SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN/
NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN
MEGANIESE TEGNOLOGIE: MOTORKUNDE
MEI/JUNIE 2024
NASIENRIGLYNE
PUNTE: 200
Hierdie nasienriglyne bestaan uit 19 bladsye.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Skip to contentAll 2024 papers 
%20MEMO%20SEPT%202018_Afrikaans_hlayiso.com_--7f4dc60c-5288-4a1e-b8b0-d1750f26c19f/v1-8c4fd157b15dbe2fd703/card.webp)
%20MG%20Afr_hlayiso.com_--89111cf1-63b4-4635-8eb8-da0044145421/v1-d1e3178c4ebe9807751a/card.webp)

%20QP%20SEPT%202018_Afrikaans_hlayiso.com_--605f9186-b7d4-4097-9164-d0ec93617dc4/v1-11c7be1f296a6fed80b7/card.webp)
%20GR12%20QP%20SEPT2018_Afrikaans_hlayiso.com_--f267a2fe-bb93-4858-93e7-70d27c2f390f/v1-60c224a1f4f80b992ccd/card.webp)
View all
%20Eng--5d2e2bd0-b02f-4218-849f-e7933bc6c4d1/v1-2dba8a1dc6758c98b205/card.webp)
%20Afr--1e7205e4-aef1-4cc4-afdf-aac93562ae67/v1-094abcfa5c3eff1cb995/card.webp)
%20Afr_hlayiso.com_--7d638feb-7218-4b3c-9f4c-ce95803d6e4f/v1-e8a08d94a30d7d50ccd0/card.webp)
%20Eng_hlayiso.com_--1523a16f-2012-4f13-a922-86cbb5900666/v1-5068227f3cbbba17b78f/card.webp)
%20Afr_hlayiso.com_--8d31d25d-e192-4aa9-b448-efab233391a1/v1-28cf2259fca9bcde2f63/card.webp)
Mechanical Technology Grade 12 NSC June 2024 Memo (Afr)
Grade 12 Mechanical Technology memorandum from the NSC June Exam 2024 (Afrikaans), 19 pages. Read online or download the free PDF.
Mechanical Technology · Grade 12 · NSC June Exam · 2024 · Afrikaans. Memorandum, 19 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Mechanical Technology
- Grade
- Grade 12
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2024
- Exam period
- NSC June Exam
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 19
- File size
- 382.0 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 19
This exam
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Meganiese Tegnologie: Motorkunde 2 DBE/Mei/Junie 2024
SS/NSS – Nasienriglyne
VRAAG 1: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE (GENERIES)
1.1 A ✓ (1)
1.2 B ✓ (1)
1.3 A ✓ (1)
1.4 D ✓ (1)
1.5 C ✓ (1)
1.6 C ✓ (1)
[6]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Meganiese Tegnologie: Motorkunde 3 DBE/Mei/Junie 2024
SS/NSS – Nasienriglyne
VRAAG 2: VEILIGHEID (GENERIES)
2.1 Noodhulp:
• Wanneer siekte voorkom. ✓
• Wanneer ʹn besering opgedoen word. ✓
• Wanneer ʹn ongeluk voorkom. ✓
(Enige 2 x 1) (2)
2.2 Bankslyper:
A. 'n Brandblusser moet beskikbaar wees. ✓
B. Veiligheidsbrille moet gedra word. ✓
C. Maksimum slypwielspoed. ✓
D. Maksimum afstand tussen gereedskapsrus en slypwiel. ✓ (4)
2.3 Staanboor:
• Moet nooit probeer om die werkstuk met hande te stop/vashou wanneer
die boorpunt gedurende boorwerk vashaak nie. ✓
• Moenie die boorpunt in die werkstuk forseer nie. ✓
• Hou los klere en hare weg van roterende dele af. ✓
• Moet nooit die masjien laat loop as jy nie naby is nie. ✓
• Gebruik 'n borsel of houtstok om snysels van die boor af te verwyder. ✓
