Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 12
SEPTEMBER 2020
MEGANIESE TEGNOLOGIE: MOTOR
PUNTE: 200
TYD: 3 uur
Hierdie vraestel bestaan uit 18 bladsye, insluitend ʼn 1 bladsy-formuleblad.
Skip to contentAll 2020 papers 


%20QP%20SEPT%202018_Afrikaans_hlayiso.com_--605f9186-b7d4-4097-9164-d0ec93617dc4/v1-11c7be1f296a6fed80b7/card.webp)
%20GR12%20QP%20SEPT2018_Afrikaans_hlayiso.com_--f267a2fe-bb93-4858-93e7-70d27c2f390f/v1-60c224a1f4f80b992ccd/card.webp)
%20GR12%20QP%20SEPT%202018_Afrikaans_hlayiso.com_--c1024fd4-200a-4d46-9c99-f73e378081f6/v1-33d87fafab028045bbcf/card.webp)
View all
_Afrikaans_hlayiso.com_--aadd113c-5a3b-4f4d-a4c4-3a80cd86f882/v1-fd2ca7edf910eab03a55/card.webp)
%20GR12%20MEMO%20SEPT2024_Afrikaans_hlayiso.com_--2f874dd1-8c03-49a9-8c70-41ac528693d0/v1-55f44edf9664bf65cf74/card.webp)
%20MG%20Eng--ed5ab6d3-088f-425c-ade8-86186a031594/v1-3e0bd44f4bc86cf3bb1d/card.webp)
%20MG%20Afr--03c703c8-8125-4d5a-a124-37013b381c7a/v1-02788e8df50b92af342d/card.webp)
%20MG%20Afr--552ebeca-d294-4c37-b3fb-cded79fa438f/v1-b698b76db92c8affef7e/card.webp)
Mechanical Technology Grade 12 Eastern Cape Mock 2020 QP
Grade 12 Mechanical Technology question paper from the Eastern Cape Mock Exam 2020 (Afrikaans), 18 pages. Read online or download the free PDF.
Mechanical Technology · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2020 · Afrikaans. Question paper, 18 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Mechanical Technology
- Grade
- Grade 12
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Question paper
- Year
- 2020
- Exam period
- Eastern Cape Mock Exam
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 18
- File size
- 945.5 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 18
This exam
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
2 MEGANIESE TEGNOLOGIE (MOTOR) (EC/SEPTEMBER 2020)
INSTRUKSIES EN INLIGTING
1. Skryf jou volle naam op die ANTWOORDEBOEK.
2. Beantwoord AL die vrae noukeurig.
3. Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie
vraestel gebruik is.
5. Begin ELKE vraag op ʼn NUWE bladsy.
6. Toon ALLE berekeninge en eenhede. Rond finale antwoorde tot TWEE
desimale plekke af.
7. Kandidate mag nieprogrammeerbare wetenskaplike sakrekenaars en
teken-instrumente gebruik.
8. Die waarde van gravitasieversnelling moet as 10 m.s2 geneem word.
9. Alle afmetings is in millimeter, tensy anders in die vraag aangedui.
10. ʼn Formuleblad is by die vraestel aangeheg.
11. Skryf netjies en leesbaar.
12. Gebruik die kriteria hieronder om jou met jou tydbestuur te help.
VRAAG INHOUD PUNTE TYD
GENERIES
1 Meervoudigekeuse-vrae 6 6 minute
2 Veiligheid 10 10 minute
3 Materiaal 14 14 minute
SPESIFIEK
4 Meervoudigekeuse-vrae 14 10 minute
5 Gereedskap en toerusting 23 20 minute
6 Enjins 28 25 minute
7 Kragte 32 25 minute
8 Instandhouding 23 20 minute
9 Stelsels en Beheer (Outomatiese Ratkas) 18 20 minute
Stelsels en Beheer (Asse, Stuurgeometrie en
10 32 30 minute
Elektronika)
TOTAAL 200 180 minute
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2020) MEGANIESE TEGNOLOGIE (MOTOR) 3
AFDELING A: GENERIES
VRAAG 1: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE (GENERIES)
Verskeie opsies word as moontlike antwoorde op die volgende vrae gegee.
