NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 12
MEGANIESE TEGNOLOGIE: PASWERK EN MASJINERING
NOVEMBER 2024
NASIENRIGLYNE
PUNTE: 200
Hierdie nasienriglyne bestaan uit 23 bladsye.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Skip to contentAll 2024 papers %20Eng--5d2e2bd0-b02f-4218-849f-e7933bc6c4d1/v1-2dba8a1dc6758c98b205/card.webp)
%20Afr--1e7205e4-aef1-4cc4-afdf-aac93562ae67/v1-094abcfa5c3eff1cb995/card.webp)
%20Eng--10859467-be3e-41fb-aee0-b797c385437d/v1-986e8982bfb6b966a34d/card.webp)


%20GR12%20MEMO%20SEPT2023_English_hlayiso.com_--dfc975c1-e179-4741-8d4f-e3b20c744c7e/v1-c61c66086bf36fcf31e0/card.webp)
View all


%20Afr_hlayiso.com_--7d638feb-7218-4b3c-9f4c-ce95803d6e4f/v1-e8a08d94a30d7d50ccd0/card.webp)
%20Eng_hlayiso.com_--1523a16f-2012-4f13-a922-86cbb5900666/v1-5068227f3cbbba17b78f/card.webp)
%20Afr_hlayiso.com_--8d31d25d-e192-4aa9-b448-efab233391a1/v1-28cf2259fca9bcde2f63/card.webp)
Mechanical Technology Grade 12 November 2024 NSC Memo (Afr)
Grade 12 Mechanical Technology memorandum from the November 2024 NSC (Afrikaans), 23 pages. Read online or download the free PDF.
Mechanical Technology · Grade 12 · November 2024 NSC · 2024. Memorandum. Read online or download the PDF.
- Subject
- Mechanical Technology
- Grade
- Grade 12
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2024
- Exam period
- November 2024 NSC
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 23
- File size
- 563.2 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 23
This exam
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Meganiese Tegnologie: Paswerk en Masjinering 2 DBE/November 2024
NSS − Nasienriglyne
VRAAG 1: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE (GENERIES)
1.1 A✓ (1)
1.2 D✓ (1)
1.3 A✓ (1)
1.4 B✓ (1)
1.5 D✓ (1)
1.6 C✓ (1)
[6]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Meganiese Tegnologie: Paswerk en Masjinering 3 DBE/November 2024
NSS − Nasienriglyne
VRAAG 2: VEILIGHEID (GENERIES)
2.1 Horisontale bandsaag (Reeds aangeskakel):
• Moet nooit die bandsaag verlaat terwyl dit nog in beweging is nie. ✓
• Skakel die bandsaag af as jy dit verlaat. ✓
• Gebruik 'n borsel of houtstok om snysels/vylsels te verwyder. ✓
• Wanneer jy om die bewegende bandsaag beweeg, wees versigtig dat
jou klere nie in die lem vasgevang word nie.
• Moenie 'n bewegende bandsaaglem met jou hand stop nie. ✓
• Moenie die bandsaag verstel terwyl daar gewerk word nie. ✓
• Moenie enige skerms oopmaak terwyl die bandsaag in werking is
nie. ✓
• Hou hande weg van aksiepunte. ✓
• Moenie die bandsaaglem in die materiaal forseer nie. ✓
• Dien snyvloeistof toe indien nodig.
