NATIONALE
SENIORSERTIFIKAAT
GRAAD 12
SEPTEMBER 2023
MEGANIESE TEGNOLOGIE: MOTORKUNDE
NASIENRIGLYN
PUNTE: 200
Hierdie nasienriglyn bestaan uit 12 bladsye.
Skip to contentAll 2023 papers 

%20MEMO%20SEPT%202018_Afrikaans_hlayiso.com_--7f4dc60c-5288-4a1e-b8b0-d1750f26c19f/v1-8c4fd157b15dbe2fd703/card.webp)



View all
%20Eng--5d2e2bd0-b02f-4218-849f-e7933bc6c4d1/v1-2dba8a1dc6758c98b205/card.webp)
%20Afr--1e7205e4-aef1-4cc4-afdf-aac93562ae67/v1-094abcfa5c3eff1cb995/card.webp)
%20Afr_hlayiso.com_--7d638feb-7218-4b3c-9f4c-ce95803d6e4f/v1-e8a08d94a30d7d50ccd0/card.webp)
%20Eng_hlayiso.com_--1523a16f-2012-4f13-a922-86cbb5900666/v1-5068227f3cbbba17b78f/card.webp)
%20Afr_hlayiso.com_--8d31d25d-e192-4aa9-b448-efab233391a1/v1-28cf2259fca9bcde2f63/card.webp)
Mechanical Technology Grade 12 Eastern Cape Mock 2023 Memo
Grade 12 Mechanical Technology memorandum from the Eastern Cape Mock Exam 2023 (Afrikaans), 12 pages. Read online or download the free PDF.
Mechanical Technology · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2023 · Afrikaans. Memorandum, 12 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Mechanical Technology
- Grade
- Grade 12
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2023
- Exam period
- Eastern Cape Mock Exam
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 12
- File size
- 482.5 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 12
This exam
Document textSearch extracted text and jump to a page.
2 MEGANIESE TEGNOLOGIE (MOTORKUNDE) (EC/SEPTEMBER 2023)
VRAAG 1: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE (GENERIES)
1.1 C (1)
1.2 D (1)
1.3 C (1)
1.4 C (1)
1.5 A (1)
1.6 B (6 x 1) (1)
[6]
VRAAG 2: VEILIGHEID (GENERIES)
2.1 Boogsweis veiligheidsvoorsorgmaatreëls:
• Dra die korrekte PBT
• Maak seker dat die elektrodehouer goed geïsoleer is
• Die omgewing moet vry van water en brandbare materiale wees
• Verseker dat die omgewing goed geventileerd is (Enige 3 x 1) (3)
2.2 Staanboormasjien veiligheidsvoorsorgmaatreël:
• Dra korrekte PBT
• Maak seker alle skermers in plek is
• Klamp die werkstuk veilig.
• Gebruik die korrekte boorpunt.
• Moenie verstellings maak terwyl die masjien in werking is nie.
• Gebruik die korrekte spoed
• Moenie skaafsels met hand verwyder nie (Enige 2 x 1) (2)
2.3 Handguillotine se maksimum snydikte is 1,20 mm. ✓ (1)
2.4 2.4.1 Voordele van produkuitleg:
• Hantering van material word tot ʼn minimum beperk ✓
• Tydsduur van vervaardigingssiklus is minder
• Produksiebeheer is bykans outomaties
• Groter gebruik van ongeskoolde arbeid is moontlik
• Minder totale inspeksie is nodig
• Minder vloerruimte per produksie-eenheid is nodig (Enige 2 x 1) (2)
2.4.2 Voordele van prosesuitleg:
• Hoë masjiengebruik omdat meer as een produk geproduseer word.
• Beter toesig as gevolg van verdeling van prosesse.
• Minder steuring in die vloei van werk wanneer masjiene foutief is.
• Laer toerustingskoste, aangesien een masjien meer as een produk
kan produseer.
• Beter beheer van totale vervaardingingskoste.
