Skip to content

Mechanical Technology Grade 12 Eastern Cape Mock 2020 Memo

MemorandumMechanical TechnologyGrade 12202015 pages

Grade 12 Mechanical Technology memorandum from the Eastern Cape Mock Exam 2020 (Afrikaans), 15 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Loading document…

Loading document…

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 SEPTEMBER 2020 MEGANIESE TEGNOLOGIE: MOTOR NASIENRIGLYN PUNTE: 200 Hierdie nasienriglyn bestaan uit 15 bladsye.
Downloaded from hlayiso.com 2 MEGANIESE TEGNOLOGIE: MOTOR (EC/SEPTEMBER 2020) VRAAG 1: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE (GENERIES) 1.1 C (1) 1.2 B (1) 1.3 C (1) 1.4 A (1) 1.5 B (1) 1.6 C (1) [6] VRAAG 2: VEILIGHEID (GENERIES) 2.1 Gassweising (PPE):  Oogbeskerming   Oorpak / leervoorskoot   Veiligheidstewels   Handskoene  (Enige 2 x 1) (2) 2.2 Veiligheidsreëls wat gevolg moet word terwyl die vlakslyper in werking is:  Maak seker dat die vonke geen gevaar vir medewerkers inhou nie.   Moenie die materiaal op die slypwiel forseer nie.   Moenie dompelslyp nie.   Bring die materiaal stadig met die slypwiel in kontak.   Moenie die masjien skoonmaak of aanpas terwyl dit in beweging is nie.   Gebruik snyvloeistof.   Weet waar die noodstop geleë is.   Stop die masjien voor enige aanpassings.   Hou gereedskap weg van bewegende dele af.  (Enige 2 x 1) (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/SEPTEMBER 2020) MEGANIESE TEGNOLOGIE: MOTOR 3 2.3 Voltooiing van ’n taak op enige masjien: Skakel die masjien af.  (1) 2.4 TWEE veiligheidsmaatreëls voor die hoekslyper aangeskakel word:  Maak seker dat daar geen krake of skaafsels op die skyf is nie.   Maak seker dat die emerie-skyf wat aangebring is bo die revolusies aangeslaan is wat deur die motor verander word.   Maak seker dat die spasie tussen die instrument-rus en die emerie-skyf nie 3 mm oorskry nie.   Verseker dat die skerms in plek is.   Moenie voor die masjien staan terwyl dit aangeskakel word nie; wag totdat dit volle spoed bereik.   Moenie die werkstuk teen die emerie-skyf forseer of stamp nie.   Slyp net op die voorste oppervlak van die wiel en nie die kante nie  Alle slypmasjiene moet ’n etiket hê wat die revolusies waarteen die spil draai, aanwys. (Enige 2 x 1) (2) 2.5 Belangrikheid van sweishelm:  Om jou oë en gesig teen ultra-violet strale en bestraling te beskerm  (1) 2.6 Tipes werkswinkeluitlegte:  Prosesuitleg   Produkuitleg  (2) [10] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 4 MEGANIESE TEGNOLOGIE: MOTOR (EC/SEPTEMBER 2020) VRAAG 3: MATERIAAL (GENERIES) 3.1 MATERIAAL VERSKILLENDE TIPE TOETSE Klank Vyl Buig Baie dowwe Maklik  Kan nie buig nie / Gietyster klank  ‘Snap’/Breek / Kraak maklik  Medium Maklik  Buig maklik  Sagte staal metaalagtige klank  (6) 3.2 Hittebehandelingsproses:  Is die verhitting en verkoeling van metale in hul soliede toestand om hulle eienskappe te verander  (1) 3.3 Hardheidsfaktore:  Werkstuk grootte   Bluskoers   Koolstofinhoud  (Enige 2 x 1) (2) 3.4 Hittebehandelingsproses: 3.4.1 Tempering  Is 'n proses wat op staal toegepas word en dit verlig die spanning wat tydens die verhardingsproses toegepas word   Dit verminder die graad van hardheid  Dit verhoog taaiheid   Dit verminder brosheid   Dit gee staal ʼn fyn korrelstruktuur  (Enige 2 x 1) (2) 3.4.2 Uitgloeiing  Verlig interne spanning   Versag die metaal   Maak die metaal rekbaar   Verfyn die korrelstruktuur   Verminder brosheid  (Enige 2 x 1) (2) 3.5 Hardheid van staal is afhanklik van  Koolstof-inhoud  (1) [14] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/SEPTEMBER 