Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 12
SEPTEMBER 2015
MEGANIESE TEGNOLOGIE
MEMORANDUM
PUNTE: 200
Hierdie memorandum bestaan uit 14 bladsye.
Skip to contentAll 2015 papers 




%20GR12%20MEMO%20SEPT2023_English_hlayiso.com_--dfc975c1-e179-4741-8d4f-e3b20c744c7e/v1-c61c66086bf36fcf31e0/card.webp)
View all
%20Eng--5d2e2bd0-b02f-4218-849f-e7933bc6c4d1/v1-2dba8a1dc6758c98b205/card.webp)
%20Afr--1e7205e4-aef1-4cc4-afdf-aac93562ae67/v1-094abcfa5c3eff1cb995/card.webp)
%20MG%20Afr--552ebeca-d294-4c37-b3fb-cded79fa438f/v1-b698b76db92c8affef7e/card.webp)
%20Eng--10859467-be3e-41fb-aee0-b797c385437d/v1-986e8982bfb6b966a34d/card.webp)

Mechanical Technology Grade 12 Eastern Cape Mock 2015 Memo
Grade 12 Mechanical Technology memorandum from the Eastern Cape Mock Exam 2015 (Afrikaans), 14 pages. Read online or download the free PDF.
Mechanical Technology · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2015. Memorandum, 14 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Mechanical Technology
- Grade
- Grade 12
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2015
- Exam period
- Eastern Cape Mock Exam
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 14
- File size
- 320.7 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 14
This exam
Eastern Cape Mock Exam 2015
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
2 MEGANIESE TEGNOLOGIE (EC/SEPTEMBER 2015)
VRAAG 1: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE
1.1 A (1)
1.2 C (1)
1.3 B (1)
1.4 B (1)
1.5 A (1)
1.6 C (1)
1.7 A (1)
1.8 B (1)
1.9 B (1)
1.10 A (1)
1.11 C (1)
1.12 D (1)
1.13 C (1)
1.14 C (1)
1.15 B (1)
1.16 C (1)
1.17 D (1)
1.18 D (1)
1.19 C (1)
1.20 D (1)
[20]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2015) MEGANIESE TEGNOLOGIE 3
VRAAG 2: VEILIGHEID
2.1 Die area rondom die toetser moet afgebaken word.
Slegs een persoon mag binne die afgekampte gebied wees.
Die toetser moet ʼn skermbril dra.
Die hardheidstoetser moet stewig op die werktafel gemonteer word.
(Enige 2 x 1) (2)
2.2 Hou die meter droog.
Hou die meter weg van stof en besoedeling.
Gebruik en stoor die meter teen kamertemperatuur / waar
temperatuur normaal is.
Moenie die meter laat val nie, aangesien dit tot beskadiging kan lei.
(Enige 2 x 1) (2)
2.3 Maak seker dat die trekker die regte een is vir die taak.
Maak seker dat die trekker sterk genoeg is om die laer of rat uit te
trek. (2)
2.4 ʼn Operateur moet opgelei in die veilige gebruik van ʼn
masjien wees.
ʼn Werkplek moet doeltreffend afgeskerm word.
ʼn Operateur moet beskermde toerusting gebruik.
Die insulasie van elektriese kabels moet op standaard wees.
Die draadspoel moet heeltemal geïsoleer wees om kontak met
stroomdraende onderdele te voorkom.
Die argonsilinder moet regop staan gemaak word. (Enige 4 x 1) (4)
[10]
VRAAG 3: GEREEDSKAP
3.1 A − Gasvloeimeter
B − Ononderbroke draadkatrol
C − Sweispistool
D − Afskermingsgassilinder
E − Reëlaar (5)
3.2 Metaaltraegas (‘metaal inert gas’) (1)
3.3 Luister by die vergasser vir ʼn sisklank – die inlaatklep lek.
Luister by die uitlaatpyp vir ʼn sisklank – die uitlaatklep lek.
ʼn Sisklank by die oliepeilstok of die klepdeksel se oliegat − suierringe
is geslyt.
Verwyder die vuldop op die klepdeksel en luister na ʼn sisklank −
ringe is geslyt.
As jy borrels in die verkoeler sien − die silinderkoppakking is
stukkend, of die silinderblok is gekraak. (Enige 4 x 1) (4)
3.4 Om die eienskappe van ʼn spring se spanning of persing te toets. (2)
[12]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