• Meer buigsaamheid in die vervaardigingsproses. (Enige 2 x 1) (2)
[10]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/SEPTEMBER 2023) MEGANIESE TEGNOLOGIE (MOTORKUNDE) 3
VRAAG 3: MATERIAAL (GENERIES)
3.1 Doel van dopverharding:
• Om ʼn harde dop oor die taai kern voort te bring. (2)
3.2 Gebruik van hoë koolstofstaal vir dopverharding:
• Die hardheid sal die kern van die staal binnedring. (1)
3.3 Faktore van hardheid:
• Werkstukgrootte ✓
• Blustempo ✓
• Koolstof-inhoud ✓ (3)
3.4 Tipes blusmiddels:
• Water en sout (pekel/brine) ✓
• Kraanwater ✓
• Vloeibare soutwater ✓
• Gesmelte lood ✓
• Oplosbare olie en water ✓
• Olie ✓ (Enige 3 x 1) (3)
3.5 Kleurkodering van ingenieursmateriaal:
• Om die tipe materiale sowel as die koolstofinhoud van die staal te
identifiseer (3)
3.6 Tipe toetsing:
3.6.1 • Vyltoets
• Masjieneringstoets (Enige 1 x 1) (1)
3.6.2 • Klanktoets
• Vonktoets (Enige 1 x 1) (1)
3.6.3 • Buigtoets (1)
3.7 Masjien vir vonktoets:
• Staanslyper (1)
[14]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
4 MEGANIESE TEGNOLOGIE (MOTORKUNDE) (EC/SEPTEMBER 2023)
VRAAG 4: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE (SPESIFIEK)
4.1 D✓ (1)
4.2 C✓ (1)
4.3 A✓ (1)
4.4 B✓ (1)
4.5 B✓ (1)
4.6 C✓ (1)
4.7 C✓ (1)
4.8 A✓ (1)
4.9 D✓ (1)
4.10 C✓ (1)
4.11 B✓ (1)
4.12 A✓ (1)
4.13 C✓ (1)
4.14 D✓ (1)
[14]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/SEPTEMBER 2023) MEGANIESE TEGNOLOGIE (MOTORKUNDE) 5
VRAAG 5: GEREEDSKAP (SPESIFIEK)
5.1 Veiligheidsmaatreëls vir ʼn emissiegasontleder:
• Die inlaatslang moet op geen wyse beperk wees nie. ✓
• Die slangverbindings moet lugdig wees. ✓
• Die klep op die kondensor moet in die horisontale posisie (geslote) wees. ✓
• Die voertuig moet geen uitlaat lekke hê nie. ✓
• Kondensaat moet gereeld uit die slange met saamgeperste lug uitgeblaas
word. ✓
• Die slange moet van die ontleder ontkoppel word, anders sal die pomp
beskadig word. ✓
• Die kondensor moet na elke toets afgetap word. ✓
• Wanneer die papierfilter liggrys word, moet dit omgeruil word. ✓
• Die brandstoffilter op die kondensorstaander moet gereeld omgeruil word. ✓
(Enige 2 x 1) (2)
5.2 Doel van ʼn diagnostiese skandeerder:
Skandeer alle stelsels op die voertuig ✓ en maak verstellings op verskillende
sensors. ✓ (2)
5.3 Opstel prosedure van ʼn diagnostiese skandeerder:
• Prop die skandeerder by die ABD-II-skandeerder onder die instrumentpaneel
in. ✓
• Draai die sleutel, maar moenie die enjin aanskakel nie. ✓
• Volg die instruksies op die skerm en vul die nodige inligting in. ✓ (3)
5.4 Wielsporingstoerusting:
5.4.1 Die borrelvloeimeter word gebruik om die nasporing, wielvlug en
krinkspilhellingshoek van ʼn voertuig te toets. ✓✓ (2)
5.4.2 Die draaiskyf maak dit moontlik om die voorwiel na die vereiste hoek te
draai wanneer ʼn naspoorlesing geneem word. ✓✓ (2)
5.5 Prosedure om die krinkspilhelling aan regtekant te lees:
• Sluit die remme ✓
• Maak seker die wiele is reguit vorentoe en die draaiskyf is op nul ✓
• Maak borrel-D waterpas ✓
• Draai die wiel 20º na regs ✓
• Maak borrel-D waterpas ✓
• Stel die KPH-skaal aan die linkerkant op nul ✓
• Draai die wiel 40º na links ✓
• Stel die borrel-D op nul ✓
• Lees die KPH op die regterkantse skaal in grade ✓ (9 x 1) (9)