• Moenie hande naby bewegende dele sit nie. ✓
• Moet nooit die masjien skoonmaak of verstel terwyl dit in beweging is
nie. ✓
• Moet nooit die boorpunt/kloukop met hande probeer stop nie. ✓
(Enige 2 x 1) (2)
2.4 Vlakslyper:
• Moet nooit die masjien skoonmaak of verstel terwyl dit in beweging is
nie. ✓
• Weet hoe om die masjien in 'n noodgeval te stop. ✓
• Moenie oormatige krag gebruik wanneer 'n werkstuk geslyp word nie. ✓
• Rapporteer dadelik enige gevaarlike defekte van die masjien. ✓
• Hou op om defektiewe masjienerie te gebruik totdat dit deur 'n
gekwalifiseerde persoon herstel is. ✓
• Verseker dat die slypwiel nie in koelmiddel gedompel is nie. ✓
• Moet nooit die masjien laat loop as jy nie naby is nie. ✓
• Moenie hande naby bewegende dele sit nie. ✓
(Enige 2 x 1) (2)
[10]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Meganiese Tegnologie: Motorkunde 4 DBE/Mei/Junie 2024
SS/NSS – Nasienriglyne
VRAAG 3: MATERIALE (GENERIES)
3.1 Kritiese temperatuur:
3.1.1 Verharding:
Bo ✓ (1)
3.1.2 Tempering:
Onder ✓ (1)
3.1.3 Normalisering:
Bo ✓ (1)
3.2 Masjineerbaarheidstoets:
• Die snysels se hittekleur ✓
• Die snysels se draai ✓ (2)
3.3 Materialetoets:
• Klanktoets ✓
• Buigtoets ✓
• Vyltoets ✓
• Hardheidstoets ✓
• Digtheidstoets ✓
• Gewigsmeting ✓
• Magnetiesetoets ✓
• Visuele inspeksie/observasie ✓
• Kraptoets ✓
(Enige 3 x 1) (3)
3.4 Blusmetodes:
• Karburering ✓
• Nitridering ✓
• Sianidisering ✓
(Enige 2 x 1) (2)
3.5 Hittebehandelings temperature:
• Pirometer ✓
• Waskryte ✓
• Visueel ✓
• Magneet ✓
(Enige 1 x 1) (1)
3.6 Hittebehandelingstappe:
• Verhit die metaal. ✓
• Week die metaal. ✓
• Verkoel die metaal. ✓ (3)
[14]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Meganiese Tegnologie: Motorkunde 5 DBE/Mei/Junie 2024
SS/NSS – Nasienriglyne
VRAAG 4: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE (SPESIFIEK)
4.1 A✓ (1)
4.2 C✓ (1)
4.3 B✓ (1)
4.4 D✓ (1)
4.5 C✓ (1)
4.6 A✓ (1)
4.7 B✓ (1)
4.8 A✓ (1)
4.9 C✓ (1)
4.10 B✓ (1)
4.11 B✓ (1)
4.12 A✓ (1)
4.13 B✓ (1)
4.14 D✓ (1)
[14]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Meganiese Tegnologie: Motorkunde 6 DBE/Mei/Junie 2024
SS/NSS – Nasienriglyne
VRAAG 5: GEREEDSKAP EN TOERUSTING (SPESIFIEK)
5.1 Kompressietoetser:
5.1.1 Funksies:
A. Om die kompressiedruk aan te dui. ✓
B. Om die drukmeter te herset./Verlig die druk vanuit die
toetser. ✓
C. Om die toetser in die vonkpropgat in te pas. ✓ (3)
5.1.2 Toets batterystroom:
• Om te verseker dat die enjin teen die regte spoed ✓
swaai. ✓
• Om te verseker dat die maksimum kompressiedruk ✓
ontwikkel word. ✓
• Om te verseker dat die regte lesing ✓ verkry word. ✓
(Enige 1 x 2) (2)
5.1.3 Uitvoer van nattoets:
• Om na te gaan of die kompressieringe uitgeslyt is. ✓
• Om vir uitermatige slytasie tussen suier/suierringe en
silnderwand na te gaan. ✓ (2)
5.2 Silinderlekkasietoets:
5.2.1 Kalibreer (zero):
Om akkurate lesings te verkry. ✓ (1)
5.2.2 Suier op BDP:
Die silinder moet minimale lekkasie op die kompressieslag hê. ✓ (1)
