You're offline
Skip to content
Question paper

MECHANICAL TECH (Welding) GR12 QP SEPT 2018 Afrikaans hlayiso.com

Subject: Mechanical TechnologyGrade 12201814 pages
Download

Loading document…

Loading document…

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 SEPTEMBER 2018 MEGANIESE TEGNOLOGIE: SWEIS- EN METAALWERK PUNTE: 200 TYD: 3 uur Hierdie nasienriglyn bestaan uit 14 bladsye, insluitende ʼn 1 bladsy formuleblad.
Downloaded from hlayiso.com 2 MEGANIES E TEGNOLOGI E (SWEIS- EN METAALWERK) (EC/SEPTEMBER 2018) INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Skryf jou NAAM op die ANTWOORDEBOEK. 2. Lees ALLE vrae deeglik. 3. Beantwoord AL die vrae. 4. Nommer die antwoorde volgens die nommeringstelsel wat in hierdie vraestel gebruik word. 5. Begin ELKE vraag op ʼn NUWE bladsy. 6. Toon ALLE berekeninge en eenhede. Rond finale antwoorde tot TWEE desimale plekke af. 7. Kandidate mag nieprogrammeerbare wetenskaplike sakrekenaars en tekeninstrumente gebruik. 8. Die waarde van gravitasieversnelling moet as10 m/s 2 geneem word. 9. All dimensions are in millimetres, unless stated otherwise in the question. 10. ʼn Formuleblad vir jou gebruik is by die vraestel aangeheg. 11. Skryf netjies en leesbaar. 12. Gebruik die kriteria hieronder om jou met jou tydbestuur te help. VRAAG INHOUD PUNTE TYD Generies 1 Meervoudigekeuse-vrae 6 6 minute 2 Veiligheid 10 10 minute 3 Materiaal 14 14 minute Spesifiek 4 Meervoudigekeuse-vrae 14 10 minute 5 Terminologie (Maatvorms) 23 20 minute 6 Gereedskap en Toerusting 18 15 minute 7 Krag 33 40 minute Hegtingsmetodes (Sweis- 8 23 20 minute inspektie) Hegtingsmetodes (Spanning en 9 18 20 minute Verwringing) 10 Instandhouding 8 10 minute 11 Terminologie (Ontwikkeling) 33 15 minute TOTAAL 200 180 minute Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/SEPTEMBER 2018) MEGANIES E TEGNOLOGI E (SWEIS- EN METAALWERK) 3 VRAAG 1: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE (GENERIES) Verskeie opsies word as moontlike antwoorde vir die volgende vrae gegee. Kies die korrekte antwoord en skryf slegs die letter (A–D) langs die vraagnommer (1.1–1.6) in die ANTWOORDEBOEK neer, byvoorbeeld 1.1.78 A. 1.1 Watter van die volgende wette in Suid-Afrika beskerm die mense wat met MIV/Vigs leef? A Wet op Beroepsgesondheid en Veiligheid (OHS). B Die Handves van Regte C Die Wet op Arbeidsverhoudinge D Al die bogenoemde. (1) 1.2 Identifiseer die onderstaande veiligheidsmaatreël wat van toepassing is op die bankslypmasjien ingevolge die Wet op Beroepsgesondheid en Veiligheid. A Alle oppervlaktes van die masjien moet goed geolie wees. B Skerms moet verwyder word wanneer jy slyp. C Dra ʼn veiligheidsbril wanneer jy slyp. D Maak seker dat die masjien aan die gang is. (1) 1.3 Die volgende veiligheidsmaatreëls moet gevolg word wanneer gasbottels hanteer word. A Dra goedgekeurde PBT om die vel teen die boogstrale te beskerm. B Gebruik heeltemal geïsoleerde elektrodehouers. C Dra leerskutte en veiligheidstewels wanneer jy sweis. D Stapel nooit silinders bo-op mekaar nie. (1) 1.4 Die proses om spanning te verlig, opgestel deur koue werk, word genoem ... A uitgloeiing. B verharding. C tempering. D normalisering. (1) 1.5 Materiaal kan anders in die werkswinkel en industrie getoets word. Hoe kan metale