5.6 Doel van die wielbalanseerder:
• Om die wiele van ʼn voertuig vir statiese balans ✓ en dinamiese balans te
balanseer. ✓ (2)
5.7 Voordeel van die gebruik van kaart-tipe kompressie:
Die resultaat word op die kaart gedruk wat as bewys van die verslag dien. ✓ (1)
[23]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
6 MEGANIESE TEGNOLOGIE (MOTORKUNDE) (EC/SEPTEMBER 2023)
VRAAG 6: ENJINS (SPESIFIEK)
6.1 Funksies van die krukas:
• Is om die heen-en-weer-beweging van die suier in ʼn draaibeweging om te
sit. ✓
• Die krukas dryf die nokas en steun of dra die vliegwiel, en dryf indirek die
oliepomp,en waterpomp. ✓
• Dit dra primêre krag van winkrag na die suier oor vir ʼn effektiewe kragslag wat
die enjin aan die gang sit. ✓ (Enige 2 x 1) (2)
6.2 Oorsake van krukas trillings:
• Dit is die aksie op die as van ongebalanseerde kragte op die as. ✓
• Dit is die torsie of wringeffek van die kragslae op die krukas. ✓ (2)
6.3 Eienskappe om enjinbalans te verbeter:
• Webbe word verleng en geboor om balansmassastukke te vorm by punte wat
regoor die koppelstange is. ✓
• Koppelstange en suiers word so lig as moontlik gehou. ✓
• Die vliegwiel word sorgvuldig gepas en gebalanseer, en word aan die
krukasflens aangebring. ✓
• Trillingsdempers word aan die voorent van die krukas aangebring om enige
enjintrillings uit te stryk. ✓ (4)
6.4 Faktore wat ontstekingsorde bepaal:
• Die posisie van die krukke op die krukas. ✓
• Die rangskikking van die nokke op die nokas. ✓ (2)
6.5 Prosedure om die ontstekingsorde te bepaal as geen spesifikasie
beskikbaar is nie:
• Verwyder die klepdeksel en bepaal watter die inlaatkleppe en water die
uitlaatkleppe is ✓
• Roteer die enjin in die rigting waarin dit loop ✓
• Let op die orde waarin een stel kleppe, (inlaat of uitlaat), werk ✓
• Dit sal die orde gee waarin die inlaatslag of uitlaatslag geskied ✓
• Die kragslae gebeur in dieelfde orde ✓ (5)
6.6 6.6.1 Turboaanjaers ✓ (1)
6.6.2 A – Luginlaat ✓
B – Turbinehuis ✓
C – Turbinewiel (uitlaat) ✓
D – Uitlaatinlaat ✓
E – Kompressorlugafvoer ✓
F – Kompressor turbinewiel ✓ (6)
6.6.3 Skakel uitlaatenergie om na roterende beweging. ✓ (1)
6.6.4 Pomp lug in die inlaatspruitstuk. ✓ (1)
6.6.5 Om enjinkrag te verhoog ✓ en brandstofverbruik te verbeter. ✓ (2)
6.6.6 Dit is ʼn toename in spruitstukdruk wat deur die turboaanjaer in die
inlaatspruitstuk gegenereer word ✓ wat groter as die atmosferiese druk
is. ✓ (2)
[28]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/SEPTEMBER 2023) MEGANIESE TEGNOLOGIE (MOTORKUNDE) 7
VRAAG 7: KRAGTE (SPESIFIEK)
7.1 7.1.1 Slagvolume:
Dit is die volume tussen die ODP ✓ en die BDP in ʼn silinder. ✓ (2)
7.1.2 Vry volume:
Dit is die volume van die ruimte bokant die kroon van die suier, ✓
wanneer die suier by die boonste dooiepunt (BDP) is. ✓ (2)
7.1.3 Kompressieverhouding:
Dit is die verwantskap tussen die totale volume van ʼn silinder wanneer
die suier by die onderste dooiepunt (ODP) is ✓ tot die volume van die
lading in die silinder wanneer die suier by BDP is. ✓ (2)
7.1.4 Meganiese doeltreffendheid:
Die verhouding tussen die enjin drywing ✓ en die remkrag by die
dryfas. ✓ (2)
7.2 Metodes om kompressieverhouding te verhoog:
• Bring ʼn dunner pakstukke tussen die silinderblok en silinderkop aan ✓
