Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE
SENIORSERTIFIKAAT
GRAAD 12
SEPTEMBER 2024
MEGANIESE TEGNOLOGIE: MOTORKUNDE
PUNTE: 200
TYD: 3 uur
Hierdie vraestel bestaan uit 19 bladsye, insluitend ʼn 1-bladsy formuleblad.
Hosted by www.ecexams.co.za.
Skip to contentAll 2024 papers _Afrikaans_hlayiso.com_--aadd113c-5a3b-4f4d-a4c4-3a80cd86f882/v1-fd2ca7edf910eab03a55/card.webp)
%20GR12%20MEMO%20SEPT2024_Afrikaans_hlayiso.com_--2f874dd1-8c03-49a9-8c70-41ac528693d0/v1-55f44edf9664bf65cf74/card.webp)
%20MG%20Afr--03c703c8-8125-4d5a-a124-37013b381c7a/v1-02788e8df50b92af342d/card.webp)
%20MG%20Afr--552ebeca-d294-4c37-b3fb-cded79fa438f/v1-b698b76db92c8affef7e/card.webp)

%20QP%20SEPT%202018_Afrikaans_hlayiso.com_--605f9186-b7d4-4097-9164-d0ec93617dc4/v1-11c7be1f296a6fed80b7/card.webp)
View all
%20MG%20Eng--ed5ab6d3-088f-425c-ade8-86186a031594/v1-3e0bd44f4bc86cf3bb1d/card.webp)

%20Eng_hlayiso.com_--c6bfa7b8-3601-4a11-9be4-55ee65e4011f/v1-9d13a7f3c527010dcc3e/card.webp)
%20Afr_hlayiso.com_--ec5f897b-937f-4bae-aad9-e566a280b360/v1-dc585f964de15535a656/card.webp)
%20Afr_hlayiso.com_--b8922567-d93f-4dcd-9279-3b4c4bd034b9/v1-6eb9f80a85cca840cc81/card.webp)
Mechanical Technology Grade 12 Eastern Cape Prelim 2024 QP
Grade 12 Mechanical Technology question paper from the Eastern Cape Prelim Exam 2024 (Afrikaans), 19 pages. Read online or download the free PDF.
Mechanical Technology · Grade 12 · Eastern Cape Prelim Exam · 2024 · Afrikaans. Question paper, 19 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Mechanical Technology
- Grade
- Grade 12
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Question paper
- Year
- 2024
- Exam period
- Eastern Cape Prelim Exam
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 19
- File size
- 1.4 MB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 19
This exam
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
2 MEGANIESE TEGNOLOGIE (MOTORKUNDE) (EC/SEPTEMBER 2024)
INSTRUKSIES EN INLIGTING
1. Skryf jou NAAM op die ANTWOORDEBOEK.
2. Lees AL die vrae noukeurig.
3. Beantwoord AL die vrae.
4. Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie
vraestel gebruik is.
5. Begin ELKE vraag op ʼn NUWE bladsy.
6. Toon ALLE berekeninge en eenhede. Rond finale antwoorde tot TWEE
desimale plekke af.
7. Jy mag ʼn nieprogrammeerbare wetenskaplike sakrekenaar en teken
instrumente gebruik.
8. Die waarde van gravitasieversnelling moet as 10 m/s2 geneem word.
9. ALLE afmetings is in millimeter, tensy anders in die vraag aangedui.
10. ʼn Formuleblad is aan die einde van die vraestel aangeheg.
11. Skryf netjies en leesbaar.
12. Gebruik die kriteria hieronder om jou met jou tydsbestuur te help.
TYD in
VRAAG INHOUD PUNTE
minute
GENERIES
1 Meervoudigekeuse-vrae 6 6
2 Veiligheid 10 10
3 Materiaal 14 14
SPESIFIEK
4 Meervoudigekeuse-vrae 14 10
5 Gereedskap en Toerusting 23 20
6 Enjins 28 25
7 Kragte 32 25
8 Instandhouding 23 20
Stelsels en Beheer (Outomatiese
9 18 20
Ratkas)
Stelsels en Beheer (Asse,
10 32 30
Stuurgeometrie en Elektronika)
TOTAAL 200 180
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Hosted by www.ecexams.co.za.
