Skip to content

Mechanical Technology Grade 12 NSC June 2021 Memo (Afr)

MemorandumMechanical TechnologyGrade 12202118 pages

Grade 12 Mechanical Technology memorandum from the NSC June Exam 2021 (Afrikaans), 18 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Loading document…

Loading document…

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN/ NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN MEGANIESE TEGNOLOGIE: SWEIS- EN METAALWERK 2021 NASIENRIGLYNE PUNTE: 200 Hierdie nasienriglyne bestaan uit 18 bladsye. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Meganiese Tegnologie: Sweis- en Metaalwerk 2 DBE/2021 SS/NSS – Nasienriglyne VRAAG 1: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE (GENERIES) 1.1 B (1) 1.2 A (1) 1.3 C (1) 1.4 C (1) 1.5 D (1) 1.6 A (1) [6] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Meganiese Tegnologie: Sweis- en Metaalwerk 3 DBE/2021 SS/NSS – Nasienriglyne VRAAG 2: VEILIGHEID (GENERIES) 2.1 Noodhulp basiese behandeling:  Ondersoek   Diagnose   Behandeling  (3) 2.2 Staanboor (Reeds aangeskakel):  Moet nooit die boor sonder toesig laat terwyl dit in werking is nie.   Skakel die boor af wanneer jy die boor verlaat.   Gebruik borsel of houtstaaf om snysels te verwyder.   Wanneer jy om die draaiende boor leun, moet jy oppas dat jou klere nie in die boor of kloukop vasgevang word nie.   Moenie die draaiende kloukop met jou hand probeer stop nie.   Moenie die boor verstel terwyl jy werk nie.   Moet geen skerms oopmaak terwyl die staanboor aan is nie.   Hou hande weg van alle bewegende punte.   Moenie die boorpunt in die materiaal forseer nie.   Gebruik snyvloeistof indien nodig.  (Enige 2 x 1) (2) 2.3 Geïsoleerde elektrodehouer: Om 'n elektriese skok te voorkom.  (1) 2.4 Nadele van die prosesuitleg:  Produksie is nie altyd deurlopend nie.   Vervoer koste tussen proses afdelings kan hoog wees.   Bykomende tyd word bestee aan toetsing en uitsortering, aangesien die produk deur die onderskeie afdeling beweeg.   Skade aan breekbare goedere as gevolg van ekstra hantering.  (Enige 2 x 1) (2) 2.5 Voordele van die produkuitleg:  Hantering van materiaal word tot die minimum beperk.   Tydsduur van vervaardigingsiklus is minder.   Produksiebeheer is bykans outomaties.   Beheer oor werksaamhede is maklik.   Groter gebruik van ongeskoolde arbeid is moontlik.   Minder totale inspeksie is nodig.   Minder totale vloerruimte per produksie-eenheid is nodig.  (2)  Vermindering in vervaardigingskostes.  [10] (Enige 2 x 1) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Meganiese Tegnologie: Sweis- en Metaalwerk 4 DBE/2021 SS/NSS – Nasienriglyne VRAAG 3: MATERIAAL (GENERIES) 3.1 Hittebehandeling:  Verhit die metaal stadig tot 'n sekere temperatuur.   Deurverhit die metaal vir 'n sekere tydperk om 'n eenvormige temperatuur te verseker.   Verkoel die metaal teen 'n sekere tempo tot kamertemperatuur.  (3) 3.2 Blusmediums:  Water   Pekelwater   Vloeibare soute   Olie   Oplosbare olie en water   Sand   Gesmelte lood   Lug   Kalk  (Enige 3 x 1) (3) 3.3 Uitgloeiing:  Om interne spanning te verlig in die staal   Versag staal om masjinering moontlik te maak   Maak staal rekbaar   Verfyn korrelstruktuur   Verminder brosheid  (Enige 1 x 1) (1) 3.4 Koolstofstale:  Lae koolstofstaal   Medium koolstofstaal   Hoë koolstofstaal  (3) 3.5 Yster-koolstofewewigsdiagram: A Persentasie koolstof / koolstof inhoud  B Temperatuur in °C  C AC3-lyn / Hoër kritieke temperatuur  D AC1-lyn / Laer kritieke temperatuur  (4) [14] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Meganiese Tegnologie: Sweis- en Metaalwerk 5 DBE/2021 SS/NSS – Nasienriglyne VRAAG 4: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE (SPESIFIEK) 4.1 D (1) 4.2 B (1) 4.3 A (1) 4.4 B (1) 4.5 D (1) 4.6 B (1) 4.7 D (1) 4.8 C (1) 4.9 A of B  (1) 4.10 C (1) 4.11 A of B  (1) 4.12 B (1) 4.13 A (1) 4.14 C (1) [14] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Meganiese Tegnologie: Sweis- en Metaalwerk 6 DBE/2021 SS/NSS – Nasienriglyne VRAAG 5: TERMINOLOGIE (MAATVORMS) (SPESIFIEK) 5.1 Templaatgalery:  Om tyd te spaar tydens uitmerk.  (1)  Bevorder akkuraatheid.  (Enige 1 x 1) 5.2 Kaplatte:  Om dakbedekking te ondersteun.    Om dakkappe te verbind.  (2)  Maak die dakstruktuur sterker.  (Enige 1 x 2) 5.3 Dakkap: A – Dakbalk  B – Klem  C – Kaplat  D – Hoekplaat / knoopplaat  E – Spanbalk / bindbalk  (5) 5.4 Materiaal berekeninge: Gemiddelde Ø  Binne Ø  Dikte   230  16   246 mm   Gemiddelde omtrek  π  Gemiddelde Ø  π  246   772,83 mm   mm   Rond af na 773 (6)  5.5 Sweissimbole: A. Stert  B. Sweissimbool / Hoeksweis op ander kant / Sweissimbool op ander kant / Hoeksweis  C. Steek van die sweislas  D. Ter plaatse sweislas/Terreinsweiswerk  E. Pyl  F. Rondomsweis  (6) 5.6     (3) [23] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Meganiese Tegnologie: Sweis- en Metaalwerk 7 DBE/2021 SS/NSS – Nasienriglyne VRAAG 6: GEREEDSKAP EN TOERUSTING (SPESIFIEK) 6.1 Plasmasnyer:  Die basiese plasmasnyproses behels die skepping van 'n elektriese kanaal geïoniseerde gas, m.a.w. plasma  wat van die plasmasnyer self geproduseer word deur die werkstuk wat gesny word. Dit voltooi die stroombaan  na die plasmasnyer deur 'n aardklamp.  Dit gebeur deur saamgepersde lug wat teen 'n hoë spoed deur 'n gefokusde spuitstuk na die werkstuk toe geblaas word.   'n Hoëfrekwensie- elektriese boog word dan in die gas gevorm tussen die elektrode daar naby of geïntegreer in die spuitstuk en die werkstuk self.  (4) 6.2 Hidrouliese pers:  Vir die verwydering van laers of busse.   Vir die montering van laers of busse.   Om materiaal te vervorm.   Toets van sweislasse.  (Enige 2 x 1) (2) 6.3 Interne draadsny proses:  Boor die verlangde boorgrootte.   Gebruik die drie tappe in volgorde – voorsnytap/tussensnytap/ boomsnytap.   Gaan die draad na met 'n skroefsteekmaat/bout na voltooiing.  (3) 6.4 Kragsaag: Om metaalsnitte / materiaal te sny.  (1) 6.5 Gassweis: 6.5.1 Suurstofreguleerder / Asetileenreguleerder / reguleerder  (1) 6.5.2 A. Drukmeter  B. Uitlaat  C. Inlaat  D. Drukverstelknop  (4) 6.6 Asetileengassilinder: Rooi/maroen  (1) 6.7 Terugflitsweerders: Vir die voorkoming  van ketsing / terugploffing  (2) [18] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Meganiese Tegnologie: Sweis- en Metaalwerk 8 DBE/2021 SS/NSS – Nasienriglyne VRAAG 7: KRAGTE (SPESIFIEK) 7.1 Definieer: 7.1.1 Spanning: Dis die interne weerstand  van 'n liggaam teen 'n eksterne krag of lading.  (2) 7.1.2 Hooke se wet: Vormverandering/Vervorming is direk eweredig aan die spanning wat dit veroorsaak,  op voorwaarde dat die perk van proporsionaliteit/elastisiteit nie oorskry word nie.  (2) 7.2 Raamwerke: 7.2.1. Ruimtediagram: NB: Die vektordiagram is nie volgens skaal geteken 200N nie. Nasieners moet die diagram oorteken. A B  D   vir byskrifte  C 150N 50N (4) 7.2.2 Vektordiagram: a   NOTA: ±2mm toleransie op skaal d  c tekening. Punte word toegeken vir skaal akkuraatheid.   b (5) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Meganiese Tegnologie: Sweis- en Metaalwerk 9 DBE/2021 SS/NSS – Nasienriglyne 7.2.3 Grootte en aard van kragte in lede: LID GROOTTE AARD AD 172 N – 176 N  Stut  BD 100 N – 104 N  Stut  CD 87 N – 91 N  Stang  (6) 7.3 Balk: 7.3.1 Bereken RL: Neem momente om regsom reaksie (RR) RL  10  25  2  30  6,5   15  8     50  195  120   365   10  RL  36,5 N Bereken RR: Neem momente om linksom reaksie (RL) RR  10  15  2  30  3,5   25  8    30  105  200  (6)  335   10  RR  33,5 N 7.3.2 Skuifkragte op punte A, B en C: SK A  36,5  15   21,5 N  SK  36,5  15   30  B  8,5 N  SK C  36,5  15 30  25   33,5 N  (6)  Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Meganiese Tegnologie: Sweis- en Metaalwerk 10 DBE/2021 SS/NSS – Nasienriglyne 7.3.3 Skuifkragdiagram: A B C   RL RR  36,5 N 21,5 N   0 0   -8,5 N   -33,5 N (6) NB: Diagram is nie volgens skaal nie. Merkers moet die diagram oor teken Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Meganiese Tegnologie: Sweis- en Metaalwerk 11 DBE/2021 SS/NSS – Nasienriglyne 7.4 Spanning en vervorming: 7.4.1 Spanning: Krag πD 2 Spanning  Maar Area  Area 4 2 πD Area  4 π 0,03  2   4   0, 71 10 3 m 2 or 7, 07  10  4 m 2  Krag Spanning  Area 80  10 3 N   0, 71 10 3 m 2    112,68  10 Pa  6  112,68 MPa   OF Krag Spanning  Area 80  10 3 N   7,0 7  10  4 m 2   113154172,6 Pa   113,15 MPa  (6) 7.4.2 Vormverandering/Vervorming: ΔL Vervorming  OL 0,06   3000   0,02  10 3  (2)  [45] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Meganiese Tegnologie: Sweis- en Metaalwerk 12 DBE/2021 SS/NSS – Nasienriglyne VRAAG 8: HEGTINGSMETODES (INSPEKSIE VAN SWEISLASSE) (SPESIFIEK) 8.1 Sweisdefekte (Oorsake): 8.1.1 Slakinsluiting:  Ingeslotehoek te nou.   Vinnige afkoeling.   Sweis temperatuur te laag / stroom te laag.   Hoë viskositeit van metaal.  Slak nie van vorige sweislopie verwyder nie.   Verkeerde sweistegniek.   Oppervlakte kontaminasie.  Te groot sweisbeweging.   Spoed te laag langs sweislas.   Booglengte te kort.  (Enige 2 x 1) (2) 8.1.2 Onvoldoende penetrasie:  Spoed te vinning.   Verkeerde sweistegniek.   Elektrode te groot.   Stroom te laag.   Lasvoorbereiding nie ordentlik genoeg voorberei nie.   Sweisbaarheid van moedermetaal nie goed genoeg nie.  (Enige 2 x 1) (2) 8.2 Sweisdefekte (Voorkoming): 8.2.1 Porositeit/Poreusheid:  Gebruik regte stroom.   Hou 'n langer boog.   Gebruik korrekte elektrodes.   