• Masjineer metaal van silinderkop af ✓
• Skil metaal van silinderblok af ✓
• Pas suier met geskikte hoёr krone ✓
• Pas krukas met langer slag met geskikte koppelstanger ✓
• Vergroot boring van silinders ✓ (Enige 4 x 1) (4)
7.3 Slagvolume:
𝜋𝑑2
SV = xL ✓
4
𝜋 x 8,62
SV = x 8,2 ✓
4
= 476,32 cm3 ✓ (3)
Kompressieverhouding:
SV+ VV
KV = ✓
VV
476,32 + 56
KV = ✓
56
= 9,5 : 1 ✓ (3)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
8 MEGANIESE TEGNOLOGIE (MOTORKUNDE) (EC/SEPTEMBER 2023)
7.4 7.4.1 Aangegewe vermoë:
P= 1 200 000 Pa ✓
80
L = 1 000 = 0,080 m ✓
𝜋𝑑2
A= 4
𝜋0.0962
= ✓
4
= 7,24 x 10-3 m2 ✓
4 800
N = 60 x 2
= 40 r/s ✓
n = 4 silinders
Aangegewe vermoë = PLANn ✓
= 1 200 000 x 0,08 x 7,24 x 10-3 x 40 x 4 ✓
= 111 206,4 W
= 111,21 KW ✓ (8)
7.4.2 Remkrag = 2πNT
3 600
N = 60 ✓
= 60 r/s ✓
RK = 2 x π x 60 x 260 ✓
= 98017,69 W
= 98,02 KW ✓ (4)
7.4.3 RK
Meganiese doeltreffendheid = x 100%
AV
98,02
= x 100% ✓
111,21
= 88,14% ✓ (2)
[32]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/SEPTEMBER 2023) MEGANIESE TEGNOLOGIE (MOTORKUNDE) 9
VRAAG 8: INSTANDHOUDING (SPESIFIEK)
8.1 Uitlaatgasse:
• Koolwaterstof ✓
• Koolstofmonoksied ✓
• Koolstofdioksied ✓
• Stikstofoksied ✓
• Swaeldioksied ✓ (Enige 3 x 1) (3)
8.2 Moontlike oorsake van hoë suurstoflesings:
• Swak lug-brandstofverhouding ✓
• Ontstekingsprobleme ✓
• Vakuum lekkasies ✓
• Katalitiese omskakelaar werk nie ✓ (Enige 2 x 1) (2)
8.3 8.3.1 Sis geluid van uitlaatspruitstuk dui op verslete uitlaatklep. ✓ (1)
8.3.2 Sis geluid by die oliepen of olievuldop dui op verslete ringe. ✓ (1)
8.4 Brandstofdruktoets spesifikasies:
• Brandstofdruk by enjin luier ✓
• Brandstofdruk wanneer enjin koud is ✓
• Brandstofdruk wanneer enjin warm is ✓
• Brandstofdruk by hoë omwentelings ✓ (4)
8.5 Moontlike oorsake van lae brandstofdruklesings:
• Foutiewe brandstofpomp ✓
• Geblokkeerde of verstopte brandstoffilter ✓
• Gekraakte of verstopte brandstoflyn ✓
• Verstopte pompinlaatsif ✓
• Lae spanning na brandstofpomp ✓
• Stukkende of onklaar brandstofdrukreёlaar ✓
• Stukkende brandstofpomprelê ✓
• Leё brandstoftenk ✓ (Enige 3 x 1) (3)
8.6 8.6.1 Moontlike oorsake van lae oliedruklesing:
• Verstopte oliepompskerm in oliebak ✓
• Verstopte of beperkte oliefilter ✓
• Vuil of besoedelde olie ✓
• Olielekkasies ✓
• Stukkende oliedrukontlasklep ✓
• Verkeerde graad olie. (te dun) ✓
• Te min olie in die oliebak ✓ (Enige 2 x 1) (2)
8.6.2 Moontlike oplossings vir 'n baie hoë oliedruk lesing:
• Vervang olie ✓
• Gebruik die regte graad olie ✓
• Vervang oliefilter ✓
• Knap die enjin op ✓
• Vervang die ontlasklep ✓ (Enige 2 x 1) (2)
8.7 Verkoelingstelseldruktoets:
Om lekkasie in die verkoelingstelsel op te spoor ✓ (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
10 MEGANIESE TEGNOLOGIE (MOTORKUNDE) (EC/SEPTEMBER 2023)
8.8 Verkoelerdopdruktoets prosedure:
• Installeer die dop op ʼn verkoelingstelsel druktoetser ✓
• Pomp nou die toetser op terwyl jy die drukmeter dophou ✓
• Die drukdop behoort lug teen die druk vry te laat wat op die dop gemerk is ✓
• As die lug teen ʼn druk wat baie groter of minder vrygestel word as die
gestempelde druk op die doppie, beteken dit dat die drukdop foutief is ✓ (4)
[23]
