Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 12
MEGANIESE TEGNOLOGIE: MOTORKUNDE
NOVEMBER 2021
NASIENRIGLYNE
PUNTE: 200
Hierdie nasienriglyne bestaan uit 21 bladsye.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
You're offline
Skip to contentQuestion paper %20Eng--5d2e2bd0-b02f-4218-849f-e7933bc6c4d1/v1-2dba8a1dc6758c98b205/card.webp)
%20MG%20Eng--ed5ab6d3-088f-425c-ade8-86186a031594/v1-3e0bd44f4bc86cf3bb1d/card.webp)
%20MG%20Eng--b8312fc4-1011-4937-9064-e8f6e98e0522/v1-4e35b18b278ef13f27db/card.webp)
%20MG%20Afr--4d73394c-65e2-45a0-8c73-ff031ad7876d/v1-f8505fa62d4e84b305b7/card.webp)
%20Eng--10859467-be3e-41fb-aee0-b797c385437d/v1-986e8982bfb6b966a34d/card.webp)
%20Afr_hlayiso.com_--7d638feb-7218-4b3c-9f4c-ce95803d6e4f/v1-e8a08d94a30d7d50ccd0/card.webp)
%20Eng_hlayiso.com_--6f85aea2-f500-4eae-8618-ea68e8f9f49d/v1-3155419476f812fb07e3/card.webp)
%20MG%20Afr_hlayiso.com_--545abfde-8923-4811-aed9-fe51d7f86ad6/v1-c65226d96ad893d29681/card.webp)
%20Eng_hlayiso.com_--55aa4683-5aa0-4b7f-8207-11eb851141fb/v1-e1979553ba0d48131eb8/card.webp)
%20MG%20Afr_hlayiso.com_--c174a1f0-9625-4a15-9d2b-a786efaa166b/v1-940640ada91435e02e7f/card.webp)
%20Afr_hlayiso.com_--7ea8d8a2-0458-4669-b7d5-90a3c68e9529/v1-1933106d90a6eb5b5f1a/card.webp)
%20MG%20Afr_hlayiso.com_--89111cf1-63b4-4635-8eb8-da0044145421/v1-d1e3178c4ebe9807751a/card.webp)
View all
_Afrikaans_hlayiso.com_--aadd113c-5a3b-4f4d-a4c4-3a80cd86f882/v1-fd2ca7edf910eab03a55/card.webp)

%20MG%20Afr--03c703c8-8125-4d5a-a124-37013b381c7a/v1-02788e8df50b92af342d/card.webp)


Mechanical Technology Nov 2021 (Automotive) MG Afr hlayiso.com
Mechanical Technology · Grade 12 · NSC November Exam · 2021. Question paper, 21 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Mechanical Technology
- Grade
- Grade 12
- Document type
- Question paper
- Year
- 2021
- Exam period
- NSC November Exam
- Pages
- 21
- File size
- 702.6 KB
Loading document…
Loading document…
1 of 21
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Motorkunde 2 DBE/November 2021
NSS – Nasienriglyne
VRAAG 1: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE (GENERIES)
1.1 B (1)
1.2 A (1)
1.3 D (1)
1.4 A/C (1)
1.5 A (1)
1.6 C (1)
[6]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Motorkunde 3 DBE/November 2021
NSS – Nasienriglyne
VRAAG 2: VEILIGHEID (GENERIES)
2.1 Noodhulpprosedures aan oop wond:
Gebruik chirurgiese handskoene.
Moet niks wat vassteek in die wond verwyder nie.
Moet nooit pleister op oop wond gebruik nie.
Bedek die wond met ‘n skoon, donsvrye doek.
Moenie enige olierige vloeistof of room aan wond aanwend nie.
Indien nodig, koel wond af met koue water.
Pas druk op wond toe om bloedverlies te voorkom indien nodige.
As die wond op jou arm is, lig die arm bo jou kop om die bloeding te
stop.
(Enige 2 x 1) (2)
2.2 Vlakslyper: (Alreeds aangeskakel):
Moenie vlakslyper verlaat terwyl dit nog aangeskakel is nie.
Skakel masjien af voordat jy die masjien verlaat.
