Skip to content

Mechanical Technology Grade 12 Eastern Cape Prelim 2024 Memo

MemorandumMechanical TechnologyGrade 12202414 pages

Grade 12 Mechanical Technology memorandum from the Eastern Cape Prelim Exam 2024 (Afrikaans), 14 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Loading document…

Loading document…

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT GRAAD 12 SEPTEMBER 2024 MEGANIESE TEGNOLOGIE: SWEIS- EN METAALWERK NASIENRIGLYN PUNTE: 200 Hierdie nasienriglyn bestaan uit 14 bladsye. Hosted by www.ecexams.co.za.
Downloaded from hlayiso.com 2 MEGANIESE TEGNOLOGIE (SWEIS- EN METAALWERK) (EC/SEPTEMBER 2024) VRAAG 1: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE (GENERIES) 1.1 B ✓ (1) 1.2 A ✓ (1) 1.3 C ✓ (1) 1.4 C ✓ (1) 1.5 A ✓ (1) 1.6 D ✓ (1) [6] VRAAG 2: VEILIGHEID (GENERIES) 2.1 Gassilinder veiligheidsvoorsorgmaatreëls: • Stoor en gebruik gassilinders altyd in ʼn regop posisie. ✓ • Moet nooit silinders bo-op mekaar pak nie. ✓ • Moenie op silinders slaan of aan dit werk nie. ✓ • Moet nooit toelaat dat silinders val nie. ✓ • Geen olie of ghries moet in aanraking met gassilinders of passtukke kom nie. • Hou die klep op die gassilinder vir beskerm (Enige 2 x 1) (2) 2.2 Werkgewers se verantwoordelikheid rakende veiligheid: • Verskaf instandhouding van ʼn veilige stelsel van werk, werkomgewing, toerusting en gereedskap. ✓ • Om enige gevaar of potensiële gevaar uit te skakel of te verminder. ✓ • Vervaardig, hanteer, stoor en vervoer goedere veilig ✓ • Om te verseker dat elke persoon voldoen aan die vereistes van hierdie Wet. • Om maatreëls af te dwing indien nodig, in die belang van gesondheid en veiligheid. • Om ʼn persoon wat opgelei is en die outoriteit het, om te verseker dat werknemers voorsorgmaatreëls volg, aan te stel. (Enige 2 x 1) (2) 2.3 Veiligheidsmaatreëls voordat ʼn hoekslyper aangeskakel word: • Maak seker dat daar geen krake of kerfies in die skyf is nie. ✓ • Maak seker daar is geen vlambare materiale naby is nie. ✓ • Maak seker die veiligheidskerm of skutte is in plek. ✓ • Dra geskikte PBT veral oogbeskerming. ✓ (Enige 2 x 1) (2) 2.4 Sweisskerm: • Om jou oë teen strale of vonke te beskerm. ✓ • Om jou oë teen hitte te beskerm. ✓ • Om te kan sien waar om te sweis. ✓ (Enige 2 x 1) (2) 2.5 Nadele van proses uitleg: • Produksie is nie altyd deurlopend nie. ✓ • Vervoerkoste tussen prosesafdelings kan hoog wees. ✓ • Bykomende tyd word aan toetsing en uitsortering bestee, soos die produk na die onderskeie afdelings beweeg. ✓ • Skade aan breekbare goedere as gevolg van ekstra hantering. ✓ (Enige 2 x 1) (2) [10] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief Hosted by www.ecexams.co.za.
Downloaded from hlayiso.com (EC/SEPTEMBER 2024) MEGANIESE TEGNOLOGIE (SWEIS- EN METAALWERK) 3 VRAAG 3: MATERIALE (GENERIES) 3.1 Redes vir die sny vanaf die ongemerkte ent: • Merke word nie verlore nie ✓ • Om die materiaal maklik te identifiseer ✓ (Enige 1 x 1) (1) 3.2 Hitte-behandelingsprosesse eienskappe: PROSES EIENSKAP 3.2.1 Verharding Uiterse hardheid, maksimum treksterkte en bros ✓ 3.2.2 Tempering Taai, hard ✓ 3.2.3 Uitgloeiing Sag, rekbaar, lae treksterke ✓ 3.2.4 Normalisering Taaier en masjineerbaar ✓ (4) 3.3 Hitte-behandelingsproses stappe: • Verhit die metaal stadig tot ʼn temperatuur onder kritiese temperatuur. ✓ • Week dit teen daardie temperatuur vir ʼn tydperk. ✓ • Blus/Afkoeling in ʼn geskikte blusmedium van metaal teen ʼn sekere tempo by kamertemperatuur. ✓ (3) 3.4 Blusmedia: • Water  • Pekel  • Olie  (3) 3.5 Tipe toetse: 3.5.1 Vyltoets ✓ (1) 3.5.2 Vonktoets ✓ (1) 3.5.3 Buigtoets ✓ (1) [14] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief Hosted by www.ecexams.co.za.