VRAAG 9: STELSELS EN BEHEER (OUTOMATIESE RATKAS) (SPESIFIEK)
9.1 Doel van outomatiese transmissie/ratkas op moderne voertuie:
• Dit verlig die bestuurder van die gedurige trap van die koppelaar en
verwisseling van ratte, ✓ en eerder te konsentreer op die bestuur van die
voertuig. (gladder en makliker bestuur) ✓ (2)
9.2 Voordele van outomatiese transmissie:
• Verminder moegheid van voertuigbestuur ✓
• Verseker groot vermindering van wieltol onder swak padtoestande ✓
• Die voertuig kan skielik tot stilstand gebring word sonder dat die enjin staak ✓
• Die stelsel demp alle enjinwringtrillings ✓
• Makliker bestuur kan bereik word, bv. selfparkering. (Enige 2 x 1) (2)
9.3 Werking van die dubbel-episikliese ratstelsel in lae rat:
• Die turbine-as en die primêre sonrat word aan die voor koppelaar gekoppel ✓
• Die planeetratdraer word deur die agterste remband stil gehou ✓
• Die agterste koppelaar is ontkoppel en die voorste remband is vry, wat die
sekondêre sonrat vry laat ✓
• Aandrywing is vanaf die primêre sonrat na die primêre en sekondêre
planeetratte, wat om hul eie as roteer, na die annulus wat deel is van die
uitsetas ✓
• Die sekondêre sonrat word ook aangedryf, maar verrig geen bestuursfunksie
nie ✓ (5 x 1) (5)
9.4 Dubbel-episikliese dryfreeks in lae rat:
A – Agterste remband ✓
B – Uitset-as ✓
C – Primêre sonrat ✓
D – Planeetrat ✓
E – Annulus ✓ (5)
9.5 Metodes om olie in outomatiese transmissie af te koel:
• Deur ʼn spesiale olieverkoeler langs die enjinverkoeler te plaas. ✓
• Olie sirkuleer deur ʼn tenk wat in die onderste verkoelertenk ingebou is. ✓ (2)
9.6 Funksie van hidrouliese suiers in outomatiese transmissie:
• Om die rembande of die multiskyfkoppelaar te beheer ✓ wat die verandering
van een verhouding na ʼn ander moontlik maak. ✓ (2)
[18]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/SEPTEMBER 2023) MEGANIESE TEGNOLOGIE (MOTORKUNDE) 11
VRAAG 10: STELSELS EN BEHEER (ASSE, STUURGEOMETRIE EN
ELEKTRONIKA) (SPESIFIEK)
10.1 Funksies van ʼn stuurmeganisme:
• Dit stel die bestuurder in staat om in beheer te wees van die pad wat die voertuig
neem ✓ en beperk bandslytasie. ✓ (2)
10.2 Eienskappe van ʼn goeie stuurmeganisme:
• Lig en maklik om te beheer ✓
• Vry van trilling en padskokke ✓
• Dit moet so direk as moontlik wees sonder om te veel aandag of inspanning
van die voertuigbestuurder te verg ✓
• Selfsentreerend ✓
• Moet effektief kan werk sonder om te erg deur die aksie van die vering- of
remstelsels beinvloed te word ✓ (Enige 4 x 1) (4)
10.3 Diagram wat verskil tussen toesporing en uitsporing beskryf:
✓✓✓✓ (4)
10.4 Voordele van positiewe wielvlug:
• Makliker stuur ✓
• Beter greep op skuins pad ✓
• Verslete bande is maklik om te identifiseer ✓ (3)
10.5 10.5.1 Doel van krinkspilhelling:
Dit is ontwerp om die voorwiele na ʼn draai, ✓ na die reguit vorentoe-rigting
terug te bring. ✓ (2)
10.5.2 Doel van Ackermann-beginsel:
Dit is ontwerp om ʼn motor in staat te stel om ʼn draai effektief te
navigeer ✓ sonder om te gly. ✓ (2)
10.6 Voorafkontrole op wiele:
• Gaan die wiele vir kneusings, krake en beskadigde sywande na. ✓
• Gaan die wielvellings vir beskadigde spanrande na. ✓
• Soek vir vreemde voorwerpe op die velling en band. ✓ (3)
10.7 Doel van katalisator omsetter:
Die katalisator sit die besoedelingstowwe in die uitlaatgasse van die enjin ✓ in nie-
toksiese stowwe om, en maak dit omgewingsvriendelik. ✓ (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
12 MEGANIESE TEGNOLOGIE (MOTORKUNDE) (EC/SEPTEMBER 2023)
10.8 Vereistes vir katalisator om doeltreffend te funksioneer:
• Loodvrye petrol moet in ʼn voertuig gebruik word. ✓
• Die omsetter moet by ʼn temperatuur van minstens 250 ºC wees. ✓
• Die ontstekingstelsel moet akkuraat beheer word om ten volle
doeltreffend te kan wees. ✓
• Die Lambda-sonderingsuitlaatgassensor moet korrek funksioneer. ✓
• ʼn Aanhoudende ketsing sal die keramiekmonoliet laat smelt. ✓
• Gebrande enjinolie in die uitlaatgasse sal ook die monoliet vernietig. ✓
(Enige 2 x 1) (2)
10.9 10.9.1 Diode
Laat die vloei van stroom slegs in een rigting toe en keer dat dit in
die teenoorgestelde rigting vloei. ✓✓ (2)
10.9.2 Hittedissipeerder
Dit is om die hitte wat in die diode voortgebring word te absorbeer en
dit in die atmosfeer te versprei. ✓✓ (2)
10.9.3 Spanningsreguleerder
Reguleer die vloei van die uitsetstroom van die alternator deur die
sterkte van die magnetiese veld te beheer. ✓✓ (2)
10.10 Funksie van ʼn pomp:
Voer die brandstof vanaf die brandstoftenk na die inspuiter of vergasser teen ʼn
voorafbepaalde druk, ✓ teen ʼn tempo hoër as die maksimum brandstofverbruik
van die enjin. ✓ (2)
10.11 Voordele van elektriese brandstofpomp bo ʼn meganies aangedrewe
brandstofpomp:
• Onmiddellike toevoer van brandstof wanneer die ontstekingskakelaar
aangeskakel word ✓
• Lae werkingsgeraas ✓
• Minder afvoerpulsering van brandstof ✓
• Kompakte en ligte ontwerp ✓
• Kenmerke om die uitlek van brandstof en dampslot te voorkom ✓
(Enige 2 x 1) (2)
[32]
TOTAAL: 200
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Study this subject
Recommended for this subject

Memorandum
Mechanical Technology Grade 12 Eastern Cape Mock 2020 Memo

Question paper
Mechanical Technology Grade 12 Eastern Cape Mock 2020 QP
%20MEMO%20SEPT%202018_Afrikaans_hlayiso.com_--7f4dc60c-5288-4a1e-b8b0-d1750f26c19f/v1-8c4fd157b15dbe2fd703/card.webp)
Memorandum
Mechanical Technology Grade 12 Automotive 2018 Memo (Afr)

Memorandum
Mechanical Technology Grade 12 Eastern Cape Mock 2017 Memo

Memorandum
Mechanical Technology Grade 12 Eastern Cape Mock 2016 Memo

Memorandum
Mechanical Technology Grade 12 Eastern Cape Mock 2015 Memo
More from Grade 12 Mechanical Technology

Annual teaching plan
Gr 12 Weld Met ATP 2023 24
%20Eng--5d2e2bd0-b02f-4218-849f-e7933bc6c4d1/v1-2dba8a1dc6758c98b205/card.webp)
Question paper
Mechanical Technology Grade 12 November 2024 NSC QP (Eng)
%20Afr--1e7205e4-aef1-4cc4-afdf-aac93562ae67/v1-094abcfa5c3eff1cb995/card.webp)
Question paper
Mechanical Technology Grade 12 November 2024 NSC QP (Afr)
%20Afr_hlayiso.com_--7d638feb-7218-4b3c-9f4c-ce95803d6e4f/v1-e8a08d94a30d7d50ccd0/card.webp)
Question paper
Mechanical Technology Grade 12 NSC June 2023 QP (Afr)
%20Eng_hlayiso.com_--1523a16f-2012-4f13-a922-86cbb5900666/v1-5068227f3cbbba17b78f/card.webp)
Question paper
Mechanical Technology Grade 12 NSC June 2023 QP (Eng)
%20Afr_hlayiso.com_--8d31d25d-e192-4aa9-b448-efab233391a1/v1-28cf2259fca9bcde2f63/card.webp)
Question paper