Skip to content

Mechanical Technology Grade 10 National November 2016 QP

Question paperMechanical TechnologyGrade 10201625 pages

Grade 10 Mechanical Technology question paper from the National November 2016 (Afrikaans), 25 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Loading document…

Loading document…

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10 MEGANIESE TEGNOLOGIE MODEL 2016 PUNTE: 200 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 23 bladsye en 'n 2 bladsy-formuleblad. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Meganiese Tegnologie 2 DBE/2016 KABV – Graad 10 Model INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Skryf jou NAAM op die ANTWOORDEBOEK. 2. Hierdie vraestel bestaan uit VIER afdelings: AFDELING A is VERPLIGTEND. AFDELING B: PASWERK EN MASJINERING AFDELING C: MOTORKUNDE AFDELING D: SWEIS- EN METAALWERK 3. Beantwoord AFDELING A (VERPLIGTEND) en dan AFDELING B of C of D, volgens jou keuse van spesialisering. 4. Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie vraestel gebruik is. 5. Begin ELKE vraag op 'n NUWE bladsy. 6. Toon ALLE berekeninge en eenhede. Rond finale antwoorde tot TWEE desimale plekke af. 7. Jy mag 'n nieprogrammeerbare wetenskaplike sakrekenaar en tekeninstrumente gebruik. 8. Die waarde van gravitasiekrag moet as 10 m.s-2 aanvaar word. 9. Alle afmetings is in millimeter, tensy anders in die vraag aangedui word. 10. Skryf netjies en leesbaar. 11. 'n Formuleblad word aan die einde van die vraestel verskaf. 12. Gebruik die kriteria hieronder en op die volgende bladsy om jou te help om jou tyd te bestuur. AFDELING A (GENERIES) VRAAG INHOUD PUNTE TYD 1 Meervoudigekeuse-vrae (Generies) 20 15 minute 2 Veiligheid (Generies) 10 10 minute 3 Gereedskap en Toerusting (Generies) 12 10 minute 4 Materiale (Generies) 12 10 minute 5 Hegtingsmetodes (Generies) 24 20 minute 6 Kragte (Generies) 27 25 minute 7 Instandhouding (Generies) 16 15 minute 8 Enjins (Generies) 19 20 minute TOTAAL AFDELING A: 140 125 minute Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Meganiese Tegnologie 3 DBE/2016 KABV – Graad 10 Model PASWERK EN MASJINERING AFDELING B (SPESIFIEK) VRAAG INHOUD PUNTE TYD 9 Terminologie (Spesifiek) 33 30 minute 10 Stelsels en Beheer (Spesifiek) 27 25 minute TOTAAL AFDELING B: 60 55 minute GROOTTOTAAL: 200 180 minute MOTORKUNDE AFDELING C (SPESIFIEK) VRAAG INHOUD PUNTE TYD 11 Terminologie (Spesifiek) 20 20 minute 12 Instandhouding (Spesifiek) 10 10 minute 13 Stelsels en Beheer (Spesifiek) 17 15 minute 14 Enjins (Spesifiek) 13 10 minute TOTAAL AFDELING C: 60 55 minute GROOTTOTAAL: 200 180 minute SWEIS- EN METAALWERK AFDELING D (SPESIFIEK) VRAAG INHOUD PUNTE TYD 15 Sweisterminologie (Spesifiek) 10 10 minute 16 Boogsweiswerk (Spesifiek) 10 10 minute 17 Gassweiswerk (Spesifiek) 10 10 minute 18 Sweissimbole en Lasse (Spesifiek) 15 10 minute 19 Ontwikkeling (Spesifiek) 15 15 minute TOTAAL AFDELING D: 60 55 minute GROOTTOTAAL: 200 180 minute Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Meganiese Tegnologie 4 DBE/2016 KABV – Graad 10 Model AFDELING A (GENERIES) VRAAG 1: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE (GENERIES) Verskeie opsies word as moontlike antwoorde op die volgende vrae verskaf. Kies die korrekte antwoord en skryf slegs die