Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 10
MEGANIESE TEGNOLOGIE
MODEL 2016
MEMORANDUM
PUNTE: 200
Hierdie memorandum bestaan uit 26 bladsye.
Kopieregvoorbehou Blaai om asseblief
Skip to contentMemorandum 





Mechanical Technology Grade 10 National November 2016 Memo
Grade 10 Mechanical Technology memorandum from the National November 2016, 26 pages. Read online or get the free PDF download, question paper linked when available.
Mechanical Technology · Grade 10 · National November · 2016. Memorandum, 26 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Mechanical Technology
- Grade
- Grade 10
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2016
- Exam period
- National November
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 26
- File size
- 688.7 KB
Loading document…
Loading document…
1 of 26
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
MeganieseTegnologie 2 DBE/2016
KABV – Graad 10 Model (Memorandum)
AFDELING A (GENERIES)
VRAAG 1: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE (GENERIES)
1.1 C (1)
1.2 C (1)
1.3 D (1)
1.4 C (1)
1.5 B (1)
1.6 B (1)
1.7 C (1)
1.8 A (1)
1.9 B (1)
1.10 A (1)
1.11 B (1)
1.12 A (1)
1.13 B (1)
1.14 D (1)
1.15 A (1)
1.16 A (1)
1.17 A (1)
1.18 D (1)
1.19 B (1)
1.20 A (1)
[20]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
MeganieseTegnologie 3 DBE/2016
KABV – Graad 10 Model (Memorandum)
VRAAG 2: VEILIGHEID (GENERIES)
2.1 Persoonlike beskermingsitems:
• Veiligheidsbril
• Voorskoot of oorpak
• Veiligheidskoene
• Haarnet
• Handskoene
(Enige 3 x 1) (3)
2.2 Veiligheidsmaatreëls wanneer staanboor gebruik word:
• Kies regte geslypte boor.
• Moenie die kloukopsleutel op die kloukop los nie.
• Maak seker die klamp is stewig geklamp.
• Kies die korrekte spoed vir die materiaal.
(Enige 2 x 1) (2)
2.3 Freesmasjienveiligheid:
• Moet nooit 'n moersleutel op 'n roterende werkstuk gebruik nie.
• Moenie jou hande gebruik om snysels te verwyder nie.
• Moet nooit 'n snybeitel verstel terwyl dit in werking is nie.
• Moenie die masjien probeer stop deur 'n hand op die kloukop te
plaas nie
• Gee aandag aan die snyvloeistof sodat dit nie spat nie
(Enige 3 x 1) (3)
2.4 Prosedure na gebruik van die draaibank:
• Skakel die masjien af (1)
2.5 Brandblusser:
• Droë poeier
• Skuim
• Koolstofdioksied
• Verdampbare vloeistowwe
(Enige 1 x 1) (1)
[10]
VRAAG 3: GEREEDSKAP EN TOERUSTING (GENERIES)
3.1 Vylprofiele:
• Glad (soet)
• Tweede snit (halfsoet)
• Bastersnit
(Enige 2 x 1) (2)
3.2 Voordeel van oopbeksleutel bo die ringsleutel:
• Kan in beknopte spasies gebruik word waar die ringsleutel nie kan
pas nie (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
MeganieseTegnologie 4 DBE/2016
KABV – Graad 10 Model (Memorandum)
3.3 Tipes tange:
• Kombinasietang
• Kantsnytang
• Langneustang (langbektang)
• Borgringtang
• Waterpomptang
• Sluitbektang (skroefbektang)
(Enige 2 x 1) (2)
3.4 Phillipsskroewedraaier:
• Kontakoppervlakte is groter
• Gly nie uit die gleuf nie (2)
3.5 Kombinasiestel:
• Toets van buitehoek
• Toets van binnehoek
• Toets van 45°-werkstuk
• Gebruik as 'n dieptemaat
• Bepaal die taps (skuinsheid/helling) van 'n werkstuk
• Om die senter/middelpunt van 'n ronde werkstuk te bepaal
(Enige 3 x 1) (3)
3.6 Gebruike van ponse:
3.6.1 Prikpons:
• Om gekraste lyne te merk of te pons om hulle meer sigbaar te
maak
• Om die middelpunt van 'n sirkel aan te dui
(Enige 1 x 1) (1)
3.6.2 Senterpons:
• Om die ponsmerk op 'n werkvlak te vergroot waar 'n gat geboor
gaan word (1)
[12]
VRAAG 4: MATERIALE (GENERIES)
4.1 Koolstofstaal:
• Laekoolstofstaal
• Mediumkoolstofstaal
• Hoëkoolstofstaal (3)
4.2 Gietyster:
• Die hoeveelheid koolstofinhoud in die gietyster (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
