You're offline
Skip to content
Question paper

Mechanical Technology Nov 2021 (Fitting Machining) MG Afr hlayiso.com

Subject: Mechanical TechnologyGrade 12202124 pages
Download

Loading document…

Loading document…

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 MEGANIESE TEGNOLOGIE: PASWERK EN MASJINERING NOVEMBER 2021 NASIENRIGLYNE PUNTE: 200 Hierdie nasienriglyne bestaan uit 24 bladsye. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Meganiese Tegnologie: Paswerk en Masjinering 2 DBE/November 2021 NSS – Nasienriglyne VRAAG 1: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE (GENERIES) 1.1 B (1) 1.2 A (1) 1.3 D (1) 1.4 A/C (1) 1.5 A (1) 1.6 C (1) [6] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Meganiese Tegnologie: Paswerk en Masjinering 3 DBE/November 2021 NSS – Nasienriglyne VRAAG 2: VEILIGHEID (GENERIES) 2.1 Noodhulpprosedures aan oop wond:  Gebruik chirurgiese handskoene.   Moet niks wat vassteek in die wond verwyder nie.   Moet nooit pleister op oop wond gebruik nie.   Bedek die wond met ‘n skoon, donsvrye doek.   Moenie enige olierige vloeistof of room aan wond aanwend nie.   Indien nodig, koel wond af met koue water.   Pas druk op wond toe om bloedverlies te voorkom indien nodige.   As die wond op jou arm is, lig die arm bo jou kop om die bloeding te stop.  (Enige 2 x 1) (2) 2.2 Vlakslyper: (Alreeds aangeskakel):  Moenie vlakslyper verlaat terwyl dit nog aangeskakel is nie.   Skakel masjien af voordat jy die masjien verlaat.   Moenie probeer om die draaiende slypwiel met hande te stop nie.   Moenie verstelling doen terwyl die masjien aan is nie.  Moenie enige skerms oopmaak terwyl masjien aan is nie.   Moet nie die slypwiel op die werkstuk forseer nie.   Benader die werkstuk stadig en egalig.   Moenie die masjien skoonmaak of verstel terwyl jy werk nie.   Kyk vir olie op die vloer terwyl jy werk (storting van snyvloeistof op  vloer terwyl jy werk).   Kontroleer dat die slypwiel eweredig loop.  (Enige 2 x 1) (2) 2.3 Kallibrasie van drukmeter:  Om akkurate lesings te verseker.   Om oorbelasting te voorkom.  (Enige 1 x 1) (1) 2.4 Vingerbeskermers gevare op elektriese guillotines:  Die vingerbeskermers voorkom gevare dat die lemme jou vingers kan sny.   Deur die ankerstawe platgedruk word.  (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Meganiese Tegnologie: Paswerk en Masjinering 4 DBE/November 2021 NSS – Nasienriglyne 2.5 Sweis of vlamsny veiligheid:  ‘n Operateur moet opgelei wees om die toerusting veilig te kan gebruik.   Die werksplek moet goed afgekamp wees.   Die operateur moet beskermde toerusting gebruik.   Verseker dat alle toerusting in ‘n veilige werkende toestand is.   Maak seker dat daar geen vlambare materiale rondom die sweiswerkarea is nie.   Sweisarea moet goed geventileer wees.   Brandblussers moet in die nabyheid wees.  (Enige 2 x 1) (2) 2.6 Werkswinkeluitleg: Produkuitleg.  (1) [10] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Meganiese Tegnologie: Paswerk en Masjinering 5 DBE/November 2021 NSS – Nasienriglyne VRAAG 3: MATERIALE (GENERIES) 3.1 Vyltoets: 3.1.1 Moeilik  (1) 3.1.2 Maklik  (1) 3.1.3 Moeilik  (1) 3.2 Hittebehandeling: A. - Korrelgroei.  B. – Herkristallisering.  C. – Herstelling.  (3) 3.3 Buigtoets:  Buig die toetsstuk deur ‘n spesifieke hoek, om ‘n mandryn of staaf  met ‘n gedefinieerde radius  totdat ‘n breek in die metaal voorkom.   Plaas die materiaal in 'n skroef en buig  dit let dan op  die rekbaarheid van die materiaal.  (3) 3.4 Doel vir dopverharding: Gee ʼn harde oppervlak  met ʼn taai kern.  (2) 3.5 Blusmedia:  Water   Pekelwater (soutwater)   Olie   Oplosbare olie en water   Stikstofgevulde lug.  (Enige 3 x 1) (3) [14] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Meganiese Tegnologie: Paswerk en Masjinering 6 DBE/November 2021 NSS – Nasienriglyne VRAAG 4: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE (SPESIFIEK) 4.1 C (1) 4.2 B (1) 4.3 A (1) 4.4 A (1) 4.5 D (1) 4.6 D (1) 4.7 C (1) 4.8 C (1) 4.9 B/D (1) 4.10 D (1) 4.11 A (1) 4.12 A (1) 4.13 B (1) 4.14 D (1) [14] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Meganiese Tegnologie: Paswerk en Masjinering 7 DBE/November 2021 NSS – Nasienriglyne VRAAG 5: TERMINOLOGIE (DRAAIBANK EN FREESMASJIEN) (SPESIFIEK) 5.1 Voordele van saamgesteldeslee metode:  Tapse met groot hoeke kan gesny word.   Eksterne en interne tapse kan gesny word.   Die opstel is maklik.  (Enige 2 x 1) (2) 5.2 Sny van tapse: 5.2.1 Lengte van taps: θ Dd Tan  2 2  Dd 2   θ  tan 2 92  50 2   tan4 42 2   0,069926811 600,6279909   2  300,31 mm  (5) 5.2.2 Oorstelling van loskop: LD  d Oorstelling  2l 425,3192  50   2  300,31   29,74 mm  (3) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Meganiese Tegnologie: Paswerk en Masjinering 8 DBE/November 2021 NSS – Nasienriglyne 5.3 Spygleuwe: 5.3.1 Wydte: D Wydte = 4 75 Wydte =  4 = 18,75 mm  (2) 5.3.2 Dikte: D Dikte = 6 75 Dikte =  6 = 12,50 mm  (2) 5.3.3 Lengte: Lengte = 1,5  diameter van as = 1,5  75  = 112,50 mm  (2) 5.4 Nadele van affreeswerk:  Vibrasie in die spil is onafwendbaar.   ‘n Fyn toevoerspoed moet gebruik word.   Wanneer materiaal met harde skaal gefrees word, kom die snyertande direk in kontak met die skaal, wat die snyertand kan beskadig.   Die proses is tydrowend.  (Enige 2 x 1) (2) [18] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Meganiese Tegnologie: Paswerk en Masjinering 9 DBE/November 2021 NSS – Nasienriglyne VRAAG 6: TERMINOLOGIE (INDEKSERING) (SPESIFIEK) 6.1 Ratterminologie: 6.1.1 Steeksirkeldiameter: SSD = m x T SS = m  π = 1,5 x 200  = 1,5  π = 300 mm = 4,71 mm  SS  T OF SSD  π 4,71 200  π  299,85 mm  (2) 6.1.2 Dedendum: Dedendum= 1,157(m) = 1,25(m) = 1,157 x 1,5  OF = 1,25 x 1,5  = 1,74 mm  = 1,88 mm  (2) 6.1.3 Buitediameter: BD = SSD + 2(m) = m(T + 2) = 300 + 2(1,5)  OF = 1,5(200 + 2)  = 303 mm  = 303 mm  (2) 6.1.4 Werkdiepte: WD = 2 x m =2x a = 2 x 1,5  OF = 2 x 1,5  = 3 mm  = 3 mm  (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Meganiese Tegnologie: Paswerk en Masjinering 10 DBE/November 2021 NSS – Nasienriglyne 6.2 Swaelsterte: W = 210 + 2(DE) m = W – 2(AC) – 2(R) 6.2.1 Maksimum wydte van die swaelstert: (W) Bereken DE of y: DE tanθ  AD DE = tanθ  AD  = tan30°  45  = 25,98 mm  W = 210 + 2(DE)  = 210 + 2(25,98)  = 210 + 51,96 = 261,96 mm  (6) 6.2.2 Afstand tussen die rollers: (m) Bereken AC of x: BC Tanθ  AC BC  AC  Tanθ 17 AC  Tan30   29,44 mm  m = W - 2(AC) - 2(R)  = 261,96 - 2(29,44) - 2(17)  = 261,96 - 58,88 - 34 = 169,08 mm  (6) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Meganiese Tegnologie: Paswerk en Masjinering 11 DBE/November 2021 NSS – Nasienriglyne 6.3 Frees van reguittandrat: 6. 