Kyk vir onsuiwerhede.   Maak seker van voldoende afskermingsgas.   Gebruik korrekte sweistegniek.   Kyk dat elektrode / vulmetaal nie geroes is nie.  (Enige 2 x 1) (2) 8.2.2 Gebrek aan smelting:  Gebruik korrekte ingeslotehoek.   Gebruik korrekte grootte elektrodes.   Gebruik regte stroom.   Berei die plaat se afskuinsing / V-groef behoorlik.  (Enige 2 x 1) (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Meganiese Tegnologie: Sweis- en Metaalwerk 13 DBE/2021 SS/NSS – Nasienriglyne 8.3 Vernietigende en nie-vernietigende toetse: 8.3.1 Vrybuig:  Word gebruik om die persentasie verlenging van die metaal te bepaal.   Om die rekbaarheid van die sweismetaal en hitte- geaffekteerde area te bepaal.  (Enige 1 x 1) (1) 8.3.2 X-straal toets:  Om te bepaal of daar volle diepte penetrasie.   Korrekte fusie / smelting het tussen die sweisstukke plaasgevind.   Om interne defekte soos speldgaatjies, slakinsluitings, krake ens. op te spoor.  (1) (Enige 1 x 1) 8.4 Sweiskrake:  Hitte-invloedsone (HIS) krake.   Senterlynkrake / lengte-krake.   Kraterkrake.   Dwarsbarste.  (Enige 3 x 1) (3) 8.5 Oksiasetileen sweisproses:  Korrekte vlam vir die werk wat verrig moet word.   Korrekte hoek van spuitstuk en elektrode.   Diepte van fusie en die hoeveelheid penetrasie.   Sweistempo oor die lengte van die las.  (Enige 2 x 1) (2) 8.6 Inkeepbreek-toets:  'n Snit word met 'n handsaag aan albei kante van die sweislas gemaak.   Plaas die monster op twee staalstutte/In 'n bankskroef.   Breek die monster  deur dit met ‘n voorhamer te slaan.   Inspekteer die sweislas vir defekte.  (5) 8.7 Nie-vernietigendetoets: Dit behels nie die vernietiging/beskadiging van die toetsstuk nie en die toetsstuk kan weer gebruik word nadat die toets uitgevoer is.  (1) 8.8 Masjineringstoets:  Om die gemak van masjinering te bepaal.   Om die kwaliteit van die afwerking te bepaal.  (2) [23] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Meganiese Tegnologie: Sweis- en Metaalwerk 14 DBE/2021 SS/NSS – Nasienriglyne VRAAG 9: HEGTINGSMETODES (SPANNING EN VERVORMING) (SPESIFIEK) 9.1 Koudbewerkte staal:  Smelt punt   Die samestelling en struktuur   Die hoeveelheid koudbewerking   Die uitgloeiingstyd  (4) 9.2 Inkrimping in 'n sweislas: 9.2.1 Tipe elektrode: Termo-eienskappe het groter potensiaal vir vervorming.  (1) 9.2.2 Grootte van elektrode: Hoe groter die elektrode diameter, hoe hoër die stroom en hoe groter is die vervorming.  (1) 9.2.3 Sweisstroom: Hoe hoër die sweisstroom is, hoe hoër is die sweistemperatuur en hoe groter is die vervorming.  (1) 9.3 Faktore vir afkoelingstempo:  Grootte van werkstuk   Dikte van sweislas   Termiese geleidingseienskappe van basismetaal  (Enige 2 x 1) (2) 9.4 Definisie: 9.4.1 Vervorming: Sweisvervorming is die kromtrekking van die basismetaal  wat veroorsaak word deur die hitte van die sweisboog/vlam.  (2) 9.4.2 Inkrimping: Sweiskrimping is 'n vorm van plastiese vervorming  waar die metaal vervorm as gevolg van inkrimping met afkoeling.  (2) 9.5 Faktore wat vervorming en naspanning beïnvloed:  Wanneer die metaal verhit word en teen uitsetting weerstaan bied, sal vervorming voorkom.   