• Vermy samedromming van persone om die masjien. ✓
• Moet nie op die masjien leun nie. ✓
• Kyk of die masjien glad loop. ✓
(Enige 2 x 1) (2)
2.2 Noodhulp behandeling:
• Ondersoek ✓
• Diagnose ✓
• Behandeling ✓ (3)
2.3 Suurstofpasstukke met olie en ghries:
Dit vorm 'n vlambare mengsel. ✓ (1)
2.4 Nadele van die prosesuitleg:
• Produksie is nie altyd aaneenlopend nie. ✓
• Vervoerkostes tussen prosesdepartemente kan hoog wees. ✓
• Addisionele tyd word gebruik in toetsing en sortering soos die produk
na verskillende departemente beweeg. ✓
• Skade aan breekbare goedere kan die gevolg wees van ekstra
hantering. ✓
(Enige 2 x 1) (2)
2.5 Voordele van die produkuitleg:
• Hantering van materiaal word tot die minimum beperk. ✓
• Tydsduur van vervaardigingsiklus is minder. ✓
• Produksiebeheer is amper outomaties. ✓
• Beheer oor werksaamhede is makliker. ✓
• Groter gebruik van ongeskoolde arbeid is moontlik. ✓
• Minder totale inspeksie is nodig. ✓
• Minder totale vloerruimte is nodig per produksie-eenheid. ✓
(Enige 2 x 1) (2)
[10]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Meganiese Tegnologie: Paswerk en Masjinering 4 DBE/November 2024
NSS − Nasienriglyne
VRAAG 3: MATERIALE (GENERIES)
3.1 Vyltoets:
3.1.1 Vyl maklik (1)
3.1.2 Moeilik om te vyl (1)
3.1.3 Vyl maklik (1)
3.2 Hittebehandeling:
Dit is die verhitting en afkoeling van metale onder beheerde toestande
/ om hul eienskappe te verander. (3)
3.3 Verhitting van metaal:
Indien metaal te vinnig verhit word, word die buitekant warmer as die
binnekant, en dit is dan moeilik om 'n eenvormige struktuur te
verkry. (4)
3.4 Dopverharding:
• Lae koolstofstaal/Sagtestaal
• Lae legeringstaal/allooistaal (2)
3.5 Tempering:
• Dit is om die spanning te verminder wat gedurende die
verhardingsproses opgewek is,.
• Verhoog taaiheid.
• Verminder brosheid.
• Om ‘n fyner korrelstruktuur te bereik.
(Enige 1 x 2) (2)
[14]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Meganiese Tegnologie: Paswerk en Masjinering 5 DBE/November 2024
NSS − Nasienriglyne
VRAAG 4: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE (SPESIFIEK)
4.1 B✓ (1)
4.2 A✓ (1)
4.3 B✓ (1)
4.4 C✓ (1)
4.5 D✓ (1)
4.6 D✓ (1)
4.7 C✓ (1)
4.8 A✓ (1)
4.9 B✓ (1)
4.10 C✓ (1)
4.11 A✓ (1)
4.12 D✓ (1)
4.13 A✓ (1)
4.14 C✓ (1)
[14]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Meganiese Tegnologie: Paswerk en Masjinering 6 DBE/November 2024
NSS − Nasienriglyne
VRAAG 5: TERMINOLOGIE (DRAAIBANK EN FREESMASJIEN) (SPESIFIEK)
5.1 Nadele:
• Die outomatiese toevoer van die masjien kan nie gebruik word
nie.
• Net tapse met kort lengtes kan gesny word.
• Dit maak die operateur moeg.
• Swak afwerking.
(Enige 3 x 1) (3)
5.2 Taps berekeninge:
5.2.1 Klein diameter:
θ D −d x
tan = tan 3,5 =
2 2l 368
7 85 − d x = 368 tan 3,5
tan =
2 2 368 x = 22,51 mm
OF
736 tan3,5 = 85 − d
d = D − 2x
45,02 = 85 − d
d = 85 − 2 (22,5 )
d = 85 − 45,02
d = 39,98 mm
d = 39,98 mm (4)
5.2.2 Loskopoorstelling:
L (D − d)
Oorstelling =
2l
488(85 − 39,98)
=
2 368
= 29,85mm (3)
5.3 Spygleuwe:
5.3.1 Wydte:
D
Wydte =
4
105
Wydte =
4
= 26,25 mm (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Meganiese Tegnologie: Paswerk en Masjinering 7 DBE/November 2024
NSS − Nasienriglyne
5.3.2 Dikte:
D
Dikte =
6
105
Dikte =
6
= 17,50 mm (2)
5.3.3 Lengte:
Lengte = 1,5 diameter van as
= 1,5 105
= 157,50 mm (2)
5.4 Freesveiligheid:
• Moenie jou hande gebruik om snysels te verwyder terwyl die masjien in
beweging is nie.