letter (A–D) langs die vraagnommer (1.1–1.20) in die ANTWOORDEBOEK neer, byvoorbeeld 1.21 A. 1.1 Watter EEN van die volgende veiligheidsmaatreëls is van toepassing wanneer handgereedskap gebruik word? A Werk teen 'n baie stadige spoed. B Werk met goed geoliede/gesmeerde gereedskap. C Gebruik gereedskap slegs vir die doel waarvoor dit gemaak is. D Bêre alle gereedskap na gebruik. (1) 1.2 Wat is die maksimum veilige afstand wat 'n beitelslee vanaf 'n slypwiel op 'n bankslypmasjien moet wees? A 8 mm B 10 mm C 3 mm D 6 mm (1) 1.3 Watter EEN van die volgende gereedskapstukke word vir afmerkwerk gebruik? A Kombinasiesleutel B Borgringtang C Allensleutel D Kraspen (1) 1.4 Wat is die ingeslote hoek van 'n senterpons? A 45° B 60° C 90° D 0° (1) 1.5 'n Soetvyl word verkies om … af te werk. A sagte materiaal B harde materiaal C hout D plastiek (1) 1.6 Lood is 'n… A harde, gryskleurige metaal. B sagte, blougrys metaal. C medium sagte, ligte grys metaal. D baie sagte, witgrys metaal. (1) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Meganiese Tegnologie 5 DBE/2016 KABV – Graad 10 Model 1.7 Watter EEN van die volgende is 'n gebruik van duralumin? A Dakkappe B Skoolbanke C Vliegtuigonderdele D Tuinmeubels (1) 1.8 Hoekom is wolfram een van die hooflegeerelemente vir gereedskapstaal? A Dit vermeerder die sterkte en taaiheid van die staal. B Dit verhoog die smeebaarheid van die staal. C Dit maak die staal ligter. D Dit verkort die lewensduur van die staal. (1) 1.9 Watter EEN van die volgende stellings beskryf die toepassing van 'n splitpen? A 'n Metaalring wat in 'n groef op 'n metaalstaaf of in die gat van 'n bus gepas word om 'n komponent of voorwerp in posisie te hou B 'n Metaalpen wat deur 'n gat gesteek word en deur sy omgebuigde punte in posisie gehou word C 'n Metaalmoer met gleuwe aan een kant wat dit 'n kasteelagtige voorkoms gee D 'n Metaalstrook om in 'n spasie te pas (1) 1.10 Identifiseer die item in FIGUUR 1.10 hieronder. FIGUUR 1.10 A Tapbout B Heksagonale bout (Seskantige bout) C Tapse bout D Neusspybout (1) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Meganiese Tegnologie 6 DBE/2016 KABV – Graad 10 Model 1.11 Identifiseer die tipe spy in FIGUUR 1.11 hieronder. FIGUUR 1.11 A Woodruff-spy B Neusspy C Tapse spy D Parallel spy (1) 1.12 Watter tipe krag word in FIGUUR 1.12 hieronder getoon? F F FIGUUR1.12 A Trekkrag B Drukkrag C Rolkrag D Skuifkrag (1) 1.13 Watter klas hefboom word in FIGUUR 1.13 hieronder getoon? Krag Las Draaipunt FIGUUR 1.13 A 1ste klas B 2de klas C 3de klas D 4de klas (1) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Meganiese Tegnologie 7 DBE/2016 KABV – Graad 10 Model 1.14 Wat verstaan jy onder die term spanning in materiale? A Die interne krag in 'n materiaal wat weerstand bied teen 'n skuiflas B Die interne krag in 'n materiaal wat weerstand bied teen 'n treklas C Die interne krag in 'n materiaal wat weerstand bied teen 'n druklas D Die interne krag in 'n materiaal wat weerstand bied teen 'n eksterne las (1) 1.15 Watter EEN van die volgende is die hoofdoel van die instandhouding van masjiene? A Om te verseker dat masjiene altyd teen optimale vlakke werk B Om te verseker dat geringe herstelwerk aan masjiene van ernstige herstelwerk geskei word C Om seker te maak dat daar altyd na die