Skip to content

Mechanical Technology Grade 12 Eastern Cape Prelim 2024 QP

Question paperMechanical TechnologyGrade 12202423 pages

Grade 12 Mechanical Technology question paper from the Eastern Cape Prelim Exam 2024 (Afrikaans), 23 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Loading document…

Loading document…

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT GRAAD 12 SEPTEMBER 2024 MEGANIESE TEGNOLOGIE: PASWERK EN MASJINERING PUNTE: 200 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 23 bladsye en ʼn 4-bladsy formuleblad. Hosted by www.ecexams.co.za.
Downloaded from hlayiso.com 2 MEGANIESE TEGNOLOGIE (PASWERK EN MASJINERING) (EC/SEPTEMBER 2024) INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Skryf jou NAAM op die ANTWOORDEBOEK. 2. Lees AL die vrae noukeurig. 3. Beantwoord AL die vrae. 4. Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie vraestel gebruik is. 5. Begin ELKE vraag op ʼn NUWE bladsy. 6. Toon ALLE berekeninge en eenhede. Rond finale antwoorde tot TWEE desimale plekke af. 7. Jy mag ʼn nieprogrammeerbare wetenskaplike sakrekenaar en teken- instrumente gebruik. 8. Die waarde van gravitasieversnelling moet as 10 m/s 2 geneem word. 9. ALLE afmetings is in millimeter, tensy anders in die vraag aangedui. 10. ʼn Formuleblad is aan die einde van die vraestel aangeheg. 11. Skryf netjies en leesbaar. 12. Gebruik die kriteria hieronder om jou met jou tydsbestuur te help. TYD in VRAAG INHOUD PUNTE minute GENERIES 1 Meervoudigekeuse-vrae 6 6 2 Veiligheid 10 10 3 Materiaal 14 14 SPESIFIEK 4 Meervoudigekeuse-vrae 14 10 5 Terminologie (Draaibank en Freemasjien) 18 20 6 Terminologie (Indeksering) 28 30 7 Gereedskap en Toerusting 13 15 8 Kragte 33 40 9 Instandhouding 18 20 10 Hegtingmetodes 18 20 11 Stelsels en Beheer (Dryfstelsels) 28 30 TOTAAL 200 180 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief Hosted by www.ecexams.co.za.
Downloaded from hlayiso.com (EC/SEPTEMBER 2024) MEGANIESE TEGNOLOGIE (PASWERK EN MASJINERING) 3 VRAAG 1: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE (GENERIES) (VERPLIGTEND) Verskeie opsies word as moontlike antwoorde op die volgende vrae gegee. Kies die antwoord en skryf slegs die letter (A‒D) langs die vraagnommers (1.1 tot 1.6) in jou ANTWOORDEBOEK neer, byvoorbeeld 1.7 A. 1.1 Watter veiligheidswet stel dit dat alle werkgewers seker moet maak dat die werksplek veilig is en dat werknemers nie die risiko loop om by die werk met MIV besmet te word nie? A Die kode van goeie praktyk oor MIV/Vigs en indiensneming. B Wet op Beroepsgesondheid en Veiligheid (WBGV), 1993 (Wet 85 van 1993). C Wet op Gelyke Indiensneming (WGI), 1998 (Wet 55 van 1998). D Wet op Basiese Diensvoorwaardes (WBDV), 1997 (Wet 75 van 1997). (1) 1.2 Om asemhaling, hartklop, bewussyn, polsslag en bloedverlies van ʼn beseerde persoon na te gaan, word … genoem. A belangrike lewensfunksies B diagnose-aanduidings C sigbare tekens en simptome D omgewingswaarneming (1) 1.3 Die veilige werksdruk moet nooit oorskry word nie. By watter van die volgende toerusting is die veiligheidsvoorsorgmaatreël genoem in die bogenoemde stelling van toepassing? A Boorpers/staanboor B Bankslyper C Hidrouliese pers D Guillotine-masjien (1) 1.4 Dit is belangrik om net in droë omgewings te staan en werk. Hou altyd jou hande en klere droog. In watter las-toerusting is die stelling hierbo van toepassing? A Handklinktoestel B Gassweis C Boogsweis D Al die bogenoemde (1) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief Hosted by www.ecexams.co.za.