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2024) MEGANIESE TEGNOLOGIE (MOTORKUNDE) 3
VRAAG 1: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE (GENERIES) (VERPLIGTEND)
Verskeie opsies word as moontlike antwoorde op die volgende vrae gegee. Kies die
antwoord en skryf slegs die letter (A‒D) langs die vraagnommers (1.1 tot 1.6) in die
ANTWOORDEBOEK, byvoorbeeld 1.7 A.
1.1 Watter veiligheidswet stel dit dat alle werkgewers seker moet maak dat die
werksplek veilig is, en dat werknemers nie die risiko loop om by die werk met
MIV besmet te word nie?
A Die kode van goeie praktyk oor MIV/Vigs en indiensneming.
B Wet op Beroepsgesondheid en Veiligheid (WBGV), 1993 (Wet 85 van
1993).
C Wet op Gelyke Indiensneming (WGI), 1998 (Wet 55 van 1998).
D Wet op Basiese Diensvoorwaardes (WBDV), 1997 (Wet 75 van 1997). (1)
1.2 Om asemhaling, hartklop, bewussyn, polsslag en bloedverlies van ʼn beseerde
persoon na te gaan, word … genoem.
A belangrike lewensfunksies
B diagnose-aanduidings
C sigbare tekens en simptome
D omgewingswaarneming (1)
1.3 Die veilige werksdruk moet nooit oorskry word nie.
By watter van die volgende toerusting is die veiligheidsvoorsorgmaatreël
genoem in die bogenoemde stelling van toepassing?
A Boorpers/staanboor
B Bankslyper
C Hidrouliese pers
D Guillotine-masjien (1)
1.4 Dit is belangrik om net in droë omgewings te staan en werk. Hou altyd jou
hande en klere droog.
In watter las-toerusting is die stelling hierbo van toepassing?
A Handklinktoestel
B Gassweis
C Boogsweis
D Al die bogenoemde (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Hosted by www.ecexams.co.za.
Downloaded from hlayiso.com
4 MEGANIESE TEGNOLOGIE (MOTORKUNDE) (EC/SEPTEMBER 2024)
1.5 FIGUUR 1.5 toon die vonktoets wat op ʼn materiaal uitgevoer is. Identifiseer die
materiaal wat tydens die vonktoets gebruik is.
FIGUUR 1.5
A Hoëkoolstofstaal
B Laekoolstofstaal
C Gietyster
D Geeneen van die bogenoemde nie (1)
1.6 FIGUUR 1.6 hieronder toon een van die hittebehandelingsprosesse. Watter
hittebehandelingsproses word deur FIGUUR 1.6 voorgestel?
FIGUUR 1.6
A Verhardingsproses
B Temperingproses
C Normaliseringproses
D Uitgloeiingsproses (1)
[6]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Hosted by www.ecexams.co.za.
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2024) MEGANIESE TEGNOLOGIE (MOTORKUNDE) 5
VRAAG 2: VEILIGHEID (GENERIES)
2.1 Noem TWEE veiligheidsvoorsorgmaatreëls wanneer gassilinders in ʼn
werkswinkel hanteer word. (2)
2.2 Beskryf die werkgewer se verantwoordelikheid met betrekking tot veiligheid in
die werkplek. (2)
2.3 Noem TWEE veiligheidsmaatreëls wat waar geneem moet word voordat ʼn
hoekslyper aangeskakel word. (2)
2.4 Gee enige TWEE redes waarom dit belangrik is om ʼn sweisbril tydens
gassweiswerk te dra. (2)
2.5 Noem TWEE nadele van ʼn prosesuitleg van masjiene. (2)
[10]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Hosted by www.ecexams.co.za.
