Skip to content

Mechanical Technology Grade 12 NSC November 2021 Memo (Afr)

MemorandumMechanical TechnologyGrade 12202123 pages

Grade 12 Mechanical Technology memorandum from the NSC November Exam 2021 (Afrikaans), 23 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Loading document…

Loading document…

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 MEGANIESE TEGNOLOGIE: SWEIS- EN METAALWERK NOVEMBER 2021 NASIENRIGLYNE PUNTE: 200 Hierdie nasienriglyne bestaan uit 23 bladsye. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Meganiese Tegnologie: Sweis- en Metaalwerk 2 DBE/November 2021 NSS – Nasienriglyne VRAAG 1: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE (GENERIES) 1.1 B (1) 1.2 A (1) 1.3 D (1) 1.4 A/C (1) 1.5 A (1) 1.6 C (1) [6] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Meganiese Tegnologie: Sweis- en Metaalwerk 3 DBE/November 2021 NSS – Nasienriglyne VRAAG 2: VEILIGHEID (GENERIES) 2.1 Noodhulpprosedures aan oop wond:  Gebruik chirurgiese handskoene.   Moet niks wat vassteek in die wond verwyder nie.   Moet nooit pleister op oop wond gebruik nie.   Bedek die wond met „n skoon, donsvrye doek.   Moenie enige olierige vloeistof of room aan wond aanwend nie.   Indien nodig, koel wond af met koue water.   Pas druk op wond toe om bloedverlies te voorkom indien nodige.   As die wond op jou arm is, lig die arm bo jou kop om die bloeding te stop.  (Enige 2 x 1) (2) 2.2 Vlakslyper: (Alreeds aangeskakel):  Moenie vlakslyper verlaat terwyl dit nog aangeskakel is nie.   Skakel masjien af voordat jy die masjien verlaat.   Moenie probeer om die draaiende slypwiel met hande te stop nie.   Moenie verstelling doen terwyl die masjien aan is nie.  Moenie enige skerms oopmaak terwyl masjien aan is nie.   Moet nie die slypwiel op die werkstuk forseer nie.   Benader die werkstuk stadig en egalig.   Moenie die masjien skoonmaak of verstel terwyl jy werk nie.   Kyk vir olie op die vloer terwyl jy werk (storting van snyvloeistof op  vloer terwyl jy werk).   Kontroleer dat die slypwiel eweredig loop.  (Enige 2 x 1) (2) 2.3 Kallibrasie van drukmeter:  Om akkurate lesings te verseker.   Om oorbelasting te voorkom.  (Enige 1 x 1) (1) 2.4 Vingerbeskermers gevare op elektriese guillotines:  Die vingerbeskermers voorkom gevare dat die lemme jou vingers kan sny.   Deur die ankerstawe platgedruk word.  (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Meganiese Tegnologie: Sweis- en Metaalwerk 4 DBE/November 2021 NSS – Nasienriglyne 2.5 Sweis of vlamsny veiligheid:  „n Operateur moet opgelei wees om die toerusting veilig te kan gebruik.   Die werksplek moet goed afgekamp wees.   Die operateur moet beskermde toerusting gebruik.   Verseker dat alle toerusting in „n veilige werkende toestand is.   Maak seker dat daar geen vlambare materiale rondom die sweiswerkarea is nie.   Sweisarea moet goed geventileer wees.   Brandblussers moet in die nabyheid wees.  (Enige 2 x 1) (2) 2.6 Werkswinkeluitleg: Produkuitleg.  (1) [10] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Meganiese Tegnologie: Sweis- en Metaalwerk 5 DBE/November 2021 NSS – Nasienriglyne VRAAG 3: MATERIALE (GENERIES) 3.1 Vyltoets: 3.1.1 Moeilik  (1) 3.1.2 Maklik  (1) 3.1.3 Moeilik  (1) 3.2 Hittebehandeling: A. - Korrelgroei.  B. – Herkristallisering.  C. – Herstelling.  (3) 3.3 Buigtoets:  Buig die toetsstuk deur „n spesifieke hoek, om „n mandryn of staaf  met „n gedefinieerde radius  totdat „n breek in die metaal voorkom.   Plaas die materiaal in 'n skroef en buig  dit let dan op  die rekbaarheid van die materiaal.  (3) 3.4 Doel vir dopverharding: Gee ʼn harde oppervlak  met ʼn taai kern.  (2) 3.5 Blusmedia:  Water   Pekelwater (soutwater)   Olie   Oplosbare olie en water   Stikstofgevulde lug.  (Enige 3 x 1) (3) [14] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Meganiese Tegnologie: Sweis- en Metaalwerk 6 DBE/November 2021 NSS – Nasienriglyne VRAAG 4: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE (SPESIFIEK) 4.1 B (1) 4.2 B (1) 4.3 D (1) 4.4 C (1) 4.5 D (1) 4.6 A (1) 4.7 A (1) 4.8 B (1) 4.9 C (1) 4.10 B (1) 4.11 C (1) 4.12 B (1) 4.13 A (1) 4.14 D (1) [14] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Meganiese Tegnologie: Sweis- en Metaalwerk 7 DBE/November 2021 NSS – Nasienriglyne VRAAG 5: TERMINOLOGIE (MAATVORMS) (SPESIFIEK) 5.1 Mates van die materiaal: 5.1.1 Gemiddelde Ø  Buite Ø  Plaat dikte  960  60   900 mm  (2) 5.1.2 Gemiddelde omtrek  π  Gemiddelde Ø  π  900   2827,43 mm  Rond af tot 2827 mm  (3) 5.2 Sweissimbole: 5.2.1  (2) 5.2.2  (2) 5.2.3  (2) 5.2.4  (2) 5.2.5  (2) 5.3 Maatvorms: 5.3.1 Flenstemplaat / maatvorm  (1) 5.3.2 Strooktemplaat / maatvorm  (1) 5.3.3 Webtemplaat / maatvorm  (1) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Meganiese Tegnologie: Sweis- en Metaalwerk 8 DBE/November 2021 NSS – Nasienriglyne 5.4 Handgereedskap:  Handsae   Beitels   Skaaf   Handboor en boorpunte   Staalmaatband   Reihout   Passer   Stokpasserpenne   Skrynwerkerswinkelhaak   Gradeboog   Slaglyn   Staalleniaal   Hammers   Senterpons   Meetpassers   Kraspen   Kombinasiestel   Waterpas   Stokpasser  (Enige 3 x 1) (3) 5.5 Templaatgalery masjiene:  Sirkelsaag   Skaafmasjien   Boormasjien   Uitsnysaag   Skuurmasjien   Skêr om karton mee uit te sny   Sweismasjien   Hoekslyper   Bankslyper   Guillotine   Afsnykragsaag  (Enige 2 x 1) (2) [23] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Meganiese Tegnologie: Sweis- en Metaalwerk 9 DBE/November 2021 NSS – Nasienriglyne VRAAG 6: GEREEDSKAP EN TOERUSTING (SPESIFIEK) 6.1 Werksbeginsels van ‘n weerstandsweismasjien:  Stroom vloei deur „n weerstand om plate saam te smelt.   Twee koperelektrodes word teen die plate gedruk.   Swaar stroom vloei deur die elektrodes.   Intense hitte word deur die hoë weerstand veroorsaak.   Die twee plate smelt en smelt dan saam om „n sweisklont of puntsweis te vorm.  (5) 6.2 Boogsweis: 6.2.1 A. Boogsweismasjien / Kragbron / omskakelaar.  B. Aardklamp / “skelm”  C. Elektrode / stafie / sweisstafie / “welding rod” D. Elektrodehouer  (4) 6.2.2  Hou die elektrode.   Isoleer die persoon wat sweis.   Voorsien stroom na die elektrode.   Word saam met elektrode gebruik om te sweis.  (Enige 1 x 1) (1) 6.3 Sny van skroefdraad:  Klem die snymoer in die snymoerdraaier vas  en plaas die snymoer loodreg met die as wat gesny moet word.   Roteer die snymoer met „n halwe draai in „n kloksgewysrigting  om die draad te sny en dan weer „n kwartdraai terug in „n anti-kloksgewys- rigting  om die snysels af te breek.  Hou aan met die proses totdat die velangde lengte van die skroefdraad bereik is  en verstel dan die middel- en kantskroewe totdat die verlangde skroefdraadiameter bereik is.  (6) 6.4 Voordele van ponsmasjien:  Kan gate vinniger pons.   