PROVINSIALE ASSESSERING
GRAAD 6
NATUURWETENSKAPPE & TEGNOLOGIE
NOVEMBER 2024
Naam van leerder: ________________________________________
PUNTE: 60
TYD: 1½ uur
Hierdie vraestel bestaan uit 11 bladsye.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
You're offline
Skip to contentQuestion paper %20June%202024%20Question%20Paper_hlayiso.com_--1ca439c0-a364-4e4d-b039-d42961531cbf/v1-51cd9dd0f8d7b9b31a58/card.webp)



%20June%202023%20Question%20Paper_hlayiso.com_--557f246f-4bed-4e5f-813d-a0a1f12f9eee/v1-181af48b9c57fb208dde/card.webp)
%20Question%20Paper_hlayiso.com_--b78298a3-2cca-4917-b5c9-4368f59a28ed/v1-13563b8212fff3562806/card.webp)
%20June%202024%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--db456923-8c84-4b9d-a0f1-c339ff1175bf/v1-93e53c7991daab52e5ae/card.webp)
%20November%202022%20Question%20Paper_hlayiso.com_--8bee8074-58f7-4ba8-8f79-d4abcb414a5c/v1-9f370ef9a0bed4f07867/card.webp)
%202020%20Exemplars%20Question%20Paper_hlayiso.com_--128af9a5-7cdc-4527-8699-0177bb16c296/v1-b28928e630946313624b/card.webp)
%20June%202022%20Question%20Paper(1)_hlayiso.com_--a76df668-a552-4d08-848e-94158a2fd408/v1-e5c62b2001081bb4cc56/card.webp)
%20June%202017%20Question%20Paper_hlayiso.com_--ecf10b35-b5b8-44f4-8d8f-97c4adbfcc6f/v1-e7d1937d2c6e61ed9676/card.webp)
%20November%202017%20Question%20Paper_hlayiso.com_--7d88ff21-a7d2-4267-977c-90d048186f70/v1-6674148bd5bebbd9d599/card.webp)
View all%20June%202023%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--d53ff5bd-b490-44a0-b4de-df3789415527/v1-f3aba9e7a6b38235e50a/card.webp)
%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--fb9a79ac-6a9e-447a-815b-6e0ea54c50f3/v1-78b55622c66a0b065725/card.webp)
%20June%202022%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--f36801d7-18b3-49ba-a578-223b3032d1dc/v1-65acf1a18f77d2849087/card.webp)
%20June%202022%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--5aa1e4e6-7bf6-4b02-a0d0-2ead828afec8/v1-b3535e57e3f1cbd20a6a/card.webp)
%20June%202022%20Question%20Paper_hlayiso.com_--0ae5ddfc-4460-442a-9b30-1abff2e9f123/v1-117f763ff0ada51937a9/card.webp)
%20June%202022%20Question%20Paper_hlayiso.com_--2aa2dfd6-f2d4-4fe9-9758-6d7f68649da0/v1-df362774a26265337051/card.webp)
NW 6 NWTEG QP AFR NOV 2024
Natural Sciences And Technology · Grade 6 · North West November Exam · 2024 · Afrikaans. Question paper, 11 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Natural Sciences And Technology
- Grade
- Grade 6
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Question paper
- Year
- 2024
- Exam period
- North West November Exam
- Pages
- 11
- File size
- 610.3 KB
Loading document…
Loading document…
1 of 11
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Natuurwetenskappe en Tegnologie 2 NW/November 2024
Graad 6
INSTRUKSIES EN INLIGTING
Lees die volgende instruksies noukeurig deur voordat die vrae beantwoord word.
1. Beantwoord AL die vrae.
2. Skryf AL die antwoorde in die SPASIES in die vraestel VOORSIEN.
3. Gebruik ‘n potlood en liniaal wanneer diagramme en grafieke geteken word.
4. Aanbieding van antwoorde moet volgens die instruksies van elke vraag wees.
5. Skryf netjies en leesbaar.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Natuurwetenskappe en Tegnologie 3 NW/November 2024
Graad 6
AFDELING A
VRAAG 1
1.1 Verskeie opsies word as moontlike antwoorde vir die volgende vrae gegee. Kies
die korrekte antwoord en omkring SLEGS die letter van die
korrekte antwoord op hierdie vraestel. Byvoorbeeld 1.1.8 A
A
1.1.1 Identifiseer die simbool van die komponent in ‘n Estroombaan wat
verantwoordelik is om energie in ‘n elektriese stroombaan te verskaf.
