Skip to content

Natural Sciences and Technology Grade 6 2022 QP (Afr)

Question paperNatural Sciences and TechnologyGrade 6202218 pages

Grade 6 Natural Sciences and Technology question paper from the Gauteng November Exam 2022 (Afrikaans), 18 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Loading document…

Loading document…

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com PROVINSIALE EKSAMEN NOVEMBER 2022 GRAAD 9 NATUURWETENSKAPPE TYD: 2 uur PUNTE: 100 18 bladsye LEERDER SE NAAM: GRAAD: 9 VRAAG 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 TOTAAL LEERDER SE PUNT PUNTE 9 6 5 15 14 14 10 16 8 3 100 b.o.
Downloaded from hlayiso.com NATUURWETENSKAPPE GRAAD 9 2 INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Skryf jou naam, van en klas op hierdie vraestel wat as antwoordblad dien. 2. Beantwoord AL die vrae op die vraestel. 3. Hierdie vraestel bestaan uit AFDELINGS A en B en is gebaseer op die voorgeskrewe inhoudsraamwerk in die KABV-dokument. 4. Toekenning van punte: AFDELING A: 20 AFDELING B: 80 5. Hierdie vraestel bestaan uit TIEN vrae. 6. Alle tekeninge moet in potlood gemaak word en met blou ink benoem word. 7. Skryf netjies en leesbaar. b.o.
Downloaded from hlayiso.com NATUURWETENSKAPPE GRAAD 9 3 AFDELING A VRAAG 1: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE Verskeie opsies word as moontlike antwoorde vir die volgende vrae gegee. Kies die korrekte opsie deur die korrekte letter (A – D) in die verskafde blokkie te skryf 1.1 ʼn Veld krag … A is altyd ʼn aantrekkingskrag. B kom slegs voor tussen magnetiese en elektriese ladings. C lei tot ʼn aksie oor ʼn afstand tussen twee liggame. D is die enigste tipe krag wat in staat is om die spoed van 'n voorwerp te verander. 1.2 Die elektrostatiese krag tussen twee gelaaide voorwerpe is F. Die afstand tussen hulle word vermeerder. Hoe verander die elektrostatiese krag? A Dit neem toe. B Dit neem af. C Dit bly dieselfde. D Nie een van bogenoemde nie. (1) 1.3 ʼn … gesteente is afkomstig van ʼn vulkaniese rots. A Minerale B Stollingsvormige C Metamorfiese D Sedimentȇre (1) 1.4 Die gas wat in die atmosfeer gevind word wat aardverwarming veroorsaak, is ... A koolstofdioksied. B osoon. C stikstof. D waterstof. (1) 1.5 Die kleur van die sterre kan hul oppervlaktemperatuur vertel. Watter van die volgende rangskikkings verteenwoordig die kleure van die sterre van die warmste tot die koelste? A Blou → Wit → Rooi B Rooi → Wit → Blou C Rooi → Blou → Wit D Wit → Rooi → Wit (1) b.o.
Downloaded from hlayiso.com NATUURWETENSKAPPE GRAAD 9 4 1.6 Anna hou daarvan om te bak. Sy het besluit om 'n lemoen uit te druk om die sap in haar mengsel te kry, om geur by te voeg. Noem die effek van die krag wat sy op die lemoen toegepas het. A Verander beweging B Verander rigting C Verander vorm D Verander spoed 1.7 Die helderheid van die gloeilamp in die elektriese stroombaan hieronder sal toeneem as … A die draad langer gemaak word. B die draad dikker gemaak word. C die draad warmer raak. D nog 'n gloeilamp in serie bygevoeg word. (1) 1.8 Watter van die volgende stroombaandiagramme verteenwoordig 'n parallelle stroombaan? A B C D (1) 1.9 Die opwekking van elektrisiteit deur steenkool te gebruik word … genoem. A kernkrag B termiese elektrisiteit C transformasie D hidro-elektrisiteit (1) [9] b.o.
