of moere vas. ✓
• Die masjien moet voldoende smering kry. ✓
• Maak masien skoon. ✓
(Enige 4 x 1) (4)
10.3 Onklaarraking van rollers:
• Geslete of beskadigde laers. ✓
• Waninstelling/belyning. ✓
• Besmetting. ✓
• Oormatige lading. ✓
• Onvoldoende smering. ✓
(Enige 2 x 1) (2)
[8]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Meganiese Tegnologie: Sweis- en Metaalwerk 17 DBE/Mei/Junie 2024
SS/NSS – Nasienriglyne
VRAAG 11: TERMINOLOGIE (ONTWIKKELINGS) (SPESIFIEK)
11.1 Vierkantig ✓ na rond. ✓ (2)
11.2 Keël:
11.2.1 Tipe keël:
• Kegelstomp ✓
• Afgeknotte keël ✓
(Enige 1 x 1) (1)
11.2.2 Keëlstomp:
A – Vertikale hoogte ✓
B – Boonste radius/Klein radius ✓
C – Skuinshoogte ✓
D – Basis radius/Groot radius ✓ (4)
11.3 Geutbak:
11.3.1 A-1
A − 1 = 480 + 700 + 700 2
2 2
= 230400 + 490000 + 490000
= 1210400
= 1100,18 mm (5)
11.3.2 C-3
C − 3 = 250 + 120 + 700 2
2 2
= 62500 + 14400 + 490000
= 566900
= 752,93 mm (5)
11.3.3 X1-X2
X1 − X 2 = 480 2 + 700 2
= 230400 + 490000
= 720400
= 848,76 mm (4)
[21]
TOTAAL: 200
Kopiereg voorbehou
Study this subject
Recommended for this subject

Memorandum
Mechanical Technology Grade 12 Eastern Cape Mock 2020 Memo
%20MEMO%20SEPT%202018_Afrikaans_hlayiso.com_--7f4dc60c-5288-4a1e-b8b0-d1750f26c19f/v1-8c4fd157b15dbe2fd703/card.webp)
Memorandum
Mechanical Technology Grade 12 Automotive 2018 Memo (Afr)

Question paper
Mechanical Technology Grade 12 Eastern Cape Mock 2020 QP
%20QP%20SEPT%202018_Afrikaans_hlayiso.com_--605f9186-b7d4-4097-9164-d0ec93617dc4/v1-11c7be1f296a6fed80b7/card.webp)
Question paper
Mechanical Technology Grade 12 Automotive 2018 QP (Afr)
%20GR12%20QP%20SEPT2018_Afrikaans_hlayiso.com_--f267a2fe-bb93-4858-93e7-70d27c2f390f/v1-60c224a1f4f80b992ccd/card.webp)
Question paper
Mechanical Technology Grade 12 Fitting And Machining 2018 QP
%20GR12%20QP%20SEPT%202018_Afrikaans_hlayiso.com_--c1024fd4-200a-4d46-9c99-f73e378081f6/v1-33d87fafab028045bbcf/card.webp)
Question paper
Mechanical Technology Grade 12 2018 QP (Afr)
More from Grade 12 Mechanical Technology

Annual teaching plan
Gr 12 Weld Met ATP 2023 24
%20Eng--5d2e2bd0-b02f-4218-849f-e7933bc6c4d1/v1-2dba8a1dc6758c98b205/card.webp)
Question paper
Mechanical Technology Grade 12 November 2024 NSC QP (Eng)
%20Afr--1e7205e4-aef1-4cc4-afdf-aac93562ae67/v1-094abcfa5c3eff1cb995/card.webp)
Question paper
Mechanical Technology Grade 12 November 2024 NSC QP (Afr)
%20Afr_hlayiso.com_--7d638feb-7218-4b3c-9f4c-ce95803d6e4f/v1-e8a08d94a30d7d50ccd0/card.webp)
Question paper
Mechanical Technology Grade 12 NSC June 2023 QP (Afr)
%20Eng_hlayiso.com_--1523a16f-2012-4f13-a922-86cbb5900666/v1-5068227f3cbbba17b78f/card.webp)
Question paper
Mechanical Technology Grade 12 NSC June 2023 QP (Eng)
%20Afr_hlayiso.com_--8d31d25d-e192-4aa9-b448-efab233391a1/v1-28cf2259fca9bcde2f63/card.webp)
Question paper