You're offline
Skip to content
Memorandum

Mechanical Technology May June 2024 (Fitting and Machining) MG Afr

Subject: Mechanical TechnologyGrade 12202422 pages
Download

Loading document…

Loading document…

Document textSearch extracted text and jump to a page.
SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN/ NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN MEGANIESE TEGNOLOGIE: PASWERK EN MASJINERING MEI/JUNIE 2024 NASIENRIGLYNE PUNTE: 200 Hierdie nasienriglyne bestaan uit 22 bladsye. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Meganiese Tegnologie: Paswerk en Masjinering 2 DBE/Mei/Junie 2024 SS/NSS – Nasienriglyne VRAAG 1: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE (GENERIES) 1.1 A ✓ (1) 1.2 B ✓ (1) 1.3 A ✓ (1) 1.4 D ✓ (1) 1.5 C ✓ (1) 1.6 C ✓ (1) [6] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Meganiese Tegnologie: Paswerk en Masjinering 3 DBE/Mei/Junie 2024 SS/NSS – Nasienriglyne VRAAG 2: VEILIGHEID (GENERIES) 2.1 Noodhulp: • Wanneer siekte voorkom. ✓ • Wanneer 'n besering opgedoen word. ✓ • Wanneer 'n ongeluk voorkom. ✓ (Enige 2 x 1) (2) 2.2 Bankslyper: A. 'n Brandblusser moet beskikbaar wees. ✓ B. Veiligheidsbrille moet gedra word. ✓ C. Maksimum slypwielspoed. ✓ D. Maksimum afstand tussen gereedskapsrus en slypwiel. ✓ (4) 2.3 Staanboor: • Moet nooit probeer om die werkstuk met hande te stop/vashou wanneer die boorpunt gedurende boorwerk vashaak nie. ✓ • Moenie die boorpunt in die werkstuk forseer nie. ✓ • Hou los klere en hare weg van roterende dele af. ✓ • Moet nooit die masjien laat loop as jy nie naby is nie. ✓ • Gebruik 'n borsel of houtstok om snysels van die boor af te verwyder. ✓ • Moenie hande naby bewegende dele sit nie. ✓ • Moet nooit die masjien skoonmaak of verstel terwyl dit in beweging is nie. ✓ • Moet nooit die boorpunt/kloukop met hande probeer stop nie. ✓ (Enige 2 x 1) (2) 2.4 Vlakslyper: • Moet nooit die masjien skoonmaak of verstel terwyl dit in beweging is nie. ✓ • Weet hoe om die masjien in 'n noodgeval te stop. ✓ • Moenie oormatige krag gebruik wanneer 'n werkstuk geslyp word nie. ✓ • Rapporteer dadelik enige gevaarlike defekte van die masjien. ✓ • Hou op om defektiewe masjinerie te gebruik totdat dit deur 'n gekwalifiseerde persoon herstel is. ✓ • Verseker dat die slypwiel nie in koelmiddel gedompel is nie. ✓ • Moet nooit die masjien laat loop as jy nie naby is nie. ✓ • Moenie hande naby bewegende dele sit nie. ✓ (Enige 2 x 1) (2) [10] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Meganiese Tegnologie: Paswerk en Masjinering 4 DBE/Mei/Junie 2024 SS/NSS – Nasienriglyne VRAAG 3: MATERIALE (GENERIES) 3.1 Kritiese temperatuur: 3.1.1 Verharding: Bo ✓ (1) 3.1.2 Tempering: Onder ✓ (1) 3.1.3 Normalisering: Bo ✓ (1) 3.2 Masjineerbaarheidstoets: • Die snysels se hittekleur ✓ • Die snysels se draai ✓ (2) 3.3 Materialetoets: • Klanktoets ✓ • Buigtoets ✓ • Vyltoets ✓ • Hardheidstoets ✓ • Digtheidstoets ✓ • Gewigsmeting ✓ • Magnetiesetoets ✓ • Visuele inspeksie/observasie ✓ • Kraptoets ✓ (Enige 3 x 1) (3) 3.4 Blusmetodes: • Karburering ✓ • Nitridering ✓ • Sianidisering ✓ (Enige 2 x 1) (2) 3.5 Hittebehandelings temperature: • Pirometer ✓ • Waskryte ✓ • Visueel ✓ • Magneet ✓ (Enige 1 x 1) (1) 3.6 Hittebehandelingstappe: • Verhit die metaal. ✓ • Week die metaal. ✓ • Verkoel die metaal. ✓ (3) [14] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Meganiese Tegnologie: Paswerk en Masjinering 5 DBE/Mei/Junie 2024 SS/NSS – Nasienriglyne VRAAG 4: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE (SPESIFIEK) 4.1 B✓ (1) 4.2 C✓ (1) 4.3 B✓ (1) 4.4 C✓ (1) 4.5 D✓ (1) 4.6 D✓ (1) 4.7 C✓ (1) 4.8 A✓ (1) 4.9 B✓ (1) 4.10 A✓ (1) 4.11 B✓ (1) 4.12 A✓ (1) 4.13 A✓ (1) 4.14 D✓ (1) [14] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Meganiese Tegnologie: Paswerk en Masjinering 6 DBE/Mei/Junie 2024 SS/NSS – Nasienriglyne VRAAG 5: TERMINOLOGIE (DRAAIBANK EN FREESMASJIEN)(SPESIFIEK) 5.1 Voordele van loskop-oorstellingmetode: • Die outomatiese toevoer van die masjien kan gebruik word. ✓ • Goeie afwerking. ✓ • Lang tapse kan gesny word. ✓ • Akkurate tapse kan gesny word. • Ervaar minder operateur moegheid.✓ (Enige 2 x 1) (2) 5.2 Tapsberekeninge: 5.2.1 Gereedskap: Boorstaaf. ✓ (1) 5.2.2 Diameter van taps: x θ D -d tan3,5 = tan = 155  2 2l x = tan3,5  155   7 46 − d ✓ tan = = 9,46 mm  2 2  155  OF ✓ d = 46 − 2 x  310 tan3, 5 = 46 ✓ −d d =46 − 18, 96 = 46 − 2(9,46 )  d =27, 04 mm ✓ = 27,04 mm  (6) 5.3 Berekening van parallelspy: 5.3.1 D Wydte = 4 82 = ✓ 4 = 20,50 mm ✓ (2) 5.3.2 D Dikte = 6 82 = ✓ 4 = 13,67 mm ✓ (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Meganiese Tegnologie: Paswerk en Masjinering 7 DBE/Mei/Junie 2024 SS/NSS – Nasienriglyne 5.3.3 Lengte = 1,5  diameter van as = 1,5  82 ✓ = 123 mm ✓ (2) 5.4 Voordele van groepfreeswerk: • Verskeie vlakke kan op terselfdertyd gefrees word. ✓ • Bespaar tyd. ✓ • Maak produksie meer effektief. ✓ • Minder snyers hoef vervang te word. ✓ (Enige 3 x 1) (3) [18] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Meganiese Tegnologie: Paswerk en Masjinering 8 DBE/Mei/Junie 2024 SS/NSS – Nasienriglyne VRAAG 6: TERMINOLOGIE (INDEKSERING) (SPESIFIEK) 6.1 Ratberekeninge: 