Skip to content

Mechanical Technology Grade 12 November 2024 NSC Memo (Afr)

MemorandumMechanical TechnologyGrade 12202419 pages

Grade 12 Mechanical Technology memorandum from the November 2024 NSC (Afrikaans), 19 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Loading document…

Loading document…

Document textSearch extracted text and jump to a page.
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 MEGANIESE TEGNOLOGIE: MOTORKUNDE NOVEMBER 2024 NASIENRIGLYNE PUNTE: 200 Hierdie nasienriglyne bestaan uit 19 bladsye. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Meganiese Tegnologie: Motorkunde 2 DBE/November 2024 NSS – Nasienriglyne VRAAG 1: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE (GENERIES) 1.1 A✓ (1) 1.2 D✓ (1) 1.3 A✓ (1) 1.4 B✓ (1) 1.5 D✓ (1) 1.6 C✓ (1) [6] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Meganiese Tegnologie: Motorkunde 3 DBE/November 2024 NSS – Nasienriglyne VRAAG 2: VEILIGHEID (GENERIES) 2.1 Horisontale bandsaag (Reeds aangeskakel): • Moet nooit die bandsaag verlaat terwyl dit nog in beweging is nie. ✓ • Skakel die bandsaag af as jy dit verlaat. ✓ • Gebruik 'n borsel of houtstok om snysels/vylsels te verwyder. ✓ • Wanneer jy om die bewegende bandsaag beweeg, wees versigtig dat jou klere nie in die lem vasgevang word nie.  • Moenie 'n bewegende bandsaaglem met jou hand stop nie. ✓ • Moenie die bandsaag verstel terwyl daar gewerk word nie. ✓ • Moenie enige skerms oopmaak terwyl die bandsaag in werking is nie. ✓ • Hou hande weg van aksiepunte. ✓ • Moenie die bandsaaglem in die materiaal forseer nie. ✓ • Dien snyvloeistof toe indien nodig. • Vermy samedromming van persone om die masjien. ✓ • Moet nie op die masjien leun nie. ✓ • Kyk of die masjien glad loop. ✓ (Enige 2 x 1) (2) 2.2 Noodhulp behandeling: • Ondersoek ✓ • Diagnose ✓ • Behandeling ✓ (3) 2.3 Suurstofpasstukke met olie en ghries: Dit vorm 'n vlambare mengsel. ✓ (1) 2.4 Nadele van die prosesuitleg: • Produksie is nie altyd aaneenlopend nie. ✓ • Vervoerkostes tussen prosesdepartemente kan hoog wees. ✓ • Addisionele tyd word gebruik in toetsing en sortering soos die produk na verskillende departemente beweeg. ✓ • Skade aan breekbare goedere kan die gevolg wees van ekstra hantering. ✓ (Enige 2 x 1) (2) 2.5 Voordele van die produkuitleg: • Hantering van materiaal word tot die minimum beperk. ✓ • Tydsduur van vervaardigingsiklus is minder. ✓ • Produksiebeheer is amper outomaties. ✓ • Beheer oor werksaamhede is makliker. ✓ • Groter gebruik van ongeskoolde arbeid is moontlik. ✓ • Minder totale inspeksie is nodig. ✓ • Minder totale vloerruimte is nodig per produksie-eenheid. ✓ (Enige 2 x 1) (2) [10] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Meganiese Tegnologie: Motorkunde 4 DBE/November 2024 NSS – Nasienriglyne VRAAG 3: MATERIALE (GENERIES) 3.1 Vyltoets: 3.1.1 Vyl maklik  (1) 3.1.2 Moeilik om te vyl  (1) 3.1.3 Vyl maklik  (1) 3.2 Hittebehandeling: Dit is die verhitting  en afkoeling  van metale onder beheerde toestande / om hul eienskappe te verander.  (3) 3.3 Verhitting van metaal: Indien metaal te vinnig verhit word, word die buitekant warmer  as die binnekant,  en dit is dan moeilik  om 'n eenvormige struktuur te verkry.  (4) 3.4 Dopverharding: • Lae koolstofstaal/Sagtestaal  • Lae legeringstaal/allooistaal  (2) 3.5 Tempering: • Dit is om die spanning te verminder  wat gedurende die verhardingsproses  opgewek is,. • Verhoog taaiheid.  • Verminder brosheid.  • Om ‘n fyner korrelstruktuur te bereik.  (Enige 1 x 2) (2) [14] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Meganiese Tegnologie: Motorkunde 5 DBE/November 2024 NSS – Nasienriglyne VRAAG 4: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE (SPESIFIEK) 4.1 C✓ (1) 4.2 B✓ (1) 4.3 C✓ (1) 4.4 B✓ (1) 4.5 D✓ (1) 4.6 A✓ (1) 4.7 B✓ (1) 4.8 C✓ (1) 4.9 C✓ (1) 4.10 C✓ (1) 4.11 D✓ (1) 4.12 B✓ (1) 4.13 C✓ (1) 4.14 D✓ (1) [14] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Meganiese Tegnologie: Motorkunde 6 DBE/November 2024 NSS – Nasienriglyne VRAAG 5: GEREEDSKAP EN TOERUSTING (SPESIFIEK) 5.1 Kompressietoets prosedures: 5.1.1 Verwyder lugfilter: • Om die maksimum hoeveelheid lug wat in die silinder ingaan, toe te laat. ✓ • Om die korrekte lesing te kry.✓ (Enige 1 x 1) (1) 5.1.2 Maak rondom vonkprop skoon: Voorkom dat vuilgoed deur die vonkpropgat in die enjin val. ✓ (1) 5.1.3 Ontkoppel ontstekingstelsel: • Voorkom dat 'n vonk ontwikkel. ✓ • Voorkom brandgevaar. ✓ • Voorkom die moontlikheid van skok. ✓ (Enige 1 x 1) (1) 5.1.4 Teken lesings aan: • Om te kyk of daar tussen elke silinder 'n verskil is in die kompressie. ✓ • Om die kompressie in al die silinders met die spesifikasies te vergelyk. ✓ (Enige 1 x 1) (1) 5.2 Silinderlekkasietoetser: 5.2.1 Byskrifte: A. Drukreguleerder ✓ B. Passtukslang-/pyp ✓ C. Lekkasiemeter ✓ (3) 5.2.2 Meeteenheid: kPa/Bar/PSI ✓ (1) 5.2.3 Meeteenheid: Persentasie (%) ✓ (1) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Meganiese Tegnologie: Motorkunde 7 DBE/November 2024 NSS – Nasienriglyne 5.3 Uitlaatgasanaliseerder: • Die warm uitlaatgasstelsel moet nie met die kaal hand aangeraak word nie.  • Voer die toets in 'n goed geventileerde area uit.  • Hou hande en gereedskap van bewegende enjinonderdele weg.  • Plaas die analiseerder in 'n veilige posisie om te voorkom dat dit val.  • Die inlaatslang moet nie op enige manier beperk word nie.  • Die slangkonneksies moet lugdig wees.  • Maak seker dat daar nie enige uitlaatgas, spruitstuk of vakuumstelsel lekkasies is nie.  • Kondensaat moet uit die slang geblaas word.  • Die kondensor moet na elke toets afgetap word.  • Wanneer die papierfilter liggrys verkleur, moet dit geruil word.  • Die uitlaatgasfilter moet gereeld vervang word.  • Dra al die nodige PBT(PPE).  • Maak seker dat die gasanaliseerder veilig aan die battery gekoppel is.  (Enige 4 x 1) (4) 5.4 Aanboord- diagnostiese skandeerder: • Skandeer diagnostiese foutkodes.  • Vee foutkodes uit.  • Programmeer (b.v maak aanpassing aan elektroniese beheereenheid).  • Verkry informasie.  (Enige 2 x 1) (2) 5.5 Wielbalanseringsmasjien: 5.5.1 Identifiseer: Wielbalanseringsmasjien ✓ (1) 5.5.2 Funksies: • Balanseer 'n wiel dinamies. ✓ • Balanseer 'n wiel staties. ✓ (2) 5.5.3 Veligheidstoestel: Veiligheidsskerm ✓ (1) 5.5.4 Rede vir kalibrasie: Sodat die masjien akkurate/optimum resultate kan vertoon.  (1) 5.6 Meet van wielvlug met borrelvloeimeter: 1. Verseker dat die borrelvloeimeter in die middel van die wielnaaf is.  2. Maak borrelvloeimeter water pas.  3. Lees die WIELVLUG lesing.  (3) [23] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Meganiese Tegnologie: Motorkunde 8 DBE/November 2024 NSS – Nasienriglyne VRAAG 6: ENJINS (SPESIFIEK) 6.1 Funksie van die krukas: Om wederkerige beweging  na roterende beweging  om te skakel. (2) 6.2 Onderdeel aan krukasneus aangebring: Trillingdemper  (1) 6.3 Wederkerige massa lig gehou: • Om enjintrillings te verminder.  • Minder wringkragaksie op die krukas.  • Die enjin bereik sy spoed gouer.  • Verminderde tempo van slytasie op die boor.  (Enige 1 x 1) (1) 6.4 Verkry die ontstekingsorde: • Bepaal watter kleppe is die inlaat of watter is die uitlaatkleppe.  • Draai die enjin in die rigting wat dit roteer.  • Observeer die orde waarin die kleppe oopmaak om die ontstekingsorde te bepaal.  (3) 6.5 Enjinuitleg: 6.5.1 Tipe enjinuitleg: Plat enjin/boxer tipe enjin/horisontaal teenoorstande enjin  (1) 6.5.2 Byskrifte: A. Suierstang  B. Suier  C. Krukas/ Krukasneus  (3) 6.6 Krukaspenne van 'n sessilindergelidenjin: 120° 120° 120° • DRIE krukaspenne  • Posisie van krukaspenne  • Hoeke benoem  (3) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Meganiese Tegnologie: Motorkunde 9 DBE/November 2024 NSS – Nasienriglyne 6.7 Turboaanjaers: 6.7.1 Voordele: • Verhoog enjinwringkrag.  • Verhoog enjindrywing.  • Verhoog vullingsgraad/volumetriese rendement /doeltreffendheid.  • Verbeter brandstofverbruik.  • Geen enjindrywingverlies/Aangedryf deur uitlaatgasse.  • Drywing wat deur lae atmosferiese druk/hoë hoogte verlore gaan, word geëlimineer.  • Kleiner enjinkapasiteit is benodig vir dieselfde kraguitset.  • Dit is oor die algemeen goedkoper as 'n superaanjaer.  (Enige 3 x 1) (3) 6.7.2 Sintetiese olie vir turboaanjaers: • Kan hoë druk weerstaan.  • Kan hoë temperature weerstaan.  • Hoër flitspunt.  • Neig om lae viskositeit te hê.  • Vermoë om beter te verkoel.  • Vinniger vloeitempo.  (Enige 2 x 1) (2) 6.7.3 Turboaanjaer sonder wieke: Nie-reëlbare turboaanjaer  (1) 6.8 Turboaanjaer terme: 6.8.1 Aanjaging: Toename in spruitstukdruk  bo atmosferiese druk.  (2) 6.8.2 Sloerwerking: Die vertraging tussen om die versnellerpedaal te trap  en die gevoel wanneer die turbo inskop.  (2) 6.9 Superaanjaer: 6.9.1 Identifiseer superaanjaer: Dubbelskroef-superaanjaer  (1) 6.9.2 Benoem superaanjaer: A. Katrol  B. Hulsel/Omhulsel  C. Dubbelskroef  (3) [28] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Meganiese Tegnologie: Motorkunde 10 DBE/November 2024 NSS – Nasienriglyne VRAAG 7: KRAGTE (SPESIFIEK) 7.1 Definisie van terme: 7.1.1 Vry volume: Die volume van die ruimte bokant die kroon van die suier  in die silinder wanneer die suier by BDP is.  (2) 7.1.2 Kompressieverhouding: Die verhouding tussen die totale volume  en die vry volume  van 'n silinder. (2) 7.2 Bereken arbeid verrig: Arbeid = krag  afstand Arbeid = krag  afstand = F s = F s = (690  10 )   2  OF = ( 690  9,81)  2  = 13800 J = 13537,8 J   = 13,8 k J = 13,54 k J (3) 7.3 Metodes om vry volume te verminder: • Pas dunner pakstuk tussen silinderblok en silinderkop.  • Pas suier met gepaste hoër kroon.  • Masjineer (Skil) silinderkop.  • Masjineer (Skil) enjinblok.  (Enige 2 x 1) (2) 7.4 Silinder: 7.4.1 Byskrifte: A. Slaglengte  B. Boor/silinderdiameter  (2) 7.4.2 Bereken die slagvolume: π D2 Slag volume =  L 4 π  8,3 2  =  7,9  4 = 427,44 cm 3  (3) 7.4.3 Bereken die vry volume: SV VV = KV − 1 427 , 44  = 9 −1  = 53,43 cm 3  (3) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Meganiese Tegnologie: Motorkunde 11 DBE/November 2024 NSS – Nasienriglyne 7.5 Bereken die aangeduide drywing: P = 1400  10 3 110 L= 1000 = 0,11 m   D2 Area = 4   0,1 2  = 4 = 0,00785398 m 2  3600 N=  60  2 = 30 kragslae per sekonde  AD = PLANn ( ) = 1400  10 3  (0, 11)  (0,00785398 )  (30 )  (4 )  = 145 ,14 kW  (7) 7.6 Berekeninge: 7.6.1 Wringkrag: Wringkrag = Krag  radius 350 = 50   1000 = 17,5 Nm  (3) 7.6.2 Remdrywing: RD = 2πNT 2000  = 2 π   17,5  60 = 3,67 kW  (3) 7.6.3 Meganiese doeltreffendheid: RD MD =  100 AD 3,67 =   100 50 = 7,33 %  (2) [32] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Meganiese Tegnologie: Motorkunde 12 DBE/November 2024 NSS – Nasienriglyne VRAAG 8: INSTANDHOUDING (SPESIFIEK) 8.1 Uitlaatgas analise: Hoë koolstofmonoksiedlesing (CO): 8.1.1 MOONTLIKE OORSAKE 8.1.2 REGSTELLENDE MAATREËLS • Mengsel te ryk. ✓ • Verstel brandstoflugmengsel. ✓ • Vuil of verstopte lugfilter. ✓ • Vervang of maak filter skoon. ✓ • Ontstekingweiering. ✓ • Herstel ontstekingweiering. ✓ • Termostaat bly oop. ✓ • Vervang termostaat. ✓ • Foutiewe koelmiddelsensor. ✓ • Vervang koelmiddelsensor. ✓ • Geblokte PKV-klep. ✓ • Ontblok/maak PKV-klep skoon of vervang. ✓ • Onklaar