Kies die antwoord en skryf slegs die letter (A–D) langs die vraagnommers
(1.1–1.6) in die ANTWOORDEBOEK neer, byvoorbeeld 1.7 D.
1.1 Watter van die volgende veiligheidsmaatreëls is van toepassing op
guillotines in terme van die Wet op Beroepsgesondheid en Veiligheid
(WBV)?
A Klamp die werkstuk veilig op die tafel.
B Moenie die kloukopsleutel op die masjien los nie.
C Masjien moet toegerus wees met vaste skerms om te verhoed
dat vingers deur die punt van die operasie bereik word.
D Gebruik die tafel van die masjien as 'n aambeeld. (1)
1.2 Wat is die doel daarvan om die lem van die bandsaag met snyvloeistof te
verkoel?
A Om wrywing te veroorsaak
B Om skoon snitte te verseker en metaalafval te verwyder
C Om reguit snye te verseker
D Om die lem vorentoe en agtertoe te beweeg (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
4 MEGANIESE TEGNOLOGIE (MOTOR) (EC/SEPTEMBER 2020)
1.3 Watter EEN van die volgende veiligheidsprosedures is van
toepassing op die werking van ʼn hidrouliese pers?
A Moenie moersleutels op roterende dele los nie.
B Skerms kan verwyder word wanneer sagte materiaal gedruk
word.
C Drukmeters moet gereeld getoets word en aangepas of
vervang word indien enige wanfunksionering voorkom.
D Gebruik die masjienblad as ʼn aambeeld. (1)
1.4 Watter EEN van die volgende toetse word gebruik om die
smeebaarheid van ʼn metaal te meet?
A Buigtoetse
B Klanktoetse
C Hardheidstoetse
D Masjinering/Bewerkingstoetse (1)
1.5 Vyltoetse word gebruik as die eenvoudigste metode vir die nagaan
van die ... van materiaal.
A taaiheid
B hardheid
C smeebaarheid
D sagtheid (1)
1.6 Klanktoetse kan uitgevoer word deur materiaal met ʼn ... te tik.
A ystersaag
B moersleutel
C hamer
D vyl (1)
[6]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2020) MEGANIESE TEGNOLOGIE (MOTOR) 5
VRAAG 2: VEILIGHEID (GENERIES)
2.1 Noem enige TWEE persoonlike veiligheidstoerusting wat jy benodig met
die gebruik van gassweistoerusting. (2)
2.2 Gee TWEE veiligheidsmaatreëls wat gevolg moet word terwyl die
oppervlakslyper in werking is.
(2)
2.3 Watter aspek van veiligheid moet oorweeg word wanneer 'n taak op enige
masjien voltooi word, voordat jy die masjien verlaat? (1)
2.4 Noem TWEE veiligheidsmaatreëls wat oorweeg moet word voordat jy die
hoekslyper aanskakel.
(2)
2.5 Waarom is dit belangrik om 'n sweishelm te dra wanneer daar met
sweistoerusting gewerk word? (1)
2.6 Noem TWEE tipes werkswinkel-uitlegte. (2)
[10]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
6 MEGANIESE TEGNOLOGIE (MOTOR) (EC/SEPTEMBER 2020)
VRAAG 3: MATERIAAL (GENERIES)
3.1 Die volgende tabel toon die verskillende tipes toetse en materiale.
Kopieer en voltooi die tabel in jou ANTWOORDEBOEK deur aan te dui hoe
hierdie materiaal onder die verskillende toetse sal reageer.
