Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE
SENIORSERTIFIKAAT
GRAAD 12
SEPTEMBER 2024
MEGANIESE TEGNOLOGIE: MOTORKUNDE
NASIENRIGLYN
PUNTE: 200
Hierdie nasienriglyn bestaan uit 12 bladsye.
Hosted by www.ecexams.co.za.
Skip to contentAll 2024 papers 
%20MEMO%20SEPT%202018_Afrikaans_hlayiso.com_--7f4dc60c-5288-4a1e-b8b0-d1750f26c19f/v1-8c4fd157b15dbe2fd703/card.webp)

%20QP%20SEPT%202018_Afrikaans_hlayiso.com_--605f9186-b7d4-4097-9164-d0ec93617dc4/v1-11c7be1f296a6fed80b7/card.webp)
%20GR12%20QP%20SEPT2018_Afrikaans_hlayiso.com_--f267a2fe-bb93-4858-93e7-70d27c2f390f/v1-60c224a1f4f80b992ccd/card.webp)
%20GR12%20QP%20SEPT%202018_Afrikaans_hlayiso.com_--c1024fd4-200a-4d46-9c99-f73e378081f6/v1-33d87fafab028045bbcf/card.webp)
View all
%20Eng--5d2e2bd0-b02f-4218-849f-e7933bc6c4d1/v1-2dba8a1dc6758c98b205/card.webp)
%20Afr--1e7205e4-aef1-4cc4-afdf-aac93562ae67/v1-094abcfa5c3eff1cb995/card.webp)
%20Afr_hlayiso.com_--7d638feb-7218-4b3c-9f4c-ce95803d6e4f/v1-e8a08d94a30d7d50ccd0/card.webp)
%20Eng_hlayiso.com_--1523a16f-2012-4f13-a922-86cbb5900666/v1-5068227f3cbbba17b78f/card.webp)
%20Afr_hlayiso.com_--8d31d25d-e192-4aa9-b448-efab233391a1/v1-28cf2259fca9bcde2f63/card.webp)
Mechanical Technology Grade 12 Eastern Cape Prelim 2024 Memo
Grade 12 Mechanical Technology memorandum from the Eastern Cape Prelim Exam 2024 (Afrikaans), 12 pages. Read online or download the free PDF.
Mechanical Technology · Grade 12 · Eastern Cape Prelim Exam · 2024 · Afrikaans. Memorandum, 12 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Mechanical Technology
- Grade
- Grade 12
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2024
- Exam period
- Eastern Cape Prelim Exam
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 12
- File size
- 667.0 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 12
This exam
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
2 MEGANIESE TEGNOLOGIE (MOTORKUNDE) (EC/SEPTEMBER 2024)
VRAAG 1: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE (GENERIES)
1.1 B (1)
1.2 A (1)
1.3 C (1)
1.4 C (1)
1.5 A (1)
1.6 D (1)
[6]
VRAAG 2: VEILIGHEID (GENERIES)
2.1 Gassilinder veiligheidsvoorsorgmaatreëls:
• Stoor en gebruik gassilinders altyd in ʼn regop posisie.
• Moet nooit silinders bo-op mekaar pak nie.
• Moenie op silinders slaan of aan dit werk nie.
• Moet nooit toelaat dat silinders val nie.
• Geen olie of ghries moet in aanraking met gassilinders of passtukke kom nie.
• Hou die klep op die gassilinder vir beskerming. (Enige 2 x 1) (2)
2.2 Werkgewers se verantwoordelikheid rakende veiligheid:
• Verskaf en hou ʼn veilige stelsel van werk, werkomgewing, toerusting en
gereedskap in stand.
• Om enige gevaar of potensiële gevaar uit te skakel of te verminder.
• Vervaardig, hanteer, stoor en vervoer goedere veilig.
• Om te verseker dat elke person voldoen aan die vereistes van hierdie Wet.