6.1.1 Aantal tande: SSD Module = T SSD ✓ T= m 156 ✓ = 3 = 52 tande ✓ (3) 6.1.2 Dedendum: Dedendum = 1,157 (m) = 1, 25 ( m) = 1,157  3 ✓ OF = 1, 25  3 ✓ = 3, 47 mm ✓ = 3, 75 mm ✓ (2) 6.1.3 Buitediameter: BD = SSD + 2(m) = m ( T + 2) = 156 + 2(3) ✓ OF = 3 ( 52 + 2 ) ✓ = 162 mm ✓ = 162 mm ✓ (2) 6.1.4 Sirkelsteek: SS = m  π =3π ✓ = 9,42 mm ✓ (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Meganiese Tegnologie: Paswerk en Masjinering 9 DBE/Mei/Junie 2024 SS/NSS – Nasienriglyne 6.2 Swaelstertberekeninge: W = 145 + 2(DE) m = W - 2 (AC) - 2 (R) of m = W - 2 ( AC +R) 6.2.1 Maksimum wydte van swaelstert (W): Bereken DE: AD tanθ = ✓ DE ✓ DE tan = AD AD tan60  = ✓ DE = AD tan ✓ OF DE = 32 tan30 32 DE = = 18, 48 mm ✓ tan60  = 18,48 mm ✓ W = 145 + 2 ( DE ) ✓ = 145 + 2 (18, 48 ) ✓ = 145 + 36, 96 = 181,96 mm ✓ (6) 6.2.2 Afstand tussen rollers (m): Bereken AC: BC tan α = ✓ AC AC BC tan θ = ✓ AC = ✓ BC tan  OF AC = BC tan60  ✓ 12 = 12 tan60  = tan30 = 20,78 mm ✓ = 20, 78mm ✓ m = W − 2 ( AC ) − 2 (R ) ✓ m = W − 2 (AC + R ) ✓ = 181, 96 − 2 ( 20, 78 ) − 2 (12 ) ✓ = 181,96 − 2 (20,78 + 12) ✓ OF = 181, 96 − 41, 56 − 24 = 181,96 − 65,56 = 116, 40 mm ✓ = 116,40 mm ✓ (6) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Meganiese Tegnologie: Paswerk en Masjinering 10 DBE/Mei/Junie 2024 SS/NSS – Nasienriglyne 6.3 Frees van reguittandrat: 6.3.1 Indeksering: 40 Indeksering = n 40 Indeksering = A 40 = ✓ 160 1 6 =  4 6 6 = ✓ 24 Benaderde indeksering: Geen voldraaie en 6 gate op 'n 24-gatsirkel ✓ OF Geen voldraaie en 7 gate op 'n 28-gatsirkel ✓ (3) 6.3.2 Wisselratte: DDR 40 = (A − n)  DGD A DDR 40 = (160 − 163)  DGD 160 ✓ 40 =−3  160 − 120 = 160 3 8 =  ✓ 4 8 DDR 24 ✓ = DGD 32 ✓ (4) [28] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Meganiese Tegnologie: Paswerk en Masjinering 11 DBE/Mei/Junie 2024 SS/NSS – Nasienriglyne VRAAG 7: GEREEDSKAP EN TOERUSTING (SPESIFIEK) 7.1 Definieer hardheid: Hardheid is die materiaal se vermoë om vervorming, ✓ gewoonlik by wyse van indentasie/penetrasie/skraping, te weerstaan. ✓ (2) 7.2 Hardheidtoetsers: • Brinell-hardheidstoetsers ✓ • Rockwell-hardheidstoetsers ✓ • Vickers-hardheidstoetsers ✓ (Enige 2 x 1) (2) 7.3 Mikroskoop: Om die diameter van die indentasie ✓ wat in die materiaal gelos is, te meet. ✓ (2) 7.4 Toetser: 7.4.1 Trektoetser ✓ (1) 7.4.2 Handwiel ✓ (1) 7.5 Hardheidstoetser: Rockwell-hardheidstoetser ✓ (1) 7.6 Momente en Krag: Toets die reaksie ✓ aan beide kante van 'n eenvoudige belaaide balk. ✓ (2) 7.7 Lesing: ✓ ✓ 2,00 + 0,40 + 0,5 = 2, 90 mm (2) [13] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Meganiese