getoets word? A Klanktoets B Buigtoets C Vyltoets D Al die bogenoemde (1) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 4 MEGANIES E TEGNOLOGI E (SWEIS- EN METAALWERK) (EC/SEPTEMBER 2018) 1.6 Watter van die volgende koolstofstale het kort, baie wit of liggeel draerlyne met vertakkings? A Lae koolstofstaal B Hoe koolstofstaal C Gietyster D Medium koolstofstaal (1) [6] VRAAG 2: VEILIGHEID (GENERIES) 2.1 Noem VIER onveilige toestande in ʼn meganiese werkswinkel. (4) 2.2 Beskryf sommige van die prosedures wat gevolg moet word wanneer ʼn noodhulpsituasie geassesseer word. (2) 2.3 Gee die voordele van die volgende werkswinkeluitlegte: 2.3.1 Produkuitleg van masjiene (2) 2.3.2 Prosesuitleg van masjiene (2) [10] VRAAG 3: MATERIAAL (GENERIES) 3.1 Noem die doel van dopverharding van sagte staal. (2) 3.2 Die hardheid wat met ʼn gegewe hittebehandeling bereik kan word, hang af van DRIE faktore. Noem die DRIE faktore. (3) 3.3 Noem VIER soorte afkoelmediums. (4) 3.4 Hoekom is dit belangrik dat verharde staal so gou moontlik tydens verhitting getemper moet word? (2) 3.5 Tabuleer die bevindings op die verskillende toetse op die onderstaande materiaal. Materiaal Tipe toets Sagte staal Hoëspoed staal Gietyster Klanktoets 3.5.1 3.5.2 3.5.3 (3) [14] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/SEPTEMBER 2018) MEGANIES E TEGNOLOGI E (SWEIS- EN METAALWERK) 5 VRAAG 4: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE (SPESIFIEK) 4.1 Watter EEN van die volgende stellings is ʼn basiese reël vir die veilige hantering van ʼn persmasjien? A Gebruik ʼn hamer om die werkstuk in posisie te kry. B Die skerms moet in plek wees voordat jy die persmasjien kan begin. C Moenie die masjien laat loop as dit onbewaak is nie. D Die veilige werkdruk moet nooit oorskry word nie. (1) 4.2 Patroonmakers het hulle eie handgereedskap, soos … A moersleutels. B mikrometers. C kalklyn en spoel. D sokke. (1) 4.3 Wat is ʼn platlêer? A Leë buise saamgesweis B Kombinasie van plate en hoekyster saamgesweis C Retroroosters saamgesweis D Kombinasie van plate en ronde stawe saamgesweis (1) 4.4 Alle simbole wat bo die verwysingslyn verskyn, verwys na sweiswerk wat op … van die las waarop die pylkop wys, gedoen moet word. A hierdie kant B die regterkant C die linkerkant D die anderkant (1) 4.5 Aanvullende simbole dui … inligting van ʼn sweislas aan. A addisionele B berekende C moeilike D maklike (1) 4.6 Die steek is die afstand van ʼn verwysingspunt op die draad na ʼn ooreenstemmende punt voor op die draad, wat parallel aan die ... van die skag meet. A wortel B kruin C as D skroefdraad (1) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 6 MEGANIES E TEGNOLOGI E (SWEIS- EN METAALWERK) (EC/SEPTEMBER 2018) 4.7 ʼn Snymoer word gebruik om eksterne drade op ronde stawe en … te sny of te vorm. A vierkantige buise B stawe C plate D hoekysters (1) 4.8 Boogsweis is ʼn tipe sweiswerk wat ʼn sweisvoorraad gebruik om ʼn elektriese boog tussen ʼn ... te skep. A aardterminaal en elektrode B elektrode en basismetaal C elektrode en elektrode-terminaal D basismetaal en aardterminaal (1) 4.9 Wat is die funksie van puntsweising? A Dit is baie vining en maklik. B Dit is veilig. C Dit herlei WS na DS. D Die elektriese weerstand is baie laag. (1) 4.10 Wat word die individuele