Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 12
SEPTEMBER 2018
MEGANIESE TEGNOLOGIE: SWEIS- EN
METAALWERK
NASIENRIGLYN
PUNTE: 200
Hierdie nasienriglyn bestaan uit 16 bladsye.
Skip to contentAll 2018 papers %20GR12%20MEMO%20SEPT2018_Afr_hlayiso.com_--d74666de-06b9-446d-98ca-94cade40ab22/v1-552c877c5172d3a1c8a5/card.webp)
%20GR12%20MEMO%20SEPT%202018_English_hlayiso.com_--1b0b4dd6-b53e-485d-9068-6f378eb8c9f3/v1-7320b22b5b5eecec97b6/card.webp)
%20GR12%20QP%20SEPT%202018_Afrikaans_hlayiso.com_--c1024fd4-200a-4d46-9c99-f73e378081f6/v1-33d87fafab028045bbcf/card.webp)
%20MEMO%20SEPT%202018_Eng%20D_hlayiso.com_--755d4907-fba9-478a-9a6d-cded15048da7/v1-868d7b898ccf0664f121/card.webp)
%20MEMO%20SEPT%202018_Afr%20D_hlayiso.com_--3f2fad2e-2e8e-494d-b250-7a3f03f1b1e3/v1-95685df1efadb707fb28/card.webp)
%20MEMO%20SEPT%202018_Afrikaans_hlayiso.com_--7f4dc60c-5288-4a1e-b8b0-d1750f26c19f/v1-8c4fd157b15dbe2fd703/card.webp)
View all
%20Eng--5d2e2bd0-b02f-4218-849f-e7933bc6c4d1/v1-2dba8a1dc6758c98b205/card.webp)
%20Afr--1e7205e4-aef1-4cc4-afdf-aac93562ae67/v1-094abcfa5c3eff1cb995/card.webp)
%20MG%20Afr--552ebeca-d294-4c37-b3fb-cded79fa438f/v1-b698b76db92c8affef7e/card.webp)
%20Eng--10859467-be3e-41fb-aee0-b797c385437d/v1-986e8982bfb6b966a34d/card.webp)

Mechanical Technology Grade 12 2018 Memo (Afr)
Grade 12 Mechanical Technology memorandum from the Welding And Metal Work 2018 (Afrikaans), 16 pages. Read online or download the free PDF.
Mechanical Technology · Grade 12 · Welding and Metal Work · 2018. Memorandum, 16 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Mechanical Technology
- Grade
- Grade 12
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2018
- Exam period
- Welding And Metal Work
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 16
- File size
- 368.2 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 16
This exam
Welding and Metal Work 2018
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
2 MEGANIESE TEGNOLOGIE (SWEIS- EN METAALWERK) (EC/SEPTEMBER 2018)
VRAAG 1: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE (GENERIES)
1.1 D9 (1)
1.2 C9 (1)
1.3 D9 (1)
1.4 D9 (1)
1.5 D9 (1)
1.6 B9 (1)
[6]
VRAAG 2: VEILIGHEID (GENERIES)
2.1 Onveilige toestande:
x Werk teen onveilige spoed. 3
x Slyp sonder skermbril. 3
x Roekeloosheid en speel in die werkswinkel. 3
x Verspil vloeistof op die vloer. 3
x Smeer/skoonmaak van bewegende dele.
x Los klere dra naby bewegende dele.
x Slyp aan die kant van die slypwiel. (Enige 4 x 1) (4)
2.2 Assessering van noodhulpsituasie:
x Omgewingswaarneming. 3
x Sigbare tekens en simptome. 3
x Aanwysers tot diagnose.
x Belangrike funksies.
x Stop ernstige bloeding.
x Onmiddellike behandeling van hartstilstand. (Enige 2 x 1) (2)
2.3.1 Voordele van produkuitleg:
x Hantering van material is beperk tot ʼn minimum 3
x Tydsduur van vervaardigingsiklus word verminder
x Produksiebeheer is byna outomaties.
x Groter gebruik van ongeskoolde arbeid is moontlik.
x Minder totale inspeksie word benodig.
x Minder totale vloeroppervlakte is benodig per produksie-eenheid.