Downloaded from hlayiso.com 4 MEGANIESE TEGNOLOGIE (SWEIS- EN METAALWERK) (EC/SEPTEMBER 2024) VRAAG 4: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE (SPESIFIEK) 4.1 A✓ (1) 4.2 D✓ (1) 4.3 C✓ (1) 4.4 C✓ (1) 4.5 B✓ (1) 4.6 A✓ (1) 4.7 C✓ (1) 4.8 B✓ (1) 4.9 C✓ (1) 4.10 D✓ (1) 4.11 A✓ (1) 4.12 C✓ (1) 4.13 B✓ (1) 4.14 D✓ (1) [14] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief Hosted by www.ecexams.co.za.
Downloaded from hlayiso.com (EC/SEPTEMBER 2024) MEGANIESE TEGNOLOGIE (SWEIS- EN METAALWERK) 5 VRAAG 5: TERMINOLOGIE (TEMPLATE) (SPESIFIEK) 5.1 Templaatgalery is van die werkswinkel geskei omdat: • Dit is stiller ✓ • Die beligting is beter ✓ • Alle toerusting is byderhand ✓ • Dit is ʼn permanente basis ✓ • Die afmerkwerk op die vloer verbeter akkuraatheid ✓ (Enige 3 x 1) (3) 5.2 5.2.1 OSU ✓ (1) 5.2.2 Gegalvaniseerd ✓ (1) 5.2.3 Bokant bo ✓ (1) 5.3 Afmetings van die vereiste materiaal: 5.3.1 Gemiddelde diameter = Buite-diameter ‒ plaatdikte = 600 – 20 ✓ = 580 mm ✓ (2) 5.3.2 Gemiddelde omtrek = π x gemiddelde diameter ✓ = π x 580 ✓ = 1 822,13 mm = 1 822 mm ✓ (3) 5.4 Sweiselemente: A ‒ Stert ✓ B ‒ Sweissimbool (Hoeklas) ✓ C ‒ Steek van die sweislas ✓ D ‒ Ter plaatse sweis ✓ E ‒ Pyl ✓ F ‒ Rondom sweis ✓ (6) 5.5 Masjiengereedskapstukke wat in die templaatgalery gebruik word: • Bandsaag ✓ • Skaafmasjien ✓ • Boormasjien ✓ • Uitsnysaag ✓ • Skuurmasjien ✓ • Skêr om karton mee te sny ✓ • Sweismasjien ✓ • Hoekslyper ✓ • Bankslyper ✓ • Guillotine ✓ • Afsnykragsaag ✓ (Enige 2 x 1) (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief Hosted by www.ecexams.co.za.