Downloaded from hlayiso.com NATUURWETENSKAPPE GRAAD 9 5 VRAAG 2: TERMINOLOGIE Gee die korrekte wetenskaplike term vir elk van die volgende beskrywings. Skryf slegs die term in die spasies wat voorsien word. 2.1 'n Geleier wat die vloei van elektriese lading teenstaan (1) 2.2 Die krag waarmee 'n planeet of ander liggaam voorwerpe na sy middelpunt trek (1) 2.3 'n Toestel wat 'n stroombaan oop- en toemaak (1) 2.4 ’n Gesmelte rots onder die kors (1) 2.5 'n Massiewe ontlading of vrystelling van elektrone tussen 'n donderwolk en die grond (1) 2.6 Rots waaruit 'n metaal onttrek kan word (1) [6] b.o.
Downloaded from hlayiso.com NATUURWETENSKAPPE GRAAD 9 6 VRAAG 3: PASSENDE ITEMS Kies 'n term uit KOLOM B wat by 'n stelling in KOLOM A pas. Skryf slegs die letter (A – F) langs die vraagnommers (3.1 tot 3.5) in die spasies voorsien in KOLOM C neer. KOLOM A KOLOM B KOLOM C 3.1 Die baggervorm van mynbou wat minerale A Puimsteen 3.1 uit los sand onttrek (1) B Biosfeer 3.2 Die grens tussen die mesosfeer en die 3.2 termosfeer C Planetêre nebula (1) 3.3 Die laag gasse wat deur swaartekrag om die D Mesopouse aarde gehou word 3.3 E Oopgroefmynbou (1) 3.4 Die buitenste gasse van 'n wit dwerg wat in die ruimte uitgestoot word en 'n uitdyende F Atmosfeer 3.4 wolk vorm (1) 3.5 Tipe stollingsgesteentes 3.5 (1) [5] TOTAAL AFDELING A: 20 b.o.
Downloaded from hlayiso.com NATUURWETENSKAPPE GRAAD 9 7 AFDELING B VRAAG 4: KRAGTE 4.1 Leerders word voorsien van 2 glasstawe; 'n retortstaander en 'n wollap. Daar word van hulle verwag om 'n eksperiment uit te voer met behulp van die apparaat wat voorsien word. Die diagram hieronder lei leerders oor die stappe om te volg. Stap 1: Vryf 'n glasstaaf met wollap en hang dit aan 'n retortstaander. Stap 2: Vryf nog 'n glasstaaf en bring dit nader aan die hangstaaf op die retortstaander en let op wat gebeur. 4.1.1 Wat is die doel van hierdie eksperiment? (2) 4.1.2 Verduidelik wat gebeur wanneer die staaf met 'n wollap gevryf word? (2) 4.1.3 Wat sal gebeur as jy 'n gevryfde staaf langs 'n ander gevryfde een bring wat aan die retortstaander hang soos in die diagram getoon? (2) b.o.
Downloaded from hlayiso.com NATUURWETENSKAPPE GRAAD 9 8 4.2 Bestudeer die volgende diagram en beantwoord die vrae wat volg. Donderwolk Aarde 4.2.1 Die vorming van weerlig kan opgesom word deur gebruik te maak van die vier stappe wat deur nommers 1 – 4 in die diagram hierbo voorgestel word. Herrangskik die stellings van A – D hieronder om by stappe 1 – 4 in die diagram te pas. Moenie die stelling oorskryf nie. Gebruik slegs die letters (A – D). A Die potensiaalverskil word te groot, negatiewe en positiewe ladings verbind, elektriese ontlading skep 'n flits en tref die grond. B Ione en vrye elektrone word in die lug buite die wolk geproduseer en positiewe elektrisiteit styg uit die grond. C Waterdruppels (deeltjies) in die wolk het geïoniseer, ys en waterdeeltjies skei as gevolg van beweging en wrywing. D Negatiewe ladings versamel by die basis van die wolk en val na die aarde. (4) 4.2.2 Noem TWEE maniere wat jy kan toepas om jouself teen weerlig te beskerm. (2) 4.3 ’n Ruimtetuig het van die Aarde na die Maan gereis. Bereken die gewig van die ruimtetuig wanneer dit op Aarde is as sy massa 1 485 kg is. (3) [15] b.o.