Tegnologie: Paswerk en Masjinering 12 DBE/Mei/Junie 2024 SS/NSS – Nasienriglyne VRAAG 8: KRAGTE (SPESIFIEK) 8.1 Kragte: 8.1.1 Horisontale komponente:  HK = 75cos35 − 15cos45 − 5cos0 − 45cos60 ✓ ✓ ✓ ✓  HK = 61,44 − 10,61 − 5 − 22,5  HK = 23,33 N ✓ (5) 8.1.2 Vertikale komponente:  VK = 75sin35 + 15sin45 − 5sin0  − 45sin60 ✓ ✓ ✓  VK = 43,02 + 10,61 − 0 − 38,97  VK = 14,66 N ✓ (4) OF Krag θ 8.1.1 ∑HK/x = Fcosθ 8.1.2 ∑VK/y = Fsinθ 25 N 90º HK = 75cos35° 61,44 N ✓ VK = 75sin35° 43,02 N ✓ 40 N 0º HK = 15cos135° 10,61 N ✓ VK = 15sin135° 10,61 N ✓ 55 N 290º HK = 5cos180° -5 N ✓ VK = 5sin180° 0N 120 N 210º HK = 45cos240° -22,5 N ✓ VK = 45sin240° -38,97 N ✓ Totaal 23,33 N ✓ 14,66 N ✓ (9) 8.1.3 Resultant: R 2 = VK 2 + HK 2 R= (14,66 )2 + (23,33 )2 ✓ R = 759,20 R = 27,55N ✓ (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Meganiese Tegnologie: Paswerk en Masjinering 13 DBE/Mei/Junie 2024 SS/NSS – Nasienriglyne 8.1.4 Hoek en rigting van resultant: Hoek: VK HK tanθ = tanθ = HK VK  14,66   23,33  θ = tan−1   ✓ OF θ = tan−1  ✓  23,33   14,66  θ = tan−1 (0,63 ) θ = tan−1 (1,59 ) θ = 32,14 ✓ θ = 57,86  ✓ Rigting: N R R = 27,55 N 32,14  Noord van Oos θ O OF ✓ R = 27,55 N 57,86  Oos van Noord (3) 8.2 EVL Balk: 8.2.1 Verspreide las: Eenvormige verspreide lading: EVL = 15  6 ✓ = 90 N ✓ (2) 8.2.2 Reaksie in stut A: Neem momente om B: ✓ ✓ (160  2,5 ) + (90  7) + (55 ✓14) = (A  14) 400 + 630 + 770 = 14A 1800 A= 14 A = 128,57N ✓ Reaksie in stut B: Neem momente om A: ✓ ✓ (B  14) = (55  0) + (90  7) + (160  11,5 ) 14B = 0 + 630 + 1840 2470 B= 14 B = 176,43 N ✓ (7) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Meganiese Tegnologie: Paswerk en Masjinering 14 DBE/Mei/Junie 2024 SS/NSS – Nasienriglyne 8.3.1 Diameter: F π  d2 σ= A= A 4 F ✓ A = ✓ 4A σ d= ✓ π A = 3,19  10 −4 OF 4 ( 3,19  10 −4 ) ✓ d= π πd2 = 3,19  10 −4 ✓ 4 d = 0, 02015 m π  d2 = 1,28  10 −3 ✓ d = 20,15 mm d2 = 4,06  10 −4 ✓ d = 0,02015 m d = 20,15 mm ✓ (4) 8.3.2 Verandering in lengte: σ E = ε σ ε= E ✓ 56,5  10 6 ε= 90  10 9 ✓ ε = 6,28  10 − 4 ✓ ΔL ε= oL ΔL = ε  oL ✓ ✓ ΔL = 6,28  10 −4  0,275 ΔL = 1,73  10 −4 m ( ) ΔL = 1,73  10 −4  1000 ΔL = 0,17 mm ✓ (6) [33] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Meganiese Tegnologie: Paswerk en Masjinering 15 DBE/Mei/Junie 2024 SS/NSS – Nasienriglyne VRAAG 9: INSTANDHOUDING (SPESIFIEK) 9.1 Voorkomende instandhouding: • Kontroleer band vir slytasie. ✓ • Kontroleer bandbelyning. ✓ • Kontroleer die spanningstoestelle. ✓ • Kontroleer spanstelling. ✓ • Maak seker alle skerms is in plek. ✓ • Kontroleer band en katrolle vir