Downloaded from hlayiso.com 4 MEGANIESE TEGNOLOGIE (PASWERK EN MASJINERING) (EC/SEPTEMBER 2024) 1.5 FIGUUR 1.5 toon die vonktoets wat op ʼn materiaal uitgevoer is. Identifiseer die materiaal wat tydens die vonktoets gebruik is. FIGUUR 1.5 A Hoëkoolstofstaal B Laekoolstofstaal C Gietyster D Geeneen van die bogenoemde nie (1) 1.6 FIGUUR 1.6 hieronder toon een van die hittebehandelingsprosesse. Watter hittebehandelingsproses word deur FIGUUR 1.6 voorgestel? FIGUUR 1.6 A Verhardingsproses B Temperingproses C Normaliseringproses D Uitgloeiingsproses (1) [6] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief Hosted by www.ecexams.co.za.
Downloaded from hlayiso.com (EC/SEPTEMBER 2024) MEGANIESE TEGNOLOGIE (PASWERK EN MASJINERING) 5 VRAAG 2: VEILIGHEID (GENERIES) 2.1 Noem TWEE veiligheidsvoorsorgmaatreëls wanneer gassilinders in ʼn werkswinkel hanteer word. (2) 2.2 Beskryf die werkgewer se verantwoordelikheid met betrekking tot veiligheid in die werkplek. (2) 2.3 Noem TWEE veiligheidsmaatreëls wat waar geneem moet word voordat ʼn hoekslyper aangeskakel word. (2) 2.4 Gee enige TWEE redes waarom dit belangrik is om ʼn sweisbril tydens gassweiswerk te dra. (2) 2.5 Noem TWEE nadele van ʼn prosesuitleg van masjiene. (2) [10] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief Hosted by www.ecexams.co.za.
Downloaded from hlayiso.com 6 MEGANIESE TEGNOLOGIE (PASWERK EN MASJINERING) (EC/SEPTEMBER 2024) VRAAG 3: MATERIALE (GENERIES) 3.1 Metale is gewoonlik gemerk of het kleurkodes op die punte. Hoekom is dit belangrik om van die ongemerkte punt van die metaal af te sny? (1) 3.2 Tabuleer die volgende hittebehandelingsprosesse en identifiseer EEN eienskap van elk. PROSES EIENSKAP 3.2.1 Verharding 3.2.2 Tempering 3.2.3 Uitgloeiing 3.2.4 Normalisering (4) 3.3 Verduidelik DRIE faktore wat in ag geneem moet word wanneer hittebehandeling van staal gedoen word. (3) 3.4 Noem DRIE tipes blusmiddels wat gebruik word om staal te verhard. (3) 3.5 Noem die tipe toets wat gebruik kan word om die volgende eienskappe van metale te verkry: 3.5.1 Hardheid (1) 3.5.2 Koolstofinhoud (1) 3.5.3 Rekbaarheid (1) [14] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief Hosted by www.ecexams.co.za.