(Enige 2 x 1) (2)
2.3.2 Voordele van prosesuitleg van masjiene:
x Hoë masjiengebruik omdat meer as een produk vervaardig word.3
x Beter toesig as gevolg van die subverdeling van prosesse. 3
x Minder steurings in die vloei van werk wanneer masjiene foutief
raak. 3
x Verlaag toerustingkoste weens die feit dat een masjien meer as
een produk kan vervaardig. 3
x Beter beheer oor totale vervaardigingskoste. 3
x Meer buigsaamheid in die produksieproses. 3 (Enige 2 x 1) (2)
[10]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2018) MEGANIESE TEGNOLOGIE (SWEIS- EN METAALWERK) 3
VRAAG 3: MATERIAAL (GENERIES)
3.1 Doel van dopverharding:
Die doel is om ʼn harde laag oor ʼn taai kern te lewer. 33 (2)
3.2 Faktore van hardheid:
x Werkstukgrootte 3
x Afkoeltempo 3
x Koolstofinhoud 3 (3)
3.3 Vier soorte afkoelmediums:
x Water en sout (‘brine’) 3
x Kraanwater 3
x Soutvloeistof 3
x Gesmelte lood 3
x Oplosbare olie en water
x Olie 3 (Enige 4) (4)
3.4 Redes vir verharde staal om getemper te word:
Om brosheid te verminder 3 en om die werkstuk ʼn meer fynkorrelrige struktuur
te gee 3 (2)
3.5 Toets op materiaal:
Tipe toets Sagte staal Hoëspoed staal Gietyster
Klanktoets Medium metaalagtige Lae ring klank 3 Dowwe klank 3
klank 3 (3)
[14]
VRAAG 4: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE (SPESIFIEK)
4.1 D9 (1)
4.2 C9 (1)
4.3 B9 (1)
4.4 D9 (1)
4.5 A9 (1)
4.6 C9 (1)
4.7 B9 (1)
4.8 B9 (1)
4.9 A9 (1)
4.10 B9 (1)
4.11 D9 (1)
4.12 D9 (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
4 MEGANIESE TEGNOLOGIE (SWEIS- EN METAALWERK) (EC/SEPTEMBER 2018)
4.13 B9 (1)
4.14 D9 (1)
[14]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2018) MEGANIESE TEGNOLOGIE (SWEIS- EN METAALWERK) 5
VRAAG 5: TERMINOLOGIE (MAATVORMS, ROL EN BUIGINGS) (SPESIFIEK)
5.1 Voordele van tralielêer:
Tralielêers is gewoonlik baie stewig 3 en gee goeie krag vir
gewigverhoudings oor lang spanne. 3 (2)
5.2 Berekening op basketbalhoepel:
Gemiddelde Ø = Buite Ø – Staafdikte
Gemiddelde Ø = Binne Ø + Plaatdikte
Gemiddelde Ø = 380 + 16 mm
= 396 mm
Gemiddelde omtrek = ߨൈ݈݃݁݉݅݀݀݁݀݁ߠ3
= ߨൈ͵ͻ3
= 1 244,23 3
= 1 244 mm 3 (4)
5.3 Sweissimbool:
3
3 (2)
5.4 Maatsolder:
Dit is ʼn baie belangrike deel van ʼn strukturele werkswinkel, 3 gewoonlik weg
van die hoofwerkswinkel waar stilte en beter liggeriewe beskikbaar is. 3 (2)
5.5 Doel van kaplat:
Om die dakbedekkings te ondersteun 33 (2)
5.6 Sketse van verskillende maatvorms:
5.6.1 Flensmaatvorms
333 (3)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
6 MEGANIESE TEGNOLOGIE (SWEIS- EN METAALWERK) (EC/SEPTEMBER 2018)
5.6.2 Strookmaatvorms
333 (3)
5.6.3 Ribmaatvorms
333 (3)
5.7 Basiese beginsels van afmerkwerk:
x Meet akkuraat 3
x Wys alle besonderhede 3
x Krasmerke moet duidelik sigbaar wees
x Gebruik ʼn prikpons om lyne duideliker en permanent te maak
(Enige 2 x 1) (2)