welstand van werkers omgesien word D Om stelselmatige inspeksie en die gevolglike faling van werkwinkel- toerusting te verskaf (1) 1.16 Watter EEN van die volgende is 'n voordeel van die gebruik van snyvloeistof op 'n masjien? A Dit hou die snygereedskap en werkstuk koel gedurende die snyproses. B Dit verhoog vibrasie op die masjienonderdele. C Dit veroorsaak dat die werkstuk roes. D Dit verkort die lewensduur van die snygereedskap. (1) 1.17 Wat word verstaan onder die term vloeipunt? A Die laagste temperatuur waarteen 'n vloeistof sal vloei B Die hoogste temperatuur waarteen 'n vloeistof sal vloei C Die laagste druk waarteen 'n vloeistof sal vloei D Die hoogste druk waarteen 'n vloeistof sal vloei (1) 1.18 Watter tipe brandstof word in 'n vonkontstekingsenjin gebruik? A Diesel B Olie C Gas D Petrol (1) 1.19 Die korrekte slagvolgorde van 'n vierslag-vonkontstekingsenjin is soos volg: A Kompressieslag; kragslag; inlaatslag; uitlaatslag B Inlaatslag; kompressieslag; kragslag; uitlaatslag C Kragslag; uitlaatslag; kompressieslag; inlaatslag D Inlaatslag; kompressieslag; uitlaatslag; kragslag (1) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Meganiese Tegnologie 8 DBE/2016 KABV – Graad 10 Model 1.20 Die krukas van 'n vierslagenjin roteer teen 3 000 omwentelinge per minuut. Teen hoeveel omwentelinge per minuut sal die nokas roteer? A 6 000 r/min B 4 500 r/min C 1 500 r/min D 3 000 r/min (1) [20] VRAAG 2: VEILIGHEID (GENERIES) 2.1 Noem DRIE persoonlike beskermingsitems wat gedra moet word wanneer daar met masjiene in 'n werkwinkel gewerk word. (3) 2.2 Noem TWEE veiligheidsmaatreëls wat nagekom moet word voordat 'n staanboor gebruik kan word. (2) 2.3 Noem DRIE veiligheidsmaatreëls wat nagekom moet word terwyl 'n freesmasjien in werking is. (3) 2.4 Watter belangrike veiligheidsprosedure moet uitgevoer word nadat die snyproses op 'n draaibank voltooi is? (1) 2.5 Noem die tipe brandblusser wat gebruik word om vlambare vloeistowwe te blus. (1) [10] VRAAG 3: GEREEDSKAP EN TOERUSTING (GENERIES) 3.1 Noem TWEE vylprofiele. (2) 3.2 Beskryf die voordeel van die gebruik van 'n oopbeksleutel bo 'n ringsleutel? (1) 3.3 Noem TWEE verskillende tipes tange. (2) 3.4 Hoekom word Phillipsskroewedraaiers bo plat skroewedraaiers verkies? (2) 3.5 Noem DRIE gebruike van 'n kombinasiestel. (3) 3.6 Noem EEN gebruik van elk van die volgende ponse: 3.6.1 Prikpons (1) 3.6.2 Senterpons (1) [12] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Meganiese Tegnologie 9 DBE/2016 KABV – Graad 10 Model VRAAG 4: MATERIALE (GENERIES) 4.1 Noem die DRIE groepe koolstofstaal. (3) 4.2 Gietyster word in wit en grys gietyster ingedeel. Wat bepaal die hardheid van hierdie twee tipes gietyster? (2) 4.3 Noem EEN gebruik van elk van die volgende nie-ysterhoudende elemente: 4.3.1 Koper (1) 4.3.2 Tin (1) 4.3.3 Aluminium (1) 4.4 Noem VIER nie-ysterhoudende legerings. (4) [12] VRAAG 5: HEGTINGSMETODES (GENERIES) 5.1 Noem die volgorde van die DRIE snytappe wat gebruik word om interne skroefdrade te sny. (3) 5.2 Gee DRIE redes vir onvoldoende resultate gedurende handdraadsnyding, deur na akkuraatheid en die afwerking van die skroefdraad te verwys. (3) 5.3 Wat is die doel van 'n snymoer tydens handdraadsnyding? (2) 5.4 'n Katrol moet op 'n 42 mm diameter as gemonteer word. Bereken