Downloaded from hlayiso.com (EC/SEPTEMBER 2024) MEGANIESE TEGNOLOGIE (PASWERK EN MASJINERING) 7 VRAAG 4: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE (SPESIFIEK) Verskeie opsies word as moontlike antwoorde op die volgende vrae gegee. Kies die antwoord en skryf slegs die letter (A–D) langs die vraagnommers (4.1 tot 4.14) in die ANTWOORDEBOEK neer, byvoorbeeld 4.15 A. 4.1 Watter eenheid word gebruik om krag te meet wat deur ʼn bandaandrywingstelsel oorgedra word? A Pascal B Watt C Volt D Joule (1) 4.2 Identifiseer die tipe mikrometer in FIGUUR 4.2 hieronder: FIGUUR 4.2 A Skroefdraadmikrometer B Binnemikrometer C Buitemikrometer D Dieptemikrometer (1) 4.3 Watter EEN van die volgende is ʼn voordeel daarvan om tappe op ʼn draaibank te sny deur die saamgestelde beitelslee-metode te gebruik? A Taps met groot hoeke kan gesny word. B Die outomatiese toevoer van die masjien kan gebruik word. C Lang taps kan gesny word. D Dit veroorsaak dat die operateur moeg word. (1) 4.4 Noem die gereedskap wat gebruik word om die snygereedskap loodreg op die as van die werkstuk te stel wanneer ʼn skroefdraad op die draaibank gesny word. A Skroefsteekmeter B Skroefdraadringmeter C Sentermaat D Skroefmaat (1) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief Hosted by www.ecexams.co.za.
Downloaded from hlayiso.com 8 MEGANIESE TEGNOLOGIE (PASWERK EN MASJINERING) (EC/SEPTEMBER 2024) 4.5 Identifiseer die ingenieurstoerusting wat in FIGUUR 4.5 hieronder getoon word. FIGUUR 4.5 A Gasontleder B Brinnell-toetser C Freesmasjien D Boormasjien (1) 4.6 Wat is die eenheid van ʼn draaimoment? A N.m-2 B N.m2 C N.m. D N.mm (1) 4.7 Identifiseer die tipe freesproses wat in FIGUUR 4.7 hieronder getoon word. FIGUUR 4.7 A Platblokfreeswerk B Affreeswerk (klimfreeswerk) C Syfreeswerk D Koppelfreeswerk (1) 4.8 Opfreeswerk staan ook as ... bekend. A groepfreeswerk B groeffreeswerk C klimfreeswerk D konvensionele freeswerk (1) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief Hosted by www.ecexams.co.za.
Downloaded from hlayiso.com (EC/SEPTEMBER 2024) MEGANIESE TEGNOLOGIE (PASWERK EN MASJINERING) 9 4.9 Watter draaibankbewerking word in FIGUUR 4.9 hieronder getoon? FIGUUR 4.9 A Diameterdraaiwerk B Draadsnywerk C Voorwerk D Boorwerk (1) 4.10 Watter EEN van die volgende stellings beskryf Pascal se wet? A Die oppervlakte is omgekeerd eweredig aan die druk daarop as die temperatuur konstant bly. B Die druk wat op die oppervlak van die vloeistof in ʼn geslote hidrouliese stelsel uitgeoefen word, word eweredig in alle rigtings oorgedra. C Die druk is eweredig aan die volume as die temperatuur konstant bly. D Die volume is omgekeerd eweredig aan die druk daarop, as die temperatuur toeneem. (1) 4.11 Die balk in FIGUUR 4.11 hieronder is in ewewig. Bereken die afstand tussen die steunpunt en die 9 kN-las. FIGUUR 4.11 A 300 mm B 200 mm C 150 mm D 600 mm (1) 4.12 Spanning kan gedefinieer word as ʼn interne krag in ʼn materiaal wat weerstand teen ʼn ... krag bied. A interne B tol C bewegende D eksterne (1) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief Hosted by www.ecexams.co.za.
Downloaded from hlayiso.com 10 MEGANIESE TEGNOLOGIE (PASWERK EN MASJINERING) (EC/SEPTEMBER 2024) 4.13 Die definisie van die viskositeit-indeks van olie is ʼn maatstaf van hoeveel die olie se viskositeit verander soos die ... verander. A temperatuur B druk C vloei D weerstand (1) 4.14 Wat is die boorgrootte vir ʼn M14 x 1,5 skroefdraad? A 13,5 mm B 1,5 mm C 21 mm D 12,5 mm (1) [14] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief Hosted by www.ecexams.co.za.