[23]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2018) MEGANIESE TEGNOLOGIE (SWEIS- EN METAALWERK) 7
VRAAG 6: GEREEDSKAP EN TOERUSTING (SPESIFIEK)
6.1 6.1.1 Bankslyper
Funksie:
Dit word gebruik om growwe kante van voorwerpe te verwyder 3 en om
voorwerpe kleiner te slyp, en om voorwerpe te fatsoeneer. (2)
6.1.2 Kraggedrewe guillotine
Funksie:
Om plate te sny 3 (2)
6.1.3 Kragsaag 3
Funksie:
Dit word gebruik om groot dele van metaal rofweg te sny voordat dit verder
verwerk of gebruik word in die vervaardiging. 3 (2)
6.1.4 Voetstukboorpers 3
Funksie:
Gebruik om ʼn wye verskeidenheid materiale te boor, insluitend
ysterhoudende en nie-ysterhoudende metale en saamgestelde plastiek. 3 (2)
6.1.5 Hidrouliese pers 3
Funksie:
Om komponente, soos laers of busse, in meganiese toestelle te installeer
of te verwyder 3 (2)
6.1.6 Oksi-asetileen toerusting 3
Funksie:
Om gassweis of snywerk te aktiveer met behulp van die oksi-asetileen
vlam. 3 (2)
6.2 Boorgroottes:
6.2.1 8 mm 6, 8 mm moet geboor word 3 (1)
6.2.2 10 mm 8, 5 mm moet geboor word 3 (1)
6.3 Kragsaag
Die lem is gespan in die raam en sny in ʼn voor- en agteruitwaartse beweging wat
soortgelyk is aan dié van ʼn ystersaag. 3 (1)
6.4 Tipe roller
Piramiede buigrolle 3 (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
8 MEGANIESE TEGNOLOGIE (SWEIS- EN METAALWERK) (EC/SEPTEMBER 2018)
6.5 Snybeperkings van plasmasnyers:
Vlamsnyers kan tot 38 mm dik sny 3
Rekenaarbeheerde vlamsnyers kan tot 150 mm dik plate sny 3 (2)
[18]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2018) MEGANIESE TEGNOLOGIE (SWEIS- EN METAALWERK) 9
VRAAG 7: KRAGTE (SPESIFIEK)
7.1 7.1.1 RR: RL X 8 = (10 x 2) + (6 x 5) 3
= 20 + 30
= 50 3
RL = 6,25 N 3
RL: RR X 8 = (6 x 3) + (10 x 6) 3
= 18 + 60
= 78 3
RR = 9,75 N 3 (6)
10 N
B
6N
C
G
A
H
F
E
2000 2000 4000
RL D RR
FIGUUR 7.1
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
10 MEGANIESE TEGNOLOGIE (SWEIS- EN METAALWERK) (EC/SEPTEMBER 2018)
7.1.2
3 3
3
3
3
3
3 3
3
3
(10)
7.2 Definisies:
Vormverandering: Is die verhouding tussen die verandering in lengte en die
oorspronklike lengte en word as ʼn konstante uitgedruk. 33 (2)
Spanning: Dit is ʼn eksterne krag wat op ʼn voorwerp toegepas word. Krag per
eenheidsarea. 33 (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2018) MEGANIESE TEGNOLOGIE (SWEIS- EN METAALWERK) 11
7.3 ௗ
Spanning = 3
ଵయ
= రఱరఱ 33
భబల
ଵయ ଵల
= 3
ସହସହ
ଵవ
= 3
ଶଶହ
= 29 629 629,63 Pa 3
OF
= 29,63 MPa
ௌேேூேீ
E = 3
ைோொோோோூேீ
ଶଽଶଽଶଽǡଷ
= 3
ଵହଵవ
Vormverandering = 1,975308 x ͳͲିଷ 3
ாோோோூேீூோேீ்ா
Vormverandering = 3
ைைோௌோைேூாாேீ்ா
= 1,975308 x ͳͲିସ X 2 m 3
Verandering in Lengte = 3,95 x ͳͲିସ3
= 0,395 mm 3 (13)
[33]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
12 MEGANIESE TEGNOLOGIE (SWEIS- EN METAALWERK) (EC/SEPTEMBER 2018)
VRAAG 8: HEGTINGSMETODES (SPESIFIEK)
8.1 Nie-destruktiewe toetse:
x Kleurvloeistof deurdringingtoets 3
x X-straal toets 3
x Ultrasoniese toets 3 (3)
8.2 Kerfbreektoets (‘nick-break test’):
x Sny deur die middel van die sweislas met ʼn ystersaag. 3
x Sny moet ongeveer 6,5 mm diep wees. 3
x Plaas die steekproef op twee staalstutte. 3
x Gebruik ʼn sleehamer om die monster te breek deur dit te slaan in die sone
waar jy die saagsnitte gemaak het. 3
x Die sweismetaal wat in die breek blootgestel word, moet heeltemal gesmelt
wees en moet vry wees van slakinsluiting en geen gasholtes groter as 1,6 mm
bevat nie. 3
x Daar moet nie meer as een porie of gassak per vierkante sentimeter wees nie. (5)
8.3 Faktore van ʼn goeie boogsweis:
x Die oppervlaktoestand 3
x Die beweegsnelheid 3
x Die sweisstroom 3
x Die boogspanning 3
x Die hoek van die vlamsnyer/elektode/skudplaat (Enige 4 x 1) (4)
8.4 Sweisdefekte:
x Onvolledige indringing/penetrasie 3
x Gebrek aan samesmelting 3
x Poreusheid 3
x Ondersnyding 3
x Vervorming/Verdraaiing
x Krake
x Spatsel
x Slakinsluiting (Enige 4 x 1) (4)
8.5 Metodes om spanning te verminder:
Klopwerk. 3
Beheerde verwarming, gevolg deur gekontroleerde verkoeling. 3 (2)
8.6 Sweisspatsel:
Dit is die klein druppels van gesmelte materiaal wat by of naby die sweisboog
ontwikkel word. 33
Dit word algemeen beskou as ʼn lastigheid en is ʼn kritieke faktor om te oorweeg
wanneer ʼn aanwending ontwikkel word. (2)
8.7 Rede vir spatsel:
ʼn Versteuring in die gesmelte sweispoel tydens die oordrag van die draad in die
sweislas, 3 waar die spanning te laag is of die stroomsterkte te hoog is. 3 (2)
8.8 Oksi-asetileen sagtestaal vlam:
Neutrale vlam. 3 (1)
[23]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2018) MEGANIESE TEGNOLOGIE (SWEIS- EN METAALWERK) 13
VRAAG 9: HEGTINGSMETODES (SPANNING EN VERVORMING) (SPESIFIEK)
9.1
333 (9)
333
333
9.2 Tipe krake:
x HAS (Hitte-invloedskring) krake 3
x Senterlyn krake.3
x Krater krake 3
x Dwars krake 3 (4)
9.3 Kriteria vir vrybuigtoets:
Dit meet buigbaarheid/rekbaarheid van die sweisdeposito en die hitte-
invloedsring-area langs die sweislas. 3
Dit word gebruik om die persentasie verlenging van die sweismetaal te
bepaal. 3 (2)
9.4 Voordele van vloeibare kleurstof oor X-straal of ultra-soniese toets:
x Goed vir ysterhoudende en nie-ysterhoudende metale 3
x Lae koste 3
x Maklik om aan te wend en te interpreteer 3
x Minimale opleiding benodig (Enige 3 x 1) (3)
[18]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
14 MEGANIESE TEGNOLOGIE (SWEIS- EN METAALWERK) (EC/SEPTEMBER 2018)
VRAAG 10: INSTANDHOUDING (SPESIFIEK)
10.1 Resultate van ʼn gebrek aan smering:
Oorlading 3
Wrywing 3 (2)
10.2 Definisie van wrywing:
Vryf van een deel 3 teen ʼn ander 3 (2)
10.3 Oorlading:
Oormatige laste op masjienonderdele 3
Om ʼn masjien teen ʼn hoër koers te dryf as waarvoor dit ontwerp is 3 (2)