3.1 Indeksering: 40 40 Indeksering   N 137 40 40    A 140 4 2   14 2 8   28 Indeksering : 8 gate op ' n 28 - gatsirkel  OF 12 gate op ' n 42 - gatsirkel  OF 14 gate op ‘n 49 - gatsirkel.  (3) 6.3.2 Wisselratte: (Nasieners om te let op alternatiewe antwoorde en berekeninge om volpunte toe te ken as die antwoord korrek is) Dr 40  A  n Gd A Dr 40  140  137 Gd 140  40  3 140 120  140  12  14 12 2   14 2  Dr 24  48   OF Gd 28  56  (5) [28] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Meganiese Tegnologie: Paswerk en Masjinering 12 DBE/November 2021 NSS – Nasienriglyne VRAAG 7: GEREEDSKAP EN TOERUSTING (SPESIFIEK) 7.1 Funksies van momente-en-kragtoetser:  Om die reaksie aan weerskante van ‘n eenvoudige belaste balk te bepaal.   Om die begrip van die kragtedriehoek te illustreer.  (2) 7.2 TWEE hardheidstoeters:  Brinell   Rockwell   Vickers  (Enige 2 x 1) (2) 7.3 Presisiemeetinstrument:  Diepte mikrometer   Noniuspasser  (Enige 1 x 1) (1) 7.4 Identifiseer toetser: Trektoetser  (1) 7.5 DRIE maniere om hardheid te toets:  Weerstand teen penetrasie.   Elastiese hardheid.   Weerstand teen slytasie / krap / fyltoets.   Klanktoets ( laat val op die vloer en luister na die klank).  (Enige 3 x 1) (3) 7.6 Skroefdraadhoogte:   (2) 7.7 Meetinstrument: Noniuspasser  (1) 7.8 Verwisselbare stange: Om dieptes groter as 25 mm te meet.  (1) [13] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Meganiese Tegnologie: Paswerk en Masjinering 13 DBE/November 2021 NSS – Nasienriglyne VRAAG 8: KRAGTE (SPESIFIEK) 8.1 Bereken resultant: VERTIKALE KOMPONENT:     HORISONTALE KOMPONENT:     OF VK/y = Fsinɵ HK/x = Fcosɵ -45sin90° OF 45sin270° -45 N  120cos0° 120 N  -70sin30° OF 70sin210° -35 N  -70cos30° OF 70cos210° -60,62 N  185sin45° OF 185sin135° 130,82 N  -185cos45° OF 185cos135° -130,82 N  Y = 50,82 N  X = -71,44 N         R  (15) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Meganiese Tegnologie: Paswerk en Masjinering 14 DBE/November 2021 NSS – Nasienriglyne 8.2 Momente: 9,5 kN 80 kN 4,5 kN 2,5 m 2,5 m 10,25 m A B 8.2.1 Puntbelasting vir EVB:   (2) 8.2.2 Neem momente om B: (A  10,25) (4,5  5,25) (80  7,75) (9,5  10,25)  10,25A  23,625  620  97,375 741 A  10,25 A  72,29 kN  (3) 8.2.3 Neem momente om A: (B  10,25) (9,5  0) (80  2,5) (4,5  5)  10,25B  0  200  22,5 222,5 B  10,25 B  21,71kN  (3) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Meganiese Tegnologie: Paswerk en Masjinering 15 DBE/November 2021 NSS – Nasienriglyne 8.3.1 Die spanning in die materiaal in MPa:   (2) 8.3.2 Die diameter van die sagte staal as: F πd 2 σ A A 4 F A  4  πd 2 A  σ A 4 2 3 d2   πd 90  10 π   4 14,59  106 A 4 d 90  103  4 π πd 2  OF 14,59  106 d 6,17  10   4  3 πd2  0,0247 π d 0,007855887  2 0,0247 d  π d  0,088633441 m  d  7,85  10  3  d  88,63 mm  d  0,08863 m  d  88,63 mm  (5) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Meganiese Tegnologie: Paswerk en Masjinering 16 DBE/November 2021 NSS – Nasienriglyne 8.3.3 Oorspronklike lengte:    (3) [33] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Meganiese Tegnologie: Paswerk en Masjinering 17 DBE/November 2021 NSS – Nasienriglyne VRAAG 9: INSTANDHOUDING (SPESIFIEK) 9.1 Voorkomende instandhoudings:  Beplande of geskeduleerde instandhouding.   