4 MEGANIESE TEGNOLOGIE (EC/SEPTEMBER 2015)
VRAAG 4: MATERIAAL
4.1 Yster en koolstof (2)
4.2 Dit is baie hard en bros. (1)
4.3 A − Eenvormige temperatuurstyging.
B − Eenvormige temperatuurdaling.
C − Eenvormige temperatuurstyging.
D − Eenvormige temperatuurdaling.
E − Temperatuurdaling stop. Verhittingspunt )
F − Temperatuurdaling stop. (Ontverhittingspunt ) (6)
4.4 Deur hul lugverkoelingeienskappe. (1)
4.5 Smeestaal of
Gietstaal (1)
4.6 Dopverharding/oppervlak verharding
Tempering (2)
[13]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2015) MEGANIESE TEGNOLOGIE 5
VRAAG 5: TERMINOLOGIE
5.1 Stel die werkstuk in die senterdraaibank op en draai die deel waarin
die skroefdraad gesny moet word tot by die buite-middellyn van die
skroefdraad.
Stel die saamgestelde beitelslee op 30° na die regterkant en stel die
snybeitel akkuraat in die beitelhouer op.
Raadpleeg die indeksplaat van die snelruilratkas en skuif die
hefbome dienooreenkomstig vir die nodige steek van die
skroefdraad.
Skakel die senterdraaibank aan en stel die snybeitel op raakpunt op
die werkstuk.
Stel die gegradueerde wyserplate van die dwarssleë en
saamgestelde beitelslee op nul.
Beweeg die snybeitel ʼn kort afstand van daardie punt af weg, sodat
dit vry van die eindpunt van die werkstuk kan wees. Voer die
saamgestelde beitelslee 0,05 mm inwaarts.
Met die senterdraaibank wat roteer, laat die halfmoere op die korrekte
lyn van die draadsnydingswyserplaat inkam, terwyl jy die eerste snit
van die skroefdraad aan die gang sit.
Trek aan die einde van die snyproses die snybeitel vinnig terug en
maak die halfmoerhefboom vry.
Bring die senterdraaibank tot stilstand en gaan die skroefdraadsteek
met ʼn skroefdraadsteekmeter na.
Herhaal die snyproses met daaropvolgende snitte totdat die vereiste
diepte bereik word en die skroefdraad voltooi is. (9)
5.2 5.2.1 Bereken die eenvoudige indeksering:
Vir eenvoudige indeksering maak gebruik van N = 86 soos gegee.
Indeksering =
=
Geen volle draaie en 20 gate in ʼn 43-gatsirkel. (2)
5.2.2 Bereken die ratwissels vir die verdeelkop:
Ratverhouding = (N − n) x
Gebruik 86 dele soos gegee as ʼn wenk.
Ratverhouding = (86 – 85) x
= 1 x
=
Geen volle draaie en 20 gate in ʼn 43-gatsirkel. (5)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
6 MEGANIESE TEGNOLOGIE (EC/SEPTEMBER 2015)
5.3 Dit is die freeswerking van teenoorgestelde kante van ʼn werkstuk op
dieselfde tyd met twee sy- en vlakbeitels wat met die korrekte
spasie op die draspil van die freesmasjien gestel is. (4)
5.4 Groepfreeswerk. Dit is die gebruik van vele freesbeitels op een spil om
die oppervlak te verkry met die verwagte profiel, of om die vlak en
kante van die werkstuk gesamentlik te frees.
ʼn Kombinasie van freessnyers mag gesamentlik vir gewone en
kantfreeswerk gebruik word. (4)
5.5 Getal draaie
Daar sal geen draaie wees nie en 20 gate in ʼn 57-gatsirkel. (2)
5.6 Wurm-as
Wurmrat/ -wiel
Indeksplaat
Krukhandvatsel (4)
[30]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2015) MEGANIESE TEGNOLOGIE 7
VRAAG 6: HEGTINGSMETODES
6.1 Die motor industrie
Die vervaardigingsindustrie (1)
6.2 Poreusheid (1)
6.3 Gelykstroom (GS) (1)
6.4 Gebruik ʼn ystersaag om deur die middel van die sweislas te sny, so
ongeveer 6,5 mm diep.
Plaas nou die monster met die saagkepe op twee staalstutte en
gebruik ʼn hamer om die monster te breek deur op die plekke met die
saagkepe te slaan.
Die sweismetaal wat in die breek ontbloot word, behoort volledig