MATERIAAL VERSKILLENDE TIPE TOETSE
Klank Vyl Buig
Gietyster
Sagte staal
(6)
3.2 Verduidelik die doel van hittebehandeling. (1)
3.3 Die hardheid van 'n spesifieke behandeling wat bereik kan word hang van
DRIE faktore af. Noem enige TWEE faktore. (2)
3.4 Verduidelik die doel van die volgende hittebehandelingprosesse:
3.4.1 Tempering (2)
3.4.2 Uitgloeiing (2)
3.5 Waarvan hang die hardheid van staal af? (1)
[14]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2020) MEGANIESE TEGNOLOGIE (MOTOR) 7
VRAAG 4: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE (SPESIFIEK)
Verskeie opsies word as moontlike antwoorde op die volgende vrae gegee. Kies
die antwoord en skryf slegs die letter (A–D) langs die vraagnommers (4.1–4. 14)
in die ANTWOORDEBOEK neer, byvoorbeeld 4.15 A.
4.1 FIGUUR 4.1 hieronder is ʼn OBDII motordiagnose masjien.
FIGUUR 4.1
Watter EEN van die volgende toepassings vereis NIE die gebruik van
hierdie instrument NIE?
A Bepaal die nasporingshoek van ʼn wiel
B Ondersoek ʼn motor se elektroniese beheermodule (EBM)
C Spoor foute in die vorm van kodes op
D Klaar foute op wat deur ʼn motor se elektroniese beheermodule
ontsyfer word (1)
4.2 Gedurende die proses van die opstel van die emissie gasontleder aan ʼn
motor se uitlaatstelsel, watter van die volgende opstel prosedures is NIE
van toepassing NIE?
A Koppel die ontleder aan die 12-volt voertuigbattery terminale
B Moet nie die gepantserde slang vanaf die kondensator klankafnemer
aan die agterkant van die masjien heg nie, tensy die skerm 0,00 is
C Laat die druk uit wat in die stelsel met die drukontlasklep opgebou het
D Steek die silikonslangpypie en klem dit aan die uitlaatpyp vas (1)
4.3 Watter EEN van die volgende tipe toerusting word gebruik om die
persentasie lekkasie van ʼn silinder in ʼn binnebrandenjin te bepaal?
A Borrelvloeimeter
B Emissie-gasontleder
C Kompressietoetser
D Silinderlekkasietoetser (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
8 MEGANIESE TEGNOLOGIE (MOTOR) (EC/SEPTEMBER 2020)
4.4 Identifiseer die toerusting in FIGUUR 4.4 hieronder getoon.
FIGUUR 4.4
A Pomp
B Remband
C Stator
D Stuwer (1)
4.5 Wat is die naam van die totale volume wat verplaas word, wanneer ʼn suier
vanaf die onderste dooie punt na die boonste dooie punt van ʼn interne
verbranding beweeg?
A Vry volume
B Slagvolume
C Kompressievolume
D Silindervolume (1)
4.6 Wat is die doel van die afvoersluis van ʼn turbo-aanjaer van ʼn interne
verbrandingenjin?
A Verskaf meer aanjagingsdruk na die enjin
B Verkoel die lug wat na die inlaatspruitstuk kom
C Afvoer van oortollige suurstof wat na die verbrandingskamer kom
D Afvoer van oortollige uitlaatgasse deur te verseker dat dit die turbo-
aanjaer turbine verbysteek (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2020) MEGANIESE TEGNOLOGIE (MOTOR) 9
4.7 FIGUUR 4.7 hieronder toon is ʼn superaanjaer.
FIGUUR 4.7
Identifiseer die tipe superaanjaer:
A Roots superaanjaer
B Sentrifugale superaanjaer
C Dubbelskroef superaanjaer
D Skuif-wiek superaanjaer (1)
4.8 Wat is die doel van ʼn katalitiese omsetter in die uitlaatstelsel van ʼn
vonkontstekingsenjin?