5.2.3 Krukas is gesluit:
Om te voorkom dat die enjin gedurende die toets draai. ✓ (1)
5.3 Uitlaatgasse:
• Koolstofmonoksied (CO) ✓
• Koolstofdioksied (CO2) ✓
• Suurstof (O2) ✓
• Koolwaterstof (HC) ✓
• Swaeldioksied (SO2) ✓
(Enige 4 x 1) (4)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Meganiese Tegnologie: Motorkunde 7 DBE/Mei/Junie 2024
SS/NSS – Nasienriglyne
5.4 ABD-II skandeerder:
5.4.1 Spesifikasies:
• VIN ✓
• Maak van die voertuig ✓
• Model van die voertuig ✓
• Tipe enjin ✓
• Stelsels wat geskandeer moet word ✓
(Enige 2 x 1) (2)
5.4.2 Funksies van ABD-II skandeerder:
• Skandeer diagnostiese foutkodes ✓
• Vee foutkodes uit ✓
• Programmeer ✓
• Verkry informasie ✓
(Enige 2 x 1) (2)
5.5 Korrigeer dinamiese wielbalansering:
Plaas die gewigte wat deur die balanseerder aangedui is, ✓ op die plek
wat op die wiel aangedui is. ✓ (2)
5.6 Wielsporingstoerusting:
5.6.1 Identifiseer die toerusting:
• Periskoop optiese sporingsmeter ✓
• Optiese sporingsmeter ✓
(Enige 1 x 1) (1)
5.6.2 Funksie:
Om sporing na te gaan. ✓
Om uitsporing na te gaan. ✓
Om toesporing na te gaan. ✓
(Enige 1 x 1) (1)
5.6.3 Eenheid van afmeting:
• Grade ✓
• Millimeters ✓
(Enige 1 x 1) (1)
[23]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Meganiese Tegnologie: Motorkunde 8 DBE/Mei/Junie 2024
SS/NSS – Nasienriglyne
VRAAG 6: ENJINS (SPESIFIEK)
6.1 Krukas:
6.1.1 Trillingdemper ✓ (1)
6.1.2 • Massastukke word op die krukas se teengewigte/webbe
gevoeg. ✓
• Gate word in die krukas se teengewigte/webbe geboor. ✓ (2)
6.1.3 Suierstang ✓ (1)
6.1.4 Oorsake van krukas-ineendraai:
• Die wringkrag of draaibeweging van die krukas. ✓
• Die wringkrag voortgebring wissel tussen hoë en lae
waarde. ✓
• Die as alternatiewelik wen op en ontspan soos dit roteer. ✓
• Natuurlike frekwensie van die krukastrilling. ✓
• Resonansie op die krukas. ✓
• Ongebalanseerde krukas. ✓
• Foutiewe trillingdemper. ✓
• Ongebalanseerde vliegwiel. ✓
(Enige 3 x 1) (3)
6.2 Roterende massa:
• Krukpen ✓
• Grootkoplaer ✓
• Die onderste twee-derdes van die suierstang ✓ (3)
6.3 Enjinsilinderuitlegte:
6.3.1 A. V-enjin ✓
B. Inlyn ✓
C. W-enjin/Dubbel V-enjin ✓ (3)
6.3.2 Voordele van V-enjin bo inlynenjin:
• Korter in lengte ✓
• Kan in kleiner enjinkompartemente pas ✓
• Ligter in gewig ✓
• Beter krag-tot-gewig verhouding ✓
(Enige 2 x 1) (2)
6.4 Grade van krukasrotasie:
6.4.1 180° ✓ (1)
6.4.2 120° ✓ (1)
6.4.3 90° ✓ (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Meganiese Tegnologie: Motorkunde 9 DBE/Mei/Junie 2024
SS/NSS – Nasienriglyne
6.5 Turboaanjaer op 'n binnebrandenjin:
6.5.1 A. Lug/Luginlaat ✓
B. Uitlaatgas/Uitlaatgasinlaat ✓
C. Turbine-omhulsel ✓
D. Turbinewiel ✓ (4)
6.5.2 Wieke ✓ (1)
6.6 Tipe superaanjaers:
• Roots ✓
• Dubbelskroef ✓
• Sentrifugaal ✓
• Skuifwiek/Eksentries ✓
(Enige 3 x 1) (3)
6.7 Nadele van superaanjaers:
• Superaanjaers is minder effektief met verhoogde enjinkraglewering teen
hoë revolusies. ✓
• Super aanjaers gebruik meer enjindrywing om dit aan te dryf