gesmelt te wees en behoort nie enige slakinsluitings of gasholtes van
meer as 1,6 mm te hê nie.
Daar hoort ook nie meer as een porie of gasholte per vierkante
sentimeter te wees nie. (4)
6.5 Die kleurstofindringingsmiddel word op die skoon oppervlak gespuit,
wat getoets moet word.
Die vloeistof word toegelaat om deur die proefstuk vir ʼn kort rukkie te
dring.
Die oormatige kleurstof word met ʼn skoonmaakmiddel (oplosmiddel).
verwyder
Die oppervlak word dan gewas met water en toegelaat om droog te
word.
Sodra die oppervlak droog is, word ʼn ontwikkelingstof daarop gespuit
om die kleur in die kleurdeurdringingmiddel wat by enige krake of
pengate ingeloop het, uit te bring.
Indien die kleurdeurdringingmiddel nie sigbaar is nie, beteken dit dan
dat die sweislas goed is.
OF
Die fluoresseervloeistof word op die toetsoppervlak gespuit wat
getoets word.
Na ʼn kort rukkie word die oormatige vloeistof met ʼn skoonmaakmiddel
verwyder en die oppervlak word dan gewas en drooggemaak.
ʼn Swartligbron (ultravioletlig) word dan op die oppervlak gegooi.
Die areas waar die fluoresseervloeistof deurgedring het, sal duidelik
onder die ultravioletlig sigbaar wees. (6)
6.6 6.6.1 Onvolledige penetrasie: Oorsake
Foutiewe las
Sweisspoed te vinnig
Onvoldoende sweisstroom of grootte van gasspuitstuk
Sweis elektrode of sweisstaaf te groot (Enige 2 x 1) (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
8 MEGANIESE TEGNOLOGIE (EC/SEPTEMBER 2015)
6.6.2 Insnyding: Oorsake
Wisselstroom te hoog of gasspuitstuk te groot
Inkorrekte hantering/bewerking
Booglengte te lank
Sweisspoed te vinnig (Enige 2 x 1) (2)
6.6.3 Slakinsluiting: Oorsake
Die las-ontwerp raak nouer
Hoë viskositeit van gesmelte metaal
Vinnige afkoeling
Sweistemperatuur te laag (Enige 2 x 1) (2)
6.7 A − Gasskerm
B − Gansnek
C − Draad
D − Sneller (4)
6.8 Mengsel van argon en O2
Tirrell (Enige 1 x 1) (1)
6.9 Om poreusheid te voorkom en om die sweislas teen atmosferiese
besmetting te beskerm. (1)
[25]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2015) MEGANIESE TEGNOLOGIE 9
VRAAG 7: KRAGTE
7.1 7.1.1 Diameter:
Spanning =
204 x 06 =
AREA =
= 0,00049
D = 0,0249 mm (4)
7.1.2 Youngse Modulus =
Vervorming =
Vervorming =
Vervorming = 0,000971 (3)
7.1.3 Verandering in lengte:
Vervorming =
Verandering in lengte = Vervorming x Oorspronklike lengte
= 0,000971 x 110
= 0,1068 (3)
7.1.4 Tipe Spanning:
Drukspanning (1)
7.1.5 Invloed:
Die pen sou korter word
Nuwe lengte = 109,89 mm (2)
7.1.6 Geelkoper
Geelkoper = sagter
Verandering in lengte sou groter wees.
Die pen sal nog korter raak. (3)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
10 MEGANIESE TEGNOLOGIE (EC/SEPTEMBER 2015)
7.2 KRAG/SPANNING
X: 75 Cos 45° 53,03 Y: 75 Sin 45° 53,03
40 Cos 60° -20 40 Sin 60° 34,64
80 Cos 30° -36,25 80 Sin 60° -69,28
X= -36,25 Y= 18,39
X- Komponente: 75 Cos 45° − 40 Cos 60° − 80 Cos 30°
= - 36,25 N
Y-Komponente: 75 Sin 45° + 40 Sin 60° − 80 Sin 60°
= 18,39 N
R² = X² + Y²
= -36,25² + 18,39²
R = 40,6 N (6)
7.3 7.3.1 RL: (RR x 12) = (4 x 4) + (18 x 5,5) + (3 x 9)
= 16 + 99 + 27
RR =
RR = 11,83 N
RR: (RL x 12) = (3 x 3 ) + (18 x 6,5) + (4 x 8)
= 9 + 117 + 32
RL =
RL = 13,17 N (4)
7.3.2 BMA: (13,17 x 4) = 52,68 N
BMB: (13,17 x 7) – (4x 3) = 80,19 N
BMC: (13,17 x 9) – (4 x 5) – (18 x 3 x 3,5) = 35,53 N (4)
[30]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2015) MEGANIESE TEGNOLOGIE 11
VRAAG 8: INSTANDHOUDING
8.1 Eienskappe van ʼn goeie smeerolie:
Oksidasiebestand
Korrosiebestand
Skuimbestand
Koolstofbestand (4)