A Reguleer die hoeveelheid suurstof in die uitlaatspruit
B Laat die uitlaatgasse slegs in een rigting vloei
C Voorkom die vloei van uitlaatgasse
D Omskep/herlei die besoedelingstowwe in uitlaatgasse van ʼn enjin na
ʼn nie-toksiese stof (1)
4.9 Lambda-suurstofsensors is in die uitlaat van die turbine van turbo-
aanjaers geïnstalleer om die suurstofinhoud van die uitlaatgasse na te
gaan (‘sense’). Waarom is hulle in turbogelaaide voertuie geïnstalleer?
A Turbo-aangejaagde voertuie het ʼn hoё koolstofuitlaat-inhoud
B Turbo-aangejaagde voertuie het ʼn hoё lugversterking in die
inlaatspruit
C Turbo-aangejaagde voertuie het ʼn hoё brandstofverbruik
D Daar is geen lugvloeimeter nie (1)
4.10 Hoe beïnvloed die luierspoedbeheerklep die spoed van ʼn enjin by koue
aansitting?
A Verhoog die spoed van ʼn enjin by koue-aansit
B Verminder die spoed by koue-aansit
C Verhoed dat die enjin oorverhit deur die luierspoed by die koue-
aansit te reguleer
D Veroorsaak dat die enjin ophou loop soos die temperatuur styg (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
10 MEGANIESE TEGNOLOGIE (MOTOR) (EC/SEPTEMBER 2020)
4.11 Watter EEN van die volgende is die korrekte funksie van die versnelklep
posisie sensor in ʼn luginduksie-stelsel?
A Beheer die suurstofinhoud in die uitlaatgasse
B Verstel die smoorklep vir maksimum werkverrigting
C Verkry (‘detect’) die posisie van die smoorklep
D Verkry (‘detect’) die posisie van die nokas (1)
4.12 Identifiseer die tipe ratstelsel-samestelling wat in FIGUUR 4.12 hieronder
getoon word.
FIGUUR 4.12
A Dubbelrat samestelling
B Enkelrat samestelling
C Dubbel-episikliese ratstelsel
D Enkel-episikliese ratstelsel (1)
4.13 Watter EEN van die volgende is ʼn moontlike oorsaak van enjin-
oorverhitting?
A Foutiewe alternator
B Foutiewe waterpomp
C Te veel olie in die opgaarbak
D Lekkasie in die brandstoflyn (1)
4.14 Hoe beïnvloed wielvlug bandslytasie?
A Een kant van die band slyt oormatig
B Dun buitenste of binneste randslytasie
C Eenvormige bandslytasie
D Voorkom bandslytasie (1)
[14]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2020) MEGANIESE TEGNOLOGIE (MOTOR) 11
VRAAG 5: GEREEDSKAP EN TOERUSTING (SPESIFIEK)
5.1 Die onderstaande figuur toon die sporingtoerusting wat in ʼn
motorwerkswinkel gebruik word. Beantwoord die vrae wat volg.
A
B
C
D
E
FIGUUR 5.1
5.1.1 Identifiseer die toerusting in FIGUUR 5.1. (1)
5.1.2 Benoem dele A–E. (5)
5.1.3 Lys DRIE sporingshoeke wat met die toerusting in FIGUUR 5.1
hierbo getoets kan word. (3)
5.2 In puntvorm,beskryf die opstelprosedure wat gevolg moet word wanneer
die lesing van die wielvlug in die sporingsverstellings van ʼn
motorsuspensie-stelsel met behulp van ʼn borrelvloeimeter gedoen moet
word. (5)
5.3 Noem DRIE foute wat vasgestel kan word wanneer dinamiese
wielbalansering uitgevoer word. (3)