Downloaded from hlayiso.com
6 MEGANIESE TEGNOLOGIE (MOTORKUNDE) (EC/SEPTEMBER 2024)
VRAAG 3: MATERIALE (GENERIES)
3.1 Metale is gewoonlik gemerk of het kleurkodes op die punte. Hoekom is dit
belangrik om van die ongemerkte punt van die metaal af te sny? (1)
3.2 Tabuleer die volgende hittebehandelingsprosesse en identifiseer EEN eienskap
van elk.
PROSES EIENSKAP
3.2.1 Verharding
3.2.2 Tempering
3.2.3 Uitgloeiing
3.2.4 Normalisering (4)
3.3 Verduidelik DRIE faktore wat in ag geneem moet word wanneer hittebehandeling
van staal gedoen word. (3)
3.4 Noem DRIE tipes blusmiddels wat gebruik word om staal te verhard. (3)
3.5 Noem die tipe toets wat gebruik kan word om die volgende eienskappe van
metale te verkry:
3.5.1 Hardheid (1)
3.5.2 Koolstofinhoud (1)
3.5.3 Rekbaarheid (1)
[14]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Hosted by www.ecexams.co.za.
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2024) MEGANIESE TEGNOLOGIE (MOTORKUNDE) 7
VRAAG 4: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE (SPESIFIEK)
Verskeie opsies word as moontlike antwoorde op die volgende vrae gegee. Kies die
antwoord en skryf slegs die letter (A–D) langs die vraagnommers (4.1 tot 4.14) in die
ANTWOORDEBOEK neer, byvoorbeeld 4.15 E.
4.1 Naam van die toerusting wat in FIGUUR 4.1 hieronder getoon word.
FIGUUR 4.1
A Kompressietoetser
B Silinderlekkasietoetser
C Band-druktoetser
D Verkoelingstelseldruktoetser (1)
4.2 Wat is die funksie van die toerusting wat in FIGUUR 4.2 hieronder getoon word?
FIGUUR 4.2
A Om die wielsporing van ʼn voertuig se voorwiele te stel.
B Om die wiele van ʼn voertuig te balanseer.
C Om die buiteband vanaf ʼn wielvelling te verwyder.
D Al die bogenoemde. (1)
4.3 Die kragimpuls van ʼn V-8 enjin is … vir elke kwart van ʼn krukas-revolusie.
A 120°
B 144°
C 90°
D 180° (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Hosted by www.ecexams.co.za.
Downloaded from hlayiso.com
8 MEGANIESE TEGNOLOGIE (MOTORKUNDE) (EC/SEPTEMBER 2024)
4.4 … verwys na die toename in spruitstukdruk wat deur die turbo-aanjaer in die
inlaatspruitstuk opgewek word, wat hoër as normale atmosferiese druk is.
A Brandstofdoeltreffendheid
B Betroubaarheid
C Sloerwerking
D Aanjaging (1)
4.5 Wat is die meganiese doeltreffendheid van ʼn enjin wat 75 kW in sy silinders
genereer, en ʼn remkrag van 66 kW produseer?
A 0,88%
B 88%
C 2,21%
D 2,65% (1)
4.6 ʼn Elektriese dinamometer word gebruik om die … van ʼn enjin te meet.
A remkrag
B aangegewe vermoë
C elektriese krag
D gemiddelde effektiewe krag (1)
4.7 Wat is die spesiale naam wat aan die diagram in FIGUUR 4.7 hieronder gegee
word?
FIGUUR 4.7
A Wyserdiagram/Indikatordiagram
B Wyserplaatmeter
C Kompressieverhoudingdiagram
D Omgekeerde-eweredigheidsdiagram (1)
4.8 Wat kan die oorsaak van ʼn gasanaliseerder wat hoë koolstofmonoksiedlesings
toon, wees?
A Vakuumlekkasies
B Uitlaatstelsel lek
C Mengsel te ryk
D Bykans ideale lug-brandstof-verhouding (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Hosted by www.ecexams.co.za.
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2024) MEGANIESE TEGNOLOGIE (MOTORKUNDE) 9
4.9 Watter EEN van die volgende vervaardiger spesifikasies moet tydens ʼn
verkoelingstelseldruktoets in ag geneem word?