Downloaded from hlayiso.com NATUURWETENSKAPPE GRAAD 9 9 VRAAG 5: SELLE EN ENERGIE, WEERSTAND 5.1 Bestudeer stroombane A, B, C en D en beantwoord vrae 5.1.1 tot 5.1.5 hieronder. Alle gloeilampe en selle is identies. 3V A C D B 5.1.1 Watter stroombaan het die hoogste weerstand? (1) 5.1.2 In stroombaan B, wat is die komponent wat omsirkel is? (1) 5.1.3 Wat is die doel van die omsirkelde komponent? (1) 5.1.4 Wat is die spanning van elke sel in stroombaan B? (2) 5.1.5 In watter stroombaan sal die gloeilamp/gloeilampe die helderste wees? (1) 5.2 Noem TWEE faktore wat die weerstand van 'n resistor kan beïnvloed. (2) b.o.
Downloaded from hlayiso.com NATUURWETENSKAPPE GRAAD 9 10 5.3 Beskryf hoe elke faktor wat jy in VRAAG 5.2 gekies het die weerstand van die resistor beïnvloed. (2) 5.4 Bestudeer die etikette van 'n elektriese stoof in die diagram hieronder. Gee die korrekte wetenskaplike term of woord vir elk van die beskrywings. Skryf slegs die antwoorde in die spasies wat voorsien word. 5.4.1 ʼn Veiligheidstoestel binne die stoof om oorlading te voorkom . 5.4.2 'n Toestel binne die knop om die plaat op hoër of laer temperature te stel 5.4.3 ʼn Klein toestel wat oplig om aan te dui dat die plaat aangeskakel is 5.4.1 5.4.2 5.4.3 (3) 5.5 Noem 'n voorbeeld van 'n veiligheidstoestel wat in ons huise gebruik kan word. (1) [14] b.o.
Downloaded from hlayiso.com NATUURWETENSKAPPE GRAAD 9 11 VRAAG 6: ELEKTRIESE STROOMBANE 6.1 Twee identiese selle, twee verskillende gloeilampe en verbindingsdrade word verbind soos in die diagram hieronder getoon. Gloeilamp X het 'n hoër weerstand as gloeilamp Y. Die potensiaalverskil oor die twee selle is 3V. A F C D B E X Y 6.1.1 Noem die toestel wat gebruik word om potensiaalverskil te meet. (1) 6.1.2 As die stroom wat in AB vloei 1A is, sal die stroom wat in deel EF van die stroombaan vloei MEER AS, MINDER AS OF GELYK AAN 1A wees? (1) 6.1.3 As die potensiaalverskil oor gloeilamp X 2V is, bereken die potensiaalverskil oor gloeilamp Y. Wys jou bewerkings. (3) 6.1.4 As gloeilamp X blaas, wat sal met gloeilamp Y gebeur? Verduidelik jou antwoord. (2) b.o.
Downloaded from hlayiso.com NATUURWETENSKAPPE GRAAD 9 12 6.2 Beskou die volgende prentjie van 'n elektriese stroombaan. X 6.2.1 Gebruik die inligting in die prent hierbo en teken die ooreenstemmende stroombaandiagram. (4) 6.2.2 Wat sal met die voltmeterlesing gebeur as die gloeilamp gemerk X versmelt? Skryf slegs TOENEEM, AFNEEM of BLY DIESELFDE neer. (1) 6.2.3 Verskaf ʼn rede waarom ʼn voltmeter altyd in parallel in ʼn stroombaan gekoppel is. (2) [14] b.o.
Downloaded from hlayiso.com NATUURWETENSKAPPE GRAAD 9 13 VRAAG 7: KOSTE VAN KRAGVERBRUIK 7.1 Die elektrisiteitsbewys hieronder is by 'n supermark gekoop. Die koopbewys toon die aantal elektrisiteitseenhede wat gekoop is en hoeveel geld bestee is om hierdie eenhede elektrisiteit te koop. Elektrisiteit Krediet ------------------------------------------------ 6777 0749 9086 2063 4573 ------------------------------------------------- Bedrag: R26.09 Belasting: R3.91 ------------------------------------------------- Totaal: R30.00 ------------------------------------------------- Kwitansie Verw: 59190819185830789 -------------------------------------------------- Gratis Eenhede : 0.00 kWh Krediet Eenhede : 11.90 kWh -------------------------------------------------- Totaal Eenhede : 11.90 kWh 7.1.1 Hoeveel eenhede is met R30,00 gekoop? (1) 7.1.2 Gebruik die inligting op die koopbewys en bepaal die koste van elektrisiteit per eenheid. (2) 7.1.3 Gebruik jou antwoord in VRAAG 7.1.2 om te bepaal hoeveel dit sal kos om 'n 60w-gloeilamp vir 24 uur aan te hou. Onthou: Koste = Krag X Tyd X Eenheidsprys (3) b.o.