5.4 Wat is die hoofdoel van die volgende gereedskap in ʼn motorwerkswinkel?
5.4.1 Draaiskyf (2)
5.4.2 Wielballanseerder (2)
5.4.3 Optiese wielsporingstoerusting (2)
[23]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
12 MEGANIESE TEGNOLOGIE (MOTOR) (EC/SEPTEMBER 2020)
VRAAG 6: ENJINS (SPESIFIEK)
6.1 ʼn Krukas is onderhewig aan vibrasies terwyl die enjin loop. Gee TWEE
faktore wat vir hierdie vibrasie verantwoordelik is. (2)
6.2 Noem TWEE tipe vibrasie-dempers wat in ʼn enjin gebruik word. (2)
6.3 Hoe verbeter die volgende ingeboude eienskappe die enjinbalans?
6.3.1 Krukas (2)
6.3.2 Dryfstange en suiers (2)
6.3.3 Vliegwiele (2)
6.4 Noem DRIE faktore wat die konfigurasies van ʼn enjin bepaal. (3)
6.5 Lys enige TWEE tipes enjin-silinder-konfigurasies. (2)
6.6 Watter tipe enjinopset word in FIGUUR 6.6 hieronder getoon?
(1)
FIGUUR 6.6
6.7 Gee TWEE faktore wat die ontstekingsorde van ʼn enjin bepaal. (2)
6.8 Wat is die ontstekingsorde van ʼn vyf-silinder in-lyn-enjin? (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2020) MEGANIESE TEGNOLOGIE (MOTOR) 13
6.9 Die figuur hieronder toon die interne komponente van ʼn turbo-aanjaer.
Benoem dele A–F.
(6)
FIGUUR 6.9
6.10 Noem enige DRIE nadele van die gebruik van ʼn turbo-aanjaer in ʼn interne
verbrandingsenjin. (3)
[28]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
14 MEGANIESE TEGNOLOGIE (MOTOR) (EC/SEPTEMBER 2020)
VRAAG 7: KRAGTE (SPESIFIEK)
7.1 Wat verstaan jy onder die term kompressieverhouding? (2)
7.2 ʼn Kompressieontsteking-enjin (KO) het n silinder deursnee van 90 mm, ʼn
slaglengte van 110 mm en ʼn vry volume van 70 cm3.
Bereken die kompressieverhouding van die enjin. (6)
7.3 Wat is die nuwe kompressie-verhouding van die enjin INDIEN die enjin
in VRAAG 7.2 opgeknap word en die boor in die proses tot 96,1 mm
verhoog word om in ʼn groter, nuwe suier te pas? (4)
7.4 Gee enige VIER metodes wat gebruik kan word om die (4)
kompressieverhouding van ʼn binnebrandenjin te verhoog.
7.5 Wat verstaan jy onder die term indikateur-drywing van ʼn enjin? (2)
7.6 Die volgende data is aangeteken tydens ʼn toets wat op n vierslag
viersilinder-petrolenjin-uitgevoer is:
Gemiddelde effektiewe druk op die suier: 1 200 kPa
Slaglengte: 86 mm
Silinderbooring: 90 mm
Revolusies per minuut: 4 200 rpm
Wringkrag: 80 Nm @ 4200 rpm
Aantal silinders: 4
Bereken die volgende:
7.6.1 Aangeduide krag in kW (7)
7.6.2 Die remkrag in kW (3)
7.6.3 Meganiese doeltreffendheid (2)
7.7 Wat verstaan jy onder die term meganiese doeltreffendheid van ʼn
binnebrandenjin? (2)
[32]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2020) MEGANIESE TEGNOLOGIE (MOTOR) 15
VRAAG 8: INSTANDHOUDING (SPESIFIEK)
8.1 ʼn Motoruitlaatgas is ontleed en toe is vasgestel dat daar ʼn hoё
koolstofmonoksiedlesing was.