katalisator. ✓ • Vervang katalisator. ✓ • Vergasser versuip. ✓ • Herstel vergasser fout. ✓ • Smoorklep steek vas in toe • Herstel smoorklep. ✓ posisie. ✓ • Brandstofdruk te hoog. ✓ • Kontroleer en herstel terugvoerbrandstoflyn van blokking of kinkels. ✓ • Vervang brandstofdrukreguleerder. ✓ • Kies korrekte pomp volgens voertuigspesifikasie. ✓ (Enige 1 x 1) (Enige 1 x 1) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Meganiese Tegnologie: Motorkunde 13 DBE/November 2024 NSS – Nasienriglyne Lae koolstofdioksiedlesing (CO2): 8.1.3 MOONTLIKE OORSAKE 8.1.4 REGSTELLENDE MAATREËLS • Foutiewe brandstoflug- • Verstel brandstoflugmengsel. ✓ mengsel. ✓ • Vuil of verstopte lugfilter. ✓ • Vervang of maak lugfilter skoon. ✓ • Ontstekingweiering. ✓ • Herstel ontstekingweiering. ✓ • Termostaat bly oop. ✓ • Vervang termostaat. ✓ • Foutiewe koelmiddelsensor. ✓ • Vervang koelmiddelsensor. ✓ • Geblokte PKV-klep. ✓ • Ontblok/maak PKV-klep skoon of vervang. ✓ • Onklaar katalisator. ✓ • Vervang katalisator. ✓ • Vergasser versuip. ✓ • Herstel vergasser fout. ✓ • Smoorklep steek vas in toe • Herstel smoorklep. ✓ posisie. ✓ • Brandstofdruk te hoog. ✓ • Herstel oorsaak van hoë brandstof- druk. ✓ • Uitlaatgas lekkasie. ✓ • Herstel uitlaatgas lekkasie. ✓ • Vakuumlekkasie by die • Kontroleer en herstel inlaat. ✓ terugvoerbrandstoflyn van blokking of kinkels. ✓ • Vervang brandstofdrukreguleerder. ✓ • Kies korrekte pomp volgens voertuigspesifikasie. ✓ (Enige 1 x 1) (Enige 1 x 1) (4) 8.2 Kompressietoets: 8.2.1 Maksimum variasie toegelaat: 10% ✓ (1) 8.2.2 Lae kompressielesing: MOONTLIKE OORSAKE REGSTELLENDE MAATREËLS • Geslete ringe. ✓ • Pas nuwe ringe. ✓ • Geslete suier. ✓ • Pas nuwe suiers. ✓ • Geslete boor. ✓ • Herboor die silinders of herbehuls. ✓ • Lekkende inlaatklep. ✓ • Vervang of herseël klep. ✓ • Lekkende uitlaatklep. ✓ • Vervang of herseël klep. ✓ • Geblaasde koppakstuk. ✓ • Vervang koppakstuk. ✓ • Gekraakte silinderkop. ✓ • Vervang of herstel silinderkop. ✓ • Gekraakte enjinblok. ✓ • Vervang enjinblok. ✓ (Enige 1 x 1) (Enige 1 x 1) (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Meganiese Tegnologie: Motorkunde 14 DBE/November 2024 NSS – Nasienriglyne 8.3 Silinderlekkasie plekke: • Uitlaatpyp/-stelsel ✓ • Inlaatstelsel ✓ • Olie-opvulgat • Oliepen/-pylstok ✓ • Aanvullende tenk/radiator ✓ • Aangrensende vonkpropgat ✓ (Enige 4 x 1) (4) 8.4 Oorsake van lae oliedruklesing: • Geblokte oliesif ✓ • Geslete oliepomp ✓ • Olie se viskositeit te laag ✓ • Vuil olie ✓ • Lae olievlak ✓ • Geblokte oliefilter ✓ • Geblokte oliekanale ✓ • Oormatige olie vry ruimte ✓ • Stukkende oliedrukontlasklep ✓ (Enige 4 x 1) (4) 8.5 Hoë brandstofdruklesing: MOONTLIKE OORSAKE REGSTELLENDE MAATREËLS • Beperking in brandstofterugloop • Kontroleer brandstofterugloop vir na die