Downloaded from hlayiso.com
SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN/
NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN
MEGANIESE TEGNOLOGIE: MOTORKUNDE
2021
NASIENRIGLYNE
PUNTE: 200
Hierdie nasienriglyne bestaan uit 20 bladsye.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
You're offline
Skip to contentQuestion paper %20Eng--5d2e2bd0-b02f-4218-849f-e7933bc6c4d1/v1-2dba8a1dc6758c98b205/card.webp)
%20MG%20Eng--ed5ab6d3-088f-425c-ade8-86186a031594/v1-3e0bd44f4bc86cf3bb1d/card.webp)
%20MG%20Eng--b8312fc4-1011-4937-9064-e8f6e98e0522/v1-4e35b18b278ef13f27db/card.webp)
%20MG%20Afr--4d73394c-65e2-45a0-8c73-ff031ad7876d/v1-f8505fa62d4e84b305b7/card.webp)
%20Eng--10859467-be3e-41fb-aee0-b797c385437d/v1-986e8982bfb6b966a34d/card.webp)
%20Afr_hlayiso.com_--7d638feb-7218-4b3c-9f4c-ce95803d6e4f/v1-e8a08d94a30d7d50ccd0/card.webp)
%20Afr_hlayiso.com_--7ea8d8a2-0458-4669-b7d5-90a3c68e9529/v1-1933106d90a6eb5b5f1a/card.webp)
%20MG%20Afr_hlayiso.com_--89111cf1-63b4-4635-8eb8-da0044145421/v1-d1e3178c4ebe9807751a/card.webp)
%20Eng_hlayiso.com_--b845a3a8-310e-4e8c-b965-8a774cb6e06c/v1-478738c4034281f0c7de/card.webp)
%20MG%20Eng_hlayiso.com_--ba0c657d-e90b-4152-8fe8-f4b1ec92788e/v1-693091030e55e9349dce/card.webp)
%20Afr_hlayiso.com_--8330d2db-753d-4250-9737-3bee5fd94d1b/v1-17367c08e71a54fc2c27/card.webp)
%20MG%20Afr_hlayiso.com_--4efdda85-05cd-4629-aa6c-e9544bc0fdd8/v1-16e7d024778196d3cb2d/card.webp)
View all
_Afrikaans_hlayiso.com_--aadd113c-5a3b-4f4d-a4c4-3a80cd86f882/v1-fd2ca7edf910eab03a55/card.webp)

%20MG%20Afr--03c703c8-8125-4d5a-a124-37013b381c7a/v1-02788e8df50b92af342d/card.webp)


Mechanical Technology May June 2021 (Automotive) MG Afr hlayiso.com
Mechanical Technology · Grade 12 · NSC June Exam · 2021. Question paper, 20 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Mechanical Technology
- Grade
- Grade 12
- Document type
- Question paper
- Year
- 2021
- Exam period
- NSC June Exam
- Pages
- 20
- File size
- 480.7 KB
Loading document…
Loading document…
1 of 20
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Motorkunde 2 DBE/2021
SS/NSS – Nasienriglyne
VRAAG 1: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE (GENERIES)
1.1 B (1)
1.2 A (1)
1.3 C (1)
1.4 C (1)
1.5 D (1)
1.6 A (1)
[6]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Motorkunde 3 DBE/2021
SS/NSS – Nasienriglyne
VRAAG 2: VEILIGHEID (GENERIES)
2.1 Noodhulp basiese behandeling:
Ondersoek
Diagnose
Behandeling (3)
2.2 Staanboor (Reeds aangeskakel):
Moet nooit die boor sonder toesig laat terwyl dit in werking is nie.
Skakel die boor af wanneer jy die boor verlaat.
Gebruik borsel of houtstaaf om snysels te verwyder.
Wanneer jy om die draaiende boor leun, moet jy oppas dat jou klere nie
in die boor of kloukop vasgevang word nie.