2020) MEGANIESE TEGNOLOGIE: MOTOR 5 VRAAG 4: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE (SPESIFIEK) 4.1 A (1) 4.2 C (1) 4.3 D (1) 4.4 B (1) 4.5 B (1) 4.6 D (1) 4.7 C (1) 4.8 D (1) 4.9 B (1) 4.10 A (1) 4.11 C (1) 4.12 D (1) 4.13 B (1) 4.14 A (1) [14] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 6 MEGANIESE TEGNOLOGIE: MOTOR (EC/SEPTEMBER 2020) VRAAG 5: GEREEDSKAP EN TOERUSTING (SPESIFIEK) 5.1 Borrelvloeimeter: 5.1.1  Borrelvloeimeter  (1) 5.1.2 A – Krinkspilhelling-skaal  B – Askanteling-skaal  C – Wielvlug-skaal  D – Nulmeter-skaal  E – Monteer toerusting op wiele  (5) 5.1.3  Askantelingshoek   Wielvlughoek   Krinkspilhelling  (3) 5.2 Opstelprosedure om wielvlug te lees:  Verseker dat die wiele reguit vorentoe is.   Monteer die borrelvloeimeter op die middel van die wiel.   Stel die borrelvloeimeter op nul, op die nulskaal.   Neem die lesing op die wielvlugskaal.   Doen dieselfde vir die ander wiele.  (5) 5.3 Dinamiese balansering op wiele:  Die vlak van wanbalans   Die aard van ongebalanseerde kragte   Die rigting van hierdie kragte (kloksgewys en antikloksgewys)   Skewe bande en wielsamestelling  (Enige 3 x 1) (3) 5.4 Gereedskap: 5.4.1 Draaiskyf: Om die voorwiel 20° te draai en die borrelvloeimeter te nul, en die wiel 20° uit te draai om die askanteling te lees  (2) 5.4.2 Wielbalanseerder: Om die wiel van ʼn motorvoertuig vir statiese en dinamiese balans te balanseer  (2) 5.4.3 Optiese sporingstoets: Om die binnesporing  en buitesporing van ’n motorvoertuig na te gaan  (2) [23] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/SEPTEMBER 2020) MEGANIESE TEGNOLOGIE: MOTOR 7 VRAAG 6: ENJINS (SPESIFIEK) 6.1 Oorsake van vibrasie:  Die werking van ongebalanseerde kragte op die as   Die wringeffekte van die kragslag  (2) 6.2 Tipes vibrasie-dempers:  Wrywing-vlaktipe   Gekombineerde rubber- en wrywingskyf  (2) 6.3 Kenmerke van ingeboude enjinbalans: 6.3.1 Die krukasse is versigtig gebalanseer met ribbe wat uitgebrei en geboor word, om balansmassastukke op punte oorkant die aansluiting van die dryfstang te vorm.  (2) 6.3.2 Dryfstange en suiers word so lig as moontlik gehou om die wederkerige kragte te verminder.  (2) 6.3.3 Vliegwiele is versigtig gebalanseer en word gewoonlik slegs op die krukasflens in een posisie gepas.  (2) 6.4 Faktore wat enjinkonfigurasie bepaal:  Aantal silinders   Posisie van die silinders   Enjinuitleg   Ontstekingsorde   Enjinligging en montering  (Enige 3 x 1) (3) 6.5 Tipes enjinkonfigurasie:  Inlyn-enjin   V-tipe enjin   Horisontale teenliggende enjin  (Enige 2 x 1) (2) 6.6 Identifikasie van enjinkonfigurasie: Die krukas van ’n V-enjin  (1) 6.7 Faktore wat ontsteking bepaal:  Die posisie van die kruk op die krukas   Die rangskikking of samestelling van die kruk op die nokas  (2) 6.8 Ontstekingsorde van ʼn 5-silinder in-lyn-enjin: 12453 OF 13542  (1) 6.9 Turboaanjaer interne komponente: A – Turbine uitlaatgas uitlaat  B – Turbinewiel OF stuwer  C – Turbine uitlaatgas-inlaat  D – Kompressor lugontlading  E – Kompressor  F – Kompressor lug-inlaat  (6) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 8 MEGANIESE TEGNOLOGIE: MOTOR (EC/SEPTEMBER 2020) 6.10 Nadele van ʼn turbo-aanjaer:  Dit kanprobleme met turbo-vertraging lewer.  Dit is geneig om die lug te verhit en digtheid te verminder.   Sommige benodig ’n afsluitproses.   Dit vereis druksmering vir hoёspoed laers.  Die smeermiddel moet lugverkoel wees.   Oor-herwinde revolusies of tolle moet deur die morssluis beheer word.  (Enige 3 x 1) (3) [28] VRAAG 7: KRAGTE (SPESIFIEK) 7.1 Kompressieverhouding: Die kompressieverhouding van ʼn interne verbrandingsenjin is die verhouding van kompressie van die inlaatlading tydens die kompressieslag tot die totale volume van die silinder.  (2) 7.2 Kompressieverhouding: Slagvolume: ∏𝐷2 𝑆𝑙𝑎𝑔 𝑣𝑜𝑙𝑢𝑚𝑒 = 𝐿  4 ∏(9.02 ) = × 11  4 = 700 cm3  𝑆𝑉+𝑉𝑉 Kompressieverhouding = 𝑉𝑉 700+70 = 70  11 : 1  (6) (6) 7.3 Nuwe kompressieverhouding: ∏(9,612 ) Slagvolume = × 11  4 = 797,865 cm3  797,865+ 70 Kompressieverhouding =  70 =12, 4 : 1  (4) (4) 7.4 Metodes wat gebruik word om kompressieverhouding te verhoog:  Verwyder vulplaatjies tussen die silinderblok en die silinderkop.   Pas ʼn dunner silinderkoppakstuk.   Masjineer die metaal van die silinderkop af.   Bewerk die metaal van die silinderblok af.   Pas die suier met ’n hoёr kruin.   Pas die krukas met ’n langer slag.   Verhoog die boor van die silinders.  (Enige 4 x 1) (4) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/SEPTEMBER 2020) MEGANIESE TEGNOLOGIE: MOTOR 9 7.5 Aangeduide drywing: Aangeduide drywing is ʼn maatstaaf om die totale drywing te bepaal wat deur die verbranding van brandstof in die verbrandingskamer van ʼn binnebrandenjin ontwikkel word.  (2) 7.6 Drywingsberekeninge: 7.6.1 Aangeduide drywing = P × L × A × N × n P = 1200000 Pa 86 L= 1000 = 0,086 m  π𝐷2 A= 4 π×0,092 =  4 = 6,36 × 10-3 m2  4200 N = 60 × 2  = 35 r/s  N = 4 silinders Aangeduide drywing = 1200000 × 0,086 × 6,36 × 10-3 × 35 × 4 = 91889,28 W = 92 kW  (7) 7.6.2 Remkrag = 2 π NT 4200 N= 60 70r/s  = 2× π ×70×180  =211115,03 W =79168,13 W =79,2 kW  (3) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 10 MEGANIESE TEGNOLOGIE: MOTOR (EC/SEPTEMBER 2020) 7.6.3 𝐵𝑃 Meganiese doeltreffendheid = ×100% 𝐼𝑃 79,2 = × 100%  92 = 82,5%  (2) 7.7 Termdefinisie: Dit is die persentasie energie wat ʼn enjin uitlaat as gevolg van ʼn meganiese nadeel as dit teen die ideale enjinkrag getoets word.  (2) [32] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/SEPTEMBER 2020) MEGANIESE TEGNOLOGIE: MOTOR 11 VRAAG 8: INSTANDHOUDING (SPESIFIEK) 8.1 Redes vir hoё CO (koolstofmonoksied) lesing: 8.1.1  Te ryk mengsel   Verkeerde ontsteking   Vuil of beperkte lugfilter   Onbehoorlike werking van die brandstofleweringstelsel   Foutiewe termostaat of koelmiddelsensor   Nie-funksionerende PVC-klepstelsel  Katalitiese omskakelaar werk nie  (Enige 3 x 1) (3) 8.1.2 Regstellende maatreёls:  Herset brandstofmengsels.   Gaan na vir ketsing en herstel.   Vervang lugfilter.   Kontroleer en maak die brandstofleweringstelsel reg. (Enige 3 x 1) (3) 8.1.3 Geanaliseerde gasse:  CO2   SO2   NO   HC   O2  (Enige 3 x 1) (3) 8.2 Silinder lekkasie toetsing:  Nat toets  (1) 8.3 Silinderlekkasie en oorsake: 8.3.1 Lekkasie van inlaatklep  (1) 8.3.2 Geblaasde silinderkoppakking of gebarste silinderblok  (1) 8.3.3 Suierringe is geslyt (1) 8.4 Oliedruktoetse:  Oliedruk wanneer die enjin luier.   Oliedruk wanneer die enjin koud is.   Oliedruk wanneer die enjin warm is.   Oliedruk op hoё revolusie.  (4) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 12 MEGANIESE TEGNOLOGIE: MOTOR (EC/SEPTEMBER 2020) 8.5 Oorsake van lae-brandstofdruklesings:  Foutiewe brandstofpomp   Geblokkeerde of beperkte brandstoffilter   Gekraakte of beperkte brandstoflyn   Verstopte pomp inlaatsif / filter   Lae spanning na brandstofpomp   Foutiewe brandstofdrukreguleerder   Foutiewe brandstofpomp-toevoer   Leё brandstoftenk  (Enige 3 x 1) (3) 8.6 Verkoelingstelseldruktoets:  Waterslange   Waterpomp   Verkoeler   Weggevrete kernvonkproppe   Inwendige verwarmingsverkoeler   Foutiewe verkoelerkop  (Enige 3 x 1) (3) [23] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/SEPTEMBER 2020) MEGANIESE TEGNOLOGIE: MOTOR 13 VRAAG 9: STELSELS EN BEHEER (OUTOMATIESE RATKAS) (SPESIFIEK) 9.1 Doel van die outomatiese ratkas: Om die bestuurder van koppelaar en ratwisseling af te los,  om sodoende die bestuurder die geleentheid te gee om op die pad te konsentreer. (2) 9.2 Voordele van outomatiese ratkas:  Verminder bestuurmoegheid.   