• Gebruik 'n borsel sodra die masjien gestop het.
• Weerstaan die gewoonte om op masjinerie te leun.
• Moenie met enige iemand praat terwyl jy die masjien bedryf nie.
• Plaas saagsels of olie-absorberende mengsel op gladde vloere.
• Gebruik 'n stukkie leer of lap vir beskerming wanneer jy freessnyers
hanteer. / Moenie freessnyers met jou kaal hande hanteer nie.
• Gebruik veiligheidsbrille wanneer daar gesny word.
• Moenie oor of naby roterende snyers reik nie.
• Moet nooit die masjien sonder toesig laat loop nie.
• Maak seker alle skerms is in plek.
• Moenie die masjien gebruik of naby sy bewegende dele kom terwyl jy
los klere dra nie.
• Moet nooit 'n lugslang gebruik om die freesmasjien skoon te maak
nie.
• Stop die masjien voordat jy enige aanpassings maak of metings
neem.
• Kontroleer dat daar geen olie of ghries op die vloer rondom die masjien
is nie.
• Klem werkstukke en houtoestelle altyd veilig en stewig vas.
• Moenie oormatige krag op die werkstuk toepas nie.
(Enige 2 x 1) (2)
[18]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Meganiese Tegnologie: Paswerk en Masjinering 8 DBE/November 2024
NSS − Nasienriglyne
VRAAG 6: TERMINOLOGIE (INDEKSERING) (SPESIFIEK)
6.1 Ratterminologie:
6.1.1 Sirkelsteekdiameter:
SS = m π
=3π
= 9,42 mm (2)
6.1.2 Aantal tande:
SSD SS T
m= SSD =
T π
SSD 9,42 T
T = 186 =
m OF π
186 186 π
T = T=
3 9,42
T = 62 tande = 62 tande (3)
6.1.3 Dedendum:
Dedendum =1,157 m Dedendum =1,25 m
OF
=1,157 3 =1,25 3
= 3,47 mm = 3,75 mm (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Meganiese Tegnologie: Paswerk en Masjinering 9 DBE/November 2024
NSS − Nasienriglyne
6.2 Swaelsterte:
6.2.1 Maksimum wydte afstand van swaelstert: (W)
Bereken DE of y:
AD
tan =
DE DE
tan =
AD 32
tan60 =
DE = tan AD OF DE
= tan30 32 32
DE =
= 18,48 mm tan60
= 18,48 mm
W = 125 + 2(DE)
= 125 + 2(18,48)
= 125 + 36,96
= 161,96 mm (6)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Meganiese Tegnologie: Paswerk en Masjinering 10 DBE/November 2024
NSS − Nasienriglyne
6.2.2 Afstand oor rollers: (M)
Bereken AC of x:
BC
Tan =
AC AC
Tan =
BC
BC
AC = ✓ AC = Tan BC ✓
Tan
OF
7 = Tan60 o 7 ✓
= ✓
Tan30 o
=12,12 mm ✓
=12,12 mm ✓
M = w + [(2(AC) + 2(R)] ✓
= 125 + [2(12,12) + 2(7)] ✓
= 125 + (24,24 + 14)
= 163,24 mm ✓
OF
M = w + 2(AC + R) ✓
= 125 + 2(12,12 + 7) ✓
= 125 + 24,24 + 14
= 163,24 mm ✓
OF
M= w + 2(AC) + 2(R) ✓
= 125 + 2(12,12) + 2(7) ✓
= 125 + 24,24 + 14
= 163,24 mm ✓ (6)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Meganiese Tegnologie: Paswerk en Masjinering 11 DBE/November 2024
NSS − Nasienriglyne
6.3 Frees van reguittandrat:
6.3.1 Indeksering:
40
Indekserin g =
n
40
=
101
40
Indekserin g =
A
40
=
100
2 5
=
5 5
10
=
25
Benaderde Indeksering:
Geen volle draaie nie en 10 gate op 'n 25 gat-sirkel ✓