• Om ʼn person wat opgelei is en die outoriteit het om te verseker dat
werknemers voorsorgmaatreëls volg, aan te stel. (Enige 2 x 1) (2)
2.3 Veiligheidsmaatreëls voordat ʼn hoekslyper aangeskakel word:
• Maak seker dat daar geen krake of kerfies in die skyf is nie.
• Maak seker daar is geen vlambare materiale naby is nie.
• Maak seker die veiligheidskerm of skutte is in plek.
• Dra geskikte PBT veral oogbeskerming. (Enige 2 x 1) (2)
2.4 Sweisskerm:
• Om jou oë teen strale of vonke te beskerm.
• Om jou oë teen hitte te beskerm.
• Om te kan sien waar om te sweis. (Enige 2 x 1) (2)
2.5 Nadele van proses uitleg:
• Produksie is nie altyd deurlopend nie.
• Vervoerkoste tussen prosesafdelings kan hoog wees.
• Bykomende tyd word aan toetsing en uitsortering bestee, soos die produk na
die onderskeie afdelings beweeg.
• Skade aan breekbare goedere as gevolg van ekstra hantering.
(Enige 2 x 1) (2)
[10]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Hosted by www.ecexams.co.za.
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2024) MEGANIESE TEGNOLOGIE (MOTORKUNDE) 3
VRAAG 3: MATERIALE (GENERIES)
3.1 Redes vir die sny vanaf die ongemerkte ent:
• Merke word nie verlore nie
• Om die materiaal maklik te identifiseer (Enige 1 x 1) (1)
3.2 Hitte-behandelingsprosesse eienskappe:
PROSES EIENSKAP
3.2.1 Verharding Uiterse hardheid, maksimum treksterkte en bros
3.2.2 Tempering Taai, hard
3.2.3 Uitgloeiing Sag, rekbaar, lae treksterke
3.2.4 Normalisering Taaier en masjineerbaar (4)
3.3 Hitte-behandelingsproses stappe:
• Verhit die metaal stadig tot ʼn temperatuur onder kritiese temperatuur.
• Week dit teen daardie temperatuur vir ʼn tydperk.
• Blus/Afkoeling in ʼn geskikte blusmedium van metaal teen ʼn sekere tempo by
kamertemperatuur. (3)
3.4 Blusmedia:
• Water
• Pekel
• Olie (3)
3.5 Tipe toetsing:
3.5.1 Vyltoets (1)
3.5.2 Vonktoets (1)
3.5.3 Buigtoets (1)
[14]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Hosted by www.ecexams.co.za.
Downloaded from hlayiso.com
4 MEGANIESE TEGNOLOGIE (MOTORKUNDE) (EC/SEPTEMBER 2024)
VRAAG 4: MEERVOUDIGEKEUSIGE-VRAE (SPESIFIEK)
4.1 A (1)
4.2 B (1)
4.3 C (1)
4.4 D (1)
4.5 B (1)
4.6 A (1)
4.7 A (1)
4.8 C (1)
4.9 B (1)
4.10 B (1)
4.11 D (1)
4.12 A (1)
4.13 A (1)
4.14 A (1)
[14]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Hosted by www.ecexams.co.za.
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2024) MEGANIESE TEGNOLOGIE (MOTORKUNDE) 5
VRAAG 5: GEREEDSKAP EN TOERUSTING (SPESIFIEK)
5.1 Silinderlekkasietoetser diagram:
5.1.1 Lekkasietoetser (1)
5.1.2 Byskrifte: A – Ontlasklep
B – Meter
C – Saamgepersde lugslang
D – Lugslang met vonkproppasstuk (4)
5.1.3 Doel van die silinderlekkasietoetser:
• Om die persentasie gaslekkasie wat uit die silinderlek te bepaal.