Moenie die draaiende kloukop met jou hand probeer stop nie.
Moenie die boor verstel terwyl jy werk nie.
Moet geen skerms oopmaak terwyl die staanboor aan is nie.
Hou hande weg van alle bewegende punte.
Moenie die boorpunt in die materiaal forseer nie.
Gebruik snyvloeistof indien nodig.
(Enige 2 x 1) (2)
2.3 Geïsoleerde elektrodehouer:
Om 'n elektriese skok te voorkom. (1)
2.4 Nadele van die prosesuitleg:
Produksie is nie altyd deurlopend nie.
Vervoer koste tussen proses afdelings kan hoog wees.
Bykomende tyd word bestee aan toetsing en uitsortering, aangesien die
produk deur die onderskeie afdeling beweeg.
Skade aan breekbare goedere as gevolg van ekstra hantering.
(Enige 2 x 1) (2)
2.5 Voordele van die produkuitleg:
Hantering van materiaal word tot die minimum beperk.
Tydsduur van vervaardigingsiklus is minder.
Produksiebeheer is bykans outomaties.
Beheer oor werksaamhede is maklik.
Groter gebruik van ongeskoolde arbeid is moontlik.
Minder totale inspeksie is nodig.
Minder totale vloerruimte per produksie-eenheid is nodig.
Vermindering in vervaardigingskostes. (2)
(Enige 2 x 1) [10]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Motorkunde 4 DBE/2021
SS/NSS – Nasienriglyne
VRAAG 3: MATERIAAL (GENERIES)
3.1 Hittebehandeling:
Verhit die metaal stadig tot 'n sekere temperatuur.
Deurverhit die metaal vir 'n sekere tydperk om 'n eenvormige temperatuur
te verseker.
Verkoel die metaal teen 'n sekere tempo tot kamertemperatuur. (3)
3.2 Blusmediums:
Water
Pekelwater
Vloeibare soute
Olie
Oplosbare olie en water
Sand
Gesmelte lood
Lug
Kalk
(Enige 3 x 1) (3)
3.3 Uitgloeiing:
Om interne spanning te verlig in die staal
Versag staal om masjinering moontlik te maak
Maak staal rekbaar
Verfyn korrelstruktuur
Verminder brosheid
(Enige 1 x 1) (1)
3.4 Koolstofstale:
Lae koolstofstaal
Medium koolstofstaal
Hoë koolstofstaal (3)
3.5 Yster-koolstofewewigsdiagram:
A Persentasie koolstof / koolstof inhoud
B Temperatuur in °C
C AC3-lyn / Hoër kritieke temperatuur
D AC1-lyn / Laer kritieke temperatuur (4)
[14]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Motorkunde 5 DBE/2021
SS/NSS – Nasienriglyne
VRAAG 4: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE (SPESIFIEK)
4.1 C (1)
4.2 C (1)
4.3 D (1)
4.4 B (1)
4.5 C (1)
4.6 C (1)
4.7 B (1)
4.8 A (1)
4.9 C (1)
4.10 A (1)
4.11 A (1)
4.12 D (1)
4.13 C (1)
4.14 D (1)
[14]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Motorkunde 6 DBE/2021
SS/NSS – Nasienriglyne
VRAAG 5: GEREEDSKAP EN TOERUSTING (SPESIFIEK)
5.1 Kompressietoetser:
A – Drukmeter
B – Drukontlasklep
C – Lugpyp/Pyp/Buigsame pyp
D – Koppelstuk vir vonkpropgat/Passtuk (4)
5.2 Funksie van silinderlekkasietoetser:
Om te kyk waar die ontbrandingskamer/silinder gasse lek gedurende die
kompressie-/kragslag.
Om die persentasie drukverlies van die ontbrandingskamer te bepaal.
(Enige 1 x 2) (2)
5.3 Silinderlekkasietoets prosedure:
Draai die krukas totdat albei kleppe op die silinder wat getoets word, toe is.