Downloaded from hlayiso.com (EC/SEPTEMBER 2024) MEGANIESE TEGNOLOGIE (PASWERK EN MASJINERING) 11 VRAAG 5: TERMINOLOGIE (DRAAIBANK EN FREESMASJIEN) (SPESIFIEK) 5.1 ʼn Spitstuk met ʼn lengte van 60 mm en ʼn groot deursnee van 40 mm en ʼn klein deursnee van 31,6 mm moet op ʼn draaibank gesny word deur die saamgesteldebeitelslee-metode te gebruik. Bereken die ingeslote hoek. (4) 5.2 FIGUUR 5.2 hieronder toon ʼn tekening van ʼn spygleuf wat met ʼn 12 mm wye snyer op ʼn 48 mm deursnee as gesny word. Beantwoord die vrae wat volg. FIGUUR 5.2 Bepaal deur middel van berekeninge die: 5.2.1 Breedte van die spy (2) 5.2.2 Dikte van die spy (2) 5.2.3 Lengte van die spy (2) 5.2.4 Afstand tussen die vierkant en die kant van die snyer wat na die vierkant kyk (3) 5.3 Benoem dele A–E. (5) [18] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief Hosted by www.ecexams.co.za.
Downloaded from hlayiso.com 12 MEGANIESE TEGNOLOGIE (PASWERK EN MASJINERING) (EC/SEPTEMBER 2024) VRAAG 6: TERMINOLOGIE (INDEKSERING) (SPESIFIEK) 6.1 Verduidelik die funksie van ʼn indeksplaat soos tydens differensiële indeksering gebruik. (2) 6.2 ʼn Reguittandrat het ʼn steeksirkeldeursnee van 108 mm en 36 tande. Bereken die volgende: 6.2.1 Module (2) 6.2.2 Buitediameter (2) 6.3 ʼn Reguittandrat met 129 tande moet op ʼn freesmasjien gesny word. Die verdeelkop het ʼn verhouding van 40 : 1. Bepaal deur middel van berekeninge: 6.3.1 Die indeksering wat nodig is (Kies 120 afdelings) (3) 6.3.2 Die wisselratte wat nodig is (5) 6.3.3 Rotasierigting van die indeksplaat (1) 6.4 FIGUUR 6.4 hieronder toon ʼn swaelstertgroef. Bereken afstand X tussen die rollers in FIGUUR 6.4. FIGUUR 6.4 (9) 6.5 Noem TWEE tipes balanseringsmetodes. (2) 6.6 Noem TWEE voordele van die balansering van die roterende komponente van ʼn masjien. (2) [28] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief Hosted by www.ecexams.co.za.
Downloaded from hlayiso.com (EC/SEPTEMBER 2024) MEGANIESE TEGNOLOGIE (PASWERK EN MASJINERING) 13 VRAAG 7: GEREEDSKAP EN TOERUSTING (SPESIFIEK) 7.1 Verduidelik die verskil tussen Brinell en Rockwell-hardheidtoetsers wat gebruik word om die hardheid van ʼn staal te bepaal. (4) 7.2 Noem EEN van die funksies van ʼn momenttoetser. (1) 7.3 ʼn Noniuspasser word gebruik om presisiemeting van ʼn buitedeursnee, ʼn binnedeursnee en die diepte van ʼn gat te doen. Noem DRIE ander presisie-meetinstrumente wat gebruik kan word vir presisiemeting van hierdie afmetings. (3) 7.4 Wat is die lesing op die meetinstrument, soos in FIGUUR 7.4 hieronder getoon? FIGUUR 7.4 (5) [13] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief Hosted by www.ecexams.co.za.