• Om die area van lekkasie uit die silinder te bepaal. (2)
5.2 Verwysing na die gasanaliseerder:
5.2.1 Om die gasse wat uit die uitlaatpyp van ʼn motorvoertuig te analiseer
en om die persentasie van daardie gasse te bepaal. (2)
5.2.2 Gasse ge-analiseer:
• Koostofmonoksied (CO)
• Koostofdioksied (CO2 )
• Koolwaterstof (HC)
• Suurstof (O2 ) en materiedeeltjies
• Swaeldioksied (SO2 )
• Stikstofoksied (NOX ) (Enige 4 x 1) (4)
5.3 Opstel prosedure vir die kompressietoetser:
• Verwyder die brandstofpomp en brandstofinspuitingsekerings. Ontkoppel die
hoofdraad na die spoel en vonkpropdrade en verwyder die vonkproppe.
• Draai die skroefdraadent van die kompressiemeter in die vonkpropgat.
• Skakel die ontsteking aan, trap die versneller en draai die enjin vier
omwentelings. Indien die lesing nie stabiel is nie, draai die enjin ten minste
tien omwentelings. Doen dieselfde met al die silinders.
• Merk die druklesing vir elke silinder. (4)
5.4 Doel van elke gegewe gereedskapstuk:
5.4.1 Borrelvloeimeter word gebruik om die nasporing, wielvlug en
krinkspilhellingshoeke te meet. (2)
5.4.2 Wielbalanseerder word gebruik om wiele staties en dinamies te
balanseer. (2)
5.4.3 Draaiskywe maak dit moontlik om die voorwiel 20º binnetoe te draai
en die borrelvloeimeter op nul te stel, en dan die wiele 20º uit te draai
om die nasporing na te gaan. (2)
[23]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Hosted by www.ecexams.co.za.
Downloaded from hlayiso.com
6 MEGANIESE TEGNOLOGIE (MOTORKUNDE) (EC/SEPTEMBER 2024)
VRAAG 6: ENJINS (SPESIFIEK)
6.1 Funksie van krukas:
6.1.1 Die funksie van die krukas is om die wederkerige beweging van die suier
om te skakel na ʼn draaibeweging. (2)
6.1.2 Benoem:
A – Krukneus/trillingsdempermontuur
B – Hoofastap-oliegang
C – Hoofastap
D – Hoofastap oliegaatjie of Krukpen oliegaatjie
E – Vliegwielmontering/flens
F – Teenwigte/krukweb
G – Krukpentappe (7)
6.1.3 Faktore wat ontstekingsorde bepaal:
• Die posisie van die krukke op die krukas.
• Die rangskikking van die nokke op die nokas. (2)
6.2 Verduideliking van elke ingeboude eienskappe:
6.2.1 Koppelstange en suiers word so lig as moontlik gehou om wederkerige
massa en krag te verminder. (2)
6.2.2 Vliegwiele word sorgvuldig gebalanseer, en word gewoonlik aan die
krukasflens in slegs een posisie aangepas. (2)
6.2.3 Trillingsdempers word gewoonlik aan die voorent van die krukas
aangepas om enige enjintrillings uit te stryk. (2)
6.3 Reaksies gebaseer op enjin-aanjaers:
6.3.1 Turboaanjaer (1)
6.3.2 Byskrifte:
A – Uitlaatgasinlaat
B – Stuwer-luguitlaat/kompressor luguitlaat/lugpompuitlaat
C – Stuwerhuls/kompressorhuls
D – Turbinehuls
E – Uitlaatgasuitlaat (5)
6.4 Verduideliking van turboaanjaer terme:
6.4.1 Sloerwerking is die vertraging tussen die trap van die versnellerpedaal en
die gevoel dat die turbo inskop. (2)
6.4.2 Aanjaging verwys na die toename in spruitstukdruk wat deur die turbo-
aanjaer in die inlaatspruitstuk opgewek word. (2)
6.5 Voordele van dubbelaanjaging:
• Uitstekende brandstofekonomie.