Verwyder die HS drade / vonkproppe.
Koppel die vonkproppasstuk (toetser) in die vonkpropgat.
Sluit die krukaskatrol sodat dit nie kan draai nie.
Koppel die kompressor se lugpyp aan die toetser en kalibreer die
toetser.
Koppel die vonkproppasstukpyp aan die silinderlekkasietoetser.
Let op na die resultate en ligging van die gas wat uit die ontbrandingskamer
lek.
(Enige 6 x 1) (6)
5.4 Uitlaatgasanalisator:
Koolwaterstof (brandstof- en oliedampe) / HC
Koolstofdioksied / CO2
Swaeloksied / SO2
(Enige 2 x 1) (2)
5.5 Uitlaatgasanaliseringstoets voorsorgmaatreëls:
Kalibreer altyd die ontleder met die inlaatpyp wat verwyder is van die
ontleder.
Moenie op die inlaatpyp trap of die vloei op enige wyse beperk nie.
Die pypverbindings moet lugdig wees.
Die voertuig wat getoets word, moet geen lekke in die uitlaatspruitstukke of
vakuumstelsels hê nie.
Moet in ‘n goeie geventileerde area uitgeoefen word.
Sorg moet geneem word waneer toerusting gehanteer word.
(Enige 3 x 1) (3)
5.6 Funksie van draaiskywe:
Dit maak dit moontlik om die voorwiele in en uit/kant na kant te draai
wanneer die wielsporingshoeke nagegaan word. (2)
5.7 Gebruike van optiese spoordermeter:
Vir die meet/nagaan van die toesporing en uitsporing van 'n voertuig. (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Motorkunde 7 DBE/2021
SS/NSS – Nasienriglyne
5.8 Funksies van aan-boord-diagnostiese skandeerder:
Skandeer vir foute (diagnosties).
Programmeer die EBE ("ËCU").
Herset foutkodes.
Programmeer die sleutel na die voertuig se aansitstelsel.
(Enige 3 x 1) (3)
[23]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Motorkunde 8 DBE/2021
SS/NSS – Nasienriglyne
VRAAG 6: ENJINS (SPESIFIEK)
6.1 Korrigeer statiese wanbalans:
Deur balansmassastukke op die krukwebbe aan te bring.
Deur metaal van die krukwebbe te verwyder.
Deur krukpenne van die krukas op te stel.
(Enige 2 x 1) (2)
6.2 Krukasbalansering:
6.2.1 Dinamiese balansering:
Balansering in alle rigtings terwyl krukas roteer. (2)
6.2.2 Wederkerende massa:
Die massa van die suiers, suierpenbusse en die boonste derde
van die koppelstange. (2)
6.3 Kenmerke om enjin balansering te verbeter:
Koppelstange en suiers word so lig as moontlik gehou / staties
gebalanseerd.
Vliegwiel word noukeurig gebalanseer.
Teengewigte op die krukas.
Die vuurorde word hersaamgestel. (4)
6.4 Tipe trillingdempers:
Wrywingsvlak-tipe
Gekombineerde rubber-en-wrywingskyf
Rubber tipe
Traagheid ringdemper
(Enige 2 x 1) (2)
6.5 Verskillende silinderrangskikkings:
6.5.1 Tipes silinderrangskikkings:
A Gelid tipe / Inlyn / Regguit enjin tipe
B V-tipe
C W-tipe / Dubbel-V tipe (3)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Motorkunde 9 DBE/2021
SS/NSS – Nasienriglyne
6.6 Drie-silinder gelidenjin:
120º
1 2
120º 120º
3
Nasien:
Benoeming van kragimpuls se hoek van 120°.
Skets posisie van krukaspenne.