Toestandgebaseerde instandhouding.  (2) 9.2 Voorkomende instandhouding van rataandrywingstelsels:  Die nagaan en aanvulling van smeervlakke.   Versekering dat ratte behoorlik op asse vas is.   Die skoonmaak en vervanging van oliefilters.   Rapportering van oormatige geraas, slytasie, vibrasie en oorverhitting vir deskundige aandag.  (Enige 3 x 1) (3) 9.3 Doel van spanningstoestelle:  Die spanningstoestel help om die spanning in die stelsel te stel.  (1)  Om die kontakhoek in ‘n oop bandaandrywing te vergroot.  (Enige 1 x 1) 9.4 Eienskappe van materiale: 9.4.1 Teflon:  Waterbestand.   Bestand teen ghries.   Hittebestand.   Korrosie bestand.   Kan hoë temperature weerstaan.   Benodig nie smering nie.   Elektriese isolator.   Termoplasties / Maklik om te hervorm / herwinbaar.  (Enige 2 x 1) (2) 9.4.2 Nylon:  Taai.   Slytbestand.   Goedkoop.   Benodig min of geen instandhouding.   Kan hoë temperature weerstaan.   Benodig min of geen smering.   Is liggewig.   Kan skok absorbeer.   Bestand teen chemikalië.   Nie-toksies.   Termoplasties / Maklik om te hervorm.   Het hoë drakragvermoë.  (Enige 2 x 1) (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Meganiese Tegnologie: Paswerk en Masjinering 18 DBE/November 2021 NSS – Nasienriglyne 9.4.3 Vesconite:  Slytwerend.   Lae wrywing.   Benodig min of geen smering.   Maklik om te masjineer.   Lasdravermoë hoër as witmetaal.   Koste effektiewe materiaal.   Gee lang lewensduur.   Vaar goed in onhigiëniese, vuil en ongesmeerde omstandighede/omgewing.   Lae instandhouding.   Min of geen waterabsorbsie   Hoë chemiese weerstand   Baie veelsydig   Kan hoë temperature hanteer   Termoplasties / Maklik om te hervorm  (Enige 2 x 1) (2) 9.5 Gebruik van materiale: 9.5.1 Polivinielchloried (PVC): (Weens die groot aantal alternatiewe moet nasienerdiskresie gebruik word - bespreek met IM).  Elektriese kabelisolasie.  Elektriese pype.   Waterpype.   Kunsmatige leer.   Kleefplastiek.   Krediet- / bank- / foonkaarte.  Vensterrame.   Heinings.   Meubels.  (Enige 1 x 1) (1) 9.5.2 Veselglas: (Weens die groot aantal alternatiewe moet nasienerdiskresie gebruik word - bespreek met IM).  Bote.  Motoronderdele/panele.   Deurskynende dakplate.   Petroltenks.   Swembaddens.   Meubels.   Vrugte en slaaibakke.   Ornamente.   Hengeltoerusting.  (Enige 1 x 1) (1) 9.6 Verskil tussen termoplastiese en termoverhardende samestellings: Termoplastiek kan herverhit word  en weer hervorm word  waar termoverhardende samestelling nie herverhit kan word nie  om sodoende sag te maak vir hervorming.  (4) [18] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Meganiese Tegnologie: Paswerk en Masjinering 19 DBE/November 2021 NSS – Nasienriglyne VRAAG 10: HEGTINGSMETODES (SPESIFIEK) 10.1 Skroefdrade:  Vierkantige skroefdraad   Acme skroefdraad   V-skroefdraad   Trapesium draad (Buttress thread)  (Enige 3 x 1) (3) 10.2 Vierkantskoefdraad: 10.2.1 Steekdiameter: Styging Steek  Getal aanlope 36   2  18 mm  P SD  BD  2 18  80   2  71 mm  (4) 10.2.2 Helikshoek van draad: Styging Tanθ  π  SD 36  Tanθ  π  71  θ  tan 1 0,161396562    9,17  (4) 10.2.3 Ingryphoek: Ingryphoek = 90° - (helikshoek + vryloophoek) = 90° - (9,17° + 3°)  = 77,83°  (2) 10.2.4 Sleephoek: Sleephoek = 90° + (helikshoek - vryloophoek) = 90° + (9,17° - 3°)  = 96,17°  (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Meganiese Tegnologie: Paswerk en Masjinering 20 DBE/November 2021 NSS – Nasienriglyne 10.3 Meervoudige skroefdraad:  Dit verskaf meer dravlak as enkelvoudige skroefdraad / dwarssny nie maklik die skroefdraad nie.   Dit gee vinniger liniêre beweging.   Dit is doeltreffender aangesien dit minder krag aan wrywing prysgee, vergeleke met enkelskroefdrade.  (3) [18] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Meganiese Tegnologie: Paswerk en Masjinering 21 DBE/November 2021 NSS – Nasienriglyne VRAAG 11: STELSELS EN BEHEER (AANDRYWINGSTELSELS) (SPESIFIEK) 11.1 Hidroulika: 11.1.1 Vloeistofdruk:     (4) 11.1.2 Krag by ram:       OF F f 2  D d2 F 25 2   120 352  25  1202  F 352  F  293,88kN  (5) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Meganiese Tegnologie: Paswerk en Masjinering 22 DBE/November 2021 NSS – Nasienriglyne 11.2 Funksies van hidrouliese reservoir:  Opgaartenk.   Bevorder lugskeiding van die vloeistof.   Steun vir die pomp en elektriese motor.   Bevorder hittedispersie.   Dien as basisplaat vir die montering van beheertoerusting.   Laat kontaminante toe om aan die onderkant te vestig om sodoende gedreineer te kan word.  (Enige 1 x 1) (1) 11.3 Effektiwiteit van pneumatiese stelsels:  Pneumatiese gereedskap is omgewingsvriendelik.  Hou langer.   Meer kragtig (robuus / minder krag benodig).   Maklik om te gebruik.   Meer kompak.   Maklik om instand te hou a.g.v. min werkende dele.  (Enige 2 x 1) (2) 11.4 Gebruike vir pneumatiese stelsels: (Weens die groot aantal alternatiewe moet nasienerdiskresie gebruik word - bespreek met IM).  Bore.   Remstelsels.   Klopboor / impakboor (jackhammer)   Spykergeweer   Missiele   Deure   Spuitverf toerusting   Lugspuit pparaat   Lugdruksok   Hoekslypmasjiene  (Enige 2 x 1) (2) 11.5 Bandaandrywing: 11.5.1 Rotasiefrekwensie:    (3) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Meganiese Tegnologie: Paswerk en Masjinering 23 DBE/November 2021 NSS – Nasienriglyne 11.5.2 Drywing oorgedra:     (4) 11.6 Ratverhouding: 11.6.1 Rotasiefrekwensie van leweringsas: Ninset Produk van tande op gedrewe ratte  Nuitset Produk van tande op dryfratte TA  TC  NA N(D)UITSET   TB  TD 30  20  2300  N(D)UITSET  40  60  N(D)UITSET  575 r/min  (4) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Meganiese Tegnologie: Paswerk en Masjinering 24 DBE/November 2021 NSS – Nasienriglyne 11.6.2 Ratverhouding: Produk van tande op gedrewe ratte Ratverhouding  Produk van tande op dryfratte 40  60  Ratverhouding  30  20  Ratverhouding  4 : 1  OF NA Spoedverhouding  ND 2300   575   4 :1  (3) [28] TOTAAL: 200 Kopiereg voorbehou

Published documents with matching subject and grade metadata.

Matched using subject, grade, language, document type and exam metadata.

More from Grade 12 Mechanical Technology

Explore more published documents in this catalogue.

View all