• Verlaagde sloerwerking teen lae opm.
• Verhoogde drywing oor die hele kragband, met hoë wringkrag teen alle opm
beskikbaar. (Enige 1 x 1) (1)
[28]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Hosted by www.ecexams.co.za.
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2024) MEGANIESE TEGNOLOGIE (MOTORKUNDE) 7
VRAAG 7: KRAGTE (SPESIFIEK)
7.1 Kompressieverhouding van ʼn enjin is die verwantskap tussen die totale volume
van ʼn silinder wanneer die suier by ODP is tot die volume van die lading in
die silinder wanneer die suier by BDP is. (2)
7.2 Werk verrig = Krag x afstand beweeg
=mxgxh
= 560 x 10 x 20
= 112 000 J
= 112 kJ (3)
7.3 Reaksies gebasseer op enjinsilinder:
7.3.1 Benoem:
A – Boor diameter
B – Slaglengte (2)
𝜋𝜋 𝐷𝐷 2
7.3.2 Slagvolume = 𝑥𝑥 𝐿𝐿
4
𝜋𝜋(11)2
= 𝑥𝑥 12
4
1140,40 OR 1140,398 cm3 (4)
7.4 Metodes om kompressieverhouding van ʼn enjin te verhoog:
• Verwyder stelplaatjies tussen krukas en silinderblok.
• Pa dunner pakstukke tussen silinderblok en silinderkop.
• Masjineer die metaal van die silinderkop af.
• Skil metaal van silinderblok af.
• Pas suiers met geskikte hoër krone.
• Pas krukas met langer slag of met langer koppelstanger.
• Vergroot die boring van silinders. (Enige 4 x 1) (4)
7.5 Gemiddelde effektiewe druk is die gemiddelde drukking wat op die suierkroon
ontwikkel word deur verbranding gedurende diekragslag. (2)
7.6 Aangegewe vermoë berekeninge:
𝜋𝜋 𝐷𝐷2 𝜋𝜋 (0.09)2
7.6.1 Oppervlak van suier-kroon = = = 0,006362 OF
4 4
0,006361725 m2
4200
Getal kragslae per sekonde = = 35 r/s
2 𝑥𝑥 60𝑠𝑠
Aangegewe vermoë = P x L x A x N x n
= 1 200 x 0,086 x 0,006362 x 35 x 4
= 91,92 OF 91,91 kW (7)
7.6.2 Remkrag = 2 𝜋𝜋 N T
4200
= 2 x 𝜋𝜋 x x 180
60𝑠𝑠
= 79 168,13 W
= 79,17 kW (3)
𝐵𝐵𝐵𝐵 𝑋𝑋 100 79,17 𝑋𝑋 100
7.6.3 Meganiese doeltreffendheid = = = 86,13 %
𝐼𝐼𝐼𝐼 91,92 (2)
[32]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Hosted by www.ecexams.co.za.
Downloaded from hlayiso.com
8 MEGANIESE TEGNOLOGIE (MOTORKUNDE) (EC/SEPTEMBER 2024)
VRAAG 8: INSTANDHOUDING (SPESIFIEK)
8.1 Veiligheidsvereistes terwyl ʼn verkoelingstelseldruktoets opgestel word:
• ʼn Druktoets word gebruik om lekkasies gou op te spoor. Moenie meer druk op
die stelsel plaas as wat deur die vervaardiger aangedui is nie.
• Lug teen lae druk word deur die verkoeler se vulopening geforseer, dit maak
gewoonlik dat die koelmiddel uit die lek stroom of drup.
• Moenie die verkoelerdop oopmaak terwyl die enjin warm is nie. Jy kan brand.
• Die druk word deur die handbediende lugpomp toegepas, wat een van die
algemeenste koelsteltoetstoestelle is.
• Moenie die pomp laat val nie, jy kan dit beskadig.