(parasities). ✓
• Hoër brandstofverbruik as kraglewering nie ten volle benut word nie. ✓
• Meer spasie word benodig om die Roots-superaanjaer te monteer. ✓
• Roots- en dubbelskroef-superaanjaers lewer lug in sarsies. ✓
• Dit is duurder as 'n turboaanjaer. ✓
(Enige 2 x 1) (2)
[28]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Meganiese Tegnologie: Motorkunde 10 DBE/Mei/Junie 2024
SS/NSS – Nasienriglyne
VRAAG 7: KRAGTE (SPESIFIEK)
7.1 Definisie:
7.1.1 Wringkrag:
Dit is die ineendraaikrag ✓ wat deur 'n roterende as of wiel
oorgebring word. ✓ (2)
7.1.2 Remdrywing:
• Die bruikbare drywing ✓ wat by die vliegwiel of wiele
ontwikkel word. ✓
• Die eintlike drywing ✓ van 'n enjin wat by die vliegwiel of
wiele gemeet word. ✓
(Enige 1 x 2) (2)
7.2 Verhoog slagvolume:
• Pas krukas met langer slaglengte (met geskikte stange). ✓
• Vergroot boor van silinders. ✓
(Enige 1 x 1) (1)
7.3 Berekeninge:
7.3.1 Slagvolume:
π d2
Slagvolume = L
4
✓
π 7,4 2
= 7,7 ✓
4
= 331,16 cm 3 ✓ (3)
7.3.2 Kompressieverhouding:
42 ml = 42 cm3 ✓
SV
Kompressieverhouding = +1
KV
✓
331,16
= +1
42 ✓
= 8,88 :1 ✓
OF
SV + KV
Kompressieverhouding =
KV
331,16 + 42 ✓
=
42 ✓
= 8,88 :1 ✓ (4)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Meganiese Tegnologie: Motorkunde 11 DBE/Mei/Junie 2024
SS/NSS – Nasienriglyne
7.3.3 Slaglengte:
SV
KV =
KR - 1
SV = KV (KV − 1) ✓
SV = 42 (10 − 1) ✓
= 378 cm3 ✓
π d2
SV = lengte
4
SV 4
lengte = ✓
π d2
378 4
= ✓
π 7 , 42
= 8,789 cm
= 87,89 mm ✓ (6)
7.4 Berekeninge:
7.4.1 Aangeduide drywing:
AD = PLANn
P = 950 103
70
L= = 0,07 m ✓
1000
π 0,065 2 −3
Area = ✓= 3,318307 10 m ✓
2
4
2500
N= = 20,833✓kragslae/s ek
60 2 ✓
n=4
( ) ( )
AD = 950 103 (0,07 ) 3,318307 10 − 3 (20,833 ) (4 ) ✓
= 18388,95 W
=18,39 kW ✓ (7)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Meganiese Tegnologie: Motorkunde 12 DBE/Mei/Junie 2024
SS/NSS – Nasienriglyne
7.4.2 Wringkrag:
Wringkrag = Krag radius
= 142,5 0,4 ✓
= 57 Nm ✓ (2)
7.4.3 Remdrywing:
Remdrywing = 2π N T
2500 ✓
= 2 π 57 ✓
60
= 14922 ,565 W
= 14,92 kW ✓ (3)
7.4.4 Meganiese doeltreffendheid:
RD
Meganiese doeltreffe ndheid = 100
AD
14,92
= ✓ 100
18 ,39
= 81,13 % ✓ (2)
[32]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Meganiese Tegnologie: Motorkunde 13 DBE/Mei/Junie 2024
SS/NSS – Nasienriglyne
VRAAG 8: INSTANDHOUDING (SPESIFIEK)
8.1 Uitlaatgasanalise:
8.1.1 Gasanalise resultate:
• Hoë suurstof (O2) ✓
• Hoë stikstofoksied (NOx) ✓ (2)
8.1.2 Hoë stikstofoksied (NOx):
• Swak vonkvervroeging ✓
• Onklaar uitlaatgashersirkulasieklep ('EGR') ✓
• Onklaar katalisator ✓
• Swak brandstofmengsel ✓
• Laer oktaanbrandstof ✓
• Vakuumlekkasie ✓
(Enige 3 x 1) (3)
8.2 Kompressietoets:
8.2.1 Moontlike oorsake:
• Suierringe is verweer. ✓
• Suier is beskadig. ✓
• Lekkende kleppe. ✓
• Gekraakte silinderkop. ✓
• Geblaasde silinderkoppakstuk. ✓
• Silinderwande is verweer. ✓
(Enige 1 x 1) (1)
8.2.2 Regstellende maatreëls:
• Pas nuwe ringe. ✓
• Pas nuwe suiers. ✓
• Kleppe moet vervang/oor in-gebed word. ✓