MeganieseTegnologie 5 DBE/2016
KABV – Graad 10 Model (Memorandum)
4.3 Nie-ysterhoudende elemente:
4.3.1 Koper:
kabels, telefoondrade, geleistamme, soldeerboute, elektriese drade,
waterpype en dakke
(Enige 1 x 1) (1)
4.3.2 Tin:
sagte soldeersel, tinblikkies, bedekking van staalplate,
beskermende laag vir koperdrade, deel van legerings soos
geelkoper en brons, basis van witmetaallaers
(Enige 1 x 1) (1)
4.3.3 Aluminium:
kooktoerusting, foelie en elektriese geleiers
(Enige 1 x 1) (1)
4.4 Nie-ysterhoudende legerings:
• Geelkoper
• Brons
• Fosforbrons
• Witmetaal
• Duralumin
• Soldeersel
(Enige 4 x 1) (4)
[12]
VRAAG 5: HEGTINGSMETODES (GENERIES)
5.1 Volgorde van snytappe:
• Voorsnytap
• Middelsnytap
• Boomsnytap
Antwoord kan ook 'n Nr. 1, 2 of 3 wees. (3)
5.2 Onvoldoende resultate tydens handdraadsnyding:
• Stomp tappe
• Verkeerde grootte tapgat
• Tap nie haaks met die gat nie
• Onvoldoende of foutiewe tapsnypasta
• Die opbou van snysels in die gat
• Te veel krag toegepas op die tap
(Enige 3 x 1) (3)
5.3 Snymoer:
Die doel van die snymoer is om buiteskroefdraad te sny (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
MeganieseTegnologie 6 DBE/2016
KABV – Graad 10 Model (Memorandum)
5.4 Spyberekeninge:
5.4.1 Die wydte/breedte van die parallelspy:
diameter van as
Wydte van parallelspy =
4
42
=
4
= 10,5 mm
(3)
5.4.2 Die dikte van die parallelspy:
diameter van as
Dikte van parallelspy =
6
42
=
6
= 7 mm (3)
5.4.3 Die lengte van die parallelspy:
Lengte van spy = 1,5 x diameter van as
= 1,5 x 42 mm
= 63 mm (3)
5.5 Berekening van boorpunt:
Boor = tapgrootte – steek
= 16 – 2
= 14 mm (3)
5.6 Sketse van klinknaelkoppe:
5.6.1 Pankop:
(2)
5.6.2 Versinktekop:
(2)
[24]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
MeganieseTegnologie 7 DBE/2016
KABV – Graad 10 Model (Memorandum)
VRAAG 6: KRAGTE (GENERIES)
6.1 Skaal 1 mm = 5N
400 N R
28°
450 N
R = 147 mm = 735 N 28° noord van oos (4)
6.2 Vektordiagram: Skaal 1 mm = 20 N
Q
P
30°
2 000 N
P = 115 mm = 2 300 N
Q = 58 mm = 1 160 N (5)
6.3 Definisie van krag:
'n Krag is die invloed wat die toestand van rusen/of die eenvormige
beweging van 'n liggaam in 'n reguit lyn, verander of probeer
verander. (5)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
MeganieseTegnologie 8 DBE/2016
KABV – Graad 10 Model (Memorandum)
6.4 Horisontale en vertikale komponente van hierdie krag:
150 N
150 sin 35°
35°
150 cos 35°
HK = 150 cos 35°
= 122,87 N Wes
VK = 150 sin 35°
= 86,04 N Noord (4)
6.5 Spanning:
π 2
A=D
4
π (0,015 )2
=
4
= 0,18 × 10 − 3 m2
OF
σ =F
A
30 × 103
=
0,18 × 10-3
= 166,67 × 106 Pa
= 166,67 MPa (5)
6.6 Momente:
T = (190 × 0,35 ) + (170 × 1)
= 66,5 + 170
= 236,5 N.m (4)
[27]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
MeganieseTegnologie 9 DBE/2016
KABV – Graad 10 Model (Memorandum)
VRAAG 7: INSTANDHOUDING (GENERIES)
7.1 Gebrek aan instandhouding:
• Meer energie word gebruik
• Wanfunksionering van onderdele en masjinerie
• Produksievlak sal verlaag
• Verslete onderdele of masjien sal vervang moet word
(Enige 4 x 1) (4)
7.2 Tipes instandhouding:
7.2.1 Voorkomende instandhouding:
• Instandhouding van toerusting en fasiliteite in 'n bevredigende
werkende toestand deur sistematiese inspeksie en herstel van
onklaarrakings/skade wat opduik voordat dit in ernstige
gebreke/skade ontwikkel, bv. versiening (diens) van 'n
voertuig (2)
7.2.2 Voorspelbare instandhouding:
• Evaluering van die toestand van toerusting deur periodiekeof
deurlopende monitering (inspeksie) van toerusting (ook bekend
as toestandgebaseerde instandhouding), bv. gebruik beginsel
van statistiese prosesbeheer om te bepaal wanneer in die
toekoms instandhoudingsaktiwiteite sal moet plaasvind. (2)
7.3 Doel van 'n smeermiddel:
• Voorkom roes.