Nommering van krukaspenne. (3)
6.7 Tipe superaanjaers:
Roots
Dubbelskroef
Sentrifugale en
Skuifwiek
(Enige 3 x 1) (3)
6.8 Voordele vir die gebruik van turboaanjaer:
Meer krag is verkry vanaf 'n enjin met dieselfde enjin kapasiteit.
'n Turboaanjaer word aangedryf deur uitlaatgasse vanaf die enjin en
daarom vind geen kragverlies plaas nie.
Dit verbeter die brandstofgebruik in verhouding met enjin kapasiteit.
Kragverlies bo seevlak word uitgeskakel.
Verbeter die volumetriese doeltreffendheid.
(Enige 3 x 1) (3)
6.9 Turboaanjaer:
A Tussenverkoeler/lugverkoeler
B Vloei van saamgeperste lug
C Turbine/Turbineomhulsel/Turboaanjaer
D Vloei van uitlaatgas/uitlaatstelsel/uitlaatspruitstuk (4)
[28]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Motorkunde 10 DBE/2021
SS/NSS – Nasienriglyne
VRAAG 7: KRAGTE (SPESIFIEK)
7.1 Terme:
7.1.1 Drywing:
Drywing is die tempo waarteen arbeid verrig word. (2)
7.1.2 Kompressieverhouding:
Dit is die verwantskap tussen die totale volume van 'n silinder
wanneer die suier by die onderste dooiepunt (ODP) is tot die
volume van die lading in die silinder wanneer die suier by die
boonste dooiepunt (BDP) is. (2)
7.2 Berekeninge van kompressieverhouding:
7.2.1 Slagvolume:
π D2
Slag Volume L
4
π 72
7,5
4
SV 288,63 cm3 (3)
7.2.2 Oorspronklike vryvolume:
SV
VV =
KV -1
288,63
=
9,5 -1
288,63
=
8,5
VV = 33,96 cm3 (3)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Motorkunde 11 DBE/2021
SS/NSS – Nasienriglyne
7.2.3 Nuwe boringsdiameter:
SV + VV
Kompressieverhouding=
VV
SV
= +1
VV
SV = VV(KV 1)
= 33 , 96(10 1)
SV = 305,64 cm 3
D2
SV L
4
SV 4
Diameter
L
305,64 4
D
7,5
D 7, 203 cm
D 72, 03 mm (6)
7.3 Drywingberekeninge:
7.3.1 Wringkrag:
Wringkrag Krag Radius
420
(25 10 )
1000
250 0,42
105 N.m (3)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Motorkunde 12 DBE/2021
SS/NSS – Nasienriglyne
7.3.2 Aangeduide drywing:
P 900 kPa 900 103 Pa
86
L 86 mm 0,086 m
1000
D 84 mm
84
0,084 m
1000
π D2
A
4
π D2 OF
A π 84 2
4
4
π 0,084 2
5541,77mm2
4
5,54 10 3 m 2 5541,77 10 6 m 2
2000
N 2000r/min 16,667 kragslae / sek
60 2
n 4 silinders
AD PLANn
(900 103 ) 0,086 5541,77 10 6 16,667 4
28596 W
28,60 kW
OF
2000
N 2000 r/min 33,333 r/sek
60
4
n 2 kragslae
2
AD PLANn
(900 103 ) 0,086 5541,77 10 6 33,333 2
28600 W
28,60 kW (8)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Motorkunde 13 DBE/2021
SS/NSS – Nasienriglyne
7.3.3 Remdrywing:
Remdrywing 2 N T
2000
2π 105
60
21 991,149 W
21, 99 kW (3)
7.3.4 Meganiese Doeltreffendheid:
MD
Meganiese doeltreffendheid = × 100
AD
21, 99
= × 100
28 ,60
= 76 , 89 %
(GEEN EENHEID, GEEN PUNT VIR FINALE ANTWOORD) (2)
[32]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Motorkunde 14 DBE/2021
SS/NSS – Nasienriglyne
VRAAG 8: INSTANDHOUDING (SPESIFIEK)
8.1 Verkoelingstelseldruktoets:
8.1.1 Herstel of vervang waterpyp of waterpypklamp. (1)
8.1.2 Geblaasde silinderkoppakstuk. / Silinderkop skeefgetrek. (1)
8.1.3 Vervang uitdy- of kernproppe. (1)
8.1.4 Vervang verkoelerdop met geskikte vervanging. (1)
8.2 Funksie van verkoelerdop:
Reguleer die druk in die verkoelerstelsel.