A
B A
C
D R
(1)
1.1.2 Enige materiaal wat ‘n swak geleier van ‘n elektriese stroom is, word na
verwys as ‘n …
A Isoleerder
B Gonser
C Gloeilamp
D Insinueerder (1)
1.1.3 Die diagram hieronder wys ‘n elektriese stroombaan met komponente
gemerk X, Y and Z.
X
Y
FIGUUR 1
Z
Watter een van die volgende opsies verteenwoordig X, Y en Z korrek?
X Y Z
A Sel Skakelaar Ammeter
B Battery Skakelaar Gloeilamp
C Battery Skakelaar Voltmeter
D Sel Skakelaar Gloeilamp
(1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Natuurwetenskappe en Tegnologie 4 NW/November 2024
Graad 6
1.1.4 Wanneer jy jou hande klap is die energie verandering wat plaasvind
van …
A kinetiese energie na windenergie
B kinetiese energie na klank- en hitte energie
C potensiële energie na chemiese energie
D chemiese energie na potensiële- en hitte energie (1)
1.1.5 In die sonnestelsel hou al die planete aan om, om die son te wentel as
gevolg
van …
A krag
B asteroïdgordel
C statiese krag
D gravitasiekrag (1)
1.1.6 Die asteroïdgordel is tussen …
A Mars en Venus
B Neptunus en Uranus
C Aarde en Jupiter
D Mars en Jupiter (1)
1.1.7 Die Curiosity-maantuig was op een van hierdie planete gebruik:
A Jupiter
B Mars
C Venus
D Maan (1)
[7]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Natuurwetenskappe en Tegnologie 5 NW/November 2024
Graad 6
1.2 Gee die korrekte wetenskaplike term vir elk van die volgende beskrywings.
Skryf slegs die term in die spasie wat voorsien word.
1.2.1 Netwerk van kragdrade wat elektrisiteit vanaf kragstasies na ons huise
vervoer.
(1)
1.2.2 Die natuurlike brandstof wat van dooie diere en plante oor miljoene jare
gevorm word.
(1)
1.2.3 Twee of meer selle wat met mekaar verbind is om elektriese energie in
‘n stroombaan te gee.
(1)
1.2.4 ‘n Baie ligte voertuig wat op die maan gebruik was, van aluminium
gemaak was en slegs teen 11 km/h kon beweeg.
(1)
1.2.5 Ronde gate wat deur ruimte rotse wat met die maan gebots het, gemaak
is.
(1)
[5]
1.3 Pas die stelling in Kolom A by die beskrywing in Kolom B. Skryf die letter van
die korrekte antwoord in Kolom C.
KOLOM A KOLOM B KOLOM C
1.3.1 Nie-herwinbare hulpbronne wat A. Herwinbare energie
meestal in Witbank B. Steenkool
(Mpumalanga) gemyn word C. Elektriese isoleerder 1.3.1 _______
(2)
D. Hitte geleier
1.3.2 Keramiek word in kraglyne 1.3.2 _______
E. Omwenteling (2)
gebruik as
F. Teleskoop
1.3.3 Energie wat opgewek word G. Sonkrag energie 1.3.3 _______
(2)
deur natuurlike verskynsels H. Mikroskoop
soos wind, sonlig en 1.3.4 _______
(2)
bewegende water ens.
1.3.4 ‘n Instrument wat gebruik word
om na veraf voorwerpe te kyk
[8]
TOTAAL AFDELING A: 20
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Natuurwetenskappe en Tegnologie 6 NW/November 2024
Graad 6
AFDELING B
VRAAG 2
2.1 Diagramme A, B en C hieronder in FIGUUR 2 wys die verskillende koppelings van ‘n sel
en ‘n gloeilamp.
2.1.1 Sê watter gloeilamp lig sal uitstraal deur JA of NEE te kies en jou antwoord in die
spasie wat voorsien word te skryf.
A B C
Ja / Nee Ja / Nee Ja / Nee
a)_______________ b)_______________ c)______________
FIGUUR 2 (3)
2.1.2 Gee redes waarom die gloeilamp/e lig sal uitstraal en die ander nie lig sal
uitstraal nie.
(2)
2.1.3 Noem 2 tipes uitset-energie wat deur die gloeilamp geproduseer word
wanneer die gloeilamp lig uitstraal.
(2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Natuurwetenskappe en Tegnologie 7 NW/November 2024
Graad 6
2.2 ‘n Leerder in Ngaka Modiri Molema Distrik het ‘n toestel ontwerp wat kriminele sal
gewaar wanneer hulle ‘n winkel binne gaan. Die toestel het die volgende komponente (2
selle, 2 gloeilampe, 1 skakelaar en ‘n gonser).