A Maksimum brandstofdruk voor die brandstofpomp
B Maksimum toelaatbare druk in die verkoeler
C Oliedruk op hoë revolusies
D Geeneen van die bogenoemde (1)
4.10 Die ratstelsel in FIGUUR 4.10 hieronder word ʼn ... ratstelsel genoem.
FIGUUR 4.10
A saamgestelde
B episikliese
C eenvoudige
D keël- (1)
4.11 Wat is die basiese funksie van ʼn koppelomsitter?
A Om die bestuurder van koppelaar en ratwisseling prosedures te verlos.
B Om die rembande of multiskyf-koppelaars te beheer, wat die verandering
van een ratverhouding na ʼn ander toelaat.
C Om bestuursmoegheid te verminder.
D Om enjinwringkrag outomaties volgens die pad- en enjinsnelhede te
vermenigvuldig. (1)
4.12 FIGUUR 4.12 hieronder toon bandslytasie wat deur … veroorsaak word.
FIGUUR 4.12
A wielvlug slytasie
B nasporing slytasie
C lae banddruk
D hoë banddruk (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Hosted by www.ecexams.co.za.
Downloaded from hlayiso.com
10 MEGANIESE TEGNOLOGIE (MOTORKUNDE) (EC/SEPTEMBER 2024)
4.13 Die sensor wat die inlaatlug-volume en enjinlading meet is die …
A spruitstuk-absolutedruksensor (SAD).
B versnellerposisiesensors (VPS).
C luierspoedbeheerklep (LSB).
D enjinverkoelmiddeltemperatuur sensor. (1)
4.14 Wat is die funksie van die luierspoedbeheerklep in ʼn enjin?
A Dit reguleer die luierspoed deur die volume lug te verstel wat toegelaat
word om by die geslote versnelklep verby te gaan.
B Dit pas die spoed aan en handhaaf ʼn veilige afstand van die voertuig voor
jou.
C Dit verskaf ʼn waarskuwing indien ʼn risiko van ʼn botsing ontstaan.
D Dit beheer die klep-openingshoek en enjin revolusies per minuut (rpm). (1)
[14]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Hosted by www.ecexams.co.za.
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2024) MEGANIESE TEGNOLOGIE (MOTORKUNDE) 11
VRAAG 5: GEREEDSKAP EN TOERUSTING (SPESIFIEK)
5.1 FIGUUR 5.1 hieronder toon toetstoerusting. Beantwoord die vrae wat volg.
FIGUUR 5.1
5.1.1 Identifiseer die toetser in FIGUUR 5.1 getoon. (1)
5.1.2 Benoem komponente A‒D. (4)
5.1.3 Wat is die doel van die toerusting in FIGUUR 5.1 getoon? (2)
5.2 Met verwysing na ʼn gasanaliseerder, beantwoord die volgende vrae.
5.2.1 Wat is die doel van ʼn gasanaliseerder? (2)
5.2.2 Noem VIER gasse wat ʼn gasanaliseerder kan meet. (4)
5.3 Verduidelik die opstelprosedure om ʼn kompressietoets op ʼn vierslag-petrol-
enjin uit te voer. (4)
5.4 Verduidelik die doel van elk van die volgende gereedskapstukke hieronder
gelys:
5.4.1 Borrelvloeimeter (2)
5.4.2 Wielbalanseerder (2)
5.4.3 Draaiskywe (2)
[23]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Hosted by www.ecexams.co.za.
Downloaded from hlayiso.com
12 MEGANIESE TEGNOLOGIE (MOTORKUNDE) (EC/SEPTEMBER 2024)
VRAAG 6: ENJINS (SPESIFIEK)
6.1 FIGUUR 6.1 hieronder toon ʼn krukas van ʼn viersilinder-gelidenjin. Beantwoord
die vrae wat volg.