• Voorkom kontaminasie in stelsels.
• Help met temperatuurbeheer deur hitte te absorbeer.
• Verminder wrywing en slytasie.
(Enige 3 x 1) (3)
7.4 Viskositeit:
• Viskositeit verwys na die weerstand van olie om te vloei (1)
7.5 Viskositeit van tipes smeermiddels:
7.5.1 Enjinolie:
• Enjinolie het 'n medium viskositeit van SAE 20W-50 want dit
moet onder alle enjinwerkstoestande (gedurende warm en koue
temperature) kan vloei. (2)
7.5.2 Ghries:
• Ghries het 'n hoë viskositeit sodat die kleefeienskappe onder
werkstoestande behou sal word en dit aan die oppervlak sal
kleef wanneer smering plaasvind. (2)
[16]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
MeganieseTegnologie 10 DBE/2016
KABV – Graad 10 Model (Memorandum)
VRAAG 8: ENJINS (GENERIES)
8.1 Enjinterme:
8.1.1 Slag:
• Die slag van 'n enjin is die afstand wat die suier in die silinder
van een uiterste posisie na die volgende beweeg (van BDP na
ODP of andersom). (1)
8.1.2 Boonste dooiepunt:
• Dit verwys na die presiese punt waar die krukas, met behulp
van die suier en suierstang, die opwaartse beweging van die
suier in 'n afwaartse beweging omskakel. (1)
8.1.3 Siklus:
• 'n Siklus bestaan uit vier slae, naamlik die inlaatslag, die
kompressieslag, die kragslag en die uitlaatslag. (1)
8.2 Tweeslag-petrolenjin:
8.2.1 Benoem:
A. Oordragpoort
B. Deflektor
C. Uitlaatpoort
D. Inlaatpoort (4)
8.2.2 Werking:
Inlaatfase
• Wanneer die suier opwaarts beweeg, vergroot die volume van
die krukkas stelselmatig, wat 'n gedeeltelike lugleegte in die
krukkas veroorsaak.
• Sodra die suier verby die inlaatpoort (D) beweeg, stroom 'n
mengsel van lug, brandstof en olie in die krukkas in.
Kompressiefase
• Die lug-en-brandstofmengsel wat gedurende die vorige slag na
die bokant van die suier oorgedra is, word nou saamgepers.
• Net voordat die suier die boonste dooiepunt bereik, word die
saamgeperste mengsel ontsteek deur 'n elektriese vonk. (4)
8.3 Vierslag-petrolenjin:
8.3.1 Die slag:
• Inlaatslag (1)
8.3.2 Benoem:
A – Inlaatklep, oop
B – Lug-brandstofmengsel
C – Suierbeweging van BDP na ODP (3)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
MeganieseTegnologie 11 DBE/2016
KABV – Graad 10 Model (Memorandum)
8.3.3 Werking:
• Die induksieslag begin wanneer die suier in die silinder van
boonste dooiepunt na onderste dooiepunt beweeg.
• Die uitlaatklep word gesluit en die inlaatklep word oopgemaak
deur die nokas, wat teen die helfte van die spoed van die
krukas roteer.