Laat koelmiddel toe om terug te keer na die verkoeler vanaf die
uitsittenk.
Die verkoelerdop seël / maak die verkoelingstelsel toe.
(Enige 2 x 1) (2)
8.3 Oorsake van uitlaatgaslesings:
8.3.1 Moontlike oorsake vir hoë koolstofmonoksied(CO)-lesing:
Te ryk mengsel
Ontstekingweiering
Vuil of verstopte lugfilter
Onbehoorlike werking van die brandstofleweringstelsel
Foutiewe termostaat / steek vas in oop posisie of
koelmiddelsensor
Foutiewe PKV-stelsel
Wanfunksionerende katalisator
(Enige 2 x 1) (2)
8.3.2 Moontlike oorsake vir hoë stikstofoksied(NOx)-lesing:
Arm brandstofmengsel
Swak vonkvervroeging
Wanfunksionerende uitlaatgassirkulasieklep
Wanfunksionerende katalisator
(Enige 2 x 1) (2)
8.3.3 Moontlike oorsake vir hoë suurstof(O2)-lesing:
Arm lug-brandstof-verhouding
Ontstekingsprobleme
Vakuumlekkasies
Wanfunksionerende katalisator
(Enige 2 x 1) (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Motorkunde 15 DBE/2021
SS/NSS – Nasienriglyne
8.4 Veiligheidsvereistes vir opstel van olietoetser:
Maak seker die toetser kan die verwagte druk van die enjin lees.
Maak die area om die drukoordraer skoon voor toetser gekoppel word.
Maak seker die rubberpype van die toetser is nie verweer nie.
Hou die toetser weg van bewegende enjinonderdele wanneer die toets
uitgevoer word.
(Enige 3 x 1) (3)
8.5 Brandstofdruktoets/vervaardigerspesifikasies:
Brandstofdruk voor die brandstofpomp.
Brandstofpomp leweringsdruk (na die brandstofpomp)
Brandstofdruk wanneer die enjin luier.
Brandstofdruk teen hoë revolusies.
Brandstofdruk in gemeenskaplike brandstofleiding (by inspuiters).
(Enige 4 x 1) (4)
8.6 Kompressietoets:
8.6.1 Hoë-spanningsdrade:
Die ontstekingstelsel sal ontkoppel wees.
Voorkom elektriese skok.
Om toegang tot die vonkproppe te verky om sodoende te kan
verwyder.
(Enige 1 x 1) (1)
8.6.2 Versnelklep heeltemal oop:
Om te verseker dat die maksimum lug die silinder
binnegaan.
Om sodoende die korrekte lesing te verkry.
(Enige 1 x 1) (1)
8.6.3 Teken die lesings aan:
Vergelyk kan word met die spesifikasielesing.
Om die verskille in lesings tussen die silinders te vergelyk.
(Enige 1 x 1) (1)
8.7 Verhoging in kompressie na 'nat' toets:
Suierringe / Kompressieringe
Silinder ( Silinderhuls / silindervoering )
(Enige 1 x 1) (1)
[23]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Motorkunde 16 DBE/2021
SS/NSS – Nasienriglyne
VRAAG 9: STELSELS EN BEHEER (OUTOMATIESE RATKAS) (SPESIFIEK)
9.1 Verskil tussen 'n outomatiese ratkas en 'n handratkas:
Handrat – gebruik voetkoppelaar.