Downloaded from hlayiso.com 6 MEGANIESE TEGNOLOGIE (SWEIS- EN METAALWERK) (EC/SEPTEMBER 2024) 5.6 Weerstandsweislassimbole: 5.6.1 Puntsweissimbool: ✓✓ (2) 5.6.2 Projeksie simbool: ✓✓ (2) [23] VRAAG 6: GEREEDSKAP (SPESIFIEK) 6.1 Werkswinkelmasjiene en hul funksies: 6.1.1 Staanboor ✓ Funksie: • Kan gebruik word om ʼn groot verskeidenheid materiale insluitend ysterhoudende en nie-ysterhoudende metale en saamgestelde plastiek, te boor. ✓ (2) 6.1.2 Hidrouliese pers ✓ Funksie: • Om komponente soos laers of busse in meganiese toestelle te installeer of verwyder. ✓ (2) 6.1.3 Bankslyper ✓ Funksie: • Word gebruik vir slypwerk, snygereedskap en verwydering van oortollige materiaal. ✓ (2) 6.2 Gassweistoerusting: 6.2.1 Reguleerder ✓ (1) 6.2.2 A ‒ Meter ✓ B ‒ Uitlaat ✓ C ‒ Inlaat ✓ D ‒ Drukstelknop ✓ (4) 6.3 Werksbeginsel van ʼn kragaangedrewe guillotine: Kragaangedrewe guillotine: • ʼn Onderste snylem is horisontaal vas gemaak. ✓ • ʼn Boonste snylem beweeg afwaarts. ✓ • Dit word aangedryf deur ʼn elektriese motor wat deur ʼn af-pedaal/voetpedaal geaktiveer word. ✓ • Dit word aangedryf deur ʼn vliegwiel, ratkas en as. ✓ • Dit sak die lem deur eksentriese beweging of aksie. ✓ (4) 6.4 Handguillotine etikette: A ‒ Geveerde af-pedaal/voet pedaal ✓ B ‒ Snyblad ✓ C ‒ Drukplaat/Lemskerm ✓ (3) [18] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief Hosted by www.ecexams.co.za.
Downloaded from hlayiso.com (EC/SEPTEMBER 2024) MEGANIESE TEGNOLOGIE (SWEIS- EN METAALWERK) 7 VRAAG 7: KRAGTE (SPESIFIEK) 7.1 Ruimte-diagram: Skaal 1 : 100 500 N 100 N 200 N 400 N (4 marks) Kragdiagram (LET WEL: Diagram is NIE volgens skaal NIE’ merkers moet die diagram oor teken.) Skaal: 1 mm = 5 N (5 punte) LID KRAG(N) AARD AE 275 N ✓ STUT ✓ EF 425 N ✓ STUT ✓ FC 300 N ✓ STUT ✓ BF 200 N ✓ BINT ✓ ED 200 N ✓ BINT ✓ (10 punte) LET WEL: (Toleransie:  2 mm) (2 mm = 10 N) (19) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief Hosted by www.ecexams.co.za.
Downloaded from hlayiso.com 8 MEGANIESE TEGNOLOGIE (SWEIS- EN METAALWERK) (EC/SEPTEMBER 2024) 7.2 Berekening van reaksiekragte: 7.2.1 Neem momente om RL: (5 x 3) + (3 x 7) = RR x 10 ✓ 15 + 21 = 10 RR 36 = 10 RR ✓ 36 = RR 10 3,6 KN = RR ✓ Neem momente om RR: (3 x 3) +(5 x 7) = 10 x RL ✓ 9 + 35 = 10 RL 44 = 10 RL ✓ 44 = RL 10 4,4 KN = RL ✓ (6) 7.2.2 Berekening van buigmomente: BMA = (4,4 x 0 ) = 0 KN.m ✓ BMB = (4,4 x 3) = 13,2KN.m ✓ BMC = (4,4 x 7) ‒ (5 x 4) – (3 x 0) = 30,8 ‒ 20 ‒ 0 = 10,8 KN.m ✓ BMD = (4,4  10) ‒ (5  7) ‒ (3  3) = 44 − 35 − 9 = 0 KN.m ✓ (4) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief Hosted by www.ecexams.co.za.
Downloaded from hlayiso.com (EC/SEPTEMBER 2024) MEGANIESE TEGNOLOGIE (SWEIS- EN METAALWERK) 9 7.2.3 Diagram van buigmomente: LET WEL: (Diagram NIE volgens skaal geteken NIE.) (4) 7.3 Spanning en vervorming: 7.3.1 Spanning Lading Spanning = Area ✓ 2 π × (38) Area = 6 10 = 4,536459792  10-3 ✓ 100 × 103 Spanning = ✓ 𝜋 (38)2 106 = 22 043 620,93 Pa ✓ = 22,04 MPa ✓ (6) 7.3.2 Vervorming ∆𝑙 Vervorming = 𝑜𝑙 ✓ 0,5 Vervorming = 150 ✓ = 3,333333333 × 10-3 ✓ = 3,33 × 10-3 (3) 7.3.3 Young se modulus van elastisiteit Spanning Young se modulus van elastisiteit = Vervorming ✓ 22043620,93 = ✓ 3,333333333 × 10-3 = 6 613,09 Pa ✓ (3) [45] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief Hosted by www.ecexams.co.za.