• Moenie meer druk op die verkoelerdop toepas wanneer jy dit toets nie, want jy
kan dalk die klep in die dop beskadig. (Enige 4 x 1) (4)
8.2 Oorsake van defekte: (2)
8.2.1 Kompressieringe is gesluit. (1)
8.2.2 Inlaatklep sluit nie behoorlik nie. (1)
8.2.3 Geblaasde silinderkop pakking/ gekraakte enjinblok. (1)
8.3 Reaksies gebaseer op die gas analiseerder:
DEFEKTE MOONTLIKE REGSTELLENDE
OORSAKE MAATREëLS
8.3.1 Lae koolstofmonoksied • Normale lesing vir • Alle stelsels
-lesing (CO). CO. werksaam volgens
toleransie.
8.3.2 Lae koolstofdioksied- • Brandstofmengsel • Verstel
lesing (𝐶𝐶𝐶𝐶2). óf te ryk óf te brandstofmengsel.
swak. • Kontroleer en herstel
• Uitlaatstelsel lek. uitlaatstelsellek-
(Enige EEN) kasies
(Enige EEN)
8.3.3 Hoë koolwaterstof- • Uitermatige • Verstel
lesing (HC). onverbrande brandstofmengsel.
brandstof weens • Kontroleer en herstel
onvolledige tydstelling.
verbranding. • Kontroleer en herstel
• Foutiewe vakuumlekkasies.
tydstelling. • Kontroleer en herstel
• Vakuumlekkasie. lugbestuurstelsel.
• Foutiewe (Enige EEN)
lugbestuurstelsel
(Enige EEN)
(3 x 2) (6)
8.4 Vervaardiger spesifikasies vir olie druk toetsing:
• Olie druk as enjin luier.
• Olie druk as enjin koud is.
• Olie druk as enjin warm is.
• Olie druk op hoë revolusies/omwentelings. (4)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Hosted by www.ecexams.co.za.
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2024) MEGANIESE TEGNOLOGIE (MOTORKUNDE) 9
8.5 Oorsake van lae brandstof druk:
• Foutiewe brandstofpomp
• Verstopte of geblokkeerde brandstoffilter
• Gekraakte of verstopte brandstoflyne
• Verstopte pompinlaatsif
• Lae spanning na brandstofpomp
• Stukkende of onklaar brandstofdrukreëlaar
• Stukkende brandstofpomprelê
• Leë brandstoftenk (Enige 4 x 1) (4)
8.6 Vervaardiger spesifikasies vir brandstoftoets:
• Brandstofdruk voor die pomp
• Brandstofdruk voor en na die inspuiterpomp
• Brandstofdruk wanneer die enjin luier
• Brandstofdruk teen hoë omwentelings (Enige 2 x 1) (2)
[23]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Hosted by www.ecexams.co.za.
Downloaded from hlayiso.com
10 MEGANIESE TEGNOLOGIE (MOTORKUNDE) (EC/SEPTEMBER 2024)
VRAAG 9: STELSELS EN BEHEER (OUTOMATIESE RATKAS) (SPESIFIEK)
9.1 Doel van ʼn outomatiese ratkas/transmissiestelsel:
• Om die bestuurder te verlig van koppelaar en verwisseling van ratte.
• Om gladder en makliker bestuur van die voertuig te bevorder. (2)
9.2 Voordele van ʼn outomatiese ratkas/transmissiestelsel:
• Verminder moegheid van die bestuurder.
• Verminder wieltol onder swak padtoestande.
• Die voertuig kan skielik tot stilstand gebring word sonder dat die enjin staak.
• Die stelsel demp alle enjinwringtrillings.
• Dit is makliker om te bestuur. (Enige 1 x 1) (1)
9.3 Metodes om die outomatiese ratkas/transmissiestelsel olie te verkoel:
• Spesiale olieverkoeler langs die enjinverkoeler te plaas.