FIGUUR 6.1
6.1.1 Gee die hooffunksie van die krukas in FIGUUR 6.1. (2)
6.1.2 Benoem dele A–G. (7)
6.1.3 Noem TWEE faktore wat die ontstekingsorde van ʼn binnebrandenjin
bepaal. (2)
6.2 Verduidelik elk van die volgende terme, met verwysing na die ingeboude
eienskappe om enjinbalans te verbeter:
6.2.1 Koppelstange en suiers (2)
6.2.2 Vliegwiele (2)
6.2.3 Trillingdempers (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Hosted by www.ecexams.co.za.
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2024) MEGANIESE TEGNOLOGIE (MOTORKUNDE) 13
6.3 FIGUUR 6.3 hieronder toon ʼn onderdeel wat aangebring word aan ʼn
binnebrand-enjin om die uitsetkrag te verhoog. Beantwoord die vrae wat volg.
FIGUUR 6.3
6.3.1 Identifiseer die komponent in FIGUUR 6.3 hierbo getoon. (1)
6.3.2 Benoem dele A‒E. (5)
6.4 Verduidelik die volgende terme met verwysing na die komponent in
FIGUUR 6.3 hierbo.
6.4.1 Sloerwerking (2)
6.4.2 Aanjaging (2)
6.5 Gee EEN voordeel van dubbelaanjaging wat in ʼn motorvoertuig gebruik word. (1)
[28]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Hosted by www.ecexams.co.za.
Downloaded from hlayiso.com
14 MEGANIESE TEGNOLOGIE (MOTORKUNDE) (EC/SEPTEMBER 2024)
VRAAG 7: KRAGTE (SPESIFIEK)
7.1 Definieer die kompressieverhouding van ʼn enjin. (2)
7.2 ʼn Hidrouliese enjin-kraan word gebruik om ʼn enjin met ʼn massa van 560 kg tot
ʼn hoogte van 20 m op te lig. Bereken die werk in kJ verrig. (4)
7.3 FIGUUR 7.3 hieronder toon ʼn enjinsilinder. Beantwoord die vrae wat volg.
BDP
A B
ODP
FIGUUR 7.3
7.3.1 Noem die afstande gemerk A en B. (2)
7.3.2 Bereken die slagvolume in cm3 , indien A = 110 mm en B = 120 mm. (4)
7.3.3 Bereken die kompressieverhouding van hierdie enjin indien die vry
volume 100 cm3 is. (2)
7.4 Lys VIER metodes om die kompressieverhouding van ʼn enjin te verhoog. (4)
7.5 Verduidelik die begrip gemiddelde effektiewe druk. (2)
7.6 Die volgende data was aangeteken tydens ʼn toets wat op ʼn vierslag-vier-
silinder-petrol-enjin uitgevoer is:
Gemiddelde effektiewe druk op die suier: 1 200 kPa
Slaglengte: 86 mm
Silinder boor-diameter: 90 mm
Krukas-spoed: 4 200 rpm
Wringkrag: 180 Nm @ 4 200 rpm
Getal silinders: 4
Bereken die volgende:
7.6.1 Aangegewe vermoë in kW (7)
7.6.2 Die remkrag in kW (3)
7.6.3 Meganiese doeltreffendheid (2)
[32]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Hosted by www.ecexams.co.za.
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2024) MEGANIESE TEGNOLOGIE (MOTORKUNDE) 15
VRAAG 8: INSTANDHOUDING (SPESIFIEK)
8.1 Noem minstens VIER veiligheidsvereistes wat oorweeg word wanneer ʼn
verkoelingstelseldruktoetser op ʼn voertuig se verkoelingstelsel opgestel word. (4)
8.2 Gedurende ʼn silinderlekkasietoets word bevind dat tekens van defekte voorkom
in die silinder.
Noem die oorsake van defek in elk van die volgende gevalle:
8.2.1 Sisgeluid van die oliepen (1)
8.2.2 Sisgeluid by die inlaatspruitstuk (1)
8.2.3 Borrels in die verkoeler (1)
8.3 Die tabel hieronder toon inligting rakende die resultate van ʼn gasanaliseerder op
ʼn binnebrandenjin.
Teken die tabel oor in jou ANTWOORDEBOEK en voltooi dit deur EEN oorsaak
en EEN regstellende maatreël van die gegewe foute te gee.