die volgende afmetings van die parallelspy wat vir hierdie samestelling benodig word: 5.4.1 Die wydte/breedte van die parallelspy (3) 5.4.2 Die dikte van die parallelspy (3) 5.4.3 Die lengte van die parallelspy (3) 5.5 'n M16 x 2 V-skroefdraad moet in 'n werkstuk getap word. Bereken die diameter van die boor wat benodig word. (3) 5.6 Teken netjiese sketse van die volgende klinknaelkoppe: 5.6.1 Pankop (2) 5.6.2 Versinkkop (2) [24] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Meganiese Tegnologie 10 DBE/2016 KABV – Graad 10 Model VRAAG 6: KRAGTE (GENERIES) 6.1 Gebruik 'n kragteparallelogram en bepaal grafies die grootte en rigting van die resultante krag vir die stelsel van kragte in FIGUUR 6.1 hieronder. (Gebruik skaal 1 mm = 5 N.) 400 N 60° 450 N FIGUUR 6.1 (4) 6.2 Die stelsel van kragte in FIGUUR 6.2 hieronder is in ewewig. Gebruik Bow-notasie en bepaal grafies die groottes en rigtings van die onbekende krag P en Q. (Gebruik skaal 1 mm = 20 N.) P C 120° Q B A 200 kg FIGUUR 6.2 (5) 6.3 Definieer 'n krag. (5) 6.4 FIGUUR 6.4 hieronder toon 'n enkele krag van 150 N wat in 'n rigting 35° noord van wes inwerk. Bereken die groottes en rigtings van die horisontale en vertikale komponente van hierdie krag. 150 N 35° FIGUUR 6.4 (4) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Meganiese Tegnologie 11 DBE/2016 KABV – Graad 10 Model 6.5 'n Drukkrag van 30 kN word op 'n rondyster met 'n diameter van 15 mm uitgeoefen. Bereken die spanning in die materiaal. (5) 6.6 FIGUUR 6.6 hieronder toon 'n eenvormige balk waarop twee loodregte kragte uitgeoefen word. Bereken die totale moment om punt A wat deur die kragte veroorsaak word. 190 N 170 N 350 mm 650 mm A FIGUUR 6.6 (4) [27] VRAAG 7: INSTANDHOUDING (GENERIES) 7.1 Noem VIER gevolge van 'n gebrek aan instandhouding op toerusting. (4) 7.2 Verduidelik kortliks wat die volgende tipes instandhouding behels en gee 'n voorbeeld van elk: 7.2.1 Voorkomende ('roetine-') instandhouding (2) 7.2.2 Voorspelbare ('indiens-') instandhouding (2) 7.3 Verskillende smeermiddels word gebruik om masjiene se betroubaarheid en instandhouding te verleng. Verduidelik die doel van 'n smeermiddel op masjienonderdele. (3) 7.4 Definieer viskositeit met verwysing na smeermiddels. (1) 7.5 Dui die viskositeit (hoog, medium of laag) van elk van die volgende tipes smeermiddels aan en motiveer elke antwoord: 7.5.1 Masjienolie (2) 7.5.2 Ghries (2) [16] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Meganiese Tegnologie 12 DBE/2016 KABV – Graad 10 Model VRAAG 8: ENJINS(GENERIES) 8.1 Beskryf die volgende terme met verwysing na binnebrandenjins: 8.1.1 Slag (1) 8.1.2 Boonste dooiepunt (BDP) (1) 8.1.3 Siklus (1) 8.2 FIGUUR 8.2 hieronder toon 'n slag van 'n tweeslag-petrolenjin. Beantwoord die vrae wat volg. B C A D FIGUUR 8.2 8.2.1 Benoem deel A–D. (4) 8.2.2 Identifiseer en verduidelik die werking van die slag in FIGUUR 8.2hierbo. (4) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Meganiese Tegnologie 13 DBE/2016 KABV – Graad 10 Model 8.3 FIGUUR 8.3 hieronder toon 'n slag van 'n vierslag-petrolenjin. Beantwoord die vrae wat volg. A B C FIGUUR 8.3 8.3.1 Identifiseer die slag in FIGUUR 8.3 hierbo. (1) 8.3.2 Benoem deel A–C. (3) 8.3.3 Verduidelik die werking van die slag in FIGUUR 8.3 hierbo. (4) [19] TOTAAL