Downloaded from hlayiso.com 10 MEGANIESE TEGNOLOGIE (SWEIS- EN METAALWERK) (EC/SEPTEMBER 2024) VRAAG 8: HEGTINGSMETODES (INSPEKSIE VAN SWEISING) (SPESIFIEK) 8.1 Visuele inspeksieproses: • Vorm van profiel ✓ • Eenvormigheid van oppervlak ✓ • Oorvleueling ✓ • Insnyding ✓ • Penetrasiekraal ✓ • Wortelgroef ✓ (Enige 3 x 1) (3) 8.2 Hitte-invloedsone ✓ (1) 8.3 Inspeksie tydens oksi-asetileen sweiswerk: • Korrekte vlam vir die werk voorhande. ✓ • Korrekte hoek van blaasvlam en staaf, afhangende van die metode wat gebruik word. ✓ • Diepte van smelting en hoeveelheid penetrasie. ✓ • Die tempo van vordering met die las langs. ✓ (Enige 3 x 1) (3) 8.4 Sweislasmeter: • Hoek van penetrasie ✓ • Onbelyning ✓ • Been van hoeksweislas/oortollige sweismetaal ✓ • Keel van hoeksweislas ✓ • Insnyding ✓ (Enige 3 x 1) (3) 8.5 Inkeepbreek-toets: • Maak ʼn snit met ʼn ystersaag aan albei kante deur die middel van die sweislas. ✓ • Plaas die gesaagde monster op twee staalstutte/bankskroef. ✓ • Gebruik ʼn voorhamer om die monster in die area van die snitte te breek. ✓ • Ondersoek die blootgestelde sweismetaal in die breek ✓ vir onvolledige samesmelting, slak-insluiting (of ander sweisdefekte). ✓ (5) 8.6 Sweisdefekte: 8.6.1 Slakinsluiting: • Ingeslote hoek te nou ✓ • Vinnige verkoeling ✓ • Sweistemperatuur te laag / stroom te laag ✓ • Hoë viskositeit van gesmelte metaal ✓ • Slak nie verwyder van vorige sweislopie nie ✓ • Verkeerde sweistegniek ✓ • Oppervlakbesoedeling ✓ • Weefaksie is te groot ✓ • Spoed is te stadig langs die sweislas ✓ • Booglengte te kort ✓ (Enige 2 x 1) (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief Hosted by www.ecexams.co.za.
Downloaded from hlayiso.com (EC/SEPTEMBER 2024) MEGANIESE TEGNOLOGIE (SWEIS- EN METAALWERK) 11 8.6.2 Onvolledige penetrasie: • Sweisstroom is te laag ✓ • Beweegsnelheid is te vinnig ✓ • Verkeerde elektrodehoek ✓ • Swak randvoorbereiding ✓ • Onvoldoende wortelgaping ✓ • Gasvloei te laag (gassweiswerk) ✓ (Enige 2 x 1) (2) 8.7 Nadele van die gebruik van vloeibare kleurstofpenetrant: • Kan probleme onder die oppervlak mis. ✓ • Kan nie op poreuse materiale werk nie. ✓ (2) 8.8 Sweisdefekte: 8.8.1 Spatsel ✓ (1) 8.8.2 Insnyding ✓ (1) [23] VRAAG 9: HEGTINGSMETODES (SPANNING EN VERVORMING) (SPESIFIEK) 9.1 Vervorming: • Sweisvervorming is die vervorming van die basismetaal ✓ wat deur hitte van die sweisboog/vlam veroorsaak word. ✓ (2) 9.2 Blusmedia: • Olie ✓ • Water ✓ • Pekel / sout water ✓ • Vloeibare soute ✓ • Gesmelte lood ✓ (3) 9.3 Yster-koolstof-ewewigsdiagram: A ‒ Ferriet en perliet ✓ B ‒ Ferriet en austeniet ✓ C ‒ Austeniet ✓ D ‒ Sementiet en austeniet ✓ E ‒ Perliet and sementiet ✓ (5) 9.4 Definisie van terme: 9.4.1 Elastiese vervorming – vind plaas wanneer die las na sy oorspronklike posisie herstel ✓ sodra die spanning verlig is. ✓ (2) 9.4.2 Krimping – is ʼn vorm van plastiese vervorming ✓ waar die metaal vervorm het as gevolg van sametrekking tydens afkoeling. ✓ (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief Hosted by www.ecexams.co.za.