• Stiksweis/Vervang die silinderkop. ✓
• Vervang die silinderkoppakstukke. ✓
• Herboor silinders. ✓
(Enige 1 x 1) (1)
8.2.3 Fout:
Lae of geen kompressielesings. ✓ (1)
8.2.4 Regstellende maatreëls:
• Vervang gebuigde kleppe. ✓
• Verstel nokbandspanning. ✓
• Pas nuwe nokband. ✓
• Verstel kleptydreëling. ✓
(Enige 1 x 1) (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Meganiese Tegnologie: Motorkunde 14 DBE/Mei/Junie 2024
SS/NSS – Nasienriglyne
8.3 Plek van sisgeluide:
8.3.1 • Oliepen/Peilstok/Meetlat ✓
• Olievuldop ✓
• Asempyp ('Breather pipe') ✓
(Enige 1 x 1) (1)
8.3.2 Inlaatspruitstuk ✓ (1)
8.3.3 Uitlaatpyp ✓ (1)
8.4 Oliedruktoets:
• Oliedruk gedurende luier. ✓
• Oliedruk wanneer enjin koud is. ✓
• Oliedruk wanneer enjin warm is. ✓
• Oliedruk teen hoë revolusies. ✓
(Enige 3 x 1) (3)
8.5 Lae brandstofdruk:
LET WEL: Die oorsaak en regstellende maatreël moet bymekaar pas.
OORSAKE REGSTELLENDE MAATREËLS
Foutiewe brandstofpomp. ✓ • Vervang brandstofpomp. ✓
Geblokte of verstopte brandstof- • Vervang brandstoffilter. ✓
filter. ✓
Gekraakte of verstopte brandstof- • Vervang of herstel brandstoflyn. ✓
lyn. ✓ • Blaas brandstoflyn skoon. ✓
(Enige 1 x 1)
Verstopte pompinlaatsif. ✓ • Maak inlaatsif skoon. ✓
Lae spanning na die brandstof- • Herstel stukkende bedrading en
pomp. ✓ verbindings. ✓
• Herlaai of vervang battery. ✓
(Enige 1 x 1)
Stukkende of onklaar brandstof- • Vervang brandstofdrukreëlaar. ✓
drukreëlaar. ✓
Stukkende brandstofpomprelê. ✓ • Vervang relê. ✓
Leë brandstoftenk. ✓ • Hervul brandstof. ✓
(Enige 2 oorsake x Enige 2 passende regstellende maatreëls) (4)
8.6 Toets die verkoelingstelsel:
• Installeer die verkoeldruktoetser op die verkoeler. ✓
• Plaas die verkoelingstelsel volgens vervaardigerspesifikasies onder
druk. ✓
• Hou die druk vir 'n wyle dop, ✓ as dit val, is daar 'n lek.
• Gaan visueel na vir lekkasies. ✓ (4)
[23]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Meganiese Tegnologie: Motorkunde 15 DBE/Mei/Junie 2024
SS/NSS – Nasienriglyne
VRAAG 9: STELSELS EN BEHEER (OUTOMATIESE RATKAS) (SPESIFIEK)
9.1 Voordele van outomatiese ratkas:
• Dit verminder moegheid van bestuurder. ✓
• Groot vermindering van wieltol onder swak padtoestande. ✓
• Die voertuig kan skielik tot stilstand gebring word sonder dat die enjin
staak. ✓
• Die stelsel demp alle enjinwringtrillings. ✓
• Makliker om te bestuur (bv. gestremde persoon met een been/geen
koppelaarpedaal om te trap nie). ✓
(Enige 3 x 1) (3)
9.2 Koppelomsitter:
9.2.1 Benoeming:
A. Turbine ✓
B. Stuwer/Pomp ✓
C. Stator ✓
D. Uitset-as/Turbine-as ✓ (4)
9.2.2 Staakspoed:
• Wanneer die stuwer teen maksimum spoed roteer ✓ en die
turbine amper stilstaande is. ✓
• Wanneer die pomp sy hoogste snelheid bereik het, ✓ en die
turbine staak (stilstaan). ✓
• Wanneer die voertuig stilstaan ✓ en net voor dit begin
beweeg. ✓
(Enige 1 x 2) (2)
9.2.3 Koppelomsitter stop wringkragvermenigvuldiging:
• Wanneer die die turbine amper teen dieselfde spoed ✓ as
die pomp ✓ draai.
