Downloaded from hlayiso.com
PROVINSIALE EKSAMEN
JUNIE 2024
GRAAD 6
NASIENRIGLYNE
NATUURWETENSKAPPE EN TEGNOLOGIE
6 bladsye
Skip to contentAll 2024 papers %20June%202024%20Question%20Paper_hlayiso.com_--1ca439c0-a364-4e4d-b039-d42961531cbf/v1-51cd9dd0f8d7b9b31a58/card.webp)
%20June%202022%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--12997d6d-38cc-4ead-bae4-4fe6729cb28b/v1-e20cb92d23f3437d9133/card.webp)
%20June%202017%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--1dc83f6d-20ef-4f95-88ff-2a480b60dbd5/v1-d93266e1947bdd24836a/card.webp)


%20June%202023%20Question%20Paper_hlayiso.com_--557f246f-4bed-4e5f-813d-a0a1f12f9eee/v1-181af48b9c57fb208dde/card.webp)
View all
%20Question%20Paper_hlayiso.com_--b78298a3-2cca-4917-b5c9-4368f59a28ed/v1-13563b8212fff3562806/card.webp)
%20June%202022%20Question%20Paper_hlayiso.com_--0ae5ddfc-4460-442a-9b30-1abff2e9f123/v1-117f763ff0ada51937a9/card.webp)
%20June%202022%20Question%20Paper_hlayiso.com_--2aa2dfd6-f2d4-4fe9-9758-6d7f68649da0/v1-df362774a26265337051/card.webp)
%20November%202022%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--b9cc67df-d573-4340-b547-17b8466f319b/v1-e2cd99d922d03663ee64/card.webp)
%20November%202022%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--629dca06-6c3e-4c86-a6ef-4621a3da96fd/v1-fe015c02145d8fc57393/card.webp)
Natural Sciences and Technology Grade 6 2024 Memo (Afr)
Grade 6 Natural Sciences and Technology memorandum from the Gauteng June Exam 2024 (Afrikaans), 6 pages. Read online or download the free PDF.
Natural Sciences And Technology · Grade 6 · Gauteng June Exam · 2024 · Afrikaans. Memorandum, 6 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Natural Sciences and Technology
- Grade
- Grade 6
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2024
- Exam period
- Gauteng June Exam
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 6
- File size
- 279.1 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 6
This exam
Gauteng June Exam 2024
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
NASIENRIGLYNE NATUURWETENSKAPPE EN
TEGNOLOGIE GRAAD 6
AFDELING A PUNTE
VRAAG 1: Meervoudigekeuse-vrae 5
VRAAG 2: Bypassende Items 5
VRAAG 3: Vul die ontbrekende woorde in 5
VRAAG 4: Etiketteringsdiagram 5
VRAAG 5: Etikettering/Benoeming 10
TOTAAL AFDELING A: 30
AFDELING B PUNTE
VRAAG 6: Gevallestudie, Vergelyking, Analise 5
VRAAG 7: Rangskik 6
VRAAG 8: Verduidelik, Vergelyk, Illustreer 10
TOTAAL AFDELING B: 21
AFDELING C PUNTE
VRAAG 9: Voorspel en Verduidelik 2
VRAAG 10: Evalueer en Verduidelik 3
VRAAG 11: Gevallestudie/Ondersoek 4
TOTAAL AFDELING C: 9
TOTAAL: 60
2
Downloaded from hlayiso.com
NASIENRIGLYNE NATUURWETENSKAPPE EN
TEGNOLOGIE GRAAD 6
AFDELING A
VRAAG 1 PUNTE
1.1 A 1
1.2 C 1
1.3 B 1
1.4 C 1
1.5 D 1
[5]
VRAAG 2
2.1 E 1
2.2 D 1
2.3 A 1
2.4 B 1
2.5 C 1
[5]
VRAAG 3
3.1 Gekontamineerd 1
3.2 Uitsakking 1
3.3 Suiwering 1
3.4 Slyk 1
3.5 Parasiete 1
[5]
3
Downloaded from hlayiso.com
NASIENRIGLYNE NATUURWETENSKAPPE EN
TEGNOLOGIE GRAAD 6
VRAAG 4 PUNTE
4.1 Sifting 1
4.2 Handsortering 1
4.3 Uitsakking 1
4.4 Filtrasie 1
4.5 Oorgieting 1
[5]
VRAAG 5
5.1 water 1
5.2 waterdamp 1
5.3 ys 1
5.4 A gas
B vloeistof
C vastestof 3
5.5 5.5.1 kondensasie
5.5.2 vries/stolling
5.5.3 smelt
5.5.4 verdamping
[10]
TOTAAL AFDELING A: 30
4
Downloaded from hlayiso.com
NASIENRIGLYNE NATUURWETENSKAPPE EN
TEGNOLOGIE GRAAD 6
AFDELING B
VRAAG 6
6.1 6.1.1 Lopende kraanwater is water wat skoon en gesuiwer is, en deur pype
gekanaliseer word.
6.1.2 Stroomwater is water wat direk vanaf die stroom en rivierbronne kom en
nie skoongemaak of gesuiwer is nie. 2
6.2 Mense gebruik die bosse langs die stroom as ʼn toilet en die afvalstowwe/urine
vloei in die rivier/stroom en besoedel die water. 1
6.3 6.3.1 Handpompe kan gebruik word om skoon water uit te pomp vir handewas
of vir persoonlike gebruik.
6.3.2 Toilette is noodsaaklik want hulle kanaliseer vuil water na ʼn aparte area
waar dit nie ander skoonwaterbronne kan kontamineer nie. 2
[5]
VRAAG 7
Stap 1: F
Stap 2: C
Stap 3: E
Stap 4: A
Stap 5: B
Stap 6: D 6
[6]
VRAAG 8
8.1 Versadigde oplossing: ʼn Oplossing waarvan die opgeloste stof nie meer opgelos
kan word nie en die onopgeloste stof op die bodem lê.
Onversadigde oplossing: ʼn Oplossing wat minder as die maksimum hoeveelheid
opgeloste stof bevat wat moontlik opgelos kan word bevat. 2
8.2 Vastestof: Deeltjies is styf gepak/baie na aan mekaar/baie klein spasies tussen
die deeltjies/die deeltjies is gepak in ʼn spesifieke patroon/die deeltjies vibreer op
een plek. (Enige twee)
Gasse: Deeltjies is ver van mekaar/daar is groot spasies tussen die deeltjies/
deeltjies beweeg vrylik en vining in alle rigtings. (Enige twee) 4
8.3 8.3.1
2
8.3.2 Vloeistofdeeltjies het medium spasies tussen die deeltjies. Deeltjies kan
om mekaar beweeg/Deeltjies is vloeistof. (Enige twee) 2
[10]
TOTAAL AFDELING B: 21
5
Downloaded from hlayiso.com
NASIENRIGLYNE NATUURWETENSKAPPE EN
TEGNOLOGIE GRAAD 6
AFDELING C
VRAAG 9
9.1 Ja. Die stowwe sak nie af nie, OF die stof kan nie meer gesien word nie, OF
die oplossing lyk glaserig. (Enige een) 2
[2]
VRAAG 10
Beker B
Warm temperature het meer energie, so hulle vinniger bots met die soutdeeltjies
dus sal hul vinniger oplos. 3
[3]
VRAAG 11
11.1 Mense is die hoofoorsaak vir waterbesoedeling, hulle kontamineer water deur
die strooi van rommel en nywerheidsafvalstowwe. 1
11.2 Sifting: Die gaaitjies in die sif sal die water skoonmaak deur die water deur te
laat, terwyl dit die groter stowwe terughou.
Filtrasie: Skei die groter stowwe soos plante, gruis en sand deur ʼn houer met ʼn
lap te bedek en vuilwater deur die lap te gooi.
Uitsakking en oorgieting: Laat toe dat vastestowwe na die onderkant van die
houer sak en deur houer stadig en versigtig teen ʼn skuinste te hou.
Kook: Kook word gebruik om kieme en parasiete dood te maak.
Byvoeging van chemikalieë: Voeg ʼn hoeveelheid chloor by water om die vuil
water te suiwer.
(Enige een) 1
11.3 Mense en diere benodig skoon water vir drink en om gesond te bly. Plante
benodig water vir fotosintese. Sommige plante en diere benodig skoon water vir
groei en lewe. Mense nodig skoon water om te kook, vir skoonmaak en vir
ontspanningsaktiwiteite soos swem.
(Enige gepaste antwoord) 2
[4]
TOTAAL AFDELING: 9
TOTAAL: 60
6
Study this subject
Recommended for this subject
%20June%202024%20Question%20Paper_hlayiso.com_--1ca439c0-a364-4e4d-b039-d42961531cbf/v1-51cd9dd0f8d7b9b31a58/card.webp)
Question paper
Natural Sciences and Technology Grade 6 Gauteng June 2024 QP
%20June%202022%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--12997d6d-38cc-4ead-bae4-4fe6729cb28b/v1-e20cb92d23f3437d9133/card.webp)
Memorandum
Natural Sciences and Technology Grade 6 2018 Memo (Afr)
%20June%202017%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--1dc83f6d-20ef-4f95-88ff-2a480b60dbd5/v1-d93266e1947bdd24836a/card.webp)
Memorandum
Natural Sciences and Technology Grade 6 2017 Memo (Afr)