• Die afwaartse beweging van die suier veroorsaak 'n vakuum
(lugleegte) in die silinder. Gevolglik stroom 'n mengsel van
brandstof en lug van die vergasser in die suier in. 4)
[19]
TOTAAL AFDELING A: 140
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
MeganieseTegnologie 12 DBE/2016
KABV – Graad 10 Model (Memorandum)
AFDLING B: PASWERK EN MASJINERING (SPESIFIEK)
VRAAG 9: TERMINOLOGIE (SPESIFIEK)
9.1 Noniuspasser:
9.1.1 B – Sluitstuk
D – Vaste skaal
E – Noniusskaal (3)
9.1.2 A – Binneafmeting
C – Diepteafmeting
F – Buiteafmeting (3)
9.1.3 107,42 mm (Akkuraatheid van die passer is 0,02 mm)
10 11
0 4 5
(5)
9.2 16,72 mm (4)
9.3 Platen V-draaibankbeddens (2)
9.4 Die vierklou-kloukop word gebruik om 'n oneweredige werkstuk in die
senterdraaibank vas te klem. (2)
9.5 Senterdraaibankonderdele:
9.5.1 Die leiskroef dra voerbeweging oor vir skroefdraadsnyding. (2)
9.5.2 Die loskop stut die regterkantse punt van die werkstuk en word
ook gebruik vir boorwerk, ruimwerk en tapsdraaiwerk. (2)
9.6 Snybeitelhoeke:
A – Syhellingshoek (sydelingse snyhoek)
B – Syvryloophoek
C – Entvryloophoek
D – Rughellingshoek (voorsnyhoek) (4)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
MeganieseTegnologie 13 DBE/2016
KABV – Graad 10 Model (Memorandum)
9.7 Redes vir die gebruik van koelmiddel wanneer masjinering op die
senterdraaibank gedoen word:
• Dit hou die beitel en werkstuk koel.
• Smeer om beitelslytasie as gevolg van wrywing te verminder.
• Voorkom snyselsweising of die vorming van kantopbouing.
• Verbeter oppervlakafwerking.
• Spoel snysels weg van die beitel en masjienbed af.
• Dit voorkom roes van die werkstuk en masjienslee.
• Dit voorkom onakkuraatheid as gevolg van uitsetting en hitte.
• Hoër snyspoed en toevoer kan verkry word.
• Snybeitels sal langer hou.
• Dit verminder wrywing, wat beteken dat minder krag gebruik word.
(Enige 2 x 1) (2)
9.8 Voordele van die gebruik van die saamgesteldebeitelslee-metode van
tapsdraaiwerk:
• Tap met groot ingeslote hoeke kan gedraai word
• Binne- sowel as buitetap kan gedraai word (2)
9.9 Nadele van die gebruik van die saamgesteldebeitelslee-metode van
tapsdraaiwerk:
• Handtoevoer moet gebruik word, maar gee nie so 'n goeie afwerking
nie
• Net kort tapse kan gesny word, want die lengte van die slee beperk die
lengte van die taps
• Eentonigheid lei tot uitputting van die operateur
(Enige 2 x 1) (2)
[33]
VRAAG 10: STELSELS EN BEHEER (SPESIFIEK)
10.1 Skroefdraadprofiele:
10.1.1 Metrieke V-skroefdraad (fyn):
P
60°
(3)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
MeganieseTegnologie 14 DBE/2016
KABV – Graad 10 Model (Memorandum)
10.1.2 Vierkantige skroefdraad:
P
(3)
10.1.3 Acme-skroefdraad:
P
29°
(3)
10.2 Skroefdrade:
10.2.1 Metrieke V-skroefdraad (fyn):
• Gebruik waar ekstra kernsterkte benodig word
• Gebruik waar metaaldikte die draaddiepte beïnvloed
• Gebruik waar materiaaldikte die steek beïnvloed
(Enige 2 x 1) (1)
10.2.2 Vierkantige skroefdraad:
• Gebruik waar vinnige beweging van 'n moer nodig is
• Gebruik waar akkurate verstelling gemaak moet word, bv.
dwarsslee van 'n draaibank
• Gebruik waar sterkte en krag vereis word, bv. bankskroef en
domkragte
(Enige 1 x 1) (1)
10.3 Getal tande:
N A × T A = NB × TB
N × TA
TB = A
N B
120 × 60
TB = 70
= 120 tande (4)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
MeganieseTegnologie 15 DBE/2016
KABV – Graad 10 Model (Memorandum)
10.4 Katrolberekeninge:
V = πDN
180
V = π × 0,460 ×
60
V = 4,34 m/s (4)
10.5 Voordele van V-bande:
• Kan gebruik word waar katrolle baie naby aan mekaar is.
• Wanneer 'n V-band breek, kan die masjien steeds op die oorblywende
bande loop, maar dit kan oorlading veroorsaak.
• V-bande kan in enige verlangde lengte bestel word en is onmiddellik
gereed vir gebruik.
• V-bande benodig baie min aandag.