• Olie te sirkuleer deur ʼn tenk wat onder in die enjinverkoeler ingebou word. (2)
9.4 Hidrouliese suiers beheer die rembande en multiskyf-koppelaars om ratwisseling
moontlik te maak. (2)
9.5 Outomaties ratkas/transmissiestelsel:
9.5.1 Byskrifte:
A – Sonrat as
B – Remband
C – Annulus of kransrat
D – Planeetratdraer
E – Sonrat
F – Planeetrat (6)
9.5.2 Werking van die dubbel-episikliese ratstelsel in lae rat:
• Die turbine-as en die primêre sonratat word deur die voorste
koppelaar gekoppel.
• Die planeetratdraer word deur die agterste remband staties gehou.
• Die agterste koppelaar word ontkoppel en die voorste remband is vry,
wat die sekondêre sonrat vry laat.
• Die aandrywing is van die primêre sonrat na die primêre en tweede
planeetratte wat om hulle eie asse roteer, na die annulus, wat deel
van die uitsetas is.
• Die sekondêre sonrat word ook aangedryf, maar verrig geen
ryfunksie nie. (5)
[18]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Hosted by www.ecexams.co.za.
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2024) MEGANIESE TEGNOLOGIE (MOTORKUNDE) 11
VRAAG 10: STELSELS EN BEHEER (ASSE, STUUR-GEOMETRIE EN
ELEKTRONIKA) (SPESIFIEK)
10.1 Reaksies gebasseer op die diagram:
10.1.1 Byskrifte:
A – Krinkspilhelling
B – Stuuras-middellyn
C ‒ 90º Loodregtelyn OF Afwyking (3)
10.1.2 Krinkspilhelling is die inwaartse kanteling van die bokant van die
krinkspil. (2)
10.2 Eienskappe van ʼn goeie stuurmeganisme:
• Lig en maklik om te beheer
• Vry van trilling en padskokke
• So direk as moontlik sonder om te veel inspanning van voertuigbestuurder
te verg
• Selfsentrerend
• Moet kan werk sonder om te erg deur die aksie van die vering- of
remstelsels beïnvloed te word. (Enige 3 x 1) (3)
10.3 Voorafkontrole op ʼn wiel voor balansering:
• Gaan die wiele na vir kneusings, krake en beskadigde sywande.
• Gaan die wielvelling na vir beskadigde spanrande.
• Soek vir vreemde voorwerpe op die velling en band.
• Banddruk.
• Bandslytasie (Enige 3 x 1) (3)
10.4 Die katalisator sit die besoedelingstowwe in die uitlaatgasse van die enjin in
nie-toksiese stowwe om, en maak dit omgewingsvriendelik. (2)
10.5 Vereistes vir die katalisator/katalitiese omsetter:
• Die omsetter moet by ʼn temperatuur van minstens 250 ºC wees, verkieslik
tussen 400 ºC‒600 ºC.
• Loodvrye petrol moet in ʼn voertuig met ʼn katalisator gebruik word.
• Die ontstekingstelsel moet akkuraat beheer word om ten volle
doeltreffend te wees.
• ʼn Aanhoudende ketsing sal die keramiekmonoliet laat smelt.
• Gebrande enjinolie in die uitlaatgasse sal ook die monoliet vernietig.
• Die lambda-sonderinguitlaatgassensor moet korrek funksioneer.
(Enige 2 x 1) (2)
10.6 Diesel-partikulêre filters:
• Kordïeriet-wandvloeifilters
• Silikoonkarbied-wandvloeifilters
• Keramiekveselfilters
• Metaalvesel-deurvloeifilters (Enige 2 x 1) (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Hosted by www.ecexams.co.za.