FOUTE MOONTLIKE REGSTELLENDE
OORSAKE MAATREËLS
8.3.1 Lae koolstofmonoksiedlesing (CO)
8.3.2 Lae koolstofdioksiedlesing (CO2 )
8.3.3 Hoë koolwaterstoflesing (HC) (6)
8.4 Noem VIER vervaardiger spesifikasies om te oorweeg wanneer oliedruk getoets
word. (4)
8.5 Noem VIER moontlike oorsake van lae brandstofdruklesings. (4)
8.6 Noem die TWEE vervaardiger spesifikasies wat benodig word wanneer ʼn
brandstofdruktoets uitgevoer word. (2)
[23]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Hosted by www.ecexams.co.za.
Downloaded from hlayiso.com
16 MEGANIESE TEGNOLOGIE (MOTORKUNDE) (EC/SEPTEMBER 2024)
VRAAG 9: STELSELS EN BEHEER (OUTOMATIESE RATKAS) (SPESIFIEK)
9.1 Beskryf die doel vir die installering van ʼn outomatiese ratkas/transmissie-
stelsel op ʼn moderne voertuig. (2)
9.2 Noem EEN voordeel van ʼn outomatiese ratkas/transmissiestelsel. (1)
9.3 Gee TWEE metodes om die olie in ʼn outomatiese ratkas/transmissiestelsel
te verkoel. (2)
9.4 Wat is die funksie van die hidrouliese suier in ʼn outomatiese ratkas/
transmissiestelsel? (2)
9.5 FIGUUR 9.5 hieronder toon ʼn dubbel-episikliese ratstelsel. Beantwoord die
vrae wat volg.
FIGUUR 9.5
9.5.1 Benoem onderdele A‒F. (6)
9.5.2 Verduidelik, puntsgewys, die werking van die dubbel-episikliese
ratstelsel wanneer ʼn eerste rat geselekteer is. (5)
[18]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Hosted by www.ecexams.co.za.
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2024) MEGANIESE TEGNOLOGIE (MOTORKUNDE) 17
VRAAG 10: STELSELS EN BEHEER (ASSE, STUURGEOMETRIE EN
ELEKTRONIKA) (SPESIFIEK)
10.1 FIGUUR 10.1 hieronder toon die krinkspilhelling soos gesien van voor.
Beantwoord die vrae wat volg.
FIGUUR 10.1
10.1.1 Benoem dele A‒C. (3)
10.1.2 Definieer krinkspilhelling. (2)
10.2 Noem DRIE vereistes van ʼn goeie stuurmeganisme. (3)
10.3 Noem DRIE voorafkontroles wat uitgevoer moet word voordat wielbalansering
gedoen kan word. (3)
10.4 Wat is die doel van ʼn katalitiese omsetter (katalisator)? (2)
10.5 Noem TWEE vereistes vir ʼn katalisator om doeltreffend te funksioneer. (2)
10.6 Gee TWEE tipes diesel-partikulêre filters wat in die voertuighandel gebruik
word. (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Hosted by www.ecexams.co.za.
Downloaded from hlayiso.com
18 MEGANIESE TEGNOLOGIE (MOTORKUNDE) (EC/SEPTEMBER 2024)
10.7 FIGUUR 10.7 hieronder toon een van die enjinstelsels wat deur die EBE
beheer word. Beantwoord die volgende vrae.
FIGUUR 10.7
10.7.1 Identifiseer die stelsel wat in FIGUUR 10.7 getoon word. (1)
10.7.2 Benoem die onderdele A‒D. (4)
10.7.3 Wat is die doel van die stelsel wat in FIGUUR 10.7 getoon word? (2)
10.8 Beskryf DRIE hoofdoele van aanpasbare spoedbeheerstelsels. (3)
10.9 FIGUUR 10.9 hieronder toon die rotor van ʼn alternator. Beantwoord die vrae
wat volg.
C
B
A
FIGUUR 10.9
10.9.1 Benoem dele A‒C. (3)
10.9.2 Beskryf TWEE metodes om die afvoerfrekwensie van ʼn alternator te
verhoog. (2)
[32]
TOTAAL: 200
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Hosted by www.ecexams.co.za.