10.4 Gevolge van oorlading van ʼn guillotine:
Die sny van plate met oormatige dikte of hardheid sal beide die lem- 3 en
hidrouliese stelsel beskadig, wat tot duur skade sou lei 3 (2)
[8]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2018) MEGANIESE TEGNOLOGIE (SWEIS- EN METAALWERK) 15
VRAAG 11: TERMINOLOGIE (ONTWIKKELING) (SPESIFIEK)
11.1
11.1.1 A – B : (1 – 2) =
ଷ
3
ଵଶ
ͻͶǡʹ
= ͳʹ 3
= 7,85 3 (3)
11.1.2 (A – 1) : X – 1 = ඥሺ ݔെ ܴሻଶ ݄ଶ 3
= ඥሺͶͷ െ ͳͷሻଶ ͷͲଶ 3
= 73,65 3 (3)
11.1.3 (1 – a) = ඥሺ͵ǡͷଶ ͵ʹଶ ͷͲଶ )33
= 70,2 33 (4)
11.1.4 2–a = ඥሺͶͷ െ ͳͷͲ͵ݏܥ + (45 – 15 Sin ͵Ͳ + ͷͲଶ )3
= ඥሺ͵ʹଶ + ͵ǡͷଶ + ͷͲଶ )3
= ඥͶͻ͵Ͳǡʹͷ 3
= 70,2 3 (4)
11.1.5 a - 3 = ඥሺͶͷ െ ͳͷͲ͵ݏܥ + (45 – 15 Sin ͵Ͳ + ͷͲଶ )3
= ඥሺ͵ʹଶ + ͵ǡͷଶ + ͷͲଶ ) 3
= ඥͶͻ͵Ͳǡʹͷ 3
= 70,2 3 (4)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
16 MEGANIESE TEGNOLOGIE (SWEIS- EN METAALWERK) (EC/SEPTEMBER 2018)
3 3
3 3
3 3
3
3 3 3 3
3 3
3
3
(15)
[33]
TOTAAL: 200
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Study this subject
Recommended for this subject
%20GR12%20MEMO%20SEPT2018_Afr_hlayiso.com_--d74666de-06b9-446d-98ca-94cade40ab22/v1-552c877c5172d3a1c8a5/card.webp)
Memorandum
Mechanical Technology Grade 12 2018 Memo (Afr)
%20GR12%20MEMO%20SEPT%202018_English_hlayiso.com_--1b0b4dd6-b53e-485d-9068-6f378eb8c9f3/v1-7320b22b5b5eecec97b6/card.webp)
Memorandum
Mechanical Technology Grade 12 2018 Memo (Eng)
%20GR12%20QP%20SEPT%202018_Afrikaans_hlayiso.com_--c1024fd4-200a-4d46-9c99-f73e378081f6/v1-33d87fafab028045bbcf/card.webp)
Question paper
Mechanical Technology Grade 12 2018 QP (Afr)
%20MEMO%20SEPT%202018_Eng%20D_hlayiso.com_--755d4907-fba9-478a-9a6d-cded15048da7/v1-868d7b898ccf0664f121/card.webp)
Memorandum
Mechanical Technology Grade 12 Automotive 2018 Memo (Eng)
%20MEMO%20SEPT%202018_Afr%20D_hlayiso.com_--3f2fad2e-2e8e-494d-b250-7a3f03f1b1e3/v1-95685df1efadb707fb28/card.webp)
Memorandum
Mechanical Technology Grade 12 Automotive 2018 Memo (Afr)
%20MEMO%20SEPT%202018_Afrikaans_hlayiso.com_--7f4dc60c-5288-4a1e-b8b0-d1750f26c19f/v1-8c4fd157b15dbe2fd703/card.webp)
Memorandum
Mechanical Technology Grade 12 Automotive 2018 Memo (Afr)
More from Grade 12 Mechanical Technology

Annual teaching plan
Gr 12 Weld Met ATP 2023 24
%20Eng--5d2e2bd0-b02f-4218-849f-e7933bc6c4d1/v1-2dba8a1dc6758c98b205/card.webp)
Question paper
Mechanical Technology Grade 12 November 2024 NSC QP (Eng)
%20Afr--1e7205e4-aef1-4cc4-afdf-aac93562ae67/v1-094abcfa5c3eff1cb995/card.webp)
Question paper
Mechanical Technology Grade 12 November 2024 NSC QP (Afr)
%20MG%20Afr--552ebeca-d294-4c37-b3fb-cded79fa438f/v1-b698b76db92c8affef7e/card.webp)
Memorandum
Mechanical Technology Grade 12 NSC June 2024 Memo (Afr)
%20Eng--10859467-be3e-41fb-aee0-b797c385437d/v1-986e8982bfb6b966a34d/card.webp)
Question paper
Mechanical Technology Grade 12 NSC June 2024 QP (Eng)

Memorandum