Downloaded from hlayiso.com 14 MEGANIESE TEGNOLOGIE (PASWERK EN MASJINERING) (EC/SEPTEMBER 2024) VRAAG 8: KRAGTE (SPESIFIEK) 8.1 FIGUUR 8.1 toon ʼn stelsel van vier kragte wat op dieselfde punt inwerk. Beantwoord die vrae wat volg. FIGUUR 8.1 Bereken die volgende: 8.1.1 Som van die horisontale komponente (5) 8.1.2 Som van die vertikale komponente (4) 8.1.3 Grootte van die resultant (2) 8.1.4 Hoek en die rigting van die resultant (3) 8.2 FIGUUR 8.2 hieronder toon ʼn eenvormige balk wat deur twee vertikale stutte, A en B, ondersteun word. Twee vertikale puntbelastings word op die balk uitgeoefen, sowel as ʼn eenvormig verspreide las van 100 N/m, oor ʼn lengte van 6 meter van die balk. FIGUUR 8.2 Bereken die: 8.2.1 Eenvormig verspreide las op die balk (2) 8.2.2 Grootte van die reaksiekrag by A (3) 8.2.3 Grootte van die reaksiekrag by B (3) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief Hosted by www.ecexams.co.za.
Downloaded from hlayiso.com (EC/SEPTEMBER 2024) MEGANIESE TEGNOLOGIE (PASWERK EN MASJINERING) 15 8.3 ʼn Staaf is 600 mm lank en word tot 605 mm gerek wanneer ʼn krag van 50 kN op die staaf uitgeoefen word. Die deursnee van die staaf is 20 mm. Bereken die volgende: 8.3.1 Spanning in die staaf (5) 8.3.2 Vervorming wat die staaf ervaar (3) 8.3.3 Young se elastisiteitsmodulus (3) [33] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief Hosted by www.ecexams.co.za.
Downloaded from hlayiso.com 16 MEGANIESE TEGNOLOGIE (PASWERK EN MASJINERING) (EC/SEPTEMBER 2024) VRAAG 9: INSTANDHOUDING (SPESIFIEK) 9.1 Noem die DRIE moontlike gevolge van versuim, om instandhouding te doen. (3) 9.2 Noem die DRIE faktore wat die wrywingskoëffisiënt beïnvloed. (3) 9.3 Waarom is dit noodsaaklik om ʼn snyvloeistof op ʼn frees- of senterdraaibank te gebruik? (1) 9.4 Noem TWEE maniere om voorkomende instandhouding in elk van die volgende aandryfstelsels uit te voer: 9.4.1 V-bandaandrywing (2) 9.4.2 Rataandrywing (2) 9.5 Gee TWEE redes waarom glasvesel gebruik word om motorvoertuigbakke te vervaardig. (2) 9.6 Noem die element wat gebruik word om die sterkte van glasvesel te verbeter. (1) 9.7 Noem of ELK van die volgende materiale ʼn termo-verharde of ʼn termoplastiese samestelling is: 9.7.1 Nylon (1) 9.7.2 Bakeliet (1) 9.7.3 Koolstofvesel (1) 9.7.4 Polivinielchloried (PVC) (1) [18] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief Hosted by www.ecexams.co.za.
Downloaded from hlayiso.com (EC/SEPTEMBER 2024) MEGANIESE TEGNOLOGIE (PASWERK EN MASJINERING) 17 VRAAG 10: HEGTINGSMETODES (SPESIFIEK) 10.1 Wat is die algemeenste skroefdraad wat in Suid-Afrika gebruik word? (1) 10.2 Noem die ingeslote hoek van die volgende skroefdrade: 10.2.1 V-skroefdraad (1) 10.2.2 Vierkantskroefdraad (1) 10.3 Die afmeting van ʼn skroefdraad word as M24 x 2,5 gegee. Wat beteken 2,5? (1) 10.4 ʼn Tweevoudige vierkantige met ʼn spoed van 5 mm moet op ʼn draaibank gesny word. Die kruindeursnee van die draad is 82 mm en die vryloophoek 3°. Bereken die volgende: 10.4.1 Styging van die draad (2) 10.4.2 Steekdiameter (2) 10.4.3 Helikshoek van die skroefdraad (4) 10.4.4 Voorsnyhoek/Ingryphoek (2) 10.4.5 Nasnyhoek/Sleephoek (2) 10.5 Waarom sal ʼn meervoudigeskroefdraad meestal bo ʼn enkelvoudige- skroefdraad verkies word? (2) [18] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief Hosted by www.ecexams.co.za.