Moenie probeer om die draaiende slypwiel met hande te stop nie.
Moenie verstelling doen terwyl die masjien aan is nie.
Moenie enige skerms oopmaak terwyl masjien aan is nie.
Moet nie die slypwiel op die werkstuk forseer nie.
Benader die werkstuk stadig en egalig.
Moenie die masjien skoonmaak of verstel terwyl jy werk nie.
Kyk vir olie op die vloer terwyl jy werk (storting van snyvloeistof op
vloer terwyl jy werk).
Kontroleer dat die slypwiel eweredig loop.
(Enige 2 x 1) (2)
2.3 Kallibrasie van drukmeter:
Om akkurate lesings te verseker.
Om oorbelasting te voorkom.
(Enige 1 x 1) (1)
2.4 Vingerbeskermers gevare op elektriese guillotines:
Die vingerbeskermers voorkom gevare dat die lemme jou vingers
kan sny.
Deur die ankerstawe platgedruk word. (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Motorkunde 4 DBE/November 2021
NSS – Nasienriglyne
2.5 Sweis of vlamsny veiligheid:
‘n Operateur moet opgelei wees om die toerusting veilig te kan
gebruik.
Die werksplek moet goed afgekamp wees.
Die operateur moet beskermde toerusting gebruik.
Verseker dat alle toerusting in ‘n veilige werkende toestand is.
Maak seker dat daar geen vlambare materiale rondom die
sweiswerkarea is nie.
Sweisarea moet goed geventileer wees.
Brandblussers moet in die nabyheid wees.
(Enige 2 x 1) (2)
2.6 Werkswinkeluitleg:
Produkuitleg. (1)
[10]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Motorkunde 5 DBE/November 2021
NSS – Nasienriglyne
VRAAG 3: MATERIALE (GENERIES)
3.1 Vyltoets:
3.1.1 Moeilik (1)
3.1.2 Maklik (1)
3.1.3 Moeilik (1)
3.2 Hittebehandeling:
A. - Korrelgroei.
B. – Herkristallisering.
C. – Herstelling. (3)
3.3 Buigtoets:
Buig die toetsstuk deur ‘n spesifieke hoek, om ‘n mandryn of staaf
met ‘n gedefinieerde radius totdat ‘n breek in die metaal
voorkom.
Plaas die materiaal in 'n skroef en buig dit let dan op die
rekbaarheid van die materiaal. (3)
3.4 Doel vir dopverharding:
Gee ʼn harde oppervlak met ʼn taai kern. (2)
3.5 Blusmedia:
Water
Pekelwater (soutwater)
Olie
Oplosbare olie en water
Stikstofgevulde lug.
(Enige 3 x 1) (3)
[14]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Motorkunde 6 DBE/November 2021
NSS – Nasienriglyne
VRAAG 4: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE (SPESIFIEK)
4.1 C (1)
4.2 B (1)
4.3 C (1)
4.4 A (1)
4.5 B (1)
4.6 D (1)
4.7 B (1)
4.8 D (1)
4.9 A (1)
4.10 C (1)
4.11 A (1)
4.12 D (1)
4.13 D (1)
4.14 B (1)
[14]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Motorkunde 7 DBE/November 2021
NSS – Nasienriglyne
VRAAG 5: GEREEDSKAP EN TOERUSTING (SPESIFIEK)
5.1 Kompressietoets: (Let wel dat indien een stap ontbreek en ander
steeds die volgorde volg, punte kan steeds dienooreenkomstig
toegeken word)
5.1.1 – 5.1.4
Maak versnellerklep ten volle oop. (1)
Draai die enjin tot maksimum druk behaal is. (gewoonlik 4 tot 10
omwentelinge) / Naald stop beweeg (1)
Neem die druklesing van die meter wat deur die suier veroorsaak
is. (1)
Gaan voort met volgende silinders / Vergelyk die lesings van al die
silinders met die van die vervaardigerspesifikasies
/ Vergelyk lesings met mekaar. (1)
5.2 Silinderlekkasietoetser:
5.2.1 Onderdele:
A - Lekkasiemeter / Meter
B - Beheerklep
C - Buigsame slang / Pyp / Buis
D - Vonkpropkoppelstuk / Koppelstuk (4)
5.2.2 Meeteenheid:
Persentasie of % (1)
5.3 Gasanaliseerder:
Watervanger
Papierfilter
Kondensor
(Enige 2 x 1) (2)
5.4 Opstel van die aan-boord-diagnostiese (ABD) skandeerder:
Prop die aan-boord-diagnostiese (ABD) skandeerder in die
konnekteerder in.