2.2.1 Teken ‘n stroombaandiagram met die komponente hierbo genoem. Laat
die skakelaar oop.
(5)
2.3 Mev. Kgwatshisi en haar graad 6 leerders is besig om ondersoek in te stel deur
verskillende materiale (soos staalspykers, koperdraad, plastiek, ‘n muntstuk, karton en
rubber) in ‘n elektriese stroombaan te toets om te bepaal of dit geleiers of isoleerders is.
Die resultate word in ‘n tabel aangeteken. In hulle hipotese het hulle voorspel dat al die
materiale isoleerders sal wees.
2.3.1 Help hulle deur die (muntstuk en rubber) in die tabel hieronder te plaas.
a)
staalspykers koperdraad
Geleiers ____________
b)
plastiek karton
Isoleerders ____________ (2)
2.3.2 Formuleer ‘n ondersoekvraag vir hulle ondersoek.
(2)
2.3.3 Skryf ‘n gevolgtrekking vir hulle ondersoek. Sê dan of jy hulle hipotese
AANVAAR of NIE AANVAAR NIE.
(3)
[19]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Natuurwetenskappe en Tegnologie 8 NW/November 2024
Graad 6
VRAAG 3
3.1 Mnr. Hops het ‘n tabel saamgestel om die hoeveelheid elektrisiteit wat deur
sommige van die toestelle wat in sy huis gebruik word, aan te dui.
Toestel Elektrisiteit deur toestel gebruik (W)
Geiser 4 500
Elektriese stoof 9 000
Televisie 200
Yskas 500
DSTV dekodeerder 150
Ketel 1000
3.1.1 Verduidelik waarom die elektriese stoof en die geiser meer elektriese
energie as die televisie en die yskas gebruik.
(2)
3.1.2 Stel TWEE maniere voor hoe Mnr. Hops se familie elektrisiteit kan
bespaar.
A. _________________________________________________________
(2)
B. _________________________________________________________
3.1.3 Gee ‘n voorbeeld van ‘n herwinbare bron van elektrisiteit waarin hy en sy
familie kan belê.
(1)
[5]
TOTAAL AFDELING B: 24
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Natuurwetenskappe en Tegnologie 9 NW/November 2024
Graad 6
AFDELING C
VRAAG 4
4.1 Gebruik die inligting in die tabel hieronder om die vrae wat volg te beantwoord.
Naam van planeet Afstand van die Aantal mane
son
(miljoene kms)
Jupiter 778 64
Saturnus 1429 62
Uranus 2869 27
Neptunus 4486 13
Aarde 150 1
Mars 228 2
4.1.1 Noem die 2 planete wat meer mane as al die ander planete het.
a) _____________________ b) _______________________ (2)
4.1.2 Noem die planeet naaste aan die son, volgens die inligting hierbo.
(1)
4.1.3 Teken ‘n staafgrafiek wat die 3 planete met die minste aantal mane
(Aarde, Mars en Neptunus) verteenwoordig. Gebruik die grafiekpapier
hieronder voorsien.
(5)
[8]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Natuurwetenskappe en Tegnologie 10 NW/November 2024
Graad 6
VRAAG 5
5.1 FIGUUR 3 hieronder wys die grootste teleskoop in Suid-Afrika. Lees die inligting
langs die foto en beantwoord die vrae wat volg:
Teleskope het ons gewys dat daar
duisende miljoene sterre is wat ons nie
met die blote oog kan sien nie.
FIGUUR 3 wys een van die grootste
teleskope in die wêreld, wat in Suid-
Afrika is. Die teleskoop word die
Southern African Large Telescope
(SALT) genoem. SALT sal in 2025 sy
20ste bestaansjaar vier. Die teleskoop
gebruik lense en ‘n baie groot spieël om
die sterre te sien en foto’s van hulle te
neem.
[Bron: Thunderboltkids]
5.1.1 Wat is die naam van die teleskoop wat in figuur 3 gewys word?
(1)
5.1.2 As SALT se 20ste bestaansjaar in 2025 gevier word, in watter jaar is
SALT geopen om met werksaamhede te begin? (Wys basiese wiskunde
berekeninge)
(3)
5.1.3 Noem die 2 komponente wat die teleskoop gebruik om sterre te sien en
om foto’s te neem.
(2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Natuurwetenskappe en Tegnologie 11 NW/November 2024
Graad 6
5.2 Verduidelik die verskil tussen die omwenteling van die Aarde en die
omwenteling van die Maan.