• 'n Aantal V-bande wat op 'n katrol met 'n paar groewe loop, kan vir
swaardienswerk gebruik word.
• V-bande loop stil.
(Enige 2 x 1) (2)
10.6 Nadele van platbande:
• Platbande is nie geskik vir baie kort aandrywings nie.
• Wanneer 'n platband breek, moet die masjien gestop word om die
band te herstel.
• Breë platbande moet vir swaardienswerk gebruik word, wat tot 'n
swaar band lei.
• Platbande is net beskikbaar in lang lengtes wat dan vir elke masjien
gesny moet word.
• Platbande met hegstukke en 'n bandklap is geneig om te raas.
• Platbande moet gereeld skoongemaak word om glip te voorkom
(Enige 2 x 1) (2)
10.7 Voordele van rataandrywings:
• Kan gebruik word vir positiewe aandrywing.
• Rataandrywings gly/glip nie.
• Kan in enige rigting draai.
• Wisselende rotasiespoed kan verkry word.
• Rataandrywings kan gebruik word waar die rigting van kragaandrywing
verander moet word.
• Rataandrywings word gebruik waar daar beperkte spasie is
(Enige 2 x 1) (2)
10.8 Nadele van kettingaandrywings:
• Kettingaandrywings is nie so buigbaar soos bandaandrywings nie.
• Kettingaandrywings raas.
• Kettingaandrywings benodig gereelde verstelling in vergelyking met
rataandrywings.
• Kettingaandrywings is duurder as bandaandrywings.
(Enige 2 x 1) (2)
[27]
TOTAAL AFDELING B: 60
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
MeganieseTegnologie 16 DBE/2016
KABV – Graad 10 Model (Memorandum)
AFDELING C: MOTORKUNDE (SPESIFIEK)
VRAAG 11: TERMINOLOGIE (SPESIFIEK)
11.1 Noem twee wrywingskoppelaars:
• Enkelplaatkoppelaar
• Multiplaatkoppelaar (2)
11.2 Verstellings aan die hidroulies beheerde koppelaareenheid:
• 'n Verstelling word aan die koppelaarpedaal gemaak om te voorkom
dat druk in die hidrouliese stelsel opbou wanneer die pedaal ontkoppel
word. Dit voorkom dat die ontkoppellaer in aanraking kom met die
drukplaat. (2)
11.3 Tipes drukplate:
• Diafragmatipe
• Helieseveer-tipe (2)
11.4 Vryruimte tussen 'n drukplaat en 'n druklaer:
• Daar moet altyd laervryruimte wees. Indien daar geen werksruimte is
nie, sal die laer konstant met die diafragma en die laer self in kontak
wees. Dit veroorsaak uitermatige slytasie van die diafragma en die laer
wat dan weer veroorsaak dat die koppelaarplaat nie ten volle koppel
nie. Koppelaarglip of ontkoppelingprobleme kan ontstaan. (1)
11.5 Enkelplaatkoppelaar-samestelling:
Benoem:
A. Drukplaat
B. Koppelaarplaat
C. Vliegwiel (3)
11.6 Oorsake van koppelaarfoute:
11.6.1 Koppelaarglip: (koppelaargly)
• Geen koppelaarspeling nie (onvoldoende vryruimte tussen die
ontkoppellaer en die koppelaarvingers)
• Swak of gebreekte koppelaarvere of diafragma
• Oormatige olie of water op wrywingsvlakke
• Geslete wrywingsvlakke
• Druk in hidrouliese stelsel nie verlig nie
• Drukplaat beweeg nie terug na koppelposisie nie
(Enige 1 x 1) (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
MeganieseTegnologie 17 DBE/2016
KABV – Graad 10 Model (Memorandum)
11.6.2 Koppelaarvibrasie
• Smeermiddel op die plaatvoerings (glywrywing kan nie tussen
die plate bewerkstellig word nie)
• Gebreekte vere
• Gebrande voering
• Gekraakte wrywingsvlakke op die vliegwiel of drukplaat
• Gebreekte of los enjinhegstukke
(Enige 1 x 1) (1)
11.7 Funksies van koppelings:
11.7.1 Glykoppeling (skuifkoppeling):
• Glykoppelings bewerkstellig variasie van die lengte van die
dryfas. (1)
11.7.2 Kruiskoppeling:
• Kruiskoppelings dien as 'n skakel tussen twee dryfasse wat nie
in lyn met mekaar is nie, sodat wringkrag teen 'n hoek
oorgedra kan word. (1)
11.7 Tipes rattande:
• Reguitrattande
• Heliese rattande (2)
11.8 Konstante ingekamde ratkas:
11.8.1 Die sinchroniseereenheid:
• Om twee ratte teen dieselfde rotasiefrekwensie te laat roteer
voor hulle inkam (2)
11.8.2 Kiesmeganisme:
• Om beweging vanaf die bestuurder na die glyratte of
sinkroniseereenheid oor te dra om die verlangde ratverhouding
te bewerkstellig (2)
[20]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
MeganieseTegnologie 18 DBE/2016
KABV – Graad 10 Model (Memorandum)
VRAAG 12: INSTANDHOUDING (SPESIFIEK)
12.1 Druktoevoerstelsel en voldruktoevoerstelsel:
• In 'n druktoevoerstelsel word olie deur die hoofoliekanaal na die hoof-
en nokaslaers gevoer. Terwyl dit in druktoevoer is, word die
suierstangpen van 'n enjin, asook die grootkop van die koppelstang.