Downloaded from hlayiso.com
12 MEGANIESE TEGNOLOGIE (MOTORKUNDE) (EC/SEPTEMBER 2024)
10.7 Enjinbestuurstelsel:
10.7.1 Luginduksiestelsel (1)
10.7.2 Byskrifte:
A – Spruitstuk-absolutedruksensor (SAD) of Massalug-vloeimeter
(MLV)
B – Lugfilter
C – Versnelklepromp
D – Inlaatklep (4)
10.7.3 Die stelsel meet en beheer die lug wat vir ontbranding wat in die
enjinsilinder nodig is. (2)
10.8 Aanpasbare spoedbeheer hoofdoel:
• Om ʼn spoed te handhaaf wat deur die bestuurder gestel is.
• Om hierdie spoed aan te pas en ʼn veilige afstand van die voertuig voor dit te
handhaaf.
• Om ʼn waarskuwing te gee as daar ʼn risiko van botsing is. (3)
10.9 Rotorsamestelling:
10.9.1 Byskrifte:
A – Sleepring
B – Borsels
C – Pool stukke of Noord en Suid pole. (3)
10.9.2 Metodes om die afvoerfrekwensie van die alternator te verhoog:
• Verhoog die draadwindings op die statiese spoel.
• Verhoog die magnetise velde.
• Verhoog die draaifrekwensie waarteen die magnet roteer.
(Enige 2 x 1) (2)
[32]
TOTAAL: 200
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Hosted by www.ecexams.co.za.
Study this subject
Recommended for this subject

Memorandum
Mechanical Technology Grade 12 Eastern Cape Mock 2020 Memo
%20MEMO%20SEPT%202018_Afrikaans_hlayiso.com_--7f4dc60c-5288-4a1e-b8b0-d1750f26c19f/v1-8c4fd157b15dbe2fd703/card.webp)
Memorandum
Mechanical Technology Grade 12 Automotive 2018 Memo (Afr)

Question paper
Mechanical Technology Grade 12 Eastern Cape Mock 2020 QP
%20QP%20SEPT%202018_Afrikaans_hlayiso.com_--605f9186-b7d4-4097-9164-d0ec93617dc4/v1-11c7be1f296a6fed80b7/card.webp)
Question paper
Mechanical Technology Grade 12 Automotive 2018 QP (Afr)
%20GR12%20QP%20SEPT2018_Afrikaans_hlayiso.com_--f267a2fe-bb93-4858-93e7-70d27c2f390f/v1-60c224a1f4f80b992ccd/card.webp)
Question paper
Mechanical Technology Grade 12 Fitting And Machining 2018 QP
%20GR12%20QP%20SEPT%202018_Afrikaans_hlayiso.com_--c1024fd4-200a-4d46-9c99-f73e378081f6/v1-33d87fafab028045bbcf/card.webp)
Question paper
Mechanical Technology Grade 12 2018 QP (Afr)
More from Grade 12 Mechanical Technology

Annual teaching plan
Gr 12 Weld Met ATP 2023 24
%20Eng--5d2e2bd0-b02f-4218-849f-e7933bc6c4d1/v1-2dba8a1dc6758c98b205/card.webp)
Question paper
Mechanical Technology Grade 12 November 2024 NSC QP (Eng)
%20Afr--1e7205e4-aef1-4cc4-afdf-aac93562ae67/v1-094abcfa5c3eff1cb995/card.webp)
Question paper
Mechanical Technology Grade 12 November 2024 NSC QP (Afr)
%20Afr_hlayiso.com_--7d638feb-7218-4b3c-9f4c-ce95803d6e4f/v1-e8a08d94a30d7d50ccd0/card.webp)
Question paper
Mechanical Technology Grade 12 NSC June 2023 QP (Afr)
%20Eng_hlayiso.com_--1523a16f-2012-4f13-a922-86cbb5900666/v1-5068227f3cbbba17b78f/card.webp)
Question paper
Mechanical Technology Grade 12 NSC June 2023 QP (Eng)
%20Afr_hlayiso.com_--8d31d25d-e192-4aa9-b448-efab233391a1/v1-28cf2259fca9bcde2f63/card.webp)
Question paper