Draai die sleutel, maar moenie die enjin aanskakel nie.
Voer die voertuiginligting in soos deur die skandeerder versoek.
Kies die regte stelsel om te skandeer (diagnosties).
(Enige 3 x 1) (3)
5.5 Wielbalanseerder:
5.5.1 Wielbalanseerder (1)
5.5.2 Funksie van wielbalanseerder:
Om die wiele dinamies / staties te balanseer. (1)
5.5.3 Veiligheidsonderdeel:
Wielveiligheidskerm (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Motorkunde 8 DBE/November 2021
NSS – Nasienriglyne
5.6 Wielsporingshoeke:
Nasporing
Wielvlug
Krinkspilhelling (KSH) / stuur-as (3)
5.7 Wielsporing voorsorgmaatreëls:
Verseker die wiele is in ‘n reguit vorentoe-posisie.
Maak seker dat die stuurkas op sy hoogtepunt is.
Sentreer die stuurwiel.
Plaas die stuurslot in plek.
Sluit die rempedaal.
Kyk na die velling / rim en band kondusie
Kyk na die banddruk en wielgrootte
Kalibreer / zero toerusting voor dit gebruik word.
(Enige 3 x 1) (3)
[23]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Motorkunde 9 DBE/November 2021
NSS – Nasienriglyne
VRAAG 6: ENJINS (SPESIFIEK)
6.1 Krukasontstekingsorde:
Om die wringeffek van die kragslag op die krukas te oorkom.
Om vibrasies op die krukas te verminder.
Die lewensduur van die krukas word verhoog.
Vir die verbetering van hitte verspreiding.
(Enige 3 x 1) (3)
6.2 Dinamiese wanbalans van krukas:
Monteer balanseermassastukke op die krukwebbe.
Verwyder metaal van die krukwebbe.
Rangskik krukwebbe op teenoorgestelde kante van die
krukpentappe.
Plaas ‘n trillingdemper op.
(Enige 2 x 1) (2)
6.3 Enjinvibrasie:
Die wisselende hoeveelheid wringkrag / lae kompressie wat deur
kragslae gelewer word.
Die krukas alternatief verhoog en verlos wringing soos dit roteer.
Die krukas het ook sy eie natuurlike frekwensie van vibrasie.
Die ooreenstemming van verskillende dinamiese wanbalans kan
oormatige vibrasie veroorsaak genoem resonansie (weerklank).
Die draaikrag/wringkrag effek van die kragslae op die krukas.
Die krukas is nie staties gebalanseerd nie.
Die krukas is nie dinamies gebalanseerd nie.
Die vliegwiel is nie staties gebalanseerd nie.
Die vliegwiel is nie dinamies gebalanseerd nie.
Die wederkerige massa is nie gebalanseerd nie.
Foutiewe trillingdemper.
Enjinketsing.
Foutiewe lug/brandstof verhouding.
Onbehoorlike vas / los enjin parte
Geslete parte
(Enige 4 x 1) (4)
6.4 Kragimpulse:
6.4.1 180° (1)
6.4.2 144° (1)
6.4.3 120° (1)
6.4.4 90° (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Motorkunde 10 DBE/November 2021
NSS – Nasienriglyne
6.5 Roots-superaanjaer:
6.5.1 Onderdele:
A – Omhulsel
B – Luginlaatkant
C – Rotor (3)
6.5.2 Werking van die Roots-superaanjaer.
Die enjin dryf die rotors deur middel van ratte, bande of
ketting aan.
Twee simmetriese rotors draai.
Vasgevangde lug, tussen die rotors en omhulsel, word
vanaf die inlaatkant na die uitlaatkant gedruk.
Hoë hoeveelhede lug beweeg in die inlaatspruitstuk in.