Downloaded from hlayiso.com 12 MEGANIESE TEGNOLOGIE (SWEIS- EN METAALWERK) (EC/SEPTEMBER 2024) 9.5 Metodes om vervorming te verminder: • Moenie oorsweis nie ✓ • Pas onderbroke sweiswerk toe ✓ • Plaas sweislasse naby die neutrale as ✓ • Gebruik so min lopies moontlik ✓ • Gebruik terugstap-sweiswerk ✓ • Voorsien die krimpingskragte ✓ • Beplan die sweisvolgorde ✓ • Gebruik rugsteune ✓ • Gebruik klampe, setmate en hegstukke ✓ (Enige 2 x 1) (2) 9.6 Tipes krimping: 9.6.1 Dwars-krimping ✓ (1) 9.6.2 Oorlangse-krimping ✓ (1) [18] VRAAG 10: INSTANDHOUDING (SPESIFIEK) 10.1 Gevolge van oorbelasting van die volgende masjiene: 10.1.1 Oorlaai van ʼn pons- en skeermasjien: • Die lemme/ponse kan breek of stomp word. ✓ • Plaas spanning op die motor en dryfmeganisme. ✓ (Enige 1 x 1) (1) 10.1.2 Walsmasjien: • Beperk die lewensduur van laers, ratkas en motor. ✓ (1) 10.2 Sluit groot masjiene uit voor onderhoud/instandhouding: • As gevolg van die gevare verbonde aan groot masjiene. ✓ • Om te verseker dat isolasieskakelaars afgeskakel is. ✓ • Om te verseker dat niemand die masjien kan aanskakel terwyl onderhoud/instandhouding gedoen word nie. ✓ (Enige 2 x 1) (2) 10.3 Doel van die aanhou van diensrekords: • Help met die monitering van die toestand van die masjiene. ✓ • Help dat die waarborgvoorwaardes gehou word. ✓ • Help om ʼn geskiedenis van onderhoud/instandhouding en herstelwerk te hou. ✓ (2) 10.4 Smering is nie van toepassing op bankslypers nie, want die laers op die spilas is fabrieksgesmeer ✓ en verseël met ʼn olieseël om lekkasie te voorkom. ✓ (2) [8] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief Hosted by www.ecexams.co.za.
Downloaded from hlayiso.com (EC/SEPTEMBER 2024) MEGANIESE TEGNOLOGIE (SWEIS- EN METAALWERK) 13 VRAAG 11: TERMINOLOGIE (ONTWIKKELING) (SPESIFIEK) 11.1 Oorgangsstukke: 11.1.1 Uit-middelpunt – geutbak skets ✓✓ (2) 11.1.2 Op-middelpunt – geutbak skets ✓✓ 11.2 Koniese geutbak 11.2.1 Vertikale hoogte (DE): teenoorstaande Tan 𝜃 = skuinssy DE = tan 70° x EC ✓ = 2,75 x 1 = 2,71 m ✓ (2) 11.2.2 Hoofradius (AC): aanliggende cos θ = skuinssy BC AC = ✓ COS 70° 2,5 = ✓ 0,34 = 7,35 m ✓ (3) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief Hosted by www.ecexams.co.za.
Downloaded from hlayiso.com 14 MEGANIESE TEGNOLOGIE (SWEIS- EN METAALWERK) (EC/SEPTEMBER 2024) 11.2.3 Klein radius (AD): aanliggende cos θ = skuinssy EC DC = ✓ COS 70° 1 = 0,34 = 2,94 m ✓ Nou AD = AC − DC = 7,35 − 2,94 ✓ = 4,41 m ✓ (4) 11.2.4 Omtrek = π  GD =π5✓ = 15,71 m ✓ (2) 11.3 Ware lengtes berekeninge: 11.3.1 A–1 = √1252 + 1002 + 4502 ✓ = 477,62 ✓ (2) 11.3.2 A–2 = √5002 + 1252 + 4502 ✓ = 684,2 ✓ (2) 11.3.3 B–3 = √475 + 100 2 2 2 + 450 ✓ = 661,91 ✓ (2) [21] TOTAAL: 200 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief Hosted by www.ecexams.co.za.

Study this subject

More from Grade 12 Mechanical Technology

View all