Outomaties – gebruik nie 'n voetkoppelaar nie.
Handrat – Ratte word met die hand geselekteer met behulp van ‘n
rathefboom.
Outomaties – Ratte word outomaties deur die ratkas geselekteer.
(Enige 1 x 2) (2)
9.2 Funksie van koppelomsitter:
Is om enjinwringkrag outomaties volgens die pad- en enjinsnelhede te
vermenigvuldig.
Dra aandrywing vanaf die enjin na die transmissie.
Dien as vliegwiel om die enjin aan die draai te hou gedurende die
luierslae.
Gly gedurende skielike versnelling en voorkom staking van die enjin by
skielike stop.
Die stelsel demp alle enjinwringtrillings.
Dit dryf die transmissie-oliepomp.
(Enige 2 x 1) (2)
9.3 Sluitkoppelaar:
Om glipwerking te oorkom wat binne die koppelomsitter voorkom. (2)
9.4 Staakspoed:
Die toestand wanneer die stuwer van die koppelomsitter teen maksimum
snelheid roteer en die turbine is byna stilstande.
Wanneer die pomp sy hoogste snelheid bereik het en die turbine is in
stilstand .
Wanneer die voertuig stilstaan en net voordat dit begin beweeg / terwyl
enjin luier.
(Enige 1 x 2) (2)
9.5 Enkel episikliese ratstelsel:
9.5.1 Episikliese ratstelsel:
A Sonrat
B Annulus / Kransrat
C Planeetrat
D Planeetdraer (4)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Motorkunde 17 DBE/2021
SS/NSS – Nasienriglyne
9.5.2 Voordele van episikliese ratstelsel:
Die insetas en uitsetas is op dieselfde aslyn van rotasie.
Kraglewering is verspreid op verskillende planeetratte.
Verskeie transmissieverhoudings kan verkry word deur EEN of
'n kombinasie van ratstelsels.
Langer diensleweringstydperk in vergelyke met handratkaste vir
soortgelyke kraglewering.
Episikliese ratkaste het die vermoë om meer wringkrag te
lewer.
Episikliese ratkas het die vermoë om hoër wringkrag oor te
dra.
Dit het minder traagheid.
Word gebruik om hoër ratverhoudings te kry.
Kompak in grootte.
Alle ratte is konstant in gekam.
(Enige 2 x 1) (2)
9.6 Funksie van klepbuis:
Dit stel die las vas en verstel die ratverhouding volgens die wringkrag
van die enjin.
Dit reguleer die oliedruk na die regte hidrouliese aandrywer.
(Enige 1 x 2) (2)
9.7 Metodes vir die verkoeling van outomatiese transmissie-olie:
Deur 'n spesiale olieverkoeler in samewerking met die
enjinverkoelingstelsel en sirkuleer die transmissie-olie daardeur.
Sirkuleer die transmissie-olie deur die onderkant van die
verkoelertenk.
Die transmissie-olie reservoir is ontwerp met vinne om met verkoeling
te help.
(Enige 1 x 2) (2)
[18]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Motorkunde 18 DBE/2021
SS/NSS – Nasienriglyne
VRAAG 10: STELSELS EN BEHEER (ASSE, STUURGEOMETRIE EN
ELEKTRISITEIT) (SPESIFIEK)
10.1 Vereistes vir 'n goeie beplande stuurmeganisme:
Dit moet …
lig wees en maklik om te beheer.
vry wees van vibrasie en skokke a.g.v. swak padoppervlakke.
moet so direk as moontlik wees sonder baie attensie of moeite van
bestuurder.
selfgesentreerd.
moet kan werk sonder dat die stuurmeganisme geaffekteer word deur die
aksies van die suspensie of remstelsel.
(Enige 3 x 1) (3)
10.2 Wielsporingshoeke:
10.2.1 Funksie van positiewe wielvlug:
Minder stuurmoeite
Die voertuig se massa word deur die groter, binne voorwiellaer
gedra.