8.1.1 Noem DRIE moontlike oorsake wat vir die hoё
koolstofmonoksied-lesing verantwoordelik kon wees. (3)
8.1.2 Gee DRIE noodsaaklike maatreëls wat uitgevoer moet word om
die foute reg te stel. (3)
8.1.3 Noem DRIE ander gasse wat tydens die ontgassingsproses
ontleed kan word. (3)
8.2 Tydens die proses van kompressietoetsing op ʼn 6-silinder SI-enjin, is
daar ontdek dat twee van die silinders ʼn ongewoon lae lesing het. Wat
sal die volgende stap wees om die toestand van hierdie twee silinders te
verifieer? (1)
8.3 Tydens ʼn silinderlekkasietoetsprosedure is ontdek dat daar ʼn paar
tekens van mislukking in die silinder is. Wat is die moontlike oorsake van
die volgende mislukkings:
8.3.1 Sisgeluid vanaf die inlaatspruit (1)
8.3.2 Borrels vanaf die verkoeler (1)
8.3.3 Sisgeluid vanaf die peilstok (1)
8.4 Gee VIER vervaardigingsspesifikasies wat in ag geneem moet word met
die uitvoer van die oliedruktoetsing. (4)
8.5 Lys DRIE moontlike oorsake van lae brandstofdruklesings tydens
brandstof druktoetsing. (3)
8.6 Noem enige DRIE moontlike komponente waar die afkoelmiddel tydens
verkoelingsdruktoetsing kan lek. (3)
[23]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
16 MEGANIESE TEGNOLOGIE (MOTOR) (EC/SEPTEMBER 2020)
VRAAG 9: STELSELS EN BEHEER (OUTOMATIESE RATKAS) (SPESIFIEK)
9.1 Wat was die hoofdoel agter die ontwerp van die outomatiese ratkas in
plaas van ʼn handgedrewe ratkas? (2)
9.2 Gee DRIE voordele van die gebruik van ʼn outomatiese ratkas. (3)
9.3 Die diagram in FIGUUR 9.3 hieronder toon een van die komponente van
ʼn outomatiese transmissiestelsel.
FIGUUR 9.3
Gebruik die diagram om die vrae te beantwoord.
9.3.1 Identifiseer die toerusting in FIGUUR 9.3 hierbo. (1)
9.3.2 Benoem dele A–F in FIGUUR 9.3 hierbo. (5)
9.3.3 Noem DRIE funksies van die toerusting in FIGUUR 9.3 hierbo. (3)
9.3.4 Wat is die funksie van die deel gemerk C? (2)
9.4 Wanneer die spoed in ʼn wringkragomsetter verhoog, hoe sal dit die
wringkrag vermenigvuldiging beïnvloed? (2)
[18]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2020) MEGANIESE TEGNOLOGIE (MOTOR) 17
VRAAG 10: STELSELS EN BEHEER (ASSE, STUURGEOMETRIE EN
ELEKTRONIKA) (SPESIFIEK)
10.1 Noem VIER eienskappe van ʼn goeie stuurmeganisme. (4)
10.2 Toon die binnesporing van die voorwiel van ʼn motorvoertuig deur
gebruik te maak van ʼn netjiese skets met goeie byskrifte. (4)
10.3 Noem die doel van elk van die volgende hoeke:
10.3.1 Askanteling (2)
10.3.2 Ackermann-beginsel (2)
10.3.3 Krinkspilhelling (2)
10.4 Die diagram in FIGUUR 10.4 hieronder toon ʼn sporingshoek van ʼn
motor se voorwiel. Beantwoord die vrae wat volg.