Dit veroorsaak verhoogde druk in die silinder. (5)
6.6 Wisselbare-geometrie-turboaanjaer:
6.6.1 Funksie van tussenverkoeler:
Tussenverkoeler word gebruik om lug af te koel wat
deur die turboaanjaer saamgepers was.
Dit verminder die volume en vergroot die digtheid van
die lug.
Verbeter die volumetriese doeltreffentheid.
(Enige 1 x 2) (2)
6.6.2 Funksie van wieke:
Wieke wissel die lugvloei van die uitlaatgasse om die
turbinespeod te optimaliseer. (2)
6.7 Voordele van superaanjaer teenoor ‘n turboaanjaer:
Geen sloerwerking (lag).
Meer effektief teen laer r/min.
Eenvoudige installasie.
Goedkoper om te diens en te onderhou.
Benodig nie altyd ‘n tussenverkoeler nie.
Geen spesiale smering nodig nie.
(Enige 3 x 1) (3)
[28]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Motorkunde 11 DBE/November 2021
NSS – Nasienriglyne
VRAAG 7: KRAGTE (SPESIFIEK)
7.1 Definisies:
7.1.1 Remdrywing:
Remdrywing is die bruikbare drywing / eintlike drywing /
uitsetdrywing wat by die vliegwiel of dryfwiele ontwikkel
word. (2)
7.1.2 Wringkrag:
Wringkrag is die ineendraaikrag op ‘n as of wiel.
Wringkrag is die ineendraaikrag wat oor die toegepaste
radius gemeet word.
(Enige 1 x 2) (2)
7.2 Aangeduide drywing diagram:
Kompressieslag – druk styg / verhoog.
Kragslag – druk verlaag / verminder. (2)
7.3 Berekeninge:
7.3.1 V1 - Vry volume (1)
7.3.2 V2 - Slagvolume (1)
7.3.3 Silinder volume:
330 ml 330 cm3
Totale silindervolume V1 V2
39 330
369 cm3 (3)
7.3.4 Boordiameter in mm:
πD2
Slagvolume L
4
SV 4
D2
π L
330 4
π 6,5
D 64,641
8,04 cm
80,4 mm
(5)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Motorkunde 12 DBE/November 2021
NSS – Nasienriglyne
7.3.5 Kompressieverhouding:
Totale silindervolume
KV
Vry volume
369
39
9.46
9,5 : 1
(2)
7.4 Metodes om kompressieverhouding te verlaag:
Pas dikker pakstuk tussen silinderblok en silinderkop.
Pas suiers met geskikte laer krone.
Pas krukas met korter slag.
Pas geskikte korter suierstange.
Herbehuls na kleiner boordiameter.
Pas ‘n stelplaatjie tussen die silinderblok en silinderkop.
(Enige 2 X 1) (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Motorkunde 13 DBE/November 2021
NSS – Nasienriglyne
7.5 Berekeninge:
7.5.1 Wringkrag:
2 NT
BP
60
BP
T
2 N
48 000 60
2 6 500
70,52 N.m (4)
7.5.2 Aangeduide drywing in kW:
L A Volume
580,7 cm3
580,7 10 6 m3
6 500
N
60 1
108,33 power stroke/sec
AD PLANn
450 103 580,7 106 108,33 2
56 618,25 W
56,62 kW
(6)
7.5.3 Meganiese doeltreffendheid:
RD
Meganiese doeltreffendheid (η ) 100
AD
48
100
56,62
84,78 %
(2)
[32]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Motorkunde 14 DBE/November 2021
NSS – Nasienriglyne
VRAAG 8: INSTANDHOUDING (SPESIFIEK)
8.1 Lae CO2 uitlaatgaslesing:
8.1.1 Moontlike oorsake:
Te ryk lug/brandstofmengsel.
Ontstekingweiering (Ketsing) / Geblaaste silinder kop of
blok.
Vuil of geblokte lugfilter.
Onbehoorlike werking van die brandstofleweringstelsel /
oormatige brandstofdruklewering.
Foutiewe termostaat of koelmiddelsensor.
Foutiewe PKV-klepstelsel.
Katalisator onklaar.
Uitlaatgasstelsel lekkasies
(Enige 2 x 1) (2)
8.1.2 Regstellende maatreëls:
Let Wel: Die antwoorde vir 8.1.2 moet ooreenstem met die
oorsake genoem in 8.1.1.