onder druk gesmeer. (2)
12.2 Krukkasventilasiestelsel:
• 'n Ventilasiestelsel wat verseker dat skadelike gasse uit die krukkas
verwyder word. (1)
12.3 Olieverbruik:
• Olieverbruik as gevolg van lekkasie
• Olieverbruik as gevolg van verbranding
• Olieverbruik as gevolg van verdamping
(Enige 1 x 1) (1)
12.4 Enjinoorverhitting:
• Roes en kalkaanpaksels in die verkoelerbuise
• 'n Termostaat wat in die geslote posisie vashaak
• 'n Lekkende verkoelerdop
• Waterlekkasie in die stelsel
• Gevriesde water in die verkoeler
(Enige 1 x 1) (1)
12.5 Krukkasgasse:
• Hitte van die ontbrandingsproses
• Die verhitte olie wat geaktiveer word
• Petroldampe wat teenwoordig kan wees
• Uitlaatgasse wat om die suierringe ontsnap
(Enige 1 x 1) (1)
12.6 Direkte en indirektelugverkoelingstelsels:
• Direk: Gebruik lug om die enjin af te koel.
• Indirek: Gebruik lug om die verkoelerwater af te koel wat dan die enjin
afkoel. (2)
12.7 Termostaat:
• Voorkom dat water deur die verkoeler sirkuleer voordat die enjin die
werkstemperatuur bereik het.
• Dit behou 'n normale enjinwerktemperatuur in baie koue
weerstoestande.
(Enige 1 x 1) (1)
12.8 Olieverdunning:
• Olie word verdun wanneer onontbrande brandstof die krukkas
binnevloei en met die olie meng (1)
[10]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
MeganieseTegnologie 19 DBE/2016
KABV – Graad 10 Model (Memorandum)
VRAAG 13: STELSELS EN BEHEER (SPESIFIEK)
13.1 Vergasser:
• Verander die brandstof van 'n vloeistof na 'n gas
• Meet die brandstof
• Beheer enjinspoed
(Enige 1 x 1) (1)
13.2 Smoorklep:
• Verskaf 'n ryk brandstofmengsel vir vinnige aanskakeling wanneer die
enjin koud is. (2)
13.3 Lugfiltreerstelsels:
• Droë tipe
• Oliebadtipe (2)
13.4 Remvloeistof:
• Die vloeistof is onsaampersbaar
• Die vloeistof dra beweging oor
• Die vloeistof dra krag oor
• Die vloeistof vergroot of verklein krag
(Enige 2 x 1) (2)
13.5 Werking van die hidroulieserem-wielsilinder:
• Remvloeistof vanaf die meestersilinder vloei in die wielsilinder in deur
die inlaatpoort.
• Hidrouliese druk forseer die rubberseël uitwaarts.
• Die drukstaaf bring die remskoen in aanraking met die remdrom.
• Die spiraal verseker dat die rubberseël altyd met die suier in kontak is,
al is dit in rus. (4)
13.6 Ohm se wet:
• Ohm se wet stel dat 1 volt nodig is om 'n stroomvloei van
1 ampère deur 'n weerstand van 1 ohm te induseer. (1)
13.7 Elektriese stroom is die beweging van 'n aantal elektrone deur 'n
geleier. (1)
13.8 Elektriese eenhede:
13.8.1 Volt: Potensiaalverskil (1)
13.8.2 Ampère: Elektriese stroom (1)
13.8.3 Ohm: Weerstand (1)
13.9 Battery:
• 'n Battery is 'n elektrochemiese opwekker wat chemiese energie omsit
in elektriese energie en anders om (1)
[17]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
MeganieseTegnologie 20 DBE/2016
KABV – Graad 10 Model (Memorandum)
VRAAG 14: ENJINS (SPESIFIEK)
14.1 Enjinkomponente:
• Silinderblok (1)
14.2 Krukas en suierstang:
• Die krukas en suierstang verander die heen-en-weer/
lineêre beweging van die suier in 'n roterende beweging. (2)
14.3 Suiersamestelling:
Benoem
A. Suierringe
B. Suierkop
C. Suierstang
D. Grootkoplaers (4)
14.4 Enjinplasingvoordele:
14.4.1 Enjin voor; voorwielaandrywing:
• 'n Lang dryfas word nie verlang nie.