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2024) MEGANIESE TEGNOLOGIE (MOTORKUNDE) 19
FORMULEBLAD VIR MEGANIESE TEGNOLOGIE (MOTORKUNDE)
Krag = m x a waar m = massa
a = versnelling
Arbeid = krag x afstand (F x d)
Krag x afstand
Drywing = tyd
Wringkrag = krag x radius
Indikateursdrywing = P x L x A x N x n
waar P = gemiddelde effektiewe druk
L = slaglengte
A = area van suierkroon
N = aantal kragslae per sekonde
n = aantal silinders
Remdrywing = 2𝜋 N x T
waar N = omwentelinge per sekonde
T = wringkrag
Remdrywing (Prony-rem) = F x 2 x 𝜋 x R x N
waar F = krag
R = remarmlengte
N = revolusies/omwentelinge per sekonde
remdrywing
Meganiese doeltreffendheid = indikateursdrywing x 100
slagvolume + vry volume
Kompressieverhouding = vry volume
𝜋 x D2 𝑆𝑉
vry volume = 𝐾𝑉−1
Waar slagvolume = xL
4
waar L = slaglengte waar D = boordiameter
D = boordiameter I = vry lengte
produk van die aaantal tande op die gedrewe ratte
Ratverhouding = produk van die aantal tande op die dryfratte
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Hosted by www.ecexams.co.za.
Study this subject
Recommended for this subject
_Afrikaans_hlayiso.com_--aadd113c-5a3b-4f4d-a4c4-3a80cd86f882/v1-fd2ca7edf910eab03a55/card.webp)
Memorandum
Mechanical Technology Grade 12 Eastern Cape Prelim 2024 Memo
%20GR12%20MEMO%20SEPT2024_Afrikaans_hlayiso.com_--2f874dd1-8c03-49a9-8c70-41ac528693d0/v1-55f44edf9664bf65cf74/card.webp)
Memorandum
Mechanical Technology Grade 12 Eastern Cape Prelim 2024 Memo
%20MG%20Afr--03c703c8-8125-4d5a-a124-37013b381c7a/v1-02788e8df50b92af342d/card.webp)
Memorandum
Mechanical Technology Grade 12 NSC June 2024 Memo (Afr)
%20MG%20Afr--552ebeca-d294-4c37-b3fb-cded79fa438f/v1-b698b76db92c8affef7e/card.webp)
Memorandum
Mechanical Technology Grade 12 NSC June 2024 Memo (Afr)

Question paper
Mechanical Technology Grade 12 Eastern Cape Mock 2020 QP
%20QP%20SEPT%202018_Afrikaans_hlayiso.com_--605f9186-b7d4-4097-9164-d0ec93617dc4/v1-11c7be1f296a6fed80b7/card.webp)
Question paper
Mechanical Technology Grade 12 Automotive 2018 QP (Afr)
More from Grade 12 Mechanical Technology

Annual teaching plan
Gr 12 Weld Met ATP 2023 24
%20MG%20Eng--ed5ab6d3-088f-425c-ade8-86186a031594/v1-3e0bd44f4bc86cf3bb1d/card.webp)
Memorandum
Mechanical Technology Grade 12 November 2024 NSC Memo (Eng)

Memorandum
Mechanical Technology Grade 12 Eastern Cape Mock 2023 Memo
%20Eng_hlayiso.com_--c6bfa7b8-3601-4a11-9be4-55ee65e4011f/v1-9d13a7f3c527010dcc3e/card.webp)
Question paper
Mechanical Technology Grade 12 NSC June 2023 QP (Eng)
%20Afr_hlayiso.com_--ec5f897b-937f-4bae-aad9-e566a280b360/v1-dc585f964de15535a656/card.webp)
Question paper
Mechanical Technology Grade 12 NSC November 2023 QP (Afr)
%20Afr_hlayiso.com_--b8922567-d93f-4dcd-9279-3b4c4bd034b9/v1-6eb9f80a85cca840cc81/card.webp)
Question paper