AFDELING A: 140 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Meganiese Tegnologie 14 DBE/2016 KABV – Graad 10 Model AFDELING B: PASWERK EN MASJINERING (SPESIFIEK) VRAAG 9: TERMINOLOGIE (SPESIFIEK) 9.1 'n Skuifpasser word in FIGUUR 9.1 hieronder getoon. Beantwoord die vrae wat volg. A B C D E F FIGUUR 9.1 9.1.1 Benoem deel B, D en E. (3) 9.1.2 Watter afmetings word deur A, C en F aangedui? (3) 9.1.3 Teken 'n netjiese, diagrammatiese voorstelling van die lesing op die skuifpasser vir 107,42 mm. (Die akkuraatheid van die skuifpasser is 0,02 mm.) (5) 9.2 FIGUUR 9.2 hieronder toon 'n lesing op 'n buitemikrometer. Wat is die waarde van die lesing? FIGUUR 9.2 (4) 9.3 Noem TWEE tipes senterdraaibankbeddens. (2) 9.4 Wat is die doel van die vierklou-kloukop op 'n senterdraaibank? (2) 9.5 Beskryf die funksie van die volgende senterdraaibankonderdele: 9.5.1 Leiskroef (2) 9.5.2 Loskop (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Meganiese Tegnologie 15 DBE/2016 KABV – Graad 10 Model 9.6 FIGUUR 9.6 hieronder toon die hoeke op 'n senterdraaibank-snybeitel. Benoem deel A–D. D A B C FIGUUR 9.6 (4) 9.7 Gee TWEE redes vir die gebruik van 'n koelmiddel wanneer masjinering op 'n senterdraaibank gedoen word. (2) 9.8 Noem TWEE voordele van die saamgesteldebeitelslee-metode om tapsdraaiwerk op 'n senterdraaibank te doen. (2) 9.9 Noem TWEE nadele van die saamgesteldebeitelslee-metode om tapsdraaiwerk op 'n senterdraaibank te doen. (2) [33] VRAAG 10: STELSELS EN BEHEER (SPESIFIEK) 10.1 Teken netjiese, benoemde sketse van die volgende skroefdrade om die profiel, steek en ingeslote hoek van elk aan te dui. 10.1.1 Metrieke V-skroefdraad (fyn) (3) 10.1.2 Vierkantige skroefdraad (3) 10.1.3 Acme-skroefdraad (3) 10.2 Noem EEN gebruik van elk van die volgende skroefdrade: 10.2.1 Metrieke V-skroefdraad (fyn) (1) 10.2.2 Vierkantige skroefdraad (1) 10.3 'n Ratstelsel wat gebruik word om 'n sentrifugale pomp aan te dryf, bestaan uit 'n dryfrat met 60 tande wat teen 120 r/min roteer en 'n gedrewe rat wat teen 60 r/min roteer. Bereken die getal tande op die gedrewe rat. (4) 10.4 'n Platbandkatrol met 'n diameter van 460 mm roteer teen 180 omwentelinge per minuut. Bereken die bandspoed van hierdie stelsel in meter per sekonde. (4) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Meganiese Tegnologie 16 DBE/2016 KABV – Graad 10 Model 10.5 Noem TWEE voordele van V-bande. (2) 10.6 Noem TWEE nadele van platbande. (2) 10.7 Noem TWEE voordele van rataandrywings. (2) 10.8 Noem TWEE nadele van kettingaandrywings. (2) [27] TOTAAL AFDELING B: 60 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Meganiese Tegnologie 17 DBE/2016 KABV – Graad 10 Model AFDELING C: MOTORKUNDE (SPESIFIEK) VRAAG 11: TERMINOLOGIE (SPESIFIEK) 11.1 Die koppelaar is 'n eenheid wat die ratkas aan die enjin koppel en ontkoppel. Noem TWEE tipes wrywingskoppelaars wat gewoonlik in die aandryfstelsel van 'n motorvoertuig gebruik word. (2) 11.2 Noem TWEE belangrike verstellings wat aan 'n hidrouliese koppelaar gemaak kan word om goeie koppeling te verseker. (2) 11.3 Noem die TWEE tipes drukplate wat gebruik word. (2) 11.4 Waarom moet daar speling tussen die drukplaat en die ontkoppellaer (druklaer) wees? (1) 11.5 FIGUUR 11.5 hieronder toon 'n enkelplaat-koppelaarsamestelling. Benoem