• Aandrywing gaan direk van ratkas en ewenaar na die
voorwiele.
• Die vloer is laer en platter want 'n dryfas word nie benodig
nie.
• Padhouvermoë, veral op nat glibberige paaie, word verbeter
as gevolg van die aandrywing wat direk in die rigting van
stuur plaasvind.
• Die beheerkabels en stange van die koppelaar-, versneller-
en ratkasbeheer is kort en eenvoudig.
• Daar is geen probleme met die verkoeling van die enjin nie,
omdat die verkoeler direk in die lugvloei, reg voor aan die
voertuig, gemonteer kan word
(Enige 1 x 1) (1)
14.4.2 Enjin voor; agterwielaandrywing:
• Eenvoudige konstruksie.
• Die ewenaar en ratkas kan gediens word sonder dat die enjin
verwyder word.
• Die verkoeler kan in die direkte lugvloei gemonteer word.
• Die beheerstange en -kabels van die koppelaar-, versneller-
en ratkasbeheer is kort.
(Enige 1 x 1) (1)
14.4.3 Enjin agter; agterwielaandrywing:
• Die uitlaatstelsel is kort.
• Die enjinmassa is direk bo die aandryfwiele gemonteer.
• Wanneer die remme geaktiveer word, word die
gravitasiemiddelpunt na die middel van die voertuig verskuif,
wat beteken dat die remvermoë van al die wiele ten volle
benut kan word.
(Enige 1 x 1) (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
MeganieseTegnologie 21 DBE/2016
KABV – Graad 10 Model (Memorandum)
14.5 Enjinplasingnadele:
14.5.1 Enjin voor; voorwielaandrywing:
• Ingewikkelde en duur konstante snelheidkoppelings moet
gebruik word om die stuur- en dryfaksie van die voorwiele
moontlik te maak.
• Herstel en diens van onderdele is moeilik aangesien beide
die enjin en die ratkas in 'n beperkte ruimte geïnstalleer is.
(Enige 1 x 1) (1)
14.5.2 Enjin voor; agterwielaandrywing:
• 'n Lang dryfas moet gebruik word. Dit noodsaak 'n
dryfastonnel of 'n geboë gedeelte in die vloerplaat.
• 'n Lang uitlaatpyp met baie boë moet gebruik word.
(Enige 1 x 1) (1)
14.5.3 Enjin agter; agterwielaandrywing:
• Aangesien die enjin nie in direkte lugvloei gemonteer is nie,
moet 'n groter waaier geïnstalleer word.
• Enjin word aan baie stof blootgestel.
• Die massaverspreiding is baie swak.
• Die beheerkabels en stange vir die koppelaar, versneller en
ratwisseling is baie lank.
