Skip to content

Natural Sciences and Technology Grade 6 2018 Memo (Afr)

MemorandumNatural Sciences and TechnologyGrade 620187 pages

Grade 6 Natural Sciences and Technology memorandum from the Gauteng June Exam 2018 (Afrikaans), 7 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Loading document…

Loading document…

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com PROVINSIALE EKSAMEN JUNIE 2022 GRAAD 6 NASIENRIGLYNE NATUURWETENSKAPPE EN TEGNOLOGIE 7 bladsye
Downloaded from hlayiso.com NASIENRIGLYNE NATUURWETENSKAPPE EN TEGNOLOGIE GRAAD 6 ASSESSERINGSRAAMWERK AFDELING A PUNTE VRAAG 1: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE 5 VRAAG 2: BYPASSENDE ITEMS 5 VRAAG 3: WAAR OF VALS 5 VRAAG 4: EEN WOORD VIR 5 VRAAG 5: DIAGRAM EN ETIKETTE 10 30 AFDELING B PUNTE VRAAG 6: DIFFERENSIEER, VERGELYK, ILLUSTREER 14 VRAAG 7: GEBRUIK VAN KENNIS, ILLUSTREER 7 21 AFDELING C PUNTE VRAAG 8: GEVALLESTUDIE/ONDERSOEK 5 VRAAG 9: BESPREEK, DIFFERENSIEER 4 9 TOTAAL 60 2
Downloaded from hlayiso.com NASIENRIGLYNE NATUURWETENSKAPPE EN TEGNOLOGIE GRAAD 6 AFDELING A VRAAG 1 PUNTE 1.1 C 1 1.2 B 1 1.3 D 1 1.4 B 1 1.5 B 1 [5] VRAAG 2 2.2 C 1 2.3 A 1 2.4 B 1 2.5 F 1 2.6 E 1 [5] VRAAG 3 3.1 Vals  1 3.2 Waar  1 3.3 Vals  1 3.4 Waar  1 3.5 Vals  1 [5] 3
Downloaded from hlayiso.com NASIENRIGLYNE NATUURWETENSKAPPE EN TEGNOLOGIE GRAAD 6 VRAAG 4 PUNTE 4.1 Oplosmiddel  1 4.2 Tempo 1 4.3 Afsakking  1 4.4 Materie  1 4.5 Verdamping  1 [5] VRAAG 5 5.1 ʼn Mengsel waarin ons nie die verskillende stowwe kan identifiseer nie.  Wanneer die opgeloste stof in ʼn oplosmiddel oplos sodat daar niks afsak nie, die oplossing lyk deurskynend en jy kan nie meer die opgeloste stof sien nie.  2 5.2 A Opgeloste stof/kopersulfaat  1 B Oplosmiddel/water  1 C Oplossing  1 5.3 Kopersulfaat  1 5.4 Water  1 5.5 Verdamping  1 5.6 Roering/Temperatuur/Korrelgrootte (Enige twee)  2 [10] TOTAAL AFDELING A 30 4
Downloaded from hlayiso.com NASIENRIGLYNE NATUURWETENSKAPPE EN TEGNOLOGIE GRAAD 6 AFDELING B VRAAG 6 PUNTE 6.1 6.1.1 Daar sal nie meer van die vastestof in die oplossing oplos nie  of die vastestof sal na die bodem afsak.  1 6.1.2 Om die tempo van oplossing te verhoog  1 6.1.3 Sjokolade, meel en olie  ½ – onoplosbaar in water  ½ 1 6.2 Olie Water 2 6.3 Sifting – ʼn Metode van skeiding wat toelaat dat die kleiner partikels deur die gaatjies van ʼn sif deurgaan maar vang die groter partikels op  Oorgieting – ʼn Metode waarby ʼn mengsel van ʼn vloeistof en ʼn vastestof geskei word en die vastestof ʼn sediment gevorm het  2 6.4 Mengsels Fase van materie Oplosbaar en Is die oplossing ʼn (Vastestof, Onoplosbaar? mengsel? (Ja/Nee) Vloeistof, Gas) Suiker Vastestof  (1) en en Oplosbaar  (1) Ja  (1) Water vloeistof Olie Vloeistof  (1) Onoplosbaar  (1) Nee  (1) en en Water vloeistof  (1) 7 [14] 5
Downloaded from hlayiso.com NASIENRIGLYNE NATUURWETENSKAPPE EN TEGNOLOGIE GRAAD 6 VRAAG 7 PUNTE 7.1 Die mengsel wat geroer word sal vinniger oplos as die mengsel wat nie geroer word nie. 1 7.2 Die beker grootte/Die hoeveelheid water/Die hoeveelheid sout (ENIGE TWEE) 2 7.3 Een beker sal geroer word. 1 7.4 7.4.1 60 50 Tyd (sekondes) 40 30 20 10 0 Geroer Nie geroer nie Faktor 2 7.4.2 ʼn Oplossing/mengsel los vinniger op wanneer dit geroer word. 1 [7] TOTAAL AFDELING B 21 6
Downloaded from hlayiso.com NASIENRIGLYNE NATUURWETENSKAPPE EN TEGNOLOGIE GRAAD 6 AFDELING C VRAAG 8 PUNTE 8.1 Een teelepel fyn sout  1 8.2 Die groter korrelgrootte neem langer om op te los.  1 8.3 Breek die tablet in stukke op./Druk dit in ʼn poeiervorm.  Gebruik warm water om dit op te los. 2 8.4 Daar is te veel suiker vir die hoeveelheid water. Die water is dan versadig.  1 [5] 9.1 Vleilande is belangrik vir lewende dinge want… - hulle voorsien ʼn habitat  OF - hulle tree as sponse op  OF - hulle is ʼn bron van water  OF - hulle filter die water om dit skoon te maak  (Enige TWEE) 2 9.2 Vleilande word vernietig deur die toename in wêreld se populasie.  (EN) Meer en meer grond word vir behuising, landbou en industrie benodig.  2 [4] TOTAAL AFDELING C 9 TOTAAL 60 7

Study this subject

More from Grade 6 Natural Sciences and Technology

View all