Dit verseker vermindering van die saamdraai van wiele onder slegte padtoestandE.   Die voertuig kan skielik tot stilstand gebring word sonder dat die enjin stop/stol.  Die stelsel demp alle enjin-vibrasies.  (Enige 3 x 1) (3) 9.3 Koppelomsitter: 9.3.1 Koppelomsitter  (1) 9.3.2 Onderdele: A – Eenrigting-koppelaar  B – Turbine  C – Pomp  D – Turbine-as  E – Ratkasomhulsel  (5) 9.3.3 Koppelomsitterfunksie:  Dra die wringkrag van die enjin na die transmissie oor.   Vermenigvuldig die wringkrag van die enjin.   Voorsien ʼn direkte aandrywing van enjin na transmissie.   Dit demp alle motorvibrasies.   Dit dien as vliegwiel.  ( Enige 3 x1) (3) 9.3.4 Funksie van onderdele: Dit plaas die vloeistof in beweging teen hoё druk na die turbine, waardeur die turbine met groot wringkrag draai.  (2) 9.4 Wringkrag-vermenigvuldiging: Soos die spoed verhoog,  loop die wringkrag-vermenigvuldiging geleidelik af. (2) [18] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 14 MEGANIESE TEGNOLOGIE: MOTOR (EC/SEPTEMBER 2020) VRAAG 10: STELSELS EN BEHEER (ASSE, STUURGEOMETRIE EN ELEKTRONIKA) (SPESIFIEK) 10.1 Eienskappe van ʼn goeie stuurmeganisme:  Lig en maklik om te beheer   Vry van vibrasies en padskokke   Selfsentrerend   In staat om effektief onder die invloed van die vering- en remstelsel te werk   Dit moet so direk wees as moontlik om die bestuurder se aandag te verminder  (Enige 4 x 1) (4) 10.2 Binnesporing Stuurwiel  Wiel  Binnesporing  Toe-in  VOOR (4) 10.3 Sporing: 10.3.1 Naspoorhoek: Dit gee selfsentrerende aksie aan die stuurwiel  wat die wiele in ʼn reguit posisie hou. (2) 10.3.2 Ackermann-beginsel: Om te verhoed dat bande sywaarts gly  terwyl die pad rondom ʼn draai gevolg word. (2) 10.3.3 Krinkspilhelling: Om die voorwiel weer reguit vorentoe te bring  nadat ʼn draai sonder enige moeite van die bestuurder voltooi is. (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/SEPTEMBER 2020) MEGANIESE TEGNOLOGIE: MOTOR 15 10.4 Wielvlug: 10.4.1 Positiewe wielvlug  (1) 10.4.2 A – Band  B – Vertikale lyn  C – Senterlyn  D – Positiewe wielvlughoek  E – Onderste beheerarms  (6) F – Padoppervlak  10.4.3 Positiewe wielvlughoek is die uitwaartse kanteling van ʼn voorwiel weg van die voertuig as dit van vooraf gesien word.  (2) 10.5 Faktore wat in ag geneem moet word voordat sporingsverstellings onderneem word:  Rymassa moet teen vervaardigingspesifikasies gekontroleer word   Ongelyke slytasie op bande   Banddruk   Uitloop van wiele of skewe wiele   Krinkspil en busse   Vering koeёlgewrigte vir slytasie   Veringbusse vir oormatige vry beweging   Spoorstangkop   Verslapte vere   Oneffektiewe skokbrekers   U-bout vere   Onderstelraam vir moontlike krake   Die wiel moet gebalanseer wees   Wielsporing-spesifikasies   Dryfas konstante snelheidgewrigte  (Enige 5 x 1) (5) 10.6 Doel van wielbalansering: Om te verhoed dat die wielmontering skuur en bons, wat kan veroorsaak dat die stuurmeganisme en veringonderdele slyt. (2) 10.7 Wielbalansering:  Statiese balans   Dinamiese balans  (2) [32] TOTAAL: 200 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

Study this subject

More from Grade 12 Mechanical Technology

View all