deel A–C. C B A FIGUUR11.5 (3) 11.6 Noem EEN moontlike oorsaak van elk van die volgende koppelaarfoute: 11.6.1 Koppelaarglip (1) 11.6.2 Koppelaarvibrasie (1) 11.7 Beskryf die funksie van die volgende koppelings: 11.7.1 Glykoppeling (Skuifkoppeling) (1) 11.7.2 Kruiskoppeling (1) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Meganiese Tegnologie 18 DBE/2016 KABV – Graad 10 Model 11.8 Noem TWEE tipes ratte wat in 'n motorvoertuig se ratkas gebruik word. (2) 11.9 Verduidelik die funksie van die volgende komponente in 'n konstant inkammende ratkas: 11.9.1 Sinchroniseereenheid (2) 11.9.2 Kiesmeganisme (2) [20] VRAAG 12: INSTANDHOUDING (SPESIFIEK) 12.1 Wat is die belangrikste verskil tussen 'n druktoevoerstelsel en 'n voldruktoevoerstelsel met verwysing na die smering in 'n enjin? (2) 12.2 Wat is 'n krukkasventilasiestelsel? (1) 12.3 Noem EEN oorsaak van oormatige olieverbruik deur 'n enjin. (1) 12.4 Waarom sal 'n enjin oorverhit selfs al is daar genoeg water in die verkoelingstelsel? (1) 12.5 Hoe ontstaan skadelike gasse in 'n krukkasventilasiestelsel? (1) 12.6 Beskryf die hoofverskil tussen 'n direkte lugverkoelingstelsel en 'n indirekte lugverkoelingstelsel vir enjins. (2) 12.7 Wat is die funksie van die termostaat in die verkoelingstelsel van 'n enjin? (1) 12.8 Wat verstaan jy onder olieverdunning? (1) [10] VRAAG 13: STELSELS EN BEHEER (SPESIFIEK) 13.1 Noem EEN funksie van die vergasser van 'n vonkontstekingsenjin. (1) 13.2 Wat is die funksie van die smoorklep op 'n vonkontstekingsenjin. (2) 13.3 Noem TWEE tipes lugfiltreerstelsels wat in binnebrandenjins gebruik word. (2) 13.4 Hoekom word remvloeistof in 'n hidrouliese remstelsel gebruik? Gee TWEE redes. (2) 13.5 Verduidelik die werking van 'n hidroulieserem-wielsilinder. (4) 13.6 Definieer Ohm se wet. (1) 13.7 Wat is elektriese stroom? (1) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Meganiese Tegnologie 19 DBE/2016 KABV – Graad 10 Model 13.8 Wat word deur die volgende eenhede gemeet? 13.8.1 Volt (1) 13.8.2 Ampère (1) 13.8.3 Ohm (1) 13.9 Wat is die funksie van die battery in die vonkontstekingstelsel van 'n voertuigenjin? (1) [17] VRAAG14: ENJINS (SPESIFIEK) 14.1 Identifiseer die enjinonderdeel wat in FIGUUR 14.1 hieronder getoon word. FIGUUR14.1 (1) 14.2 Beskryf die funksie van 'n krukas met verwysing na die suierstang en suier. (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Meganiese Tegnologie 20 DBE/2016 KABV – Graad 10 Model 14.3 FIGUUR 14.3 hieronder toon 'n suiersamestelling. Benoem deel A–D. A B C D FIGUUR14.3 (4) 14.4 Noem EEN voordeel van elk van die volgende enjinplasing-uitlegte: 14.4.1 Enjin voor met voorwielaandrywing (1) 14.4.2 Enjin voor met agterwielaandrywing (1) 14.4.3 Enjin agter met agterwielaandrywing (1) 14.5 Noem EEN nadeel van elk van die volgende enjinplasing-uitlegte: 14.5.1 Enjin voor met voorwielaandrywing (1) 14.5.2 Enjin voor met agterwielaandrywing (1) 14.5.3 Enjin agter met agterwielaandrywing (1) [13] TOTAAL AFDELING C: 60 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Meganiese Tegnologie 21 DBE/2016 KABV – Graad 10 Model AFDELING D: SWEIS- EN METAALWERK (SPESIFIEK) VRAAG 15: SWEISTERMINOLOGIE (SPESIFIEK) 15.1 Teken 'n netjiese, benoemde skets van 'n sweislas en toon die wortel, wortelgaping en die ingeslote