As afkoeling plaasvind en kontraksie weerstaan word, sal spanning voorkom.   As die toegepaste spanning beweging veroorsaak, kom vervorming voor.   As die toegepaste spanning nie beweging veroorsaak nie, sal daar naspanning in die gesweiste las wees.  (Enige 3 x 1) (3) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Meganiese Tegnologie: Sweis- en Metaalwerk 15 DBE/2021 SS/NSS – Nasienriglyne 9.6 Oorsake van naspanning:  Gedurende sweis word die sweislas en Hitte-invloedsone (HIS) baie meer as die omliggende materiaal verhit.   Die las en HIS vervorm plasties omdat die termiese uitsetting tot die omliggende materiaal van die las beperk word.   Soos die las afkoel en krimp, word elastiese trekspanning gevorm.   Sweis ontwikkel trekspanning wat strekspanning nader.  (Enige 2 x 1) (2) [18] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Meganiese Tegnologie: Sweis- en Metaalwerk 16 DBE/2021 SS/NSS – Nasienriglyne VRAAG 10: INSTANDHOUDING (SPESIFIEK) 10.1 Oorbelading: 10.1.1 Knipmasjiene:  Stomping of breek van lemme.   Plaas druk op motor en dryfkomponente.  (Enige 1 x 1) (1) 10.1.2 Staanboormasjiene:  Beskadiging / breking van boorpunte.   Plaas druk op dryfkomponente.  (Enige 1 x 1) (1) 10.2 Wrywing: 10.2.1 Guillotine: Oormatige slytasie / beskadiging van bewegende dele.  (1) 10.2.2 Horisontale bandsaag:  Oorverhitting van die lem.   Skade aan die lem.   Oormatige slytasie van bewegende dele.  (Enige 1 x 1) (1) 10.3 Instandhouding van 'n kragsaag:  Gaan die hoof elektriese skakelaars na.   Gaan bedrading en leipype na vir krake.   Kyk vir stukkende beheermeganismes.   Gaan elektriese konneksies na.   Gaan na vir los elektriese komponente.   Kyk dat snyvloiestof nie in aanraking kom met elektriese bedrading en skakelaars nie.  (Enige 2 x 1) (2) 10.4 Metodes om wrywing te verminder:  Gebruik snyvloeimiddel.   Gebruik olie.   Voorkom oormatige druk / Gebruik genoegsame druk.   Verseker dat die boorpunt skerp is.   Sorg dat die regte spoed gebruik word vir die grootte van die boorpunt.   Gebruik die regte boorpunt.  (Enige 2 x 1) (2) [8] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Meganiese Tegnologie: Sweis- en Metaalwerk 17 DBE/2021 SS/NSS – Nasienriglyne VRAAG 11: TERMINOLOGIE (ONTWIKKELING) (SPESIFIEK) 11.1 Vierkantig na vierkantig van middelpunt af geutbak: 500 280 80 D C 60 4 3 260 500 1 2 A B 11.1.1 Ware lengte van A-2:    Ware lengte A  2   240  280 2    2 4002  57600  78400  160000  296000  544,06 mm   544 mm  (5)   11.1.2 Ware lengte van C-3:    Ware lengte C  3   220   60 2    2 4002  48400  3600  160000  212000  460,43 mm   460 mm  (5)  Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Meganiese Tegnologie: Sweis- en Metaalwerk 18 DBE/2021 SS/NSS – Nasienriglyne 11.2 Afgeknotte keël: D C B 11.2.1 Ware lengte van A-B: πD Ware lengte (A  B)   12 π  600   12  1884,96   12   157,08 mm   157 mm  (5)   11.2.2 Omtrek van die boonste sirkel: Omterk van boonste sirkel  π  D   π  400  1256,64mm   1257 mm  (4)   11.2.3 600  mm.  (2) [21] TOTAAL: 200 Kopiereg voorbehou

Study this subject

More from Grade 12 Mechanical Technology

View all