Downloaded from hlayiso.com NATUURWETENSKAPPE GRAAD 9 14 7.1.4 Noem EEN manier waarop verbruikers hul elektrisiteitsrekeninge kan verminder. (1) 7.2 Oorweeg elektrisiteit wat in 'n steenkoolkragstasie opgewek word teenoor elektrisiteit wat in 'n kernkragstasie opgewek word. 7.2.1 Noem EEN ooreenkoms tussen die twee kragstasies. (1) 7.2.2 Noem EEN verskil tussen die twee kragstasies. (2) [10] VRAAG 8: INTERAKSIE VAN DIE AARDE SE SFERE. Die diagram hieronder illustreer die interaksie van die sfere van die Aarde as 'n komplekse stelsel. b.o.
Downloaded from hlayiso.com NATUURWETENSKAPPE GRAAD 9 15 8.1 Beskryf die interaksie tussen die verskillende sfere wat in vrae 8.1.1 tot 8.1.3 hieronder gegee word. 8.1.1 Vulkane bars uit en skiet gasse en stof in die atmosfeer in. (1) 8.1.2 Water verdamp uit die oseane en word water damp in die atmosfeer. (1) 8.1.3 Plante kry water uit die grond. Diere gebruik water om lewe te onderhou. (1) 8.2 Voltooi die tabel hieronder deur die byskrifte A tot E in te vul. Tipe rots A B Metamorfies Vorming Magma wat afgekoel het C D Teenwoordigheid van kristalle Kristalle Geen Kristalle Voorbeeld Graniet E Marmer A B C D E (5) 8.3 Gesteentes op die Aarde se oppervlak word verweer om kleiner deeltjies te vorm. Noem enige DRIE belangrike faktore wat die verweringsproses beïnvloed. (3) b.o.
Downloaded from hlayiso.com NATUURWETENSKAPPE GRAAD 9 16 8.4 Bestudeer die diagram hieronder en beantwoord die vrae wat volg. 8.4.1 Wat is die naam van die struktuur wat in die diagram voorgestel word? (1) 8.4.2 Watter vorm van energie is in die struktuur vasgevang? (1) 8.4.3 Watter laag van die atmosfeer lyk soos die glasruite in die struktuur hierbo? (1) 8.4.4 Watter natuurlike proses produseer die gas wat in die atmosfeer voorkom wat die energie wat deur die son uitgestraal word absorbeer en weer uitstraal? (1) 8.4.5 Wat is die voordeel van hierdie natuurlike proses vir die lewe op die Aarde? (1) [16] b.o.
Downloaded from hlayiso.com NATUURWETENSKAPPE GRAAD 9 17 VRAAG 9: IMPAK VAN MYNBOU OP DIE OMGEWING 9.1 Die sirkelgrafiek hieronder toon die aantal verskillende mynbouprojekte in Suid-Afrika wat gereed was om in 2017 met produksie te begin. Aantal verskillende mynbouprojekte in Suid-Afrika ander minerale; 26 platinum groep metale; 44 diamante; 9 ystererts; 9 industriȅle; 16 steenkool; 47 goud; 41 platinum groep metale steenkool goud industriȅle ystererts diamante ander minerale Gebruik die inligting wat in die sirkelgrafiek verskaf word om die volgende vrae te beantwoord. 9.1.1 Watter mynbouprojek is die grootste onder die moontlike nuwe myne wat in 2017 gereed was vir nuwe produksie? (1) 9.1.2 Bereken die persentasie (%) van die aantal moontlike nuwe goudmyne. (2) 9.1.3 Waar vind mynbou in 'n oopgroefmyn plaas? (1) 9.1.4 Is ystererts 'n mengsel of 'n verbinding? Gee 'n rede vir jou antwoord. (2) b.o.
Downloaded from hlayiso.com NATUURWETENSKAPPE GRAAD 9 18 9.1.5 Noem en bespreek EEN manier waarop mynbou die omgewing kan beïnvloed. (2) [8] VRAAG 10: GEBOORTE, LEWE EN DOOD VAN STERRE 10.1 Verduidelik wat gebeur in die kernreaksies. (2) 10.2 Hoekom is dit nie moontlik vir lig om 'n swart gat te ontsnap nie? (1) [3] TOTAAL AFDELING B: 80 TOTAAL: 100 EINDE

Study this subject

More from Grade 6 Natural Sciences and Technology

View all