vuilheid. ✓ (Enige 4 x 1) (4) 9.2 Hoë drywingaandryfstelsels: • Rataandrywing ✓ • Meervoudige bandaandrywings ✓ • Getandebandaandrywing ✓ • Kettingaandrywing ✓ (Enige 2 x 1) (2) 9.3 Hegtingmetodes: • Plastieksweising (hitte) ✓ • Gom ('PVC-Weld') ✓ (2) 9.4 Gebruike van die materiale: 9.4.1 Nylon: • Katrolle ✓ • Toue ✓ • Busse ✓ • Ratte ✓ • Slytasieblokke ✓ • Wiele ✓ • Rollers ✓ • Pakstukke ✓ • Seëls ✓ • Masjienonderdele ✓ (Enige 2 x 1) (2) 9.4.2 Glasvesel: • Masjiendeksels ✓ • Dakplate ✓ • Geweefde lap ✓ (Enige 2 x 1) (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Meganiese Tegnologie: Paswerk en Masjinering 16 DBE/Mei/Junie 2024 SS/NSS – Nasienriglyne 9.4.3 Bakeliet gebruike: • Stroombaanborde ✓ • Elektriese onderdele ✓ • Elektriese isolators ✓ • Kombuisware ✓ • Juwele ✓ • Pypstele ✓ • Speelgoed ✓ • Vonkverdelerrotor ✓ • Vonkverdelerdop ✓ • Vliegtuig onderdele ✓ • Laers ✓ • Koppelaarvoerings ✓ • Remvoerings ✓ • Gelamineerde materiale ✓ (Enige 2 x 1) (2) 9.5 Termoverharde-/ Termoplastiese samestellings: 9.5.1 Termoplasties ✓ (1) 9.5.2 Termoverhard ✓ (1) 9.5.3 Termoverhard ✓ (1) 9.5.4 Termoplasties ✓ (1) [18] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Meganiese Tegnologie: Paswerk en Masjinering 17 DBE/Mei/Junie 2024 SS/NSS – Nasienriglyne VRAAG 10: HEGTINGSMETODES (SPESIFIEK) 10.1 Gebruike van meervoudige skroefdraad: • Brandkrane ✓ • Kleppe ✓ • Vliegtuig onderstel ✓ • Industriële masjiene ✓ • Proppe van houers/glashouers ✓ • Skroefpers/Snelpers ✓ (Enige 3 x 1) (3) 10.2 Meervoudige skroefdrade: • Dit verskaf meer dravlak. ✓ • Dit oordraad nie maklik nie. ✓ • Om vinniger lineêre beweging te verskaf. ✓ • Dis meer doeltreffender. ✓ • Minder krag aan wrywing prysgegee. ✓ (Enige 3 x 1) (3) 10.3 Vierkantskroefdraad: 10.3.1 Steek: Styging Steek = Aantal beginne 46 = ✓ 2 = 23 mm ✓ (2) 10.3.2 Steekdiameter: P Dm = BD − 2 23 = 80 −  2 = 68,50 mm ✓ (2) 10.3.3 Helikshoek van die skroefdraad: Styging tan θ = π  DM 46 = ✓ π  68,50 ✓ θ =✓tan −1 (0,213755544 ) = 12,07  or 124' ✓ (4) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Meganiese Tegnologie: Paswerk en Masjinering 18 DBE/Mei/Junie 2024 SS/NSS – Nasienriglyne 10.3.4 Ingryphoek: Ingryphoek = 90° ̶ (Helikshoek + Vryloophoek) = 90° ̶ (12,07° + 3°) ✓ = 74,93° of 74°55' ✓ (2) 10.3.5 Sleephoek: Sleephoek = 90° + (Helikshoek – Vryloophoek) = 90° + (12,07° ̶ 3°) ✓ = 99,07° of 99°4' ✓ (2) [18] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Meganiese Tegnologie: Paswerk en Masjinering 19 DBE/Mei/Junie 2024 SS/NSS – Nasienriglyne VRAAG 11: STELSELS EN BEHEER (AANDRYFSTELSELS) (SPESIFIEK) 11.1 Hidrouliese berekeninge : 11.1.1 Die vloeistofdruk in die hidrouliese stelsel in MPa: π d2 A (Plunjer ) = 4 π (0,03)2 ✓ A= 4 A = 0, 71  10 −3 m2 ✓ F P= A 900 ✓ P= 0,71  10-3 ✓ P = 1,27  106 Pa P = 1,27 MPa ✓ (5) 11.1.2 Massa in kg: FA F = B A A AB FA  A B FB = ✓ AA 900  31, 42  10 -3 FB = ✓ 0, 71  10-3 ✓ FB = 39828,17 N Massa = 3982, 82 kg OF 4059, 96 kg ✓ (4) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Meganiese Tegnologie: Paswerk en Masjinering 20 DBE/Mei/Junie 2024 SS/NSS – Nasienriglyne 11.2 Funksie van hidrouliese onderdele: 11.2.1 Motor Dryf die hidrouliese pomp aan. ✓ (1) 11.2.2 Eenrigtingklep Voorkom terugvloei van hidrouliese vloeistof. ✓ (1) 11.2.3 Reservoir Bevat/Stoor die hidrouliese vloeistof. ✓ (1) 11.3 Bandaandrywing: 11.3.1 Die rotasiefrekwensie in r/sek: NDR  DDR = NGD  D GD NDR  DDR = NGD  DGD NGD  D GD NGD  DGD NDR = ✓ NDR = ✓ DDR DDR 5,83  0,5 OF 350  500 NDR = ✓ NDR = ✓ 0,09 90 2,92 1944,44 r/min NDR = NDR = 0,09 60 NDR = 32,39 r/sek ✓ NDR = 32,41 r/sek ✓ (3) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Meganiese Tegnologie: Paswerk en Masjinering 21 DBE/Mei/Junie 2024 SS/NSS – Nasienriglyne 11.3.2 Drywing oorgedra in Watt: Ρ= ( T1 − T2 ) π D N 60 ✓ ✓ ✓ Ρ = (1900 − 450 ) π  0, 09  32, 39 P = 13279,18 W ✓ OF Ρ= ( T1 − T2 ) π D N 60 ✓ ✓ ✓ Ρ = (1900 − 450 ) π  0, 5  5, 83 P = 13278, 73 W ✓ OF Ρ= ( T1 − T2 ) π D N 60 ✓ ✓ ✓ Ρ = (1900 − 450 ) π  0, 5  350 P = 13286, 32 W ✓ (4) 11.4 Vermy glip: • Voeg 'n bandspanningstoestel by. ✓ • Moet nie aan skielike las blootstel nie. ✓ • Moet nie die aandrywing oorbelas nie. ✓ • Bedek die aandrywings om teen stof en vloeistof te beskerm. ✓ • Verhoog die kontak-area van die bande. ✓ • Gebruik getande bande en katrolle. ✓ (2) (Enige 2 x 1) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Meganiese Tegnologie: Paswerk en Masjinering 22 DBE/Mei/Junie 2024 SS/NSS – Nasienriglyne 11.5 Rataandrywing: 11.5.1 Aantal tande: Ninset Produk van tande op gedrewe ratte = Nuitset Produk van tande op dryfratte NA T  TD = B ND TA  TC NA  TA  TC TD = ✓ ND  TB 3500  33  25 TD = ✓ 1050  55 TD = 50 tande ✓ (3) 11.5.2 Wringkrag: 2 π NT P = 2 π NT P= 60 P T= T= P  60 2π N ✓ 2π N ✓ OF (737,4  103 ) T = (737,4  103 )  60 2  π  17,5 ✓ T = ✓ 2  π  1050 T = 6706,33 Nm ✓ T = 6706,33 Nm ✓ (3) [28] TOTAAL: 200 Kopiereg voorbehou

Published documents with matching subject and grade metadata.

Matched using subject, grade, language, document type and exam metadata.

More from Grade 12 Mechanical Technology

Explore more published documents in this catalogue.

View all