Memorandum
Natural Sciences and Technology Grade 6 2016 Memo (Afr)

Question paper
Natural Sciences and Technology Grade 6 2024 QP (Afr)
%20June%202023%20Question%20Paper_hlayiso.com_--557f246f-4bed-4e5f-813d-a0a1f12f9eee/v1-181af48b9c57fb208dde/card.webp)
Question paper
Natural Sciences and Technology Grade 6 Gauteng June 2023 QP
More from Grade 6 Natural Sciences and Technology

Question paper
Natural Sciences and Technology Grade 6 2024 QP
%20Question%20Paper_hlayiso.com_--b78298a3-2cca-4917-b5c9-4368f59a28ed/v1-13563b8212fff3562806/card.webp)
Question paper
Natural Sciences and Technology Grade 6 2023 QP (Afr)
%20June%202022%20Question%20Paper_hlayiso.com_--0ae5ddfc-4460-442a-9b30-1abff2e9f123/v1-117f763ff0ada51937a9/card.webp)
Question paper
Natural Sciences and Technology Grade 6 Gauteng June 2022 QP
%20June%202022%20Question%20Paper_hlayiso.com_--2aa2dfd6-f2d4-4fe9-9758-6d7f68649da0/v1-df362774a26265337051/card.webp)
Question paper
Natural Sciences and Technology Grade 6 Gauteng June 2022 QP
%20November%202022%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--b9cc67df-d573-4340-b547-17b8466f319b/v1-e2cd99d922d03663ee64/card.webp)
Memorandum
Natural Sciences and Technology Grade 6 2022 Memo (Afr)
%20November%202022%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--629dca06-6c3e-4c86-a6ef-4621a3da96fd/v1-fe015c02145d8fc57393/card.webp)
Memorandum