OF
Geen volle draaie nie en 12 gate op 'n 30 gat-sirkel ✓ (4)
6.3.2 Wisselratte:
Dr 40
= (A − n ) Dr ( A − n ) 40
Gd A =
Dr ✓ 40 Gd A 1
= (100 − 101)
Gd 100 ✓ Dr (100 − 101) 40
=
40 Gd 100 1
= −1 OF
100 2 20
− 40 =−
= ✓ 5 20
100
Dr 40
Dr 40 ✓ =
= Gd 100
Gd 100 ✓ (5)
[28]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Meganiese Tegnologie: Paswerk en Masjinering 12 DBE/November 2024
NSS − Nasienriglyne
VRAAG 7: GEREEDSKAP EN TOERUSTING (SPESIFIEK)
7.1 Verskillende induikers:
7.1.1 Op die aambeeld/platform. ✓ (1)
7.1.2 • Deur berekening ✓
• Gebruik die tabel ✓ (2)
7.2 Benoem A-D:
A. Verwysingslyn ✓
B. Vaste aambeeld ✓
C. Skroefdop/Huls ✓
D. Sperrat/Gevoelskroef ✓ (4)
7.3 Funksie van die skroefdraadmikrometer:
Om die steekdiameter ✓ van die skroefdraad te meet. ✓ (2)
7.4 Hoogte van die skroefdraad:
H = 0,866 Steek (P )
H = 0,866 2,5 ✓
H = 2,17 mm ✓ (2)
7.5 Lesing van dieptemikrometer:
Die dieptemikrometer lees in die teenoorgestelde rigting. / In 'n
dieptemikrometer word die lesing van regs na links geneem en 'n
skroefdraadmikrometer lees van links na regs op die datumlyn. ✓ (1)
7.6 Wisselbare stange:
• Wisselbare stange word gebruik om ekstra diepte te meet. ✓
• Wisselbare stange word gebruik om meer as 25 mm te meet. ✓
(Enige 1 x 1) (1)
[13]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Meganiese Tegnologie: Paswerk en Masjinering 13 DBE/November 2024
NSS − Nasienriglyne
VRAAG 8: KRAGTE (SPESIFIEK)
8.1 Stelsel van Kragte:
45 N
25 sin 30° 45sin90°
25 N 25cos30°
150 sin 30°
60 º
30 º
80 sin 45°
45 º
150cos30° 150 N
80cos45° N
80 N
8.1.1 ∑ Horisontale komponent:
HK = 45cos90 − 25cos30 − 80cos45 + 150cos30
✓ ✓ ✓
HK = 0 − 21,65 − 56,57 + 129,90
(4)
HK = 51,68N ✓
8.1.2 ∑ Vertikale komponent:
VK = 45sin90 + 25sin30 − 80sin45 − 150sin30
✓ ✓ ✓ ✓
VK = 45 + 12,5 − 56,57 − 75
(5)
VK = − 74,07 N ✓
OF
Force θ 8.1.2 ∑VK/y = Fsinθ 8.1.1 ∑HK/x = Fcosθ
45N 90º VK = 45sin90º 45 N ✓ HK = 45cos90º 0N
25N 150º VK = 25sin150º 12,5 N ✓ HK = 25cos150º -21,65 N ✓
80N 225º VK = 80sin225º - 56,57 N ✓ HK = 80cos225º -56,57 N ✓
150N 330º VK = 150sin330º -75 N ✓ HK = 150cos330º 129,90 N ✓
Totaal -74,07N ✓ 51,68N ✓
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Meganiese Tegnologie: Paswerk en Masjinering 14 DBE/November 2024
NSS − Nasienriglyne
8.1.3 Resultant:
R 2 = VK 2 + HK 2
( −74,04 ) + ( 51,68 ) ✓
2 2
R2 =
R = 90,32 N ✓ (2)
8.1.4 Hoek en rigting van ekwilibrant:
VC
tan θ =
HC
α
− 74,07 ✓
−1
θ = tan
51,68
θ = 55,10°✓
OF
HC
tan =
VC
51,68
= tan −1 ✓
− 74,07
= 34,90° ✓
Rigting :
E = 90,32 N 55,10 N van W ✓
OF
E = 90,32 N 34,90 W van N ✓
OF
E = Teen ‘n rigting van 325,10° (3)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Meganiese Tegnologie: Paswerk en Masjinering 15 DBE/November 2024