Verstel brandstofmengsel.
Kontroleer vir weiering en herstel / Vervang silinder kop
of blok.
Vervang lugfilter.
Kontroleer en herstel brandstofleweringstelsel druk.
Herstel of vervang termostaat of koelmiddelsensor.
Herstel PKV-klepstelsel.
Herstel of vervang katalisator.
Herstel uitlaatgasstelsel.
(Enige 2 x 1) (2)
8.2 Indikasie van arm lug/brandstofmengsel:
Hoë suurstof (O2).
Hoë koolstofdioksied (CO2).
Hoë stikstofoksied (NOx).
(Enige 2 x 1) (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Motorkunde 15 DBE/November 2021
NSS – Nasienriglyne
8.3 Silinderlekkasietoets:
8.3.1 Sisgeluid by uitlaatgaspyp:
Oorsaak Regstellende maatreël
Lekkende uitlaatklep Vervang uitlaatklep
Herseël die uitlaatklep
Verstel uitlaatklep
vryruimte
(Enige 1 x 1) (2)
8.3.2 Borrels in die verkoelerwater:
Oorsaak Regstellende maatreël
Uitgebrande / geblaasde Skil die silinderkop
silinderkoppakstuk Skil die silinderblok
Vervang silinderkoppakstuk
Gekraakte silinderkop Vervang silinderkop
Gekraakte silinderblok Vervang silinderblok
(Enige 1 x 1) (Enige 1 x 1) (2)
8.4 Enjintemperatuur:
Om die uitsetting van komponente toe te laat om sodoende akkurate
lesings te verkry. (2)
8.5 Brandstofdruktoets:
8.5.1 Vervang brandstoffilter (1)
8.5.2 Gekraakte brandstoflyn
Verstopte brandstoflyn
(Enige 1 x 1) (1)
8.5.3 Maak sif skoon
Vervang die sif
(Enige 1 x 1) (1)
8.5.4 Verkeerde / lae spanning na die brandstofpomp
Pompspoed is te laag
Pomp is buite werking
(Enige 1 x 1) (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Motorkunde 16 DBE/November 2021
NSS – Nasienriglyne
8.6 Oliedruktoets:
Oiledruk wanner die enjin luier.
Oliedruk wanneer die enjin koud is.
Oliedruk wanneer die enjin warm is.
Oliedruk wanneer die enjin teen hoë revolusies is.
(Enige 3 x 1) (3)
8.7 Verkoelerdop-druktoets:
Verkry die spesifikasies van die verkoelerdop se openingsdruk
(gedruk op die dop).
Installeer die dop op die passtuk van die verkoelerdruktoetser.
Pomp die toetser op terwyl die drukmeter dopgehou word.
Let op na die lesing terwyl die druk vrygelaat word. (4)
[23]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Motorkunde 17 DBE/November 2021
NSS – Nasienriglyne
VRAAG 9: STELSELS EN BEHEER (OUTOMATIESE RATKAS) (SPESIFIEK)
9.1 Koppelomsitter:
9.1.1 Onderdele:
A. Turbine
B. Hulsel
C. Pomp / Wiek
D. Turbine-as / uitsetas
E. Stator (5)
9.1.2 Funksies van koppelomsetters:
Vermenigvuldig enjinwringkrag outomaties na gelang van
pad- en enjinspoed.
Dra enjinaandrywing van enjin na transmissie oor.
Dien as vliegwiel om die enjin aan die draai te hou
gedurende die staakspoed.
Om staking te verhoed, gly koppelomsitter gedurende
versnelling en terwyl gestop word.
Verminder wringkragvibrasies van die enjin.
Wieltol word grootliks verminder.
Dryf die oliepomp van die transmissie aan.
Dra by tot gladde ratverwisseling.
(Enige 3 x 1) (3)
9.1.3 Maksimum wringkragvermenigvuldiging:
Wanneer die grootste spoedverskil tussen die stuwer
en turbine voorkom.
Maksimum wringkragvermenigvuldiging gebeur as
voertuig stilstaan, net voordat die voertuig beweeg.