(Enige 1 x 1) (1)
10.2.2 Funksie van Ackermannshoek:
Dit laat wisselbare uitsporing toe op die voorwiele op draaie. (1)
10.3 Nasporing:
10.3.1 Wielsporingshoek:
C Negatiewe nasporingshoek (2)
10.3.2 Negatiewe nasporingshoek doel:
Negatiewe nasporing vergemaklik draai van wiele en verbeter
die vermoë om makliker om 'n draai te gaan. (2)
10.3.3 Nasporingsbenaming:
A. Krinkspil / Stuuraslyn
B. Loodregte lyn
D. Middellyn van krinkspil / Stuuraslyn (3)
10.4 Enjinbestuurstelsel:
10.4.1 Funksie van sensor:
Dit neem die enjin se bedryfstoestande waar.
Dit verskaf inligting na die EBE.
(Enige 1 x 2) (2)
10.4.2 Funksies van die aandrywers:
Dit kry die inligting / sein vanaf die EBE.
Dit maak die nodige veranderinge.
(Enige 1 x 2) (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Motorkunde 19 DBE/2021
SS/NSS – Nasienriglyne
10.5 Vereistes vir 'n katalisator om effektief te funksioneer:
Die katalisator moet nie 600 °C oorskry nie.
Loodvry brandstof moet gebruik word.
Voorkom aanhoudende ketsing.
Voorkom gebrande enjinolie wat die keramiekmonoliet laat smelt.
Die lamda-sensor moet behoorlik funksioneer.
(Enige 2 x 1) (2)
10.6 Lambda-sensor:
Die lambda sensor word in die uitlaatgasspruitstuk geïnstalleer. (1)
10.7 Aanpasbare spoedbeheerstelsel:
Behou spoed soos gestel deur bestuurder.
Die spoed aan te pas deur 'n veilige afstand van die voertuig voor dit te
handhaaf.
'n Waarskuwing te gee as daar 'n risiko van botsing is.
Voorkom moegheid van bestuurder.
Verbeter brandstofverbruik.
'n Beheerde spoedstelling voorkom onnodige spoedboetes.
(Enige 3 x 1) (3)
10.8 Diode:
10.8.1 Diode (1)
10.8.2 Funksie van 'n diode:
Dis om wisselstroom na gelykstroom te verander.
Dit laat die vloei van stroom slegs in een rigting en blok die
vloei van stroom in die teenoorgestelde rigting.
(Enige 1 x 2) (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Motorkunde 20 DBE/2021
SS/NSS – Nasienriglyne
10.9 Funksies van die komponente alternator:
10.9.1 Gelykrigter:
Verander wisselstroom WS na gelykstroom GS. (1)
10.9.2 Stator:
Om 'n kern te verskaf wat die magnetiese kraglyne op die
statorwikkelings konsentreer.
Om 'n spoel te verskaf waarin spanning geïnduseer word,
wat gebruik word om die battery te laai.
Skakel die roterende magnetiese veld om na elektriese
stroom om die battery te laai.
(Enige 1 x 2) (2)
10.9.3 Rotor:
Verskaf 'n roterende elektromagneet.
Induseer 'n elektriese spanning na die statorwikkelings.
Gepas met sleepringe vir die toelating van beweging van
elektriese konneksies
(Enige 1 x 2) (2)
10.10 Funksies van 'n keerklep in 'n elektriese brandstofpomp:
Dit verseker dat die druk in die brandstoflyn volhou word.
Dit laat brandstof in slegs een rigting vloei vanaf brandstoftenk. (2)
[32]
TOTAAL: 200
Kopiereg voorbehou
Recommended for this subject
Published documents with matching subject and grade metadata.