brandstoftoetser. ✓ enige beperkings of konkelings. ✓ • Stukkende brandstofdruk- • Vervang brandstofdrukreëlaar. ✓ reëlaar. ✓ • Verkeerde brandstofpomp • Kies korrekte pomp volgens gebruik. ✓ voertuigspesifikasie. ✓ (Enige 2 x 1) (Enige 2 x 1) (4) 8.6 Verkoelingstelseldruktoets vervaardigers spesifikasies: • Koelmiddelverhouding (Antifreeze-water). ✓ • Druk in die verkoelingstelsel. ✓ • Druk op die verkoelerdop. ✓ (Enige 2 x 1) (2) 8.7 Funksies van die verkoelerdop: • Reguleer die verkoelingstelseldruk. ✓ • Seël verkoelingstelsel van lekke. ✓ • Laat koelmiddel toe om terug getrek te word na die verkoeler wanneer die enjin afkoel. ✓ (Enige 2 x 1) (2) [23] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Meganiese Tegnologie: Motorkunde 15 DBE/November 2024 NSS – Nasienriglyne VRAAG 9: STELSELS EN BEHEER (OUTOMATIESE RATKAS) (SPESIFIEK) 9.1 Nadele van outomatiese ratkas: • Duurder om te vervaardig. ✓ • Herstelwerk is duur. ✓ • Spesiale gereedskap en opleiding is nodig om ratkas te herstel. ✓ • Spesiale insleeptegnieke moet gebruik word wanneer daar oor 'n lang afstand ingesleep word. ✓ • Oor die algemeen swaarder as 'n handratkas. ✓ • Voertuig kan nie aan die gang gestoot word nie. ✓ (Enige 2 x 1) (2) 9.2 Werking van koppelomsitter: • Die tollende pomp/stuwer gooi die olie op die wieke van die turbine. ✓ • Hierdie turbine roteer die ratkas se insetas. ✓ • Die olie sirkuleer deur die turbine wieke en tref die stator. ✓ • Die stator herlei die pad van die olie in die rigting van die pomp rotasie. ✓ • Wringkrag word vermenigvuldig wanneer dit weer die pomp verlaat om die turbine in te gaan. ✓ (5) 9.3 Enkel- episikliese ratstelsel:  Annulus  Planeetrat  Planeet- draer  Sonrat A B • Volledige skets ✓ Kandidate kan sketse A of B teken. (5) 9.4 Voordele van ratverhoudings: 9.4.1 Vorentoe reduksie (1ste rat): • Verbeter wegtrek van voertuig. ✓ • Verhoog wringkrag uitset. ✓ • Makliker om opdraande te ry. ✓ (1) 9.4.2 Trurat: Voertuig kan truwaarts ry. ✓ (1) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Meganiese Tegnologie: Motorkunde 16 DBE/November 2024 NSS – Nasienriglyne 9.4.3 Vorentoe snelrat (5de rat): • Vermeerder spoed ✓ • Verminder enjinrevolusies ✓ • Beter brandstofverbruik ✓ (Enige 1 x 1) (1) 9.5 Onderdele verwant aan die outomatiese ratkas: 9.5.1 Hidrouliese suiers: • Beheer die rembande wat die verandering in ratverhouding toelaat. ✓ • Koppel die koppelaars wat die verandering in ratverhouding toelaat. ✓ (Enige 1 x 1) (1) 9.5.2 Rembande: Die remband hou die annulus stilstaande. ✓ (1) 9.5.3 Transmissiebeheereenheid: Dit beheer die elektroniese ratwisseling in 'n outomatiese rat- kas. ✓ (1) [18] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Meganiese Tegnologie: Motorkunde 17 DBE/November 2024 NSS – Nasienriglyne VRAAG 10: STELSELS EN BEHEER (ASSE, STUURGEOMETRIE EN ELEKTRONIKA) (SPESIFIEK) 10.1 Bandslytasie patroon: 10.1.1 Oorsaak van die bandslytasie patroon: Wielvlug ✓ (1) 10.1.2 Foute op die voertuigveringstelsel: • Swak sporing van veringstelsel ✓ • Geslete wiellaers ✓ • Gebuigde stut ✓ • Gebuigde/beskadigde laer beheerarms ✓ • Beskadigde laer beheerarmbusse ✓ • Beskadigde stutmonterings ✓ • Geslete koeëlgewrigte ✓ (Enige 2 x 1) (2) 10.1.3 Korrigeer bandslytasie oorsaak: • Herbelyn veringstelsel ✓ • Vervang wiellaers ✓ • Vervang stut ✓ • Vervang laer beheerarm ✓ • Vervang laer beheerarmbusse ✓ • Vervang stutmonterings ✓ • Vervang koeëlgewrigte ✓ (Enige 2 x 1) (2) 10.2 Definisies van sporingshoeke: 10.2.1 Positiewe nasporing: Positiewe nasporing is die terugkanteling van die krinkspil aan die bokant, ✓ wanneer dit van die kant gesien word. ✓ (2) 10.2.2 Krinkspilhelling: Krinkspilhelling is die inwaartse kanteling van die bokant ✓ van die krinkspil van voor gesien. ✓ (2) 10.3 Luginlaatstelsel sensors: • Versnellerposisiesensor (VPS) ✓ • Spruitstuk-absolutedruksensor (SAD) ✓ • Massalugvloeisensor (MLV) ✓ • Luginlaat-temperatuursensor ✓ (Enige 3 x 1) (3) 10.4 Funksie van klopsensor: • Bespeur enjinklop. ✓ • Stuur sein na die EBE. ✓ (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Meganiese Tegnologie: Motorkunde 18 DBE/November 2024 NSS – Nasienriglyne 10.5 Onderdele van die verdelerlose ontstekingstelsel (VOS): • EBE ✓ • Integrerende spoel ✓ • Vonkprop ✓ • Ontstekingskakelaar/Aansitter ✓ • Krukasposisioneringsensor ✓ (Enige 2 x 1) (2) 10.6 Katalisator: • Oksidasie ✓ • Reduksie ✓ (2) 10.7 Funksies van die spoedbeheerstelsel: • Beheer die versnelleropening elektronies. ✓ • Hou die voertuig op 'n konstante spoed. ✓ (2) 10.8 Alternator: 10.8.1 Byskrifte: A. Katrol ✓ B. Voorste steunpunt/Voorste hulsel ✓ C. Laer ✓ D. Stator ✓ (4) 10.8.2 Rotor: • Bevat die sleepringe ✓ wat 'n beweegbare elektriese konneksie voorsien. ✓ • Induseer stroomvloei ✓ na die stator. ✓ • Om 'n roterende ✓ magnetiese veld/elektromagneet ✓ te skep. (Enige 1 x 2) (2) 10.8.3 Reguleerder: • Beheer spanning ✓ • Beheer stroomvloei ✓ (Enige 1 x 1) (1) 10.8.4 Funksie van die gelykrigter: Verander WS ✓ na GS. ✓ (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Meganiese Tegnologie: Motorkunde 19 DBE/November 2024 NSS – Nasienriglyne 10.9 Inspuiter: • Die brandstofdruk by die inspuiter ✓ • Inspuiter tydsduur ✓ • Grootte van die inspuitertuitgat/gaatjie ✓ • Versneller posisie ✓ • Hoeveelheid atmosferiese druk ✓ • Gemiddelde temperatuur ✓ • Lug-brandstofverhouding ✓ • Enjin las ✓ • Enjinspoed (RPM) ✓ • Tipe brandstof ✓ • Enjintemperatuur ✓ • Brandstoftemperatuur ✓ (Enige 3 x 1) (3) [32] TOTAAL: 200 Kopiereg voorbehou

Study this subject

More from Grade 12 Mechanical Technology

View all