NSS − Nasienriglyne
8.2 Berekeninge, EVL en steunpunte A en B.
8.2.1 EVL:
EVL = 10 N/m x 4 m ✓
EVL = 40 N ✓ (2)
8.2.2 Reaksie in stut A:
Neem momente om B:
LHM = RHM
✓ ✓ ✓
( 60 1,5 ) + ( 40 5 ) + ( 75 11) = ( A 12 )
90 + 200 + 825 = 12A
1115
A=
12
A = 92,92 N ✓
Reaksie in stut B:
Neem momente om A:
LHM = RHM
✓ ✓ ✓
(B 12 ) = ( 75 1) + ( 40 7 ) + ( 60 10,5 )
12B = 75 + 280 + 630
985
B=
12
B = 82,08 N ✓ (8)
8.3 Spanning berekeninge:
8.3.1 Spanning:
F
σ =
A
110000
σ= ✓
7,07 10 -4
σ = 155586987, 3
σ = 155,59 MPa ✓ (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Meganiese Tegnologie: Paswerk en Masjinering 16 DBE/November 2024
NSS − Nasienriglyne
8.3.2 Diameter:
π d2
A=
4
4A
d= ✓
π
d=
(
4 7,07 10 − 4 )✓
π
d = 0,03 m ✓
d = 30 mm ✓ (4)
8.3.3 Die oorspronklike lengte:
ΔL
ε=
oL
ΔL
oL = ✓
ε
0,0001
oL = ✓
1,64 10 -5
oL = 6,1 m
oL = 6097,56 mm ✓ (3)
[33]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Meganiese Tegnologie: Paswerk en Masjinering 17 DBE/November 2024
NSS − Nasienriglyne
VRAAG 9: INSTANDHOUDING (SPESIFIEK)
9.1 Meganiese aandrywings:
• Rataandrywing ✓
• Bandaandrywing ✓
• Kettingaandrywing ✓
• Hidroliese aandrywing ✓
• Pneumatiese aandrywing ✓
• Asaandrywing ✓
(Enige 3 x 1) (3)
9.2 Instandhouding op bedryfstelsels:
• Instandhouding is om te verseker dat die stelsel/masjien altyd teen
optimale vlak ✓ bedryf ✓ word.
• Voorkom dat masjinerie onklaar raak ✓ en laat die masjiene hou
langer. ✓
(Enige 1 x 2) (2)
9.3 Voorkomende instandhoudingprosedures by rataandrywings:
• Kontroleer en hervul smeringsvlakke. ✓
• Verseker dat ratte behoorlik op asse vas is. ✓
• Skoonmaak en vervanging van oliefilters. ✓
• Rapportering van oormatige geraas en slytasie, vibrasie en
oorverhitting vir deskundige aandag. ✓
• Maak seker dat alle ratte behoorlik opgelyn is. ✓
• Maak seker dat die korrekte tipe olie/smeermiddel gebruik word. ✓
(Enige 3 x 1) (3)
9.4 Subgroepe van voorkomende instandhouding:
• Beplande/Geskeduleerde instandhouding ✓
• Kondisie-gebaseerde instandhouding ✓ (2)
9.5 Poliëster hars:
Om die glasvesel te versterk. ✓ (1)
9.6 Gebrek aan voorkomende instandhouding:
• Risiko van besering. ✓
• Risiko van dood. ✓
• Finansiële verlies. ✓
• Skade aan masjiene/toerusting. ✓
• Swak werkverrigting van masjiene/toerusting ✓
• Verlies van kosbare produksietyd. ✓
• Skade aan materiaal/werkstuk. ✓
(Enige 3 x 1) (3)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Meganiese Tegnologie: Paswerk en Masjinering 18 DBE/November 2024
NSS − Nasienriglyne
9.7 Termoverhardende en termoplastiese samestellings:
Termoverhardend: Hierdie materiaal kan nie herverhit ✓ word om te