(Enige1x 1) (1)
[13]
TOTAAL ADELING C: 60
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
MeganieseTegnologie 22 DBE/2016
KABV – Graad 10 Model (Memorandum)
AFDELING D: SWEIS- EN METAALWERK (SPESIFIEK)
VRAAG 15: SWEISTERMINOLOGIE (SPESIFIEK)
15.1 Sweisterminologie:
Ingeslote hoek
Sweisvlak
Wortelvlak
Wortelgaping
(4)
15.2 Maatvormmateriale:
• Karton
• Hout
• Hardebord
• Staal
(Enige 2 x 1) (2)
15.3 Pythagoras:
R 2 = BC 2 + AC2
R 2 = 40 2 + 30 2
R 2 = 1600 + 900
R = 2500
R = 50 mm (4)
[10]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
MeganieseTegnologie 23 DBE/2016
KABV – Graad 10 Model (Memorandum)
VRAAG 16: BOOGSWEISWERK (SPESIFIEK)
16.1 Boogsweisproses:
• In elektriese boogsweising kom die hittebron wat die metaal smelt van
'n elektriese boog met 'n hoë stroomvloei (ampère) teen 'n lae tot
matige spanning tussen die werkstuk en die elektrode. (2)
16.2 Sweistoebehore:
16.2.1 Elektrodehouer:
• Hou die elektrode om die stroombaan te voltooi. (1)
16.2.2 Aardklamp:
• Klamp die aardkabel aan die metaalwerkstuk vas om die
stroombaan te voltooi. (1)
16.2.3 Transformator:
• Skakel die normale kragtoevoer om na 'n hoë ampère-uitset
teen 'n baie laer spanning (volt). (1)
16.3 Sweismasjiene:
16.3.1 Gelykstroom (GS):
• Twee-derdes van die hitte word aan die positiewe kant
ontwikkel en een derde aan die negatiewe kant. Die werkstuk
word gewoonlik aan die positiewe kant van die toevoerstroom
gekoppel en die elektrode word aan die negatiewe kant
gekoppel. Indien die werkstuk negatief gemaak word en die
elektrode positief, word dit omgekeerde polariteit genoem. (2)
16.3.2 Wisselstroom (WS):
• Die vloeirigting van 'n wisselstroom keer 'n hele aantal keer
per sekonde om. Dit beteken dat stroom vir een honderdste
van 'n sekonde in een rigting vloei en dan vir die volgende
honderdste van 'n sekonde in die teenoorgestelde rigting.
Daarom is die hoeveelheid hitte wat in die basismetaal
ontwikkel word, gelyk aan die hitte wat aan die einde van die
elektrode ontwikkel word. (2)
[10]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
MeganieseTegnologie 24 DBE/2016
KABV – Graad 10 Model (Memorandum)
VRAAG 17: GASSWEISWERK (SPESIFIEK)
17.1 Oksiasetileenbranders:
• Sweisbrander
• Snybrander (2)
17.2 Doel van sweiskomponente:
17.2.1 Reëlaar:
• Om die hoë druk van gas in die silinder te verlaag na
werksdruk wat gepas is vir sweiswerk.
• Dit hou die werkdruk konstant ongeag die druk in die
silinder.
(Enige 1 x 1) (1)
17.2.2 Terugflitsweerder:
• Om die werker en toerusting teen die gevaar van
gemengdegas-ontploffings te beskerm. (1)
17.2.3 Brander:
• Om die gasse te meng
• Om die spuitstukke te akkommodeer
(Enige 1 x 1) (1)
17.3 Kleurkodes:
17.3.1 Asetileensilinders
• Rooi/Maroen (1)
17.3.2 Suurstof silinders
• Swart (1)
17.4 Oksiasetileenvlamme:
17.4.1 Oksiderende vlam
Word vir snydoeleindes gebruik (1)
17.4.2 Inkoolvlam
Word vir verhittingsdoeleindes gebruik (1)
17.4.3 Neutrale vlam
Word vir sweisdoeleindes gebruik (1)
[10]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
MeganieseTegnologie 25 DBE/2016
KABV – Graad 10 Model (Memorandum)
VRAAG 18: SWEISSIMBOLE EN LASSE (SPESIFIEK)
18.1 Sweissimbool
B
C
A
D
stert (A); sweissimbool (B); pyl (C); verwysingslyn (D) (4)
18.2 Sweissimbole
18.2.1 Dubbele U-stuiklas:
(1)
18.2.3 J-stuiklas:
(1)
18.2.2 V-stuiklas:
(1)
18.3 Sweislasse:
18.3.1 Oorslaglas:
(2)
18.3.2 Stuiklas:
(2)
18.3.3 Kantlas:
(2)
18.3.4 Hoeklas:
(2)
[15]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
MeganieseTegnologie 26 DBE/2016
KABV – Graad 10 Model (Memorandum)
VRAAG 19: ONTWIKKELLING (SPESIFIEK)
3 punte vir indeling van sirkel
12 punte vir ontwikkeling [15]
TOTAAL ADELINGD: 60
GROOTTOTAAL: 200
Kopiereg voorbehou
Study this subject
Revise the topics in this paper, then practise them question by question.
Recommended for this subject
More papers and memos for this grade and subject.

Memorandum
Mechanical Technology Grade 10 National November 2016 Memo

Annual teaching plan
Gr 10 Wood ATP 2023 24

Annual teaching plan
Gr 10 Fitt and Mach ATP 2023 24

Annual teaching plan
Gr 10 Mech Tech Aut ATP 2023 24

Annual teaching plan
Gr 10 Weld Met ATP 2023 24

Question paper