(Enige 1 x 2) (2)
9.2 Episikliese ratstelsel: (snelrat vorentoe)
Die sonrat is gesluit met die planeetdraer as aandryfdeel en die
annulus as gedrewe komponent.
Die annulus word gesluit met die planeetdraer is die dryfrat met
die sonrat as gedrewe komponent.
(Enige 1 x 3) (3)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Motorkunde 18 DBE/November 2021
NSS – Nasienriglyne
9.3 Rathefboomposisies:
9.3.1 P – parkeer (park) (1)
9.3.2 R – trurat (reverse) (1)
9.3.3 D – vorentoe bestuur (drive) (1)
9.4 P
N (2)
[18]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Motorkunde 19 DBE/November 2021
NSS – Nasienriglyne
VRAAG 10: STELSELS EN BEHEER (ASTE, STUURGEOMETRIE EN
ELEKTRONIKA) (SPESIFIEK)
10.1 Redes vir wielsporing:
Om die volgende te bereik:
Wenslike stuur. / Bestuur met minder weerstand
Maklike bestuurbeheer.
Beter traksie.
Minimaliseer vibrasies.
Gelyke padhouvermoë.
Verleng bandleeftyd.
Nagaan van die wielvlughoek.
Nagaan van die krinkspilhellingshoek.
Nagaan va die nasporing.
Nagaan va die uitsporing / toesporing.
Verminder brandstof gebruik.
(Enige 3 x 1) (3)
10.2 Wielvlug:
10.2.1 Oorsake van wielvlugslytasie:
Wansporing van onderstel .
Gebuigde stut.
Ontwrigte stuttoring.
‘n Swak of gebreekte veer.
‘n Gebuigde stompas.
Ineensakking of beskadigde kontrolearmbusse.
Uitgewerkte boonste stutlaer.
Gebuigde kontrolearms.
Onvoldoende wielsporingverstelling.
Beskadigte / verslete balgewrig
(Enige 4 x 1) (4)
10.2.2 Positiewe wielvlughoek:
Positiewe wielvlughoek verwys na die uitwaartse kanteling
van die bo-kant van die wiel. (2)
10.2.3 Wielvlugverstelling:
Wielvlug kan verstel word deur middel van ‘n nok / wigboute
of wigplate (vulplaatjies) op die suspensie. (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Motorkunde 20 DBE/November 2021
NSS – Nasienriglyne
10.3 Toesporing:
Toesporing
(Skets)
Voorwiele
(3)
10.4 Effek van wielwanbalans:
Waggeling (wobble).
Wielhop.
Ongelyke bandslytasie.
Vervroegde wiellaer onklaarraking.
Verhoogde bandslytasie.
Verhoogde wrywing tussen padoppervlakte en die band.
(Enige 2 x 1) (2)
10.5 Tipe inspuiters:
Solenoïedinspuiter.
Piëso-inspuiter. (2)
10.6 Doel van diesel-partikulêre filter:
Dit is ‘n filter wat partikulêre materie of roet in as omsit. (2)
10.7 Die uitkyk-sensor:
Die uitkyk-sensor bespeur ‘n obstruksie voor die voertuig.
Die uitkyk-sensor sal ‘n sein na die EBE stuur. (2)
10.8 Die alternator:
10.8.1 Komponent:
Stator (1)
10.8.2 Statorfunksie:
Dit verskaf ‘n spoel waarin ‘n spanning geïnduseer
word.
Dit skakel die roterende magnetiese veld om na
elektriese stroom.
(Enige 1 x 2) (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Motorkunde 21 DBE/November 2021
NSS – Nasienriglyne
10.8.3 Statorwindings:
Delta-verbinde statorwindings (2)
10.8.4 Statorwindings:
Ster- of Y-gekoppelde statorwindings (2)
10.9 Voordele van ‘n elektriese brandstofpomp:
Onmiddellike / vinniger toevoer van brandstof wanneer aansitter
aangeskakel word.
Lae werkingsgeraas.
Minder afvoerpulsering van brandstof.
Kompak en ligte ontwerp.
In staat om die uitlek van brandstof en dampslot te voorkom.
Kan op enige plek in die brandstoflyn geïnstalleer word.