• Wanneer die spoed van die olie wat die pomp verlaat ✓
amper teen dieselfde spoed as die pompspoed is. ✓
(Enige 1 x 2) (2)
9.3 Voordele van transmissiebeheereenheid:
• Beter brandstofverbruik ✓
• Verminder enjin-emissies ✓
• Groter betroubaarheid van ratwisselstelsel ✓
• Verbeterde wisselgevoel ✓
• Verbeterde wisselspoed ✓
• Verbeterde voertuighantering ✓
(Enige 2 x 1) (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Meganiese Tegnologie: Motorkunde 16 DBE/Mei/Junie 2024
SS/NSS – Nasienriglyne
9.4 Verkoel olie in outomatiese transmissie:
• Gebruik 'n aparte olieverkoeler. ✓
• Vloeistof word deur onderste verkoelertenk gesirkuleer. ✓
• Lug vloei oor die transmissie-omhulsel en oliebak. ✓
(Enige 2 x 1) (2)
9.5 Vorentoe snelrat:
1. Insetas dryf sonrat aan. ✓
2. Annulus 2/Kransrat 2 word stilstaande gehou. ✓
3. Planeetratraam roteer vinniger as die insetas. ✓ (3)
[18]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Meganiese Tegnologie: Motorkunde 17 DBE/Mei/Junie 2024
SS/NSS – Nasienriglyne
VRAAG 10: STELSELS EN BEHEER (ASSE, STUURGEOMETRIE EN
ELEKTRONIKA) (SPESIFIEK)
10.1 Kenmerke van wielsporing
• Gewenste stuur ✓
• Goeie spoorwydte ✓
• Beter padhouvermoë ✓
• Verbeterde brandstofverbruik ✓
• Eweredige bandslytasie ✓
• Verminderde verweer van veringstelsel ✓
(Enige 2 x 1) (2)
10.2 Positiewe wielvlug:
10.2.1 Benoeming:
A. Middellyn van wiel ✓
B. Positiewe wielvlughoek/Wielvlughoek ✓
C. Stut ✓
D. Laer beheerarm ✓ (4)
10.2.2 Wielvlug verstelling:
• Nok op veringstelsel ✓
• Wigplate op die veringstelsel ✓
• Knikskroef ✓
• Boonste stutmontering ✓
(Enige 1 x 1) (1)
10.2.3 Uitermatige positiewe wielvlug:
• Moeilike stuur ✓
• Vinnige bandslytasie ✓
• Verhoogde kans dat voertuig om 'n draai sal rol ✓
(Enige 2 x 1) (2)
10.3 Wiel voorafkontroles:
• Banddruk ✓
• Bandslytasie ✓
• Bandkneusings of -krake ✓
• Beskadigde sywande van band ✓
• Wielvelling vir beskadigde spanrande ✓
• Vreemde voorwerpe op die velling en band ✓
• Band se vervaldatum ✓
(Enige 3 x 1) (3)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Meganiese Tegnologie: Motorkunde 18 DBE/Mei/Junie 2024
SS/NSS – Nasienriglyne
10.4 Brandstoftoevoerstelsel:
10.4.1 Drukreguleerder:
Die brandstofdruk word konstant gehou ✓ in verhouding met die
inlaatspruitstukdruk. ✓ (2)
10.4.2 Brandstofpomp:
Die brandstofpomp verplaas die brandstof ✓ vanaf die
brandstoftenk na die enjin deur die brandstoflyne. ✓ (2)
10.5 Ontstekingtydreëling:
• Enjinspoed ✓
• Enjinlas ✓
• Enjintemperatuur ✓
• Versneller posisie ✓
• Enjinklop ✓
• Hoogte bo seespieël ✓
(Enige 2 x 1) (2)
10.6 Inspuiting met gemeenskaplike brandstofstelsel (IGBL):
A. Gemeenskaplike leiding ✓
B. Brandstofinspuiter ✓
C. Brandstoflyn ✓
D. Brandstoffilter ✓ (4)
10.7 Vereistes vir 'n katalisator om te kan funksioneer:
• Teen 'n temperatuur van ten minste 250°C. ✓
• Loodvry brandstof moet gebruik word. ✓
• Akkurate ontstekingstydreëling. ✓
• Geen ketsing. ✓
• Geen gebrande olie in die uitlaatgasse nie. ✓
• Werkende suurstof-/lambda-sensor. ✓
(Enige 2 x 1) (2)
10.8 Alternator:
10.8.1 Benoeming:
A. Rotor ✓
B. Stator ✓
C. Battery ✓ (3)
10.8.2 Diodes:
Ses ✓ (1)
10.8.3 Funksies van die diodes:
• Laat stroomvloei in slegs een✓ rigting ✓ toe.