dele van staalraamwerke, soos dakkappe, wat die struktuur ondersteun genoem? A Kolomme B Stut en bind C Kapspar D Kaplat (1) 4.11 ʼn UVL is ʼn las wat oor ʼn sekere afstand versprei word. Gee die betekenis van UVL. A Uniforme verminderde las B Uniforme vermeerde las C Uniforme verlaagde las D Uniforme verspreide las (1) 4.12 Watter van die volgende riglyne moet gevolg word gedurende oksi-asetileen sweising? A Korrekte vlam vir die werk op hande B Korrekte hoek van die blaaspyp en staaf C Die tempo van vordering langs die las D Al die bogenoemde (1) 4.13 Wat is die mees algemene oorsaak van hitte-affekteer sone (‘HAZ’) krake in ʼn sweislas? A Oormatige suurstof B Oormatige waterstof C Oormatige koolstof D Oormatige stikstof (1) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/SEPTEMBER 2018) MEGANIES E TEGNOLOGI E (SWEIS- EN METAALWERK) 7 4.14 Hoe kan wrywing verminder word wanneer boorgate geboor word? A Verminder voerspoed B Verminder boorspoed C Dien smeermiddel toe D Al die bogenoemde (1) [14] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 8 MEGANIES E TEGNOLOGI E (SWEIS- EN METAALWERK) (EC/SEPTEMBER 2018) VRAAG 5: TERMINOLOGIE (MAATVORMS, ROL EN BUIGINGS) (SPESIFIEK) 5.1 Meld die voordele van ʼn tralielêer, soos in FIGUUR 5.1 hieronder getoon. FIGUUR 5.1 (2) 5.2 Bereken die lengte van ʼn 16 mm ronde staaf wat nodig is om ʼn korfbalhoepel rol met ʼn binnedeursnee van 380 mm, met behulp van die rolmasjien in FIGUUR 5.2 hieronder, te rol. (2) FIGUUR 5.2 (4) 5.3 Maak ʼn netjiese skets van die sweissimbool wat die sweislas verteenwoordig in FIGUUR 5.3 hieronder. FIGUUR 5.3 5.4 Wat is ʼn maatsolder? (2) 5.5 Verduidelik die doel van kaplatte in dakkappe. (2) 5.6 Beskryf, met behulp van sketse, die volgende: 5.6.1 Flensmaatvorm (3) 5.6.2 Strookmaatvorm (3) 5.6.3 Ribmaatvorm (3) 5.7 Noem TWEE basiese beginsels van afmerkwerk in die werkswinkel. (2) [23] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/SEPTEMBER 2018) MEGANIES E TEGNOLOGI E (SWEIS- EN METAALWERK) 9 VRAAG 6: GEREEDSKAP EN TOERUSTING (SPESIFIEK) 6.1 Identifiseer die masjiene soos geïllustreer hieronder en gee EEN funksie van elk. 6.1.1 6.1.2 6.1.3 6.1.4 6.1.5 6.1.6 (12) 6.2 Wat is die boorgroottes vir die volgende gate wat getap moet word vir ʼn metrieke- ISO-skroefdraad? 6.2.1 8 mm (1) 6.2.3 10 mm (1) 6.3 Waarom word daar na ʼn kragsaag as ʼn wederkerige saag verwys? (1) 6.4 Watter roller word gebruik om swaar staalplate te rol (walsmasjien)? (1) 6.5 Wat is die snybeperkings van plasmasnyers? (2) [18] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 10 MEGANIES E TEGNOLOGI E (SWEIS- EN METAALWERK) (EC/SEPTEMBER 2018) VRAAG 7: KRAGTE (SPESIFIEK) 7.1 FIGUUR 7.1 hieronder toon ʼn dakkap met twee vertikale puntladings, 6 N en 10 N onderskeidelik, sowel as twee steunstutte RL en RR by sy ente. 10 N B 6N C G A H F E 2000 2000 4000 RL D RR FIGUUR 7.1 7.1.1 Bereken die reaksies by RL en RR. (6) 7.1.2 Teken ʼn kragtediagram. Punte sal afgetrek word vir foutiewe skaal. SKAAL: RUIMTEDIAGRAM: 1 : 1000 KRAGTEDIAGRAM: 10 mm: 1 N (10) 7.2 Definieer die volgende terme: 7.2.1 Vormverandering (2) 7.2.2 Spanning (2) 7.3 ʼn Soliede staal vierkantige balk het een kant gelyk aan 45 mm. Die staaf is 2 m lank en is onderworpe aan ʼn treklading van 60 kN. Bereken