Pons verskeie gatprofiele.   Minder moeite is nodig.  (Enige 1 x 1) (1) 6.5 Piramiede-rollers:  Om plaatmetaal te rol.   Word gebruik om ronde stawe te rol.  (Enige 1 x 1) (1) [18] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Meganiese Tegnologie: Sweis- en Metaalwerk 10 DBE/November 2021 NSS – Nasienriglyne VRAAG 7: KRAGTE (SPESIFIEK) 7.1 Balke: 7.1.1 Bereken reaksies: Neem momente om RL:    RR  10  (80  3 )  (60  5 )  (100  7 )  240  300  700  1240 RR  10  124 N  Neem momente om RR:    RL  10  (100  3 )  (60  5 )  (80  7 )  300  300  560 1160 RL  10  116 N  (8) 7.1.2 Bereken buigmomente: Buigmomente B, C en D: BMB (116 N  3 m)(80 N  0)  348 Nm  BMC (116 N  5 m)(80 N  2 m)  420 Nm  BMD (116 N  7 m)(80 N  4 m)(60 N  2 m)  372 Nm  (3) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Meganiese Tegnologie: Sweis- en Metaalwerk 11 DBE/November 2021 NSS – Nasienriglyne 7.1. 3 Buimomente-diagram: 80 N 60 N 100 N A B C D  E 3m 2m 2m 3m RL = 116 N RR = 124 N  420 Nm   C 372 Nm 348 Nm B D    0 0 A E (7) LET WEL: Teken die buigmontediagram volgens skaal vir nasiendoeleindes. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Meganiese Tegnologie: Sweis- en Metaalwerk 12 DBE/November 2021 NSS – Nasienriglyne 7.2 Spanning en vervorming: 7.2.1 Diameter van die staaf: F σ  A F  A σ 40  103   20  106  2  10  3 m2  πD 2 A  4 4A  D    4 2  10  3     0,05 046265 m  OF  50,46 mm  (6) 7.2.2 Vervorming / vormverandering: σ ε  E 20  106 ε  90  109   0,22  10  3  (2)  Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Meganiese Tegnologie: Sweis- en Metaalwerk 13 DBE/November 2021 NSS – Nasienriglyne 7.2.3 Verandering in lengte: L ε  OL L  ε  OL     0,22  10  3  2    0,44  10  3 m  0,44 mm  (3) 7.3 Spanning- en vervormingsdiagram: A: Perk van proporsionaliteit  B: Elastiese perk  C: Meegeepunt  D: Maksimum spanning  E: Breekspanning  (5) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Meganiese Tegnologie: Sweis- en Metaalwerk 14 DBE/November 2021 NSS – Nasienriglyne 7.4 Eenvoudige raam: 7.4.1 Vektor/Kragdiagram: 500 kN A B D 30° 60° C 10 000 125 kN 375 kN a    d c    b LET WEL: Teken volgens skaal op „n transpirant vir merk doeleindes. (5) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Meganiese Tegnologie: Sweis- en Metaalwerk 15 DBE/November 2021 NSS – Nasienriglyne 7.4.2 Grootte en aard van krag: Lid Krag Aard AD 250 kN  Stut  BD 433 kN  Stut  CD 216 kN  Bint/stang  (6) [45] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Meganiese Tegnologie: Sweis- en Metaalwerk 16 DBE/November 2021 NSS – Nasienriglyne VRAAG 8: HEGTINGSMETODES (INSPEKSIE VAN SWEISLASSE) (SPESIFIEK) 8.1 Boogsweisaspekte:  Spoed waarteen elektrode brand en die vordering van die sweislas.   Hoeveelheid penetrasie en smelting.   Geen slakinsluitings.   Let op vir sweisdefekte tydens sweiswerk.   Die geluid wat die boog maak wat deur korrekte stroom en spanning aangedui word.   Hoek van die elektrode.   Booglengte.   Grootte van gesmelte sweispoel tydens sweiswerk.  (Enige 3 x 1) (3) 8.2 Middelstreepkrake:  Mik vir „n wydte na diepte verhouding van 1:1.   Verminder die stroom om oormatige penetrasie te verhoed.   Afname in sweisspanning.   Verlaag die sweisspoed om 'n plat tot konvekse sweisoppervlak te verkry.   Verminder die sweisspanning of verminder sweisspoed om „n plat of konvekse sweisoppervlak te behaal.   