• Dit keer dat die stroom ✓ in die teenoorgestelde rigting ✓vloei.
(Enige 1 x 2) (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Meganiese Tegnologie: Motorkunde 19 DBE/Mei/Junie 2024
SS/NSS – Nasienriglyne
10.9 Deaktiveer spoedbeheer:
• Skakel dit af. ✓
• Trap rem. ✓
• Druk die koppelaarpedaal af/Verwisseling van ratte. ✓
• EBE kartering ('mapping'). ✓
(Enige 2 x 1) (2)
[32]
TOTAAL: 200
Kopiereg voorbehou
Study this subject
Recommended for this subject

Memorandum
Mechanical Technology Grade 12 Eastern Cape Mock 2020 Memo
%20MEMO%20SEPT%202018_Afrikaans_hlayiso.com_--7f4dc60c-5288-4a1e-b8b0-d1750f26c19f/v1-8c4fd157b15dbe2fd703/card.webp)
Memorandum
Mechanical Technology Grade 12 Automotive 2018 Memo (Afr)
%20MG%20Afr_hlayiso.com_--89111cf1-63b4-4635-8eb8-da0044145421/v1-d1e3178c4ebe9807751a/card.webp)
Memorandum
Mechanical Technology Grade 12 NSC June 2021 Memo (Afr)

Question paper
Mechanical Technology Grade 12 Eastern Cape Mock 2020 QP
%20QP%20SEPT%202018_Afrikaans_hlayiso.com_--605f9186-b7d4-4097-9164-d0ec93617dc4/v1-11c7be1f296a6fed80b7/card.webp)
Question paper
Mechanical Technology Grade 12 Automotive 2018 QP (Afr)
%20GR12%20QP%20SEPT2018_Afrikaans_hlayiso.com_--f267a2fe-bb93-4858-93e7-70d27c2f390f/v1-60c224a1f4f80b992ccd/card.webp)
Question paper
Mechanical Technology Grade 12 Fitting And Machining 2018 QP
More from Grade 12 Mechanical Technology

Annual teaching plan
Gr 12 Weld Met ATP 2023 24
%20Eng--5d2e2bd0-b02f-4218-849f-e7933bc6c4d1/v1-2dba8a1dc6758c98b205/card.webp)
Question paper
Mechanical Technology Grade 12 November 2024 NSC QP (Eng)
%20Afr--1e7205e4-aef1-4cc4-afdf-aac93562ae67/v1-094abcfa5c3eff1cb995/card.webp)
Question paper
Mechanical Technology Grade 12 November 2024 NSC QP (Afr)
%20Afr_hlayiso.com_--7d638feb-7218-4b3c-9f4c-ce95803d6e4f/v1-e8a08d94a30d7d50ccd0/card.webp)
Question paper
Mechanical Technology Grade 12 NSC June 2023 QP (Afr)
%20Eng_hlayiso.com_--1523a16f-2012-4f13-a922-86cbb5900666/v1-5068227f3cbbba17b78f/card.webp)
Question paper
Mechanical Technology Grade 12 NSC June 2023 QP (Eng)
%20Afr_hlayiso.com_--8d31d25d-e192-4aa9-b448-efab233391a1/v1-28cf2259fca9bcde2f63/card.webp)
Question paper