%20Eng--5d2e2bd0-b02f-4218-849f-e7933bc6c4d1/v1-2dba8a1dc6758c98b205/card.webp)
Question paper
Mechanical Technology Nov 2024 (Automotive) Eng
%20MG%20Eng--ed5ab6d3-088f-425c-ade8-86186a031594/v1-3e0bd44f4bc86cf3bb1d/card.webp)
Question paper
Mechanical Technology Nov 2024 (Fitting and Machining) MG Eng
%20MG%20Eng--b8312fc4-1011-4937-9064-e8f6e98e0522/v1-4e35b18b278ef13f27db/card.webp)
Question paper
Mechanical Technology Nov 2024 (Welding & Metal Work) MG Eng
%20MG%20Afr--4d73394c-65e2-45a0-8c73-ff031ad7876d/v1-f8505fa62d4e84b305b7/card.webp)
Question paper
Mechanical Technology Nov 2024 (Welding & Metal Work) MG Afr
%20Eng--10859467-be3e-41fb-aee0-b797c385437d/v1-986e8982bfb6b966a34d/card.webp)
Question paper
Mechanical Technology May June 2024 (Automotive) Eng
%20Afr_hlayiso.com_--7d638feb-7218-4b3c-9f4c-ce95803d6e4f/v1-e8a08d94a30d7d50ccd0/card.webp)
Question paper
Mechanical Technology May June 2023 (Welding & Metalwork) Afr hlayiso.com
Related documents
Matched using subject, grade, language, document type and exam metadata.
%20Afr_hlayiso.com_--7ea8d8a2-0458-4669-b7d5-90a3c68e9529/v1-1933106d90a6eb5b5f1a/card.webp)
Question paper
Mechanical Technology May June 2021 (Automotive) Afr hlayiso.com
%20MG%20Afr_hlayiso.com_--89111cf1-63b4-4635-8eb8-da0044145421/v1-d1e3178c4ebe9807751a/card.webp)
Question paper
Mechanical Technology May June 2021 (Welding Metalwork) MG Afr hlayiso.com
%20Eng_hlayiso.com_--b845a3a8-310e-4e8c-b965-8a774cb6e06c/v1-478738c4034281f0c7de/card.webp)
Question paper
Mechanical Technology May June 2021 (Welding Metalwork) Eng hlayiso.com
%20MG%20Eng_hlayiso.com_--ba0c657d-e90b-4152-8fe8-f4b1ec92788e/v1-693091030e55e9349dce/card.webp)
Question paper
Mechanical Technology May June 2021 (Automotive) MG Eng hlayiso.com
%20Afr_hlayiso.com_--8330d2db-753d-4250-9737-3bee5fd94d1b/v1-17367c08e71a54fc2c27/card.webp)
Question paper
Mechanical Technology May June 2021 (Fitting Machining) Afr hlayiso.com
%20MG%20Afr_hlayiso.com_--4efdda85-05cd-4629-aa6c-e9544bc0fdd8/v1-16e7d024778196d3cb2d/card.webp)
Question paper
Mechanical Technology Nov 2021 (Automotive) MG Afr hlayiso.com
More from Grade 12 Mechanical Technology
Explore more published documents in this catalogue.

Annual teaching plan
Gr 12 Weld Met ATP 2023 24
_Afrikaans_hlayiso.com_--aadd113c-5a3b-4f4d-a4c4-3a80cd86f882/v1-fd2ca7edf910eab03a55/card.webp)
Memorandum
MECH TECH GR12 MEMO SEPT2024 (Welding & Metalwork) Afrikaans hlayiso.com

Memorandum
MECH TECH MEMO GR12 SEPT Fitting English hlayiso.com
%20MG%20Afr--03c703c8-8125-4d5a-a124-37013b381c7a/v1-02788e8df50b92af342d/card.webp)
Memorandum
Mechanical Technology May June 2024 (Fitting and Machining) MG Afr

Memorandum
MECH TECH GR12 MEMO SEPT2023 Welding Afrikaans hlayiso.com

Memorandum