hoek. (4) 15.2 Noem TWEE materiale wat vir die vervaardiging van maatvorms gebruik word. (2) 15.3 FIGUUR 15.3 hieronder toon driehoek ABC. Bereken die waarde van sy R deur die stelling van Pythagoras toe te pas. A 30 mm R C B 40 mm FIGUUR 15.3 (4) [10] VRAAG 16: BOOGSWEISWERK (SPESIFIEK) 16.1 Verduidelik die boogsweisproses. (3) 16.2 Noem die funksie van elk van die volgende sweistoebehore: 16.2.1 Elektrodehouer (1) 16.2.2 Aardklamp (1) 16.2.3 Transformator (1) 16.3 Beskryf kortliks die werking van die volgende sweismasjiene: 16.3.1 Gelykstroom (GS) (2) 16.3.2 Wisselstroom (WS) (2) [10] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Meganiese Tegnologie 22 DBE/2016 KABV – Graad 10 Model VRAAG 17: GASSWEISWERK (SPESIFIEK) 17.1 Noem die TWEE verskillende branders ('torches') wat saam met die oksiasetileenstelsel gebruik word. (2) 17.2 Noem die doel van die volgende gassweiskomponente: 17.2.1 Reëlaar (1) 17.2.2 Terugflitsweerder (1) 17.2.3 Brander ('torch') (1) 17.3 Wat is die kleurkode vir die volgende gassilinders? 17.3.1 Asetileen (1) 17.3.2 Suurstof (1) 17.4 Verduidelik kortliks die toepassing van elk van die volgende oksiasetileen- vlamme: 17.4.1 Oksiderende vlam (1) 17.4.2 Aankoolvlam (Inkoolvlam) (1) 17.4.3 Neutrale vlam (1) [10] VRAAG 18: SWEISSIMBOLE EN LASSE (SPESIFIEK) 18.1 Teken 'n netjiese, benoemde skets om die VIER elemente van 'n sweissimbool te toon. (4) 18.2 Teken netjiese sketse van die volgende sweissimbole: 18.2.1 Dubbele U-stuiklas (1) 18.2.2 J-stuiklas (1) 18.2.3 V-stuiklas (1) 18.3 Teken netjiese sketse van die volgende sweislasse: 18.3.1 Oorslaglas (2) 18.3.2 Stuiklas (2) 18.3.3 Kantlas (2) 18.3.4 Hoeklas (2) [15] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Meganiese Tegnologie 23 DBE/2016 KABV – Graad 10 Model VRAAG 19: ONTWIKKELING (SPESIFIEK) FIGUUR 19.1 hieronder toon 'n pypelmboog met een las. Ontwikkel die patroon van pyp A OF pyp B. Gebruik volskaal (skaal 1 : 1). Begin aan die regterkant (kortste kant). 45 55 A 135° 30 B 45 FIGUUR 19.1 [15] TOTAAL AFDELING D: 60 GROOTTOTAAL: 200 Kopiereg voorbehou
Downloaded from hlayiso.com Meganiese Tegnologie DBE/2016 KABV – Graad 10 Model FORMULEBLAD VIR MEGANIESE TEGNOLOGIE – GRAAD 10 1. BANDAANDRYWING 1.1 N1D1 = N 2 D 2 waar N = rotasiefrekwensie D = diameter van katrol πDN 1.2 Bandspoed = 60 diameter van gedrewe katrol 1.3 Spoedverhouding = diameter van dryfkatrol 2πD 1.4 Drywing (P) = 60 waar T = wringkrag 2. SPANNING EN VORMVERANDERING krag F 2.1 Spanning = of (σ = ) oppervlakte A πd 2 2.2 A as = 4 π(D2 − d 2 ) 2.3 A pyp = 4 2.4 A vierkantstaaf = sy × sy 3. SPYE diameter van as 3.1 Wydte van spy = 4 diameter van as 3.2 Dikte van spy = 6 3.3 Lengte van spy = 1,5 × diameter van as 3.4 Standaardtaps vir tapse spy: 1 in 100 of 1 : 100 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Meganiese Tegnologie DBE/2016 KABV – Graad 10 Model 4. RATAANDRYWING 4.1 N1T1 = N 2T2 waar N = rotasiefrekwensie T = getal tande op rat 2πNT 4.2 Drywing (P) = 60 produk van getal tande op gedrewe ratte 4.3 Ratverhouding = produk van getal tande op dryfratte N inset produk van getal tande op gedrewe ratte 4.4 = N uitset produk van getal tande op dryfratte Kopiereg voorbehou

Study this subject

Mechanical Technology Grade 10 National November 2016 QP | Hlayiso