versag, gevorm of gegiet te word nie. ✓
Termoplasties: Hierdie plastiek kan herverhit word ✓ en daarom kan dit in
verskillende maniere gevorm word. ✓ (4)
[18]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Meganiese Tegnologie: Paswerk en Masjinering 19 DBE/November 2024
NSS − Nasienriglyne
VRAAG 10: HEGTINGMETODES (SPESIFIEK)
10.1 Vierkantskroefdraad:
10.1.1 Steekdiameter:
Styging Styging
Steek = Steek =
Aantal beginne Aantal beginne
40 40
= =
4 1
= 10 mm = 40 mm
OF
P P
SD = BD − SD = BD −
2 2
10 40
= 105 − = 105 −
2 2
= 100 mm PD = 85 mm (4)
10.1.2 Helikshoek van die skroefdraad:
Styging
Tan θ =
π SD
40
Tan θ =
π 100
θ = tan −1 (0,12732395 4 )
= 7,26°
OF
Styging
Tan =
SD
40
Tan =
85
= tan-1 ( 0,1497928876 )
= 8,52° (4)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Meganiese Tegnologie: Paswerk en Masjinering 20 DBE/November 2024
NSS − Nasienriglyne
10.1.3 Ingryphoek:
Ingryphoek = 90° ̶ (Helikshoek + Vryloophoek)
= 90° – (7,26° + 4°) ✓
= 78,74° ✓
OF
Ingryphoek = 90° ̶ (Helikshoek + Vryloophoek)
= 90° – (8,52° + 4°) ✓
= 77, 48° ✓ (2)
10.1.4 Sleephoek:
Sleephoek = 90° + (Helikshoek – Vryloophoek)
= 90° + (7,26° – 4°) ✓
= 93,26° ✓
OF
Sleephoek = 90° + (Helikshoek – Vryloophoek)
= 90° + (8,52° – 4°) ✓
= 94,52° ✓ (2)
10.2 Vierkantskroefdraad:
A. Kruin- /Buite- /Groot- /Nominale diameter ✓
B. Steek- /Effektiewe- /Gemiddelde diameter ✓
C. Helikshoek ✓
D. Snybeitel ✓ (4)
10.3 Gebruike van vierkantskroefdraad:
• Drywingtransmissie ✓
• Bankskroewe ✓
• Draaibank lei- en voerskroewe / halfmoere ✓
• Persskroewe ✓
• Klamptoestelle ✓
• Liniêre aandrywings ✓
• Verstelmeganismes ✓
• Tap- en skroefdraadsny ✓
• Asse met skroefdraad ✓
• Hysmeganismes ✓
(Enige 2 x 1) (2)
[18]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Meganiese Tegnologie: Paswerk en Masjinering 21 DBE/November 2024
NSS − Nasienriglyne
VRAAG 11: STELSELS EN BEHEER (AANDRYFSTELSELS) (SPESIFIEK)
11.1 Hidrouliese stelsels:
11.1.1 Vloeistofdruk:
F
P =
A
600
P = ✓
0,2
P = 3000 Pa (2)
11.1.2 Toegepaste krag:
f
P =
a
f =P a ✓
f = 3000 0,018 ✓
f = 54 N ✓ (3)
11.1.3 Verplasing l:
VPlunjer = VRam
a = AL
AL
= ✓
a
0,2 0,03
= ✓
0,018
= 0,333 m
= 333,3 mm ✓ (3)
11.2 Hidrouliese druk:
Drukmeter ✓ (1)
11.3 Doel van hidrouliese filter:
• Om vuilheid in die stelsel te beperk. ✓
• Om die pomp te beskerm. ✓
• Beskerm die kleppe. ✓
• Beskerm die drywers. ✓
(Enige 1 x 1) (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Meganiese Tegnologie: Paswerk en Masjinering 22 DBE/November 2024
NSS − Nasienriglyne
11.4 Hidrouliese klep:
11.4.1 Identifiseer klep:
• Terugslagklep ✓
• Eenrigtingklep ✓
(Enige 1 x 1) (1)
11.4.2 Funksies:
• Verseker eenrigtingvloei. ✓
• Voorkom terugvloei. ✓
• Dien as drukontlasklep. ✓
(Enige 2 x 1) (2)
11.5 Bandaandrywing:
11.5.1 Rotasiefrekwensie:
NGD D GD = NDR D DR
NGD D GD
NDR = ✓
D DR
1100 600 ✓
NDR =
220 ✓
3000 r/min
NDR =
60
NDR = 50 r/sek ✓ (4)
11.5.2 Wringkrag:
2 π NT
Ρ=
60
P 60
T= ✓
2 π N
236,65 10 3 60
T= ✓
2 π 1100
T = 2054,40 Nm ✓ (3)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Meganiese Tegnologie: Paswerk en Masjinering 23 DBE/November 2024
NSS − Nasienriglyne
11.6 Rataandrywings:
11.6.1 Rotasiefrekwensie van die uitset-as NA in r/s:
Ninset Produk van tande op gedrewe ratte
=
Nuitset Produk van tande op dryfratte
N A TB TD
= ✓
ND TA TC
980 24 42 ✓
=
ND 45 20 ✓
45 20 980
ND =
24 42
ND = 875 r/min
ND = 14,58 r/sek ✓ (4)
11.6.2 Ratverhouding:
Produk van tande op gedrewe ratte
Ratverhoud ing =
Produk van tande op dryfratte
24 42 ✓
Ratverhoud ing =
45 20 ✓
Ratverhoud ing = 1,12 : 1 ✓
OF
Ninset
Ratverhoud ing =
Nuitset
16,33 ✓ 980 ✓
Ratverhoud ing = OF
14,58 ✓ 875 ✓
Ratverhoud ing = 1,12 : 1 ✓ (3)
11.6.3 Rigting:
Kloksgewys ✓ (1)
[28]
TOTAAL: 200
Kopiereg voorbehou
Study this subject
Recommended for this subject
%20Eng--5d2e2bd0-b02f-4218-849f-e7933bc6c4d1/v1-2dba8a1dc6758c98b205/card.webp)
Question paper
Mechanical Technology Grade 12 November 2024 NSC QP (Eng)
%20Afr--1e7205e4-aef1-4cc4-afdf-aac93562ae67/v1-094abcfa5c3eff1cb995/card.webp)
Question paper
Mechanical Technology Grade 12 November 2024 NSC QP (Afr)
%20Eng--10859467-be3e-41fb-aee0-b797c385437d/v1-986e8982bfb6b966a34d/card.webp)
Question paper
Mechanical Technology Grade 12 NSC June 2024 QP (Eng)

Memorandum
Mechanical Technology Grade 12 Eastern Cape Mock 2023 Memo

Memorandum
Mechanical Technology Grade 12 Eastern Cape Mock 2023 Memo
%20GR12%20MEMO%20SEPT2023_English_hlayiso.com_--dfc975c1-e179-4741-8d4f-e3b20c744c7e/v1-c61c66086bf36fcf31e0/card.webp)
Memorandum
Mechanical Technology Grade 12 Eastern Cape Mock 2023 Memo
More from Grade 12 Mechanical Technology

Annual teaching plan
Gr 12 Weld Met ATP 2023 24

Memorandum
Mechanical Technology Grade 12 Eastern Cape Mock 2023 Memo

Question paper
Mechanical Technology Grade 12 Eastern Cape Mock 2023 QP
%20Afr_hlayiso.com_--7d638feb-7218-4b3c-9f4c-ce95803d6e4f/v1-e8a08d94a30d7d50ccd0/card.webp)
Question paper
Mechanical Technology Grade 12 NSC June 2023 QP (Afr)
%20Eng_hlayiso.com_--1523a16f-2012-4f13-a922-86cbb5900666/v1-5068227f3cbbba17b78f/card.webp)
Question paper
Mechanical Technology Grade 12 NSC June 2023 QP (Eng)
%20Afr_hlayiso.com_--8d31d25d-e192-4aa9-b448-efab233391a1/v1-28cf2259fca9bcde2f63/card.webp)
Question paper