(Enige 3 x 1) (3)
[32]
TOTAAL: 200
Kopiereg voorbehou
Recommended for this subject
Published documents with matching subject and grade metadata.
%20Eng--5d2e2bd0-b02f-4218-849f-e7933bc6c4d1/v1-2dba8a1dc6758c98b205/card.webp)
Question paper
Mechanical Technology Nov 2024 (Automotive) Eng
%20MG%20Eng--ed5ab6d3-088f-425c-ade8-86186a031594/v1-3e0bd44f4bc86cf3bb1d/card.webp)
Question paper
Mechanical Technology Nov 2024 (Fitting and Machining) MG Eng
%20MG%20Eng--b8312fc4-1011-4937-9064-e8f6e98e0522/v1-4e35b18b278ef13f27db/card.webp)
Question paper
Mechanical Technology Nov 2024 (Welding & Metal Work) MG Eng
%20MG%20Afr--4d73394c-65e2-45a0-8c73-ff031ad7876d/v1-f8505fa62d4e84b305b7/card.webp)
Question paper
Mechanical Technology Nov 2024 (Welding & Metal Work) MG Afr
%20Eng--10859467-be3e-41fb-aee0-b797c385437d/v1-986e8982bfb6b966a34d/card.webp)
Question paper
Mechanical Technology May June 2024 (Automotive) Eng
%20Afr_hlayiso.com_--7d638feb-7218-4b3c-9f4c-ce95803d6e4f/v1-e8a08d94a30d7d50ccd0/card.webp)
Question paper
Mechanical Technology May June 2023 (Welding & Metalwork) Afr hlayiso.com
Related documents
Matched using subject, grade, language, document type and exam metadata.
%20Eng_hlayiso.com_--6f85aea2-f500-4eae-8618-ea68e8f9f49d/v1-3155419476f812fb07e3/card.webp)
Question paper
Mechanical Technology Nov 2021 (Welding Metalwork) Eng hlayiso.com
%20MG%20Afr_hlayiso.com_--545abfde-8923-4811-aed9-fe51d7f86ad6/v1-c65226d96ad893d29681/card.webp)
Question paper
Mechanical Technology Nov 2021 (Fitting Machining) MG Afr hlayiso.com
%20Eng_hlayiso.com_--55aa4683-5aa0-4b7f-8207-11eb851141fb/v1-e1979553ba0d48131eb8/card.webp)
Question paper
Mechanical Technology Nov 2021 (Automotive) Eng hlayiso.com
%20MG%20Afr_hlayiso.com_--c174a1f0-9625-4a15-9d2b-a786efaa166b/v1-940640ada91435e02e7f/card.webp)
Question paper
Mechanical Technology Nov 2021 (Welding Metalwork) MG Afr hlayiso.com
%20Afr_hlayiso.com_--7ea8d8a2-0458-4669-b7d5-90a3c68e9529/v1-1933106d90a6eb5b5f1a/card.webp)
Question paper
Mechanical Technology May June 2021 (Automotive) Afr hlayiso.com
%20MG%20Afr_hlayiso.com_--89111cf1-63b4-4635-8eb8-da0044145421/v1-d1e3178c4ebe9807751a/card.webp)
Question paper
Mechanical Technology May June 2021 (Welding Metalwork) MG Afr hlayiso.com
More from Grade 12 Mechanical Technology
Explore more published documents in this catalogue.

Annual teaching plan
Gr 12 Weld Met ATP 2023 24
_Afrikaans_hlayiso.com_--aadd113c-5a3b-4f4d-a4c4-3a80cd86f882/v1-fd2ca7edf910eab03a55/card.webp)
Memorandum
MECH TECH GR12 MEMO SEPT2024 (Welding & Metalwork) Afrikaans hlayiso.com

Memorandum
MECH TECH MEMO GR12 SEPT Fitting English hlayiso.com
%20MG%20Afr--03c703c8-8125-4d5a-a124-37013b381c7a/v1-02788e8df50b92af342d/card.webp)
Memorandum
Mechanical Technology May June 2024 (Fitting and Machining) MG Afr

Memorandum
MECH TECH GR12 MEMO SEPT2023 Welding Afrikaans hlayiso.com

Memorandum