8.2 Vorming van suur of lakvernis mag met die verbranding van
brandstof oorbly.
Dit verloor die viskositeit na ʼn ruk as gevolg van hitte.
Metaaldele in olie weens metaal op metaal kontak. (3)
8.3 Snyvloeistowwe behoort op die snywerktuig aangewend te word
sodat dit alle vlakke kan bereik wat afgekoel moet word.
Die snyvloeistof word teruggevoer deur ʼn pomp in die masjien se
spatbak en oliebak en daarna terug na die beweegbare spuit. (3)
8.4 Om krag oor te dra in die koppelomsitter.
Dien as ʼn hidrouliese vloeistof − om hidrostatiese energie oor te
dra om verskillende onderdele te laat beweeg.
OF
Dien as ʼn warmte-oordragmedium. − Help om die warmte/hitte oor
te dra van binne na buite die transmissiestelsel om dit sodoende te
help afkoel.
Dien as smeermiddel − vir ratte en laers. (4)
8.5 Uiterste druk (‘Extreme pressure’) ratolie. (1)
[15]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
12 MEGANIESE TEGNOLOGIE (EC/SEPTEMBER 2015)
VRAAG 9: STELSELS EN BEHEER
9.1 9.1.1 Bandaandrywing:
Bereken die massa van die band.
Massa per meter = Area x Lengte x Digtheid
= (Dikte x wydte ) x Lengte x Digtheid
= (0,01 x 0,165) x 1 x (0,75 x )
= 1 650 x 750
= 1,24 kg/m (3)
9.1.2 Bereken die band spoed:
( )
Band spoed =
( )
= of
=
= 40,4 m/s (3)
9.1.3 Bereken die drywing om die band te dryf.
Drywing =
Maar T = F x r
= 350 N x 0,133
= 46,55 Nm
Drywing =
=
= 8,746 kW (4)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2015) MEGANIESE TEGNOLOGIE 13
9.2 9.2.1 Bereken die diameter van Suier A:
Eerstens moet die volume van silinder B bereken word.
= Area B x Slaglengte van B
= = x
( )
= x 0,012
= 35,84 x mᶾ
Maar =
=
x 0,04 = 35,84 x
=
= 0,00896
= 89,6
= Diameter of A
=
= = √
= 0,106 m of 106 mm (9)
9.2.2 Bereken die druk wat op Suier A toegepas word.
Druk op A =
=
= 66 964,28 Pa
= 66,97 kPa (2)
9.2.3 Bereken die druk wat op Suier B toegepas word:
Let wel: Druk op A = Druk op B
=
=
= 66,97 x x
= 66,97 x x 29,8 x
= 2 000,13 N
= 2 kN (4)
[25]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
14 MEGANIESE TEGNOLOGIE (EC/SEPTEMBER 2015)
VRAAG 10: TURBINES
10.1 Reaksie-turbines
Impulsturbines (2)
10.2 Niekondenseer-(teendruk)-turbines (1)
10.3 Dit gebruik ʼn isentropiese proses, waar die entropie van die stoom
wat by die turbine ingaan gelykstaande is aan die entropie van die
stoom wat die turbine verlaat.
Die binnekant van die turbine het verskeie bladstelle of bakke.
Een stel stilstaande blaaie is aan die omhulsel en een stel
draaiblaaie aan die as verbind.
Ten einde turbine-rendement tot ʼn maksimum uit te bou, word die
stoom toegelaat om uit te sit en word arbeid sodoende in ʼn aantal
trappe gegenereer.
Gekenmerk deur hoe energie daaruit verkry word en staan as
impuls- of reaksie-turbines bekend. (5)
10.4 Vloeiende water word gerig na die lemme van ʼn turbine-wiel, waar
krag op die lemme uitgeoefen word.
Omdat die wiel draai, werk die krag oor ʼn afstand.
Energie word dan van die watervloei na die turbine oorgedra. (3)
10.5 Dit is ʼn dinamiese kompressor waarin lug of gas deur meganiese
werking of stuiwers saamgepers word, en die stuiwers draai
weens die kinetiese beweging van lug, en verleen so snelheid en
druk aan die vloeimedium. (2)
10.6 Die grootste voordeel is beter perdekraglewering. (1)
10.7 A − Kompreesorbehuising
B − Turbinebehuising
C − Turbine-uitlaatgasuitlaat
D − Turbine-wiel
E − Turbine-uitlaatgasinlaat
F − Kompressorlugontlaaier (6)
[20]
TOTAAL: 200
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Study this subject
Recommended for this subject

