Skip to content

Natural Sciences And Technology Grade 6 November 2016 Memo

MemorandumNatural Sciences And TechnologyGrade 620166 pages

Grade 6 Natural Sciences And Technology memorandum from the November Exam 2016, 6 pages. Read online or get the free PDF download, question paper linked when available.

Free to read online, no sign-up needed

Loading document…

Loading document…

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2016 NATUURLIKE WETENSKAPPE EN TEGNOLOGIE MEMORANDUM PUNTE: 80 Die memorandum beslaan 6 bladsye.
Downloaded from hlayiso.com 2 NATUURLIKE WETENSKAPPE EN TEGNOLOGIE (EC/NOVEMBER 2016) AFDELING A VRAAG 1 1.1 C√ elektriese stroombaan. 1.2 C√ elektrisiteit maklik gelei. 1.3 B√ Alarms 1.4 C√ asteroïede. 1.5 C√ 365¼ dae. (5 x 1) [5] VRAAG 2 2.1 B√ Fossielbrandstof 2.2 E√ Maan 2.3 F√ Teleskoop 2.4 G√ Battery 2.5 D√ Ruimte verkenningstuig (Rover) (5 x 1) [5] VRAAG 3 3.1 Komponente √ 3.2 Simbole √ 3.3 Turbine √ 3.4 Opwekker √ 3.5 Mercurius √ (5 x 1) [5] TOTAAL AFDELING A: 15 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/NOVEMBER 2016) NATUURLIKE WETENSKAPPE EN TEGNOLOGIE 3 AFDELING B VRAAG 4 4.1 Skakelaar √ (1) 4.2 Geleier √ (1) 4.3 Hidroëlektriese krag √ (1) 4.4 Maspale √ (1) 4.5 Rotasie √ (1) [5] VRAAG 5 5.1 Drie √ (1) 5.2 Om die inset-energie te voorsien. √ (1) 5.3 Ja √ (1) 5.4 Gloeilamp. √ (1) 5.5 Nee √ Die skakelaar is oop. √√ (3) 5.6  Hulle weet watter komponente hulle vir ʼn stroombaan benodig. √  Hulle weet hoe die komponente in ʼn stroombaan rangskik word. √ (Enige een of enige ander relevante antwoord is aanvaarbaar) (2) [9] VRAAG 6 6.1 Geleiers: Muntestukke √ Koeldrankblikkie √ Mes √ (Enige 2 x 1)(2) Nie-geleiers: Potlood √ Koffiebeker/Glas √ Uitveër √ (Enige 2 x 1)(2) (4) 6.2 Die geleiers is van metaal gemaak. √ Die nie-geleiers is van nie-metale gemaak. √ (2) 6.3 Die glas van die gloeilamp is ʼn nie-geleier. √ (1) [7] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 4 NATUURLIKE WETENSKAPPE EN TEGNOLOGIE (EC/NOVEMBER 2016) VRAAG 7 7.1 Inset: Skakelaar skakel die TV-stel aan. √ Proses: Elektriese komponente laat die skerm aan kom. √ Uitset: Beelde verskyn op die skerm. √ (3) 7.2 Elektriese speelgoedkarretjie √ Elektriese hek √ Waaier √ (Enige 1 x 1) (1) 7.3 Elektriese Die Skakelaar skakel komponente verhit gloeilamp lig aan. die filament van die ie brand. gloeilampie. (1) (1) (1) (3) 7.4 (1) 7.5  Die skakelaar was oop. √  Die komponente was nie goed gekonnekteer nie. √  Die batterye was pap. √  Die loeier het nie gewerk nie. √ (Enige ander relevante antwoord is aanvaarbaar) (2) [10] VRAAG 8 8.1 Skakel die ligte af wanneer dit nie gebruik word nie. √ Skakel die geiser af wanneer warm water nie benodig word nie. √ (Leerderantwoord kan verskil) (2) 8.2 8.2.1 Hernubare energiebronne kan nie opgebruik word nie. √ (1) 8.2.2 Nie-hernubare energiebronne is wanneer dit opgebruik is, is dit vir ewig klaar. √ (1) 8.3 8.3.1 SOORT TOESTEL WATT GEBRUIK Lamp 70 W (1) Radio 14 W (1) Yster 600 W (1) Haardroër 550 W (1) Noem 4 (4 x 1) (4) 8.3.2 Verskillende toestelle verbruik verskillende hoeveelhede energie. (Leerderantwoorde kan verskil) (2) 8.3.3 Dit kan ʼn brand veroorsaak. √ Dit kan mense skok/doodmaak. √ (Enige relevante antwoord is aanvaarbaar.) (2) [12] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/NOVEMBER 2016) NATUURLIKE WETENSKAPPE EN TEGNOLOGIE 5 VRAAG 9 9.1 Gasreuse is:  Baie groter √  Verder weg van die Son af √  Gemaak van gas en nie van rots nie √ (3) 9.2 9.2.1 Een kant van die aarde is donker √ (Enige relevante antwoord rakende die diagram is aanvaarbaar.) (1) 9.2.2 Geen, sonlig val daarop. √ (1) 9.2.3 Indië is in die donker deel en dit is nag daar √√ (2) [7] VRAAG 10 PUNTE WORD AS VOLG TOEGEKEN:  Son en byskrif (1)  Aarde en byskrif (1)  Maan en byskrif (1)  Aarde se wentelbaan met rigtingspyle (1)  Maan se wentelbaan met rigtingspyle (1)  Netheid (1) [6] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 6 NATUURLIKE WETENSKAPPE EN TEGNOLOGIE (EC/NOVEMBER 2016) VRAAG 11 11.1 SKA Square Kilometer Array √ KAT Karoo Array Telescope √ SALT Southern African Large Telescope √ (3) 11.2 Die ligging was gekies vir sy donker en oop hemelruim met goeie weersomstandighede. √√ (1) [4] VRAAG 12 12.1  Wiele word van draadwerk gemaak. √  Elektriese motor dryf elke wiel aan. √  Kameras om foto’s te neem. √  Sonpanele om batterye te herlaai. √  Meganiese arms om proefstukkies op te tel. √ (Enige twee antwoorde is aanvaarbaar) (Enige 2 x 1) (2) 12.2 12.2.1 Die maanverkenningstuie (moon rovers) en die Marsverkenningstuie is dieselfde, omdat …  Hulle wiele en asse het. √  Die wiele in alle rigtings draai. √  Dit word aangedryf deur sonpanele en batterye. √  Hulle is voertuie. √ (Enige 2 x 1) (2) 12.2.2 Die maanverkenningstuie (moon rovers) en die Marsverkenningstuie is verskillend, omdat … (1)  Maanverkenningstuie ry op die oppervlak van die maan en Marsverkenningstuie ry op die oppervlak van Mars. √  Maanverkenningstuie word gewoonlik deur menslike ruimtevaarders bestuur. Marsverkenningstuie word deur robotte beheer. √ (Enige een antwoord is aanvaarbaar) [5] TOTAAL AFDELING B: 65 GROOTTOTAAL: 80 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

Study this subject

More from Grade 6 Natural Sciences And Technology

View all