_________________________________________________________
________ (2)
[8]
TOTAAL AFDELING C: 16
GROOTTOTAAL: 60
Kopiereg voorbehou
Recommended for this subject
Published documents with matching subject and grade metadata.
%20June%202024%20Question%20Paper_hlayiso.com_--1ca439c0-a364-4e4d-b039-d42961531cbf/v1-51cd9dd0f8d7b9b31a58/card.webp)
Question paper
Gr 6 NST (Afrikaans) June 2024 Question Paper hlayiso.com

Question paper
NSTECH QP JUNE 2024

Question paper
NS TECH MG JUNE 2024

Question paper
191124NW 6 NWTEG MG AFR
%20June%202023%20Question%20Paper_hlayiso.com_--557f246f-4bed-4e5f-813d-a0a1f12f9eee/v1-181af48b9c57fb208dde/card.webp)
Question paper
Gr 6 NST (Afrikaans) June 2023 Question Paper hlayiso.com
%20Question%20Paper_hlayiso.com_--b78298a3-2cca-4917-b5c9-4368f59a28ed/v1-13563b8212fff3562806/card.webp)
Question paper
Gr 6 NST (Afrikaans) Question Paper hlayiso.com
Related documents
Matched using subject, grade, language, document type and exam metadata.
%20June%202024%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--db456923-8c84-4b9d-a0f1-c339ff1175bf/v1-93e53c7991daab52e5ae/card.webp)
Memorandum
Gr 6 NST (Afrikaans) June 2024 Possible Answers hlayiso.com
%20November%202022%20Question%20Paper_hlayiso.com_--8bee8074-58f7-4ba8-8f79-d4abcb414a5c/v1-9f370ef9a0bed4f07867/card.webp)
Question paper
Gr 6 Natural Sciences (Afrikaans) November 2022 Question Paper hlayiso.com
%202020%20Exemplars%20Question%20Paper_hlayiso.com_--128af9a5-7cdc-4527-8699-0177bb16c296/v1-b28928e630946313624b/card.webp)
Question paper
Gr 6 NST (Afrikaans) 2020 Exemplars Question Paper hlayiso.com
%20June%202022%20Question%20Paper(1)_hlayiso.com_--a76df668-a552-4d08-848e-94158a2fd408/v1-e5c62b2001081bb4cc56/card.webp)
Question paper
Grade 6 Natural Sciences and Technology (Afrikaans) June 2022 Question Paper(1) hlayiso.com
%20June%202017%20Question%20Paper_hlayiso.com_--ecf10b35-b5b8-44f4-8d8f-97c4adbfcc6f/v1-e7d1937d2c6e61ed9676/card.webp)
Question paper
Gr 6 NST (Afrikaans) June 2017 Question Paper hlayiso.com
%20November%202017%20Question%20Paper_hlayiso.com_--7d88ff21-a7d2-4267-977c-90d048186f70/v1-6674148bd5bebbd9d599/card.webp)
Question paper
Gr 6 NTS (Afrikaans) November 2017 Question Paper hlayiso.com
More from Grade 6 Natural Sciences And Technology
Explore more published documents in this catalogue.
%20June%202023%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--d53ff5bd-b490-44a0-b4de-df3789415527/v1-f3aba9e7a6b38235e50a/card.webp)
Memorandum
Gr 6 NST (Afrikaans) June 2023 Possible Answers hlayiso.com
%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--fb9a79ac-6a9e-447a-815b-6e0ea54c50f3/v1-78b55622c66a0b065725/card.webp)
Memorandum
Gr 6 NST (Afrikaans) Possible Answers hlayiso.com
%20June%202022%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--f36801d7-18b3-49ba-a578-223b3032d1dc/v1-65acf1a18f77d2849087/card.webp)
Memorandum
Gr6 NS & TEC (AFR) June 2022 Possible Answers hlayiso.com
%20June%202022%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--5aa1e4e6-7bf6-4b02-a0d0-2ead828afec8/v1-b3535e57e3f1cbd20a6a/card.webp)
Memorandum
Gr6 NS & TEC (ENG) June 2022 Possible Answers hlayiso.com
%20June%202022%20Question%20Paper_hlayiso.com_--0ae5ddfc-4460-442a-9b30-1abff2e9f123/v1-117f763ff0ada51937a9/card.webp)
Question paper
Gr6 NS & TEC (AFR) June 2022 Question Paper hlayiso.com
%20June%202022%20Question%20Paper_hlayiso.com_--2aa2dfd6-f2d4-4fe9-9758-6d7f68649da0/v1-df362774a26265337051/card.webp)
Question paper