Question paper
Mechanical Technology Grade 12 Eastern Cape Mock 2015 QP

Question paper
Mechanical Technology Grade 12 Eastern Cape Mock 2015 QP

Memorandum
Mechanical Technology Grade 12 NSC November 2015 Memo (Afr)

Memorandum
Mechanical Technology Grade 12 Eastern Cape Mock 2023 Memo

Memorandum
Mechanical Technology Grade 12 Eastern Cape Mock 2023 Memo
%20GR12%20MEMO%20SEPT2023_English_hlayiso.com_--dfc975c1-e179-4741-8d4f-e3b20c744c7e/v1-c61c66086bf36fcf31e0/card.webp)
Memorandum
Mechanical Technology Grade 12 Eastern Cape Mock 2023 Memo
More from Grade 12 Mechanical Technology

Annual teaching plan
Gr 12 Weld Met ATP 2023 24
%20Eng--5d2e2bd0-b02f-4218-849f-e7933bc6c4d1/v1-2dba8a1dc6758c98b205/card.webp)
Question paper
Mechanical Technology Grade 12 November 2024 NSC QP (Eng)
%20Afr--1e7205e4-aef1-4cc4-afdf-aac93562ae67/v1-094abcfa5c3eff1cb995/card.webp)
Question paper
Mechanical Technology Grade 12 November 2024 NSC QP (Afr)
%20MG%20Afr--552ebeca-d294-4c37-b3fb-cded79fa438f/v1-b698b76db92c8affef7e/card.webp)
Memorandum
Mechanical Technology Grade 12 NSC June 2024 Memo (Afr)
%20Eng--10859467-be3e-41fb-aee0-b797c385437d/v1-986e8982bfb6b966a34d/card.webp)
Question paper
Mechanical Technology Grade 12 NSC June 2024 QP (Eng)

Memorandum