Downloaded from hlayiso.com 18 MEGANIESE TEGNOLOGIE (PASWERK EN MASJINERING) (EC/SEPTEMBER 2024) VRAAG 11: STELSEL EN BEHEER (SPESIFIEK) 11.1 Noem die TWEE faktore wat die gebruik van rat-aandrywings in die bedryf bepaal.. (2) 11.2 FIGUUR 11.2 toon ʼn rat-aandrywingstelsel. ʼn Dryfrat op die as van ʼn elektriese motor het 24 tande en is ingepas met ʼn rat op ʼn teen-as met 40 tande. Op hierdie teen-as is nog ʼn dryfrat met 20 tande wat inskakel met ʼn rat met 48 tande op ʼn tweede teen-as. Die tweede teen-as het ʼn dryfrat met 42 tande wat ʼn rat met 90 tande op die uitset-as aandryf. FIGUUR 11.2 Bereken die volgende: 11.2.1 Die rotasiefrekwensie van die uitset-as as die elektriese motor teen 1 440 r/min roteer (4) 11.2.2 Die snelheidsverhouding tussen die inset- en uitset-as (2) 11.3 FIGUUR 11.3 toon ʼn bandaandrywingstelsel. ʼn Katrol met ʼn deursnee van 0,25 m dryf ʼn aangedrewe katrol met ʼn deursnee van 0,35 m aan. Die dryfkatrol draai teen 1 000 r/min. T1 = 200 N en T2 = 90 N. FIGUUR 11.3 Bereken die volgende: 11.3.1 Die rotasiefrekwensie van die aangedrewe katrol in revolusies per minuut (3) 11.3.2 Die bandspoed van die stelsel in meter per sekonde (3) 11.3.3 Die drywing oorgebring (3) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief Hosted by www.ecexams.co.za.
Downloaded from hlayiso.com (EC/SEPTEMBER 2024) MEGANIESE TEGNOLOGIE (PASWERK EN MASJINERING) 19 11.4 ʼn Hidrouliese stelsel word gebruik om ʼn masjienonderdeel in posisie te lig. Die spesifikasies van die stelsel word diagrammaties in FIGUUR 11.3 hieronder voorgestel. FIGUUR 11.4 Bereken die volgende: 11.4.1 Die vloeistofdruk in die hidrouliese stelsel wanneer dit in ewewig/ ekwilibrium is (5) 11.4.2 Die las wat deur suier B opgelig kan word wanneer ʼn krag van 300 N op suier A toegepas word (6) [28] TOTAAL: 200 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief Hosted by www.ecexams.co.za.
Downloaded from hlayiso.com 20 MEGANIESE TEGNOLOGIE (PASWERK EN MASJINERING) (EC/SEPTEMBER 2024) FORMULEBLAD VIR MEGANIESE TEGNOLOGIE (PASWERK EN MASJINERING) 1. BANDAANDRYWINGS πDN πDN Bandspoed = of v= 60 60 Diameter van dryfkatrol Spoedverho uding = Diameter van gedrewe katrol N 1 D1 = N 2 D 2 2 π NT Drywing ( P ) = 60 T1 Verhouding van stywe kant tot slap kant = T2 (T1 − T2 ) π D N Drywing = waar T1 = krag in die stywe kant 60 T2 = Krag in die slap kant T1 − T2 = effektiewe krag (Te ) 2. SPANNING EN VORMVERANDERING Krag F Spanning = of (σ = ) Area A verandering in lengte ( ΔL ) Vormverandering ( ε ) = oorspronklike lengte (L ) spanning σ Young se modulus (E ) = of ( ) vormverandering ε πd 2 A as = 4 π(D 2 − d 2 ) A pyp = 4 Breekspanning Veiligheidsfaktor = Veilige werkspanning Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief Hosted by www.ecexams.co.za.