B C
D
E
A
F
FIGUUR 10.4
10.4.1 Identifiseer die tipe sporingshoek in FIGUUR 10.4 hierbo. (1)
10.4.2 Benoem die dele A–F in FIGUUR 10.4 hierbo. (6)
10.4.3 Verduidelik kortliks die tipe sporingshoek in FIGUUR 10.4
hierbo vertoon. (2)
10.5 Lys VYF faktore wat in ag geneem moet word voordat wielsporing
nagegaan of aangepas kan word. (5)
10.6 Wat is die doel van wielbalansering? (2)
10.7 Noem die TWEE tipes wielbalansering wat gebruik word in
bandpassentrums. (2)
[32]
TOTAAL : 200
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
18 MEGANIESE TEGNOLOGIE (MOTOR) (EC/SEPTEMBER 2020)
FORMULEBLAD VIR MEGANIESE TEGNOLOGIE (MOTOR)
Krag m a waar m massa
a versnelli ng
Arbeid krag afstand (F d)
krag afstand
Dry wing
ty d
Wringkrag krag radius
Indikateursdry wing P L A N n
waar P gemiddelde effektiewe druk
L slaglengte
A area van suierkroon
N aantal kragslae p er sekonde
n aantal silinders
Remdry wing 2 π N T
waar N omwentelin ge p er sekonde
T wringkrag
Remdry wing (Prony - rem) F 2 π R N
waar F krag
R remarmleng te
N revolusies /omwenteli nge p er sekonde
remdry wing
M eganiese doeltreffendheid 100
indikateur sdry wing
slagvolume vry volume
Komp ressie verhouding
vry volume
π D2 π D2
waar slagvolume L vry volume l
4 4
waar L slaglengte waar D boordiamet er
D boordiamet er l vry lengte
p roduk van die aantal tande op die gedrewe ratte
Ratverhouding
p roduk van die aantal tande op die dry fratte
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Study this subject
Recommended for this subject

Question paper
Mechanical Technology Grade 12 Eastern Cape Mock 2020 QP

Memorandum
Mechanical Technology Grade 12 Eastern Cape Mock 2020 Memo

Memorandum
Mechanical Technology Grade 12 Eastern Cape Mock 2023 Memo
%20QP%20SEPT%202018_Afrikaans_hlayiso.com_--605f9186-b7d4-4097-9164-d0ec93617dc4/v1-11c7be1f296a6fed80b7/card.webp)
Question paper
Mechanical Technology Grade 12 Automotive 2018 QP (Afr)
%20GR12%20QP%20SEPT2018_Afrikaans_hlayiso.com_--f267a2fe-bb93-4858-93e7-70d27c2f390f/v1-60c224a1f4f80b992ccd/card.webp)
Question paper
Mechanical Technology Grade 12 Fitting And Machining 2018 QP
%20GR12%20QP%20SEPT%202018_Afrikaans_hlayiso.com_--c1024fd4-200a-4d46-9c99-f73e378081f6/v1-33d87fafab028045bbcf/card.webp)
Question paper
Mechanical Technology Grade 12 2018 QP (Afr)
More from Grade 12 Mechanical Technology

Annual teaching plan
Gr 12 Weld Met ATP 2023 24
_Afrikaans_hlayiso.com_--aadd113c-5a3b-4f4d-a4c4-3a80cd86f882/v1-fd2ca7edf910eab03a55/card.webp)
Memorandum
Mechanical Technology Grade 12 Eastern Cape Prelim 2024 Memo
%20GR12%20MEMO%20SEPT2024_Afrikaans_hlayiso.com_--2f874dd1-8c03-49a9-8c70-41ac528693d0/v1-55f44edf9664bf65cf74/card.webp)
Memorandum
Mechanical Technology Grade 12 Eastern Cape Prelim 2024 Memo
%20MG%20Eng--ed5ab6d3-088f-425c-ade8-86186a031594/v1-3e0bd44f4bc86cf3bb1d/card.webp)
Memorandum
Mechanical Technology Grade 12 November 2024 NSC Memo (Eng)
%20MG%20Afr--03c703c8-8125-4d5a-a124-37013b381c7a/v1-02788e8df50b92af342d/card.webp)
Memorandum
Mechanical Technology Grade 12 NSC June 2024 Memo (Afr)
%20MG%20Afr--552ebeca-d294-4c37-b3fb-cded79fa438f/v1-b698b76db92c8affef7e/card.webp)
Memorandum