Gebruik klampe.   Voorverhitting.   Gebruik korrekte elektrode.  (Enige 2 x 1) (2) 8.3 Sweisdefekte: 8.3.1 Gebrek aan smelting:  Swak sweistegniek.   Sweisspoed te stadig.   Sweislas te wyd.   Sweisstroom te laag.   Te groot heen-en-weer sweisaksie.   Ingeslote hoek nie korrek nie.   Vuil moedermetaaloppervlak.   Sweismetaal rol nie voor die boog nie.   Boog word nie op die voorrand van gesmelte sweispoel gehou nie.   Sweisspoed te vinnig.   Oormatige sweisskaal (ysteroksied).  (Enige 2 x 1) (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Meganiese Tegnologie: Sweis- en Metaalwerk 17 DBE/November 2021 NSS – Nasienriglyne 8.3.2 Poreusheid:  Oppervlakkontaminasie.   Nat of vuil elektrodes.   Skermgastoevoer word onderbreek.   Sweis in winderige toestande.  (Enige 2 x 1) (2) 8.3.3 Onvolledige penetrasie:  Sweisstroom te laag.   Sweisspoed te vinnig.   Verkeerde elektrodehoek.   Swak lasvoorbereiding.   Onvoldoende wortelgaping.   Elektrode te groot.   Boog te lank.   Vuil moedermetaaloppervlak.  (Enige 2 x 1) (2) 8.4 Oksiasetileen-brandervlam na ‘n neutrale vlam:  Maak asetileenbranderklep met „n ¼ draai, of minder oop en steek aan.   Verstel die asetileenbranderklep verder todat die swart rook verdwyn.   Maak suurstofbranderklep oop todat die vlam nie meer geel brand nie.   Binnevorm van vlam moet „n ronde vorm hê.  (Enige 3 x 1) (3) 8.5 Geleidebuig-toets:  Plaas die toetsstuk op die steunpunte van die matrys.   Plaas druk toe op die toetsstuk om sodoende in die vorm van die setmaat te buig.   Bepaal die persentasie van die verlenging van die sweismetaal.  (3) 8.6 Vrybuigtoets:  Bepaal die buigbaarheid van die sweislas.   Bepaal die buigbaarheid van die hitte-invloedsone langs die sweislas.   Bepaal die persentasie verlenging.  (2) 8.7 Tipe kleurstowwe:  Tipe A: Fluoreserende kleurstof wat sigbare lig uitstraal wanneer dit met 'n ultrviolet lig ondersoek word.   Tipe B: Helder kleurstowwe wat in gewone lig ondersoek kan word.  (Enige 2 x 1) (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Meganiese Tegnologie: Sweis- en Metaalwerk 18 DBE/November 2021 NSS – Nasienriglyne 8.8 Inkeepbreektoets:  Bepaal die interne  kwaliteit van die sweismetaal.   Wys interne defekte uit  soos slakinsluitings, porositeit en gebrek aan smelting.  (Enige 1 x 2) (2) [23] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Meganiese Tegnologie: Sweis- en Metaalwerk 19 DBE/November 2021 NSS – Nasienriglyne VRAAG 9: HEGTINGSMETODES (SPANNING EN VERVORMING) (SPESIFIEK) 9.1 Oorsake van naspanning in sweislasse:  Hitte teenwoordig in die sweislas.   Kwaliteit van basismetaal, vulstaaf of elektrode.   Vorm en grootte van sweislas.   Aantal opeenvolgende sweislopies.   Vergelyke gewig tussen sweislas en basismetaal.   Tipe sweislas gebruik.   Sweismetode wat gebruik is vir die verligting van spanning en vervorming.   Tipe struktuur van aangrensende lasse.   Vryheid van las om uitsetting en inkrimping toe te laat.   Verkoelingstempo.   Spanning alreeds in die basismetaal teenwoordig.  (Enige 2 x 1) (2) 9.2 Faktore van verkoelingstempo:  Grootte van die werkstuk.   Dikte van die sweislas.   Termiese geleidingseienskappe van die basismetaal.  (Enige 3 x 1) (3) 9.3 Effek van koudbewerking:  Die effek van koue bewerking is om die kristalstruktuur af te breek  dan die korrels te verleng.   „n Verlengde en vervormde korrelstruktuur van hierdie aard gee aan die metaal „n groter hardheid  en treksterkte.   Verminder buigbaarheid.   Word verwys na as verharding deur bewerking.  (4) 9.4 Die effek van sweisspoed op vervorming:  Die vermeerdering in sweisspoed verhoog die vervorming as gevolg van die groter vlam in oksi-asetileensweis.   Groter diameter elektrodes vereis vermeerdering van stroom wat meer gelokaliseerde hitte veroorsaak.   Veroorsaak meer naspanning.   Veroorsaak meer vervorming.  (Enige 3 x 1) (3) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Meganiese Tegnologie: Sweis- en Metaalwerk 20 DBE/November 2021 NSS – Nasienriglyne 9.5 Blusmediums:  Water   Olie   Pekelwater   Vloeibare sout   Sand   Lug   As   Kalk   Gesmelte lood   Stikstofgevulde lug  (Enige 3 x 1) (3) 9.6 Vermindering van sweisvervorming:  Moenie oorsweis nie.   Onderbroke sweiswerk.   Plaas sweislasse naby die neutrale as.   Gebruik so min lopies as moontlik.   Gebruik terugstap-sweiswerk.   Voorsien die krimpingskragte.   Gebruik klampe, setmate en hegstukke.   Gebruik rugsteune.   Verhit metaal voor sweiswerk. (voorverhitting).   Maak afkoeltempo stadiger.  (Enige 3 x 1) (3) [18] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Meganiese Tegnologie: Sweis- en Metaalwerk 21 DBE/November 2021 NSS – Nasienriglyne VRAAG 10: INSTANDHOUDING (SPESIFIEK) 10.1 Uitsluit van masjiene:  Isolasieskakelaars moet afgeskakel wees.   Die enigste sleutel vir die slot word deur die persoon wat die instandhouding uitvoer, gedra / Elke onderhoudspersoon moet eie slot hê.  (2) 10.2 Merkplate: Meer as een tegnikus kan die masjien gelyktydig uitsluit.  (1) 10.3 Klein diens op ‘n kragaangedrewe guillotine: Die klein diens is ontwerp om grootskaalse meganiese en elektriese onklaarraking  te minimaliseer.  (2) 10.4 Snyvloeistof:  Hou die lem koud.   Koel die werkstuk af.   Verleng die lewensduur van die lem.   Was snysels weg.   Verbeter snydoeltreffendheid.   Verminder wrywing tydens snyproses.   Beter afwerking word aan werkstuk gegee.   Voorkom ook verdere korrosie.  (Enige 2 x 1) (2) 10.5 Oorbelasting by walsmasjiene:  Beperk lewensduur van komponente   Kan duur skade veroorsaak   Skade aan laers/busse   Skade aan ratkas   Skade aan motor  (Enige 1 x 1) (1) [8] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Meganiese Tegnologie: Sweis- en Metaalwerk 22 DBE/November 2021 NSS – Nasienriglyne VRAAG 11: TERMINOLOGIE (ONTWIKKELINGS) (SPESIFIEK) 11.1 Ware lengte van AC: AC 2  AB 2  BC 2 90  50 maar BC   2 40  2  20 mm  AC 2  AB 2  BC 2  502  202  AC  2500  400   53,85 mm   54 mm  (6) 11.2 Ontwikkeling: Vierkantige/reghoekige  na ronde  transformator / oorgangstuk / op middelpunt.  (3) 11.3 Vierkantige na reghoekige middelpunt geutbak: 11.3.1 Ware lengte van A-1:    A  1  2002  1302  5002  40000  16900  250000  306900  553,99   554 mm (4) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Meganiese Tegnologie: Sweis- en Metaalwerk 23 DBE/November 2021 NSS – Nasienriglyne 11.3.2 Ware lengte van C-2:    C  2  470  200  5002 2 2  220900  40000  250000  510900  714,77   715 mm (4) 11.4 Geutbakke: 11.4.1 Vierkantige na reghoekige  geutbak van middelpunt af.  (2) 11.4.2 Vierkantige na vierkantige  geutbak op middelpunt.  (2) [21] TOTAAL: 200 Kopiereg voorbehou

Study this subject

More from Grade 12 Mechanical Technology

View all