Downloaded from hlayiso.com (EC/SEPTEMBER 2024) MEGANIESE TEGNOLOGIE (PASWERK EN MASJINERING) 21 3. HIDROULIKA Krag ( F ) Druk ( P ) = Area ( A ) Volume = Deursnee - oppervlakt e  slaglengte 4. SPYE EN SPYGLEUWE Diameter van as Wydte van spy = 4 Diameter van as Dikte van spy = 6 Lengte van spy = 1,5  Diameter van as Standaardt aps van tap se spy : 1 in 100 of 1 : 100 5. RATAANDRYWINGS 2NT Krag ( P ) = 60 N1T1 = N 2 T2 Produk va n die aantal tande op dryfratte Ratverhoud ing = Produk van die aantal tande op gedrewe ratte N inset = Produk va n die aantal tande op dryfratte N Produk van die aantal tande op gedrewe ratte uitset Wringkrag = krag  radius Wringkrag oorgebring = ratverhoud ing  insetwring krag Steeksirke ldiameter (SSD ) Module ( m ) = Aantal tande (T) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief Hosted by www.ecexams.co.za.
Downloaded from hlayiso.com 22 MEGANIESE TEGNOLOGIE (PASWERK EN MASJINERING) (EC/SEPTEMBER 2024) sirkelstee k ( CP )  aantal tande ( T ) Steeksirke ldiameter ( SSD ) = π Buitediame ter ( OD ) = SSD + 2 module Addendum ( a ) = module ( m ) Dedendum ( b ) = 1,157 m of Dedendum ( b ) = 1,25 m Snydiepte ( h ) = 2,157 m of Snydiepte ( h ) = 2,25 m Vryruimte ( c ) = 0,157 m of Vryruimte ( c ) = 0,25 m Sirkelstee k ( CP ) = m  π Tm  90   Add c = m + 1− cos  2  T  90  90  t c = Tmsin of t c = SSDsin T T Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief Hosted by www.ecexams.co.za.
Downloaded from hlayiso.com (EC/SEPTEMBER 2024) MEGANIESE TEGNOLOGIE (PASWERK EN MASJINERING) 23 6. SKROEFDRADE Steekdiame ter = buitediame ter − ½ steek Steekomtre k = π  steekdiame ter Styging = steek  aantal beginpunte Hoogte van skroefdraa d = 0,866  p waar p = steek van die skroefdraa d Diepte van die skroefdraa d = 0,613  p waar p = steek van die skroefdraa d lengte Aantal draaie = styging styging Helikshoek : tan θ = steekdiame ter Ingrypbeit elhoek = 90  − (helikshoek + vryloophoe k ) Sleepbeite lhoek = 90  + (helikshoek − vryloophoe k ) 7. CINCINNATI-VERDEELKOP-TABEL VIR DIE FREESMASJIEN Gatsirkels Kant 1 24 25 28 30 34 37 38 39 41 42 43 Kant 2 46 47 49 51 53 54 57 58 59 62 66 Wisselratte 24 x 2 28 32 40 44 48 56 64 72 86 100 40 Eenvoudige indekserin g = ( waar n = aantal verdelings ) n n Hoekige indekserin g = 9 Dr 40 Dr ( A − n ) 40 Wisselratt e: = (A − n )  of =  Gd A Gd A 1 (waar A = gekose verdelings ) (waar n = werklike verdelings ) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief Hosted by www.ecexams.co.za.

Study this subject

More from Grade 12 Mechanical Technology

View all