die verandering in lengte van die staaf as die waarde van young se modulus van elastisiteit 150 GPa is. (13) [33] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/SEPTEMBER 2018) MEGANIES E TEGNOLOGI E (SWEIS- EN METAALWERK) 11 VRAAG 8: HEGTINGSMETODES (INSPEKSIE VAN SWEISING) (SPESIFIEK) 8.1 Noem DRIE mees gebruikte nie-destruktiewe sweistoetsmetodes. (3) 8.2 Beskryf die kerfbreekmetode om ʼn sweislas te toets. (5) 8.3 Noem VIER faktore waarvan ʼn goeie boogsweis afhang. (4) 8.4 Gee VIER sweisdefekte wat na die sweisproses mag voorkom. (4) 8.5 Noem enige TWEE metodes wat jy kan gebruik om spanning in ʼn sweislas te verminder. (2) 8.6 Verduidelik die terminologie sweisspatsel. (2) 8.7 Wat is die hoof oorsaak van sweisspatsel? (2) 8.8 Watter vlam in oksiosi-asetileen word gebruik om sagte staal te sweis? (1) [23] VRAAG 9: HEGTINGSMETODES (SPANNINGS EN VERVORMING) (SPESIFIEK) 9.1 Maak netjiese sketse van enige DRIE metodes wat jy sal gebruik om vervorming te verminder tydens sweiswerk. (9) 9.2 Noem VIER verskillende tipe krake in sweislaste. (4) 9.3 Wat is die kriteria wanneer ʼn vrybuigtoets uitgevoer word? (2) 9.4 Gee DRIE voordele vir die gebruik van vloeibare kleurstofindringing-toetse bo X-straal- of ultrasoniese-toetsing. (3) [18] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 12 MEGANIES E TEGNOLOGI E (SWEIS- EN METAALWERK) (EC/SEPTEMBER 2018) VRAAG 10: INSTANDHOUDING (SPESIFIEK) 10.1 Noem TWEE resultate van ʼn gebrek aan smering op ʼn guillotine. (2) 10.2 Definieer die term wrywing. (2) 10.3 Wat verstaan jy onder die term oorlaai? (2) 10.4 Verduidelik die nagevolge van die oorbelading van ʼn guillotine. (2) [8] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/SEPTEMBER 2018) MEGANIES E TEGNOLOGI E (SWEIS- EN METAALWERK) 13 VRAAG 11: TERMINOLOGIE (ONTWIKKELING) (SPESIFIEK) 11.1 FIGUUR 11.1 hieronder toon ʼn vierkantig na ronde ontwikkeling. Die mate van die vierkantige basis is 90 mm x 90 mm en die deursnee aan die bokant is 30 mm. Die loodregte vertikale hoogte is 50 mm. Bereken die volgende werklike lengtes: 5 4 1 3 2 50 0 FIGUUR 11.1 11.1.1 AB (3) 11.1.2 A1 (3) 11.1.3 A2 (4) 11.1.4 C2 (4) 11.1.5 D2 (4) 11.2 Gebruik jou berekende lengtes in VRAAG 11.1.1–11.1.5 en teken ʼn volle grootte uitleg van die ontwikkeling om hierdie geutbak te vervaardig. (15) [33] TOTAAL: 200 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 14 MEGANIES E TEGNOLOGI E (SWEIS- EN METAALWERK) (EC/SEPTEMBER 2018) FORMULABLAD VIR MEGANIESE TEGNOLOGIE (SWEIS- EN METAALWERK) 1. SPANNING EN VORMVERANDERING Krag F 1.1 Spanning  of σ Area A Spanning σ 1.2 Young se modulus  of E Vormverand ering ε Veranderin g in lengte Δl 1.3 Vormverand ering  of ε Oorspronklike lengte ol 2. STELLING VAN PYTHAGORAS EN TRIGONOMETRIE r y ϴ x y 2.1 sin   r x 2.2 cos   r y 2.3 tan   x 2.4 r 2  x2  y2 of a2  b2  c2 3. MAATVORMS EN ONTWIKKELINGS Gemiddelde φ  Buite φ  Plaatdikte of 3.1 Gemiddelde φ  Binneφ  Plaatdikte 3.2 Gemiddelde omtrek  π x Gem φ Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

Published documents with matching subject and grade metadata.

Matched using subject, grade, language, document type and exam metadata.

More from Grade 12 Mechanical Technology

Explore more published documents in this catalogue.

View all